WH Herald Witzenberg
Volume 23 no. 31
R7.00
Friday, August 14, 2020
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 13 Augustus
8° 12°
Vrydag 14 Augustus
Saterdag 15 Augustus
6° 14°
Sondag 16 Augustus
4° 9°
4° 10°
Ceres Koekedouw dam
79%
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Lesing: 2020/08/12
Telephone: (023) 316-2021/3
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
☎ (023) 312-1916
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Drie sterf in gru-ongeluk DRIE mense is dood en een persoon ernstig beseer nadat twee voertuie Sondagaand in ‘n kop-aan-kop botsing buite Wolseley betrokke was. Die gru-ongeluk het Sondagaand omstreeks 16:55 op die R46 tussen Wolseley en Tulbagh plaasgevind. ‘n Wit Mercedes Benz met twee insittendes in, kapt. Xolisa Pasiwe (47) en Patrick Qabile (32), was in Tulbagh se rigting onderweg toe dit teen die aankomende silwer Volkswagen Kewer van Donovan (Donna) Geduldt (38), gebots het. Clairo-Ann Williams (18), ‘n passasier in die VW is ook opslag dood in die ongeluk. Beide insittendes van Wolseley, was vasgekeer in die VW en nooddienste personeel moes die wrak oopsny om die liggame te kon verwyder.
DRIE mense is dood en een persoon ernstig beseer nadat twee voertuie Sondagaand in ‘n kop-aan-kop botsing buite Wolseley was. Die oorledendes was kapt. Xolisa Pasiwe (47), Donovan (Donna) Geduldt (38) en ClairoAnn Williams, ‘n graad 11-leerder van Wolseley Sekondêr.
Vuurwarm winters aanbiedinge
Qabile is met veelvuldige beserings na die Ceres Netcare hospitaal geneem vir behandeling. Hy is later na die Tygerberg hospitaal oorgeplaas. Sy toestand is stabiel. Die oorsaak van die ongeluk of wat daartoe bygedra het, is nog nie bekend nie. Die SAPD voertuigondersoekers se ondersoek en herkonstruksie van die ongeluk moet eers voltooi word. ‘n Saak van strafbare manslag is geopen. Die R46-pad was tot ongeveer 23:00 gesluit terwyl noodpersoneel die ongelukstoneel kon opruim. Agtergrond Kaptein Pasiwe was ten tye van sy dood die waarnemende stasiebevelvoerder van Saron SAPD. Hy was op pad terug na Saron toe die ongeluk plaasgevind het. Hy was ook voorheen die waarnemende stasiebevelvoerder op Wolseley tot einde Junie 2020. Donovan was ‘n werktuigkundige by BGS garage op Wolseley en Clairo-Ann Williams was ‘n graad 11 leerder by Wolseley Sekondêre skool. Begrafnisreëlings Geen begrafnisreëllings was teen druktyd bekend nie.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 13 - 16 AUGUST 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.
CERES SUPERSP AR (023) 316-2226 SUPERSPAR Matured Rumpsteak
Beef Goulash
9999 Bulk Pork Rib & Loin Chops
8999 p/kg
Stewing Beef
7499 p/kg
Hilux 2.4GD-6 SRX 4x4 AT DC *From R6 795
Etios 1.5 XS HB *From R2 500 p/m
59
99
Skakel Steyn, Arno, Giepie of Andre ☎ (023) 312-1057
each
1299
Marshmallow Tart (Serving suggestion)
79 Soft Citrus bag 1kg
each
Spar UHT Milk 1’s, Full Cream, Low Fat or Fat Free 1L
7499
Strawberry Punnet 800g
4499
38
(Serving suggestion)
p/kg
Model shown is for illustrative purposes only. Offer available while stocks last and subject to change without prior notice. Errors and omissions excepted. *R1 207.50 Initiation fee and R69 monthly administration fee included. Fees as prescribed as per the National Credit Act. Initiation Fees for juristic entities falling outside of the National Credit Act is 1% of the financed amount up to a maximum of R5 000 and will adjust the advertised payment accordingly en *Geen deposito. *T’s & C’s Apply.
CERES TOYOTA Voortrekkerstr. 112, CERES
Lamb Green Bean Stew + Rice 2kg Sunlight 2-in-1 Hand (Serving suggestion) Washing Powder 99 (Regular, p/meal Lavender or Tropical) 99 Maaskaas Tert each
19
p/kg
Fortuner 2.8GD-6 AT Epic *From R7 795 p/m
SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Thur 09:00 - 17:00
10
99 each
each
99 each
999 each
Season’s Favourite Apples 1.5kg
Crown Cooking Oil 2L
2 VIR
6500
2
WITZENBERG HERALD
Lesersfoto
Friday, August 14, 2020
Interessante mense in die streek My Tuiskoms, Winter 1984 HYMAN skryf: HY staan op die voorstoep van sy nuwe woonplek op Ceres. Laat sy oë op die bergtoppe wat wit van die sneeu lê, rus.
