Huis Maudie Kriel, die ACVV en die departement van maatskaplike ontwikkeling het onmiddellik ondersoeke na die voorval geloods.
DIE polisie se geregtelike doodsondersoek na die dood van ‘n bejaarde inwoner van Huis Maudie Kriel op Ceres is byna afgehanSterfgeval by tehuis Ondersoek nog nie afgehandel nie del, maar die staatspatoloog wag nog vir inligting om ‘n finale bevinding te maak. Die ACVV en die tehuis is ook nog besig met hulle dissiplinêre verhore en geen personeellid is nog geskors nie. Ses personeellede word by die voorval betrek en in van die verhore word uitspraak voorbehou terwyl ander nog nie afgehandel is nie. Die uitslag van dié ondersoeke sal eers later bekend gemaak word. Ondersoek Die ondersoeke kom nadat ‘n inwoner, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), tragies by die ACVV tehuis gesterf Engelbrechthet.is die betrokke aand deur ‘n personeellid in haar rolstoel uit die hoofgebou en siekeboeg gestoot om te gaan rook onder ‘n buite-afdak, wat tussen die hoofgebou by die kombuis en woonstelle, geleë is. Engelbrecht is toe na bewering buite vergeet en Sondagoggend omstreeks 06:50 dood aangetref.
Man vasgetrek na hy vir polisie wegjaag beskermingsbevel geignoreer het, ontvlugting tydens arrestasie en roekeloos en/of nalatig bestuur met sy motorfiets.Tydens Maandag se hofverskyning het hy op talle personeellede gevloek en skel voordat die saak na Maandag 29 Augustus uitgestel is vir regsverteenwoordiging en ‘n borgaansoek.
‘n INWONER van Huis Maudie Kriel op Ceres, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), het die naweek van 6-7 Augustus tragies gesterf.
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 33 R 8 Friday, August 26, 2022 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 25DonderdagAugustus3°14° Vrydag 26 Augustus 27SaterdagAugustus 28SondagAugustus 15°0° 18°3° 18°3° Ceres Koekedouw dam 67% Lesing: 2022/08/24 Voortrekkerstr.,060-911-9535,Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit) 5 vir R75 Beskikbaar by Celebrations ook 087 094 8092 Foccacia savoury Whole grilled Chicken, 500g Chips & 6 Hamburger rolls NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET Spar Pilchards in Tomato Sauce 400g Bulk Lean Beef Mince Spar UHT Milk 6x1L, Full Cream, Fat Free or Low Fat SUPERSPARCERES (023) 316-2226 BUSINESSSUPERSPARHOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 Rump steak (matured) ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 AUGUST 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. 1 x Cabbage head 750g Carrots 1kg Onions 1kg Sweet Potato 350g Baby Marrow Castle Lite handies 24 x 330ml PER CASE 79 99 each S/M Smoked sandwich ham 9 49 p/100g Tastic Rice 2kg Spar Lemon or Lime juice 500ml IQF mixed portionschicken5kg Spar Sunflower oil 2L Baby Soft 2-ply toilet paper 18’s 89 99 p/kg 29 99 each Spar large eggs 30’s 120gchipspotatoSimba 89 99 p/meal SUGGESTIONSERVING 89 99 each 139 99 p/kg 119 99 p/kg PER COMBO 11000 39 99 each Strawberries 400g 19 99 each 169 99 each Weet-Bix450g 26 99 each 2 FOR 3000 82 99 each 49 99 each 2 FOR 4000 12 99 each 10 235 00 225 00 330 00 each Jameson Irish Whiskey 750ml VAT Whiskey69750ml 169 99 each TWEE korrektiewe beamptes van die Voorberg gevangenis buite Porterville is Dinsdag lig beseer in ‘n ongeluk. Die ongeluk het omstreeks 13:10 naby La Plaisant plaasgevind. Beide is na Ceres hospitaal vervoer vir behandeling. Dit is nie bekend hoe die ongeluk op die reguit stuk pad plaasgevind het nie.
‘n INWONER van Wolseley is die afgelope maand twee keer deur die Ceres polisie gearresteer weens klagtes van ondermeer gesinsgeweld, aanranding en ontvlugting.Riaan Barnard (41) is verlede Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas vasgetrek. Die speurders is ontbied na die soveelste voorval by sy gewese vrou se huis en werk. Toe hy die polisie sien het hy op sy motorfiets gespring en weggejaag en oor talle stopstrate gejaag. Die Ceres polisie het hom in Nuwekloofpas gearresteer kort nadat sy motorfiets se ketting gebreek het. Hy het Maandag 22 Augustus in die Ceres landdroshof verskyn nadat hy sy borgvoorwaardes verbreek het, ‘n
Ander saak Barnard is ook op 29 Julie by sy vrou se werk gearresteer. Hy is op 5 Augustus op borg van R2 000 vrygelaat nadat ‘n nabye familielid dit betaal het. Hy moes ook op 18 Augustus weer begin werk het, maar het nie by sy werk opgedaag nie.
