Saak teen polisielid weer uitgestel
‘n POLISIEMAN van Tulbagh wat Meimaand ‘n man op Gouda doodgeskiet het, se saak is in die Tulbagh landdroshof uitgestel.
Sers. Jonathan Waterboer (47) van die Tulbagh misdaadvoorkomingseenheid, het Maandag 9 September in die Tulbagh landdroshof verskyn op aanklag van moord. Die saak is na 14 Oktober uitgestel vir ‘n streekhofdatum.
Sy borg van R1000 is verleng.
Voorval
‘n 40-Jarige man van Gouda is Donder-
dag 23 Mei omstreeks 10:30 dood kort nadat inwoners en die polisie in ‘n onderonsie betrokke geraak het. Dit is nie bekend wat het tot dié konfrontasie tussen die twee groepe gelei nie. Die polisie was blykbaar opsoek na twee verdagtes. Die broer van een van die mans het toe tussenbeide probeer tree.
In die harwar naby die Bakerville primêre skool, is ‘n man noodlottig getref. Ondersoek
Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (OPOD) ondersoek die voorval.
Lente hier maar koue bly nog 'n rukkie
Lente hier maar koue bly nog 'n rukkie
LENTE het wel amptelik in die Wes-Kaap aangebreek maar op Ceres bly dit steeds koud. Nog reën vir die maand is ook nie uitgesluit nie. Die afgelope agt maande het goeie reënval oor ‘n wydverspreide gebied in die Witzenbergstreek geval. In die Warm Bokkeveld wat Ceres dorp insluit is daar vanjaar al 867 mm gemeet. In Augustusmaand is 207.6mm in die Warm Bokkeveld gemeet, 142.7 mm in die Bo-Swaarmoed en Lakenvlei omgewing, by Romansrivier 148.7 mm en in die Agter-Witzenbergvallei 118.6mm. Dit is byna dubbeld die Augustus 2023 reënval. Die Ceres Koekedouwdam en Tulbagh dorpsdam is steeds 100% vol en die Waverenskroondam staan nou op 80%. * Reënvalsyfers word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.
EEN baan in Michellspas is sedert die begin van Augustus vir verkeer gesluit. ‘n Gedeelte by die treinspoor het weens die hoë reënval in Julie begin sak waarna die een baan vir verkeer gesluit is. ‘n Stop-en-ry punt van ongeveer 500 meter, word sedertdien in die pas beman. Na meer as ses weke, is dit nog nie duidelik wanneer die pad herstel gaan word nie en ook nie wat die herstelproses vertraag nie.
Ons Ruimte - Witzenberg deur Annisa
MENSEHANDEL en ORGAANSKENKINGS
10% van all orgaanskenkings word verkry deur mensehandel.(Global Observatory on Donation and Transplantation) ‘n Middeljarige man in Asië is gedurende ‘n somersmiddag ondervang waar hy met vyf jong seuns gewag het by ‘n bushalte. Die man het aan die seuns beter werksgeleenthede belowe. Hoewel hul die grens sou oorsteek, is al hul vervoerkostes reeds betaal en is aan hul die versekering gegee dat die volwasse man bekend is met die nuwe werksomstandighede. Ge–durende hul gesprek het die man erken dat hy gedurende sy werkstyd ‘n operasie moes ondergaan, as gevolg van ‘n onbekende siekte. Hy was egter dankbaar dat die kostes alles deur hierdie werk betaal is. Met verdere ondersoek was die ope–rasiemerke ‘n bewys van die verwydering van ‘n nier. Love Justice International kon hom in sy onkunde inlig oor slagoffers van orgaanskenking en die moontlIkheid van misbruik deur dieselfde organisasie teenoor andere en moontlik ook die vyf jong seuns.
Met hierdie spesifieke insident kon Love Justice International die minderjarige seuns se families kontak en hul veilig terugneem na hul ouerhuise en plek van oorsprong. Sodoende is hul gered van moontlike handel vir orgaanskenking of enige ander misbruik. Alle oningeligte individue is nie so gelukkig om gered te word nie. Die nood en hoop van werklose en weerlose mense word uitgebuit deur die aanloklike werksaanbiedinge onder vals voorwendsels. Orgaanhandel
● Orgaanhandel bly voortbestaan aangesien die vraag na organe veel groter is as die beskikbare donateurs. Duisende mense sterf jaarliks gedurende die wagtyd vir beskikbare organe. Handelaars misbruik hierdie geleentheid tot eie finansiële gewin.
● Orgaanhandel genereer tussen $840 miljoen tot $1.7 biljoen per jaar. Ongeveer 12 000 onwettige oorplantings per jaar.
● Die omvang van die probleem is moeilik om mee tred te hou, aangesien hierdie handel binne ‘n wetlik aanvaarbare mediese netwerk plaasvind, waar gekwalifiseerde mediese personeel dit uitvoer.
● Daar bestaan ‘n gebrek aan kennis en samewerking tussen mediese praktyke en wetstoepassing deur diegene in beheer.
