Witzenberg Herald Vol.26 no.31 (Online Weergawe)

Page 1

Staking dra by tot probleme in die streek

DIE polisie en verkeersdienste in die Witzenbergstreek was sedert verlede week op ‘n gereedheidsgrondslag indien die WesKaap minibus-staking na die streek sou oorspoel.

Opportunistiese geweld, plundery en klipgooiery deur jeugdiges het hoofsaaklik rondom die Kaapstad lughawe en in die Dunoonomgewing plaasgevind. Talle busse is uitgebrand en motoriste is beseer wat deur klipgooiers raak gegooi is. Twee persone is reeds doodgeskiet nadat motoriste op klipgooiers geskiet het.

Talle klinieke in die provinsie, ook die Nduli kliniek, is gesluit en Kaapstad hospitale hanteer net noodgevalle. Talle ondernemings se werkers is die afgelope paar dae erg geraak wat weens die staking nie by hul werksplekke kan uitkom nie.

Sporadiese voorvalle van oproerigheid deur ‘n klein groepie inwoners is die afgelope paar dae in die Witzenbergstreek aangemeld.

‘n Paar Wolseley inwoners het Maandagoggend probeer om die pad en brug na Pine Valley woonbuurt en Kluitjieskraal te versper deur motorbande te brand. Dit is gou verwyder en die pad is weer oopgemaak vir verkeer. Winkeleienaars het self besluit om winkels toe te maak terwyl oproerigheid aan die gang was.

‘n Klein groepie mense het Dinsdagoggend onsuksesvol probeer om die Wolsely-ingang aan die Tulbagh kant toe te maak. Hulle is vinnig deur die polisie verwyder.

‘n Klein groepie mense was Dinsdagoggend ook onsuksesvol in hul pogings om Nduli se ingang te versper.

Polisie uitgeroep

Ceres SAPD is verlede Vrydag 4 Augustus kort nadat die skool begin het, na die Iingcinga Zethu Secondary school in Nduli uitgeroep waar twee groepe oproerige skoolkinders mekaar met klippe bestook het.

‘n Skoolbus is tydens die klipgooiery erg beskadig toe vensters uitgegooi is. Volgens die polisie hou die voorval nie verband met die provinsiale taxi-staking nie.

Kort na dié skool-voorval het die polisie hulle na die Bella Vistaingang en Thusong sentrum gehaas waar ‘n groot groep minibus taxis geparkeer was. Hulle het saam met die verkeersdienste die situasie tussen plaaslike taxis en ‘n groep onwettige operateurs gemonitor.

Meer as 850 000 leerders kon Maandag en Dinsdag nie skool bywoon weens die Santaco-staking in die minibustaxibedryf nie.

Dit is byna 71% van leerders in die provinsie. Meer as 17 500 onderwysers was ook nie by die skool nie.

sentrum waar ‘n groot groep minibus taxis geparkeer was.

Valsnuus verspreiding op sosiale media platvorms het ook die situasie vererger en onnodige vrees gesaai.

312-1057 Arno, Pierre, Andre of Giepie

112, CERES

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com WH H
d Witzenberg Volume 26 no. 31 R 8.50 Friday, 11 August 2023 087 094 8092 087 094 8092 087 094 8092 087 094 8092 The trusted name in commercial and residential Waterproofing. www.rubberroofs.co.za (023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za We are open during LOADSHEDDING CERES KOEKEDOUW DAM 100 % TULBAGH DAM 100 % WAVERENSKROON TULBAGH 31% Lesings geneem: 2023/08/09 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 10 Augustus 7° 29° Vrydag 11 Augustus Saterdag 12 Augustus Sondag 13 Augustus 7° 26° 4° 21° 1° 18°
e r a l
SPORADIESE voorvalle van oproerigheid deur ‘n klein groepie inwoners is die afgelope paar dae in die Witzenbergstreek aangemeld. ‘n Paar Wolseley inwoners het Maandagoggend probeer om die pad en brug na die Pine Valley woonbuurt en Kluitjieskraal te versper deur motorbande te brand.
5 599 R369 000 13,25% R279 036R5 599R268 372 *Model shown for illustrative purposes only. While stocks last and subject to change without prior notice. Errors and omissions excepted. Includes R1 207,50 Initiation fee and R69 monthly administration fee. Fees as prescribed as per the National Credit Act. Initiation Fees for juristic entities falling outside of the National Credit Act is 1,2% of the financed amount up to a maximum of R7 500 and will adjust the advertised payment accordingly. The Toyota FutureDrive Guaranteed Future Value offer is based on 20 000kms per annum, 13,25% variable interest rate may change and will adjust the advertised payment accordingly. Toyota Financial Services (South Africa) Limited. An Authorised Financial Services (FSP No. 7454) and Registered Credit Provider (NCRCP62). Ts & Cs Apply. 0%
DIE Ceres polisie en die verkeersdienste was Vrydagoggend by die Bella Vista-ingang en Thusong
(023)
Voortrekkerstraat

Secondary school bygewoon was.

