VANDALE of koperdiewe het Dinsdagoggend 22 kontrolekabels deurgeknip by die Witzenberg substasie bokant Gydopas.
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 32 R 8 Friday, August 19, 2022 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 18DonderdagAugustus4°11° Vrydag 19 Augustus 20SaterdagAugustus Sondag 21 Augustus 14°4° 13°3° 18°2° Ceres Koekedouw dam 59,2% Lesing: 2022/08/16 CERES (023) 312-2144 Next building.ferredinginsteadortionofflectseffectivelyRubberTitaniumThermoTech™GenerationLiquidPaint™re-upto80%IRsolarradia-andemitsconvexheatofallow-ittobetrans-intothe 087 094 8092087 094 www.rubberroofs.co.za Miljoene rande se skade vir plase en besighede KABELDIEFSTAL en sabotasie het die week Ceres en omliggende dorpe soos Op-die-Berg, P.A. Hamlet en die Bella Vista woonbuurt vir byna 14 uur sonder krag gelaat. Die dorpe was Dinsdagoggend vanaf 02:30 in donkerte gehul nadat kabeldiewe die kontrole kabels by die Witzenberg substasie (Koue Bokkeveld) deurgeknip het. Eskom het in ‘n verklaring gesê dat tegnici reeds van vroegoggend af op die toneel was om die skade te herstel. Teen middagete het Eskom ‘n opvolgverklaring uitgereik en gesê dat kundiges van Kaapstad moet kom en dat daar vir kabels gewag word. Vandale het 22 kontrolekabels deurgeknip by die substasie wat naby die Witzenbergvallei se afdraai geleë is. Eskom en Witzenberg munisipaliteit personeel het heeldag onverpoos gewerk om die kabels te herstel. Die kragtoevoer is Dinsdagmiddag omstreeks 16:00 herstel. Ondersoek
Die Witzenberg munisipaliteit en Eskom werk nou saam met die SAPD om die saak op te los. Die burgemeester, rdl. Hennie Smit, het Dinsdagoggend gesê dat die munisipaliteit en Eskom alles in hulle vermoë doen om die kragtoevoer te herstel. Daar word ook na CCTV-materiaal gekyk om die skuldiges te probeer opspoor. Kabeldiefstal raak ‘n toenemende probleem in die Wes-Kaap. Dinsdag se lang kragonderbreking het die plaaslike landboubedryf en veral die groot boerdery-ondernemings met verkoelingsfasiliteite en BA-beheerkamers, miljoene rande se skade berokken. Die talle beurtkragepisodes benadeel ook kleiner besighede en inwoners. Die landboubedryf wil binnekort met die Ceres SAPD vergader om ‘n plan van aksie op te stel om pro-aktief op te tree wanneer daar sulke onverwagse kragonderbrekings in die streek voorkom en dan toegangspaaie saam met verkeersdienste en ander rolspelers af te sper om die kragdiewe vinnig vas te trek. Groot skade Vandale het Dinsdag 5 April ook die Vredebes substasie gevandaliseer en skade van ongeveer R1.5 miljoen aangerig. Die vandale het baie min koper gesteel. Indien inwoners oor inligting beskik, kan hulle die polisie skakel by (023) 316-8500 of die munisipaliteit by (023) 316-1854 DIE burgemeester, rdl. Hennie Smit, het Dinsdagoggend saam met die onderburgemeester rdl. Felicity Klaasen, die polisie, Eskom en Witzenberg munisipale personeel die substasie besoek.
DIE P.A. Hamlet polisie vra die gemeenskap se hulp met die opsporing van ‘n vermiste persoon. Dumisani Mzenene (38), ‘n plaaswerker op Paardekloof, het Sondag 31 Julie vermis geraak kort na hy ‘n sokkerwedstryd op Nooitgedagcht bygewoon het. Hy is af dorp toe en daarna het niemand hom weer gesien nie. Indien iemand meer weet waar hy hom bevind, kan hulle a.o. Oosthuizen skakel by (023) 313-3133. ‘n SPEURDER op Ceres en lid van die SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS), s/sers. Laban, het die afgelope paar jaar goeie ondersoekwerk gedoen wat gehelp het dat ‘n verkragter in die Paarl streekhof gevonnis is en nou vir 13 jaar agter tralies gaan deurbring. Leon Lukas (22) van Wolseley is skuldig bevind aan verkragting van ‘n 11-jarige meisie en poging tot moord en op 26 Julie gevonnis. Die meisie het op 31 Mei 2019 van hul huis gestap op pad skool toe, toe sy deur Lukas oorval en verkrag is. Hy het ook ‘n elektriese koord om haar nek gebind en haar daarmee probeer verwurg. ‘n Inwoner wat toevallig daar verbygestap en die slagoffer hoor skreeu het, het haar toe gehelp.