CERES se ingang het Donderdag 11 Augustus ‘n nuwe tuinbaadjie gekry met die hulp van CBI se estetiese-span en die Witzenberg munisipaliteit se tuinafdeling. CBI en dorpverfraaimunisipaliteitingangvan
DIE Moedersunie van St.Peters Anglikaanse gemeente op Tulbagh, het Donderdag 18 Augustus hul harte oopgemaak en ‘n bydrae aan ‘n paar leerders van Laerskool Waveren gemaak. AGTER: Vader Deon Mcdillon (priester), Velecia Cloete, Chimonia Sass, Jeremy Wyngaardt (voorsitter van beheerliggaam) en Andelene Michaels (skoolhoof). VOOR: Twee beheerliggaamlede, Maria Julies (links) en Laurencia Cupido (heel regs), saam met die leerders.
FOTO: Peter Luitjies
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 20222
Lentedag konsert met sangpaar Francois + Elizabeth Fourie Donderdag 1 September 2022 NG P.A. Hamlet om 10:00 @ R40 p/p CD’s+DVD’stekoop@R50-R100 Kaartjies is beskikbaar by: Stienie van der Walt 072-596-1572 of Beulah by NG PAH Kerkkantoor 03/09/2022SATERDAG om 09:00 te Huis Maudie Kriel Van Riebeeckstr. 25, Ceres, 6835 Kom geniet heerlike
Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese toestelle, huishoudelike ware, speelgoed, boeke, sporttoerusting, ons sal dit alles en meer, as voorraad vir ons winkel neem. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za
DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het ‘goed’ wat in die huis rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien.
JAN en Carina Hanekom van Pretoria INskryf:dielig van die onlangse tragiese gebeure by Huis Maudie Kriel, wil ons graag ‘n lansie vir die bestuur en personeel van Huis Maudie Kriel breek. Ons moeder is sedert 2010 ‘n inwoner van Huis Maudie Kriel. Ons bly in Pretoria maar kom gereeld Ceres toe. Ons moeder was eers op gang 2 maar na ‘n ernstige siekbed voor haar sewe en negentigste verjaarsdag, het hulle haar na die siekeboeg oorgeplaas. As dit nie was vir die goeie en toegewyde versorging nie sou sy nie 97 gesien het nie wat wou van ‘n hele 100 jaar oud!Ons kom enige tyd by ons ma en in al die jare is sy altyd skoon en goed versorg. Sy is tans ‘n verswakte bejaarde en spandeer die meeste van haar tyd in haar bed of stoel.Ons moeder is soos ‘n baba wat voltydse mediesesorg nodig het en die grootste vrees is bedsere - waarvan daar nog nooit enige teken was nie. Ons familie wil ons dank betuig aan Ria en haar span vir die goeie versorging wat ons moeder by Huis Maudie Kriel ontvang. Tehuis het nog altyd ons ma goed versorg en behandel
Donansies kan in Singers of God arts development se Standard Bank rekening op Ceres inbetaal word: 101-329-18321, takkode 050007. Hulle insamelings registrasienommer is 2021/398494/08. Navrae kan aan Nolutandu Machabe (sekretaris) gerig word by 073-330-9025 of Dumisani Nomjana (voorsitter) by 083-473-0447. * Koorlede loop ook met die nodige donasievorms in woonbuurte.
SINGERS of God arts development koor van Nduli is op pad na Johannesburg om hul tweede geestelike CD en video op te neem. Die koor beplan om vanaf 22-25 September die opnames te maak. Die koor bestaan uit inwoners (jong en ouer volwassenes) van Nduli, Wolseley en Tulbagh. Inwoners en lesers word gevra om hulle te help met donasies en skenkings om hul droom te verwensenlik.
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 2022 3
Tydens die geleentheid het Beauty Theto, projekbeampte van die windplaas, gesê die projek was moontlik, omdat hulle die departement se visie deel. “Perdekraal kan mense help deur vennootskappe soos hierdie. Eerder as om mense te help om bv. ‘n besigheid te begin, help ons hulle wat reeds die verantwoordelikheid geneem het om dit te doen, om verder te ontwikkel. Ons vra dat julle verantwoordelikheid en eienaarskap neem vir jul gesondheid en die diens gebruik. As jy bekommerd is oor enige aspek van jou gesondheid, kry hulp,” het sy gesê.