Lintnaar en Koopman se duiwe vaar die beste

WEDVLUGDUIWE is Saterdag 5 Augustus op Hopetown gelos. ‘n Ligte wind van agter kon duiwe aanhelp huis toe. Elton Lintnaar en André Koopman se duiwe het goed gevaar en onderskeidelik die twee Ceresvallei federasie wedvlugte gewen. Die naweek vlieg die duiwe vanaf Hanover. Dit is ook die jaarlikse derby jaaroud wedvlug wat altyd een van die hoogtepunte op die kalender is vir duiweboere.

CPHS

Jaaroud

1. Team Koopman -1632.701 mpm

2. Cyril en Anne Davids - 1517.091 mpm

3. Mauritius Lofts - 1491.407 mpm

4. Cyril en Anne Davids - 1463.912 mpm

Ope

1. Cyril en Anne Davids - 1602.014 mpm

2. Hendriks familie - 1541.239 mpm

3. Hendriks familie - 1536.105 mpm

4. Team Koopman - 1481.267 mpm (Geen uitslae is van die ander klubs ontvang nie).

VIER leerders en rugbyspelers van Laerskool Koue Bokkeveld is in die Witzenberg o/12 rugbyspan opgeneem.

VLNR: Gys du Toit, Luca du Preez, Anru Bester en John du Toit.

ADMINISTRATIEWE-/IT KLERK

☎ (023) 315-5003 ✉ ✉ 35 CERES 6835

KOELKAMER MONITERING / VERKOELINGS ASSISTENT

Ons benodig die dienste van ‘n energieke dinamiese assistent.

HOOFFUNKSIES :

•Monitering, rekordhouding en foutrapportering van temperature, gaslesings en verkoelingstoerusting

•Algemene take binne amoniak verkoelings diensspan

•Krat getal kontroles, seël van BA kamers en vrugmonsters

•Herstelwerk en instandhoudingroetine, jaarlikse instandhouding, brekasies en kamer digtheid

•Enige billike ad hoc taak deur bestuur opgelê.

DIE IDEALE KANDIDA AT MOET:

•Hoë verantwoordelikheidsin en sober gewoontes

•Bereidheidwilligheid om na-ure en naweke te werk

•Tegniese belangstelling en agtergrond

•Rekenaarvaardig

•Geen vrese vir hoogtes, nou plekkies

•Goeie spanwerk

•Geldige rybewys en eie vervoer

•Verwysings van vorige werke ‘n vereiste

•Basiese verkoelingskennis en elektriese agtergrond sal in u guns tel

ONS BIED DIE SUKSESVOLLE

KANDIDA AT:

•Markverwante loon

•Gunstige werksomstandighede

SLUITINGSDATUM VIR A ANSOEKE: 18 Augustus 2023

A ANSOEKE KAN GESTUUR WORD

A AN: elana@cereskoelkamers.co.za

VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL: Adele Prins by (023) 315-5003

Hierdie vakature ontstaan by ons kantoor op Lindeshof.

Die posbekleër sal aan die Landgoedbestuurder verantwoordelik wees vir, onder andere: • die gerekenariseerde vaslegging en verwerking van produksierekords

• loonkas en • verwante administratiewe take soos van tyd tot tyd verwag.

Die geskikte kandidaat beskik or minstens Gr. 12, goeie ondervinding van die MS Office-program, veral Word en Excel en die vermoë om goeie menseverhoudinge te handhaaf.

‘n Mededingende vergoedingspakket, wat lidmaatskap tot ‘n aftreefonds insluit, word gebied.

E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik na recruitment@dutoit.com Die indienstreedatum sal ideaalgesproke nie later as 1 November 2023 wees nie.

INSTANDHOUDINGSBESTUURDER (Koue Bokkeveld)

Die dienste van ‘n bekwame persoon word benodig vir die omvattende bestuursfunksie van die werkswinkel op Lindeshof, een van Dutoit Agri se landgoedere, geleë in die Koue Bokkeveld. Die posbekleër sal direk aan die Landgoedbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir die bestuur van onder meer • die meganiese afdeling (landgoedvoertuie en -masjinerie) en • instandhouding / herstel van alle waterpomp- en eletriese toerusting en kleiner herstelwerke van geboue.

