WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 13
R8
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 7 April
Vrydag 8 April
1° 20°
Saterdag 9 April
2° 22°
Sondag 10 April
4° 24°
8° 29°
Ceres Koekedouw dam
71%
Friday, April 8, 2022
Ramptoestand opgehef DINSDAGOGGEND 5 April, na meer as 740 dae van verskillende vlakke van inperkings, is die nasionale ramptoestand gelig. Vlak Zero het nou begin. Nou kan inwoners na meer as twee jaar begin uitsien na normaliteit. President Ramaphosa het Maandag dié opheffing aangekondig met ‘n paar oorblywende regulasies wat in die volgende 30 dae sal wegval.
3
Lesing: 2022/04/06
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Jones sterf in ongeluk buite Tulbagh
Drie vasgetrek kort na besigheidsroof DRIE mans is Saterdagoggend, kort nadat hulle ‘n besigheid op Tulbagh beroof het, deur die polisie vasgetrek. Een van die mans is later deur die polisie gewond. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die voorval op 2 April omstreeks 08:15 plaasgevind toe Lin Chunboa, eienaar van die Welcome Superette in Waverenstraat, die winkel vir sy personeel oopgesluit het. Drie mans gewapen met vuurwapens en ‘n mes het ‘n paar minute later by die winkel ingestap en geld van die eienaar geëis. Chunboa is saam met sy personeel na die agterkant van die winkel geneem waarna die verdagtes met R25 000 en selfone van die personeel gevlug het. Hulle vlugtog is egter in die wiele gery toe die polisie op die toneel aankom. Een van die mans het op die polisie geskiet voordat hy in die been gewond is. Twee van die mans het probeer vlug in ‘n Toyota Corolla maar is later in Van der Stelstraat in hegtenis geneem.
(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres
Hofverskyning Die drie verdagtes, Luvuyo Mqenyana (24), Sikhumbuzo Dube (34) en Sithenkosi Tuka, het Dinsdag 5 April vlugtig in die Tulbagh landdroshof verskyn. Die saak is na Dinsdag 12 April vir ‘n borgaansoek uitgestel. Die polisie het beslag gelê op ‘n 9mm pistool, ammunisie, ‘n gaspistool, twee Samsung fone, ‘n OPPO foon en ‘n Iphone asook op die Toyota Corolla. Vier gevang Op Maandag 4 April omstreeks 17:00 het Tulbagh polisielede van D-skof inligting ontvang van vier persone wat vroeër die dag winkels op Moorreesburg beroof het. Hulle het die R44 buite die dorp gepatrolleer toe hulle ‘n blou Ford Fiesta met vier insittendes opgemerk het. Tydens die deursoeking van die voertuig is gesteelde klere van PEP, Ackermans en Exact ter waarde van nagenoeg R3 000 tot R5 000 gevind. Die verdagtes sal later die week in die Tulbagh landdroshof verskyn.
‘n JONG man (26) van Tulbagh is Saterdag 2 April om 22:10 dood nadat hy beheer oor sy ma se Jaguar motor verloor en die voertuig gerol het. Mashilo Leon Jones het gesterf nadat hy uit die voertuig geslinger is. Die ongeluk het naby Montpellier wynplaas plaasgevind terwyl Jones op pad was na Saronsberg. ‘n Band van die voertuig het vermoedelik gebars. *Geen verdere inligting was teen druktyd beskikbaar nie.
Green Drop Awards WITZENBERG Municipality last week received the Best Performing Municipality Green Drop Award. They received no less than four prestigious awards at the Green Drop Awards ceremony that was held in Tulbagh including being awarded the Green Drop Best Performing Municipality with 96%. Witzenberg also received certificates for amongst other its Wastewater systems in Tulbagh, Ceres and Op die Berg. Seen here are the Minister for Water and Sanitation, Senzo Mchunu, Joseph Barnard (Director Technical Services), Nathan Jacobs, cllr. Hennie Smit (Mayor), cllr. Johnerey Mouton (Speaker) and Monwabisi Mpeluza (Director Corporate Services). * Read next week more about this prestigious Green Drop Awards.
FROM R3 999 Urban Cruiser 1.5 Xi Urban Cruiser 1.5 XS AT Urban Cruiser 1.5 XR MT Urban Cruiser 1.5 XR AT Installments are per month. *T’s & C’s apply.
Guaranteed Future Value you can drive a new car every 3 or 4 years
Stokvis / Hake Stokvis heel Stokvis ringe Stokvis fillets Stokvis 5kg bokse (nie Baby Hake)
FISH FOR EASTER!!
☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstraat 91
Heel Geelstert R140 - R170 elk
Heel Snoek R100 - R150 elk Voortrekkerstraat 112, CERES Skakel (023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre
Snoek stukkies Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.
2
WITZENBERG HERALD
EASTER GRAND OPENING WEEKEND AT CLUB HAZE
CLUB HAZE IN CERES REVEALS ITS NEW LOOK. The long-awaited reveal of Ceres’s Club Haze renovations and rebranding have finally arrived. As their new website suggests, this is their “Rebir th of Club Haze”. The well-known and iconic premises have been serving the local community as far back as 2006 under different identities as the years have passed by - possibly even longer. Previously known as Players before 2016, Club Haze took over with a fresh vision for the club and how it will serve its patrons. With a modern twist to suit the current times, Club Haze commenced renovations in March 2022 and have committed to creating a space where custo-mers and partygoers can feel comfor table, safe, and somewhat glamorous in the latest addition of their VIP sections. The reveal is set for 14 April 2022, with an exciting line up and great prizes to be won over the easter week-end. This is one event surely not to be missed. Create new memories at Club Haze!