● Niere, gevolg deur lewer en corneas, is die algemeenste organe binne onwettige handel.
● Wanneer ‘n persoon oorsee reis vir die oorplanting van ‘n orgaan word daarna verwys as Oorplantings Toerisme. Dit vind plaas in lande waar daar minder wetstoepassing plaasvind. Hier is dit makliker vir kriminele netwerke van professionele medici, hospitaal-administrateurs, laboratoriumpersoneel, vertalers, vervoermaatskappye en wetstoepassers.
● Orgaanverwydering vind wêreldwyd plaas, maar die meerderheid kom voor in Noord-Afrika en die Midde Ooste.
Vir verdere inligting en ondersteuning rakende die werksaamhede van Love Justice
International:
Kontak: Anneke Barnard 078 084 8732 www.lovejustice.ngo/anneke
LAERSKOOL Waveren het Lente gevier en ‘n entrepeneursdag wat deur die graad 7 leerders aangebied is. Die dag het goed afgeloop en die entrepeneurs het hul goed van hul taak gekwyt. Alle tafels was baie mooi versier en meeste van hul produkte was alles uitverkoop.
FOTO: Peter Luitjies
September is Tourism Month!
TOURISM Month is celebrated annually in September to promote domestic travel, showcase our diverse tourism offerings and highlight the sector’s contribution to the economy.
“Join us this month for some exciting activities in partnership with the Ceres Togryers museum.
QR Competition - each week an ad will appear in the Witzenberg Herald newspaper with interesting facts and a puzzle piece of a QR code. Collect all 4 puzzle pieces, put it together and scan the QR code. Follow the prompts and answer 4 questions pertaining to the ads that were placed. You can win some amazing prizes!
● Virtual Treasure Hunt: How well do know the Ceres area? Please visit www.ceres.org.za/event/tourismmonth-treasure-hunt/ for more information and to enter the hunt!
● Guided Historical Walking tour for the public on Tuesday 24 September from 09:00to 12:00 @ R30 per person. Bookings via Ceres Togryers museum at (023) 312-2045 or send an e-mail to togryersmuseum@gmail.com
● Ceres Tourism Trash Bash: Clean-up event on Friday 27 September from 14:00 to 16:30. Meet at the Ceres Tourism office. Black bags, water and gloves will be supplied. More information For more information contact us at Ceres Tourism Bureau (023) 316-1287 or send an e-mail to: info@ceres.org.za
IDA Kock, jarelange inwoner van Tulbagh, het verlede week Loslitdag gevier op haar unieke manier. Elke jaar trek sy iets anders aan of laat maak ‘n uitrusting. Vanjaar het sy “Gesond eet!” voorgestel en prentjies van vrugte en groente aan die kleuters van Tulbagh pre-primêr uitgedeel.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.
Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.
Eiendom / Property
Erven 7900 & 1880, Ceres
Ligging / Location
Erf 7900 situated along Vos Street (Ceres Fruit Processors) & Erf 1880 along Skurweberg Avenus (Mazoe)
Aansoeker / Applicant
Dennis Moss Partnership (021-8870124)
Aard / Nature Verwysing / Reference
SUBDIVISION OF ERF 1880 INTO TWO PROPERTIES, REZONING OF THE SUBDIVIDED PORTION A FROM AGRICULTURAL ZONE TO INDUSTRIAL ZONE I, CONSOLIDATION OF PORTION A AND ERF 7900 AND DEPARTURES ONDERVERDELING VAN ERF 1880 IN TWEE GEDEELTES, HERSONERING VAN DIE ONDERVERDEELDE GEDEELTE A VANAF LANDBOUSONE I NA NYWERHEIDSONE I, KONSOLIDASIE VAN GEDEELTE A EN ERF 7900 EN AFWYKINGS
15/4/2/163
Sluitingsdatum / Closure date
30 Dae vanaf dag van plasing in die koerant
30 Days from date of publication in newspaper
DIE nuwe Kaapse Wynland SAPD distrikskommissaris, genl.maj. Luyanda Damoyi het die week sertifikate aan speurders oorhandig vir uitstaande skuldigbevindings in verskillende howe in die streek. Lede van Ceres GKS het ook tydens die geleentheid sertifikate ontvang vir hulle goeie werk. In drie van hul sake het die hof beskuldiges tot 40 jaar gevangenisstraf asook 18 jaar en 3 jaar gevonnis vir verkragting, ontvoering en roof. Genl.maj. Damoyi het tydens die geleentheid gesê dat bevelvoerders lede moet aanmoedig om hul werk met ywer te doen en dat die SAPD trots is op dié vir die merkwaardige resultate wat behaal is in komplekse en uitdagende sake. VOOR: Sers. Haydn Maart, lt.kol. Johan Koerkop, genl.maj. Luyanda Damoyi, brigadier Neville Malila, sers. Nomviwo Mdlulwa, sers. A.J. van Rooy van Ceres GKS en lt.kol. Hennie van der Walt. AGTER: Sersant Mogamat Hufke, kst. Anele Nyando, a.o. Micheal Pretoruis, kaptein Jaco Spamer (bevelvoerder van Ceres GKS) en sers. Zane Titus.