‘n Toepaslike meganiese kwalifikasie en goeie ondervinding in die instandhouding van landboumasjinerie is ‘n vereiste, terwyl kennis en vaardigheid in elektriese toerusting, die instandhouding van geboue, trekkers en toerusting die aansoek sal versterk. Hierbenewens beskik die suksesvolle kandidaat oor goeie bestuursvaardighede en die vermoë om op eie insiatief en dissipline te funksioneer.

Benewens aangename werkomstandighede bied ons ‘n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ‘n aftree- en mediese fonds en behuising insluit.

E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik na recruitment@dutoit.com

Die indienstreedatum sal ideaalgesproke nie later as 1 November 2023 wees nie.

Elke bydrae sal Jaython help

‘n FONDSINSAMELING vir Jaython Sauls van Ceres, ‘n leerder van Pionierskool vir sig-gestremde kinders, is onlangs begin. Die Witzenberg gemeenskap se hulp en bydrae sal help om byna R50 000 in te samel wat Jaython se skoolfonds en koshuisgelde vir die jaar kan dek. Sy ouers, Francois de Wee en Louisa Sauls, sal enige hulp met die skoolgeld waardeer. Francois is ‘n hardwerkende en getroue werknemer van Ceres Paving en Erik Bakkes. * Indien inwoners en besighede ‘n donasie tot sy skoolgelde wil maak, kan Pionierskool ‘n artikel 18 A kwitansie uitreik vir belastingdoeleindes. Inbetalings kan gemaak word: ABSA Worcester tjekrekening, takkode 632005, rekening 440620-272 met verwysing J.Sauls S07 inbetaal.

2 l WITZENBERG HERALD l 11 AUGUST 2023
DIE Ceres SAPD in samewerking met die Perdekraal-Oos windplaas het einde Julie ‘n loopbaandag aangebied wat deur leerders van Ceres Sekondêr, Bella Vista Hoërskool, Hoërskool Charlie Hofmeyr en Iingcinga Zethu TWEE rugbyspelers van Laerskool Koue Bokkeveld, Anton Burger (links) en Arno November, is in die Witzenberg o/13 sewes rugbyspan opgeneem.

is verlede Vrydag 4 Augustus kort nadat die skool begin het, na die Iingcinga Zethu Secondary school in Nduli uitgeroep waar twee groepe oproerige skoolkinders mekaar met klippe bestook het. ‘n Skoolbus is tydens die klipgooiery erg beskadig toe vensters uitgegooi is. Volgens die polisie hou die voorval nie verband met die week se provinsiale taxi-staking nie.

Twee sterftes aangemeld

TWEE onnatuurlike sterftes is die afgelope week in die Ceres-omgewing aangemeld.

Vrydag 4 Augustus het Magdalena Okkies (60) van Nduli tragies gesterf toe ‘n Toyota voertuig haar op die R46 pad naby die plaas Langboom getref het. Die voorval het omstreeks 17:30 plaasgevind. Met die polisie se aankoms op die toneel het hulle die Toyota langs die pad aangetref en Okkies in die middel van die pad. Die bestuurder was ook op die toneel en het na bewering ook nie ‘n bestuurderslisensie nie.

Okkies is na die hospitaal gehaas maar was met haar aankoms reeds dood. Die polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag.

Baba dood

Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek (GDO) geloods na die dood van ‘n baba in Nduli.

Die voorval het Vrydag omstreeks 13:15 plaasgevind in Zibonelelaan. Volgens die polisie was die ma besig om die baba medisyne te gee toe die baba begin sukkel het met asemhaling. Die baba is kort daarna dood.

het verlede week begin om ‘n nuwe beton omheining rondom hulle Tulbagh munisipale stoor op te rig. Die ou heinings is verwyder en die opslaangeboue wat deur vandale beskadig is, is gesloop. Die koste van die beton heining beloop ongeveer R2.9 miljoen en behoort middel Septembermaand voltooi te wees.

Nuwe insidentbevelbus vir Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit

DIE Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit se brandweerdienste het Vrydag 28 Julie hul moderne, pasgemaakte mobiele insidentbevelbus in Stellenbosch in ontvangs geneem.

Rdh. (dr.) Elna von Schlicht het vol entoesiasme haar vreugde oor hierdie uitbreiding van die vloot gedeel.

“Ek is in ekstase oor hierdie nuwe toevoeging tot ons brandweervloot wat ongetwyfeld ’n positiewe impak sal maak op hoe ons gemeenskappe beskerm en bedien word wanneer hulle op hul kwesbaarste is.”