Hierdie wintertoneel het hy in die 11 jaar wat hy in die Vrystaat gewoon het, gemis. Vernaamlik die berge. In hierdie potjie het hy geborge gevoel. Al het hy in Calvinia grootgeword - het Ceres sy hartsdorp gebly. In die 18 jaar dat hy weg was, het die dorp uitgebrei. Baie meer nuwe huise en winkels het bygekom. Die bome langs die strate het grootgeword. “Ek is gou terug!” roep hy na sy vrou, Ida, wat besig is om elke stoel en tafel op sy plek te skuif. Ek gaan kyk waar ek ‘n ystersagie te koop kan kry.” “Baumanns behoort jou te help,” raai die manne in die straat my aan. Een van daardie winkels waar jy alles kan kry. Van ‘n saag tot tandepasta of ‘n warm winterstrui. “Goeie more, meneer ” groet ‘n man wat my tegemoet stap vrienDIE foto is verlede week op die Tesselaarsdal grondpad netso duskant Caledon, geneem. * Reëlings is byna gedelik. “Kan ek help? U is ‘n vreemdeling,” sê-vra hy toe hy my na die finaliseer om ‘n fotografieklub vir die Witzenbergstreek te stig. Hou die koerant dop vir meer inligting hieroor. ysterware afdeling vergesel. Ek knik. “Waar woon u?” FOTO: Trevor Felix “Anderkant die brug,” speel ek moedswillig die speletjie en dink onwillekeurig aan my ma wat tog so moedeloos kon raak wanneer ek altydvir haar met my speletjie kon terg. “Het u daar ‘n huis gekoop?” Wil die gretige klerk fyner besonderhede weet. “Nee, ek het gratis huisvesting gekry.” “O, ek weet, “ en sy gesig helder op. “U is die nuwe busdrywer by die Spoorweë.” Hy gee my nie kans om te reageer nie. “Wat ‘n verligting!” roep hy uit en gee my die hand. “Nou kan ons weer besigheid doen met Calvinia.” Ek knik. Dik van die lag. “Ek is Hennie Venter. Welkom. Hoop jy gaan hier gelukkig wees. Waar kom u vanadaan?” Van Viljoenskroon, in die Vrystaat.” “Dis nou toevallig. Ons gemeente het die dominee wat daar was, hierheen beroep.” “Het hy dit aangeneem?” vra ek tong in die kies. “Natuurlik” sê hy vinnig. “Wie sal nou nie graag in Klein Switserland wil bly nie. Die Sondag met my intree-preek kon ek nie help om hom raak te sien nie. Hy het in die tweede bank van voor met sy familie, so neem ek aan, gesit. Ek het nie durf waag om na hom te kyk nie. Ons het deur die jare groot vriende gebly. Hy het my tot met sy dood “my spoorweg-busryer” genoem. Deur al die jare het ek hard daaraan gewerk om respek te verdien. Niks kom immers sonder moeite nie. Deur getrou huisbesoek te doen het ek besef is die enigste manier om jou gemeentelede goed te leer ken. Gelukkig het ek elke oomblik daarvan geniet. Behalwe die aand toe ek moeg tot die dood toe, by die laaste besoekpunt aangeklop het. Jan-Pieter - hy was in graad 1 - het die deur vir my kom oopmaak. Hy het die gang afgehardloop toe ek na sy pa vra. Net so vinnig weer teruggekom met die tyding dat sy pa sê hy is nie hier nie. Ek het binnensmond gelag. “Sê vir hom, dis alles reg ek verstaan. Is self tot die dood toe moeg.” DIE foto van die Canola-lande is verlede week buite Tulbagh geneem. Selfs ons is tot op hierdie dag nog goeie vriende. Om respek te verFOTO: Anrie van der Walt dien moet jy hard daarvoor werk, het ek bly glo. Vir 17 jaar was Ida en ek by die ouetehuis Maudie Kriel, betrokke. Ons het elke oomblik daarvan geniet. Die gedagte, om oud te word wag vir ons ook, was ons dryfveer. Na my aftrede kon ek na harte lus poetse bak so veel soos wat ek wil. Lekker lag hou jou Bronaar Plase (Edms) Bpk, Koue Bokkeveld, wat bestaan immers jonk, dan nie! uit vrugte- en groente produksie eenhede, verlang die dienste Laat middae gaan ek dikwels buite op die van ‘n slootgrawer (Digger/Loader) operateur. Exciting opportunity at stoep sit. Kyk met genoegdoening na die Ceres Superspar for palmboom voor die deur en hoe die wind liggies deur sy vertoiinge blare streel. Minimum kwalifiserende vereistes: • Enige ondervinding as slootgrawer Dink onwillekeurig aan die versie in Johannes 3 vers 5: “Die wind waai waar hy wil. operateur sal u aansoek versterk • Sober gewoontes. The following requirements are Jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waar hy Stuur aansoeke/CV vir aandag aan Steyn Marais: vandaan kom en waar hy heengaan nie. So needed: Per hand: Bronaar kantoor gebeur dit met elkeen wat uit die Gees gebore • Must be able to handle and work is.” Per faks: (023) 317-0661 under pressure In sy nuwe woning in Ceres Tuiste, leef doPer e-pos: steyn@bronaar.co.za minee Attie en Ida Louw, met dankbaarheid • Excellent people’s skills Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 Augustus 2020 oor 18 jaar se vele ryk ervaringe in die mooiste • Must be willing to work weekends vallei. Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Lesersfoto
BRONAAR PLASE
CERES (023) 316-2226 COUNTERHANDS
and shifts • Must be fully bilingual • Preferably reside in Ceres/ Wolseley • Previous experience in this profession will be advantageous • Must have matric • Must have knowledge of hygiene in the workplace • Willing to join as soon as possible
SLOOTGRAWER OPERATEUR
Indien u nie teen 31 Augustus 2020 van ons verneem het nie, aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
Salary nogotiable Should you meet all the requirements, please e-mail your full CV (ID included) for attention Human Resources to: ceres3@retail.spar.co.za Applications close: 28 August 2020 Should you not receive any feedback by 7 September 2020, please consider your application unsuccessful.