EASTER WEEKEND SNEAK PEAK LINE UP:
Wanneer gaan munisipale raad stabiel raak? MARK Mentor, Ceres skryf: DIT is nou vyf maande na die plaaslike munisipale verkiesing plaasgevind het. Die 23 verkose raadslede wie Witzenberg munisipaliteit moet bestuur kan steeds nie enige konsensus bereik nie. Waar laat dit die Witzenbergstreek en die belastingbetalers? Ek het verlede week ‘n spesiale raadsvergadering bygewoon en die geveg oor wie die speaker moet wees is nog nie opgelos nie. Dit is net ‘n bewys dat geld en mag speel ‘n groot rol en dit terwyl die breë gemeenskap
nie eers weet wat in die raadsaal afspeel nie. Dit terwyl werklose mense sukkel om ‘n werkie te kry en die armstes van die armes wonder waar gaan hulle krag-geld kry of waar kom die volgende bord kos vandaan. Die vraag is wanneer gaan die raad stabiel raak want solank die raad nie stabiel raak nie staan dienslewering botstil. Solank die raad nie stabiel raak nie, sal die amptenare nie weet waarheen hulle op pad is nie en groot en belangrike besluite staan stil. Waarom moet die gemeenskap daaronder ly - net omdat raadslede baklei oor wie gaan die beste pos beklee of wie kan die meeste
DIE HOOFSEUNS VAN AFRIKAANS LIVE ON STAGE AIDAM JOHN & LIL WILLY (LIVE) ft DJ FAMOUS (Paarl), DJ RANDALL and DJ FHILLO. CHAMPAGNE ON ARRIVAL TO 1ST 50 PATRONS R50 ENTRY
DOORS OPEN 8PM FOR TABLE BOOKINGS CONTACT 065 302 0148 / 071 574 3160
or e-mail randall@clubhaze.co.za FRIDAY - 15TH APRIL CHAMPAGNE AND KARAOKE GOOD FRIDAY EXPERIENCE with RICKY (KING OF KARAOKE) FREE ENTRY BEFORE 10PM GREAT PRIZES TO BE WON! DOORS OPEN 4PM SATURDAY - 16TH APRIL COME MEET AND GREET ‘LANGES’ FROM ARENDSVLEI (LIVE) AT HAZE ft DJ RANDALL, DJ FAMOUS, DJ FHILLO FREE ENTRY BEFORE 9PM SUNDAY - 17TH APRIL MISS GAY HAZE (MATINEE) FOR MORE DETAILS FOLLOW CLUB HAZE ON SOCIAL MEDIA AND THEIR WEBSITE: www.clubhaze.co.za Instagram: clubhaze_ceres Facebook: SuperClub Haze
FOR TABLE BOOKINGS CONTACT 065-302-0148 / 071-574-3160 randall@clubhaze.co.za
geld verdien. Ek gee nie om wie wat verdien nie, begin dink hoe het julle daar beland. Dit is waarom inwoners in opstand kom as raadslede nie kan lei en hul werk doen nie. Daar is ook amptenare vir wie politiek belangriker is - dit terwyl hulle konsekwent moet wees in die uitvoering van hul werk. Ek verstaan dat daar verskille moet wees maar ek vra die Witzenberg raadslede om hulle verskille opsy te skuif en die gemeenskap te dien en hulle belange eerste te stel. Ek glo nie dit is te veel gevra nie?
Inwoners en besoekers geniet karnaval-atmosfeer PIERRE en Mona Marais, Ceres: vol van hierdie vreemde, maar gelukkige gesigte! Mens kan jou indink watter inDIE afgelope skoolvakansie was spuiting dit vir ons dorp se ekohier ‘n heerlike karnaval-atmos- nomie gebring het. feer gevul met jeugdige lewensKan iemand vir ons verslag doen krag rondom die Hoërskool Char- van hoeveel skole en kinders teenwoordig was? lie Hofmeyr! Ons wil graag as ouers van drie ‘n Hokkietoernooi vir Hoërskole en daarna ook Laerskole, is op kinders wat hulle hele skoolopdie Astro- en grasbane van Char- leiding deur Gericke en Charlies ontvang het, die skole, skoolhooflies aangebied. Feestente is opgeslaan. Ge- de, personeel en die organiseerreelde aankondiginge is oor die ders, hartlik gelukwens met hierluidsprekers gehoor. Daar is die mooi poging om ons pragtige saans tot laat gespeel en ook dorp met sy uitstekende geriewe sports gemaak - “Julle doen net vir die breër publiek oop te stel. wat oom Gert sê!!” Dit het sekerlik ook gekom teen Dan het die kinders in hulle tientalle in die strate afbeweeg die rekening van groot opofferinge met musiek en vreugde op pad na van personeel - baie dankie aan die slaapkamers in die koshuise. julle. Die versiendheid van die beOral is ouers en grootouers gesien in motors met vreemde regi- heerrade wat destyds by Charlies ‘n Astro hokkiebaan gebou het, strasienommers. By koffie en tee-drinkplekke, is moet ook uitgelig word - dit het ouers met kinders in hulle sweet- inderdaad hierdie vakansie se popakke gesien en die winkels was tensiaal ontsluit.
CERES
THURSDAY - 14TH APRIL
GRAND OPENING OF THE NEW CLUB HAZE
Friday, April 8, 2022
KASSIER EN ADMINISTRATIEWE KLERK VEREISTES: • Moet onder druk kan funksioneer • Goeie menseverhoudinge • Moet bereid wees om naweke en skofte/oortyd te werk • Moet ten volle tweetalig wees (Afrikaans/Engels) • Vorige ondervinding sal in guns tel • Matriek is ‘n vereiste • Moet baie georganiseerd wees. E-pos u CV en merk duidelik die pos waarvoor u aansoek doen vir aandag Marisa du Toit na: dutoitmarisa1@gmail.com Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 April 2022 Indien u nie binne 4 weke na sluitingsdatum geskakel word nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
PASSER (Ceres)
DUTOIT VRUGTE, die verpakkingsafdeling van Dutoit Agri in Ceres, benodig die dienste van ‘n gekwalifiseerde Passer om die instandhoudingsspan van die afdeling te versterk. Die suksesvolle kandidaat sal aan die Aanleg-instandhoudingsbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir • die instandhouding van alle pakhuistoerusting • voorkomende onderhoud • beplanning van jaarlikse onderhoud en • bestuur van ‘n assistent en ‘n handlanger wat aan hom rapporteer. Die ideale kandidaat is gekwalifiseerd as ‘n Passer en beskik oor minstens 3 jaar toepaslike ervaring. Hierbenewens beskik die suksesvolle kandidaat oor bogemiddelde mensevaardighede en die vermoë om ondergeskiktes te motiveer. Benewens aangename werkomstandighede bied ons ‘n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ‘n voorsorgfonds insluit. Stuur ‘n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com Diensaanvaarding sal ideaalgesproke nie later as 1 Junie 2022 wees nie.