Die voertuig is oorhandig deur Ramcom Cape, die diensverskaffer wat vir die uitsonderlike ontwerp en samestelling van die bus verantwoordelik was.

Dié voertuig sal instrumenteel wees tydens die Kaapse Wynland se brandseisoen wat van November tot April strek, en wanneer die distrik veldbrande ervaar waarvoor die distriksmunisipaliteit gespesialiseerde brandbestrydingsdienste verskaf om berg-, velden chemiese brande te blus.

Die insidentbevelbus sal die KWDM, sy vennote en ander rolspelers in staat stel om in ’n maklik toeganklike voertuig bymekaar te

kom en versagtende maatreëls in reaksie op groot voorvalle wat ’n bedreiging vir die gemeenskap en eiendom inhou, doeltreffend te voorspel, te beplan en te implementeer.

Die simplistiese ontwerp met ’n gemoderniseerde werkruimte sluit kenmerke in soos ’n konferensie-area met 10 sitplekke en ’n 145 cm-, volledig gerekenariseerde interaktiewe skerm en witborde.

Daar is genoeg kragpunte binne en buite die voertuig wat toegerus is met ’n omgekeerde kragopwekker en ’n sonkragstelsel op die dak vir ononderbroke elektrisiteitstoevoer, veral op afgeleë plekke.

Wi-Fi-netwerkverbinding met rugsteune in geval van onderbrekings en versoenbare tweerigtingradio-konnektiwiteit word aangevul deur gesentraliseerde lugversorging, ’n mikrogolfoond en ’n yskas om te sorg dat alle belanghebbendes tydens werksaamhede gerieflik is.

Die bus is spesifiek ontwerp om aan die behoeftes van die struktuur van ’n insidentbevelstelsel (ICS) te voldoen, wat voldoende ruimte bied vir vergaderings van die topstruktuur van die ICS en om die betrokke lede van die ICS tydens inligtingsessies te akkom-

modeer, indien nodig. Die ICS is ’n gestandaardiseerde benadering tot die bevel, beheer en koördinering van die noodreaksie van individuele agentskappe tydens groot rampvoorvalle en/of groot beplande gebeure.

Met die bekendstelling van hierdie super-

moderne insidentbevelbus bevestig die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit se brandweerdienste hul verbintenis om die bevoegdheid in noodreaksie te versterk en om die welstand van die gemeenskap gedurende uitdagende tye te beskerm.

11 AUGUST 2023 l WITZENBERG HERALD l 3 SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa 023 1000 515 info@jptek.co.za
DIE Ceres SAPD DIE Witzenberg munisipaliteit DIE Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit se brandweerdienste het Vrydag 28 Julie hul moderne, pasgemaakte mobiele insidentbevelsbus in Stellenbosch in ontvangs geneem. VLNR: Heinrich Louw (KWDM), Pietie Williams (KWDM), rdh. (dr.) Elna von Schlicht (burgemeester), Jaco Thynsma (KWDM), Wayne Josias (KWDM), Henry Prins (munisipale bestuurder KWDM) en Brandon Wooley (Ramcom Cape).

Hail damage brings together producers and retailers to decrease food waste

AFTER a decade of little hail damage in the fruit producing areas of Ceres and Langkloof in the Western Cape, the same cannot be said for the past year.

Hail hit the apple orchards multiple times affecting all apple varieties over the last twelve months, most notably in November 2022 and again in February 2023. Because of this, Dutoit and Good Hope Fruit have partnered on a campaign with Pick n Pay to promote the merits of cosmetically blemished produce.

This Hail to Heroes campaign was born from a need to decrease food waste and ensure consistency of apple supplies in Pick n Pay stores.

Nutritious and delicious

Apples have the ability to repair themselves after suffering superficial indentation caused by the impact of a hard piece of ice.

According to Jaco Jordaan, Technical Manager at Good Hope Fruit, hail generally only causes cosmetic damage. “The fruit quality and taste of these apples remain perfectly intact, with the exact same nutritional value and delicious taste as those that are not damaged,” he says.

“While our human scars do not define us, the natural scars from hail do not define what lies beneath the skin of the fruit. The wonderful eating experience remains intact - nutritious and delicious, just the same as our wholesome spirits as humans,” says Linde du Toit, Head of Technical at Dutoit.

Don’t judge an apple by its cover

The challenge is that when consumers buy fresh produce, they tend to buy with their eyes. An incorrect perception exists that only perfect looking fruit will be delicious and nutritious.