DIE Ceres SAPD vra die gemeenskap se hulp om dié man te identifiseer. Hy is op 8 April in Michellspas gevind nadat hy aan natuurlike oorsake oorlede is. Die polisie kry geen inligting van sy vingerafdrukke op hul stelsel of op binnelandse sake se stelsel nie. Indien iemand hom geken het, kan hulle s/sers. Swanson skakel by (023) 316-8500.
CERES SAPD soek na ‘n minibusbestuurder, Siyabulela Thindane (29) van Nduli. Hy is op 18 Augustus 2020 in Voortrekkerstraat gearresteer weens ‘n klagte van beweerde dronkbestuur. Die voorval het omstreeks 17:40 in Voortrekkerstraat, Ceres plaasgevind. Thindane het versuim om by die Ceres landdroshof op te daag en ‘n lasbrief is vir sy inhegtenisname uitgereik. Indien iemand weet waar Thindane hom bevind, kan hulle sers. Swanson of sers. Seroot skakel by (023) 316-8500. Polisie soek dié man Polisie soek hulp om man te identifiseer
WITZENBERG APD (Association for People with Disabilities) nooi die Witzenberg genuusbrokkies meenskap uit na hul jaarvergadering op Woensdag 31 Augustus om 17:30 by die dienssentrum in Lyellstraat, Ceres. Vir navrae skakel past. Jacobs by 084-657-4673. AS deel van Ceres Lions pre-primêre skool se fondsinsamelings vir 2022, neem hulle tans bestellings vir basaarpoeding vir Vrydag 2 September. Die kleuterskool verkoop dit teen R15 per bakkie. Bestellings kan geplaas word by (023) 312-2425.
LOXTONIA Soup and Cider Saturdays - Every Saturday in August from 10:00 to 16:00. Price: R30 per bowl of soup and a bread roll. Bookings at enquiries@loxtonia.co.za or (023) 004-0930
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 20222 BURGER +@CHIPSR60 3 September 2022 beskikbaar vanaf 10:00 Kaartjies beskikbaar by kantoor ☎☎☎☎☎ (023) 312-1950 Nibbly Bits, a well-established company is looking forward to hiring top-notch shop assistants for their store in Ceres. The following qualities are a prerequisite for the applicant: •Should be able to interact at all •Shouldlevelsbe of a smart appearance and •Ability•Able•Reliablearticulateandtrustworthytoperformdutieswithminimumsupervisiontomulti-taskandworkaspartofateam Qualifications: •Matric certificate •Sales background an added advantage •Must reside in surrounding area In return the company offers a neat package commensurate with experience as well as a conducive working environment, details of which will be discussed with the successful candidates. If you meet all the above, please e-mail your CV to nibblycv@gmail.com: We are looking for ULTRA HEAVY VEHICLE DRIVERS in CERES who will form part of a team that do things safe and have a passion for customer service. The ideal candidate will have: • Code 14 EC with dangerous goods • Matric • Sober habits and clean criminal record - also need to pass honesty test • Physical strength and endurance with the ability to lift items that weigh approximately 50kg during the process of loading and offloading • The ability to function as part of a team • Adequate knowledge of the geographical area for navigation purposes • Must be willing to work overtime • Good interpersonal skills with excellent communication in Afrikaans and English • Must be able to function well under pressure • Must be willing to work throughout public holidays when necessary • 5 Years previous driving experience • Reliable transport is a must to ensure punctuality. Key responsibilities: • Loading and delivery of the Petroleum product to respective clients • Daily vehicle inspection • Take full responsibility for the company vehicle in terms of presentation, tidiness and roadworthiness, as well as adhering to standard road safety regulations • Deliver excellent customer service E-MAIL APPLICATIONS TO: wessel@moovfuel.co.za The successful applicant will be based in CERES. In terms of the company’s Employment Equity Plan, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10 km en 5 km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober aangebied. Deelnemers kan nou reeds inskryf nadat die wedloop die afgelope twee jaar weens CV-19, nie aangebied is nie.Enige navrae kan aan Nico Jansen by 078-8825-299 gerig word.
YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Ter viering hiervan word alle oudspelers vanaf die jare 60’s tot 90’s ge-nooi om ‘n dinee by te woon. Slegs ‘n beperkte aantal lede kan geakkommodeer word. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072-532-9568), Des van Wyk (082-574-7932) of Frans Lintnaar (062-096-8078).
WITZENBERG PALS jaarvergadering vind plaas op Donderdag 25 Augustus om 10:00 in die Ceresvallei kerksaal. Dr. Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers is die gasspreker.