DOMINEE Attie Louw.
WITZENBERG HERALD
3
Friday, August 14, 2020
Ses sterf aan CV-19, aktiewe gevalle raak minder Inwoners saai verwoesting ‘n GROEP van nagenoeg 300 ontevrede inwoners het Dinsdagaand omstreeks 19:00 buite die Nduli woonbuurt begin met ‘n protesoptrede teen die toekenning van huise in die Vredebes geïntegreerde behuisingsprojek buite Ceres. Dié inwoners voel dat Nduli-inwoners voorkeur moet geniet met die toekenning van huise in dié ontwikkeling. Bande is aan die brand gesteek, klippe en petrolbomme is na die polisie gegooi en ‘n Shoprite vragmotor en ‘n bakkie van die Witzenberg muninisipaliteit is ondermeer uitgebrand. Die R46 is ook Woensdag tydelik gesluit. Lede van die polisie se openbare orde-eenheid (POPS) was Dinsdagaand in die woonbuurt ontplooi asook Woensdagoggend vanaf 11:00. Daar was blykbaar voor die protesoptrede ‘n vergadering met die munisipaliteit belê om die toekenning van huise te bespreek. Een persoon is deur die polisie inhegtenis geneem vir openbare geweld.
DRIE vermeende skaapdiewe is Dinsdag deur die Wolseley SAPD vasgetrek. Speurders het inligting opgevolg oor drie mans met ‘n gesteelde skaap in hulle besit. Die polisie het die drie mans met die skaap by ‘n informele huis in Pine Valley betrap. ‘n Klag van die besit van gesteelde eiendom word ondersoek. Indien mense oor meer inligting beskik of weet van ‘n skaap wat vermis word, kan hulle 079-8940-195 skakel. Hier staan s/kst. Heinrich Hendricks en s/sers. Ricardo Pieters by die dooie skaap.
Ambulansman sterf skielik DUNCAN Davids (43), het op 1 Augustus 2002 by EMS begin werk as ‘n ambulansassistent. Hy het later ‘n noodassistent geword en ook verskeie kursusse voltooi. Hy het ook al waargeneem as bestuurder by Ceres EMS. Hy was voorheen werksaam by Cape Nature en het sy skoolloopbaan by Ceres Sekondêr voltooi. * Duncan is Dinsdag oorlede en die begrafnis vind Vrydag 14 Augustus plaas.
DIE COVID-19 virus het vir die derde agtereenvolgende week ses slagoffers in die Witzenbergstreek geëis. Die positiewe gevalle in die Witzenbergstreek staan nou op 1380 waarvan nog 55 aktief is. Ses mense is die week dood wat die sterftesyfer in die streek na 50 opstoot. Die sterftesyfer is steeds ‘n bietjie meer as 3% van die totale positiewe gevalle in die streek. Statistieke Teen Dinsdag 11 Augustus was daar 1380 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 1275 herstel met slegs 55 aktiewe gevalle wat nog gesond moet word.