The truth when it comes to hail damaged fruit is that, although there might be a blemish or slight bruising on the skin, the inside of the apple is unaffected. Unlike fruit that is rotten or moldy, hail damaged produce has prominent scar tissue which means the fruit has been able to heal itself.

Consumers are used to buying fresh produce based on how it looks. This campaign is a unique opportunity to educate and inform consumers and change this perception over the

long term.

Mitigating risks and supporting farmers

Given the increasing electricity, cooling and packing costs, the Fruit industry cannot afford further losses, especially when these hail damaged apples are crunchy, juicy and full of flavour.

Keeping the supply and the price of apples consistent is helping to mitigate the already overwhelming challenges faced by the Farming community while also reducing food waste.

Hail to Heroes also creates jobs up and down the supply chain, positively impacts the economy and uplifts the local communities.

“We saw an opportunity to partner with Pick n Pay on this campaign and get this perfectly good fruit to market while minimising the risk of job and volume losses,” says Johan du Toit, Business Manager SADC at Good Hope Fruit and Karien Bassett, Business Manager at Dutoit.

While unique to South Africa, this campaign mimics similar sentiment taking place globally.

Various campaigns have been launched in

Europe to market ‘ugly’ fruit and vegetables, with a focus on the fact that the nutritional value remains the same, even if the carrot is skew. This has further reduced the need to process and dump fresh produce.

“Without partners involved namely Du Toit Agri, Good Hope Fruit, and Pick n Pay, this campaign would not be possible and most of the produce would lead to loses,” says Johan and Karien.

“This is an innovative partnership within the agricultural and retail sectors. We have to help each other as much as possible for the greater good of the producers, labour force and consumers”.

Getting to the core of food wastage

“Following hail events, thorough assessments are carried out to determine the most optimal outcome for the orchard. With early damage such as what was experienced over the last year, we are still able to hand thin each and every tree to remove the worst affected fruit and give the remaining fruit the best chance to reach their full nutritional potential,” Linde says.

“Hail damaged fruit in no way implies less dedication to the handling and marketing of the fruit. In fact, perhaps even more care is taken to ensure the longevity of fruit,” he says. With climate change expected to increase the severity and frequency of hail in the Western Cape, Hail to Heroes encourages consumers to look beyond the external appearance and give these hail damaged apples a chance.

“Hail to Heroes not only honours the fruit that braved the storm and reached the retailer’s shelves, but also the farmers and farm workers who have continued to nurture the fruit. Thank you to another hero, Pick ‘n Pay, for stepping up to sell unique looking apples that are perfectly nutritious and delicious,” continues Linde.

Let’s show our love for the fruit that braved the storm, and Hail to the Heroes that feed our nation by looking out for specific Hail to Hero stickers attached to selected bags of apples in Pick n Pay stores.

Available in store from 26 July 2023.

SOUTH Africa joined the world to acknowledge the globally recognised International Science Week (July 31-August 5). The Adopt-a-School Foundation took the opportunity to celebrate the strides it has made in Life Sciences, Natural Sciences and Physical Sciences through its support of these subjects at the schools it has adopted. The Adopt-a-School Foundation, a partner entity of the Cyril Ramaphosa Foundation, through its Whole School Development (WSD) programme aims to effect change across the school spectrum, providing a schooling environment conducive to teaching and learning.

CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK.

OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg. Kandidate wie voldoen aan die onderstaande minimum vereistes word uitgenooi om aansoek te doen vir die onderstaande vakature:

FAKTOTUM: VOERTUIGWERKSWINKEL

Kwalifikasie en werksonder vinding: • Graad 12 • 2 - 3 Jaar ervaring in ‘n voertuigwerkswinkel waar u aktief betrokke was / is in herstelwerk van voertuie. Vaardighede: • Handvaardig wees en oor algemene meganiese insig en aanleg beskik • Vermoë om eie inisiatief aan die dag te kan lê • Goeie kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels • Onafhanklik kan funksioneer. Verantwoordelikhede: • Bystandverlening aan ambagspersoneel ten op sigte van die herstel van: voertuie, trekkers en vurkhysers • Roetine ambagstake verrig soos toegedeel • Handhawing van goeie huishouding • Praktiese kennis van veilige werkspraktyke.

Ander vereistes: • Geldige kode 8 bestuurderslisensie • Geldige vurkhyserlisensie • Oor goeie gesondheid en sober gewoontes beskik.

Aansoeke kan gerig word aan: hr@cfg.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: Voor of op 18 Augustus 2023.

