0 5 7 3 5
PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Restaurant R estaurant
A Accommodation ccommodation
Our Full Buffet book in Advance Wednesday Dinner – Sunday Lunch
2 5 Special R79.00 Adults – R30.00 U/10 – No charge U/3 4 Every other day Special Menu include Pizza R59.00 per meal 3 PRICES EFFECTIVE FROM 1 JUNE 2018. 0 We thank you for all your support
0 8 4 5 0 3
7 6 4 8
NEWNEW-VI050718
0 057-357-1304
Donderdag 5 Julie 2018
www.vistanews.co.za
Gratis
Man 10 j. vir dade gestraf Madli Grobbelaar
Selfs bome bibber
madli.grobbelaar@volksblad.com
Die kindermishandelingshofsaak waarin ’n tweejarige seuntjie in pleegsorg mishandel is en verlede jaar groot opslae gemaak het, is Donderdag (28/06) afgehandel. Gerrie Martins (50) en sy verloofde, Jo-Anne Davis (48), van Harmony in Virginia, is vir die aanranding, kindermishandeling en verwaarlosing van ’n tweejarige seun gevonnis. Die paartjie is op 15 Junie 2017 in hegtenis geneem nadat die grusame mishandeling deur vriende van die paartjie aan die owerhede gerapporteer is. Owerhede het die paartjie se bedrywighede vir klagtes van aanranding, kindermishandeling, die versuim om aanranding van ’n kind aan te meld en poging tot moord op ’n tweejarige kind ondersoek. Martins, in wie se sorg die tweejarige seun was, is ingevolge ’n pleitooreenkoms tot tien jaar effektiewe tronkstraf gevonnis. Hy is skuldig bevind aan aanranding met die doel om ernstig te beseer – op ’n kind jonger as 16 jaar – en op ’n aanklag van kindermishandeling en -verwaarlosing. Davis is tot drie jaar korrektiewe toesig gevonnis. Sy is skuldig bevind aan kindermishandeling en -verwaarlosing.
Gerrie Martins (50)
Jo-Anne Davis (48)
Die tweejarige seun en sy broer is in die sorg van Martins en Davis geplaas omdat hul 24-jarige biologiese ma nie vir hulle kon sorg nie. Die ma is ook ingevolge ’n pleitooreenkoms tot drie jaar tronkstraf gevonnis wat in die geheel vir vyf jaar opgeskort is. Sy moet verskeie kursusse in lewensvaardighede bywoon. Die ma het erken sy het geweet dat haar kind mishandel word en dat albei haar minderjarige seuns aan vreeslike gewelddadigheid blootgestel was. Sy het egter nie hulp gaan soek nie. Die mishandeling van die tweejarige is eers beëindig toe vriende tydens ’n kuier in Riebeeckstad foto’s van die kind se beserings geneem het. Martins is tydens die kuier oor die beserings gekonfronteer, en hy het beweer die kind het geval. Die owerhede is na die huis in Riebeeckstad ontbied, maar die polisie is daar weg sonder om self na die seun te kyk.
Bibberende toestande het Dinsdagoggend (03/07) die Goudveld in ’n ysige greep gehad. Temperature in die streek het tot tussen -4 °C en -10 °C gedaal. Hierdie pragtige “ysboom” is omstreeks 09:00 in Hennenman afgeneem. Die temperatuur op Hennenman was -7 °C. Foto: Alet van der Walt
Die mishandeling en aanranding is onder die aandag van Charmaine Labuschagne, die beheeraanklaer van die hof vir gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe gebring waarna die polisie die saak ondersoek het en ingegryp het. Die kinders is verwyder en in ’n kinderhuis geplaas. Verlede jaar het landdros
Annaria Camphor in Martins se borgaansoek gesê mense leef in vrees vir hom en word deur hom geïntimideer. Sy het Martins as ’n boelie beskryf. Labuschagne sê daar is al voorheen sewe dossiere van aanranding teen Martins oopgemaak en vier beskermingsbevele weens gesinsgeweld is teen hom verkry deur
Row between daughter and stepmother ends tragically argument between Maki Sarah de Waal (29) and her stepmother, Emily Tshido Litsia (62), on 13 June. The argument was about money of De Waal’s deceased father who passed away at the beginning of June. The alienated daughter,
Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@volksblad.com
A tragic incident took place at Stilte Park in Meloding, Virginia, when a woman allegedly threw hot cooking oil on her stepmother. This follows a heated
who was looking for money after she heard he died, lost her temper and allegedly threw her stepmother with hot cooking oil. Litsia suffered severe burns and was taken to the nearest hospital for the treatment of first degree
burns. She is still receiving treatment. A case of assault was opened at the Virginia Police Station. De Waal appeared in court on 25 June and the case was postponed until Wednesday (11/07). She remains in custody.
SPECIALS VALID 5 JULY UNTIL 15 JULY 2018. JAMESON 750ML
269.99
RICHELIEU BOX 750ML
124
.99
59
224
STRONGBOW ASST NRB 6X330ML
HEINEKEN NRB 6X330ML
62
67
.99
.99
OLD BROWN SHERRY 1LT
NEDERBERG BARONNE 750ML
ASSORTED MARK DOWN INSTORE DEALS 750ML
49.99 34.99 SCOTTISH LEADER 750ML
149
.99
Madli Grobbelaar
62.99
.99
.99
Emily Tshido Litsia from Stilte Park in Meloding, Virginia, was allegedly thrown with hot cooking-oil by her stepdaughter, Maki Sarah de Waal, on Wednesday, 13 June. Photo:
HUNTERS DRY/ GOLD NRB 6X330ML
JC LE ROUX 750ML
JACK DANIELS 750ML
vorige lewensmaats of eggenotes. Die departement van welsyn het nie die agtergrondondersoek gedoen voordat die kinders in sy sorg geplaas is nie. Owerhede maan die publiek dat dit ’n ernstige oortreding is om te weet dat kinders se lewe in gevaar gestel word, en dit nie aan te meld nie.
44.99 SAVANNA DRY NRB 6X330ML
67
.99
SEE PAGE 9 FITMENT
RED SQUARE ASST 6X275ML
69
.99
AMSTEL LAGER NRB 6X330ML
54.99 SEE PAGE 9
CASTLE LITE NRB 6X340ML
59.99 FLYING FISH PRESSED LEMON 18 PACK
109.99
BERNINI BLUSH/ GRAPE NRB 6X275ML
54.99
HOOCH ASST NRB 6X275ML
59.99 SEE PAGE 9 NEWNEW-VI050718
X1UP6N0W-VI050718