VLNR: Dr. Elton Titus, JeaneMari Crous, Madelein Bauer, Lulamile Wawini en Beauty Theto.
INWONERS van die Witzenbergstreek wat ver van hul naaste kliniek woon, kan uitsien na gesondheidsdienste nader aan hulle gebring word. Die Wes-Kaapse regering gesondheid in die Witzenberg het onlangs ‘n splinternuwe mobiele kliniek gekry - geskenk deur die Perdekraal-Oos windplaas. Die mobiele kliniek, in die vorm van ‘n waentjie, is ontvang tydens ‘n Vrouemaand-geleentheid in Bella Vista. Rolspelers sê dit is ‘n goeie voorbeeld van wat vennootskappe kan vermag. Inwoners word aangemoedig om verantwoordelikheid vir hul gesondheid te neem en gebruik te maak van dienste soos hierdie. “Ons benadering is gemeenskapsgeöriënteerde primêre sorg - dit beteken ‘n diens wat ons in samewerking met die gemeenskap bied; ‘n diens gebaseer op mense se behoeftes,” het Lulamile Wawini, bestuurder van primêre gesondheidsorg in die Witzenberg, gesê. “Dankie aan Perdekraal-Oos windplaas vir die voorbeeld wat hulle stel. Ons hoop nog besighede volg hul voorbeeld. Die behoefte aan dienslewering is groot. Ons maak hiermee ’n klein begin wat kan slaag as die gemeenskap ons help.”Die departement het ook Perdekraal-Oos windplaas bedank vir die finansiering van twee verpleegkundiges INWONERS van die Witzenbergstreek wat ver van hul naaste kliniek woon, kan uitsien daarna na gesondheidsdienste nader aan hulle gebring word. Die Wes-Kaapse regering gesondheid in die Witzenberg het onlangs ‘n splinternuwe mobiele kliniek gekry - geskenk deur die Perdekraal-Oos windplaas.
Gesondheidsdienste versterk deur windplaas-vennootskap wat dienste sal lewer in die mobiele eenheid, en vir die opleiding van gemeenskapsgesondheidswerkers. Algemene dienste wat beskikbaar sal wees deur middel van die mobiele kliniek, sluit in: COVID-19-inentings, COVID-19 sifting, HIV/TB sifting en toetsing, griepentstof en die afhaal van kroniese medikasie by die mobiele kliniek (spesifiek ‘n diens aan ouer persone) Die mobiele kliniek se dienste sal ook fokus op vroue en jeug se gesondheid, deur: inligting oor voorbehoedmiddels en die beskikbaarheid van voorbehoedmiddels, sifting en toets vir servikale kanker en ondersteuning aan mense wie middele misbruik, of wie blootgestel word aan geslagsgebaseerde geweld.
DIE dief wat Aprilmaand by die Anglikaanse kerk op Ceres ingebreek het, is verlede week op Ceres gevonnis. Bronwyn Patience (30), ook bekend as Saron, is Donderdag 18 Augustus skuldig bevind en gevonnis op klagtes van huisbraak en diefstal en poging tot diefstal. Hy is op die eerste klag tot 12 maande gevangenisstraf gevonnis en ‘n verdere 6 maande vir die tweede klag. Die landdros het beveel dat die twee vonnisse saam uitgedien moet word. Agtergrond Patience het die nag van 14 April by die St. Andrews Anglikaanse gemeente in Voortrekkerstraat ingebreek en rekenaartoerusting gesteel. Die polisie het op 20 April die kerk se rekenaar en skerm teruggevind en Patience gearresteer vir dié inbraak.
Saak teen gevangene weer uitgestel
Dief (30) word gevonnis
DIE P.A. Hamlet speurders vra die eienaar van die Samsung skootrekenaar om dit te kom opeis. Die SAPD het vroeër daarop beslag gelê tydens ‘n dwelm deursoeking en beslaglegging op Op-dieBerg. Die reeksnommer begin met HX. Skakel gerus vir s/sers. Appollis by (023) 313-3133.