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS. In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

4 l WITZENBERG HERALD l 11 AUGUST 2023
11 AUGUST 2023 l WITZENBERG HERALD l 5

R

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Sarie Thomas

1963/06/09 - 2023/08/06

R oudiens: Do. 10/08/2023, om 19:00, Siprusstr. 38, BV Begrafnisdiens: So. 13 Aug. 2023

Huis: 10:00, Fairfield Plaas Graf: Bella Vista

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

Boland Roll on Lawn

Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS

“ROLL ON LAWN”

Skakel

082-859-2300

Anna Thomas

1943/12/14 - 2023/08/03

Roudiens: Do. 10/08/2023 om 19:00, Rhodesingel 15, Ceres Begrafnisdiens: Sat. 12 Aug. 2023

Huis: 09:00, Rhodesingel 15, Ceres

Kerk: 10:00, Berea Christen Sentrum, Bella Vista Graf Bella Vista

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814

R

CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating

• Panelbeating

•Servicing

•Auto Electrical

•Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254

☎ (023) 312-1274

DIANA

& KIM

is there to help with:

•Financial assistance

•Bring back lost lovers

•Court and divorce cases

Nefdt Smit

Graf

TOOL HIRE

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND PLANT AND TOOL HIRE TOOL

2001/08/10 - 2023/08/08

19:00, Northridge Plaas

Begrafnisdiens

081-742-6706

n/u:

Richard Abraham Qwaga

Kannemeyer 1973/03/15 - 2023/08/02

oudiens Do. 10/08/2023 om

Christian Mission Kerk, Bella Vista

12 Aug. 2023

: 10:00, 2de Straat 19, Vredebes

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer

☎ ☎ (023) 316-1814

1971/03/27 - 2023/08/05 Begrafnisdiens: Sat. 12 Aug. 2023

Kerk: 09:00, AGS Kerk, Bella Vista Graf Bella Vista

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814

Lawrence Williams (oom Johna)

1966/08/09 - 2022/06/01

Dit is jou tweede verjaarsdag in die Hemel. Jy is so skielik van ons weggeneem en dit voel nog so onwerklik. Die vermisting is groot maar in ons harte sal jy bly voortleef. Rus sag by Jesus, jy is verewig in ons harte. Van jou vrou, kinders, kleinkinders en Fairfield primêre skool

1940/06/18 - 2023/07/31

R oudiens: Do. 10/08/2023 om

Tweefontein Plaas, Ceres Begrafnisdiens:

12 Aug. 2023 Huis: 10:00, Tweefontein

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer

(023) 316-1814

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS

SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN

AND FRAMES 083-227-6476

•Pay after job is done 078-283-7310

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. (023) 3474092 of www.trek stoor.co. za Kwotasies vra vir Farrel. rek M44 w.t.o

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop • Engine overhaul

• General Services • Suspension

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00

Saterdag: 09:00 - 12:30

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

6 l WITZENBERG HERALD l 11 AUGUST 2023 classifieds
tydens
verfwerk of vir jou babahondjies.
w.t.o. RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MOLLIEMOLLIE MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) 17 Months old GUINEVERE GUINEVERE GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply SHADOWSHADOW SHADOWSHADOW (Male) Born 14/02/2023 SMOKEYSMOKEY SMOKEYSMOKEY SMOKEY (Male) Born 14/02/2023 SIMBASIMBA SIMBASIMBA (Male) Born 15/03/2023 OGIESOGIES OGIESOGIES (Male) Born 07/02/2023 LISELISE LISELISE (Female) Born 30/11/2022 23 Augustus 18:30 vir 19:00 NG Kerk PAH Sop en brood ingesluit Bring eie drankies en glase Navrae: NG Kerk P.A.H Kerkkantoor (023) 313-3694 of Alma Goosen 083-443-0881 • Kerrie & Rys • Basaarpoeding • Burger & Chips • Speelgoed & lekkernye uit Ouma se kombuis • Groente & Vrugte • Vleis • Pannekoek • Vars Brood & Beskuit • Heerlike “Milkshakes” • Teetuin
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking
trek,
(023) 316-2021
19:00,
Sat.
Plaas, Ceres Graf: Bella Vista
☎ ☎ ☎
oudiens
Sofea Christina MacLaine om
: Do. 10/08/2023
: So. 13 Aug. 2023 Saal: 10:00, Northridge Plaas
: Bella Vista
082-5753-181
19:00,
Begrafnisdiens: Sat.
Huis
Cheryldene
Kerk: 11:00, Christian Mission, Tulpstraat, Bella Vista Graf Bella Vista
• Brakes
TOOL
• and more André du PAndré du PPreezreez reezreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com
Osoon en Rife behandeling vir algehele gesondheid. Skakel 072-877-2325

Raak nou betrokke by

DIE afgelope maande ondervind die Witzenbergstreek ‘n erge toename in honde- en katgetalle.

