Vistanewsvi 20170921

Page 1

0 5 7 3 5 2 5 4 3 0 0 057-357-1304

0 8 4 Restaurant Restaurant Accommodation Accommodation 5 0 3 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 7 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No charge U/3 Every other day Special Menu include Pizza R50.00 per meal 6 4 8 PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Weekly Special Buffet book in Advance New high qualified and experienced chef joins us

Donderdag 21 September 2017

X1TWD8HM-VI070917

www.vistanews.co.za

Gratis

Die eienaars van die plaas Driehoek in die Wesselsbrondistrik het ’n geldige permit vir die 31 leeus op hul plaas. Foto: Madli Grobbelaar

Leeuboer oorweeg eis Alet van der Walt

’n Leeuboer van Wesselsbron sê hy sukkel nou om kos vir sy diere te kry nadat die Valke verkeerdelik in ’n nuusverklaring gesê het hulle het saam met natuurbewaring op sy seun se leeus beslag gelê. Christo Reyneke, eienaar van die plaas Driehoek, het Maandag (18/09) gesê hy oorweeg ’n siviele eis teen die Valke en natuurbewaring omdat instansies wat altyd aan hom kos vir die leeus verskaf het, hulle nie meer met hom wil assosieer nie. ’n Storm woed die afgelope maand om die Reyneke-familie

lid Va

l7 n ti u er mb e t p Se 1 m2 fr o

aanval teen hom in die Makwassie-distrik, sy skoonma, Elize, is oorlede, en in Junie is Hendrik se seun, ook Christo, baie ernstig in ’n motorongeluk beseer. Christo jr., ’n student aan die Noordwes-Universiteit, het ernstige kopbeserings opgedoen en is sedert die ongeluk in ’n koma. Hy word tuis op die plaas deur ’n inwonende verpleegster en sy ma, Johanna, versorg. Die twee vroue sukkel om alleen na Christo om te sien, omdat hy ’n

se kop nadat Hendrik, Christo se seun, van kinderarbeid, slawerny, mensehandel en verskeie oortredings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes aangekla is. Hendrik, ’n arbeidsmakelaar, is tans in aanhouding. Sy aansoek om borgtog is Vrydag (15/09) deur die landdroshof in Wesselsbron geweier en hy moet weer op 25 Oktober in die hof verskyn. Tobie Bird, Christo se skoonseun, sê dit is die verskriklikste jaar vir die familie. Eers was daar ’n dreigende plaas-

ESPERANZA OAK 16MM 2750X1830

R650

OLANZA OAK 16MM 2750X1830

EACH

R650

EACH

SHALE OAK 16MM 2750X1830

COIMBRA 16MM 2750X1830

R650

R650

BLACK CHERRY 16MM 2750X1830

R650

EACH

BALSA 16MM 2750X1830

R650

EACH

MOCHA GRANITE GLOSS 600 X3600

R549

R595

EACH

R499

EACH

WHITE MELAMINE 16MM 2750X1830

COMET GRANITE GLOSS 600 X3600

EACH

BLACK GLOSS/MATT 600 X3600

R595

EACH

CUTTING AND EDGING AVAILABLE

NORTIC ICE 16MM 2750X1830

R349

EACH

R499

EACH

SAHARA 16MM 2750X1830

R499

EACH

TOPS

R595

EACH

WHITE MIRADE SQUARE LINE 600 X3600

R499

EACH

R595

EACH

BLACK SLATE 600 X3600

CHERRY ROYAL 16MM 2750X1830

EACH

EACH

CATALAN 600 X3600

38X38X6.0M -R45 EACH 38X38X5.4M -R38 EACH 38X38X42M -R30 EACH 50X76X6.0M -R117 EACH 50X76X4.2M -R80 EACH 38X114X6.0M -R115 EACH 38X114X4.2M -R78 EACH

grootgeboude man is. “Christo het sy pa nodig om hom te help omdraai, sy doeke te ruil en hom te versorg en nou sit hy in aanhouding,” sê Bird. Bird was vroeër vanjaar in die nuus toe dit bekend geword het dat hy leeus in ’n kamp rondom sy plaasopstal aanhou om hom en sy gesin te beskerm. Bird het inligting ontvang dat ’n bende plaasaanvallers beplan om op sy plaashuis toe te slaan. Die aanval kon gelukkig

afgeweer word, sê Bird. Die Valke se woordvoerder, kapt. S’fiso Nyakane, het Maandag navrae oor die beslaglegging op die leeus na natuurbewaring se André Schlemmer verwys. Bird sê hy sal staan by die standpunt dat hy en sy familie deur die departement van “natuurverwarring” geteister word. Bird het ’n permit vir die 31 leeus aan die media gewys wat in Junie 2017 uitgereik en tot Mei 2018 geldig is. Nyakane sê die ondersoek is nog aan die gang en die department sal weer ’n verklaring uitreik sodra daar meer duidelikheid oor die saak is.

CHIP BOARDS

7. 01 2 r obe t c O

AMERICAN WALLNUT 2750X1830

BRANDERING AND TIMBER

Familie glo deur departement ‘geteister’

R595

EACH

m

co 73 ail. 02s@gm 1 r et 4 10 ste 7 odma tre 297 5 o 0 S 5 4 : w el om th 74 442 *:Twelk 9 82 72 3 :0 3 l ai m *1Cell 079 *E NEWNEW-VI210917

X1THAGQM-VI040517


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.