Drie jaar en ses maande
Talle uitstelle vertraag
Jain-moordsaak
NA meer as drie jaar en ses maande is die Jain-moordsaak weer uitgestel.
Die keer vir verdere besonderhede en regskonsultasie met beskuldigdes. Die saak is verlede Woensdag in die Wolseley streekhof na 13 November uitgestel. Hofverskyning
Die oudpolisieman Maurice Arries verskyn saam met drie beskuldigdes, Freddy Lottering (37), Nolan Visagie (25) en Anthony Schippers (23).
Die vier mans staan tereg op aanklagte wat wissel van huisbraak met die doel om te roof, roof met verswarende omstandighede, sameswering om te roof en moord te pleeg, moord, aanranding, die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie en aanklagte ingevolge die Wet op die Voorkoming van georganiseerde misdaad.
Saak word weer uitgestel
DIE verkragtingsaak teen ‘n werklose Wolseley-inwoner is verlede week weer uitgestel.
Die keer sodat die man met ‘n regsverteenwoordiger kan konsulteer.
Die saak is vroeër na die Wolseley streekhof oorgeplaas.
Die 41-jarige man wat op Wolseley gewoon het, word aangekla van die statutêre verkragting van ‘n 13-jarige meisie. Die voorval het in Oktober 2023 plaasgevind.
Die man is verlede jaar gearresteer en aangehou voordat borgtog van R2 000 in November 2023 aan hom toegestaan is. Hy moet steeds aan streng voorwaardes voldoen.
Die saak is na 6 November uitgestel.
*Volgens die strafproseswet kan die verdagte eers geïdentifiseer word sodra hy gepleit het.
Arries is in April vanjaar op borgtog van R10 000 vrygelaat nadat hy sedert sy inhegtenisname in Desember 2022, in aanhouding was. Die ander drie bly in aanhouding. Moord
Inbrekers het op 26 Maart 2021 by die vakansiewoning van Reneé Jain (51) van Kaapstad, ingebreek.
Jain was die betrokke aand alleen by die huis in die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat. Sy is dood nadat sy in die huis oorval, gewurg en vermoor is.
Visagie en Schippers is meer as ‘n jaar na die moord in Mei 2022 deur die ondersoekspan in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede. Maurice is in Desember 2022 op Piketberg gearresteer en Frederick (Freddy) Lottering, is in Junie 2023 as verdagte bygevoeg.
Lottering dien tans tronkstraf uit in ‘n ander saak.
Bakkiebestuurder weer in hof na vyf kinders in ongeluk sterf
DIE bestuurder van ‘n Ford Bantam bakkie wat 10 insittendes meer as ‘n jaar gelede van Op-die-Berg vervoer het, moet volgende week in die Bluedowns streekhof verskyn op aanklagte wat wissel van strafbare manslag en dronkbestuur.
Vyf kinders is dood toe die 40-jarige bestuurder, Adriaan (Rian) Hanse, Sondag 9 Julie 2023 omstreeks 23:30 beheer oor die bakkie verloor en ‘n sperreling op die R300 getref het. Die bakkie het langs die snelweg tot stilstand gekom.
Hanse, sy vrou Nolisa, en haar twee susters, Clarine Kyba en Jolene Kyba, het die betrokke naweek saam by die oorlede kinders se ouma op ‘n plaas in die Koue Bokkeveld-omgewing gekuier. Al die kinders was saam met die twee susters agterop die bakkie en almal is met die slag van die voertuig afgegooi.
Drie insittendes is na die ongeluk met ernstige beserings in die Tygerberg hospitaal opgeneem.
Hofverskyning
Hanse, wat blykbaar werksaam is as ‘n vragmotorbestuurder, moet weer op 16 September in die Bluedowns streekhof verskyn. Sy borgtog van R5 000 is verleng.
JOHN du Toit (links) van Laerskool Koue Bokkeveld is opgeneem in die o/13 Witzenberg sewes rugbyspan. Stephan du Toit, ook van Laerskool Koue Bokkeveld, is opgeneem in die Boland o/12 B-span. Laerskool Koue Bokkeveld is baie trots op hierdie twee manne se rugbyprestasies.
Welcome to Seeff Ceres: Celebrating 60 Years of Excellence in Real Estate
WE are delighted to mark a significant milestone this year - Seeff’s 60th anniversary!
For six decades, Seeff has been a pillar of the South African property market, with Seeff Ceres proudly embedded in the heart of this community. We extend our sincere gratitude to you for entrusting us with your real estate needs over the years.