Die rede is dat inwoners se diere teel ongestoord aan en word die getal diere wat nie na gekyk kan word nie of wat net in strate ronddwaal, by die dag meer.

Ceres dierehospitaal in samerwerking met Witzenberg Vets, ander veeartse en talle plaaslike ondernemings, het ‘n insamelingsprojek van stapel gestuur om veral honde en in ‘n minderheid die katte, te steriliseer teen ‘n spesiale prys.

Lootjiekaartjies vir pryse van ondermeer Aquilla en Matroosberg, sal verkoop word om te help om die reuse en duur projek te help finansier.

Op 9 September gaan die diere in ‘n Bella Vista saal deur die veeartse gesteriliseer word.

DIE Witzenberg Landbouwerker van die Jaar is Donderdag 27 Julie aangebied. Bronaar Plase het vanjaar drie kategorie wenners opgelewer. VLNR: Dirk Louw (wenner in die kategorie tegniese operateur), Bruce Arries (wenner in die drywer kategorie) en Luvo Nukani (junior bestuur).

NDIPHELEKE

“Take me home”

We are a hiring company that support undertakers and government mortuaries (storage of loved ones), hearses etc.

We are a hiring company that and of loved We hiring

We are an institute that helps to develop and empower funeral homes and government department that deal with the delivery and send offs of the loved ones. To the the industry we are a partner that helps the industry players to meet their client needs. By offering (hiring): Hearses, family cars, church, viewing room and bulk storage. We have also have affordable package deals for consultation with family, office space (1 hour), viewing room, free coffee/tea and free WIFI. The funeral industry changes requires unity and partnership to deliver a dignified and a professional services output to develop and empower industry players.

OFFICE HOURS: Monday-Friday: 08:00 - 16:30 and Saturday: 08:00 - 11:00

CONTACT MELANIE MATTHYS ON: Landline: (021) 868-0101

Business Cell: 072-812-0313 or e-mail: info@ndipheleke.co.za

WE VALUE YOUR TRUST IN US WITH YOUR LOVED ONES AT NDIPHELEKE Commitment is what we offer in times of need. what offer in Commitment is what we offer in times of need. what offer in what

Advertensie-ruimte word geborg deur:

Die volgende posisie het by Verdun Pakstoor ontstaan vir ‘n gedrewe en dinamiese Paklynbestuurder in hulle Steenvrug Pakstoor, te Prince Alfred’s Hamlet.

PAKLYNBESTUURDER

Die suksesvolle kandidaat is georganiseerd, ‘n uitstekende kommunikeerder en kan goed onder druk en onafhanklik funksioneer. Kandidate sal direk aan die Pakstoorbestuurder rapporteer.

Verantwoordelikhede:

•Bestuur van lyn personeel: Produktiwiteit en dissipline

•Kwaliteitsbestuur

•Beplanning van daaglikse pakskedule volgens pakprogram

•Opstel van paklyn gewigte

•Paklyn administrasie soos benodig

•Opleiding van span

Vereistes:

•Mannekrag bestuur ondervinding

•Goeie werkende kennis van die kwaliteit van vrugte

E-pos CV tesame met jou salarisverwagting na: pierre@verdun.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 September 2023

Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.

Ander seisonale poste wat ook beskikbaar is: • Pakkers

• Paklyn QC’s

• Paletiseerders

• Vurkhyser bestuurder

• Kartonhangers

• Strappers

• Koelkamer klerke • Vitrax klerke

• Skoonmakers • Paletiseerders toesighouer

11 AUGUST 2023 l WITZENBERG HERALD l 7
9 Watt Street Dal Josaphat Paarl, 7646

HERALD l 11 AUGUST 2023

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg Herald

Sport

Bella Vista vs Mooi Uitsig

Derbystryd 'n

eerste vir dié

twee skole

TWEE primêre skole in Bella Vista, Mooi Uitsig primêr en Bella Vista primêr, hou vanjaar hul eerste derbystryd op Saterdag 19 Augustus op die Bella Vista sportvelde. Die wedstryde begin om 08:45. Behalwe vir goeie, mededingende sport wat verwag kan word sal daar ook talle stalletjies wees waar lekkernye gekoop kan word. Toegang beloop R10 per persoon. * VLNR: Ludwig Slinger, Jaylin Damon, Andrew Hermon, Jaymarine April, Jay-Leigh du Toit, Elvino Mankopan, Cassidy Walduck (Mooi Uitsig primêr) en Faeeza Titus, Kyle Lewerlot, Joalynne Willemse, Keano du Plessis, Lewaldo Titus en Marco Vergotine van Bella Vista primêr.

