Witzenberg Herald Vol.24 no. 2 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 24 no. 2

R7.50

Friday, January 22, 2021

Since 1997

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 21 Januarie

Vrydag 22 Januarie

18° 36°

19° 35°

Saterdag 23 Januarie

Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za

REFRIGERATION • AIR CONDITIONING PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG

Sondag 247 Januarie

17° 30°

COOL TECH COOLTECH

14° 27°

Ceres Koekedouw dam

89,2%

087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA

Lesing: 2021/01/20

Telephone: (023) 316-2021/3

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Helikopter stort neer na dit kragdrade tref

‘n JONG helikoptervlieënier het Dinsdagoggend tragies gesterf nadat sy helikopter ‘n Eskom-kraglyn buite Wolseley getref het. Die helikopterwrak het te lande gekom in ‘n peerboord op die grens tussen Silwerstroom en Ou Stasie plase. Die Wolseley polisie, die Witzenberg brandweerdienste en die EMS nooddienste was Dinsdag saam op die ongelukstoneel. Die Burgerlugvaartowerheid (BLO) is ook in kennis gestel van die ongeluk. Foto en berig op bladsy 3. FOTO BO: Phillip de Lange.

TH’S RY MON JANUA

☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstr. 91 Rou Stokvis fillette p/kg

Heel rou Snoek vanaf

8999

12000 Calamari strips + chips parcels

5200

Gebakte Stokvis of Snoek

3600 Snoek/Stokvis parcels

6500

Pryse geldig 21 - 29 Januarie 2021 Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.


2

WITZENBERG HERALD

Friday, January 22, 2021

Weet iemand wat het van die lampskerm geword? ESPE Tredoux, oudinwoner van Ceres, skryf: NADAT die ergste skudding en naskokke van die September 1969 aardbewing begin bedaar het, het ek op ‘n dag besoek afgelê by die St. Andrews Anglikaanse gemeente in Voortrekkerstraat, Ceres. Die kontrakteurs was nog besig om die skade aan die kerkgebou te herstel en die afvalmateriaal het daar rondgelê. Ek sien toe strokies hout daar lê. Die kontrakteur verduidelik dat dit die stukkies van die vensterrame was wat hulle moes afsaag sodat die vensterrame weer in die mure kon inpas. Omdat hulle geen verdere gebruik gehad het vir dié stukkies hout nie, het hy dit vir my gegee. Mettertyd het ek begin om die houtstukkies te verwerk en die eerste item wat ek gemaak het was dié lampskerm (sien ou foto).

Ek het ook verskeie ander items gemaak, waarvan die hoenderhaan en die blom, die belangrikste was. Al dié items het sedert 1972 in ons huis eers op Ceres tot 1980 en daarna tot 2015 in Clanwilliam - gehang. Die lampskerm het in ons hoofslaapkamer gehang. In 2015 het ons na ‘n aftreewoonstel in die Strand verhuis en moes ons omtrent alles verkoop omdat die woonstel te klein was. Ons het dit toe goed gedink om die lampskerm in 2015 aan die St. Andrews gemeente te skenk. Ons het onlangs vanaf die Strand na ‘n aftree-oord in KwaZulu-Natal verhuis en die hoenderhaan en blom saamgevat. Dit het baie belangstelling van gaste ontlok. Dit het my genoop om by die huidige leraar, vader Joseph, uit te vind wat het van die lampskerm geword? My soektog na die lampskerm het nog niks opgelewer nie. Weet iemand dalk wat het van die lampskerm geword?

WAT het van dié lampskerm geword?

Sporting codes to heed the call under the new adjusted Level 3 Lockdown regulations DIE waarnemende skoolhoof van Skurweberg Sekondêr, Manie Mars, het na 35 jaar in die onderwys besluit om af te tree. Hy het 1985 by Skurweberg Sekondêr as ‘n Afrikaanse onderwyser begin. In 1994 word hy departementshoof en in 1997 die adjunkskoolhoof. In 2019 na die afsterwe van die skoolhoof word hy die waarnemende skoolhoof tot met sy aftrede. Mnr. Mars het verskeie hoogtepunte in sy onderwysloopbaan bereik. Hy was ondermeer die laerskool afrigter van Breyten Paulse (wat later ‘n Springbok geword het). Hy het ook verskeie spelers afgerig wat Boland-kleure verwerf het. Nog ‘n hoogtepunt wat uitstaan, was die kultuuraand waar hy skouers geskuur het met literêre geeste soos Antjie Krog, Braam de Vries, Vernon February en die Nederlander, dr.Fokkelman en oom Ben Zimri (wat onlangs oorlede is). “ Skurweberg gaan sy humorsin en die leiding wat hy gegee het, baie mis. Ons salueer u. Geniet die aftrede”.