As part of the Latjieskloof Beleggings group of Seeff branches, our reach goes beyond Ceres. We proudly serve surrounding areas such as Tulbagh, Wolseley, Wellington, Malmesbury, Stellenbosch, Franschhoek, Paarl and the entire West Coast, stretching up to Lambert’s Bay. Our extensive network enables us to offer our clients unparalleled marketing opportunities, seamless referrals, and an integrated service across South Africa and internationally, including our latest expansion into Dubai.
At Seeff Ceres, our local property practitioners have been an integral part of the community for many years, bringing a wealth of knowledge and expertise about the area, property conditions, and the local property market. Our experienced team is well-equipped to assist you with detailed property insights, offering comprehensive information and a Comparative Market Analysis (CMA) of your property to ensure you make informed decisions.
Our dedicated rental practitioners are also highly skilled in finding the right tenants for your property, ensuring that your investment yields the highest possible return. With a deep understanding of rental market dynamics, we provide tailored solutions to meet your needs, giving you peace of mind and a solid return on investment.
We are also proud of our long-standing partnership with Hamptons International, one of the United Kingdom’s most prestigious property groups. This collaboration enhances our ability to provide clients with a truly global platform for buying, selling, or letting their properties.
At Seeff Ceres, our commitment is to ensure that every real estate transaction is efficient and stress-free. Whether you are buying, selling, or renting, our team of dedicated professionals is here to guide you every step of the way.
We look forward to continuing to serve the Ceres community with distinction for many more years to come!
SLAGHUIS SUPERVISOR
Vereistes: • Moet onder druk kan funksioneer • Moet bereid wees om naweke en skofte te werk • Moet ten volle tweetalig wees • Ondervinding en kennis van slaghuis is noodsaaklik • Matriek is ‘n vereiste • Moet energiek en stiptelik wees en akkuraat kan werk • Moet goeie menseverhoudings hê en goed met personeel en kliënte kan werk • Moet individueel sowel as in groepverband kan funksioneer • Moet oor goeie bestuursvaardighede beskik.
Salaris onderhandelbaar
Indien u aan die vereistes voldoen, stuur asb. u CV (ID ingesluit) vir aandag aan Die Personeelbestuurder: ceres3@retail.spar.co.za en ceres.superspar2@gmail.com
Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 September 2024
windplaas vir die skenking van skoolsweetpakke. Twintig leer-
Hier is die leerders saam met verteenwoordigers van die windplaas.
Diensaanvaardings: Spoedig moontlik
Indien u teen Vrydag 27 September 2024 nog geen terugvoering ontvang het nie, neem asb. aan dat u aansoek onsuksesvol was.
E-pos u CV en moet asb. nie deur Facebook aansoek doen nie. u CV nie deur
E-pos u CV en moet asb. nie deur Facebook aansoek doen nie. u CV nie deur
ON 28 September, the much-anticipated National Cupcake Day 4 Kids with Cancer will be taking place at malls in the Western Cape. This event has taken place since 2012 to raise funds for Cupcakes of Hope - an NPC and PBO that supplies assistance and support to the families and children who are diagnosed with cancer.
Aanrandingsaak
bly sloer
‘n VERKEERSBEAMPTE van Ceres is erg frustreerd dat die aanrandingsaak teen haar gewese vriend na meer as ‘n jaar, steeds sloer.
Siposethu Xatoto (32) het Maandag 9 September weer in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n klag van aanranding om ernstig te beseer. Die saak is tot 28 Oktober uitgestel vir regshulp.
Volgens Stacey Klazen het die voorval op 8 Februarie 2023 omstreeks 07:15 plaasgevind toe Xatoto by haar woning opgedaag en haar aangerand het. Haar suster en ma het Xatoto uit die huis gestoot waarna hy in sy motor geklim en weggery het. Voor die voorval het hy haar na bewering via teksboodskappe gedreig.
Klazen het kort na dié aanrandingsvoorval, die Ceres landdroshof genader vir ‘n tydelike beskermingsbevel. ‘n Beskermingsbevel is op 22 Mei 2023 deur die landdros toegestaan.
Polisie waarsku oor diefstal uit motorvoertuie
INWONERS word gevra om versigtig te wees aangesien diefstal uit motorvoertuie die afgelope tyd baie toegeneem het in die Witzenbergstreek.
Die polisie het ook ouers en kinders gewaarsku om versigtig te wees wat hulle op sosiale media en TikTok deel en in baie gevalle, kwytraak.
Bedrieërs en inbrekers is deesdae volop en slaan onverwags toe op naïewe inwoners. Die polisie vra dat geen waardevolle items soos selfone en rekenaars, in voertuie gelos moet word nie. Maak ook seker dat die voertuie gesluit is aangesien skelms deesdae rondstaan by winkels met hul eie afstandbeheer om die sluit van motors te neutraliseer en sodoende maklik toegang te kry om waardevolle items uit die motors te steel.
Onthou ook om huisalarms te aktiveer as jy jou huis of besigheid verlaat.