DONDERDAG 31 Maart het Tulbagh SAPD afskeid geneem van Lt. kol. Charlie Meiring. Hy verlaat die SAPD na 44 jaar diens. Meiring was voorheen werksaam by Stanford SAPD en Ceres SAPD voordat hy op 1 September 2012 by Tulbagh SAPD aangestel is as stasiebevelvoerder. “As bevelvoerder het lt.kol. Meiring geweldig baie in ons lewens gespreek en kon ons baie by hom leer. Hy het gereeld sy kennis met lede gedeel en ons altyd aangemoedig om te leer en te verstaan hoe prosesse in die werksplek werk. Ons wens hom alle voorspoed toe met die aftrede”. * Kaptein Viala Groenewald (regs) neem van 1 April waar as Tulbagh SAPD stasiebevelvoerder totdat ‘n permanente stasiekommisaris aangestel word. AMALIA du Toit (92), een van Gydosig se eerste inwoners, is Sondag 3 April oorlede. Sy sal onthou word as ‘n persoon wat haar gemeenskap en mede-inwoners met liefde en deernis gedien het. Sy was vir jare lank ‘n ywerige lid van Ceres rolbalklub, ‘n sport wat haar baie plesier verskaf het. Sy word oorleef deur drie kinders Mariaan en Chris Fourie van Ceres, Tonie en Nicky du Toit en Alma en Danie Goosen van P.A. Hamlet asook 8 kleinkinders en 9 agterkleinkinders. ‘n Troosdiens word op Saterdag 14 Mei om 10:30 vanuit die NG P.A. Hamlet gemeente gehou.
ACVV HUIS MAUDIE KRIEL TEHUIS VIR BEJAARDES IN CERES
VOEDSELDIENSBESTUURDER
Aansoeke van gemotiveerde persone met positiewe lewensingesteldheid teenoor Ouer Persone en werk, word vir hierdie betrekking ingewag. Sleutelprestasie-areas behels onder meer: • Bestel en ontvang van voorraad en skenkings • Bestuur en beheer van kombuispersoneel • Beplanning van spyskaarte van inwoners, funksies en fondsinsamelings • Optimale funksionering van kombuis rakende smaaklike etes ens. • Werk volgens begroting/kostebepaling van etes/porsies. Posvereistes: • Kennis en ervaring van Ouer Persone • Goeie menseverhoudings • Vermoë om inisiatief te neem, span te lei en te motiveer • Probleme te identifiseer en dadelik op te los • Kennis en uitvoering van toepaslike wette, Arbeidswetgewing, Beroepsgesondheid en Veiligheid • Rekenaarvaardig in Excell en Word • Bestuurderslisensie • Matriek of gelykwaardige kwalifikasie • Ondervinding in hierdie bedryf sal in die aansoeker se guns tel. Salaris: Onderhandelbaar Sluitingsdatum van aansoeke: 14 April 2022 Stuur u CV aan die volgende kontakpersone: Ilze Visser by ilzevisser3@gmail.com Ria Prins by bestuurder.maudie@lando.co.za (Die bestuur is nie verplig om ‘n aanstelling te maak nie) Indien u nie teen 25 April 2022 enige antwoord ontvang het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol
WITZENBERG HERALD
3
Friday, April 8, 2022
Trokbestuurder word op waarskuwing vrygelaat ‘n VRAGMOTORBESTUURDER van Clover SA is verlede week op waarskuwing vrygelaat nadat hy en ‘n ander werknemer vroeër aan die polisie gesê het hulle is gekaap. Die twee mans, Bongolethu Besi en Wandile Dyani van Khayelitsha, Kaapstad, het op 14 Maart hulle rieme op Ceres styfgeloop nadat hulle gesê het hul Hino vragmotor is omstreeks 18:00 voor Britos in Voortrekkerstraat gekaap nadat twee onbekende mans hulle met ‘n vuurwapen gedreig en daarna met hulle na Nduli gery het. Die verdagtes sou daarna kwansuis die kluis in die vragmotor probeer oopmaak het.
Hulle kon nie daarin slaag nie en het gevlug. Die vragmotor se opsporingstelsel het egter gewys dat die voertuig in Nduli rondbeweeg waarna die polisie verwittig is daarvan. Na verdere ondersoek deur polisielede en CCTV beeldmateriaal wat nagegaan is, is daar vasgestel dat die mans lieg oor die beweerde kaping en beide is gearresteer en aangekla van meineed. Gewaarsku Hulle borgaansoek is op 23 Maart in die Ceres landdroshof aangehoor waarna beide op waarskuwing vrygelaat is. Die twee mans moet weer op 11 Mei in die hof verskyn.
Ramptoestand word opgehef, oorblywende regulasies verval oor 30 dae DINSDAGOGGEND 5 April, na meer as 740 dae van verskillende vlakke van inperkings, is die nasionale ramptoestand gelig. Vlak Zero het nou begin. Nou kan inwoners na meer as twee jaar begin uitsien na normaliteit. President Ramaphosa het Maandag dié opheffing aangekondig met ‘n paar oorblywende regulasies wat in die volgende 30 dae sal wegval. Mense word egter steeds gemaan om versigtig te wees en diegene wat nog nie ingeënt is nie, om dit te doen. Indien daar ‘n vyfde vlaag is en dit op ‘n ramp afstuur, sal die ramptoestand weer in werking kom. Dit sal net gebeur as syfers weer hoog is en hospitale en waakeenhede weer vol word. Plaaslike statistieke Sedert die begin van die pandemie is 9250 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld waarvan 8832 herstel het (begin verlede week). Die afgelope week was daar slegs 3 aktiewe gevalle. Geen nuwe statistieke is die week ontvang nie. Vier honderd en twaalf (412) mense het die afgelope twee jaar sedert 1 Maart 2020 gesterf. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 21 871 (4 April). Daar is al 671 247 positiewe gevalle aangemeld en 644 882 het al herstel. Inentings Meer as 33.875 miljoen landsburgers is reeds teen CV-19 ingeënt en meer as 3.612 miljoen mense het al herstel van die virus. Die dodetal is tans 1000 052. Slegs 2 mense is die afgelope 24 uur in die land dood aan CV-19. Die land se herstelkoers is tans 97%. Ander statistieke sluit in: die positiwiteitskoers het gedaal na 5.39%. Plaaslike inwoners kan steeds hul inenting/versterkingsdosis by een van die volgende fasiliteite kry: Ceres provinsiale hospitaal: Maandae tot Vrydae. P.A. Hamlet kliniek: Maandae, Op-die-Berg kliniek: Dinsdae, Tulbagh kliniek: Woensdae, Bella Vista kliniek en Nduli Polo Cross-saal: Donderdae en Wolseley kliniek: Vrydae. Inwoners kan ook Clicks se tak op Ceres besoek.
Man wat motors beskadig in hof ‘n EWP-kontrakwerker wat werksaam is by die Witzenberg munisipaliteit, het verlede Donderdag 31 Maart vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn op vier aanklagte van kwaadwillige saakbeskadiging. Victor Mfengwana (31) het vier verkeersmotors voor die munisipale kantore beskadig. Die voorval het Saterdagoggend 26 Maart buite die Witzenberg munisipaliteit se verkeerskantore in Voortrekkerstraat plaasgevind toe hy na bewering die nuwe voertuie bekrap en beskadig het. Nadat CCTV materiaal bestudeer is, is Mfengwana van Nduli op 29 Maart gearresteer. Hy is op borgtog van R500 vrygelaat en moet hy weer 6 Mei in die Ceres landdroshof verskyn.
