WH Her ald
TRADING HOURS: Mon - Fri: 07:30 - 17:30 Saturday: 08:00 - 13:00 49 Lyell Street, Ceres Tel: 076-029-3930
Witzenberg
Volume 26 no. 47
R 8.50
Friday, 1 December 2023
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig
WITZENBERG HERALD
Donderdag 30 November
Vrydag 1 Desember
Saterdag 2 Desember
Sondag 3 Desember
14° 31°
12° 30°
10° 27°
16° 38° CERES KOEKEDOUW DAM
98,2% TULBAGH DAM
93%
WAVERENSKROON TULBAGH
66%
Kom maak gerus ’n draai by OK EXPRESS TULBAGH se nuwe opgegradeerde winkel! (023) 230-1100 l 083-741-7213
Lesings geneem: 2023/11/29
MERRY CHRISTMAS TO ALL OUR CLIENTS
WE OFFER: • SERVICES • PARTS • ACCESSORIES • CLOTHING Find us on:
• Onafhanklike finansiële advies • Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier • Laat dit onafhanklik hersien.
2023/12/15 - 2024/01/08
Martin Behm 082-734-4549
(023) 316-2959 martinb@27four.com
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Man sterf op sypaadjie Nooddienste gou op toneel maar kon niks vir hom doen nie ‘n MAN van in die 50’s is Maandag dood nadat hy in Fabrieksraat (tussen Blue Bottle en Ceres Toyota) inmekaar gesak het. Polisielede, speurders, EMS personeel sowel as die SAPD forensiese afdeling, was op die toneel. ‘n Geregtelike doodsondersoek (GDO) word deur Ceres speurders ondersoek. Die oorledene is Ruben de Bruin van Beaufort Wes wat aan natuurlike oorsake oorlede is. Die polisie vra sy familie om sers. Nowata by Ceres speurders te skakel by (023) 316-8500. FOTO: Ceres SAPD
Rowers buit geld, jaag weg en bots teen ander bakkie GOEIE speurwerk het gehelp dat die polisie twee mans vasgetrek het wat ‘n onderneming se geld gesteel het. Twee bakkies was Maandag 20 November op Ceres in ‘n botsing betrokke op die hoek van Zulch- en Cilliersstraat nadat ‘n Colt bakkie oor ‘n stopstraat gejaag het. Speurders het die week meer inligting oor dié voorval bekend gemaak. ‘n Werker van PEP was voor die ongeluk op pad om ‘n groot bedrag geld te gaan bank by Standard Bank, toe sy deur ‘n gewapende man voorgekeer en beroof is. Na dié roof het die twee 22-jarige mans in ‘n Colt bakkie weggejaag.
Hulle het egter op die hoek van Zulch- en Cilliersstraat teen ‘n ander bakkie gebots. Na die ongeluk het die man wat die vrou beroof het, uitgespring en weggehardloop. Die vrou wat hulle beroof het, se handsak is later in die bakkie gekry. Die polisie het ‘n man en die bestuurder van die bakkie, wat vrugte smous in Munnikstraat, na die ongeluk gearresteer. Dinsdag 28 November is die tweede verdagte wat ‘n week gelede weggehardloop het, deur speurders gearresteer. Van die geld is by hom teruggevind. Die man sal Donderdag in die Ceres landdroshof verskyn. Die polisie se ondersoek na die roof duur voort.
TWEE rowers se Colt bakkie was Maandag 20 November in ‘n ongeluk betrokke op Ceres.