WH H e r a l d
4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig
4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig
DIEAirMercyServices(AMS)helikopterhetVrydag14Julie ‘nprematurebababyCereshospitaalkomhaal. Diebabais gestabiliseer en in die helikopter se spesiale broeikas met suurstof geplaas vir die 25 minute vlug na Kaapstad.
Lees op bladsy 3 meer oor die Koue Bokkeveld ma en baba Noah se vordering.
NASIONALE Vrouedag is verlede week ook op Ceres gevier. Die vroue van die St. Andrews Anglikaanse gemeente op Ceres het ook Vrouedag gevier met ‘n funksie in die Ceres stadsaal. VLNR: Katy Kamfer, Hazel de Kock, Francis Manus, Marilyn Weitz en Fiona Hardneck.
FOTO: Trevor Felix
Neels Boshoff (Financial
082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za
OOR en weer klagtes van huishoudelike geweld en ‘n jaarlange vete tussen ‘n Ceres egpaar het verlede week in die Ceres polisieselle geëindig.
Die Klazen-egpaar, oudonderburgemeester Felicity Klazen (42) en haar vervreemde man, Christiano (Chrisjan) Klazen (53), is beide verlede week deur die polisie inhegtenis geneem op klagtes van aanranding en die minagting van ‘n beskermingsbevel.
Die voorvalle het Maandag 31 Julie omstreeks 17:20 by die egpaar se woning in Rooikamp plaasgevind.
Chrisjan het na bewering sy vervreemde vrou besoek om geld te vra. Hy is werkloos en afhanklik van ‘n rolstoel om oor die weg te kom. Felicity Klazen het hom na bewering weggestamp en met die vuis in sy gesig geslaan. Hy het later ‘n klag van aanranding teen haar gaan maak by die Ceres polisiestasie.
Mev. Klazen het weer op haar beurt ‘n klag by die polisie gaan maak nadat Chrisjan die voorwaardes van ‘n beskermingsbevel verontagsaam het.
Die polisie het die egpaar op verskillende tye op Donderdag 3 Augustus gearresteer en in die polisieselle aangehou. Hulle het beide Vrydag 4 Augustus vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn.
Uitstel
Die sake is na 5 September uitgestel. Beide is gewaarsku om in die hof te wees.
Die polisie word volgens Wet 51/1977 gedeelte 59 verplig om nou strenger op te tree teen enige persoon wat hom of haar skuldig maak aan huishoudelike geweld. Die verandering aan die wet is vroeër vanjaar gemaak en in die Staatskoerant geadverteer.
SEEFF Ceres was die afgelope tyd weer doenig met hul kombers insamelingsveldtog. Die komberse is onlangs aan die ACVV en die Baby Love projek oorhandig. Hier staan Ina de Vries en Lianne Claassen van die Baby Love projek saam met Livvy Kotzé van Seeff Ceres. * Dankie aan elkeen wat ‘n kombers geskenk het. # Seeff Properties #Seeff #SeeffBlanketDrive #SeeffCommunity
Bondels koerante te koop vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies
DIE Togryers museum beheerraad wil langs die weg hul dank uitspreek teenoor die Ceres gemeenskap, CBI, Ceres Lionsklub, Ceres Omgeemense, Dutoit groente en Ceres Superspar vir hul onbaatsugtige bydraes tydens die museum se projek om gesinne wat geraak is deur die Junie-storm, te help. Met almal se samewerking kon daar verligting gebring word aan lede van ons gemeenskap. * Hier is Heinrich Marthinus van maatskaplike dienste besig om produkte in te laai wat aangekoop is met fondse van die Donation Drive.
Qualifications:
1.NQF Level 1 or 2 (Abet level 2/3 certificate or equivalent)
Please hand in your application at: Office of Ceres Secondary School Or e-mail to: ceres.sec@wcgschools.gov.za
OP Saterdag 1 Julie - ons heel eerste aand van ‘n goed en lank beplande Namibiese kampvakansie - gebeur seker die mees ondenkbaarste nagmerrie met ons.