Positiewe gevalle wat die meeste in dorpe en woonbuurte voorkom: Nduli (227), Bella Vista (285), Ceres (296), Tulbagh (104), Wolseley (206), Warmbokveld KD (24), P.A. Hamlet (165), Koue Bokkeveld plase (21), Warm Bokkeveld plase (20), Dwarsrivier KD (2), Obiqua KD (1), Op-dieBerg (11), Agter-Witzenberg plase (9), Breërivier (8) en 1 geval buite Witzenberg. Ceres het nou slegs 10 aktiewe gevalle, Bella Vista het 14 aktiewe gevalle, Wolseley het 7 gevalle en Tulbagh 9 gevalle. P.A. Hamlet het die week net 7 gevalle en Nduli 3 gevalle. Ouderdomsgroepe wat positief getoets het in hakies: Onder 5 jaar (15), 5-9 jaar (10), 10-19 jaar (85), 20-29 jaar (286), 30-39 jaar (313), 40-49 jaar (292), 50-59 jaar (196), 60-69 jaar (98), 70-79 jaar (38), 80-89 jaar (32), 90-99 (14) en 100-110 (1). Die meeste gevalle (891) kom tussen die ouderdomsgroepe 20-49 jaar voor. Sterfgevalle statistieke Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 3454 (tot 11 Augustus), daar is 98 868 positiewe gevalle aangemeld en 87 998 het volkome herstel. Daar is tans 247 pasiënte in ICU. Vyftig (50) COVID-19 sterfgevalle is sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek aangemeld (Wolseley het tans die meeste sterftes met 12 daarna volg Ceres met 9, Nduli en Bella Vista met 6 sterftes elk, Tulbagh met 5 sterftes, Koue Bokkeveld plase met 2 sterftes en Breërivier en Op-die-Berg met 1 sterfte elk). Vir die derde agtereenvolgende week is daar weer ses persone in die streek oorlede (2 op Wolseley, 2 op Ceres en een op Tulbagh
en een by Agter-Witzenberg plase). Die sterftesyfer is steeds bietjie meer as 3% van die totale positiewe gevalle in die Witzenbergstreek. Die provinsie se gemiddeld is ook net meer as 3%. Kwarantyngeriewe Dennebos vakansieoord se tydelike kwarantynfasiliteit is oorgeneem deur departement publieke werke en verlede Woensdag 5 Augustus weer oopgestel na die stormskade aan die oord. Alle kwarantyngevalle wat sedert verlede week daar gehuisves is, is die naweek ontslaan. Skole Matrieks en hul onderwysers het reeds Maandag 3 Augustus teruggekeer skool toe. Nuwe datums vir ander grade is onlangs deur die Wes-Kaap regering bekend gemaak. Leerders in graad R, 1, 2, 3, 4 en 6 asook graad 9-11 het op Dinsdag 11 Augustus teruggekeer skool toe. Leerders in graad 5 en 8 moet op 31 Augustus by die skool aanmeld. Alle grade (graad R tot graad 7) van Laerskool Gericke het 12 Augustus teruggekeer skool toe. Leerders in elke klas is in twee groepe verdeel en kom alternatiewe dae skool toe. Laerskool Gericke gebruik ‘n 10-dag siklus wat beteken elke leerder is vir 5 dae by die skool. Ongeveer 10% van die skool se leerders is weens komorbiditeite nie by die skool nie. Onderwysers in die streek met onderliggende siektes moet steeds by die huis bly. Alle ander onderwyspersoneel moet teen 17 Augustus by hul onderskeie skole wees. Mediese inligting Die Pocket Clinic Whatapp vir diabete is ‘n paar weke gelede bekendgestel. Dit is egter nog net vir die Kaapse Metro. Die departement van gesondheid sal inwoners buite Kaapstad in kennis stel sodra die diens na gebiede buite die stad uitgebrei word. Intussen kan inwoners ander mense met kroniese toestande op verskeie maniere beskerm. Bied aan om namens mense wie ouer as 55 of mense met kroniese toestande, noodsaaklike inkopies te doen of hul medikasie af te gaan haal. Jy kan ook met hul kliniekkaart na ‘n gesondheidsfasiliteit gaan, hulle ID toon om namens hulle hul kroniese medikasie af te haal. As jy in die Witzenberg distrik woon kan jy (023) 316-9600 skakel of ‘n epos stuur na Lulamile.Wawini@westerncape.gov.za
4
WITZENBERG HERALD
Friday, August 14, 2020
Beste munisipaliteite
Munisipaliteit onder die top 20 in die land RATINGS Afrika het vroeër die maand hul jaarlikse munisipale stabiliteitsindeks (MSFI) vir die 2019-boekjaar bekendgemaak. Mosselbaai is as die top-munisipaliteit in Suid-Afrika aangewys met Saldanhabaai in die tweede plek en Swartland in die derde plek. Daar is ook goeie nuus vir plaaslike inwoners en belastingbetalers. Die Witzenberg munsipaliteit het die 12de plek in Wes-Kaap behaal en is algeheel in die 17de plek in die land! Die munisipale stabiliteitsindeks kyk na munisipaliteite se bedryfsprestasies, likiditeitsbestuur (die vermoë om korttermynskuld betyds te betaal), die bestuur van skuld, begrotingspraktyke, bekostigbaarheid en infrastruktuurontwikkeling. Die gradering word uit ‘n totaal van 100 bereken. “Ratings Afrika se definisie vir finansiële stabiliteit vir munisipaliteite is die finansiële vermoë om dienste te lewer en die infrastruktuur wat die inwoners benodig, te ontwikkel en te onderhou sonder onbeplande verhogings in belasting en heffings of vermindering van dienste”. Ander inligting Net 19 uit die 100 munisipaliteite het ‘n bedryswins getoon. Wes-Kaap het die beste gevaar met die Vrystaat wat die swakste gevaar het. Die meeste munisipaliteite in die land is nie finansieel volhoubaar nie. Die drie munisipaliteite wat die swakste gevaar het was Amahlathi (Stutterheim) in die Oos-Kaap, Victor Khanye (Delmas) in Mpumalanga en Madibeng (Brits) in die Noordwes. Notice of Water Use License Application on behalf of Daraheen Farm CC for the proposed betterments to be undertaken to the existing Onder La Rhone Dam and subsequent increase in the storage capacity thereof with 40 000m³ occurring on Farm La Rhone 414 - Tulbagh District, Western Cape. 30-day Period of Public Participation: 13 August - 12 September 2020 We would like to inform you that Daraheen Farm CC is in the process of applying for a Water Use Licence to undertake necessary betterments to their existing Onder La Rhone Dam and as a result of these structural betterments undertaken the maximum storage capacity of the dam will increase with 40 000m³. The Onder La Rhone Dam is located on the farm La Rhone 414, Tulbagh District. All the water stored in the Onder La Rhone Dam is Tulbagh WUA scheduled water which is supplied after being metered via the Tulbagh WUA pipeline scheme. This license will be conducted through the Department of Water and Sanitation and is done in terms of only Section 21(b) of the National Water Act, 1998. As part of this licensing process, public participation is required. This is a notice of the application for the provision of an additional storage capacity of 40 000m³ in the existing Onder La Rhone Dam. If you have any enquiries about the application or licensing process, please feel free to contact SINCLAIR & ASSOCIATES at 083-270-7839. Consultant Name: Consultant e-Mail: Contact number:
André Sinclair andre@water4agriculture.co.za 083-270-7839
THE Witzenberg contact tracing team. FLTR: Dazlin September, Cirene Williams, Elzanne Dampies, Hillary Swartz, Shakeelah Majiet and Mylcka Solomon.