* Inligting word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.
VROUELEDE van Ceres SAPD, die verkeer en korrektiewe dienste, het verlede Vrydag tussen 09:00 en 12:00 ‘n padblokkade oorkant Ceres natuurtuin beman wat deel vorm van hul vrouemaand aktiwiteite. Daar is pamflette oor gesinsgeweld en geweld teen vroue en kinders aan motoriste uitgedeel.
Die personeellid is na sy eerste verskyning op waarskuwing vrygelaat en mag nie met die klaers - direk of indirek - in kontak wees tot na die afhandeling van die saak nie. Geskors Die Witzenberg munisipaliteit het die personeellid geskors hangende die uitslag van die dissiplinêre ondersoek. Die dissiplinêre verhoor word deur ‘n onafhanklike voorsitter behartig en is blykbaar nog nie afgehandel nie.
Vorige gevalle Die personeellid is ook in 2020 aangekla van seksuele teistering van vroue in die werkplek maar net een werknemer wou ‘n saak teen hom maak. Die klaer het later ‘n skikking met die verdagte in Maart 2021 bereik waarna die saak teen hom teruggetrek is en hy weer teruggekeer het na die munisipaliteit. Dit is al ‘n geruime tyd dat bewerings teen die man die rondte doen. Vroulike werknemers by die munisipaliteit se kantore op Ceres het al voorheen gekla dat hulle betas en geteister word tydens besoeke aan die personeellid se kantoor om dokumente af te gee. Talle het ook Whatsapp boodskappe van die man gekry. Dreigemente dat hulle hul werk kan verloor, is ook al teen van die vroue gemaak. *Volgens die strafproseswet kan die naam van die verdagte eers bekend gemaak word sodra hy gepleit het.
Juliemaand se reënval die minste in dekade ‘n INWONER van Huis Maudie Kriel op Ceres, Sagrya Petronella Engelbrecht (81),hetverledenaweektragiesgesterf.
Ondersoek by Huis Maudie Kriel nog afgehandelnienie
DIE El Nino Suidelike ossilasie (Enso) is tans in ‘n La Nina-fase wat hoër gemiddelde reënval in die somerreënvalgebiede en laer reënval in die winterreënvalgebiede (Wes-Kaap) veroorsaak. Die SA Weerdiens voorspel ‘n laer as gemiddeld reënval vir die suide en weste van die land. Hierdie verskynsel het reeds bygedra dat Julie 2022 een van die droogste Juliemaande was sedert 2010. By ‘n weerstasie in die Koue Bokkeveld is daar slegs in Julie 12 mm reën gemeet teenoor die 77 mm in 2021. Die maandgemiddeld tot 2010 was meer as 60 mm. By ‘n weerstasie in die Warm Bokkeveld is daar slegs in Julie 33 mm reën gemeet teenoor die 137 mm in 2021. Die maandgemiddeld tot 2010 was byna 70mm. Damvlak daal Die Koekedouwdamvlak is nou 28.2% laer as in 2021. Die Ceres Koekedouwdam is tans 59.2% vol teenoor verlede jaar se 87.4% in die ooreenstemmende week verlede jaar. In die Warm Bokkeveld is 157.6 mm reën in Junie gemeet en slegs 28.6 mm in Julie. Vir Augustus het daar nog net meer as 11mm geval. In die Koue Bokkeveld is 154.3 mm in Junie gemeet en rondom 30 mm in Julie. Vir Augustus het daar nog net meer as 28 mm geval.
Vroue beman padblokkade
DIECerespolisiesegeregtelikedoodsondersoek na die dood van ‘n bejaarde inwonervanHuisMaudieKrielisnognie afgehandel en die uitslag daarvan sal eers later bekend gemaak word. Die ondersoeke kom nadat ‘n inwoner, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), kmiliehetgesterfverledenaweektragiesbydieACVVtehuishet.Engelbrechtisdieaanddeur‘nperso-neellidinhaarrolstoeluitdiehoofgebouensiekeboeggestootomtegaanrookon-der‘nbuiteafdak,wattussendiehoof-geboubydiekombuisenbuitewoonstelle,geleëis.EngelbrechtistoenabeweringbuitevergeetenSondagoggendom-streeks06:50doodaangetref.HuisMaudieKriel,dieACVVendiede-partementvanmaatskaplikeontwikkelinghetonmiddellikondersoekenadievoorvalgeloods.DieGD-ondersoekmoetbepaalwathethaardoodveroorsaakenofpersoneelledeweensnalatigheidaangeklamoetwordenvirhaardoodverantwoordelikgehoumoetword.DieACVVhoofbestuur,diebeheerraadvanHuisMaudieKrielendiegemeenskaphulleinnigemeegevoelteenoordiefa-uitgespreek.DieACVVsehoofbestuursallater‘nver-laringuitreiksodradiéondersoekafge-handelis.TannieEngelbrechtwordoorleefdeurvierkinders,waarvaneendogteropCereswoon,asook7kleinkindersen2agterkleinkinders.DiebegrafnisdiensisMaandag15Au-gustusinWorcestergehou.