TULBAGH SAPD het Vrydag 1 April ‘n padblokkade op die R46 beman toe lede van D-skof ‘n wit VW Polo deursoek het. Tydens die deursoeking het hulle beslag gelê op 17 sakke Magic Mushrooms wat op die agtersitplek van die voertuig gelê het. ‘n 30-Jarige man wat op ‘n plaas buite die dorp woon, is gearresteer. Hy het R2000 borg betaal. Die saak is tydelik teruggetrek tot die laboratorium-uitslae terugkom waarna hy in die hof sal moet verskyn.
We offer: · · · · · · · · ·
Consulting Services · Maintenance Access Control · Audio and Visual Structured Cabling · Wireless Networking Alarm Systems · Gate motors IP Based CCTV Systems Fibre Optic Installations Analytic Based Alert Notification Systems Analogue Based CCTV Systems Integrated Security Systems
DRIE mans is Saterdagoggend, kort nadat hulle ‘n besigheid op Tulbagh beroof het, deur die polisie vasgetrek. Een van die mans is later deur die polisie gewond. Die polisie het beslag gelê op ‘n 9mm pistool, ammunisie, ‘n gaspistool, twee Samsung fone, ‘n OPPO foon en ‘n Iphone asook op die Toyota Corolla.
SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. * Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.
SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES
066 205 3312
023 1000 515
info@jptek.co.za
Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies
4
WITZENBERG HERALD
INWONERS van Morrisdale woonbuurt was Dinsdag 5 April mismoedig nadat ‘n groep beeste in hul erwe en tuine begin wei het. Dit is later by die nooddienste aangemeld. Die Witzenberg munisipaliteit het egter nie ‘n skut vir die rondloper diere nie en moet die eienaar probeer opspoor. Miskien moet inwoners dalk self die diere laat skut waarna die eienaar van die rondloper beeste vinnig ‘n plan sal moet maak om die diere op sy eie grond te laat wei.
Friday, April 8, 2022
DIE groep lede van die Vriende Vereniging van die Togryers museum het Sondag 3 April op ‘n toer deur Bella Vista gegaan. Die toer is gelei deur ‘n jarelange inwoner, Kariem Adams. Die toere help die Vriend Vereniging om meer van die omgewing en streek te leer.
Skrywers woon werkswinkel by ‘n Suksesvolle skrywerswerkswinkel is onlangs by die Togryers museum deur Anzil Kulsen en Diana Ferrus aangebied. Plaaslike skrywers het die werkswinkel bygewoon. Die ATKV word bedank vir die werkswinkel wat hulle geborg en moontlik gemaak het.
DONDERDAG 31 Maart het die Wes-Kaapse regering ‘n omgeeuitreik op Wolseley geloods. Befondsing vir die uitreikprojek is moontlik gemaak deur die Wes-Kaapse premier Alan Winde en die Wes-Kaapse minister vir plaaslike regering, Anton Bredell. Die oorhandiging van voedselprodukte en voorskoolsentrum hulpmiddels het plaasgevind by twee sopkombuise en drie voorskoolse sentrums. Bredell het saam met Tertius Simmers en lede van die Wes-Kaapse provinsiale regering Lorraine Botha en Wendy KaizerPhilander (nuwe kiesafdelingshoof van die Witzenbergstreek) hier besoek afgelê. VLNR: Wendy Kaizer-Philander, Lorraine Botha, rdl. Hennie Smit (burgemeester), Anton Bredell, Tertius Simmers en Christine Olivier van die Wolseley en Montana sopkombuis.
WORKING on Fire, in partnership with the Shoprite Group, recently hosted a fire safety workshop for 30 Early Childhood Development (ECD) Educators from the Cape Winelands in an attempt to create fire resilient communities. Educators are identified in the hope that they will act as vehicles to spearhead information sharing on fire prevention to the learners who in turn will educate their families and communities too. The workshop taught educators about the importance of fire safety and prevention in and around the house and school, how to prepare for fire season and how to treat burn wounds while waiting for professional help. Working on Fire (WOF) has been working with pre-schools in fire-prone areas since 2015, to mitigate against fire hazards by empowering educators and learners.
Plaasbestuurder - Koue Bokkeveld Ceres Fonteintjie Boerdery beskik tans oor ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n plaasbestuurder op die plaas Heldersig in die Koue Bokkeveld. Die pos behels die bestuur van alle produksiefasette van die plaas as produksie-eenheid, wat kern- en steenvrugte, uie, sowel as ‘n veevertakking insluit. Dis ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk. Die kandidaat rapporteer aan die eienaar en is die direkte hoof van die plaas se bestuurspan. Die ideale kandidaat vir hierdie pos is ‘n selfgedrewe, energieke en dinamiese persoon wat ‘n langtermyn loopbaangeleentheid verlang. Toepaslike opleiding en/of ondervinding sal u aansoek versterk. Kandidate moet oor goeie analitiese-, beplannings-, bestuurs- en kommunikasievaardighede beskik. Kennis van besproeiing, plaagbeheer, herlewingslandbou praktyke sowel as relevante Produksie standaarde (GGAP, SIZA, ens.) sal in u guns tel. ‘n Markverwante vergoedingspakket - in ooreenstemming met u kennis en ondervinding - wat behuising insluit, word aangebied. Aansoeke en CV’s sal vertroulik ontvang word deur: Gerrit van der Merwe by admin@fonteintjie.co.za
DUTOIT VRUGTE, ons verpakkingsaanleg geleë buite Ceres in die Wes-Kaap, benodig die dienste van ’n uiters bekwame en ambisieuse persoon vir die bestuur van die operasionele aktiwiteite by dié aanleg.
PRODUKSIEBESTUURDER (Ceres)
Die posbekleër sal direk aan die Hoofbestuurder: Vrugteverpakking verantwoordelik wees vir die doeltreffende operasionele bestuur en koördinering van onder meer • verpakkingsbeginsels van wêreldgehalte • voldoening aan gehalte-, regulatoriese en voedselveiligheidsvereistes • arbeidsaangeleenthede • kostedoeltreffende vloei van produkte (kern- en steenvrugte) • opstel en bestuur van bedryfsbegroting vir pakhuise en • optimalisering van produktiwiteit en verpakkingsgehalte. Weens die wye verskeidenheid verantwoordelikhede en die dinamiese werkomgewing, beskik die posbekleër oor goeie bestuursondervinding (beplanning, koördinering, kontrole) en uitstekende mensevaardighede. Hierbenewens is streng dissipline, selfstandige optrede en selfgedrewendheid belangrike vereistes ter bereiking van die maatskappy se operasionele en strategiese doelwitte. Die suksesvolle kandidaat beskik oor ’n toepaslike naskoolse kwalifikasie en baie goeie bestuursondervinding en sal verder gekenmerk word deur die vermoë om ondergeskiktes te motiveer.