PHC platform first line of defence in response to CV-19 DURING the COVID-19 pandemic, a lot of emphasis is placed on the role of hospitals, equipment and staff. Since the first case was reported in Cape Town in March, the Western Cape has had 95 904 confirmed cases as at 4 August. Of these, 18 328 people have been admitted to hospital while 74 340 people did not require hospitalisation and were managed through the primary health care (PHC) platform. The PHC platform provides a critical first line of defence and response to keep people safe and healthy and to reduce the pressure on hospitals. PHC services help to diagnose, trace and slow down the spread of the virus, while providing other essential health services to communities such as emergency care, immunisations, reproductive health services (family planning), maternal and child health care, HIV/AIDS, TB, mental health, and the treatment for chronic diseases. The PHC platform has been part of the provincial COVID-19 response by differentiating patients with respiratory symptoms from those with COVID-19, making an early diagnosis, helping vulnerable people cope with their anxiety and reducing the demand for hospital serv-
ices. Sr. Madelein Bauer (contact tracing team lead in the Witzenberg area) explains there is more to contact tracing. “Contact tracing is a much bigger activity than meets the eye. When someone is tested for COVID-19, ‘quarantine and isolation’ is explained, they are asked if they can safely do so at home and they must list their close contacts. Through Contact Tracing, we reinforce information already shared with the client and a team member keeps an eye on results. We again assess if the person can safely isolate at home, or if they need to go to a facility. If they should go to a facility, the arrangements for this start”. “Contact Tracing is very time consuming and people are not always friendly. But it is very important, because although a lot of information is shared beforehand, the moment people hear they are positive or that they are a close contact, they feel panicky and unsure. We need to do this to reassure the person of what they have to do next. If we do not do this, facilities will be overrun by people going to facilities not knowing what to do,” Sr. Bauer explains.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case. Eiendom / Property
Ligging / Location
Aansoeker / Applicant
Aard / Nature
Verw. / Ref.
Sluitingsdatum / Closure date
Por tion 10 of the Farm No. 262, Tulbagh
Boontjiesrivier, Wolseley
Willie Steyn (021) 8632396
Rezoning of three areas of respectively 2,3ha, 2,0ha and 2,9ha of the farm to Resort Zone1 to accommodate existing and proposed holiday accommodation and a consent use for tourist facilities (function venue, function/conference facility and gymnasium/games room)
15/4/1/ 1/211
30 Days from date of notice
Hersonering van drie areas van onderskeidelik 2,3ha, 2,0ha en 2,9ha van die plaas na Oordsone 1 om die huidige en voorgestelde vakansie-akkommodasie te huisves en ‘n vergunning vir toeristefasiliteite (funksielokaal, funksie/ konferensiefasiliteite en gimnasium/speletjieskamer)
30 Dae vanaf datum van kennisgewing
WITZENBERG HERALD
Friday, August 14, 2020
5
6
WITZENBERG HERALD
classifieds
Dr Allan & Maama Joy
AND FRAMES
Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Constance Prudence Lewies
Slegs 45 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer
Huis: 09:00, Limpopostr. 535, BV Kerk: 10:00, V.G.K, Bella Vista Graf: Bella Vista
Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814
Joseph Cloete
1963/06/05 - 2020/08/12 Privaat begrafnis: Sat. 15 Aug. 2020
Slegs 45 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer
Huis: 09:00, Limpopostr. 535, BV Kerk: 10:00, V.G.K, Bella Vista Graf: Bella Vista
Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814
Willem Dempers
1998/09/25 - 2019/08/11
‘n Jaar weg, maar jou lag eggo nog helder deur die huis se gange. Bly liefies vir jou. Van Junaid
Constance Prudence Lewies
1998/09/25 - 2019/08/11
Hulle sê tyd maak alles beter, dis ‘n leuen. Jou herinneringe sal my altyd bybly. Mis jou Sussa. Van Jean
Bondels koerante @ R15 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Slegs 45 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer
Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814
Constance Prudence Lewies
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van
AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
1998/09/25 - 2019/08/11
Cona, kan nie glo jy is vandag een jaar weg van ons af nie. Jou plekkie is so leeg, die vermisting só groot. Wens net om weer een keer jou stem en aansteeklike lag te hoor. Rus sag in Jesus se arms. Ons geliefde dogter en suster. Altyd lief vir jou. Van Jimmy, Maria en Jecisro
STEFAN STEYN 083-227-6476 Gold Medal Carpet Care
Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:
1958/11/02 - 2020/08/07 Privaat begrafnis: Sat. 15 Aug. 2020
Huis: 11:00, Rietvlei Plaas, Ceres Graf: Bella Vista
SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
PUT YOUR
WHERE
YOUR ♥ IS BUY LOCAL
○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
083-341-0967
Abriëtte Cloete
1972/08/13 - 2020/08/09 Privaat begrafnis: Sat. 15 Aug. 2020
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS
Happy people never reveal their secret. You too can change life with 6 lotto numbers from Allan. Money in account, lucky oil, and magic stick, increase your salary and get rid of jelousy people, clear debts and black list, ask about the spiritual loan. Chase away evils from your house or business, for powerball numbers, for jackpot.
