DONDERSTORMS met swaar reënneerslae het sedert Saterdagmiddag in die Witzenbergstreek en Tankwa Karoo uitgesak. Saam met die reën was daar ook weerlig en plek-plek ligte haelneerslae.
Talle kleiner plaasdamwalle het in die Tankwa Karoo gebreek nadat ‘n paar riviere in vloed afgekom het.
Behalwe skade aan vrugteboorde, plaasdamme en woonhuise, het weerlig Sondagaand net na 19:30 ‘n sub-kragstasie van die Witzenberg munisipaliteit en Eskom in die Witzenbergvallei raakgeslaan.
Ceres, Op-die-Berg, P.A. Hamlet en omliggende plase was tot Dinsdagaand net na 23:00 vir meer as 52 uur sonder enige krag.
Sedert die krag af is het Eskom en die Witzenberg munisipaliteit se elektriesespan volstoom gewerk om die skade te herstel. Hulle het ook gereeld kennisgewings op sosiale media geplaas om terugvoering aan inwoners te gee rakende die kragprobleem.
Swaar neerslae
Hulp is ook die afgelope paar dae ingeroep om inwoners van die Tankwa Karoo by te staan waar daar talle oorstromings plaasgevind het en gaste en inwoners op plase vasgekeer was.
Skade is oor ‘n wye gebied aangerig met Tankwa padstal en Tankwa Tented Camp wat onder water was. Die plaas Avontuur was ook onder water.
Die presiese skade sal eers bepaal kan word sodra al die plase bereik is. Baie grondpaaie het verspoel.
Van Saterdag tot Sondagaand het 58mm reën in die Warm Bokkeveld uitgesak. In die Bo-Swaarmoed-omgewing het die meeste reën geval met 107.6mm wat gemeet is. In die Koue Bokkeveld het 52.4mm uitgesak en byna 30mm in die Witzenbergvallei.
Maandagaand tot Dinsdagoggend het daar weer talle reënbuie uitgesak.
In die Warm Bokkeveld opvangsgebied is meer as 27mm gemeet, in die Koue Bokkeveld net 3.4mm, in die Witzenbergvallei is 15.2mm gemeet en in die Bo-Swaarmoed-omgewing het meer as 40mm uitgesak.
Met al die reën het ‘n grondstorting in Theronsbergpas-omgewing plaasgevind en ‘n groot hoeveelheid sand en klippe oor die pad gestrooi. Dié bergpas was Dinsdagoggend ‘n tyd lank gesluit vir opruiming.
Geen beurtkrag
Die munisipale bestuurder, David Nasson, het Woensdagoggend bevestig dat die munisipaliteit asook Eskom se operasionele span ‘n versoek gerig het dat die dorpe vir ‘n paar dae vrygestel moet word van beurtkrag.
Woensdagoggend se beplande beurtkrag wat om 10:00 moes begin, het nie plaasgevind nie. Inwoners en sakelui is dankbaar daarvoor.
Waarskuwing
Die weerkantoor het Dinsdag ook ‘n vlak 6-waarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik dat ‘n tweede afsnylaagdrukstelsel die naweek verwag word met swaar reën en donderstorms.
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 49 R 8 Friday, December 16, 2022 Ceres Koekedouw dam 59,2% Tulbagh dam 60% Lesings geneem: 2022/12/14 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 15 Desember 18° 31° Vrydag 16 Desember Saterdag 17 Desember Sondag 18 Desember 16° 24° 16° 25° 15° 26° CERES (023) 312-2144
DIE Witzenberg Herald se bestuur en personeel wens elke adverteerder en leser ‘n Geseënde Kersfees toe en ‘n Voorspoedige 2023. Die kantore sal Vrydag 16 Desember sluit en heropen op Maandag 9 Januarie 2023. * Twee sussies van Ceres, Francesca (2) en Daniela (6) Canelli, gee hier mekaar ‘n drukkie vir Kersfees.