Diensaanvaarding: Verkieslik Junie/Julie 2022
Benewens aangename werkomstandighede bied ons ’n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ’n aftree- en mediese fonds insluit.
Telefoniese navrae word ontvang by: 079-728-2442
Stuur ’n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com
Indien u nie binne 6 weke na sluitingsdatum van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol. Ons hou egter u inligting op rekord vir toekomstige verwysing.
Diensaanvaarding sal ideaalgesproke nie later as 1 Junie 2022 wees nie.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 28 April 2022
‘n PETISIE rakende die Witzenberg munisipaliteit se deernis- en elektrisiteitbeleid is verlede week deur Saul Bosman aan die burgemeester, rdl. Hennie Smit, oorhandig. Die Wolseley gemeenskap en GOOD versoek dat onmiddelike wysigings aangebring word.
WITZENBERG HERALD
5
Friday, April 8, 2022
CERES polisiestasie se vroue-netwerk het Vrydag 25 Maart pamflette oor huishoudelike geweld en geslagsgeweld uitgedeel in die dorp.
PLAASLIKE skoliere het 21 internasionale aanvaardings gekry by die 12de Duitse internasionale fotokompetisie 2022. Meer as 1000 jong fotograwe het meer as 14 000 fotos ingeskryf vir die kompetisie. Agt junior fotograwe het deelgeneem: Thomas Bothè van HTS Drostdy het 7 aanvaardings gekry en ‘n algeheel 9de plek behaal, Daniël Conradie van Charlie Hofmeyr het 4 aanvaardings gekry, Alexa Bothè van Hoërskool Swartland het 2 aanvaardings gekry, Charl Conradie van Charlie Hofmeyr het 2 aanvaardings gekry, Liza du Toit en Jani van der Merwe van Charlie Hofmeyr het elkeen ook 2 aanvaardings gekry, Jaco Louw van Christelike privaatskool op Malmesbury en Aanisha Daames van Laerskool Aristea, elk een aanvaarding. Die leerders het ook as groep ‘n sertifikaat van meriete behaal deur algeheel sesde te eindig in die jeug-groep in die wêreld.
IT OPPORTUNITIES IN CERES DUTOIT AGRI, with its core operations based in Ceres in the Western Cape, is involved in the production, packaging and marketing of fruit and vegetables on large scale. Due to the dynamic nature of the business and the growth strategy, the following opportunities have been created:
SYSTEMS DEVELOPER
SATERDAG 26 Maart het kerkleiers en gemeentelede van die St. Andrews Anglikaanse Kerk op Ceres, vroegoggend weggespring op ‘n staptog van nagenoeg 35km na die St. Peters Anglikaanse gemeente op Tulbagh. Die staptog was t.b.v. ‘n fondsinsameling vir minderbevoorregte kerke. Gemeentelede van die St. Johns Anglikaanse kerk op Wolseley het later by die Ceres stappers aangesluit. Die fondsinsamelingpoging is deel van die Lenten Appeal en die geld sal aan die Bluedowns Archdea-conry oorhandig word. Hier stap die groep verby Boontjiesrivier-afdraai op pad na Tulbagh. FOTOS: Peter Luitjies.
GELEENTHEDE IN CERES DUTOIT VRUGTE, die verpakkingsaanleg van DUTOIT AGRI, is net buite Ceres in die Wes-Kaap geleë. Die dienste van ervare en uiters bekwame persone word vir die ondergemelde poste benodig.
VERPAKKINGSBESTUURDER
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Produksiebestuurder verantwoordelik wees vir die oorhoofse beplanning, begroting en bestuur van alle bedryfsaktiwiteite rondom die verpakking van vrugte in een van ons pakhuise, met spesifieke verwysing na: • Bestuur en afrigting van lynbestuurders • Optimale verpakking en bestuur van vrugte • Bestuur van ongeveer 200 werkers in hoogseisoen • Foutopsporing in toerusting • Beheer oor pakmateriaal • HACCP/BRC-akkreditasie • Begrotingsbestuur. Die ideale kandidaat beskik oor bogemiddelde bestuurs- en mensevaardighede en sal gekenmerk word deur dryfkrag, streng dissipline en die vermoë om ondergeskiktes te motiveer en produktiwiteit te verbeter. Ervaring in verpakking (verkieslik in die sagtevrugtebedryf) is ’n vereiste, terwyl ’n toepaslike kwalifikasie die aansoek sal versterk.
LYNBESTUURDER (VRUGTEVERPAKKING)
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Verpakkingsbestuurder verantwoordelik wees vir: • Bestuur van produksiespan van ongeveer 130 personeel • Doeltreffende opstelling van die paklyn • Akkurate uitvoering van pakinstruksies • Gehaltebestuur • Meting en rekordhouding van uitsette • Instandhouding van die BRC • Voedselveiligheidstelsel • Goeie algemene huishouding. Ons ideale kandidaat is ’n energieke, kundige en betroubare persoon met toepaslike ondervinding van produksielyne en kennis van kern- en steenvrugte. Verder beskik die persoon oor bogemiddelde bestuurs- en mensevaardighede en goeie rekenaarvaardighede (MS Office). ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal die aansoek versterk. Benewens aangename werkomstandighede bied ons ’n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ’n aftree- en mediese fonds insluit. Stuur ’n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com Diensaanvaarding sal ideaalgesproke nie later as 1 Junie 2022 wees nie.
We are looking for a passionate, experienced and self-motivated person to report to the Production Systems Manager and assume responsibility for developing, maintaining and enhancing our data architecture. The incumbent will assist and complement the existing IT team by resolving data issues and managing and implementing various data-driven projects in line with the IT strategy as directed by the Head of ICT. The successful candidate will have a well-rounded IT background with specific focus on the development of new features and functions within complex and integrated environments. In addition to a relevant qualification, the following are required: • Minimum of 5 years’ experience with Vitrax packhouse software • 5+ years’ programming and SQL Server/MySQL experience. The required skills and competencies include: • Writing effective, scalable code • VBA programming • Macros and advanced Excel skills • Integrating user-facing elements into applications • Testing and debugging programs • Performance tuning, improvement, balancing, usability, automation • Ability to work collaboratively with the business to understand end-user requirements to provide technical solutions • Knowledge of API integration • Solid understanding of data warehouse and BI technologies with the ability to develop and write reports • Strong critical-thinking and decision-making skills • Excellent interpersonal, written and verbal communication skills • Acute attention to detail with ability to work under pressure. A background in agriculture (fruit and vegetables) will be an added advantage.