‘n GEVANGENE van die Warm Bokkeveld Korrektiewe dienstesentrum buite Ceres wat in Meimaand ‘n bewaarder in die hospitaal oorval en sy vuurwapen probeer gryp het, se roofsaak is weer in Ceres landdroshof uitgestel. Die 24-jarige gevangene, Amos Efriam, is Woensdag 18 Mei na die Ceres hospitaal gebring vir behandeling. Hy wou blykbaar gaan stort het en het gevra dat die bewaarder die voetboeie moet afhaal. Nadat die bewaarder geweier het, het die gevangene probeer om sy vuurwapen te gryp. Die voorval het omstreeks 12:45 plaasgevind.Diedepartement van gesondheid en die polisie het dié voorval bevestig maar korrektiewe dienste het sedert Mei nog glad nie op enige navrae gereageer nie. Die saak is na 29 September uitgestel vir verdere ondersoek.
Ander klagtes Efriam, ‘n Zimbabwiese burger, word weens die oortreding van talle immigrasieklagtes, diefstal en roof, aangehou.
DAVID Nasson, munisipale bestuurder van die Witzenberg munisipaliteit, is Woensdag 10 Augustus tydens ‘n raadsvergadering vir ‘n verdere 5 jaar aangestel. Dit is sy derde termyn as munisipale bestuurder. David Nasson word weer munisipaleasbestuurderaangestel
PLAASLIKE konstruksiefirmas het saamgespan om hul kundigheid tot voordeel van die Witzenberg gemeenskap aan te bied. Die groep beskik oor ‘n wye spektrum van vaardighede en ambagte en gee ook kundige advies. Hulpbehoewende huishoudings word op meriete gehelp met herstelwerk en instandhouding. Council for Enterprise Development & Economic Reform is ‘n nie-winsgewende organisasie en word bestuur met die hulp van donasies, borge en skenkings. Die gooi van ‘n betonoprit vir ‘n begunstigde in ‘n rolstoel is onlangs afgehandel. Dankie aan Built Ceres wat die boumateriaal verskaf het.
OPPIE
DRIE landlopers van Morrisdale primêr is in die Bolandspan opgeneem vir die Wes-Kaap landloopkampioenskap in George. Die drie landlopers is Lorenzo Vergotine (seuns o/12), Emilleo Sauls (seuns o/13) en Cameron Makamella (seuns o/10) gaan op 27 Augustus meeding. By hulle staan Charonay Wilshire (meisies o/9) wat ‘n brons medalje verower het tydens die onlangse Boland kampioenskappe.
Daar bestaan ’n opwindende geleentheid op een van Dutoit Agri se landgoedere, geleë in die Koue Bokkeveld.
Die posbekleër sal aan die Landgoedbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir • Kontrole en toesig oor alle Produksie-aktiwiteite wat onder meer plant, besproeiing, bemesting en oesbeskerming insluit • Bestuur van en beheer oor produktiwiteit van arbeid en • Verwante administrasie.
Die suksesvolle kandidaat beskik oor • minstens 3 tot 5 jaar goeie ondervinding van die verbouing van kernvrugte op groot skaal • bogemiddelde rekenaarvaardighede • bogemiddelde kommunikasie- en bestuursvaardighede • die vermoë om selfstandig en op eie inisiatief te funksioneer • ondergeskiktes te motiveer en • produktiwiteit te verbeter. Benewens aangename werkomstandighede bied ons ’n mededingende vergoedingspakket wat behuising en lidmaatskap tot ’n aftree- en mediese fonds Stuurinsluit.’n volledige CV so gou doenlik na Diensaanvaardingrecruitment@dutoit.comsalsogou moontlik, maar verkieslik nie later as 1 November 2022 wees nie. 27 Augustus 2022 te Buitekantstraat, Bella Vista Hekke open 08:00 Koppie op P.A. Hamlet bedank die FNB-span van Ceres vir hul onbaatsugtige opoffering om hul vrouedag (9 Augustus) op te offer om die kinders se toilette en badkamers te versier en te verf. “Julle barmhartigheid om die kinders te help, was meer as net ‘n plig, dit stel ‘n standaard vir ons toekomstige leiers. Die kleuters was in die wolke oor die mooi prente en wou heeltyd badkamer toe gaan om vir Winnie en Piglet te gaan hello sê. Mag julle geseënd wees en nog baie vreugde bring vir inwoners”.
Sportgronde.
Bertha Hanekom vier haar 100 ste verjaarsdag
INTERSKOLE DERBY BellaVistaHoërskoolvsCeresSekondêr •RUGBY • NETBAL • SOKKER • SKAAK RUGBY NETBAL KOSTES: R20 Volwassenes R10 Leerders skoolkleremet R10 Motors BY HEK: Geen drank of okkapype sal toegelaat word nie VERKOPE: WorsrolletjiesLekkernyeKoeldranke
Ons benodig die dienste van ’n goeie vrugtebestuurder om die bestuurspan van die afdeling te versterk.