Om min of meer 20:15 die aand breek chaos los in ons kamp toe ses mans ons aanval, gewapen met messe en pangas. In hierdie angsvolle oomblikke kom ook bomenslike kalmte oor ons en Sy genade tree in. In elke aksie wat gebeur en verkeerd loop kon ons ook na die tyd die stukkies genade raaksien - Genade van Bo.
Ons veilige tuiskoms op Ceres tussen ons mense het ons laat besef in watter ongelooflike gemeenskap ons woon.
Vir elke persoon wat ons toegevou het met gebed en liefde en dit nogsteeds doen wil ons uit ons harte sê: Baie, baie dankie!
Vir elke drukkie, omgee, telefoonoproep, boodskappie en elkeen wat net so bly is om ons te sien - baie dankie! Ons ervaar Ceres inwoners se liefde en God se genade eerstehands en daarvoor is en sal ons altyd dankbaar wees.
DIE Tulbagh Lionsklub nooi inwoners uit om op 23 September aan die “Walk in Heels Against Gender-based Violence”-projek deel te neem. Dit begin om 14:00 in Kerkstraat, Tulbagh en koste beloop R100 per persoon. Die doel van die optog en saamstap van nagenoeg 1.5 km, is om ‘n groter bewustheid te skep oor geslagsgeweld. Deelnemers, veral mans, sal vroue hoëhak skoene dra om ‘n standpunt te maak. Alle opbrengste sal aan The Warrior Project www.thewarriorproject.org.za, ‘n organisasie wat daagliks ondersteuning bied aan geslagsgeweld-slagoffers, geskenk word. * Meer inligting en registrasie is beskikbaar en kan by die skakel: https://tulbaghlionsclub.co.za/walk-in-heels/ gedoen word.
R30 per bondel
(023) 316-2021
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem
Closing date for applications: Tuesday 22 August 2023 at 12:00 Should you not receive any feedback by Thursday 31 August 2023, please consider your application unsuccessful.
Qualifications:
VEREISTES: • Geldige matrieksertifikaat • Goeie kommunikeerder wees en instruksies kan uitvoer • Beskik oor basiese wiskundige vermoëns en logistieke begrip en hantering daarvan • ‘Stock take’ kan hanteer en uitvoer • Help met hantering, verspreiding en kontrolering van voorraad en beskik om onder druk funksies met juisheid en akkuraatheid te kan hanteer • Benodig ‘n kode 8 / 10 lisensie.
Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00
Saterdag: 09:00 - 12:30
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com
Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
1.NQF Level 4 (Grade 12 certificate or equivalent)
2.Driver’s licence
Please hand in your application at: Office of Ceres Secondary School Or e-mail to: ceres.sec@wcgschools.gov.za
Closing date for applications: Tuesday 22 August 2023 at 12:00
Should you not receive any feedback by Thursday 31 August 2023, please consider your application unsuccessful.
WERKSONDERVINDING: • Ondervinding in Landbousektor sal tot u voordeel strek • Ondervinding wat gepaard gaan met bestuur van voorraad en wat oor die vermoë beskik om as voorraad kontroleerder te funksioneer.
SKILLS: ‘n Positiewe en energieke persoon, met goeie begrip van egte waardes en eerlike lewenstyl, wat kan deel uitmaak van ons span by Ceres Agri Solutions. Kan ook die geleentheid kry om hul self te verbeter en hul kennis uit te brei om by ons span aan te sluit.
NAVRAE: 082-806-6095
E-POS: vionw@inteligro.co.za
SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: Vrydag 25 Augutus 2023
SATERDAG 26 Augustus gaan die Togryers museum op Ceres, die tweede fase van die Klara Majola gedenkarea voor die John Steyn biblioteek onthul. Weens die onlangse taxi-staking moes die onthullingsdatum van die Klara Majola gedenkteken verskuif word. Dit vind nou om 10:30 voor die John Steyn biblioteek plaas. Besprekings is noodsaaklik en moet voor 23 Augustus by (023) 312-2045 gedoen word. * Die verhaal van Klara Majola, is ‘n verhaal van dapperheid en is gebaseer op die ware verhaal van ‘n jong meisie se soektog na haar blinde pa. Klara, het as 8-jarige kind die beginsels van onbaatsugtige liefde en verantwoordelikheid openbaar. Klara, oftewel Violet Jansen, se verhaal speel af op die vrugteplaas, De Eike, in die Witzenbergvallei. In die winter van 1950, het dié meisie verkluim toe sy na haar blinde pa gaan soek het. Die betrokke koue wintersdag het haar pa gaan hout soek en lank weggebly. Klara het na hom gaan soek en hulle het mekaar misgeloop. Haar pa het later tuis gekom. Dit het begin reën en sneeu en dit het baie koud geword. Die volgende oggend het hulle haar naby ‘n spruit gekry. Sy het verkluim. Sy is later in die kerkhof op die plaas begrawe.