IT SUPPORT ENGINEER
This position reports to the IT Support Manager and entails responsibility for: • Supporting, troubleshooting and resolving technical and infrastructure issues for 20 local sites in the Western Cape and 20 remote sites in the Eastern Cape • Installing, configuring and supporting IT infrastructure and applications (Microsoft and Farm Management) • Regular proactive maintenance of computer equipment and the office environment • Assisting with user training, where necessary • Dealing with third-party service providers for technical troubleshooting or callouts. Candidates must meet the following requirements: • Matric, N+ and MCSE (minimum requirement) • 5+ years’ experience as an IT Technician/Support Engineer • Experience in working with printers, network cabling, basic networking, UPS, Active Directory system, Office 365, Windows 10, Android and IOS • Ability to manage incidents and prioritise accordingly • Basic project management skills. Exposure to cloud technologies such as O365 and Azure would be beneficial.
BUSINESS INTELLIGENCE ANALYST
As a BI Analyst you will collaborate with all departments (Finance, Technical, Production, Research & Development) and will be required to investigate and analyse various processes and systems and provide in-house training to staff at all levels. The incumbent will report directly to the Head of ICT and be responsible for the following duties: • Consult and collaborate with management and relevant stakeholders • Research, develop and implement data-gathering methods • Develop and manage BI solutions (Qlikview/Qliksense/Nprinting/Power BI) • Provide reports, processes and Excel VBA applications • Create and maintain documentation including requirements, design and user manuals • Identify opportunities to improve processes and strategies with technology solutions • Identify development needs • Evaluate and analyse the effectiveness of implemented strategies • Report back on findings and make recommendations on solutions. Due to the dynamic work environment, the ideal candidate should have good management experience (planning, coordination, control) and excellent people skills, supplemented by: • Strict discipline, independent action and self-reliance in order to achieve the company’s operational and strategic objectives • A relevant qualification/experience (IT or similar) • SQL Server skills • Proficiency in BI tools (Qlikview/Qliksense and Power Bi) • Excellent analytical and problem-solving skills • Ability to read code and support applications, reports and processes • Proven experience in programming for data analysis • Excellent communication, interpersonal and presentation skills. In return for your expertise, we offer pleasant working conditions and a competitive remuneration package, including membership of a retirement and medical aid fund. Please forward a detailed CV to recruitment@dutoit.com Employment will ideally commence by not later than 1 June 2022
6
WITZENBERG HERALD
classifieds
Happy Heavenly Birthday
Katrina Wilhelmina Pietersen
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
1939/04/10 - 2021/07/06 Your 1st birthday away from us. Gone but never forgotten. Rest in Peace. Your beloved sister Ena Victor and family
Benjamin (Bennie) Damon
1952/06/11 - 2022/03/31 Roudiens:
Do. 07/04/2022, om 19:00, Die Laan 196, Ceres
Verassingsdiens Sat. 9 April 2022 Huis: 09:00, Dias Crescent 15, Ceres Kerk: 10:00, St.Andrews Kerk, Ceres Privaat Verassing Parkering beskikbaar by Morrisdale Primêr
Benjamin (Bennie) Damon
Korneels Davids 1964/10/23 - 2022/03/31
Roudiens: Do. 07/04/2022, 19:00, Klaradynstraat 763, BV
Privaat begrafnis: Sat. 9 April 2022
Huis: 10:00, Klaradynstr. 763, Bella Vista Kerk: 11:00, Gemeenskapsaal, Bella Vista Graf: Bella Vista
1952/06/11 - 2022/03/31
Ons neem met droefheid in ons harte van Bennie (Bakoor) afskeid en berus in die Here se Wil. Hy was inderdaad vir ons familie dierbaar en ons sal die soete herinneringe koester. Sy nagedagtenis sal bly voor tleef en vir altyd dierbaar en kosbaar bly. Hy sal beslis deur ons gemis word, maar ons glo dat Liewe Jesus ons hand sal vashou op die pad vorentoe. Rus in Vrede Bennie.
Liefde die Kayer gesin
(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
Korneels Davids
Korneels Davids
Van Gerrit, Carmen, Tamzleigh, Juberto-Lee en Kyle-Leigh
SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN 083-227-6476
1955/04/08 - 2020/07/01 ‘As each day passes I miss you more & more, but today, on your birthday I miss you the most. On this day that honours you, I pray that the Heavens above are rejoicing in your name, and also reminding you of how spe-cial you were to me. I’ll never forget you and how much you meant to me.’ Nico, kinders, kleinkinders en vriende
Anneke Suzette Sym 1968/10/24 - 2021/04/07 Suster Anneke n jaar is verby, ons raak nie ge-woond aan die leemte in die kerk nie. Jou plek is leeg en jou stem is stil maar jou teenwoordigheid bly nog steeds met ons. ‘Baie vroue het hulle knap gedra maar jy oortref hulle almal.’ Dit kom met tere liefde van ons gemeente Die Evangeliese Christen Gemeente
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Skakel
082-859-2300
Llewellyn Aubrey Juries
‘Your life was a blessing. Your memory a treasure. You are loved beyond words and missed beyond measure.’ Valerie, kinders en kleinkinders
Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
Skakel of Whatsapp of stuur CV na
Whatsapp of skakel 082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit
• Was, droog en stryk teen billike pryse • Besighede is welkom vir kwotasies Ons voldoen aan u versoek
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o. Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
ALGEMENE WERKER/ TUINMAN CERES Vereistes: • Algemene buitewerk kan doen • Voertuie was/gras sny/buite areas skoon hou • Enige gewone buite instandhouding aandag gee
CHIEF KAZZO
• You want promotion and increased salary at work? • Clear your debts and financial problems • Win all kinds of gambling • Win contracts and tenders • All relationship problems ect.
You pay when work is done
Only for appointment CALL/WHATSAPP 065-990-2467
PLANT AND TOOL HIRE
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware.
Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Skakel of Whatsapp
076-995-4030 of stuur CV na charl.vansittert@gmail.com
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
Coco Male. Born Oct. 2021. Small to med. size
Bas Female. Born 31 October 2021
Dina Female. Born 20 Nov 2021. Available for adoption from 24 February 2022.