SONDAG 21 Augustus was die hele Hanekom familie en vriende byeen om Ouma Bertha se 100 ste verjaarsdag te vier. ‘n Gesellige koek en tee is in Huis Maudie Kriel se sitkamer aangebied. Ouma Berta is op 22 Augustus 1922 op die plaas Nuwerus naby Karoopoort gebore. Sy is in 1950 met Jan Hanekom getroud. Hy het in 1976 ontval. Die egpaar het twee seuns, Willlem en Jannie. Ouma Berta het vir 60 jaar in Phillipstraat gebly en in 2010 na Huis Maudie Kriel verhuis waar sy sedertdien woonagtig is. Sy het vier kleinkinders en drie agterkleinkinders.
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 20224
creche
PRODUKSIEBESTUURDER:VRUGTEVERBOUINGKoueBokkeveld
Agter:Caleb Piquer, Selwyn du Toit, Gethan Pieters, Daniël Jaeger, Louw Burger (k), Ruwaida Koopman (spanbestuurder) , Anna-Marie Esterhuyzen (afrigter), Jannes van Wyk, Jacob Visser, Frieda Steenkamp Voor:Antonio Witbooi, Daniël Overmeyer, Matthew Liebenberg, Izak Kotze, Glenwill Tromp, Christoff van Staden Meisieshokkie Netbal
CERESCERESCERESCERESCERES (023) 316-2226 087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZAINFO@JPTEK.CO.ZA PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG Hoërskool Charlie HofmeyrCharlieHoërskool Charlie HofmeyrCharlie Mag elke leerder, personeellid, ouer, oud-skolier, ondersteuner en vriend van Charlies, pragtige herinneringe maak tydens Interskole 2022! Charlie Guts! "When the Great Scorer one day comes, He won't be asking the score, BUT how you played the game!" ☎ ☎ (023) 312-1637 (Britos) ☎ ☎ ☎ ☎ (023) 312-1676 (Les Vos) The trusted name in commercial and residential Waterproofing. 087 094 8092094 8092087 094 8092094 8092 www.rubberroofs.co.za ☎ (023) 007-0011 CHARLIE HOFMEYR Voorspoed met Saterdag se Interskole Pierre de Jager procon@lando.co.za 082-415-5580 Raadgewende Siviele Ingenieurs / Consulting Civil Engineers Argitektuursdienste / Architectural Services Beste wense vir interskole Lyellstraat 62, Ceres, 6835 T: (023) 312-2017 27 Augustus 2022 te Robertson INTERSKOLE Hofmeyr vs.
Agter:Matthew Syster, Kyle Swartland, Ruan Rossel, JP Palvie, Niquin Petersen, Daniël Pieters, Christiaan Potgieter, Liam Uys, Conrad Weber, Stiaan van Niekerk, Johann Coetzee, Lawrence Jantjies, Kaydé Laban, Bram Heyns, Aaron Swartz, Connor Baron, Fra-Neeco Baron Voor:Robert Herbst, Wilmar Winterbach, mnr. Fanna du Toit (hulp afrigter), Cillié du Toit (k), mnr. Mike Barnard (afrigter), Cole Nasson (o/k), mnr. Louis Giliomee (hulp afrigter), Stefan Groenewald, HP Kruger
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 2022 5 27 Augustus 2022 te Robertson
INTERSKOLE Charlie Hofmeyr vs. Robertson
Agter:Dalene Krone (spanbestuurder), Marcus Nasson, Aleashan Visser, Arno Heyns, Johan van der Westhuizen, Daniél Conradie, Athone Ndlovu, Luca Soares, Ryk van Velden, Keano Cardoso, Viljoen van der Merwe (hulp afrigter) Voor:Josua du Toit, Michael Wheeler, Jacobus Bester (o/k), Franquin McDonald (afrigter), Joshua Lintnaar (k), Alexander de Beer, Daneel Malan Miché Mars, Kayli-Ann November (o/k), Lané Giliomee, Megan Goosen, me. Cari Geldenhuys (afrigter), Emily Schwartz (k), Ashanté Muller, Kyrah de Kock
SkaakRugby Seunshokkie
Volledige program by al die hekke beskikbaar. Oorhandiging van trofeë direk na afloop van wedstryde Agter:Cristiano A’Vieira, Jaun Visser, Charl Conradie Voor:Me. Sebrina Schneider, Daniël Conradie (k), Me. Leani van Zyl Agter:Pieter de Villiers, Eric Moreland Voor:Me. Sebrina Schneider, Jandré Wessels (k), Me. Leani van Zyl 1ste Gholf 2de Gholf
Agter:Demi Theunissen, Meghan Fortuin, Emma Nepgen, Jo-Marie du Toit, Lua Brand, Elizabeth Hendrikz, Gerda-Mari Maré, Skye van Wermeskerken, Lia Bester, Lenielle Smith, Jaylynn Titus Voor:Josh Klazen, Lanique Rossouw, Liza du Toit (o/k) Anke Nel (afrigter), Robyn Hanse (k), Mia Burger, Shane Blom
DDDDDAISYAISYAISYAISYAISY (Female) Born 01/03/2022
Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie
SOEKIESOEKIESOEKIESOEKIESOEKIE (Female) Born 01/05/2022
ROCKROCKROCKROCKROCKYYYYY (Female) Born 01/03/2022
BESSIEBESSIEBESSIEBESSIEBESSIE (Male) Born 01/03/2022
MICKEYMICKEYMICKEYMICKEYMICKEY (Female) Born 16/02/2022