‘n FIETSRYER (27) is die naweek dood toe ‘n minibus taxi hom getref het.
Op-die-Berg laat weet dat die goed gaan met haar baba, Noah Sergio Joseph.
Volgens Sigourney was sy ‘n week in Ceres hospitaal met Noah Sergio se geboorte.
Nadat die noodhelikopter net na 13:15 geland het, moes die helikopter byna drie ure wag voordat verpleegpersoneel van die hospitaal en AMS, die baba kon stabiliseer vir die noodvlug na Tygerberg hospitaal.
Die babatjie is in die helikopter se spesiale broeikas met suurstof geplaas vir die 25 minute vlug na Kaapstad.
Gaan goed met baba
Verlede week het Sigourney Joseph van
Na die geboorte het haar baba ‘n infeksie opgedoen en ook vir ‘n paar minute ophou asemhaal.
Hospitaalpersoneel kon daarin geslaag om hom weer by te bring voordat hy op 14 Julie in ‘n spesiale broeikas geplaas is vir die noodvlug na Tygerberg hospitaal.
Sy is dié betrokke Vrydag in haar pa se bakkie na Tygerberg hospitaal en later die aand
kon sy Noah Sergio darem weer in ‘n stabiele toestand sien.
Sy kon vir twee weke na die noodvlug nie aan haar baba raak of hom optel in die noodeenheid nie.
Tygerberg hospitaalpersoneel kon darem die infeksie vir 14 dae met antibiotika behandel waarna baba Noah se toestand vinnig verbeter het. Na ‘n maand in die hospitaal, is Sigourney verlede Woensdag saam met baba Noah ontslaan.
“Dit was ‘n maand wat sy nooit sal vergeet nie” sê Sigourney.
OPENBARE KENNISGEWING VAN VERGADERING VAN DIE WITZENBERG PLAASLIKE
MUNISIPALE RAAD: 25 AUGUSTUS 2023 Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) dat die Raadsvergadering geskeduleer vir 22 Augustus 2023 herskeduleer is na Vrydag, 25 Augustus 2023 om 10:00 in die Stadsaal, Voortrekkerstraat, Ceres
D. NASSON
DIE naweek gaan baie bedrywig wees op Ceres se sportvelde met sewe skole wat hul interskole byeenkomste aanbied. Mooi Uitsig primêr en Bella Vista primêr, bied die naweek hul eerste derbystryd op Saterdag 19 Augustus aan op die Bella Vista sportvelde. Die wedstryde begin om 08:45. Ceres primêr en Morrisdale primêr sê mekaar die stryd aan in rugby en netbal. Die wedstryde begin Donderdag 17 Augustus om 14:15. Die jaarlikse interskolestryd tussen Hoërskool Charlie Hofmeyr en Hoërskool Robertson en tussen Bella Vista Hoërskool en Ceres Sekondêr vind ook die naweek plaas.
MUNISIPALE BESTUURDER
MUNICIPAL MANAGER
Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres Verw/Ref.: 03/1/2/3
Die voorval het Sondag 13 Augustus omstreeks 12:49 by die Tweelingdamme naby die afdraai na Matroosberg, plaasgevind. Beide die fietsryer, Khothlang Maluke, en die taxi van Khayelitsha was in Ceres se rigting onderweg.
Maluke het aan die regterkant van die teerpad gery en het na bewering oorbeweeg na die linkerkant waarna die taxi hom getref het. Die 25-jarige taxibestuurder word van strafbare manslag aangekla.
Ander sterftes
Verlede week is twee ander sterftes aangemeld.
