PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM 0 5 7 Restaurant Accommodation 3 5 Spoil Mom This MOTHER'S DAY with a Full buffet
2 R99.50 Adult / R30.00 under 10 5 SUNDAY 13 MAY 2018 Under 3 - No charge 4 Book in advance 3 0 Every other day Special Menu include Pizza R50.00 per meal
0 8 4 5 0 3
7 6 4 8
NEWNEW-VI100518
0 057-357-1304
Donderdag 10 Mei 2018
www.vistanews.co.za
Gratis
Twee leerlinge oorlede
Skool steier ná skoknuus oor Danisha-Li (11) en Mario (9)
“
Madli Grobbelaar
Dit was die skool se donkerste dag, en dit was ’n vreeslike groot skok om dié twee pragtige en geliefde kinders aan die dood af te staan.
madli.grobbelaar@volksblad.com
Die Laerskool Voluit in Virginia is verlede week in rou gedompel toe twee van sy leerlinge oorlede is. “Dit was die skool se donkerste dag, en dit was ’n vreeslike groot skok om dié twee pragtige en geliefde kinders aan die dood af te staan. “Ons onderwysers, leerlinge en die gemeenskap betreur die groot verlies,” sê JC Brummer, skoolhoof. Donderdagoggend (03/05) is die skool meegedeel dat Mario de Freitas (9), ’n gr. 3-leerling, oorlede is. Mario het aan ’n hartdefek gely en sy hart het met ’n pasaangeër funksioneer. Woensdag (02/05) het Mario gekla hy voel siek en die skool het sy pa geskakel om hom te kom haal. Die volgende oggend is hulle meegedeel dat Mario oorlede is. Mario se ma is ook aan ’n hartdefek oorlede en hy het by sy pa, Mario de Freitas, en sy ouma, Claudia Oberholzer, gewoon. Die De Freitas-familie was nie vir kommentaar beskikbaar nie. Vista het verneem dat Mario se pa in die hospitaal opgeneem is. In nog ’n skokgebeurtenis is DanishaLi Nel (11), ’n gr. 6-leerling, saam met haar ma, Liza Nel (36), in ’n botsing reg van voor oorlede. Danisha-Li, haar ma Liza, haar broer Gequan (9) en Phillip Roets (’n leerling wat ’n saamrygeleentheid gekry het), was van Virginia na Ventersburg, waar hulle woon, op pad. Die ongeluk het omstreeks 17:55 ongeveer 12 km voor Ventersburg gebeur toe hulle GWM-voertuig en ’n aankomende Mercedes-Benz gebots het. Danisha-Li en haar ma is op die toneel dood en haar boetie is in die Welkom Mediclinic se hoësorgeenheid opgeneem. Roets (17) het ligte beserings opgedoen en is verder ongedeerd.
Danisha-Li (11) en haar ma, Liza Nel, is Donderdag (03/05) in ’n botsing reg van voor oorlede. Die ongeluk het op die pad tussen Virginia en Ventersburg gebeur. Liza was ’n kredietkonsultant by FNB in Virginia. Foto’s: Verskaf
Valid from 10 May until 17 May 2018.
ment van korrektiewe dienste in Ventersburg. Liza en Danisha-Li se roudiens sal voorlopig Vrydag (11/05) om 14:00 by die Laerskool Voluit plaasvind. Mario se roudiens sal Vrydag om 11:00 by Doves-begrafnisdienste in Virginia plaasvind ) Die Laerskool Voluit het ’n fonds gestig om die familie van dié twee leerlinge by te staan. Diegene wat graag ’n bydrae wil maak, kan die skoolhoof by 057-2123205 bel vir verdere besonderhede.
CONTRACTORS WELCOME FOR WHOLESALE PRICES.
DOOR MANIA
BOARD MANIA Supa Gloss 8x4 Assorted Colours
R299
!
R399
White Melamine
R999
Balsa
10 Panel Meranti Ext/ Ont Door
8 Panel Meranti Ext/ Ont Door
2 Panel interior door
R299
R299
2 Panel interior door
2 Panel interior door
R699 French Walnut
!
Supa 16mm
R499
R729
Larisina Oak
R599
! R759
Masonite Interior Door
R769
Printed Sepedi Door
Meranti Door Frame 44x60
R699 Lunar ash
R799
FREE LOCAL DELIVERY CUTTING AND EDGING AVAILABLE
8 panel Stable Meranti Door
R239
!
R159
R249
!
Merant Door Frame 75x44
R299
Mario de Freitas (9), ’n leerling aan die Laerskool Voluit, is Donderdag (03/05) oorlede. Hy word as ’n baie liefdevolle seuntjie beskryf en was geliefd by die skool.
OPEN ON SATURDAYS UNTIL 13H00 & HOLIDAYS UNTIL 13H00
Die bestuurder van die MercedesBenz is op die toneel dood en die vier insittendes is beseer. Gequan het erge kop- en gesigsbeserings opgedoen en is Woensdag (09/05) opereer. Danisha-Li sou Maandag (07/05) 12 jaar oud geword het. Haar pa, Jorrie Nel, het soos wat dit beplan was, steeds vir haar klasmaats ’n koek geneem. Saam het hulle toe by die skool haar verjaardag gevier. Liza was ’n werknemer by FNB in Virginia. Jorrie werk by die departe-
NEWNEW-VI100518
NEWNEW-VI100518