MARTIN van Wyk, Chairperson: Witzenberg Sport and Recreational Council: THE amendments to the Covid-19 Lockdown Level 3 regulations impacting on organised sport and sporting activities at our public facilities has reference. The Witzenberg Sport and Recreational Council would like to request sporting codes to heed the call under the new adjusted Level 3 Lockdown regulations to refrain from participating in organised sport in these difficult times. We do not, however, discourage the participation in recreational activities to keep yourself fit and healthy necessitated in these times, but please do so in a safe and considerate manner. We have compassionate understanding for the frustrations and disruptions these regulations might cause to the sporting fraternity, but the discomfort of this sentiment

is a very small price to pay in comparison to the strain the Pandemic (Covid-19) is currently causing on our health care systems. As well as the loss of lives and livelihood and the economic, physical and psychological meltdown that so many people are experiencing at this moment. It is our universal plea that our sports people and sporting community adhere to the guidelines and precautionary measures to ensure the spreading of the virus is curbed and at best prevented. Sporting events have the propensity to attract crowds of people resulting in possible “super spreader events”, which can further deteriorate an ever exhausting and fatigued health care system and drain an already distressed society even more. In regard to the above it is therefore imperative to rather desist from any sporting activities in our public facilities until new directives immerse or are publicised from national government, our local authority and council namely Witzenberg Municipality, the sporting

KENNISGEWING VIR DIE BETROKKENHEID VAN NOTIFICATION OF STAKEHOLDER ENGAGEBELANGEGROEPE PROSES VIR DIE GROOT MENT PROCESS FOR THE GROOT WINTERWINTERHOEK RESERVAAT BESTUURSPLAN HOEK RESERVE MANAGEMENT PLAN Kennisgewing vir die betrokkenheid van belangegroepe proses en ‘n uitnodiging om ‘n openbare vergadering by te woon vir insette en om kommentaar te lewer tot die konsep Beskermde Area Bestuursplan van die GROOT WINTERHOEK NATUURRESERVAAT. Die doelwit van dié konsep bestuurplan is om te verseker dat die beskerming, bewaring en bestuur van die Knersvlakte Natuurreservaat in lyn is met die doelwitte van die Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebied Wet, Wet Nr. 57 van 2003 (NOB :BGW) en afdeling 21 van die Wêreld Erfeniskonvensie Wet, Wet Nr. 49 van 1999, en dat dié Erfenis gebied en Reservaat kompleks bestuur plaasvind in lyn met die oogmerke waarvoor dit as ‘n ‘n reservaat verklaar is. Die bestuurplan moet in konsultasie met belanghebbendes opgestel word soos voorgeskryf in Seksie 39(3) van die NOB:BGW wat beskryf dat alle persone wat geïnteresseerd in en of geaffekteer word deur die bestuurplan ‘n geleentheid sal kry om kommentaar daarop te lewer. Datum en plek van publieke vergaderings: 15 Februarie 2021 - Porterville Openbare Biblioteek Beskikbaarheid van die konsep bestuursplan: ‘n Konsep bestuurplan is by die Porterville, Tulbagh en Op-die-Berg Openbare Biblioteke beskikbaar of beskikbaar om af te laai op www.capenature.co.za Registrasie van Geïnteresseerde en Geaffekteerde Partye (GGP): Om te registreer as GGP, voorsien asb. naam, posadres, faks, e-pos, insette en kommentaar aan ankuna@capenature.co.za Tydsraamwerk: 20 Januarie 2021 - 20 Februarie 2021.

federations or when the district and provincial sports bodies have indicated it is safe to do so. And also until local clubs, schools and organised sport in general are in a position to effectively comply with these required protocols. The Witzenberg Sports Council is hopeful that we will in due time resume the organising and hosting of sporting events; albeit under a very strange but necessary new normal environment. We hereby also aim to support and work with our local Municipality to ensure that when we return to the sporting facilities we do so safely, attentively and with the concern of our participants and communities’ health and safety, as the absolute determination for the resumption of sport in Witzenberg. We are all in this together, so please, stay safe, wear your mask, wash and sanitize your hands regularly and keep a safe social and physical distance at all possible times.

BRONAAR PLASE Ondergenoemde vakature bestaan by Bronaar Plase (Edms) Bpk wat aan die Rekenmeester rapporteer.

Notification of Stakeholder Engagement process and an invitation to attend a public meeting to provide inputs and comments on the draft Protected Area Management Plan for the GROOT WINTERHOEK NATURE RESERVE. The objective of this management plan is to ensure that the protection, conservation and management of the Knersvlakte Nature Reserve, is consistent with the objectives of the National Environmental Management: Protected Areas Act, Act 57 of 2003 (NEM:PAA) and section 21 of the World Heritage Convention Act, 1999 (Act No. 49 of 1999), and is managed in accordance with the purpose for which it was declared. Management plans need to be compiled in consultation with stakeholders as prescribed by Section 39(3) of the NEM:PAA, which states that all persons who may be interested in, or affected by the management plan, are to be given the opportunity to comment on its content. Date and venue of the public meetings: 15 February 2021 - Porterville Public Library Availability of draft management plan: A draft management plan is available at the public librararies at Porterville, Tulbagh and Op-die-Berg or available to download at www.capenature.co.za Registration as Interested and Affected Parties (I&AP): To register as an I&AP, submit your name, postal address, contact details, issues and comments you want to raise to ankuna@capenature.co.za Timeframe: 20 January 2021 - 20 February 2021.

REKENINGKUNDIGE KLERK Die persoon sal verantwoordelik wees vir die volgende: • Krediteure en Debiteure • Invoere van alle transaksies in Pastel • Hantering van alle fakture en joernale • Bankrekonsiliasies • Ad hoc take Minimum vereistes: • Deeglike kennis in Pastel en Excel • Toepaslike naskoolse kwalifikasie • Goeie menseverhoudinge kan handhaaf • Goeie kommunikasievermoë • Onder druk kan werk ten opsigte van sperdatums • 5 jaar ondervinding in bogenoemde take Stuur aansoeke en CV: Vir aandag: Karin Dreyer Per e-pos: karin@bronaar.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 29 Januarie 2021 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Indien u geen terugvoering ontvang teen Vrydag 5 Februarie 2021 nie, aanvaar asb. dat u aansoek onsuksesvol was.


WITZENBERG HERALD

Friday, January 22, 2021

Helikoptervlieënier sterf tragies ‘n JONG helikoptervlieënier (25) het Dinsdagoggend tragies gesterf nadat sy Bell helikopter ‘n Eskom-kraglyn buite Wolseley getref het. Die kragtoevoer na dorpe soos Ceres, P.A. Hamlet en Op-die-Berg is na die ongeluk vir ‘n paar uur onderbreek. Die kragtoevoer is eers na 18:10 herstel. Die ongeluk het Dinsdag 19 Januarie omstreeks 07:40 op die plaas Silwerstroom buite Wolseley plaasgevind. Die helikopterwrak het te lande gekom in ‘n peerboord op die grens tussen Silwerstroom en Ou Stasie plase. Nelia Retief wat aan die oorkant van die Wolseleypad (R43) na Worcester woon, het ‘n helikopter gehoor en daarna ‘n harde slag. Daar het ook ‘n stofwolk in die lug gehang. Kort daarna het ‘n ander helikopter daar naby geland om ondersoek in te stel. Die nooddienste is in kennis gestel van die ongeluk. Die plaaseienaar, Kosie Möller, het in sy bakkie op die plaas gery toe hy ook ‘n harde slag hoor. Hy het besef iets groot is fout en het met ‘n paar mense en brandblussers na die plek gery waar die helikopter geval het. Met hul aankoms was die vlieënier reeds dood. Ondersoek Die Wolseley polisie, die Witzenberg brand-

DIE helikopter het agter ‘n windlaning bome in ‘n peerboord neergestort.

3

weerdienste en die EMS nooddienste was Dinsdag saam op die ongelukstoneel. Burgerlugvaartowerheid (BLO) is ook in kennis gestel van die ongeluk. Die Eskom 132 kv Romansrivier/Witzenberglyn en ‘n grondafleier is beskadig na die ongeluk. Eskom het laatmiddag met hul herstelwerk begin nadat die BLO en die polisie hul ondersoeke afgehandel het. Die BLO sal ‘n voorlopige verslag binne 30 dae uitreik. Dit kan dalk langer neem om die ondersoek te voltooi, afhangende van die ingewikkeldheid daarvan. Die vlieënier is later as die 25-jarige Stewart Graham wat werksaam is by Ross Air op Wellington, geïdentifiseer Hy was alleen in die helikopter en besig met ‘n vrugtevlieg-bespuitingsprogram in die Wolseley-omgewing toe die onderkant van die helikopter vermoedelik aan die hoogspanningsdraad vasgehaak het. Hy is opslag dood. Volgens die Ross Air webtuiste het die onderneming in 2010 begin sake doen en het die onderneming 10 helikopters wat ‘n paar Robinson R44’s, Bell Jet en Bell Long Rangers insluit. Die helikopter wat geval is blykbaar ‘n Bell 206B JetRanger II. Ross Air is genader vir kommentaar maar het teen druktyd nog nie gereageer nie.