Op 4 Augustus omstreeks 17:30 het Magdalena Okkies (60) van Nduli gesterf toe ‘n Toyota voertuig haar op die R46 pad naby die plaas Langboom getref het.
Die bestuurder was op die toneel maar het na bewering nie ‘n bestuurderslisensie nie. Die polisie ondersoek ‘n klag van strafbare manslag. Die verdagte, wat in Nduli woon, was nog nie in die hof nie.
In ‘n ander voorval op 4 Augustus het die Ceres polisie ‘n geregtelike doodsondersoek (GDO) geloods na die dood van ‘n baba in Zibonelelaan, Nduli.
Die ma was besig om die baba medisyne te gee toe die baba begin sukkel met asemhaling. Die baba is kort daarna aan natuurlike oorsake dood.
PUBLIC NOTICE OF MEETING OF THE WITZENBERG LOCAL MUNICIPAL COUNCIL: 25 AUGUST 2023
Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) that the Council meeting scheduled for 22 August 2023 has been rescheduled to Friday, 25 August 2023 at 10:00 in the Town Hall, Voortrekker Street, Ceres.
R5 movie Fridays skop op 25 Augustus af by die Togryers museum op Ceres. Die eerste film We can be Heroes word op 25 Augustus om 14:30 vertoon. Leerders vanaf 7 jaar kan die fliek kyk. Bring jou R5 en eie eetgoedjies en kom spandeer die middag saam met die museum personeel. Besprekings kan by 0607110-509 voor 23 Augustus gedoen word.
CERES Haven se algemene jaarvergadering vind plaas op Donderdag 17 Augustus om 18:00 by Ceres Haven se perseel in Owenstraat. Enige belangstellendes is wel-
kom om die vergadering by te woon. Vir navrae skakel Charmain Botha (bestuurder) by (023) 312-1578 of 076-078-6937 of stuur epos na charmain@haven.org.za
MOORREESBURG rugby club, in collaboration with West Coast Sports Solutions, starts on 23 September with an annual 7’s competition for u/19 rugby players. The name of the competition is the u/19 Heritage 7’s which will take place over two days. On day one, the group stage matches are completed, with the play-offs taking place on Sunday 24 August The prize money amounts is R30 000, with the winning team walking away with an enor-
Reid & Verwey Agri Ingenieurswerke in Ceres het tans die volgende vakante betrekkinge: ASSEMBLY
Verantwoordelikhede: • Staan assembly spanlede by met die aanmekaarsit van Red Ant toerusting • Staan assembly spanlede by met die onderhoud van Red Ant toerusting • Verantwoordelik vir die skoonhou van die werksarea en gereedskap • Verantwoordelik vir die onttrekking van voorraad soos benodig op assembly werke • Algemene werk soos benodig.
Vaardighede en onder vinding: • Jy moet leerbaar wees • Passievol oor meganiese werk • Kennis en begrip oor hoe om gereedskap te gebruik • Jy moet onder druk kan werk • Jy moet op jou eie kan werk.
Kwalifikasies: • Jy moet baie goed kan lees en skryf • Bestuurderslisensie sal voordelig wees, maar is nie ‘n vereiste nie.
Verantwoordelikhede : • Opdateer van tekeninge in argief gereed vir goedkeuring • Uitreik van nuutste goedgekeurde sketse aan werkswinkel soos verlang • Ondersteun met outsourcing aktiwiteite • Bestuur van die plasma-masjien • Bestuur van die buigmasjien • BOQ bestuur op alle Red Ant toerusting • Bymekaarsit van 1ste draft tegniese manuals vir Red Ant toerusting • Onderhou van uitgereikte tegniese manuals op Red Ant toerusting soos verlang • Ondersteun met basiese kwotasies aan kliënte.
Vaardighede en opleiding/onder vinding: • CAD • Solid Edge ondervinding sal voordelig wees • Microsoft Word, Excel en Outlook • Engels en Afrikaans vlot magtig • Jy moet leerbaar wees • Jy moet baie goed kan lees en skryf
• Jy moet onder druk kan werk • Jy moet op jou eie kan werk.