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 2022 3 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERAS CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems ‘n GESKORSTE senior personeellid van die Witzenberg munisipaliteit se teisteringsaak is verlede week weer uitgestel. Die keer om met 'n prokureur te konsulteer. Die 38-jarige man word aangekla van seksuele aanranding en seksuele teistering van twee getroude vroue en werknemers van die munisipaliteit. Die personeellid is op 31 Mei deur Ceres speurders van die SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) gearresteer. Die saak is verlede Donderdag tot 19 September uitgestel vir verdere ondersoek en konsultasie met 'n prokureur. Die beweerde voorvalle het tussen 2016 en 2020 plaasgevind. Geskorste personeellid se teisteringsaak uitgestel
• Personnel management • Ensure compliance with requirements of IFRS for SME’s • Manage asset register • Implement and test internal financial controls
In line with the client’s Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from designated groups. For more information and to apply, visit www.m3online.co.za before 09:00 on 5 September 2022
INGENIEURSKLERK CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK. OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP
Ysblok val deur huis se afdak
THE Witzenberg Municipality on 4 August officially launched six Technical Capital Projects in the various towns including Ceres (Vredebes, Nduli), Wolseley (Pine Valley) and Tulbagh that were recently completed. The aim of the projects is to improve service delivery standards as well as the quality of life of the residents in the greater Witzenberg municipal area. The Executive Mayor of Witzenberg, Alderman Hennie Smit, had the honour of cutting the red ribbons at each of the project sites and was accompanied by various roleplayers, councillors and personnel. The six projects launched included: Streetlights in Vredebes Phase H (Ceres), construction of Internal and Bulk Civil Engineering Services (photo left) - Vredebes Phase H (Ceres), fleet replacement (various sections and towns), construction of a Material Recovery Facility in Ceres (photo right), security upgrades at the Pittebos Pumpstation in Pine Valley (Wolseley) and Van der Stel Street sidewalks (Tulbagh). * More info on Facebook - Witzenberg municipality official.
Key tasks will include: • Manage general accounting and administrative functions
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 20224 Kwalifikasies: • Graad 12 • Naskoolse sekretariële/administratiewe kwalifikasie en/of NQF 4. Vaardighede: • Rekenaarvaardigheid in MS Word, MS Excel, MS Outlook en MS Powerpoint sal u aansoek versterk • Akkuraatheid t.o.v datavaslegging • Moet onder druk kan funksioneer • Oor goeie kommunikasievaardighede beskik (mondelings en geskrewe) in Afrikaans en Engels • Oor goeie organiseringsvaardighede beskik • Oor sterk administratiewe en syfer vaardighede beskik • Eie inisiatief aan die dag lê • Absolute betroubaarheid. Verantwoordelikhede: • Administrasie van die afdeling se veiligheids-, kwaliteitsen instandhoudingstelsel sal ’n integrale deel van u pligte uitmaak • Instandhouding/opdatering van werkkaartstelsel • Algemene administratiewe kantoorwerk insluitend week/maandverslae, notules en addisionele adhoc take • Ontvang van besoekers • Skakel met interne en eksterne kliënte. Ander vereistes : • Goeie werksprestasie • Ondervinding van sekretariële of administratiewe werk. Aansoeke kan gerig word aan: hr@cfg.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: Voor of op 31 Augustus 2022 INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS. In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.
