Witzenberg Herald Vol.24 no.31 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 24 no. 31

R7.50

Friday, August 13, 2021

Since 1997

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 12 Augustus

Vrydag 13 Augustus

-2° 11°

-3° 13°

Saterdag 14 Augustus

Sondag 15 Augustus

-2° 17°

1° 21°

Ceres Koekedouw dam

86,8%

(023) 316-2463 Lesing: 2021/08/ 11

Telephone: (023) 316-2021

For T&C’s visit www.steers.co.za

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Blitsoptrede teen taxis Weermag kom help

SAPD kry mandrax TWEE SAPD-lede van P.A. Hamlet, sers. Cupido en kst. Sekels, was Maandag 9 Augustus omstreeks 16:50 besig met roetine patrollies toe hulle ‘n verdagte persoon in Voortrekkerstraat opmerk. Hulle het ‘n 23-jarige man gearresteer nadat hulle hom met 500 mandrax pille en meer as 50 gram tik in sy besit betrap het. Die verdagte het Dinsdag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn.

PROVINSIALE verkeersdienste het verlede week ‘n blitsoptrede teen onwettige taxis saam met Witzenberg munisipale verkeersdienste, Mafoko sekuriteit sowel as die SAPD en weermaglede van 9 SAI uitgevoer. Talle padblokkades is op Ceres, P.A. Hamlet, Nduli, Wolseley en Tulbagh deur SAPD en weermaglede beman en voertuie is deursoek. ‘n Weermag helikopter is ook na die gebied ontplooi. FOTOS: Vuyolwethu Khoza

‘n VIERDE blitsoptrede binne ses maande teen onwettige taxis is verlede Woensdag deur die Wes-Kaap provinsie geloods. Dié optrede kom nadat een taxibestuurder twee weke gelede in Nduli doodgeskiet en ‘n ander een gewond is. Na dié skietvoorvalle is daar die afgelope jaar (sedert middel Julie 2020), al 15 taxieienaars of taxi-bestuurders in die Witzenbergstreek doodgeskiet asook een passasier. Drie persone het aanvalle oorleef. Een van die oorlewendes is ‘n 4-jarige kind wat nog in die hospitaal is. Provinsiale verkeersdienste het verlede week ‘n blitsoptrede teen onwettige taxis saam met Witzenberg munisipale verkeersdienste, Mafoko sekuriteit sowel as die SAPD en weermaglede van 9 SAI uitgevoer. Talle padblokkades is op Ceres, P.A. Hamlet, Nduli, Wolseley en Tulbagh deur SAPD en weermaglede beman en voertuie is deursoek. ‘n Weermag helikopter is ook na die gebied ontplooi. Taxis geskut Einde Februarie, April en Junie is daar ook blitsoptredes teen onwettige taxis in die Witzenberg munisipalegebied uitgevoer. In die eerste optrede is daar beslag gelê op 32 taxis wat in die Paarl geskut is asook 17 onpadwaardige voertuie. In die tweede optrede is 20 taxis geskut. In die derde optrede is daar op nagenoeg 14 voertuie beslag gelê. Dit is onbekend hoeveel taxis in verlede Woensdag se optrede geskut is. Inligting Mense met enige inligting oor die skietery, kan die polisie se stop misdaad hulplyn skakel by 08600-10111.

42

COUNTRY FAIR FRESH BRAAIPACK 3-PIECE P/KG

“Count on Card” in die winkel beskikbaar

99

18

99

MARCEL’S FROZEN YOGHURT 175ML ASSORTED

COCA-COLA 2.25L NO SUGAR LIGHT TASTE NO SUGAR NO SUGAR NO CAFFEINE

From R3 299 p/m*

From R3 702 p/m*

MODEL SHOWN ONLY FOR ILLUSTRATIVE PURPOSES ON GUARANTEED FUTURE VALUE

MODEL SHOWN ONLY FOR ILLUSTRATIVE PURPOSES ON GUARANTEED FUTURE VALUE

*T’s & C’s apply.

*T’s & C’s apply.

Voortrekkerstraat 112, CERES Skakel (023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre

TAB LIGHT 2.25L SPRITE ZERO 2.25L STONEY LIGHT 2.25L FANTA ZERO 2.25L

18

99

11

99

17

99

ALBANY EVERYDAY WHITE THICK SLICE 700G

Besoek ons vir nog vele meer spesiale aanbiedinge PROMOSIE GELDIG TOT 24 AUGUSTUS 2021

OK MINIMARK CERES, 44 VOS STREET (023) 316-1571 Monday - Sunday 07:00 - 20:00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Witzenberg Herald Vol.24 no.31 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu