PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM 0 5 7 Restaurant Restaurant Accommodation Accommodation 3 5 2 Wednesday Dinner – Sunday Lunch 5 R65.00 Adults – R25.00 U/10 – No charge U/3 4 EverySpecial other day Special Menu include Pizza R50.00 per meal 3 0 We thank you for all your support
Our Full Buffet book in Advance
0 8 4 5 0 3 7 6 4 8
NEWNEW-VI150218
0 057-357-1304
Donderdag 15 Februarie 2018
www.vistanews.co.za
Gratis
Munisipale krisis kwel Wanbetaling, vermorsing, salarisverhogings grawe ál dieper gat Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com
Die Goudvelders het Donderdag (08/02) hul eie “Day Zero” beleef toe Sedibeng Water sonder kennisgewing die watertoevoer vir die tweede keer sedert Desember onderbreek het. “Dit is duidelik dat die Matjhabeng-munisipaliteit se bedrywighede inmekaartuimel. Wanbestuur is aan die orde van die dag en die Goudveld is in chaos gedompel,” sê ’n ontstoke inwoner wat verkies om anoniem te bly. Die munisipaliteit skuld Sedibeng Water R1,9 miljard, en Eskom het inwoners reeds gewaarsku dat beurtkrag van 23 Maart toegepas sal word indien die munisipaliteit nie die R1,7 miljard uitstaande skuld betaal nie. Belastingbetalers is briesend, besighede ly groot verlies en hospitale, tehuise vir bejaardes en skole word tot stilstand gedwing. Sonder water by sy bakkery meen een sakeman hy sal nie sy produkte in die Vrystaat en Noord-Kaap kan lewer nie. “Dit sal veroorsaak dat ek my meer as 600 werknemers onmiddellik sal moet afbetaal en my deure toemaak. My kliënte gaan my nie betaal as ek nie produkte kan verskaf nie,” het hy gesê. Volgens die Waterwet no. 108 van 1997 is dit die munisipaliteit en watervoorsieners se verantwoordelikheid om toe te sien dat inwoners toegang tot water het. Die wet sê ook dat geen
Waterlekke soos dié een in Tugelasingel, St. Helena, is een van die baie wat tot die reusevermorsing bydra. Foto: Verskaf
watertoevoer weens wanbetaling onderbreek mag word nie. Inwoners moet ook 30 dae se skriftelike kennis gegee word voordat watertoevoer onderbreek mag word. ’n Noodvergadering is Donderdag (08/02) deur die burgemeester, Nkosinjane Speelman, gereël. Hoewel die munisipaliteit 100 % van waterrekeninge – en ’n verdere 15,5 % rente op die agterstallige rekening – moet betaal, gebruik inwoners slegs 40 % van die water.
Altesaam 60 % gaan verlore weens waterlekke en gebarste waterpype. Die munisipaliteit het ook op die vergadering aangevoer dat wanbetaling ’n kopseer is. Staatsdepartemente skuld sowat R67 miljoen en 60% van inwoners in Matjhabeng betaal glo nie hul rekeninge nie. Dit veroorsaak die wanbetaling aan verskaffers soos Sedibeng, wat baie hoë rente hef. Sodoende word die pro-
Tel: 057 396 5695 Tel: 057 388 1269 Valid From 15 February until 28 February 2018. Super White Maize Meal 10kg
Starsave Cake Flour 10kg
6999
Darling Mini 6's
Darling Maas 2Ltr
7
Select Rice 2kg
3699
1899
Decastro Sugar 2kg
Oros 2Ltr
STAR Maize Meal 25kg
First Choice Milk 6x1Lt
99
Excella Cooking Oil 2Lt
Nestle Slabs
62 Sunlight Laundry Bar 500g
7
All Gold Tomato Sauce 700ml
99
Econo Mix Portions IQF 2kg
2999 17 99
Handy Andy Refill 750ml
MAQ Washing Powder 2kg
99
999
8 99
LAVENDER ONLY
5999
Golden Orange & Manny's
179 Power Road Tel: 057 396 5695 Strip Centre, Bok Street, Next to Post Ofce Tel: 057 352 1240
NO ALCOHOL SOLD TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18 YEARS.
Amarula 750ml
109 99
24 99 27 99
99
1999 3299
Kellogg's Corn Flakes 500g
99
Koo Baked Beans 410g
1699 3299
bleem al hoe groter. Dit is ook genoem dat, indien die munisipaliteit al die agterstallige geld invorder, dit steeds nie genoeg sal wees om die skuld te vereffen nie. Daarteenoor beloop die Matjhabeng-munisipaliteit se salarisse R60 miljoen per maand en ontstoke inwoners voel dat hul betalings slegs amptenare se salarisse dek. Die tekort aan vakmanskap en onvoldoende infrastruktuur is as die rede voorgehou waarom 60% water vermors
word. Die basiese poste wat in die munisipaliteit beskikbaar is, kan nie gevul word nie. Tog ontvang amptenare steeds ’n 6%-salarisverhoging wat tot Julie verlede jaar terugwerkend is. Die provinsiale of nasionale regering sal moet ingryp voor die munisipaliteit onder administrasie geplaas moet word soos dit ’n jaar gelede voorgestel is. “Die vraag op almal se lippe is hoekom die munisipaliteit nog nie hulp van die provinsie of nasionale regering ingeroep het nie,” sê Riaan van Wyk van Maree en Van Wyk prokureurs in Welkom. “Waarom wag totdat dit te laat is?” Die prokureursfirma het dit ook op homself geneem om namens inwoners op te tree en beoog om die munisipaliteit hof toe te sleep. Intussen het die munisipale bestuurder, Thabiso Tsoaeli, bevestig dat Operation Patala goed op dreef is en dat inwoners en besighede wat agterstallige rekenings het, reeds hanteer word. Die munisipaliteit het verlede week ’n dringende interdik van die hooggeregshof in Bloemfontein gekry wat Sedibeng verhoed om die water weer te onderbreek. “Dit is inwoners se grondwetlike reg om water te hê, en die afsny is onregverdig teenoor betalende inwoners,” sê Tsoaeli. “Die munisipaliteit sal alles in sy vermoë doen om te verhoed dat Sedibeng die water sny of dat Eskom die Goudveld se krag afsit.”
Bells Richelieu 750ml 750ml
169
99
79 114
Hunters Dry / Gold 6x440ml
Castle Lite 6x440ml
69
59
99
7's Wine Rosé
99
99
99 NEWNEW-VI150218
NEWNEW-VI150218