TWEE rolbalspelers van Ceres rolbalklub, Jaco Theunissen (links) en Wéan van Rensburg, is gekies vir die o/45 Wynland rolbalspan wat van 11-12 Augustus teen Overberg, Eden, Sentraal Karoo en WP gaan speel.

NOTICE OF BASIC ASSESSMENT AND PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BERGRIVER-LABONNE 132kV GRID CONNECTION INFRASTRUCTURE

WESTERN CAPE PROVINCE

Applicant: FE Bergriver (Pty) Ltd

Activity: Bergriver-LaBonne Grid Connection Infrastructure to support the connection of the authorised Zen and Bergriver Wind Farms to the grid at the LaBonne Substation, including:

»132kV switching substation (adjacent to the Bergriver Wind Farm facility substation)

»132kV power line (assessed within a 300m wide corridor).

»Expansion of the existing LaBonne Substation HV yard (in the Gouda Wind Farm)

Location: on Portion 4 of the Farm Bonne Esperance 83, Portion 3 of the Farm Hartebeeste Kraal 88, Remaining Extent of Farm 397 and Portion 1 of Farm 397 ~5kms north west of Gouda, Cape Winelands District Municipality, Western Cape (located within the Central Transmission Corridor).

Basic Assessment Process: In terms of Sections 24 and 24D of the National Environmental Management Act (No 107 of 1998), as read with Government Notice R324 to R327, as amended, a Basic Assessment is to be undertaken. Savannah Environmental is undertaking the BA and public participation process for the project.

Basic Assessment available for review: A BA Report is available for review and comment from 14 August 2023 to 13 September 2023

The report is available for download from Savannah Environmental website: https://savannahsa.com/public-documents/grid-infrastructure/

To obtain further information and register on the project database, submit your name, contact information and interest in the project, in writing,

to:

Nicolene Venter at Savannah Environmental

P.O. Box 148, Sunninghill, 2157

Tel: 011 656 3237

Mobile: 060 978 8396

(including Please Call Me)

Fax: 086 684 0547

E-mail: publicprocess@savannahsa.com

Website: www.savannahsa.com

CERES rolbalklub se mansspan wat vanjaar aan die Wynland klubliga deelgeneem het, het gedurende Juniemaand die liga gewen. Op 8 Julie het hulle ‘n tweede plek tydens die Boland klubliga finaal behaal. VLNR: Wéan van Rensburg, Stoffel Lambrechts, Clayton Kleynhans, Johan Botha, Pieter Mostert, Tiaan Mostert en Conrad Burger.

NOTICE OF BASIC ASSESSMENT AND PUBLIC PARTICIPATION PROCESS EXISTING NUWEKLOOF SUBSTATION EXPANSION, WESTERN CAPE PROVINCE

Applicant: FE Bergriver (Pty) Ltd

Activity: Expansion to the 132/66kV Nuwekloof Substation high voltage yard, including a 1.5ha expansion immediately adjacent on the northern and western sides of the existing substation footprint.

Location: Nuwekloof Substation and the planned substation extension is located on Remaining Extent of Erf 585, 500m to the west of Gouda, Cape Winelands District Municipality, Western Cape. The site is within the Central Transmission corridor.

Basic Assessment Process: In terms of Sections 24 and 24D of the National Environmental Management Act (No 107 of 1998), as read with Government Notice R324 to R327, as amended, a Basic Assessment is to be undertaken. Savannah Environmental is undertaking the BA and public participation process for the project.

Basic Assessment available for review: A BA Report is available for review and comment from 14 August 2023 to 13 September 2023

The report is available for download from Savannah Environmental website: https://savannahsa.com/public-documents/grid-infrastructure/

To obtain further information and register on the project database, submit your name, contact information and interest in the project, in writing,

to:

Nicolene Venter at Savannah Environmental

P.O. Box 148, Sunninghill, 2157

Tel: 011 656 3237 Mobile: 060 978 8396

(including Please Call Me)

Fax: 086 684 0547

E-mail: publicprocess@savannahsa.com

Website: www.savannahsa.com

8 l WITZENBERG
CAYLIN Vernooi, ‘n leerder van Mooi Uitsig, is onlangs in die o/12 Wynland netbalspan ingesluit wat vanaf 2 tot 5 Julie aan ‘n netbal toernooi op Riversdal deelgeneem het.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.