CERESCERESCERESCERESCERES (023) 316-2226 VLOER- EN ALGEMENE BESTUURDER VEREISTES: •Matriek en retail ondervinding •Ten volle tweetalig (Afr en Eng) •Goeie•Rekenaargeletterdbestuurs-en kommunikasievaardighede (kliënte en •Hoë•Voorraadkontrolepersoneel)enbestellingsenergievlakke,oogvir“detail” en goeie •Bereidprobleemoplossingweesomskofte en naweke te werk DIE VOLGENDE SAL IN U GUNS TEL: •Sigma, Health and Safety, NSF en EE prosesse ondervinding •Onmiddellik beskikbaar Salaris onderhandelbaar Rig CV aan: ceres3@retail.spar.co.za Vir aandag: Die Personeelbestuurder Sluitingsdatum vir aansoeke: 28 Augustus 2022 Diensaanvaardings: Spoedig moontlik Indien u teen Maandag 5 September 2022 nog geen terugvoering ontvang het nie, neem asb. aan dat u aansoek onsuksesvol was. Opwindende loopbaangeleentheid te Ceres Superspar BLOKMAN Ons is opsoek na ‘n opgeleide blokman. Vereistes •Minimum: 5 jaar ondervinding in ‘n slaghuis as blokman •Bewerking van vark, bees, skaap, hoender, ens. •Volledige kennis van die breek van karkasse asook sny van snitte •Uitvoer van klantversoeke ens. •Moet•Moet•Naweke•Goeie•Sober•Markverwante•Voorraadbeheersalarisgewoontesmenseverhoudingewerkisvankardinalebelangonderdrukkanfunksioneertenvolletweetaligwees Salaris onderhandelbaar E-pos u CV na Ofbritosceres@stores.britos.co.za:geeafby:BritosCeres Navrae:(023) 312-1637 Aansoeke sluit: 31 Augustus 2022
• Good knowledge of IFRS, Companies Act and Income Tax Act.
The ideal individual is a team player with integrity and good interpersonal skills.
• Maintain the general ledger and trial balances of Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd and Ceres Group (RF) (Pty) Ltd • Prepare and monitor operating and capital budgets
FINANCIAL ACCOUNTANT ‘n WOLHAARSTORIE of ‘n frats voorval? ‘n Ysblok het Maandag uit ‘n blou, wolklose hemelruim geval en ‘n huis in Bella Vista se afdak beskadig. Die blok ys het deur die dak geval en ‘n sinkplaat omgebuig. Niemand is beseer nie. * Daar is 'n paar aangetekende gevalle in die wêreld waar ysblokke van vliegtuie se vlerke afgeval het. Dit is moontlik al verduideliking vir dié voorval op Ceres.
• Prepare financial and accounting statements • Compile Management accounts
The incumbent will report to the Manager: Finance, and will be responsible for the accounting and administrative functions within Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd and Ceres Group (RF) (Pty) Ltd.
• Prepare and submit SARS returns • any other tasks related to the role.
Essential qualifications, skills and experience: • Relevant Accounting Degree or equivalent (CA, CIMA, SAIPA will be advantageous) • 3 - 5 Years’ related experience • Knowledge of accounting systems (ideally Sage 300: Accpac) • Computer literacy: MS Office (strong Excel ability) • Working knowledge of books to balance sheets
Kandidate wie voldoen aan die onderstaande minimum vereistes word uitgenooi om aansoek te doen vir die onderstaande vakature:
Ceres Fruit Growers, one of the leading fruit, packaging and marketing companies in SA, has the below position available for an energetic and professional person, with excellent analytical problem solving skills and numerical abilities to join their team at their Ceres (Western Cape) offices.
• Prepared to work after normal hours when necessary
Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg.
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 2022 5
Ons is ons Hemelse Vader innig dankbaar vir die jare wat u aan ons geleen was. Die herinneringe en liefde sal bly voortleef en sal vir altyd dierbaar en kosbaar bly. Met liefde van jou man Neulie, kinders: Monique, Cailyn, Névan, Clara, kleinkinders: Marshonique,Lé-Owen,Cayleb,JordinenpaGert
Estelle Snyers 1969/06/16 - 2022/08/15 Ons neem met hartseer afskeid van ons geliefde suster. Jou liefde en mooi herinneringe sal altyd by ons bly. Gaan jou so baie mis. Van Karin, Eileen, Adrie, Gerald, Petrus en kinders
1971/09/17 - 2022/08/14 Sat.Begrafnisdiens:20Aug.2022 Huis: 09:00, Geelhoutstr. 53, Bella Vista Kerk: 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Bella Vista Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Michelle Julies SnyersEstelle 1969/06/16 - 2022/08/15 Roudiens: Do. 18/08/2022 om 19:00, AGS Kerk, BV Begrafnisdiens: Sat. 20 Augustus 2022 Huis: 09:00, Keurboomstraat 201, Bella Vista Kerk: 10:00, AGS Bella Vista Graf: Bella Vista CERES BEGRAFNISDIENSTENICO “By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) ceresbegrafnisdienste@gmail.com078-550-8345083-584-8207316-2086NicoleneHannelie083-719-6017John
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp) The Haven Night Shelter Ceres, are looking for family members of the deceased Ms. Carolyn Anne Stoffberg (dod: 16 April 2022) to contact their office. We have her personal belongings that she left after her passing. Please contact (021) 023-3018 19/8 26/8 02/09 09/09 Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o. Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de 082-704-3276.060-619-2758Beerofw.t.o.