We offer:
·Consulting Services·Maintenance
·Access Control·Audio and Visual
·Structured Cabling ·Gate motors
·Wireless Networking·Alarm Systems
·IP Based CCTV Systems
·Fibre Optic Installations
·Analytic Based Alert Notification Systems
·Analogue Based CCTV Systems
·Integrated Security Systems
SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES
VRIENDE van die Togryers museum beplan ‘n uitstappie op Saterdag 14 September na Ouplaas in die Witzenbergvallei. Die uitstappie vorm deel van Erfenismaand-vierringe. Kom geniet die dag saam met die museum. Vir besprekings skakel by (023) 312-2045. Koste beloop R30 vir nie-lede. lede is gratis.
DIE Togryers museum se konferensiefasiliteit is oor naweke beskikbaar vir verhuring vir klein funksies en werkswinkels/ opleiding. Skakel die museum vir meer inligting by (023) 312-2045 of stuur ‘n e-pos na togryersmuseum@gmail.com
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmaraton asook ‘n 10 km en 5 km pretloop, word op Saterdag 26 Oktober aangebied. Inskrywings is nou oop vir die plaas- en maatskappy-kompetisie oor 10 km. Inskrywings en navrae kan gerig word aan Nico Jansen by 078-8825-299
CBI gala-aand is uitgestel na 30 Oktober. Rusty Labuschagne, bekende Zimbabwiese sakeman, gaan sakelui toespreek oor sy we-
nuusbrokkies
dervaringe nadat hy valslik deur ‘n wildstroper beskuldig is dat hy ‘n ander stroper verdrink het en die polisie en hof se growwe nalatige optredes. Hy bring ‘n boodskap van hoop. Stuur ‘n e-pos na danell@dekeur.co.za indien jy ‘n tafel wil bespreek of enkelkaartjie @ R550 wil koop.
DIE 1994 matrieks van Ceres Sekondêr beplan om ‘n reünie te hou. Skakel Udine by 074-738-5668 of Olive by 078-614-4459
DIE Togryers museum se koffievles - en sopprojek, benodig nog leë koffiebottels en sop produkte soos sopmengsel, gesplitte ertjies, rys, stampmielies, lensies en pakkies sop. Ons sal enige donasies verwelkom.
Huis Maudie Kriel se Algemene Jaarvergadering vind plaas 17 September om 10:30.
DIE Ceres Michellspas half-maraton word op Saterdag 26 Oktober aangebied.
WITZENBERG MUNISIPALITEIT DIENSLEWERING IMBIZO
HET U NAVRAE OOR ENIGE VAN DIE VOLGENDE MUNISIPALE DIENSTE?
Deernis
Registrasie op werklose databasis
Kredietbeheer (rekeninge) Registrasie vir klein besighede
Sosiale OntwikkelingsprogrammeBasiese dienste, water, elektrisiteit, vullis, strate ens.
Behuisings waglys-aansoeke en navraeDie Geïntegreerde Ontwikkelingsplan
Geriewe (sale, sportgronde), Verkeer en Wetstoepassing parke en bome
WAAR WORD DIT GEHOU?
DAG EN DATUMTYD DORPWYKEPLEK
Dinsdag10 Sept.09:00 - 12:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Gemeenskapsaal
Woensdag11 Sept.09:00 - 12:00Tulbagh7 & 11Witzenville Gemeenskapsaal
Donderdag12 Sept.09:00 - 12:00Wolseley2 & 7Montana Gemeenskapsaal
Maandag16 Sept.09:00 - 12:00Ceres3 & 5Ceres Stadsaal
Dinsdag17 Sept.09:00 - 12:00Nduli1 & 12Nduli Gemeenskapsaal
Woensdag18 Sept.09:00 - 12:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal
Donderdag19 Sept.09:00 - 12:00Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Gemeenskapsaal
‘n Munisipaliteit wat omgee vir sy gemeenskap, wat groei en geleenthede skep
MUNICIPAL SERVICE DELIVERY IMBIZO
DO YOU NEED ASSISTANCE WITH THE FOLLOWING MUNICIPAL SERVICES?
Indigent Registration on Municipal Unemployed Database
Credit Control (accounts) Small Businesses Support
Social Development ProgrammesBasic services, water, electricity, refuse, streets etc
Registration on Housing waitinglistThe Integrated Development Plan
Amenities (halls, sportsgrounds),Traffic and Law Enforcement parks and trees
WHERE WILL IT BE HELD? DAY AND
Tuesday10 Sept.09:00 - 12:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Community Hall
Wednesday11 Sept.09:00 - 12:00Tulbagh7 & 11Witzenville Community Hall
Thursday12 Sept.09:00 - 12:00Wolseley2 & 7Montana Community Hall
Monday16 Sept.09:00 - 12:00Ceres3 & 5Ceres Town Hall
Tuesday17 Sept.09:00 - 12:00Nduli1 & 12Nduli Community Hall
Wednesday18 Sept.09:00 - 12:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall
Thursday19 Sept.09:00 - 12:00Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Community Hall
A Municipality that cares for its community, creating growth and opportunities
DAVID NASSON
MUNICIPAL MANAGER
MUNISIPALE BESTUURDER
classifieds
Skakel ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Huawei Mobile Wifi Router te koop. Nuut. Nog in boksie. Prys R500 ohb. Skakel 082-7214043. 16/08 23/08
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 3162021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS
“ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300
CENTRAL CERES MOTORS
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating
•Servicing
•Auto Electrical
•Aircon regassing
Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254
☎ (023) 312-1274
Select
LAUNDRY
Whatsapp of skakel 082-821-3610
Joubertstr. 16, Ceres
Ma - Vry: 08:0017:00
Vakansiedae: Gesluit
Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*
*Terme en voorwaardes geld
Motorhuisdeure Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-804-4550. (e-pos: neliasmit @mweb.co.za) rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276 w.t.o.