NICKNICKNICKNICKNICKYYYYY (Male) Born 16/02/2022
1970/01/16 - 2022/08/22 R oudiens: Do. 25/08/2022, om 19:00, Berea Christen Sentrum, Bella Vista So.Begrafnisdiens:28Aug.2022 Huis: 09:00, Van der Stelstraat 312-2392 n/u: 082-5753-181 Apools Demas Die groot man, met sy sagte hart. Op 23/8/2022 was dit jou derde verjaarsdag weg van ons, die verlange is nog elke dag by ons. Ai ons mis jou glimlag, jy het altyd die oggende opgehelder met jou glimlag. Rus sag tot ons weer ontmoet. Trevor Felix en Neville van Wyk EMS Duncan Davids 11 Augustus 2020 1954/08/26
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp) The Haven Night Shelter Ceres, are looking for family members of the deceased Ms. Carolyn Anne Stoffberg (date of death: 16 April 2022) to contact their office. We have her personal belongings that she left after her passing. Please contact us on (021) 023-3018.26/802/09 09/09 Psalm. 106:1 “Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!” Evangelis Jacobs RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small.
4, Bella Vista Kerk: 10:00, Bella Vista Gemeenskap Saal Graf: Bella Vista OwenDenationGean John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. 1970/03/05 - 2022/08/15 So.Begrafnisdiens:28Aug.2022 Huis: 13:00, 6de Laan 115, Tulbagh Kerk: 14:00, VGK Tulbagh Graf: Tulbagh (023)
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o. reMotorhuisdeu. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derickrek082-804-4550.S15w.t.o. Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de 082-704-3276.060-619-2758Beerofw.t.o.
- 2022/07/28 Happy birthday in Heaven Today is filled with memories, with happiness and tears. Of birthday celebrations we’ve shared throughout the years. Where ever you are resting I hope that you can see, how precious and uplifting your memory is to me. feel that you are with me in everything do. So I celebrate your birthday but I’ll spend it missing you. From your children and grandchildren WilhelminaVisagie(MienaDoon) Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres EngineeringAutomotive • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanicalworkshop • Engine overhaul • General Services ••Suspension•Brakesandmore André crazypistonsct@gmail.com(023)082-639-2800AndréPAndréduduPduPAndréduPAndréduPreezreezreezreezreez313-4422 FELLINGTREE CONTACT US FOR: Tree removal Selling of firewood Alien GardeningTreeclearancefellingservices Jacque 064-652-1091073-788-5860Abrahams(Lill) 8lejackabrahams1@gmail.comSuncrestStreet,Ceres,6835 PLY’S GENERAL SERVICES (PTY) LTD PLY’SFRUIT&VEG BolandCERESRollonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193rekC27 w.t.o. Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND ANDPLANT AND AND TOOL HIRE Gifted AMIDHAMAAMA with the best services It’s never too late for you to be happy, life is good when you are happy in your family, if you feel that you are disturbed and need help MAAMA AMIDHA is ready to take you through a journey of a lifetime. Contact MAAMA now and you will be happy. •Stuck in the wilderness and need help •Get rid of your enemies •Financial •Quick•FIX•TO•Control•Bring•Relationship•ProtectionbreakthroughforhomeandbusinessandpregnancybacklostloveandlovespellsyourpartnerandstopcheatingWinlottoandPowerballorUK49workproblemsandloanssaleofproperty 067-032-1641CALL It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccount in 1 •Unfinishedhour work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies
Educatio fokus op onderwys
2. Cyril en Anne Davids
identifisering
3. Team
5. Cyril en Anne Davids - 1010.466mpm Ope 4 1. Team Koopman - 1049.689mpm 2. Cyril en Anne Davids - 1029.773mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1028.712mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1006.253mpm 5. Cyril en Anne Davids - 1005.157mpm Hamlet duiweklub Ope 3 1. Erasmus hok - 1046.823mpm 2. Kitshoff hokke - 1043.760mpm 3. N.J. Kitshoff jr. - 1033.895mpm 4. N.J. Kitshoff jr. - 1015.126mpm 5. N.J. Kitshoff jr. - 1014.373mpm Ope 4 1. N.J. Kitshoff jr.- 1073.219mpm 2. N.J. Kitshoff jr. - 1072.409mpm 3. N.J. Kitshoff jr.- 1061.398mpm 4. N.J. Kitshoff jr. - 1044.369mpm 5. Kitshoff hokke - 1017.489mpm Tulbagh duiweklub Ope 3 1. Silvervaring hok - 915.88mpm 2. Silvervaring hok - 771.23mpm 3. Always Rising - 762.37mpm 4. Silvervaring hok - 755.37mpm 5. Always Rising - 754.51mpm Ope 4 1. Silvervaring hok - 976.13mpm 2. Always Rising - 771.90mpm 3. Always Rising - 760.31mpm 4. Game over Loft - 726.24mpm 5. Game over Loft - 700.89mpm Duiweseisoen staan nou einde se kant toeEDUCATIO,
aan gemeenskapsontwikkeling
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 2022 7 BURGER +@CHIPSR60 3 September 2022 beskikbaar vanaf 10:00 Kaartjies beskikbaar by kantoor ☎ ☎ (023) 312-1950 Gee asb. items af by: Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter 083-634-8068Louw-MarieCelebrations) Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na klere en skoene. Help ons asb. om die Gemeenskap te help. It’s cold out there! Let’s all come together as a community this winter to make a difference. You can donate blankets or R150 to buy a blanket for someone in need All blankets will be distributed within Ce-res to Seeffblanketcommunity.workingorgani-sationsassistintheForeveryreceived,willdonatea BlanketDrive second blanket. LIVVY 083-757-8532082-448-5497MARIANNA livvy@seeff.com marianna.groenewald@seeff.com Please contact us for banking details
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 20 Augustus op Hopetown gelos weens sterk suidwestelike winde wat vir Kimberley voorspel was. Saterdag 27 Augustus word die laaste kortpad-wedvlug vir 2022 vanaf Beaufort-Wes gevlieg. Koopman - 1044.218mpm - 1034.216mpm Koopman - 1019.270mpm Koopman - 1017.357mpm het ontstaan na die van ‘n tekort oor ‘n lang tydperk veral met betrekking tot onderwys, geestelike en jeugontwikkeling. Educatio fokus veral op onderwys, die jeug, maatskaplike ontwikkeling en sport. Die nuutste projek word deur Jerry Swarts, ‘n deeltydse dosent by UWK, gelei saam met oudgevangenes wat hulle ondervinding van die misdaadwêreld met leerders, onderwysers en ouers deel. Die program het verlede Donderdag 18 Augustus by Skurweberg Sekondêr afgeskop. * Educatio beplan om die program verder in die Witzenbergstreek uit te brei en meer skole hierby te betrek. Vir enige navrae kan lesers die volgende nommers skakel: D. Dirks (hoof en voorsitter) - 073 632 3706, J. Abrahams (ondervoorsitter) - 067 317 1457 en F. Kalmeyer (projekbestuurder) - 079 454 8804.
OpeCHPS3 1. Team
4. Team
CERES rolbalklub het Dinsdag 9 Augustus Vrouedag gevier met die aanbied van die Kobus Visser gemengde pare rolbaltoernooi. Die dag is deur Dynamic Vision op Ceres geborg. Sestien spanne het aan die dag deelgeneem. Die wenners was Marcha Potgieter en Paul Webber van Tulbagh rolbalklub. Hier oorhandig Charmaine Mostert van Ceres rolbalklub en dogter van oorlede Kobus Visser, die skild aan die wenners.
CERES se Krugerligaspan het die naweek ‘n besonderse prestasie behaal deur vir die tweede keer in die klub se geskiedenis in die Kruger-finaal te speel. VOOR: Lourens Strydom en Drikus Swart.
THE much anticipated schools football competition was held in its inaugural year with moderate success in the Witzenberg. A representation of four out of a possible eight mainstream high schools in the Witzenberg took part and the Witzenberg Local Football Association is hopeful that by next season all senior high schools will participate in the local competition to create a solid footprint for high schools football.Thisyear’s competition saw Iincinga Zethu Secondary School, to be too strong for the other contenders, by progressing through their knockout stages without losing a single match in the competition. Iincingazethu High School were crowned the champions of the inaugural Kay Motsepe Schools Football Cup for U19 boys. This feat has earned Iincinga Zethu Secondary School, together with Ceres Secondary School as the runners up, to be the Witzenberg contenders to take part in a Safa Cape Winelands Regional play-offs to determine who will be going to the Eden district later this year for the provincial leg of this prestige competition.
