2 minute read
Vragmotor met skape slaan om in pas
‘n VRAGMOTOR wat meer as 800 skape van ‘n veilingskraal vervoer het, het Maandagmiddag net na 15:20 in Michellspas omgeslaan nadat die bestuurder beheer verloor het.
Die vragmotor het twee bakkies getref voordat ‘n gedeel- te van die vragmotor saam met een van die bakkies - ‘n Toyota bakkie - teen die berghang af is.
Advertisement
Die oorsaak van die ongeluk vorm deel van ‘n polisieondersoek.
Berig op bladsy 3
MOOS Ruiters van Wolseley was die bestuurder van die groenkleurige Ford bakkie (onder) en het in die kajuit vasgesit. Hy was alleen in die bakkie. Die bestuurder van die Toyota bakkie van Worcester (inlas bo), was ook vasgekeer maar was baie gelukkig om lewendig uit die wrak te kom. Die bestuurder was tot 18:30 in die wrak vasgekeer voordat hy uitgehaal en met ‘n draagbaar na die padoppervlakte gebring is.
JONG fotograwe van die Witzenbergstreek het geskitter by die vierde PSSA Youth National Salon 2023 wat aangebied is deur die Fotografie Vereniging van Suid-Afrika. Drie en veertig fotos is nasionaal aanvaar - dit is onder die top 23% van fotos wat in Suid-Afrika ingeskryf was. Sertifikate van Meriete word toegeken aan die top 10% suksesvolle fotos. Die skoliere van Hoërskool Charlie Hofmeyr en HTS Drostdy het deelgeneem en soos volg presteer: Charl Conradie (8 aanvaardings), Daniël Conradie (6 aanvaardings en 1 sertifikaat van meriete), Jani van der Merwe (7 aanvaardings), Sofia van der Merwe (2 aanvaardings), Anandi van As (2 aanvaardings), Jaco Winterbach (1 aanvaarding), Lia Jordaan (2 aanvaardings), Anine Engelbrecht (1 aanvaarding), Liza du Toit (4 aanvaardings) en Thomas Bothè van HTS Drostdy (8 aanvaardings en twee sertifikate van meriete). * Die foto is deur Daniël Conradie ingeskryf en het ‘n sertifikaat van meriete verower.
EXCITING CAREER OPPORTUNITY CERES, WESTERN CAPE
Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd., one of the leading fruit packing and marketing companies in SA, requires an energetic and professional person for the following position at its Ceres plant:
Computer Technician
The incumbent reports to the Systems and Database Administrator and will accept the following responsibilities and tasks (key performance areas), inter alia : •Computer hardware and software installation and maintenance including mobile devices •Network installation and maintenance •Clock system maintenance (Biometric) •Camera system maintenance •Purchasing of computer equipment and accessories •User support •Setup and maintenance of the carton making system (MS SQL Installation) •After hours support for IT related equipment •Updating and maintenance of the computer information system (RIS) and budget spending •Telephone system support. Suitably qualified candidates should meet the following requirements: •Grade 12 •A+, N+, MCSE and MS SQL Certification •2 years appropriate experience in the above mentioned KPA’s •Must be able to work under pressure •Maintain good human relations •Have good negotiation skills •Prepared to undergo a practical test.
A negotiable remuneration package including the normal fringe benefits associated with a progressive organisation is offered.
Please send your application, accompanied by your current remuneration package and three contactable references to: The Employee Relations Manager, Ceres Fruit Growers (Pty) Limited, Private Bag X67, Ceres 6835 or by e-mail: hr@cfg.co.za
Closing date: 27 February 2023
If you have not been contacted within three weeks of the closing date, please accept that your application was unsuccessful.
In line with our Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from the designated groups.