Friday, August 14, 2020
082-399-4068 Services: sell, install & repair
✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors. Number ONE in quality service
Mari Blom 084-212-3020
SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voer tuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings
SELECT LAUNDRY
Ceres. Umzumaai. 3 Slaapkamer dorpshuis te huur. Vir navrae skakel 073-561-3919. 7/8 14/8 21/8 28/8
☎ (023) 316-1201 082-821-3610
Joubertstr. 16, Ceres •Wasgoed van die publiek en besighede kan teen baie billike pryse hier gewas, gedroog en gestryk word. •Bring wasgoed ook in vir nét droog of stryk.
PLANT AND TOOL HIRE
Ons voldoen aan u versoek
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o
MAMA FATIMA & PROF
Muti mama - die een wat lewens kan verander. Die beste van die beste! Ons wil almal wat al misluk het kanse gee. Ons help met: Mislukte huwelike. Onopgeloste finansiële probleme wat ander dokters nie mee kon help nie. Verlore liefde. Geliefdes wat jou gelos het vir iemand anders of egskeidings. Stop buite egtelike verhoudings. Maak hom/ haar net joune alleen. Stop hom/haar om op jou te cheat. Help om ‘n baba te kan kry, werk te kry, jou salaris te verdubbel en ‘n promosie te kry. Wil jy jou besigheid laat groei? Huur magic stok beurs vir lotto, casino, perde. Resultate binne 2 dae. Besoek ons in Ceres.
Mama Fatima & Prof by 078-082-6131
MAMA ZAINA & PROF SULA
100% finansiële sukses & verhoudingskenner • Finansiële groei • Verlore minnaar terug hou • Help Lotto • Casino nommers, asook huwelike • Help met geestelike probleme • Raak ontslae van bose geeste in woning • Help met kontant in rekening, asook met skuld probleme deur amagwande • Help met padongeluksfonds uitbetaling • Towering vir jou beursie om te help met finansiële bystand • Help ook met alle hofsake en bevorderings in die werksplek Bel/Whatsapp
083-230-1940
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Johan Beelders 082-492-7745 Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Soek motors en bakkies om te koop. Aandag! Aandag! Dadelik kontant. Ons doen ook Bankaflosse. Skakel 079-379-2898. c/s CY12 214/8
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na TVL. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 59 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-6192758 / 082-704-3276
Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie.
WITZENBERG HERALD
7
Friday, August 14, 2020
Diefstalsaak
SAPD bied R5 000 beloning aan vir opspoor van rekenaar DIE gemeenskap se hulp word gevra om dié Dell skootrekenaar van die polisie op te spoor. Dit is tydens ‘n inbraak tussen 24 en 27 Julie by die speurderskantore op P.A. Hamlet gesteel. Die dief het ook ‘n dossier wat by die rekenaar gelê het saamgevat asook gereedskap en ‘n swart drasak. Indien mense oor enige inligting beskik of weet waar die rekenaar en ander gesteelde items is, kan hulle s/sers. Appollis of s/a.o. Oosthuizen skakel by (023) 313-3133. ‘n R5000 beloning word aangebied.
Dankie vir ondersteuning HANNIE en die Poole-familie wil elkeen bedank vir al die boodskappe, oproepe, blomme, woorde van bemoediging en liefde met die afsterwe van hul geliefde John poole. “Dankie vir almal se omgee, dit was verblydend om te sien hoeveel mense se harte John aangeraak het. Ons opregte dank.”