SAPD-lid met mes gesteek

Polisie skiet man dood ‘n MAN wat die polisie gedreig en met ‘n mes aangeval het, is op P.A. Hamlet doodgeskiet. Betroubaar word verneem dat die polisie op 12 Januarie omstreeks 23:15 ‘n klagte van oproerige gedrag ontvang het van ‘n manspersoon wat bakleierig is en dreig om ‘n woonhuis met ‘n petrolbom te gooi. Twee polisielede is uit na die toneel in Hector Petersenstraat maar kon nie daarin slaag om die oproerige man, Jenyl Pieterse (25), te arresteer en onder bedwang te bring nie. Nog polisielede is ontbied aangesien hy met ‘n mes gewapen was. Pieterse het na bewering verskeie kere met die mes na polisielede gesteek. Die polisie het hom onsuksesvol met pepersproei gespuit. Polisielede het los planke gebruik om hulle teen die messteke te beskerm. Een polisielid is egter in die arm raak gesteek waarna ‘n polisielid twee skote afgevuur het wat Pieterse noodlottig gewond het. ‘n Moord dossier word nou deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (OPOD) ondersoek.

Video ‘n CCTV video van twee polisielede wat ‘n man klap en ‘n ander een met ‘n sweep slaan, doen tans die rondte op sosiale media. Die voorval word as ‘n saak van dringendheid deur maj.genl Mene, polisiehoof van die Worcesterstreek, ondersoek. Die voorval het volgens ‘n voorlopige ondersoek reeds Maandag 18 Januarie op Worcester plaasgevind. In die video kan ‘n Ceres SAPD bakkie gesien word wat deur ‘n polisie-eenheid in Worcester gebruik word. Een van die polisielede in die video was voorheen werksaam by Ceres SAPD. Die name sal bekendgemaak word sodra verklarings van die polisielede verkry is. Die SAPD Wes-Kaap veroordeel dié optrede deur polisielede. Aanranding van individue of verdagtes is onaanvaarbaar en onwettig asook die gebruik van ‘n sweep. Die SAPD vra ook dat hulle tyd gegun word om die voorval te ondersoek en verklarings te neem van betrokke partye. Inwoners word ook gevra om nie oor die voorval te spekuleer voordat die ondersoek afgehandel is nie.

We offer: · · · · · · · · ·

Consulting Services · Maintenance Access Control · Audio and Visual Structured Cabling · Wireless Networking Alarm Systems · Gate motors IP Based CCTV Systems Fibre Optic Installations Analytic Based Alert Notification Systems Analogue Based CCTV Systems Integrated Security Systems

Brand verwoes gebou in hoofstraat CERES Melkery se gebou in Voortrekkerstraat is verlede Vrydag in ‘n brand verwoes. Die brand het omstreeks 06:34 uitgebreek. Die brandweerdienste was gou op die toneel om die brand te blus. Die oorsaak van die brand is onbekend en niemand is beseer nie.

SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. * Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.

SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES

066 205 3312

023 1000 515

info@jptek.co.za

Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies


4

WITZENBERG HERALD

Friday, January 22, 2021

Michellspas-moordsaak sloer na vyf jaar voort

DIE Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit het bekend gemaak dat die bussie wat gebruik word vir COVID-19 mobiele toetse, einde verlede week op Ceres aangekom het. Die mobiele eenheid is ‘n tyd lank in die Tuinroete gebruik. Die eenheid doen antigeen-toetse om te bepaal of die proteïen wat deel is van die SARS-CoV-2 virus, teenwoordig is. As die proteïen teenwoordig is, het die persoon CV-19. Die toetsuitslag is binne ‘n halfuur beskikbaar. Die mobiele diens help om die druk op die hospitaal te verlig.

Positiewe gevalle in streek neem af maar sterftesyfer bly hoog

COVID-19 het die Witzenbergstreek die afgelope maand swaar getref!