. Ge-
RollBolandonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRALMOTORSCERES Service Center & Panelbeating • •Aircon•Auto•ServicingPanelbeatingElectricalregassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND083-227-6476FRAMES STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SPECIALISESSHUTTERSINFRAMINGART,CERTIFICATESANDMIRRORS Maama Rosset & Prof John van Ceres Het jy probleme of is jy teleurgesteld deur so baie genesers wat dinge beloof het en dan gebeur dit nie? Hier is jou enigste kans om jou lewe te verander. Maama
vragte na
Deel-
kan help met jou
It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Unfinished•••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccountin1hourworkandmanymore Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 withMAAMAGiftedAMIDHAthebestservices It’s never too late for you to be happy, life is good when you are happy in your family, if you feel that you are disturbed and need help MAAMA AMIDHA is ready to take you through a journey of a lifetime. Contact MAAMA now and you will be happy. •Stuck in the wilderness and need help •Get rid of your enemies •Financial •Quick•FIX•TO•Control•Bring•Relationship•ProtectionbreakthroughforhomeandbusinessandpregnancybacklostloveandlovespellsyourpartnerandstopcheatingWinlottoandPowerballorUK49workproblems&loanssaleofproperty CALL 067-032-1641 FELLINGTREE CONTACT US FOR: Tree AlienSellingremovaloffirewoodclearanceTreefellingGardeningservices Jacque 064-652-1091073-788-5860Abrahams(Lill) 8lejackabrahams1@gmail.comSuncrestStreet,Ceres,6835 PLY’S GENERAL SERVICES (PTY) LTD PLY’S FRUIT & VEG CERES TE HUUR Vos-(±150m²)KANTOORSPASIEteh/venFaurestraat.Onmiddellikbeskikbaar R8 300 p/maand Skakel Jaco-Marié (023) 312-1414 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎☎☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT ANDPLANT ANDPLANT ANDPLANT ANDPLANT TOOL HIRE HIRE Kom geniet heerlike SATERDAG 3 September 2022 om 09:00 te Huis Maudie Kriel, Van Riebeeckstr. 25, Ceres, 6835
Landswye
Estelle Snyers 1969/06/16 - 2022/08/15 Lilly, alweer 3 maande van ons af weggeneem, tyd vlieg, klink nog so onwerklik. Ja ons mis en verlang na jou elke dag ‘n bietjie meer. Rus sag my engel. van Wilfred, kinders, kleinkinders en kleinkinders.agterLeah J. (Lilly)Luitjies 1955/04/28 - 2022/05/16 Meubelvervoer reelde Gauteng. vragte Kwotasieswww.trekstoor.co.za(023)347-4092myn.lang-veiligepakkingsmateriaal,Kartonnevansing.kePersoonlikbeskikbaar.betrok-byelkeverhui-Verpakkingbreekware.enver-stoorruimte,enkortter-Tel:(023)Faks:342-8629of(Farrel).rekM44w.t.o Rosset en Prof John probleme soos heksery, finansiële probleme, dwelms, huweliksprobleme, swangerskap en kan jou suksesvol maak in jou eie besigheid. Skakel dadelik vir hulp. Vind Maama Rosset en Prof in Ceres, Wolseley en Tulbagh. Kry resultate binne 30 min. Al die bogenoemde gratis vir dié bo 50 jaar. 065-015-8713079-298-4616
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 2022 7
Details of EAP/OBP: Helene Botha GroenbergEnviro (Pty) Ltd Environmental Assessment Practitioner P.O. Box 1058, Wellington, 7654 Cell: 079-509-0785 Fax: E-mail:086-476-7139helene@groenbergenviro.co.za
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 13 Augustus in ‘n sterk kopwind en slegte weerstoestande losgelaat om die pad vanaf Leeu Gamka aan te pak. Dit was dan ook die tweede laaste kortpadwedvlug vir die 2022 seisoen. Nou lê nog net Beaufort-Wes voor oor twee weke. Saterdag 20 Augustus vlieg duiwe vanaf Kimberley, wat een van die langste vlugte is. JaaroudCHPS
SES rugbyspelers van Mooi Uitsig primêr is onlangs in die Hamlet o/12 groep ingesluit. Hulle is: Delwayne van Wyk, Elvino Mankapan, Diago Beukes, Matteo Abrahams en Lemeul Tieties. Lemeul is later in die Witzenberg se o/12 rugbyspan ingesluit.