CALL FOR NOMINATIONS GOVERNING BOARD MEMBERS FOR BREEDE-GOURITZ CATCHMENT MANAGEMENT AGENCY MINISTER OF HUMAN SETTLEMENTS, WATER AND SANITATION CALLS FOR NOMINATIONS FOR APPOINTMENT OF GOVERNING BOARD MEMBERS TO SERVE ON THE BOARD OF THE BREEDE-GOURITZ CATCHMENT MANAGEMENT AGENCY FOR THE TERM 2020 - 2024
COVID-19 impak
Gewilde halfmarathon is gekanselleer DIE immer gewilde Michellspas halfmarathon is gekanselleer. Die halfmarathon sou op 31 Oktober plaasgevind het maar is weens onsekerheid oor COVID-19 en die implikasies daarvan op padwedlope, gekanselleer. Die halfmarathon sou vanjaar vir die 29ste keer aangebied geword het.
Die atletiekklub vier vanjaar hul 30ste bestaansjaar. Meer as 1 000 atlete het verlede jaar in September aan die Michellspas halfmarathon en ander wedlope deelgeneem. “Ceres atletiekklub wil hul dank oordra aan atlete en die gemeenskap wat jaarlikse bydra het tot die sukses van die wedloop." Dit sal nou in 2021 aangebied word.
Plaaslike besighede word gevra om mede-plaaslike besighede te ondersteun. Dit is tot voordeel van die Witzenbergstreek. Ondersteun net dié wat jou ondersteun.
Catchment Management Agency Opvanggebied Bestuursagentskap I-Arhente yoLawulo lomMandla nokungqongileyo 51 Baring Street, Worcester 6850 Private Bag X3055, Worcester 6850
CALL FOR PROPOSALS FOR FUNDING FOR WATER RELATED COMMUNITY DEVELOPMENT PROJECTS The Breede-Gouritz Catchment Management Agency (BGCMA) is inviting registered Non-Governmental Organisations and/or Non Profit Organisations in the Breede-Gouritz Water Management Area, who are involved in water related community projects, to submit applications for funding to the BGCMA. Only projects based within the Breede-Gouritz Water Management Area will be considered. Information and application forms are available on the BGCMA website: www.bgcma.co.za, and at the offices of the BGCMA at 51 Baring Street, Worcester or 101 York Street, George. Your application should consist of an application letter and a completed application form with all relevant requested documentation attached to be considered. PLEASE NOTE: The BGCMA’s Grant Policy does not provide for stipends/salaries/ wages. Any application requesting stipends, salaries or wages will not be considered. For any further enquiries please contact E. van Rooyen at (023) 346-8000. Closing date for applications is 4 September 2020 Please submit applications to the following address: The Breede-Gouritz Catchment Management Agency Attention: Mr. Jan van Staden Private Bag X3055, Worcester, 6849 Or: Hand deliver to 51 Baring Street, Worcester Or: Hand deliver to 101 York Street, George Or: Email to info@bgcma.co.za
The Minister of Human Settlements, Water and Sanitation is the Executive Authority and shareholder of the Breede-Gouritz Catchment Management Agency (BGCMA). She is responsible for the appointment of Governing Board members of Catchment Management Agencies (CMAs). The BGCMA is a National Government business entity, operating in terms of the National Water Act No. 36 of 1998 and listed as a schedule 3a in the Public Finance Management Act, Act No. 1 of 1999. The purpose of a CMA is to manage water resource within its Water Management Area (WMA) and to involve local communities in the decision-making processes. The area of operation is the Breede-Gouritz WMA in the Western Cape Province. According to section 81(3) of the National Water Act (Act 36 of 1998), the Minister has established an Advisory Committee to recommend to her which organs of state and bodies representing different sectors and other interests within the Water Management Area of the BGCMA, should be represented or reflected on the Governing Board. The Advisory Committee recommended that the following sectors should be represented on the Governing Board: Domestic/Local Government; Government Departments, Agriculture (Commercial and Subsistence); Conservation and Environment; Forestry; Academia; Industry; Communities/NGOs/CBOs; Traditional Councils; Recreation. Sectors and Organisations as stated above, within the Breede-Gouritz WMA, are hereby called to submit at least three (3) nominations of suitable persons to be considered for appointment as members of the Governing Board of the BGCMA. Closing date for nominations has been extended to 7 September 2020. Accordingly, the Governing Board must comprise of interested, suitably qualified and skilled members with experience in one or more of the following areas: • Water Resource Management; Engineering, Audit and Public Finance; Legal and Risk Management; Human Resources Management; Governance and Research in water or related sectors. • Must have personal attributes of objectivity, integrity, a good reputation, commitment and be a South African citizen; and • Appropriate knowledge of, understanding and experience in exercising fiduciary duties in accordance with the provisions of the PFMA, and King Code