Kwalifikasies: • Min. N4 kwalifikasie in relevante vakke • Bestuurderslisensie
Verantwoordelikhede: • Ondersteuning met die pas en draai van Red Ant parte • Ondersteuning met die regmaak van kliënte se parte en toerusting • Ondersteuning met die instandhouding en skoonmaak van masjinerie en toerusting • Plasma-masjien werk en onderhou • Buigmasjien werk en onderhou • Alle ander take soos benodig.
Vaardighede en onder vinding: • Jy moet leerbaar wees • Tegniese agtergrond • Jy moet baie goed kan lees en skryf • Jy moet onder druk kan werk • Jy moet op jou eie kan werk.
Kwalifikasies: • Min. N4 kwalifikasie in relevante vakke • Bestuurderslisensie
Belangstellendes kan hulle volledige CV ’s en ‘n dekblad van minder as 5 bladsye stuur aan: manager@redantagri.co.za
Meld asb. duidelik die pos waarvoor u aansoek doen
Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Augustus 2023
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Indien jy nie binne 5 werksdae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, aanvaar asb. dat jou aansoek onsuksesvol was.
WOENSDAG 2 Augustus het die Bella Vista sportgronde gedreun van die opgewondenheid met die eerste Warm Bokkeveld skolesportdag. Laastedrif NGK primêr, Britsum primêr, Wanganella primêr, Acthertuin primêr, Eselfontein primêr, Fairfield primêr en Rietfontein primêr het aan die dag deelgeneem. Die sportdag het nie net jong atlete ‘n kans gegee om deel te neem nie maar ook landelike skole betrek. Dit was ‘n dag vol pret, gees en ‘n herinnering dat sport ‘n kragtige manier is om gemeenskappe saam te bring. Die organiseerders spreek hul dank uit teenoor Good Hope Fruit, Goede Hoop Sitrus en Laastedrif boerdery vir hul bydraes.
mous R10 000.
Entries are R250 per team and 16 teams are challenged to come and show their talent. Schools or clubs who want to participate, are asked to send their email addresses via WhatsApp to 063 487 3657, after which details will be forwarded. Cut-off time to participate in the tournament is August 31.
The bank account details are as follows: GOLD BUSINESS ACCOUNT, FNB account name: West Coast Sport solutions, 63057871585, branch code 200311.
This NPO was established to financially support less privileged children or teenagers who excel in sports.
AKEELAH Zimri, ‘n leerder van Ceres Sekondêr en ywerige gimnas, was die naweek deel van die Ceres gimnastiekspan wat aan ‘n Kaapse Wynland gimnastiek kompetisie deelgeneem het. Akeelah het ‘n goue medaljé verower en is gekies om van 1-3 September aan die Wes-Kaap gimnastiek kompetisie op Saldanhabaai deel te neem.
DINGE is besig om lekker op te warm vir die jaarlikse interskolestryd tussen Hoërskool Charlie Hofmeyr en Hoërskool Robertson. Die leerders het geesgevang en die afgelope week aan ‘n vol program deelgeneem. Die Stormers se hoofafrigter, John Dobson, was die gasspreker tydens die BigBrag geleentheid in die skoolsaal.
FOTO: Lenzi
WILLIE van Heerden het Saterdag die eerste Rubberroofs gholfdag met 38 punte gewen. Jodey Kayer was in die tweede plek met 34 punte gevolg deur Clement de Bruin, ook met 34 punte. Werner Pharo en Aubrey Isaacs, was onderskeidelik vierde en vyfde met 33 punte. Clement de Bruin het ‘n goeie telling van 70 aangeteken. Daar sal later die jaar nog twee Rubberroofs gholfdae aangebied word - waarvan een ‘n Greensomes kompetisie gaan wees op 16 September. Dit is die dag voordat Suid-Afrika vir Roemenië in ‘n Wêreldbeker uitspeelwedstryd pak. VLNR: Jodey Kayer, Willie van Heerden (wenner), Clement de Bruin en Bennie van Rensburg (klubkaptein).