Positiewe gevalle het bietjie afgeneem maar die streek se sterftesyfer bly hoog. Teen Maandag 18 Januarie is daar sedert die uitbreek van die pandemie al 4595 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 4126 volkome herstel. Daar is tans 271 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek. Plaaslike gesondheidspersoneel en -fasiliteite is steeds onder druk met hospitale wat oorvol is. Ceres Netcare se trauma-afdeling is sedert 18 Desember gesluit weens ‘n personeel tekort. Sterftesyfer bly hoog Honderd agt en negentig (198) mense het sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek gesterf. Net in die laaste week het daar 20 persone in die Witzenbergstreek gesterf. Ceres het steeds die hoogste getal sterftes met 42 gevolg deur Bella Vista en Wolseley met 30 elk. Ander dorpe of areas se sterftes is: Breërivier (4), Warm Bokkeveld plase (3), Nduli (22), Op-die-Berg (3), P.A. Hamlet (26), Agter Witzenberg plase (7), Tulbagh (18) en Koue Bokkeveld plase (13). Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 9199 (tot 18 Januarie), daar is 254 498 positiewe gevalle aangemeld en 209 049 het herstel.

Mobiele eenheid Die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit het bekend gemaak dat die bussie wat gebruik word vir COVID-19 mobiele toetse, einde verlede week op Ceres aangekom het. Die mobiele eenheid is ‘n tyd lank in die Tuinroete gebruik. Die eenheid doen antigeen-toetse om te bepaal of die proteïen wat deel is van die SARS-CoV-2 virus, teenwoordig is. As die proteïen teenwoordig is, het die persoon CV-19. Die toetsuitslag is binne ‘n halfuur beskikbaar. Die mobiele diens help om die druk op die hospitaal te verlig. Tye is vanaf 08:00 tot 16:00. Verlede Woensdag 13 Januarie het Ceres Besigheidsinisiatief (CBI) sakelui en plaaseienaars terugvoer gegee oor COVID19 en ook versoeke na ‘n rampbestuurvergadering aan inwoners deurgegee. Dennebos is weer oop as kwarantynfasiliteit en daar is meer as 270 aktiewe gevalle in die Witzenbergstreek. Daar is reeds 25 persone daar opgeneem. Brandpunte sluit Agter-Witzenberg, die Koue Bokkeveld, Wolseley plase, Bella Vista en Ceres in. Grondeienaars word versoek om behulpsaam te wees om mense te isoleer. (Woensdag 20 Januarie was die 300ste dag van inperking in Suid-Afrika).

DIE opspraakwekkende Michellspasmoordsaak sloer na vyf jaar voort in die Malmesbury streekhof. Die verhoor van twee vroue wat ‘n Moorreesburgse hondeteler in 2015 in Michellspas buite Ceres vermoor het, sal weer op 26 Februarie voortgesit word in die Malmesbury streekhof. Die verhoor is op 11 Januarie gedeeltelik aangehoor. ‘n Derde verdagte in die moordsaak is vroeër in 2019 al oorlede. Agtergrond Twee Kaapse vroue, Linda Siebrits van Parow en Charise Doubell van Brackenfell, en Hendrik Boonzaaier (oorlede), het ‘n bekende hondeteler in Januarie 2015 in Michellspas vermoor en lewend teen ‘n wal afgegooi. Hulle staan tereg op aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede, diefstal, besit van dwelms en regsverydeling. Vroeë getuienis Uit vroeë getuienis blyk dit dat Johan Kieser (65) op 4 Januarie 2015 met heroïen ingespuit en later lewend by ‘n uitkykpunt in Michellspas afgegooi is. Daar is ondermeer in ‘n borgaansoek getuig dat die lykskouingsverslag wys dat Johan Kieser nog geleef het toe hy in Michellspas afgegooi is, dat dit Charise Doubell (wat tans in aanhouding is in Pollsmoor gevangenis) was wat die polisie vertel het waar Kieser se lyk afgegooi is en dat die drie verdagtes na die

moord in ‘n Kaapse hotel gebly en baie geld van hul slagoffer uitgegee het. Siebrits, wat uit is op borgtog van R5000, het ondermeer ook in ’n verklaring aan die polisie gesê dat sy ’n sekswerker is en dat Johan Kieser ’n klant van haar was. Kieser se liggaam is drie dae later, op Woensdag 7 Januarie 2015 by die Michellspas-uitkykpunt deur nooddienste werkers uitgehaal.

