Vistanewsvi 20171207

Page 1

0 5 7

3

PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM

Restaurant R estaurant

Accommodation Accommodation

Weekly Special Buffet (book in Advance)

5 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 2 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No charge U/3 5 XMAS special Lunch Buffet (book in advance) 4 3 R120 adults-R40 U/10- No charge U/3 Every Day promo onal special menu for R50 0

0 8 4 5

0 3 7 6 4 8

NEWNEW-VI071217

0 057-357-1304

Donderdag 7 Desember 2017

www.vistanews.co.za

Gratis

Liggie­skouspel skitterend Vista wil vanjaar ’n Facebook-album van die versierde Kersfeeshuise in die Goudveld skep, saam met ’n Kersliggieroete vir sy lesers. Stuur die adresse van huise of besigheidspersele wat met Kersliggies versier is na madli.grobbelaar@ volksblad.com. Die jaarlikse Kersfeesliggieskouspel by Zondereindweg 40 in Harmony, Virginia, beloof om vanjaar nog groter en beter te wees. Huiseienaar Jan Rossouw het vanjaar 35 000 liggies en ’n Kersboom wat 8 m hoog staan. Daar sal ook ’n slee, waar-

by gesinne Kersfoto’s kan neem wees. Die skouspel sal van 4 tot 28 Desember duur. ) Kersliggies word by Era-singel 45, Kitty, in Virginia vertoon. ) Nog liggies kan by Othelloweg 55 in Bedelia, Welkom, besigtig word. ) In Hoffmanstraat 3, Riebeeckstad, sal die liggies van vandag (07/12) besigtig kan word. ) Kersliggies pronk ook by Kerkstraat 157 , Odendaalrus. ) Buntingstraat 7, Flamingopark, Welkom, is ook in liggies getooi.

’n Asemrowende skouspel van Kersliggies kan van vandag (07/12) by Hoffmanstraat 3, Riebeeckstad, besigtig word. Dit is een van die vele huise in die Goudveld wat elke jaar in ’n Kersliggie-lushof omskep word. Foto: Madli Grobbelaar

Die ’n vooraansig van Othelloweg 55, Bedelia.

Foto: Marti Will

Vir sommige gesinne in die Goudveld het die jaarlikse mooimaak van hul huise vir die Kerstyd ’n tradisie geword. Elke jaar word nuwe liggies en ornamente bygesit om ’n pragtige voorkoms te verseker. Die binnehof van hierdie huis by Othelloweg 55, Bedelia, word elke jaar al hoe meer soos iets uit ’n sprokieswêreld. Foto: Marti Will

Vista’s office will close on 15 December and reopen on 8 January. Vista se kantoor sal op 15 Desember sluit en op 8 Januarie heropen.

X1U6G8M5-VI071217

NEWNEW-VI071217


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.