Tessa Female. Born October 2021. Medium to Large size. Boerboel Cross.
Financial’s Love specialist
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing
• Kandidaat moet met kinders kan werk • Eie vervoer voorsien tot by werksarea • Werksarea is 1.5km buite Ceres in PA Hamlet se rigting • Salaris sal bespreek word in onderhoud
charl.vansittert@gmail.com
1958/06/05 - 2020/04/10
CENTRAL CERES MOTORS
Vereistes:
076-995-4030
Kathleen (Katy) Africa
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
1964/10/23 - 2022/03/31
Sag rus ons pa en oupa. Ons gun jou die rus en ‘n lewe ver van pyn, lyding en seer. Groot dank aan ons Hemelse Vader vir die geleende kosbare tyd met jou. Jy laat ‘n groot leemte, maar sal nooit vergeet word nie. Rus in Vrede tot ons weer ontmoet.
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS
Happy Heavenly birthday
Boland Roll on Lawn
1964/10/23 - 2022/03/31
Hiermee wil ons as gesin graag aan ons Hemelse Vader alle eer en dankbetuiging toeswaai vir die wonderlike genade-jare wat Hy ons liefdevolle vader en oupa aan ons toevertrou het. Pa, oupa, Jubert ons gun jou die rus sonder enige pyn. Rus in Vrede. Van jou vrou Sarah, Marzaan, Chante, Janine en kleinkinders
AND FRAMES
KINDEROPPASSER/ HUISHULP CERES
Friday, April 8, 2022
Wees deel van die uitstalling DIE Togryers museum op Ceres is tans besig met die beplanning van ‘n splinternuwe permanente gemeenskapsuitstalling vir 2022/23. Die klem val op besighede van ouds tot en met die tagtiger jare. Die museum is opsoek na enige voorwerpe, plakker, foto, kwitansie, advertensies ens. wat in inwoners se besit is. Die dokumentasie sal ingeskandeer word waarna oorspronklike dokumente terugbesorg sal word. Besighede op Ceres, Bella Vista, Morrisdale, Rooikamp, Rietvlei en Nduli, word ingesluit by die uitstalling. Sonder hierdie skenkings kan die uitstalling nie realiseer nie en doen die museum ‘n beroep op elke lid van die gemeenskap om te gaan soek vir items. Vir meer inligting skakel die museum by (023) 312-2045.
Willie & Lilly Brother (white feet) and sister (brown feet). Born 21 November 2021 All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply
Kittens Mouse & Bert Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram
AJ Louw van Charlie Hofmeyr Hoërskool, het 26 Maart in Dalton, Kwazulu-Natal aan die tweede rondte van die National Cross Country deelgeneem en ‘n goeie vierde plek in die 85cc klas behaal.
WITZENBERG HERALD
7
Friday, April 8, 2022
nuusbrokkies LOXTONIA ups the tempo with Cider Experience in the Ceres Valley. Round up the crew and make your way to the Ceres Valley on Saturday, 23 April for the ultimate foot tapping Cider Experience at Loxtonia apple farm. Whether you prefer your Loxtonia cider by the ice bucket or on-tap, you can try them all while getting into the groove with popular Boland balladeer and cover artist, Juan Casey. Making sure you don’t go hungry while rocking the beat, Big Bite Roadhouse will be dishing up juicy pulled pork burgers, yummy vetkoek and pasta from their food truck. The all-day Loxtonia Cider Experience runs from 10:00 till 16:00 on Saturday, 23 April. Tickets at R80 per person are available on Quicket. PAAS-SATERDAG 16 April vanaf 08:00 vier die V.G.K. in S.A Gemeente Ceres, hul jaarlikse Dankfeesbasaar by die Ceres Welsynsentrum. Daar sal verskillende stalletjies wees waar vrugte, groente, gemmerbier, poeding, vleis-, hoender en steak braaiborde, potjiekos, afvalpot, roosterbrood rolletjies, worsrolletjies en allerlei produkte en lekkernye te koop aangebied sal word. Bestellings vir braaiborde en potjiekos kan vooraf by die kerkkantoor geplaas word. Vir navrae skakel Menisia Persens (023) 312-1855 of Girly de Bruyn (023) 312-2861. VGK Bella Vista nooi inwoners uit na hul gemeentebasaar 16 April om 10:00. Verskillende basaar lekkernye sal te koop aangebied word. Kom geniet die dag saam met ons. KINGS se sosiale krieketspan was Sondag slaggereed vir die wedstryd teen CFG krieket. Die wedstryd het nie plaasgevind nie nadat die CFG-span twee ure voor die aanvang van die wedstryd dit gekanseleer het. Kings speel Sondag 10 April om 14:00 teen Tigers. Die 11:00 wedstryd is tussen Punjab en Royal Stars.
DIE drie atlete van Bella Vista Hoërskool was onlangs deel van die Boland Hoërskole atletiekspan en het goed presteer. Herman Brink (links) het tydens die Wes-Kaap byeenkoms ‘n eerste plek behaal in die seuns o/17 hoogspring, Jaylin Rooi het ‘n tweede plek behaal in die verspring seuns o/14 en Herald de Silva (regs) het ‘n vierde plek behaal in die o/14 seuns verspring. Brink het later deurgedring na die S.A. atletiekkampioenskappe in Germiston en daar ‘n negende plek in hoogspring behaal. Hy het ook ‘n tiende plek by die junior Suid Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Potchestroom behaal. * Die skool bedank Ceres atletiekklub, die Bella Vista gemeenskap, opvoeders van Bella Vista Hoërskool en alle ander persone wat ‘n bydrae gelewer het.
NA jare as toeskouer het Suretha Deetlefs in Oktober 2019 besluit om die paviljoen vir die atletiekbaan te verruil. Op 19 Oktober 2019 het sy vir die eerste keer aan ‘n meesters atletiekbyeenkoms in Parow deelgeneem. Tydens haar eerste deelname in hoogspring het Suretha die bestaande SuidAfrikaanse rekord vir haar ouderdomsgroep verbeter. Die rekord is erken en sy het haar nasionale kleure op 12 Desember 2021, ontvang. Op Saterdag 12 Maart het sy weer haar eie nasionale rekord verbeter. Haar man, Pietie, is haar inspirasie vir deelname. Pietie het sy nasionale kleure reeds in 2019 ontvang en neem hy deel in die 100 meter sowel as 200 meter naellope.