Amptenaar later in hof DIE kriminele saak teen ‘n senior munisipale amptenaar sal Februariemaand weer voorkom. Die saak is na 15 Februarie uitgestel omrede die hofgebou verlede week gesluit was weens ‘n COVID-19 voorval en ontsmet moes word. Die 36-jarige personeellid word aangekla van seksuele aanranding. Vroulike werknemers by die munisipaliteit het by die munisipale bestuur gekla dat hulle betas is tydens besoeke aan die personeellid se kantoor om dokumente af te gee. Net een klaer (26), het in Oktober 2020 ‘n saak teen die man gaan maak. Die saak is oorgeplaas na die streekhof. * Volgens die strafproseswet kan die naam van die verdagte eers bekend gemaak word sodra hy gepleit het.

Roy McGregor passed away ROY Burnett McGregor (82) followed his passion of building and construction in the seventies (from 1975 to 1979) where he built various amazing homes in the area stretching from Knysna through to Mosselbay. Towards the end of the 1970’s he returned to work at Syfrets Trust handling deceased estates. He later on assisted in a new venture of “executor services” which he remained with until he retired in Wolseley in around 1998. Roy was also a fantastic golfer, golf being the sport he felt most passionate about and won various competitions, earning rewards and reputation. He married Olive Elizabeth Wallace with whom he had two children, Heather Lynn McGregor (now carrying the last-name Perry) and Bruce Andrew McGregor. During his time with Olive McGregor, it was said that he was as light as a feather on the dance floor (Despite NEVER being a thin man) and that he was quite the ladies man. "He was an extrovert of note, and was probably the one person I knew who ALWAYS made friends with everybody, and always wanted to give a helping hand.

Hierdie uitdagende geleentheid het by Graaff Fruit Hoofkantoor in Prince Alfred Hamlet ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.

REKENMEESTER Vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • Voltooide klerkskap • Bewese ondervinding van prosessering en rekonsiliasies • Kennis van Exact en Excel • Moet onder druk kan werk en keerdatums haal • Vriendelik met goeie menseverhoudinge Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket. E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Februarie 2021 Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

He will be sorely missed and his legacy will be continued by his two grandsons, Dean Cameron McGregor and Nicholas Jaspers McGregor. Surviving him is John McGregor and Helen Groenewald".

ROY McGregor (82).

Jeugdiges later die week in hof DRIE minderjarige moordverdagtes van Ceres verskyn Donderdag 21 Januarie in die Ceres landdroshof. Twee seuns, ‘n 17-jarige wat eersdaags 18 word en ‘n 15-jarige, word tans by die jeugsentrum op Clanwilliam aangehou. Hulle verskyn Donderdag weer saam met ‘n 12-jarige wat in sy ouers se sorg vrygelaat is. Die seuns is in Oktober 2020 gearresteer. Moord Die drie jeugdiges word aangekla van die moord op Brandon Claasen (35). Claasen is Woensdag 24 Junie omstreeks 19:20 vermoor terwyl hy met ‘n vriend gestaan en gesels het. Die voorval het naby die Wit kafee op die hoek van Limpopo- en Noordhoekstraat in Bella Vista plaasgevind. Ses seuns tussen die ouderdomme van 11 en 17 jaar oud, het van die winkel gestap en in ‘n argument met Claasen betrokke geraak. Van die seuns het hom aangeval en ‘n paar keer met ‘n mes gesteek.


WITZENBERG HERALD

Friday, January 22, 2021

5


6

WITZENBERG HERALD

classifieds

Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Gertruida (Gerty) Saunders 1957/09/05 - 2021/01/14 Privaat begrafnis: Don. 21 Jan. 2021

Slegs 50 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer

Kerk: 10:00, VGK Ceres Graf: Bella Vista

Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814

Skakel

Jakobus Stoffels Slegs 50 naasbestaandes. Afstand van 1,5m moet gehandhaaf word. Geen handdruk of drukkies. Onthou om hande te was of gebruik sanitizer

‘Drive By’: Do. 21/01/2021 om 18:30, Burgstraat 435, Bella Vista Privaat begrafnis: Sat. 23 Jan. 2021

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating

Cathrine Fredericks 1953/01/20 - 2019/09/23

• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing

Voortrekkerstr., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274

Volgende reëls in opdrag van regering: • 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Huis: 10:00, Burgstr. 435, BV Graf: Bella Vista

