0 5 7 3 5
PRETORUISSTRAAT DAGBREEK WELKOM
Restaurant
Accommodation
Our Full Buffet book in Advance Wednesday Dinner – Sunday Lunch
2 5 Special R79.00 Adults – R30.00 U/10 – No charge U/3 4 Every other day Special Menu include Pizza R59.00 per meal 3 PRICES EFFECTIVE FROM 1 JUNE 2018. 0 We thank you for all your support
0 8 4 5 0 3
7 6 4 8
NEWNEW-VI020818
0 057-357-1304
Donderdag 2 Augustus 2018
www.vistanews.co.za
Gratis
Dodetal by kruising styg
Drie sterf in soveelste botsing hier Madli Grobbelaar madli.grobbelaar@ volksblad.com
Die Bronville-kruising op die R73 het Saterdag (28/07) nóg lewens geëis toe drie mense, in ’n botsing tussen ’n vragmotor en ’n taxi, dood is. Dié kruising op die Virginia-Welkom-pad word deur padgebruikers gevrees weens die gru-ongelukke wat hier plaasvind. Saterdag omstreeks 17:30
is drie mense dood toe die taxi waarin hulle gery het teen ’n vragmotor gebots het. Die ouers van drie jong kinders, asook die taxibestuurder, is op die toneel dood verklaar. Hulle is Vuyo Gwado (36), Malerato Gwado (33) en die taxibestuurder (wie se identiteit nog nie bekend is nie), sê Mamello Mokhuane, polisiewoordvoerder. Die egpaar het by vriende in Bronville gekuier en het met die taxi, ’n Toyota
Die gevreesde Bronville-kruising op die R73 het Saterdag (28/07) die lewe van drie mense geëis. Foto: Verskaf
Cressida, terug na Thabong gereis. Die bestuurder het volgens ooggetuies nie by die kruising se stopteken stilgehou nie en het voor die vragmotor ingery. “Die vragmotorbestuurder, wat uit Welkom se rigting onderweg was, het geen beserings opgedoen nie. “Meganiese toerusting is gebruik om die drie slagoffers uit die motor te haal en die pad was vir lank gesluit,” sê Mohuane. Die taxibestuurder se naasbestaandes is nog nie opgespoor nie. ’n Saak van strafbare manslag is deur die polisie teen die vragmotorbestuurder geopen. “Ons as inwoners van Bronville en omgewing kla al vir jare oor die gevaarlike kruising, wat reeds talle lewens geëis het. Ek weet verskeie instellings het reeds die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en die provinsiale verkeersdepartement oor die saak gekontak, maar steeds is daar nie ’n oplossing nie,” sê ’n inwoner van Bronville, wat anoniem wil bly. ) In nog ’n ongeluk die naweek in Welkom is ’n voetganger doodgery en drie mense ernstig beseer toe hul motor teen ’n lamppaal gebots het. Owerhede maan motoriste om meer versigtig te bestuur.
Goldfields’ own goes for gold
On Sunday evening (29/07) Welkom’s very own R&B singer Vigue Soul scooped a Golden Ticket during the Johannesburg auditions of Idols. He is only the second Goldfielder to ever grab this honour. Victor Kotoane (27) is proud to represent his community and aims to make it big in Idols. Read the story on p. 12. Photo: Supplied
SOON TO BE F I T M E N T 149 POWER ROAD - INDUSTRIA - WELKOM - TEL: 057 101 0271 2 Aug to 8 Aug WINDSCREEN S FLOAT GLASS WE DO WHEEL BALANCING T Y R E S 390330 Toyota & ALIGNMENTS
175/70/R13 175/65/R14 195/50/R15 205/55/R16 245/70/R16 A/T
R410 R420 R500 R550 R1100 652
5480 Toyota Corolla (Kentucky Rounder)
R410
270037 VW Polo Vivo
R600
R1170
All batteries include scrap battery.
NEW
R600
3MM 1830 X 1070 -
R110
390064 Toyota Hilux/ Fortuner 2005
1070 Ford Bantam
R450
R600
Hilux Front Nudge Bar 2006-2009
R3350
R800
Quantum High Roof
Hilux Front Nudge Bar 2010-2012
R3350
Hilux Rear Chrome Bar 2006-2012
R3350
4MM 1830 X 1220 -
R185
LED BAR 120W -
BULL BAR
R399,99
MAGS
13” A-Line Pace (4-100) -
R2610
15” A-Line Gravity (6-139) 4x4 -
R4950
16” ZAXX TL7140 (6-139) -
R5630
ACW R80
17” A-Line Flyer (4-100) ET35 -
R5130
NEWNEW-VI020818
X1URML9H-VI020818