TABERNACLE Arts Developments (TAD) is a musical group that was establish in March 2023 with choir members around Witzenberg communities. Tabernacle’s main objectives are to take the youth away from the streets and excessive use of drug and alcohol and addressing social and economic challenges such as teenage pregnancy and high unemployment rate. On 28 May TAD held a fundraising concert where they used of the concert money and bought 10 pairs of school shoes. From 25-27 August the choir will embark on a trip to George to host another fundraising concert and we would like to ask businesses to support our group by donating food products and finances in order for us to be able to make a positive impact. Most of our members are still attending school and others are unemployed. * TAD banking details and contact details: Tabernacle Arts Developments, FNB 63059014901. For more information contact pastor Mona at 061-1940-101 or the secretary Y. Badela on 073-7292-433 or send an email to Tabernaclead23@gmail.com
DIE afgelope maande ondervind die Witzenbergstreek ‘n erge toename in honde- en katgetalle.
Die rede is inwoners se diere teel ongestoord aan en word die getal diere wat nie na gekyk kan word nie of wat net in strate ronddwaal, by die dag meer. Ceres dierehospitaal in samerwerking met Witzenberg Vets, ander veeartse en talle plaaslike ondernemings,
FUNDRAISER FOR:
HUIS MOSTERTSHOEK, WOLSELEY
VENUE: MATROOSBERG
NO GARNISH EATERY
DATE: 26 AUGUST 2023
TIME: 14:00
(BAR & RESTAURANT AVAILABLE)
Reservations: Adie 066-201-5024
het ‘n insamelingsprojek van stapel gestuur om veral honde en in ‘n minderheid die katte, te kastreer teen ‘n spesiale prys. Lootjiekaartjies vir pryse van ondermeer Aquilla en Matroosberg, sal verkoop word om te help om die reuse en duur projek te help finansier. Op 9 September gaan die diere in ‘n Bella Vista saal deur die veeartse gekastreer word teen ‘n spesiale tarief.
Pre-purchase tickets @ Ceres Vet & Witzenberg Vets Ceres
Draw: 9 September 2023
Prizes proudly sponsored by:
Advertensie-ruimte word geborg deur:
‘n FONDSINSAMELING vir Jaython Sauls van Ceres, ‘n leerder van Pionierskool vir sig-gestremde kinders, is onlangs begin. Die Witzenberg gemeenskap se hulp en bydrae sal help om byna R50 000 in te samel wat Jaython se skoolfonds en koshuisgelde vir die jaar kan dek. Sy ouers, Francois de Wee en Louisa Sauls, sal enige hulp met die skoolgeld waardeer. Francois is is ‘n hardwerkende en getroue werknemer van Ceres Paving en Erik Bakkes. * Indien inwoners en besighede ‘n donasie tot sy skoolgelde wil maak, kan Pionierskool ‘n artikel 18 A kwitansie uitreik vir belastingdoeleindes. Inbetalings kan gemaak word: ABSA Worcester tjekrekening, takkode 632005, rekening 440-620-272 met verwysing J.Sauls S07 inbetaal.
Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 14(5) van die Wet op Plaaslike Regering Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003 en Artikel 5 van die Munisipale Bate Oordrag Regulasies, so gepubliseer onder GNR.878 in GG31346 gedateer 22 Augustus 2008, van die Raad se voornemens om Erf 2549, Ceres (±121m² groot) aan Johan Mostert Trust teen markverwante prys te verkoop, soos per die aangehegte sketsplan, vir doeleindes van die uitbreiding van bestaande besigheid op Erf 1777, Ceres.
Indien daar enige besware teen sodanige verkoping is, moet u skriftelike besware voor of op 31 Augustus 2023 by die kantore van die Munisipale Bestuurder indien vir aandag Me. L. Nieuwenhuis by Voortrekkerstraat 50, Ceres of e-pos na liza-mari@witzenberg.gov.za
Notice is hereby given in terms of Section 14(5) of the Local Government Municipal Finance Management Act 56 of 2003 and Section 5 of the Municipal Asset Transfer Regulations as published under GNR.878 in GG31346 dated 22 August 2008, of Council’s intention to sell Erf 2549, Ceres (approximately 121m²), as per the annexed layout plan at market related price to Johan Mostert Trust for the purpose of expansion of the current business on Erf 1777, Ceres. If there is any objection to the proposed sale, such objection should be forwarded to the office of the Municipal Manager for the attention of Mrs. L. Nieuwenhuis at 50 Voortrekker Street, Ceres or e-mail liza-mari@witzenberg.gov.za on or before the 31 August 2023
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021
info@witzenbergherald.com
066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
1958/08/09 - 2023/08/09
Begrafnisdiens:
So. 20 Aug. 2023
Huis: 10:00, Erfdeel Plaas
Graf: 12:00, Erfdeel Plaas
081-742-6706
n/u: 082-5753-181
Beplan nou reeds jou bouprojek vir Januarie 2024
Rudolf Perold Architect
Urbanist
PRINCE ALFRED HAMLET Vind ons op Google en Instagram, of skakel 084 484 4484
Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie.
Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal.
CENTRAL CERES MOTORS
Service Center & Panelbeating
• Panelbeating
•Servicing
•Auto Electrical
•Aircon regassing
Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254
☎ (023) 312-1274
1969/01/20 - 2023/08/10
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte en deelvragte na Gauteng. Persoonlik betrokke by verhuisings. Verpak breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- & korttermyn. (023) 347-4092 of www. trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie.
Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek.
Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS
“ROLL ON LAWN”
Skakel 082-859-2300
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN
AND FRAMES 083-227-6476
Whatsapp of skakel 082-821-3610
Joubertstr. 16, Ceres
Ma - Vry: 08:00 - 17:00
Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*
*Terme en voorwaardes geld
Osoon en Rife behandeling vir algehele gesondheid.
Skakel 072-877-2325
DIANA & KIM
is there to help with:
•Financial assistance
•Bring back lost lovers
•Court and divorce cases
•Pay after job is done
078-283-7310
Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003
Reëls:
•Slegs items met ‘n prys onder R1 000
•Slegs EEN item per Whatsapp
•Onvolledige Whatsapps wat nie die woord HERALD en ‘n telefoonnommer bevat nie, sal nie geplaas word nie
info@elex.co.za 0860 99 52 92
www.elex.co.za
•Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie
Hoërskool Charlie Hofmeyr Hoërskool Charlie Hofmeyr Hoërskool Mag elke leerder, personeellid, ouer, oud-skolier, ondersteuner en vriend van Charlies, pragtige herinneringe maak tydens Interskole 2023! Charlie Guts!
"When the Great Scorer one day comes, He won't be asking the score, BUT how you played the game!"
☎ ☎ (023) 312-1637 (Britos)
☎
☎ (023) 312-1676 (Les Vos)
Raadgewende Siviele Ingenieurs / Consulting Civil Engineers Argitektuursdienste / Architectural Services
Beste wense vir interskole
Lyellstraat 62, Ceres, 6835
T: (023) 312-2017
Olienhoutlaan 10, P. A. Hamlet 082-797-4501
Porterstraat, Ceres
☎ (023) 312-3413
Faks: (023) 316-1557
Voortrekkerstr. CERES (023) 312-1270
023 1000 515 info@jptek.co.za www.Jjptek.co.za
Professional CCTV and alarm systems in Witzenberg
Voortrekkerstraat 28D, Ceres 023 004 1572
Pierre de Jager procon@lando.co.za 082-415-5580
Agter:Benja Muller, Conrad Weber, Leroux Groenewald, Tyron Davids, Johann Coetzee, Daniël Pieters
3de ry:Ronwill Frans, Daniël Bakkes, Philip du Plessis, Duran Shiba, Kyle Swartland, Lawrence Jantjies, Niquin Petersen, Aaron Richter
2de ry:Leolan Davids, Izha-Vin van Wyk, Matthew Syster, Rowano Afrika, Jay-Handro van Rooyen, Connor Baron, Deolyn Isaac
Voor:Fanna du Toit (afrigter), Louis Giliomee (afrigter), Wilmar Winterbach (k), Mike Barnard (hoofafrigter), Johan Neethling (spanbestuurder)
Agter:Mia Rautenbach, Willene Cronjé, San-Mari Prins, Mienke Bezuidenhout, Talia van der Berg, Jamey-Leigh Botman
Voor: Megan Goosen, Lané Giliomee (k), Chrisna du Toit (afrigter), Miché Mars (o/k), Raquel Rooi