Inligting Spelers moet ook onthou die klub is vanaf 1 Junie, kontantloos en net bankkaarte en gholflidmaatskapkaarte word vir betalings aanvaar.
Loads of
Die Rubberroofs Winterreeks is nou by die halfpadmerk en 58 spelers het al hieraan deelgeneem. Charles Basson is tans in die eerste plek gevolg deur Henri Ferreira in die tweede plek en BJ Claasen in die derde plek. Spelers kry elke Saterdag punte per plek wat ‘n speler behaal (tabel is uitgestuur en by die klub beskikbaar). Die beste vier uit ses tellings kom in aanmerking vir ekstra kontantpryse. Spelers moet ten minste een van elke formaat speel. Die drie spelers met die meeste punte wen die ekstra prysgeld. Spelers ding mee in twee Saterdag-kompe-
AGTER: Dirk Strydom, Leroux Ferreira, Clement de Bruin (kaptein), Cornell Muller en Vince
Span maak geskiedenis tisies van houespel, enkel stableford en enkel syfer plus. Die Rubberroofs Winterreeks eindig op 10 September. Boland klubkampioenskappe Arno van Wyk van Ceres gholfklub het Sondag 14 Augustus die Boland Kampioen van Kampioene toernooi se B-afdeling in die Paarl gewen. Al die Boland gholfklubs se kampioene in die A-, B- en C-afdeling het hieraan deelgeneem. Nog ‘n lid van Ceres gholfklub, Simon Molaza, was in die elfde plek in die C-afdeling. Putjiespel 2022 Die 2022 enkel putjiespelkampioen-skappe se tweede rondte het nou begin en moet teen 5 September voltooi wees. Dubbels moet teen 12 September klaar wees.
Carel Matthee was in die tweede plek met +1 gevolg deur Naas van der Merwe in die derde plek, ook met +1.
ARNOHewitt.van
WITZENBERG HERALD Friday, August 26, 20228 SportWitzenbergHerald
Registration of R20 can be done at the Parish office in Voortrekker Street between 09:00 - 17:00 MondayParish of St. TourAndrew’sdeDam
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, RACE at 07:15 and 5km FUN RUN at 08:00 Come get your medal! prizes to be won.
HAMLET rugbyklub beleef tans een van hul beste seisoene en maak hulle steeds opslae in die Boland Rugbyunie. Saterdag was hulle weer in ‘n verwoestende bui en het hulle vir Delicious met 32-29 geklop. Voorlangs was Delicious goed en het hulle telkemale vir Hamlet van die bal geskrum. Dit was egter agterlangs waar Hamlet se kaptein, Marlon Baron, die generaal was en spel met sy skopvoet gedikteer en die telbord aan die rol gehou het. Delicious se swak dissipline het tot hulle ondergang gelei. * Voorlangs was dit ‘n verwoede stryd en is daar hard verdedig. Hier vat Jo-Harry Segrys van Hamlet een van sy teenstanders vas.
Four high schools in the Witzenberg took part
FOTO: Trevor Felix CERES se Krugerligaspan het die naweek ‘n besonderse prestasie behaal deur vir die tweede keer in die klub se geskiedenis in die Kruger-finaal te speel. Dit is gewoonlik groter klubs in die Wes-Kaap wat met hul beste spelers aan dié top liga deelneem. Ceres het die naweek in die Paarl gelykop gespeel teen Pearl Valley gholfklub. In die 1990’s was Ceres een keer aan die wenkant. Rubberroofs winterreeks Pierre Bothma het Saterdag die derde kompetisie van die Rubberroofs Winterreeks, by Ceres gholfklub gewen. Bothma het die syfer plus kompetisie met ‘n telling van +3 gewen.
word1978(7)eienaarssonderneleadvertensie/redaksio-5,Paarlcoldset,CeresVoortrekkerstraatSnyman,35,engedrukdeurLynxstraatPaardenEiland.GeenmateriaalmagdieverlofvandievolgensArt.12WetopOu-teursreggerepro-duseernie. Michell’s Pass Half Marathon 10km ROAD
Wyk van Ceres gholfklub het Sondag 14 Augustus die Boland Kampioen van Kampioene toernooi se B-afdeling in die Paarl gewen.