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Shaun Brendall van Rooi

1981/09/07 - 2021/01/13

Through the years, you’ve

never let me down. You turned my life around. The sweetest days I’ve found, I’ve found with you. Rest in Peace Shaun Van jou vrou Gertrude, Mamma, al die Swartsies en die van Rooi familie

Ester Marjorie Persent 1968/05/17 - 2021/01/17 Privaat begrafnis: Sat. 23 Jan 2021

Slegs 50 naasbestaandes. Afstand van 1,5m moet gehandhaaf word. Geen handdruk of drukkies. Onthou om hande te was of gebruik sanitizer

Kerk: 13:00, St. Andrews Kerk, Ceres Graf: Bella Vista

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Ester Marjorie Persent

Van Nicole, Jay-dee, Chodial, Ezrah en Kobus

For free consultation call:

073-016-4088

Bella Vista. Erf te koop. Skakel 064-902-7380 of 084-226-8494 vir enige navrae. c/s DA11 22/1

PLANT AND TOOL HIRE

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

Christiaan 079-177-2490 c/o Vos- & Faure Street 83

Jou verjaarsdag vier jy by Hom daarbo, omring met Engele en geliefdes, dit is wat ons glo. Ons gun jou die rus en vrede by ons Hemelse Vader. Onder Sy beskerming, Sy liefde en Omgee in die sorg van die Ewige Bewaarder. Van jou verlangende gesin Loché, Rozetta, Zinovia, Michael en Maans

Manschoer Sheau Long Constance

1986/01/25 - 2020/09/24

My liefste liefie. Jou eerste verjaarsdag weg van ons. Soms as ek so aleen voel, maak ek my oë toe en my verstand oop, dan hoor ek jou stem wat sê: “Ag bokkie alles sal oraait wees” dit maak dat ek oraait is. Die wete dat jy nog elke dag by ons is en oor ons kyk. Dat jy in jou afwesigheid nogsteeds teenwoordig is, dit maak elke voetspoor wat ek loop baie makliker, want aan die einde van die langpad weet ek jy staan en wag vir ons. Nog steeds netso klompie baie lief vir jou. Happy Birthday, my bokkie. Ons sal nooit van jou vergeet nie.

Van Jolene

Manschoer Sheau Long Constance

1986/01/25 - 2020/09/24

1968/05/17 - 2021/01/17

Jy was ‘n moeder, jou waarde was ver bo korale. Jou stem is stil en die vermisting is groot. Rus in Vrede tot ons weer ontmoet.

Here for all your problems. Big or Strong She will make it dissapear. Find Mama 24/7 in Ceres

☎ /Fax: (023) 312-1414

CERES NICO

Begrafnisdienste

Herbal Healer Traditional & Spiritual

Kerk: 10:00, Ou Apostoliese Kerk, Bella Vista Graf: Bella Vista

Shaun Brendall van Rooi 1981/09/07 - 2021/01/13

082-859-2300

1951/12/19 - 2021/01/15 Privaat begrafnis: Sat. 23 Jan 2021

Dr Mama Moses

Op 24/09/2020 het Liewe Jesus hierdie pragstuk kom haal. Vandag is jy vier maande weg, maar dit voel steeds soos gister. Dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons af. Happy 35th Birthday, Manschoer. We love you and still miss you each and everyday. Kaitlynne, Anneline, Jolene, Wayne, Nashwin, Yoron, Sherahge, Oom D, Gabriella en Pellie

082-399-4068

Services: sell, install & repair ✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors. Number ONE in quality service

AND FRAMES SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na TVL. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang en korttermyn. (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o.

STEFAN STEYN 083-227-6476 Gold Metal Carpet Care. Skoonmaak van alle matte, gestoffeerde meubels, matrasse en voertuigsitplekke. Maak leë huise en kantore skoon ty-dens of na verhuisings. Skakel Mari 084-212-3020. rek G69 w.t.o Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Friday, January 22, 2021