of Good Corporate Governance. Grounds for disqualification: A nominee will not be considered to hold office as a member of the Governing Board if he/she is an insolvent and/or non-rehabilitated person; has been convicted of any offence involving dishonesty, fraud; or has been sentenced to imprisonment without the option of a fine. Officials working for the Department of Human Settlements, Water and Sanitation and the BGCMA will also be disqualified. Stipends: The appointed Governing Board Members will receive a stipend determined and approved by the Minister of Human Settlements, Water and Sanitation. The stipend is paid in respect of expenses incurred in and during attendance of official duties. Requirements: Upon appointment, the Minister reserves the right to conduct probity checks (criminal and civil records; reference checks; verification of qualifications and experience; credit records and conduct integrity tests). Every nomination of a person for appointment to the Governing Board must be signed by a proposer and seconder, none of whom may be the nominee, and must also contain the nominee’s signed acceptance. No person may nominate or second more than one candidate. Applications: The sectors mentioned above must submit CV’s of at least three nominees per sector, certified copies of qualifications and Identity Documents as well as motivations to: bgcma@dws.gov.za and cc masekos@dws.gov.za Nomination forms will be made available at the BGCMA Offices in Worcester and George, on the BGCMA website: www.bgcma.co.za or e-mailed on request. For further information on the Governing Board appointment process, kindly contact Mr. Sibusiso Maseko at 083-708-8694 Closing date: 7 September 2020
8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
André en Aiden Koopman se duiwe wen twee afdelings
Tubestone wens vir Wynand Kloppers van Ceres Tyre Choice geluk met sy onlangse prestasie. Ceres Tyre Choice het gedurende Juliemaand die meeste Sailun bande in Suid-Afrika verkoop. VLNR: Riaan Nortier (Tubestone), Wynand Kloppers (Tyre Choice) en Derik Swanepoel (Tubestone)
Friday, August 14, 2020
Witzenberg Herald
Duiwenuus
WEDVLUG DUIWE is Saterdag 8 Augustus in baie koue toestande op Victoria Wes losgelaat. Die duiwe het hul onderskeie hokke net onder die 5 ure bereik. André Koopman en sy kleinseun Aiden (Superman), het ‘n baie goeie wedvlug beleef deur in albei afdelings eerste te eindig. Die naweek van 15 Augustus word die duiwe weer op Britstown gelos. Slegte weer word vir die naweek voorspel en dit behoort die terugvlug te bemoeilik. CHPS Jaaroud 1. André & A. Koopman - 1429.148 mpm 2. André & A. Koopman - 1368.381 mpm 3. Bryan Isaacs 1236.113 mpm 4. Clarence van Wyk 1208.237 mpm 5. Cyril & Ann Davids 1205.060 mpm Ope 1. André & A. Koopman - 1369.345 mpm 2. André & A. Koopman - 1344.781 mpm 3. Cyril & Ann Davids 1318.878 mpm 4. Cyril & Ann Davids 1305.622 mpm 5. Cyril & Ann Davids 1296.533 mpm CPS Jaaroud 1. Camerin Mars 1425.010 mpm 2. JRK Lofts 1423.459 mpm 3. JRK Lofts 1402.314 mpm 4. Blue Mountain Loft 1386.067 mpm 5. Blue Mountain Loft 1375.976 mpm Ope 1. N. Jacobs 1376.351 mpm 2. G. Williams 1355.519 mpm 3. Krotz Lofts 1350.574 mpm 4. Krotz Lofts 1346.252 mpm 5. Camerin Mars 1345.602 mpm
WITZENBERG HERALD
Hamlet duiweklub Jaaroud 1. L. Kitshoff 2. Erasmus Hok 3. C.B. Frick 4. Erasmus Hok 5. J.J. Kitshoff Ope 1. C.B. Frick 2. Erasmus Hok 3. L. Kitshoff 4. Erasmus Hok 5. J. Kitshoff jr. BHPS Jaaroud 1. R.A. Van Wyk 2. R.A. Van Wyk 3. M. Pieterse 4. R.D. November 5. J. Van Rooy Ope 1. L. Koopman 2. L. Koopman 3. N. Smith 4. N. Pedro 5. M. Pieterse Tulbagh duiweklub Jaaroud 1. Rodrick Albertus 2. Rodrick Albertus 3. Litte Lofts 4. Silvervaring Ope 1. Rodrick Albertus 2. Litte Lofts 3. Litte Lofts 4. Rodrick Albertus -
1373.467 1357.311 1345.253 1337.583 1279.169
mpm mpm mpm mpm mpm
1436.999 1375.654 1348.380 1334.077 1324.091
mpm mpm mpm mpm mpm
1418.641 1411.702 1385.285 1376.680 1374.628
mpm mpm mpm mpm mpm
1363.224 1351.280 1350.422 1348.962 1348.079
mpm mpm mpm mpm mpm
1311.072 1310.805 1294.375 1237.638
mpm mpm mpm mpm
1284.952 1215.255 1193.671 1181.826
mpm mpm mpm mpm
COVID-19 (3): Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot
Ceres Classic gaan voort DIE jaarlikse Ceres Classic gholftoernooi gaan voort. Die toernooi vind vanjaar op 6 en 7 November plaas en inskrywings van 46 spanne is reeds ontvang. Inskrywings kos R4000 per span en sluit op 30 September. Daar is net plek vir 36 spanne per dag en die eerste 36 betaalde spanne sal voorkeur geniet. Die klub sal voorkeure vir Vrydag of Saterdag afslaantye sover moontlik eerbiedig. Uitslae Mark Watt en Hendrik Rossouw het Saterdag 8 Augustus die beterbal stableford kompetisie met 46 punte gewen. Jodey Kayer en Henry Brown was in die tweede plek gevolg deur Willem Prinsloo en Geo Venter, beide met 46 punte.
Agter elke klein besigheid, is daar ‘n gesin.
KOOP PLAASLIK