DIANA & KIM
is there to help with:
•Financial assistance
•Bring back lost lovers
•Court and divorce cases
•Pay after job is done
•Delayed pension 078-283-7310
Fax: (023) 312-1414
& Faure Street 83
Landswye Meubelvervoer \ Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
SEPTEMBER is Erfenismaand en die museum het ‘n interessante program vir die maand bekendgestel. Die verskillende aktiwiteite word in samewerking met Ceres Toerisme aangebied en vorm deel van toerismemaand in September. Die museum se program skop af met ‘n landmerk fotoreeks waar inwoners versoek word om hul gunsteling landmerk af te neem en in te stuur na 076-6892885. Op 13 September vind ‘n skoonmaakprojek by Lover’s Bridge/Akkerbos om 14:30 plaas. Bring ‘n houer koffie en ‘n stoel saam vir ‘n saamkuier onder die bome. Saterdag 14 September vertrek die Vriende van die Museum om 9:30 op ‘n historiese uitstappie na Ouplaas. Op Sondag 24 September sal die museum se plaaslike gids belangstellendes neem vir ‘n omvattende toer deur Ceres. Almal vertrek om 14:00 vanaf die toerismekantoor (natuurtuin) en koste beloop R30 p.p. ‘n Bottel water is ingesluit by die prys. Die toer eindig om 16:00 by die Togryers museum. * Vir bywoning van enige van dié funksies, kan belangstellendes die museum by (023) 312-2045 skakel. “Kom ervaar Ceres en omgewing se kultuurhistoriese erfenis saam met ons”. Hou gerus die Witzenberg Herald en die Togryers museum se FB blad dop vir meer inligting oor elke gebeurtenis.
AAN ENIGE KLERE! Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na: Mans klere en -skoene asook wintersklere vir mans en vroue
Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00
Saterdag: 09:00 - 12:30
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com
Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles) ONS DOEN OOK HERSTELWERK
HOWBILL rugbyklub het die naweek teen Tandfontein gespeel en ‘n goeie oorwinning van 28-3 behaal. Howbill sluit die seisoen in die eerste plek af in die Witzenberg Gemeenskapskild kompetisie. Die klub sien daarna uit om in 2025 in die Witzenberg streekuitdaagkompetisie te speel.
CERES gholfklub het Vrydag 6 September ‘n Sundowner 9 putjie-kompetisie aangebied. Ceres Superspar borg vanjaar die pryse. Die kompetisie is deur Laurie Pohl (links) gewen met 23 punte met Saxtus van Rensburg in die tweede plek met 20 punte. * Carel Cronjé het Saterdag 7 September se individule stableford kompetisie met 37 punte gewen. Herman van der Walt was tweede met 35 punte gevolg deur Henk Zemmer met 33 punte en FK van Schalkwyk in die vierde plek met 32 punte.
PIERRE de Jager van Ceres het verlede naweek vir die eerste keer aan die Race to the Sea 100 miler wedren deelgeneem. Die bergfietswedren oor 160 kilometer is vanjaar vir die derde keer tussen Franchhoek en Hermanus aangebied en word beskou as een van die mooiste bergfietsroetes in die Wes-Kaap. Die wedren met 2500 meter se klimme het by Benguela Cove landgoed klaargemaak.
Ceres haal Top 12
KLUBRUGBY in die Boland se ligabepalings vir 2024 word die naweek afgehandel.
Ceres is die enigste span in die Witzenbergstreek wat deurgedring het na die Boland Top 12 kompetisie. Ceres het verlede jaar, vir die eerste keer in dekades, in ‘n laer liga deelgeneem. Vanjaar was hulle terug in die top liga en het hulle gewys hulle hoort in die groot uitdaagkompetisie.
Die spanne het die Sanlam Boland Top12 kompetisie gehaal en sal in twee groepe meeding.
Die wedstrydbepalings sal op Woensdag 25 September gedoen word. Die spanne is: Abbotsdale, Caledon, Ceres, Darling, Eagles, Robertson Town, Newtons, Safcol, Saldanha, Young Spurs, Villagers Worcester en Vredenburg.