To ensure that you are identified as an interested and/or affected party (I&APs) please submit your name, contact information and interest in the matter, as well as any comment to the EAP before 17:00 on 19 September 2022. Please note, the information submitted will be made public as part of the EIA process and no personal details are included. The personal details of comments received can only be made public if the affected party indicates with their comments that their input may be published. Om te verseker dat u geïdentifiseer word as ‘n belanghebbende en geaffekteerde party, stuur asseblief u naam, kontak besonderhede, gekose metode van korrespondensie en belangstelling in die saak, sowel as kommentaar aan die OBP, voor 17:00 op 19 September 2022. Let wel, kommentaar en informasie wat beskikbaar is in hierdie verslag, word bekend gemaak sonder persoonlike besonderhede van I&APs. Met kommentare ontvang sal persoonlike kommentaar slegs bekend gemaak word mits die geaffekteerde party toestemming gee daartoe.
As per the listed activity below the proposed development initiated a Basic Assessment Process. The following National Environmental Management Act (NEMA) listed activities are triggered: Listing Notice 1: Activity 27; Listing Notice 3: Activity 12 Afrikaans: Die projek sal die opruiming van ongeveer 19.8ha inheemse plantegroei vereis vir die ontwikkeling en bestuur van ‘n organiese kompos fasiliteit op die oorblywende gedeelte van die Plaas Leeuw Rivier 240, is ±5km suid van Tulbagh en wes van die R46. Hierdie advertensie dien as kennisgewing van die voorgestelde ontwikkeling en vir I&APs om te registreer indien hulle meer inligting wil ontvang. Die proses vir openbare deelname van 30 dae duur van 19 Augustus 2022 en eindig 19 September 2022. Hierdie advertensie dien ook as kennisgewing van die beskikbaarheid van die konsep basiese assesseringsverslag (dBAR). Meer inligting oor die ontwikkeling is beskikbaar by die OBP volgens die besonderhede hieronder en die dBAR kan ook verkry word by https://tinyurl.com/uem74hfy (GroenbergEnviro webwerf). Die volgende Nasionale Wet op die Omgewingsbestuur (NEMA) is onder die NEMA 2014-Regulasies van toepassing: Noteringskennisgewing 1: Aktiwiteit 27; Noteringskennisgewing 3: Aktiwiteit 12 Date of this notice: 18 August 2022
BlanketDrive LIVVY 083-757-8532082-448-5497MARIANNA livvy@seeff.commarianna.groenewald@seeff.com
DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het ‘goed’ wat in die huis rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za It’s cold out there! Let’s all come together as a community this winter to make a difference. You can donate blankets or R150 to buy a blanket for someone in need. All blankets will be distributed within Ceres to assist organisations working in the community. For every blanket received, Seeff will donate a second blanket.
Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese salsporttoerusting,huishoudeliketoestelle,ware,speelgoed,boeke,onsditallesenmeer,asvoorraadvironswinkelneem.
Proposed Development and Operation of an Organic Compost Plant on the Remainder of the Farm Leeuw Rivier 240, Tulbagh Ref.: 16/3/3/6/7/1/B5/14/1251/22
Please contact us for banking details should you wish to donate via EFT Gee asb. items af by: Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter 083-634-8068Louw-MarieCelebrations) Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na klere en skoene. Help ons asb. om die Gemeenskap te help.
English: The project will require the clearance of approximately 19.8ha of indigenous vegetation for the development and operation of an organic composting facility on the remaining extent of Farm Leeuw Rivier 240, is ±5km south of Tulbagh and west of the R46. This advertisement serves as notification of the proposed development and for I&APs to register should they wish to receive more information. The 30-day Public Participation Process will run from 19 August 2022 until 19 September 2022. This letter also serves as notification of the availability of the draft Basic Assessment Report (dBAR). More information of the development will be available from the EAP as per the details provided below and the dBAR may be accessed at https:// tinyurl.com/uem74hfy (GroenbergEnviro website).
Notice is hereby given of a public participation process in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998) as amended, and the Environmental Impact Assessment Regulations, 2014 (as amended).
