4 minute read
Ceres Lions
LIONS MAIN ACTIVITIES: Our Global courses
Diabetes
Advertisement
Vision
Hunger
Environment
Childhood causes
April was Lions Awareness month and our 3 goals were:
1)to create awareness of Lions and our very worthwhile projects
2)To teach children the importance of a Happy Earth
3)Membership Growth
Ceres Lions
bied aan ten bate van
Clcl Clcl Clubub Ubub Ub
Klkl Klkl Klubub Ubub Ub
Skakel Ockert by 079-899-9506 of Maureen by 082-921-5428 vir enige navrae Ceres Lions is bedrywig in Ceres en omgewing en is amptelik gestig op 30 Julie 1969 met 28 stigterslede. Na vele projekte wat ons deur die jare behartig het, wil ons as lede van Ceres Lions die gemeenskap bedank vir hulle bydraes en betrokkenheid.
Kerrie Bredie & Rys
Gedurende Mei-maand
(Die datum en meer inligting sal later bekend gemaak word)
READY-TO-USE THERAPEUTIC
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Shannon Morris
06/11/1995 - 28/04/2011
Shannon, onse Engel, die 28ste April 2023 is dit alreeds 12 jaar dat jy by Liewe Jesus is. Ons verlang nog steeds so baie na jou. Jy sal altyd in ons harte voortleef.
Liefies altyd.
Mammie, uncle Griffen, Tanna & Uncle Mike
Garene (Warries) Mollet
1991/06/27 - 2021/04/23
“Garene, dis alweer twee jaar sedert jy ‘n Engel geraak het. Die vermisting is baie groot, maar soos met al ons ontslape geliefdes, bly jul nagedagtenis lewend in ons harte.”
Van Daddy, Mammie Geraldine, Oom Mike en Aunty Des, Matthew en Jasmine
Annelize(Geduld)
Mabasa (Lizie)
2 Blindings in goeie toestand Een is 950mm en een is 1 450mm breed. Beide vir R850. Skakel Francois 082-468-2649
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel 082-859-2300
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Maama Baraka
Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing
Gratis Mahhala Simahla Gratuito Livre Verniet
1978/01/27 - 2017/04/25
“Sus, ses jaar gelede het jy skielik heengegaan en soms is dit steeds so onwerklik. Ons het darem al geleer om met ons lewens voort te gaan, maar die verlange is baie groot. Jou klokhelder stem is stil, maar ons hoor dit weerklink wanneer ons van jou praat! Rus sag tot ons weer ontmoet.” Van Griffen en Geraldine
Benjamin Harold (Bennie) Petersen
Skoonvlei Industrial
Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop
• Engine overhaul
• General Services
• Suspension
• Brakes
• and more
André du PAndréP André du PAndréP André du Preezreez reezreez reez 082-639-2800
(023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com
1948/07/21 - 2019/04/30
Dit is alreeds 4 jaar wat Daddy van ons af weg is en die verlange raak nie minder nie. Ons mis jou stem en liefdevolle geaardheid. Elke herinnering is so kosbaar en ons sal dit vir altyd koester. Dit sal verewig in ons harte bly voortleef. Rus sag by Jesus.
Van jou vrou, kinders en kleinkinders
Music box. In goeie toestand, min gebruik. R500 Skakel Brandon Lee 073-234-9384.
Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie by vir enige verdere navrae of besigtiging 086-111-5193 rek C27 w.t.o.
Plant And Tool Hire
Het
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Wintersvoorrade word uitgepak. Laaste naweek van elke maand is MARK SATERDAG.
Nuusbrokkies
IS jy die Witzenbergstreek se volgende Landbouwerker van die Jaar? Alle landbouwerkers mag aan die kompetisie deelneem en is ‘n persoon wat deel vorm van en ’n bydrae tot die boerdery lewer. Inskrywings sluit op 9 Mei 2023 en die streeksfunksie vind plaas op 27 Julie 2023. Inskrywingsfooi is R80. Vir navrae skakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of e-pos na: edna@kbos.co.za
LAERSKOOL Gericke het vanjaar weer, soos oudergewoonte, die kospotte van regoor die wêreld na Ceres gebring met disse uit Amerika, Spanjé, Portugal, Suid-Afrika, Turkye, Frankryk, Italië en Mexico. Daar was ook vermaak deur Claudé Pretorius, en die gaskunstenaar vir die aand, John Masser. Ons wil graag vir Ceres Pick n Pay in die besonder bedank vir die spesiale borgskap - dit is elke jaar ‘n voorreg om saam met julle te werk. Dan ook ‘n spesiale dankie aan die ander borge: Dutoit groep vir die kratte, Witzenberg munisipaliteit vir die kragvoorsiening en Hoërskool Charlie Hofmeyr vir die tafels en braaidromme.
BELLA Vista Crusaders se werkersgroep hou ter viering van hul 5de bestaansjaar ‘n basaar op 29 April. Dit sal plaasvind op die h/v Magnolia- en Jakarandastraat (regoor die Rooi winkel in Bella Vista). Daar sal ‘n springkasteel wees asook ‘n verkoopspunt wat insluit: curry buns, rooties, worsrolletjies, koeksisters, slap chips, mandjies, potjiekos, koeldrank, sap asook heerlike poeding. Vir verder navrae skakel K. van Wyk by 079-555-7107
Die PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar. Navrae kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaac jacobs50@yahoo.com
Bathroom
Renovations
Tiling
Painting
Plumbing
Small Brickwork
Call/Whatsapp 062-186-3835 howardskippers25 @gmail.com
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
SARS will visit the Thusong centre in BellaVista on the 28 April from 09:00-15:00 and 29 June from 09:00-14:00
DIE Fred Gaum Hostelites van 1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 1974-2022 uit na gala-geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon. Koste beloop R300 p.p. Dit word in die skoolsaal aangebied. Vir kaartjies skakel Wilma Cupido by 073-880-0321. Net 250 kaartjies is beskikbaar. Skakel Floors Baartman 081-815-7343, Lynn Julies 078-915-2902 of Wilhelm Eldrick Jansen by 078-691-4407.
Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00
Saterdag: 09:00 - 12:30
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)