Ceres teen Wolseley
Ceres rugbyklub het Saterdag hul laaste ligawedstryd op Victoriapark teen Wolseley gewen. Ceres moes die wedstryd wen om die Top 12 kompetisie te haal. Wolseley het dit geensins vir Ceres maklik gemaak nie en het hul verdediging gehelp om die oorhand oor Wolseley te kry.
Vir Ceres het Thinus Saayman en Sarel
Herbst drieë gedruk met William van Wyk wat met twee strafskoppe en een doelskop geslaag het.
“Ceres wil die klub se borge en ondersteuners wat deur die jaar agter hulle gestaan het, bedank.
Bella Vista teen Hillcrest
Bella Vista rugbyklub het Saterdag op hul tuisveld, Hillcrest van Wellington se Top 12drome beëindig met hul 39-24 oorwinning.
Hillcrest was vinnig uit die blokke en teken in die eerste minute ‘n drie aan.
Hierna neem Bella Vista beheer oor die wedstryd en laat Hillcrest bontstaan op die verdediging sowel as in die skrums en met dryfmaal-bewegings.
In die eerste helfte druk Chesvill Muller en Leagan Lintnaar elk ‘n drie na hul span meters ver met dryfmaal bewegings wen. Die spanne gaan drink water met die rustydtelling 12-5.
Patwin van der Merwe (19), belowende vleuel van Bella Vista, het weer geskitter en twee drieë gedruk. Hy is een van die voorste driedrukkers in die Witsentraalstreek.
Durin Nasson van Bella Vista en Boland Kavalier, het ook die oog gevang met sy puik stelskopwerk na die pale. Hy het 14 punte aangeteken.
Behalwe vir Patwin van der Merwe wat twee drieë gedruk het, het Jemiehl Muller, Chesvill Muller en Leagan Lintnaar ook agter die Hillcrest doellyn gaan kuier. Durin Nasson het met vier doelskoppe en twee strafdoele geslaag.
Bella Vista speel Saterdag 14 September teen die 2024 streekkampioen, Newtons, in hul laaste ligawedstryd op Bella Vista sportgronde en Delicious speel teen Young Blues. Uitslae van die Witsentraal Groot uitdaagkompetisie: Ceres klop Wolseley 18-6, Bella Vista wen 39-24 teen Hillcrest, Hamlet klop Evergreens 15-9, Roses is te sterk vir Delicious en wen 55-32 en Newtons klop Temperance 46-31. Uitslae van die Witzenberg Streekuitdaagkompetisie: Lindeshof klop Môrester 38-24, Tulbagh wen 30-26 teen Lovedale, Red Roses klop Young Good Hopes met 31-14, Paardekloof klop Op-die-Berg naelskraap 19-17 en La Plaisant wen 14-7 teen Vastrap.
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, South Africa’s preferred producer and marketer of apple and pear juices concentrate, as well as a range of other concentrates and purees, have the following employment opportunity at their factory in the beautiful town of Ceres, Western Cape.
The successful candidate will report directly to the Distribution Manager and the responsibilities of the position include the following key performance areas :
• Responsible for all local and export drum dispatches
• Liaise with quality for COAs, labels and samples as requested by customer
• Ensures that the correct product per allocation is requested from Shipping Controller: Drum warehouses
• Perform cargo inspections and complete all documentation to ensure the correct product and quantity match the allocation
• Dispatch local and export drums on our Great Plains system and submit all documentation to Shipping Coordinator
• Stock keeping and control of Shipping and Port warehouse
• Responsible for housekeeping of loading areas
• Ensure that GMP standards are maintained for all Shipping areas, excluding the warehouses
• Checking and signing off time sheets and daily reports
• Responsible for your team and their performance
• Compliance with legal safety requirements in your department
The ideal candidate should have the following attributes/ skills/ qualifications:
• Grade 12 • Minimum 2 years’ experience in a dispatch environment
• Minimum code B driver license • Strong leadership abilities • High level of integrity • Excellent communication skills • Computer literate
Note: The ideal candidate is expected to display a high level of energy and responsibility. A high premium will be placed on the independent and self-functioning of the incumbent.
CV’s can be forwarded to:
The Manager: People and Performance Systems
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd
P.O. Box 366, Ceres, 6835 or E-mail: dlintnaar@cfp.co.za
Closing date: 26 September 2024
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 17D, Ceres en gedruk deur Novus Print, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7)Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Moeilikste
Sport Witzenberg Herald
wedvlug van die jaar
DIE afgelope naweek het wedvlugduiwe aan twee baie moeilike wedvlugte deelgeneem.
Dit was veral die Bloemhof wedvlug wat baie taai was. Le Bretton Lofts van CPS duiweklub het die Modderrivier wedvlug gewen met Camerin Mars se duif wat die Bloemhof wedvlug gewen het.