Dorp twee dae sonder krag 'n GRATIS aanlynweergawe sal volgende Maandag 19 Desember uitgestuur word. 'n Skakel sal ook op ISUUU beskikbaar wees vir lesers om af te laai. Imitation Cream long doughnuts NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 20:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 20:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 15 - 18 DECEMBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Pork Belly’s Spar White Sugar 2.5kg Snacktime ass. crackers 800g Spar stuffed Olives 340g Brookes Oros 2L Spar CSD ass. 2L Nestlé Ideal Milk or Caramel Treat 380g/360g Boneless Gammon DC Sandwich Ham Avo’s Freshline Mini Plum Tomatoes 400g 3 42 99 39 99 Stork Country Spread 1kg Brutal Fruit Ruby Apple cans 6 x 500ml PER MULTIBUY 3 FOR 2500 Crosse & Blackwell Mayonnaise 750g 42 99 each 69 99 p/kg 15999 p/kg 89 99 p/kg Witzenberg Boerewors 94 99 p/kg Lamb Leg 84 99 p/kg 29 99 each 10 89 99 79 99 2 36 99 34 99 2 FOR 7000 9 99 each 4 FOR 4400 29 99 each 27 99 each Olof Bergh Brandewyn 750ml 13999 750ml Van Loveren Sauvignon or Chenin Blanc 750ml 59 99 2 FOR 18000 Red Heart Rum 750ml 18999 750ml each Baie dankie vir u getroue ondersteuning tydens 2022. Ons sal oop wees tot 20:00 vanaf 15 - 31 Des. 2022
CERESCERES CERESCERES CERES (023) 316-2226
PERISHABLES MERCHANDISERS
The following requirements are needed: • Excellent people’s skills • Must have customer service ethics
• Must be willing to work weekends and shifts • Must be fully bilingual • Preferably reside in Ceres/Wolseley
• Previous experience in this profession will be advantageous • Grade 12 Certificate • Must have knowledge of merchandising • Willing to join as soon as possible
• Must be honest, hard working and work under pressure • Knowledge of cleanliness and food hygiene
BAKERY ASSISTANT
The following requirements are needed: • Stocking of shelves with fresh produce • Ensuring all back-up areas are neat and clean • Knowledge of cleanliness and food hygiene • Excellent people’s skills • Must be honest, hard working and work under pressure • Must be willing to work shifts and weekends • Must be fully bilingual • Previous bakery experience will be advantageous • Grade 12 Certificate • Must be energetic, confident and work promptly and accurately.
Salary negotiable
Should you meet all the requirements, please e-mail your full CV (ID included) to: ceres3@retail.spar.co.za
For attention: Human Resources
Applications close: 22 December 2022
Employment acceptance: Willing to join as soon as possible
Should you not receive any feedback by 31 December 2022, please consider your application unsuccessful.
Verantwoordelikhede / Duties: • Debiteure en Krediteure / Debtors and Creditors • Boekhouding tot proefbalans / Bookkeeping to trial balance • BTW / VAT • Bestuurstate / Management Accounts • Salarisadministrasie / Salary administration • Vergoedingskommissaris (opgawes en betalings) / COIDA (Returns and Payments) • Voorbereiding van finansiële oudit / Preparations of Financial Audit • Alg. administratiewe take / General Administration • Koördinasie van kantooraktiwiteite / Coordination of office activities • Bystand aan direkteure en bestuur met admin / Assistance to the directors and management with admin. Vereistes / Requirements: • 5 Jaar toepaslike ervaring / 5 Years relevant experience • Toepaslike tersiêre kwalifikasie / Relevant Tertiary Qualification • Rekenaarvaardighede (MS Office, Pastel) / Computer Skills (MS Office, Pastel) • Uitstekende administratiewe en kommunikasievaardighede / Excellent administrative and communication skills • Moet onafhanklik en pro-aktief kan werk / Must be able to work independently and be pro-active. Kwalifiserende kandidate stuur u CV tesame met dekbrief ter motivering van aansoek aan manager@sapals.co.za Qualifying candidates send your CV and cover letter motivating your application to manager@sapals.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke / Closing date for applications: 27/01/2023
Witzenberg PALS NPC ondersteun gelyke indiensneming / Witzenberg PALS NPC supports equal employment Die werwingsprosedures voldoen aan die POPI-Wet
NOTICE ESTATE NUMBER: 023723/2022 In the Estate of Late: RAINER BORST Id. no. 430510 5169 188 From: 3 Watsonia Street, Tulbagh, Western Cape Who died on: 26 September 2022 at Tulbagh Debtors and Creditors in the above estate are hereby called upon to file their claims with, and to pay their debts to the undersigned within thirty (30) days from 19 December 2022
MULLER TERBLANCHE & BEYERS INC
66 Church Street, Worcester, 6850 P.O. Box 7, Worcester, 6849 (Ref: MRP/nn/FB0305)
Christmas message
BEHOLD, the virgin shall conceive and bear a son, and they shall name him Emmanuel, which means “God is with us.” (Matt 1:23)
I am aware that this year was a tough and challenging one for many or all of us. However, we thank God for his constant love and protection. We thank God for being with us through our painful moments and difficulties of this life.
As people of God, we are called to be alert and watchful for the manifestation of a God who is always with us. In celebrating Christmas, we are given a unique revelation of God in Jesus. Jesus is the Word made flesh, coming into history in a particular place and at a particular time.
It is easy to be non-vigilant.
We become numb by eating and drinking too much, by getting caught up in entertainment or pleasure and pursuing wealth and power as if they were the source of happiness.
Our challenge is to be vigilant not only at Christmas time. Rather, we are to be watchful as the Lord appears to us through the course of our ordinary lives. If we are awake, we will notice Jesus in the cry of the poor, in the stranger who has no home, in the love of a grandmother, and yes, in times of suffering and trial. Jesus’ presence is omnipresentJesus is everywhere revealing the love and forgiveness of God.
Though the world is in darkness we sense that the dawn is near. There is more than a light at the end of the tunnel. Jesus himself, the light of the world, will scatter the darkness of sin and death. He will set us free.
Beloved enjoy a beautiful Christmas time.
God bless you all
MASTHEAD Financial Planning
Neels Boshoff (Financial Planner) (023) 004-1338 l 082-335-8331
nboshoff@mastheadfp.co.za
Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) (023) 004-1338 l 082-376-6498 aboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za
Aan ons kliënte, mag julle ‘n Geseënde Christusfees beleef en ‘n Voorspoedige 2023. Baie dankie vir al die ondersteuning deur die jaar.
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 2
DIE Witzenberg verkeersdienste in samewerking met die WesKaap departement van vervoer, het onlangs ‘n padveiligheid-bewusmakingsprogram by skole in die Witzenbergstreek aangebied.
The Revd. Wilfred Maritz
Exciting opportunities at Ceres Superspar
/ The recruitment procedure adheres to the POPI Act.
Ons wens u en u gesin die vreugde van die feesseisoen en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe! Dankie vir u ondersteuning in 2022. We wish you and your family the joy of the holiday season and a happy new year. Thank you for your continued support in 2022. Geseënde Feestyd l Festive Season Greetings GESLUIT VANAF / CLOSED FROM: 16/12/2022 HEROPEN / REOPEN: 09/01/2023
Witzenberg PALS NPC het die volgende loopbaangeleentheid / has the following employment opportunity: FINANSIëLE EN KANTOOR ADMINISTRATEUR / FINANCIAL AND OFFICE ADMINISTRATOR
ESTATE
of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
A representative
Inverdoorn-5 gaan in 2023 verhoor word
VYF renosterstropers, ook bekend as die Inverdoorn-5, se hofsaak is na Januarie 2023 uitgestel vir ‘n voorverhoor.
Die saak het Maandag 12 Desember in die Khayelitsha streekhof, ‘n prioriteitshof vir natuurbewaringsoortredings, voorgekom.
Die renosterstropersaak is ‘n eerste vir die Wes-Kaap .
Die vyf renosterstropers is op 10 Desember 2021, twee dae na die stropingsvoorval, met die hulp van die polisie, die veediefstal- en bedreigde spesie-eenheid in Worcester, CapeNature en ‘n forensiese ondersoeker, vasgetrek. Die mans word verdink van die stroping en skiet van vyf renosters op 8 Desember 2021 op Inverdoorn, ‘n private wildsplaas ongeveer 65 km van Ceres op die Sutherlandpad en staan tereg op aanklagte van sameswering om ‘n misdaad te pleeg (vyf renosters te jag), dieremishandeling, die oortreding van art.57 (1) - ‘n optrede sonder ‘n permit teen ‘n bedreigde spesie, betreding, onwettig die land binnegekom en hier aangebly het en diefstal van vier renosterhorings. Die vyf renosterstropers, Amade Filemone Chongo (47), Justice Cossa (28), Innocence Davey Chiwenya (57), Wishes Mugari (30) en Michael Mbaura (24), moet op 17 Januarie 2023 weer in die hof verskyn vir ‘n voorverhoor.
Kind dood na hy met mes gesteek is
DIE Ceres polisie ondersoek twee moorde wat die afgelope naweek op die dorp plaasgevind het.
Die 35-jarige Khola Phalatsi is Saterdagaand omstreeks 20:25 wakker gemaak en sonder enige ooglopende rede doodgeskiet.
Die twee aanvallers het hom in die gesig geskiet voordat hulle gevlug het.
Die mans is reeds deur die polisie geïdentifiseer maar is nog nie inhegtenis geneem nie. Dit is die derde naweek in ‘n ry wat ‘n inwo-ner van dié woonbuurt doodgeskiet word.
Tweede moord
Sondagoggend kort na 00:34 is ‘n 12-jarige kind in die Vredebes ontwikkeling dood nadat hy in ‘n bakleiery met ‘n mes gesteek is.
Volgens die polisie het Chevron Hardneck saam met twee mans en ‘n vrou van die ou huise in die rigting van die nuwe huise gestap om koeldrank en drank te gaan koop.
Op pad het hulle ‘n ander groep mense teëgekom waarna ‘n bakleiery vermoedelik in Derdelaan uitgebreek het.
Hardneck is in die bors en long gesteek en is op die toneel dood.
Die polisie-ondersoek is nog in ‘n vroeë stadium en indien daar inwoners is wat oor meer inligting beskik of iets gesien het, kan hulle die speurders by (023) 316-8500 skakel.
DNS agterstand krimp
Die Wes-Kaap minister, Reagen Allen, het onlangs die SAPD forensiessentrum besoek. Die agterstand in DNS-sake was meer as 25 250 en het einde November tot 15 259 gekrimp. In Oktober 2021 was die agterstand meer as 89 000.
Ceres Besigheidsinisiatief bedank hiermee alle sakelui en lede vir nog ‘n jaar se ondersteuning.
“Dankie vir die samewerking om CBI in staat te stel om ‘n verskil in ons dorp en omgewing te maak.
Dankie dat elkeen, ten spyte van die ekonomiese druk, steeds hul ondersteuning gee. Dit word opreg waardeer.
Geseënde Feestyd word elkeen toegewens”.
Neem asb. kennis van CBI reëlings: Jannie Conradie, bestuurder van CBI, is met verlof tot einde Januarie. Hannes van Schalkwyk sal gedurende die ses weke instaan as CBI bestuurder CBI se kantoor sluit Donderdag 15 Desember 2022 en heropen weer op Maandag 9 Janurarie 2023.
Enige navrae in hierdie tydperk kan aan Hannes gerig word by 083-414-6956.
OPENBARE KENNISGEWING VAN VERGADERINGS VAN DIE WITZENBERG PLAASLIKE MUNISIPALE RAAD: 2023
Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) van die volgende geskeduleerde Raadsvergaderings van die Witzenberg Plaaslike Munisipale Raad:
Datum
Dinsdag, 24 Januarie 2023
Dinsdag, 28 Februarie 2023
Dinsdag, 28 Maart 2023
Dinsdag, 30 Mei 2023
Dinsdag, 1 Augustus 2023
Dinsdag, 22 Augustus 2023
Dinsdag, 31 Oktober 2023
Dinsdag, 5 Desember 2023
Tyd 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00
Plek Stadsaal, Voortrekkerstr., Ceres
Besonderhede
Raadsvergadering
PUBLIC NOTICE OF MEETINGS OF THE
WITZENBERG LOCAL MUNICIPAL COUNCIL: 2023
Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) of the following scheduled Council meetings of the Witzenberg Local Municipal Council:
Date
Tuesday, 24 January 2023
Tuesday, 28 February 2023
Tuesday, 28 March 2023
Tuesday, 30 May 2023
Tuesday, 1 August 2023
Tuesday, 22 August 2023
Tuesday, 31 October 2023
Tuesday, 5 December 2023
D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER
Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres Verw/Ref.: 03/1/2/3
Time 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00 10:00
Venue
Town Hall, Voortrekker St., Ceres
Particulars
Council meeting
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 3
DIE bestuurder van dié Suzuki motor het Saterdag 10 Desember beheer verloor en die motor op die Fairfield grondpad gerol. Die ongeluk het net na 15:00 plaasgevind. Die bestuurder is later vir waarneming na die Ceres hospitaal geneem.
Geseënde 2022 Kersfees vir jou
wanneer ons dit vir mekaar toewens. Maar die woord ‘geseënd’ het ook ‘n baie dieper betekenis.
GESEËNDE Kersfees is woorde wat ons baie in hierdie dae uitspreek. Die woord geseënd word sekerlik uiteenlopend verstaan. Waarskynlik dink meeste mense hiermee aan ‘n aangename familietyd.
Ons kry prentjies in ons gedagtes van families se jaarlikse vakansie, volgepakte motors op pad na die plek van groot samesyn. Ons sien ons familie en vriende in vreugde arriveer en hoe hulle gereed maak vir Kersfees en ‘n mooi Kersboom en geskenke… en dan natuurlik die maaltyd!
Hoeveel beplanning en gereedmaak verg dit nie. Alles tot by die nagereg - in my familie van oorsprong, was dit altyd Trifle.
Geseënd beteken gelukkig en ons verstaan al hierdie lekker dinge vir ‘n vreugdevolle “Geseënde Kersfees”,
In die teksgedeelte hierbo lees ons in enkele verse van ‘gelukkig’ en ook ‘geseënd’. In die oorspronklike Grieks word hier twee verskillende woorde gebruik waarvan die een meer dui op ‘n bede vir geluk en tweedens nl. Makarios, op ‘n staat van goddelike geluk. Die 1953 vertaling van die Bybel vertaal die gelaaide woord met ‘salig’ (soos in die saligsprekinge).
Makarios gaan oor die geluk wat God vir sy kinders gee. Mens beleef dit wanneer Jesus in jou lewe kom en deur jou wese sy lewenskwaliteit skenk. Dan ontvang jy die Vrede wat alle verstand te bowe gaan, die dieper sin en betekenis vir hierdie lewe en sekerheid oor die Ewige Lewe. Dit mond uit in lof en aanbidding tot God en bring die sondaarmens tot by die verruklike troon van God: presies soos by Maria. Dit wat sy in haar salige, geseënde, Makario-toestand kon doen. Mag ons almal gedurende hierdie Kersfees waar daar soveel steurings is, die ongeskeurde volle betekenis van so ‘n Geseënde Kersfees beleef. ‘n Vol tafel, ‘n vol huis, maar veral ook ‘n hart vol van Jesus.
LOJALITEIT van kliënte is seker een van die beste en gratis hulpmiddels wat enige klein besigheid voor kan vra.
In ruil daarvoor kry die kliënt ‘n goeie produk plaaslik beskikbaar, vriendelike diens en meestal billike pryse maar dalk ‘n klein bietjie duurder as in die stad of groot dorp. Veral op die platteland is lojaliteit gewoonlik een van die steunpilare van enige klein besigheid of onderneming. Maar daardie steunpilaar word gou afgebreek wanneer pryse of dienste buite dorpsgrense verkies word bo die van jou eie dorp. Dié kopers/kliënte koop iets buite die dorp maar verwag dat die plaaslike besighede dit vir hulle moet regmaak, vervang of installeer.
Die afgelope drie jaar, twee jaar van COVID-19 en die eerste jaar van herstel daarna, het baie klein ondernemings harde bene laat kou. Meer as 95% van hulle het ook geen hulp van banke of die regering gekry nie. So voordat jy dié 2022 kersseisoen in jou motor spring en buite die dorp gaan koop, kyk eers of jy dit wat jy soek nie plaaslik kan kry nie. Jy ondersteun so besighede wat jou kind se skool of ‘n sportspan ondersteun met donasies.
Vergeet van die buitelanders se winkels - hulle betaal nie BTW of belasting nie en jou geldjies verdwyn vinnig oorsee.
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 4
DS. Pierre Marais van Ceres NG Moedergemeente:
Geseënde Kersfees (Luk. 1 :39-56): “Geseënd is jy onder die vroue en geseënd in die vrug van jou moederskoot.”
Heuningkwas of .....HARDEKWAS Francois Snyman ☎☎ ☎☎ ☎ (023) 312-1916 ☎☎ ☎☎ ☎ (023) 316-2463 Baie dankie vir u lojale ondersteuning deur die jaar. Mag dit vir elkeen van u ‘n Geseënde Feestyd en voorspoedige 2023 wees. GESLUIT: 25/26 Desember 2022 Ons is oop tydens kragonderbrekings!
Moordsaak na 2023 uitgestel
DIE man wat verdink word van die skietdood van ‘n Kliprug-inwoner, se saak is tot 2023 uitgestel vir verdere ondersoek.
Johnley Daniëls (26) van P.A. Hamlet, het op 6 Desember weer in die landdroshof verskyn waarna die saak tot 23 Januarie 2023 uitgestel is. Sy borgtog van R1 500 is verleng.
Dan Coetzee (49) van Kliprug, is op 8 Junie vanjaar omstreeks 20:00 in Eerstelaan, P.A. Hamlet, doodgeskiet.
Die polisie se moordondersoek het hulle na Daniëls gelei waar hulle hom op 9 Junie in hegtenis geneem het.
Polisie ondersoek verkragtings
TWEE vroue van die Ceres-omgewing is die naweek verkrag.
Ceres SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) ondersoek die twee voorvalle.
In die eerste voorval is ‘n 16-jarige meisie op 9 Desember in Bella Vista verkrag. Die voorval het omstreeks 19:00 plaasgevind.
Volgens die polisie het ‘n 25-jarige verdagte haar met ‘n mes gedreig en verkrag.
Sy het later daarin geslaag om van die toneel weg te hardloop. Haar ma het haar later na die Ceres hospitaal geneem vir behandeling.
Die verdagte is gearresteer en het vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn.
Ondersoek na verdwyning van ampsketting nog nie afgehandel nie
DIE polisie se ondersoek na die verdwyning van die Witzenberg munisipaliteit se ou burgemeestersketting, is nog nie afgehandel nie.
Die ketting ter waarde van nagenoeg R30 000, het einde 2020 stilweg verdwyn kort nadat dit vir ‘n naweekfunksie by ‘n kerk gebruik is.
‘n Nuwe ondersoekbeampte is onlangs aangewys en ondersoekwerk moet nog afgehandel word.
Beweringe dat die ou ampsketting sy opwagting in die Durban-omgewing gemaak het toe iemand dit daar wou verkoop, is deel van die ondersoek.
Ketting nog weg
Die ou ampsketting (soos in die argief-foto hiernaas) is steeds weg en die redes waarom dit weg is en nie aangemeld is nie, word ook deur die munisipaliteit en polisie ondersoek. Die ketting word gewoonlik na funksies in ‘n kluis in die administratiewe gebou gebêre.
‘n Nuwe ketting moes teen byna R30 000 aangekoop word kort voor 2021 se inhuldiging van die nuwe burgemeester.
Die Witzenberg munisipale bestuurder, mnr. David Nasson, het vroeër vanjaar in ‘n kort verklaring gesê daar kan nie met presiesheid bepaal word wanneer die burgemeestersketting misplaas, gesteel of verlore geraak het nie.
Ceres Alarms & Guarding
Ons wens al ons kliënte ‘n Geseënde en veilige Kerstyd toe en baie dankie vir u getroue ondersteuning gedurende 2022.
Toets asseblief u alarm vroegtydig sodat ons die nodige tegniese regstellings kan maak voor die feestyd begin.
Skakel asseblief ons beheerkamer by
Sy naam sal bekend gemaak word sodra hy op die aanklag teen hom gepleit het. ‘n Tweede verkragting is Sondagaand by die polisie aangemeld nadat ‘n 40-jarige vrou in Bella Vista verkrag is.
Volgens die polisie het die voorval omstreeks 19:25 plaasgevind. Die vrou het saam met ander mans en vroue gekuier.
Sy is later in ‘n Wendyhuis op die perseel toegesluit waar een van die mans haar verkrag en ‘n ander een gestaan en toekyk sonder om haar te help.
Identiteit bekend Beide die mans se identiteit is aan die polisie bekend.
Geen arrestasies is nog gemaak nie.
Festive Season Greetings
On behalf of the Council and Administration, I would like to wish everyone a Merry Christmas and a happy, healthy and prosperous New Year! Enjoy the festive season with family and friends. We pray for traveling mercies and your safe return. May 2023 be a great year for all. Don’t speed, and drink and drive.
Take caution when in nature and around water bodies on hot summer days. We urge all to use water and electricity sparingly.
Kindly note that our offices will be closed over the festive season from 22 December 2022 at 13:00 and will reopen on 4 January 2023 at 07:30.
Witzenberg Traffic and Law Enforcement officers and ALL essential services will be operational throughout, as well as the Witzenberg 24-hour Control Room, call (023) 316-2328/9. Waste removal services will continue as usual, except on 25 December 2022 and 1 January 2023.
Geseënde Feestyd
Namens die Raad en Administrasie wil ek almal ‘n Geseënde Kersfees en ‘n gelukkige, gesonde en voorspoedige Nuwejaar toewens! Geniet die feestyd saam met familie en vriende. Ons bid vir reisgenade en u veilige terugkeer. Mag 2023 ‘n wonderlike jaar vir almal wees. Ry versigtig en moenie drink en bestuur nie. Wees versigtig wanneer u in die natuur is en veral om watermassas op heerlike warm somersdae. Ek doen ook ‘n beroep op almal om water en elektrisiteit spaarsamig te gebruik.
Neem asseblief kennis dat ons kantore oor die feesseisoen vanaf 22 Desember 2022 om 13:00 gesluit sal wees en op 4 Januarie 2023 om 07:30 sal heropen. Witzenberg Verkeers- en Wetstoepassingsbeamptes en ALLE noodsaaklike dienste sal deurgaans operasioneel wees, asook die Witzenberg 24-uur Beheerkamer by (023) 316-2328/9. Vullisverwyderingdienste sal soos gewoonlik voortgaan, behalwe op 25 Desember 2022 en 1 Januarie 2023.
Umbuliso ngeXesha leziYunguma
Ngokomyalelo weBhunga neSebe loLawulo, ndinqwenelela wonke ubani iKrisimesi emyoli, engcono kunye nonyaka omtsha oyokozela amathamsanqa! Yonwabela ixesha lakho leziYunguma nezihlobo nezalamane. Sithandazela uhambo oluhle nokuba nibuye nisakhuselekile. Yanga unyaka ka2023 ungangunyaka oyokozela amathamsanqa kuni nonke. Ungaqhubi ngesantya esiphezulu, ungaseli ubutywala uqhuba.Lumka xa uphakathi kwezendalo nasemanzini ngelixa laseHlotyeni. Sibongoza wonke ubani asebenzise amanzi nombane ngobunono
Qaphela ukuba ii-Ofisi zethu ziyakube zivaliwe kwelilixa leziyunguma ukusuka ngomhla wama 22 kweyoMnga 2022 ngentsimbi yoku 13:00 kwaye ziyakuphinda zivulwe ngomhla wesi 4 kweyoMqungu 2023 ngo 07:30.
Amagosa oGunyaziso Mthetho neZithuthi kunye nabo basebenza kwiiNkonzo ezingundoqo bayakube bengxashile kwaye besebenza, kunye negumbi loLawulo lonxibelelwano kuMasipala liyakube livulwe iiYure ezingama 24, tsalela (023) 316-2328/9.
Ukuthuthwa kwenkunkuma kuyakwenziwa njengesiqhelo ngaphandle kwangomhla wama 25 kweyoMnga kunye nomhla woku 1 kweyoMqungu 2023.
(023) 316-1117
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 5
OUDBURGEMEESTER Barnito Klaasen. Dié burgemeestersketting is steeds weg.
Alderman Hennie Smit Uitvoerende Burgemeester Executive Mayor Usodolophu
☎ ☎ ☎ ☎
☎
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Albert Peres (Oom Plom)
Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193 rek C27 w.t.o. Indien
HOOFAFRIGTER
God Looked God looked around His garden, and found an empty place. He then looked down upon the earth, and saw your tired face. He put His arms around you and lifted you to rest. God’s garden must be beautiful, He always takes the best. He saw the road was getting rough, and the hills were hard to climb. So He closed your weary eyelids, and whispered “Peace be Thine”. It broke my heart to lose you but you didn’t go alone, for part of me went with you, the day God called you home.
1953/06/21 - 2020/12/13
Two years in heaven but it still feel like yesterday. Although I loved and very much still love you deeply I could not make you stay. My confidant and source of inspiration and motivation. You will always stay alive in my memories and heart. Rest easy in sleep eternal.
From your Wife
Albert Peres (Oom Plom)
1953/06/21 - 2020/12/13
Two years ago your earthly journey came to an end yet it still feel like yesterday when we had to say goodbye. We talk about you often and miss you even more. Your sense of humor is something that is missed at all our gathers. We were so blessed to call you dad. Always in our thoughts, forever in our hearts.
From Hugh-Marie, Denver, Ross and Garrath
John Albert Peres (Oom Plom)
1953/06/21 - 2020/12/13
Our dad,our hero. We are forever grateful for the footprints you left in our hearts. Gone but not forgotten. Always loved.
From Porcia, Wallace, Joshua and Ava
John Albert Peres (Oom Plom)
1953/06/21 - 2020/12/13
A greater role model we couldn’t have asked for. Thank you for the investment of an unshakable foundation we as the House of Peres, firmly still stand on. Remembering you is easy I do it everyday, missing you is the heartache that never goes away.
From Grant
SAPD geskakel word of Lt. kol. Ballack by 082-778-6810 Sy vrou Rika by 072-145-6969 of 060-673-4856 Die Donkerbos kantoor by (023) 317-0838 of (023) 317-0691
gewaar kan
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
PLANT AND PLANT AND PLANT TOOL HIRE
spelers • Goed gedissiplineerd, doelgedrewe en stiptelik • Professioneel wees Aansoeke kan ingedien word by: Vygiestraat 4, Montana, Wolseley, 6830 of per Epos by: wolseleyrugbyklub@gmail.com Sluitingsdatum: 23 Desember 2022 Skakel Patrick Delis: 076-088-6869
Witzenberg Herald wens u en u gesin die vreugde van die feesseisoen en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe!
Dankie vir u ondersteuning in 2022.
Witzenberg Herald wish you and your family the joy of the holiday season and a happy new year. Thank you for your continued support in 2022.
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 6
classifieds
enige
Johan Lebata Vermis op Donkerbos vanaf 9 Desember 2022 Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Automotive Engineering • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more André du PAndré du P du Preezreez reezreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Relationship problems •Financial problems •Court cases •Divorce cases •Winning luck •Pregnant cases • Home protection •Bad luck • Magic ring • Magic wallet • Lotto or Powerball • Money in account in 1 hour •Unfinished work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Aansoeke vir Hoofafrigter is nog steeds oop Vereistes: • A span hoofafrigter • World Rugby afrigting Vlak 2 • BokSmart geakkrediteer • Ten minste vyf jaar ervaring as hoofafrigter met verwysings •
kommuni-
en leier eienskappe ten toon stel • Onder-
en betrokke
van
iemand hom
die
HIRE
Goeie
kasie-
steunend
wees in die ontwikkeling
jong
Wolseley
1979/05/18 - 2022/12/07 Begrafnisdiens: Sat. 17 Des. 2022 Huis: 09:00, Wilgerstraat 12, Bella Vista Kerk: 10:00, Algemene Pinkster Kerk, Bella Vista Graf Bella Vista (023)
n/u:
Rugbyklub Est. 1935
312-2392
082-5753-181 Hilda Davids Seënwense met jou verjaarsdag, dankie vir wat jy vir ons beteken. Van al die Snymans en Witzenberg Herald personeel
Daniël de Bruyn 15 Desember 2022
John
John
Dr Johnson Miljoene rande is nou in die hande van Dr Johnson. Hy wil dit gee vir mense wat: •met ‘n besigheid wil begin •sterk medisyne nodig het om verskillende probleme op te los •‘n verlore minnaar terug te kry •‘n geliefde wat egbreuk pleeg te stop •medisyne vir mans om krag te gee •enige hofsake •‘n ongeluksfonds betyds te kry Skakel of Whatsapp 079-120-7165 Begin om goeie finansiële nuus te ontvang met: CHIEF MANDO •Huwelikskwessies •Verhoudingsprobleme •Skoonmaak van bose geeste in huis •Bring verlore minnaar terug •Probleme met geliefde wat verneuk •Ongelukfonds •Bevordering •Finansiële probleme •Onvoltooide werk van ander ‘dokters’ Skakel/Whatsapp 071-208-4900
1984/02/24 - 2021/12/14
Your wife Alidia
Leonardo Koopstadt
GESLUIT VANAF / CLOSED
HEROPEN
Chain winkel Ceres Vryburgers Ceres Straatmark Maudie Mark se aandmark Chain se Christmas stoep sale Chain adoptions Besoek Witzenberg Herald Facebook bladsy vir:
FROM: 16/12/2022
/ REOPEN: 09/01/2023
Hou by die Blou
BELLA
Al
*
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 7
Vista rugbyklub se droomseisoen het Saterdag 3 Desember tot ‘n einde gekom toe hulle in die top 12 finaal teen Saldanha naelskraap verloor het.
het Bella Vista rugbyklub dié wedstryd verloor, kan hul spelers, bestuur en ondersteuners trots wees op hul siesoen. Die finaal sal in die boeke aangeteken word as een van die bestes ooit in die geskiedenis van Boland Rugby Unie.
Nog fotos van hoogtepunte in 2022 verskyn volgende week in die aanlyn-uitgawe.
2022
MOOI Uitsig primêr het Vrydag 2 Desember hul skoolprysuitdeling aangebied. Tydens die geleentheid is sertifikate en toekennings aan die graad 4 en 5 presteerders oorhandig. VLNR: Whaldonay Magibile, Navito April, Mishaan Titus, Desmond Ceasar (skoolhoof), Judean Paulsen, Cameron Hendricks en Leighche Esau.
MOOI Uitsig primêr het Saterdag 19 November hul kleuratletiekbyeenkoms aangebied. Tydens die skool se prysuitdelingsfunksie op 2 Desember, is pryse aan die wenners oorhandig. Hier staan Melize Geldenhuys (trofee - blouhuis) saam met bekerwenners asook Matteo Abrahams (victor ludorum), Jaymarine April (victrix ludorum) en Martin Absalom (atletiekorganiseerder) op die foto.
88 Voortrekker Street, CERES ☎ ☎ ☎ (023) 316-1328 Fax: (023) 316-1328 Ceres Fiesta MERRY CHRISTMAS & HAPPY NEW YEAR May this Christmas be bright and cheerful and may the New Year begin on a prosperous note! Thank you for all the support during 2022. Ons wens al ons kliënte ‘n geseënde Kerstyd toe. Baie dankie vir u getroue ondersteuning gedurende 2022. Vosstraat 72, CERES 6835 (023) 312-1126 Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres (023) 316-1854 CERES APTEEK (023) 312-2440 Voortrekkerstraat 104, Ceres CERES PHARMACY (022) 426-0002 Ceres Square, h/v Owen & Voortrekkerstraat ceresapteek@gmail.com
MOOI Uitsig primêr se grondslagfase het op 28 November hul prysuitdeling gehou. VOOR: Reginia Fredericks, Nashri-Lee Smith, Cohen Kemp, Erin-Jody Geldenhuys, Shiwan Nel en Chadlyn Franse. AGTER: Desmond Ceasar (skoolhoof), Rubeniette Visagie, Macnique Skippers, Olivia Williams en Louise Bester (departementshoof). * Nog prysuitdelingfotos verskyn volgende week in die aanlyn uitgawe.
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
Witzenberg Herald
Bennie wen kompetisie
CERES gholfklub het Saterdag 10 Desember ‘n enkel syfer plus kompetisie aangebied.
Bennie van Rensburg was die wenner met ‘n telling van +4. Michiel Herholdt was in die tweede plek gevolg deur Glenny Nasson, Pierre Bothma en Louis du Toit, almal met tellings van +3.
Kompetisies
Saterdag 17 Desember vind ‘n enkel stableford kompetisie plaas. Spelers kan die klub skakel by (023) 312-3068 of bespreek op Clubmaster.
Die baan is Kersdag gesluit.
Sosiale-kompetisie
Die tweede naaste aan die kol kompetisie (putjie 4 se skoonveld) word weer iewers in Januarie 2023 aangebied.
Koste beloop R130 per speler wat ‘n braaipak met 120g sirloin steak (lendeskyf), tjoppie en stukkie wors insluit.
Klub gaan die vuur en hout en slaai gee en inskrywingsgeld sluit 6 x balle (kanse) in vir die naaste aan die kol kompetisie. Ekstra balle is beskikbaar teen R25 vir 3x balle. Kompetisietyd is ‘n Vrydagmiddag vanaf 15:30 tot 17:30.
Kinders gaan ook aan ‘n setkompetisie (putting) deelneem vir R10 per rondte. Een met minste houe na al die vlaggies op oefensetperk, wen ‘n prys.
Adriaan in top 6 met beste tyd in 2022
ADRIAAN Wildschutt, bekende langasem en oud-Ceresiet, tel nou onder die top ses 10 000 meter mansatlete in Suid-Afrika wat met tye onder 28 minute spog. Adriaan se beste tyd is die tweede beste van S.A. atlete van alle tye. Net Hendrick Ramaala se tyd 27:29.94 in 1991 is nog beter. Beste tye vir 2022: Adriaan Wildschutt met 27:38.54, gevolg deur Mbuleli Mathanga met 28:22.74 en Elroy Gelant met 28:25.32.
Netbalklub sien uit na nuwe seisoen
VERDUN netbalklub het onlangs hulle prysuitdeling op P.A.Hamlet aangebied. Verdun se A-span het derde in hulle afdeling geëindig. Randall Maart-Petersen (voorsitter) wil elke lid bedank vir hul opofferings deur die jaar en sien baie daarna uit na die 2023 netbalseisoen. VLNR: Jerome Maart-Petersen (kassier), Kenith Abrahams (afrigter), Chamone Bartman (A-span se sportvrou van die jaar), Samantha Moses (B-span speler van die jaar), Randall Maart-Petersen (voorsitter), Beatrice Maswana (B-span se sportvrou van die jaar), Adri Maart (sekretaresse), Mariska Maswana (afrigter) en Brewicka de Klerk (ondervoorsitter).
WITZENBERG HERALD Friday, December 16, 2022 8
BENNIE van Rensburg.
Baie Geseënde Kersfees aan al my lojale kliënte. Ek wens almal ‘n vreugdevolle feestyd toe.