BELLA Vista Crusaders se vroue-komitee gaan op Vrydag 8 April ‘n hamburger, skyfies en ‘n koeldrank vir R40 verkoop. Belangstellendes kan dit vanaf 18:00 in Buitenstraat 32, Bella Vista, kom afhaal. DIE Bella Vista Crusaders kerskoor hou op 10 April om 16:00 ‘n belangrike ouervergadering in die saal langs Bella Vista sportgronde. Elkeen se teenwoordigheid sal waardeer word en vir enige navrae kan die voorsitter, Julius Julies, by 083-726-5866 geskakel word. WAS jy een van die eerste matrikulante van Bella Vista Hoërskool in 1997? Vanjaar beplan die skool ‘n 25 jaar reünie en wil hulle graag dit ‘n spesiale geleentheid maak. Tree op Facebook via Messenger in verbinding met Ajay January, Lesley Koopman of Helga Swartz. Verdere inligting sal in komende weke via die sosiale mediaplatvorm deurgegee word. CERES Netbalklub het weer met oefeninge op Dinsdae en Donderdae begin. Begintyd is vanaf 17:00 - 17:30 op Gericke netbalbane. Nuwe lede is welkom om by die klub aan te sluit. Skakel Marelize by 073-318-7638 of Beverley by 083-402-1246 vir verdere navrae. VGK Bella Vista nooi inwoners uit na hul gemeentebasaar 16 April om 10:00. Verskillende basaar lekkernye sal te koop aangebied word. Kom geniet die dag saam met ons.
21 April 2022 - 18:30 vir 19:00 Kaartjies: R180 p/p Sluit ligte ete in Bring eie wyn - glase sal voorsien word Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor (023) 313-3694 of skakel Alma Goosen 083-443-0881
V.G.K. in S.A Gemeente Ceres se jaarlikse
Dankfees Basaar
16 April
VGK BELLA VISTA
GEMEENTE BASAAR Verskillende lekkernye te koop. Kom geniet die dag saam met ons.
10:00
te Ceres Welsynsentrum op Paas Saterdag 16 April vanaf 08:00
Daar sal verskillende stalletjies wees waar vrugte, groente, gemmerbier, poeding, vleis-, hoender- en steak braaiborde, potjiekos, afvalpot, roosterbrood rolletjies, worsrolletjies en allerlei produkte en lekkernye te koop aangebied sal word.
Bestellings vir braaiborde en potjiekos kan vooraf by die kerkkantoor geplaas word. Navrae: Menisia Persens (023) 3121855 of Girly de Bruyn (023) 312-2861
8
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voor trekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen adver tensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
WITZENBERG HERALD
Sport
Friday, April 8, 2022
Witzenberg Herald
SATERDAG 2 April het Delicious en Bella Vista mekaar in ‘n vriendskaplike wedstryd voor ‘n groot skare gepak. Die wedstryd was baie opwindend met goeie, skoon rugby. Delicious het eerste bloed geruik maar teen die einde onder druk foute gemaak. Bella Vista het die wedstryd met 26-19 gewen. Bella Vista se Thierry Grootboom, het die wêreld aan die brand gespeel.
Pieter en David-John wen kompetisie SATERDAG 2 April is ‘n beterbal stableford kompetisie op Ceres aangebied waaraan 61 spelers deelgeneem het. Pieter Immelman en David-John Versfeld was eerste met 45 punte. BJ Claasen en Trevor Abrahams was in die tweede plek met 44 punte gevolg deur Vincent Hewitt en Connie Schreuder met 43 punte. Volgende kompetisies Spelers kan weer op 16 April inskryf vir ‘n houespel kompetisie en op 23 April vir die Windhoek pare. Die baan is Saterdag 9 April gesluit vir die Nelson ligawedstryde. Spelers kan die klub skakel by (023) 312-3068 of op die Clubmaster app bespreek.
FOTO: Trevor Felix
DAAR is geen keer aan Ceres rolbalspelers nie. Die span van Cobie Coetzee, Engela en Stoffel Lambrechts is onlangs gekroon as die Boland driespel kampioene vir 2022. Die span het teenstaanders van Wynland, Overberg en Weskus uitgestof om die titel te wen.
JUAN Marais van Charlie Hofmeyr Hoërskool, het tydens die Maart skoolvakansie aan die ASA jeug en junior atletiekkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Juan het algeheel sewende geëindig in die seuns o/18 diskus finaal met ‘n afstand van 53,36 meter.
FOTO: Rae Trew-Browne
DIE Witzenberg Sportraad het op Maandag 28 Maart hul twee jaarlikse verkiesing by Ceres Sekondêr gehou. Die verkiesing moes uitgestel word weens CV-19. Die sportraad wil hul dank uitspreek teenoor die Witzenberg munisipaliteit vir hul volgehoue ondersteuning en samewerking. AGTER: Jacob Volmoer , Martie Zietsman, David Koopman, Nicolette Baron en Isak Snyders. VOOR: Lorenzo Arendse, Chantel Petersen, Martin van Wyk, Nico Jansen en Zenaldo Fredericks.
STOP MINING IN THE CEDERBERG Application made for prospecting licence
Orren Capital (Pty) Ltd has applied to the Department of Mineral Resources for a prospecting licence over Pompieshoek (63 Ceres) in the Koue Bokkeveld (DMR reference: WC30/5/1/1/3/10376 PR). Pompieshoek is crossed by the Lieu and Twee rivers which feed into the Doring river downstream. The environmental impact of prospecting or mining activities in the area would have a devastating impact on the environment in the area. Air, noise and water pollution, dust, disturbance to animal and plant habitat and the detrimental impact on fruit orchards (& consequently jobs) are all major concerns. Please register as an Interested and Affected Party and express your concerns in writing to: Thato Ramoraswi Fritz Orren TPR Mining Resources (Pty) Ltd Orren Capital (Pty) Limited info@tprmining-resources.co.za fritz@orrencap.co.za For more information contact: Peter Stoffberg peter@universalfoods.org
CHLOÉ Bishop van Ceres het Saterdag 26 Maart deelgeneem aan die Batrun Trail Run in Kaapstad. Hierdie 30km wedloop vind in die aand op Tafelberg plaas en at-lete moet drie bergpieke Leeukop, Devils Peak asook Maclears Beacon (hoogstepunt op Tafelberg) uithardloop. Sy het die wedloop in 05:05:12 voltooi en was die sesde vrou oor die wenstreep.
Jonathan Lang jonathan@lang.co.za
Make your life easier with Mobile convenience
CONTROL YOUR HOME FROM ANYWHERE!
OPEN GATE VIA MISSED CALL
Simply dial the G-ULTRA and the missed call automatically trigger your gate to open, for super safety and ultra convenience SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 066 205 3312 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES