WH Her ald Witzenberg
Volume 24 no. 5
R7.50
Friday, February 12, 2021
Since 1997
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 11 Februarie
Vrydag 12 Februarie
18° 38°
20° 34°
Saterdag 13 Februarie
Sondag 14 Februarie
18° 33°
14° 25°
Ceres Koekedouw dam
83,5%
(023) 316-2463 Lesing: 2021/02/10
Telephone: (023) 316-2021/3
For T&C’s visit www.steers.co.za
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Lang hofstryd na vals verkragtingsklag VIR meer as 8 jaar het ‘n Italiaanse inwoner van Ceres en sy regspan geveg om sy naam in ere te herstel en geregtigheid te laat geskied. ‘n Vals verkragtingsklag deur sy gewese vrou het gedreig om sy lewe te verwoes. Maar 8 jaar lank het Peppe Canelli in die Ceres landdroshof en Kaapstad Hooggeregshof onverpoos geveg om sy naam in ere te probeer herstel, finansiële vergoeding te eis vir die onnodige trauma waardeur hy is en die moontlikheid om vir die eerste keer in meer as 8 jaar, sy 14-jarige seun te sien. Appèlhof-uitspraak en kostes Meer as twee jaar na Canelli se siviele eis in die Kaapstad Hooggeregshof op 21 November 2018 teen sy gewese vrou (Jeannie Canelli), die minister van veiligheid en sekuriteit (SAPD) en die direkteur van openbare vervolging (DOV) misluk het, het die Appèlhof Woensdag 3 Februarie in Peppe Canelli se guns beslis. Appèlregters Cachalia, Van der Merwe en Dlodlo het ten gunste van Peppe Canelli bevind ten opsigte van Jeannie Canelli se kwaadwillige vervolging en laster en gedeeltelik teen die SAPD vir sy aanhouding nadat Canelli se alibi bevestig is en tot sy eerste hofverskyning. Mnr. Canelli se eis teen die direkteur van openbare vervolging (DOV) is van die hand gewys.
Jeannie Canelli en die SAPD is nou verantwoordelik vir mnr. Canelli se regskoste van die verhoor in die Kaapse Hooggeregshof. Jeannie Canelli is ook verantwoordelik vir die regskostes in die Appèlhof terwyl die SAPD verantwoordelik is vir die helfte van die regskostes in die Appèlhof. Die regskostes beloop ver oor ‘n R1 miljoen. Die Appèlhof het dus die Kaapstad Hooggeregshof se 2018-uitspraak ten opsigte van Jeannie Canelli tersyde gestel en bevind dat sy opsetlik ‘n vals verkragting- en aanrandingsklag teen Peppe Canelli gelê het. Sy het nie in die verhoor getuig nie en kon dus nie aan kruisondervraging blootgestel word nie. Eisbedrag vasstel Die uitspraak beteken dat Peppe Canelli se regspan die siviele-eisbedrag sal bepaal wat hoofsaaklik van sy gewese vrou geëis gaan word en in ‘n kleiner maat van die SAPD. Kommentaar Peppe Canelli was na die uitspraak van die Appèlhof verlig en bly dat geregtigheid geseëvier het. Hy voer sedert sy skeisaak, meer as 10 jaar gelede, ‘n opdraende stryd om te bewys dat sy gewese vrou en ander partye vals klagtes teen hom gelê het. Hy oorweeg dit ook om die Hooggeregshof te nader om sy plase terug te kry. Canelli het verder aangedui dat hy meineed klagtes oorweeg na aanleiding van dié Appèlhof uitspraak.
ALLE TOYOTA VOERTUIG EIENAARS
URGENT RECALL CAMPAIGN
2007 - 2009 Corolla en RunX (lugsakke en vensterskakelaar)
Yaris Sedan en Yaris Hatchback (lugsakke en vensterskakelaar)
2007 - 2016 Hilux en Fortuner (lugsakke en spiral cable) Indien u een van die bogenoemde voertuie het, skakel asb. ons diensafdeling om te hoor of u voertuig moet inkom om ‘n recall te doen
Ceres Toyota
Voortrekkerstr 112, CERES (023) 312-1057
'n Breedvoerige artikel oor Peppe Canelli se suksesvolle Appèlhof-aansoek, verskyn op bladsy 3.
DIE plaas Driefontein buite Ceres waar die beweerde verkragting sou plaasgevind het.
“Count on Card” in die winkel beskikbaar
13 99 449 41 99
SIMBA CHIPS ASS.
3 X SCHWEPPES ASS. 1L MIXERS PLUS GRATIS 2KG SAK YS
KNORR ASS. 50G SOUP PACKETS
18 2199 99 40 4199 00
2 X LANG CREAM DOUGHNUT
2L COKE
GLEN ROOIBOS 80’S
BEACON FIZZERS 100’S ASS.
Promosie geldig vanaf 10 - 28 Februarie 2021
OK MINIMARK CERES 44 VOS STREET (023) 316-1571
BUSINESS HOURS: Monday - Sunday 07:00 - 20:00