PUBLIC PARTICIPATION PROCESS/PUBLIEKE DEELNAME PROSES
1. Team Koopman -1157.308mpm 2. Cyril en Anne Davids - 1123.978mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1120.150mpm 4. Hendriks familie -1104.855mpm Ope 1. Cyril en Anne Davids - 1200.894mpm 2. Team Koopman -1187.959mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1171.591mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1164.794mpm JaaroudBHPS 1. Roberto van Wyk -1184.835 mpm 2. Lesley Koopman -1178.207 mpm 3. Lesley Koopman -1178.207 mpm 4. Marquine Pieterse -1177.014 mpm Ope 1. Lesley Koopman -1181.386mpm 2. Lesley Koopman -1167.969mpm 3. Ronald November -1147.653mpm 4. Lesley Koopman -1134.085mpm Hamlet Jaaroudduiweklub 1. N.J. Kitshoff jr. -1160.638mpm 2. Kitshoff hokke -1119.814mpm 3. N.J. Kitshoff jr. -1110.342mpm 4. N.J. Kitshoff jr. -1107.239mpm Ope 1. Erasmus hok -1218.189mpm 2. Erasmus hok -1218.092mpm 3. N.J. Kitshoff jr.-1210.184mpm 4. N.J. Kitshoff jr. -1189.775mpm Tulbagh duiweklub Jaaroud 1. Silvervaring - 1126.870mpm 2. Rodrick Albertus -1077.990mpm 3. Rodrick Albertus -1070.480mpm Ope 1. Bertie Rabie -1038.650mpm 2. Rodrick Albertus -1027.340mpm 3. Always Rising loft -1017.690mpm sukkel in sterk wind
Duiwe
Engelbrecht wen kompetisie
BELLA Vista rugbyklub storm voort en het die naweek die eerste plek op die Witsentraal punteleer ingeneem. Bella Vista het Wolseley in trietsige weer met 34-0 geklop. Hulle was rustyd met 10-0 voor.Bella Vista het ‘n bonuspunt met die sege verdien en vyf drieë gedruk. * Daar is tans drie Witzenberg spanne in die top vier van die punteleer. Bella Vista tans eerste, Hamlet derde en Delicious in die vierde plek. Ongelukkig is Ceres en Tulbagh heel onder op die punteleer. FOTO: JDA Photography IN ‘n Boland Streekuitdaag bekerwedstryd het een van die voorlopers in die kompetisie, Miracles van Wolseley, hulle voorsprong behou deur Young Good Hope maklik met 4831 te klop. Miracles het ‘n kragvertoning gelewer en gewys hoekom hulle tans die voorlopers in die kompetisie is.Young Good Hope se jongspan het hul goed van hul taak gekwyt en ook ‘n paar drieë gedruk. * Hier probeer een van die Miracles-spelers, die Young Good Hope verdedigers klop.
Rubberroof winterreeks Spelers kry elke Saterdag punte per plek wat ‘n speler behaal (tabel is uitgestuur en by die klub beskikbaar). Die beste vier uit ses tellings kom in aanmerking vir ekstra kontantpryse. Spelers moet ten minste een van elke formaat speel. Die drie spelers met die meeste punte wen die ekstra prysgeld. Spelers ding mee in twee Saterdag-kompetisies van houespel, enkel stableford en enkel syfer plus. Die Rubberroofs Winterreeks eindig op 10SpelersSeptember.kandie klub skakel by (023) 3123068 of op die Clubmaster app bespreek.
FOTO: Trevor Felix OP13 en 14 Augustus het die Wes-Kaap o/45 rolbaltoernooi in Bellville plaasgevind. Twee en twintig spanne vanuit Overberg, Eden, Sentraal Karoo, Westelike Provinsie en die Wynland het hieraan deelgeneem. Die vyf Wynland-spanne het hul goed gekwyt van hul taak en goed gespeel. Die Witzenbergstreek is deur Jaco Theunissen en Clayton Kleynhans van Ceres rolbalklub en Angie Josten, Christoff Aucamp en Elizma van Rhyn van Tulbagh rolbalklub verteenwoordig.
RODNEY Engelbrecht het Saterdag die tweede kompetisie van die Rubberroofs Winterreeks, by Ceres gholfklub gewen. Engelbrecht het die individuele stableford kompetisie met 37 punte gewen. BJ Claasen was in die tweede plek met 34 punte gevolg deur Charles Basson in die derde plek, ook met 34 punte.
WITZENBERG HERALD Friday, August 19, 20228 SportWitzenbergHerald Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, produseerOuteursreggensvanmagdaksioneleGeenstraatPaarlcoldset,CeresVoortrekkerstraatSnyman,35,engedrukdeurLynx-5,PaardenEiland.advertensie/re-materiaalsonderdieverlofdieeienaarsvol-Art.12(7)Wetop1978gere-wordnie. Come get your medal! Loads of prizes to be won. Registration of R20 can be done at the Parish office in Voortrekker Street between 09:00 - 17:00 Monday - Thursday Parish of St. TourAndrew’sdeDam
Putjiespel 2022 Die 2022 enkel putjiespelkampioenskappe se tweede rondte het nou begin en moet teen 5 September voltooi wees. Inligting Spelers moet ook onthou die klub is vanaf 1 Junie, kontantloos en net bankkaarte en gholflidmaatskapkaarte word vir betalings aanvaar.