Camerin se duif was die enigste duif wat Saterdag (na 19:00) ingeklok het vanaf Bloemhof. ‘n Uitmuntende prestasie met slegs vier duiwe wat Saterdag in Noord Boland ingeklok het. Ander duiwe het eers Sondag hul hokke bereik.
Die naweek vlieg duiwe weer vanaf Victoria-Wes.
CHPS
Modderrivier
1.Hendriks familie -1265.051 mpm
2.Bryan Isaacs - 1264.974 mpm
3.Hendriks familie -1227.119 mpm
4.Hendriks familie -1195.931 mpm
5.Cyril en Ann Davids -1182.655 mpm
Bloemhof
1.Cyril en Ann Davids -1039.347 mpm
2.Cyril en Ann Davids -993.686 mpm
3.Cyril en Ann Davids -992.368 mpm
4.Team Koopman ARL -953.187 mpm
5.Bryan Isaacs - 937.904 mpm
BHPS
Modderrivier
1.Emile Arries - 1243.025 mpm
2.Emile Arries - 1243.025 mpm
3.Emile Arries - 1172.545 mpm
4.Marquine Pieterse -1157.596 mpm
5.Emile Arries - 1117.921 mpm
Bloemhof
1.Emile Arries - 1030.874 mpm
2.Nicky Smit - 1029.991 mpm
3.Emile Arries - 925.616 mpm
Ceres Pigeon Society (CPS)
Bloemhof
1.Camerin Mars -1175.411 mpm
2.N. Jacobs - 1085.467 mpm
3. Meyer en Van Wyk -1052.380 mpm
4.N. Jacobs - 1050.958 mpm
5.JRK Lofts - 1041.645 mpm
Modderrivier
1.Le Bretton Lofts -1266.480 mpm
2.JRK Lofts - 1260.803 mpm
3. Meyer en Van Wyk -1234.196 mpm
4.S.R. Williams - 1229.977 mpm
5. Meyer en Van Wyk -1221.650 mpm
DIE jaarlikse Wes-Kaap o/45 rolbaltoernooi is van 10-11 Augustus op Hermanus gespeel. Sestien spanne (64 spelers) van Overberg, Kaapse Wynland, Westelike Provinsie en Eden het aan die toernooi deelgeneem. Spelers moes slegte weer met reën en sterk winde trotseer en het dié toestande, spel bemoeilik. Die Kaapse Wynlandspan het goud verower.
VLNR: Tyler Pitcher (Ceres rolbaklklub), Gillian Young (Ceres rolbaklklub), Rika Mitchell (Boland president), Elizma van Rhyn (Ceres rolbaklklub) en Anell Crawley.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE
WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.
Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.
Eiendom / Property
Erf 8127 Ceres
Ligging / Location
Between Voortrekker and Phillip street(“jukskei” grounds)
Aansoeker / Applicant
Aard / Nature Verwysing / Reference
Jan Truter (082-5626740) REZONING OF ERF 8127 FROM OPEN SPACE ZONE II TO BUSINESS ZONE V TO ALLOW A SHOPPING CENTRE, DEPARTURES AND THE REMOVAL OF RESTRICTIVE TITLE DEED CONDITIONS
HERSONERING VANAF OOPRUIMTE SONE II NA SAKESONE V OM ‘N WINKELSENTRUM TOE TE LAAT, AFWYKINGS EN OPHEFFING VAN BEPERKTE TITELAKTE VOORWAARDES
15/4/1/1/ 237
Sluitingsdatum / Closure date
30 Dae vanaf dag van plasing in die koerant
30 Days from date of publication in newspaper
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, South Africa’s preferred producer and marketer of apple and pear juices concentrate, as well as a range of other concentrates and purees, have the following employment opportunity at their factory in the beautiful town of Ceres, Western Cape.
DISTRIBUTION CONTROLLER: STORES
The successful candidate will report directly to the Distribution Manager and the responsibilities of the position include the following key performance areas :
•Planning of storage in line with storage capacity and layout
•Supply reworked product to the relevant production line for processing
•Ensures and audit all system transactional actions related to receiving, moving and provisioning to drum shipment
•Stock-keeping of internal and external warehouses. The candidate will be responsible for all stock on hand (Reconciliations)
•Stock will be checked weekly and all variances will be investigated
•Responsible for housekeeping of warehouses and completing monthly internal and external warehouse inspections
•Ensure that GMP standard is maintained
•Managing forklift inspections and availability.
•Manage staff time and attendance
The ideal candidate should have the following attributes/ skills/ qualifications:
•Grade 12 • Minimum 2 years’ experience in a dispatch environment
•Minimum code B driver license • Strong leadership abilities • High level of integrity
• Excellent communication skills
• Computer literate
Note : The ideal candidate is expected to display a high level of energy and responsibility. A high premium will be placed on the independent and selffunctioning of the incumbent.
CV’s can be forwarded to:
The Manager: People and Performance Systems
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd
P.O. Box 366, Ceres, 6835 or E-mail: dlintnaar@cfp.co.za
Closing date: 26 September 2024