Oorhandiging van al die trofeë direk na afloop van die 1ste spanrugbywedstryd
Agter:Johan van der Westhuizen, Daniél Conradie, Jandré Wessels, Cristiano Vieira Middel:Aleashan Visser, Christoff van der Merwe, Johan Roux, Pieter de Villiers, Johan Bohlmann, Daniël Overmeyer Voor:Arno Heyns (o/k), Franquin McDonald (afrigter), Ryk van Velden (k), Viljoen van der Merwe (afrigter), Marcus Nasson
Skaak
Agter:Kaleb Piquer, Gethan Pieters, Jannes van Wyk, Daniel Jaeger, Izak Kotze, Jacob Visser Voor:Mia Murray, Antonio Witbooi (k), Ruwaida Koopman, Matthew Liebenberg, Beandri Visser
Agter:Elizabeth Hendrikz, Anelia Malan, Mia Burger, Cecile Steyn, Lua Brand
Middel:Bea Potgieter, Lia Bester, Jo-Marie du Toit, Skye van Wermeskerken, Emma Nepgen, Lenielle Smith, Jaylynne Titus
Voor:Shane Blom (afrigter), Liza du Toit (k), Anke Nel (afrigter), Demi Theunissen (o/k), Joshua Klazen (afrigter)
v.l.n.r.:Wilan van der Berg, Jaun Visser, Mnr. JR Foreman, Charl Conradie, Jandré Wessels
Volledige program by hekke beskikbaar.
HERALD l 18 AUGUST 2023
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
BELLA Vista rugbyklub het Saterdag ‘n weg-sege behaal maar dit was glad nie oortuigend nie.
Dinge het in die skrums begin skeefloop met Wolseley wat met onwrigtende taktiek die lewe vir Bella Vista se voorspelers moeilik gemaak het.
Jared Manus (Bella Vista) teken die eerste drie aan toe hy sy teenstanders klop om onder die pale te gaan druk. Durin Nasson verdoel die drie en skop later ‘n strafdoel oor om die rustydelling 10-7 te maak.
Kenan Wessels (Bella Vista losskakel) het gesukkel om sy agterspelers aan die gang kry. Voorlangs het Lorenzo Boer goed gespeel.
Bella Vista wen die wedstryd 13-7.
Bella Vista speel die naweek ‘n wegwedstryd teen Roses United.
In die Witsentraal Groot Uitdaagreeks klop Evergreens Paarl vir Young Blues met 32-28, Hillcrest klop Delicious oortuigend met 42-19, Newtons verras teen Roses United en wen 21-18 en Hamlet wen naelskraap 23-22 teen Temperance.
In die Streek Uitdaagreeks het Ceres maklik met 22-9 teen Westlyans gewen, Paardekloof klop Pumas naelskraap 7-6, Tulbagh wen 26-21 teen Op-die-berg, Lovedale wen 22-10 teen Vastrap, Red Roses wen 17-13 teen Lindeshof en Young Good Hopes en La Plaisant speel 19 elk gelykop.
TWEE bergfietsryers van Ceres, Pierre de Jager en Codré Smith (regs), het die naweek aan die Transbaviaans bergfietswedren oor 230km deelgeneem. Deelnemers moes die afstand van Willomore na Jeffreysbaai onder 24 uur aflê. Pierre en Codré het die wedren in 13:12 voltooi.
CORNEL Muller, oudleerder van Charlie Hofmeyr en tans ‘n PGA gholfspeler verbonde aan Metropolitan gholfklub, het verlede week die Pearl Valley Pro-Am toernooi met tellings van 74 en 68 houe gewen. * Cornel het ook vroeër vanjaar die PGA kampioenskap met ‘n telling van -8 gewen. Hy is na die oorwinning ook gekies as lid van die Suid-Afrikaanse span wat in Septembermaand aan die Viernasies PGA toernooi op die Moonah Links gholfbaan in Victoria, Australië gaan deelneem.
Lyellstraat Sportgronde l Hekke open 12:30 l Toegangsfooi: R20 l Parkering: R10
Ceres Sekondêr
Bella Vista Hoërskool