Safety of the family and the deceased prior to and during funerals THE Cape Winelands District Municipality has taken note of our community’s concerns with regard to the management of their deceased loved ones prior to burial. The CWDM’s Municipal Health Services (MHS) wish to inform and assure our citizens that all parties are doing their best to ensure that all regulations are being adhered to. “Firstly, I extend my sincere condolences to all citizens who have lost friends and fa-mily members during this pandemic.” Shares the Executive Mayor of the CWDM, Ald. (Dr) Elna von Schlicht. The mayor continues, “The CWDM’s Municipal Health Services routinely inspect all funeral undertakers in the district to ensure that they have implemented and are following the necessary precautions that have been declared to prevent further spreading of COVID-19. I am aware of the personal sacrifice to our Environmental Health Practitioners (EHPs) continue to undertake while executing their duties, they are truly on the coal face of this pandemic and I salute them.” The following questions are often asked by citizens: 1. Who may collect the deceased from the hospital? Only an authorised person in possession of a valid Death Certificate issued by the Department of Home Affairs in the name of the deceased is allowed to collect the body from the mortuary of the hospital or forensic pathology services. In most cases this will be the funeral undertaker appointed by and acting on behalf of the family. 2. What is the difference between a Mortuary and the Funeral Services (Undertaker)? A mortuary is where the body of the deceased is temporarily stored under suitable conditions until the death certificate can be issued and the funeral home can collect the body for storage and prepare it for burial or cremation. Only hospitals and the forensic pathology services have mortuaries. The undertaker or funeral home appointed by the family of the deceased, collects the body and prepares it according to the family’s instructions. 3. Are those who pass away due to COVID19 treated differently from those who passed away from other causes? To prevent anyone from contracting COVID19 from the deceased, it is required that he or she is placed into two body bags. The outside of the bag is then sanitised/decontaminated before being placed into storage or moved to the funeral home. The bags may only be opened for viewing

purposes at a hospital mortuary or funeral undertakers’ premises, in the presence of mortuary attendants or funeral undertakers’ personnel. The family-members viewing the deceased must be provided with the necessary protective items, i.e.: gloves and masks and are not permitted to touch the deceased. Although cremation is not mandatory, it is highly recommended. No open coffins are allowed in the case of COVID-19 bodies outside of a mortuary or funeral undertakers premises. 4. How soon after collection should the person be buried? There are currently no prescribed time frames, however it is preferred that burial or cremation take place as soon as possible - citizens should note that there may be instances where the authorities may intervene to ensure that safety precautions are upheld. The CWDM assures citizens that there are plans in place to ensure safe, dignified storage of deceased loved ones. The MHS are of the opinion that given the total capacity of available storage in both the public and private sector which amounts to space for over 500 bodies, they do not foresee that it would be necessary to invoke any mass fatality plans. Funerals are subject to various regulations too. Attendance of a funeral is limited to a maximum of 50 persons, with persons observing a distance of at least one and a half metres from each other. If the venue is too small to hold 50 persons observing a distance of at least one and a half metres from each other, then not more than 50 percent of the capacity of the venue may be used. Night vigils are not allowed. Services should be kept short as possible and may not exceed 2 hours. After -funeral gatherings. including “after- tears” gatherings, are not allowed. The following also needs to be observed. - Contact details of attendees should be noted. - Mourners should be screened for symptoms and temperature. - Hand sanitisation facilities should also be available. Together with our citizens the CWDM mourns the loss of loved ones and recognises that at this time we are required to forego many of our practices that help alleviate grief. These regulations are in place to keep us safe and prevent further loss of life. Let us stand together and beat the pandemic.

nuusbrokkies

HANNS Klinger van Ceres wil graag hul dank en waardering uitspreek teenoor die Witzenberg munisipaliteit wat op eerste en tweede Kersdag uitgeroep is om eers ‘n waterlek by my watermeter reg te maak en die volgende dag ‘n groot waterpyp wat voor my huis in die straat gebars het. Hulle het van 17:00 tot 23:00 gewerk. Toe ek hulle vra of hulle nie ongelukkig is hieroor nie sê hulle toe vir my dat dit hulle werk is. Baie dankie vir die positiewe gesindheid en goeie werk wat julle gedoen het.

Evangelis Jacobs

THERESA Adriaans van Kaapstad vra inwoners van die streek om te help om haar broer, Neil Ruiters (gebore 7 Februarie 1977) op te spoor. Indien iemand weet waar Neil hom bevind, kan hulle Theresa skakel by 082-546-7289. Hy is laas gesien in die P.A. Hamlet- en Ceres-omgewing.

Joh. 21:6 “Hy sê toe vir hulle: “Gooi die net aan die regterkant van die skuit uit, dan sal julle iets kry.” Hulle het die net toe daar uitgegooi, en vanweë die groot klomp vis kon hulle hom nie weer intrek nie.”

DIE Kairos kultuurorganisasie is die breinkind van die skrywer, Petro Gordon van die Paarl. Behalwe dat die organisasie ‘n platform vir kunstenaars skep deur gereelde kultuuraande te organiseer, het Kairos ook ‘n terapeutiese skryfprojek van stapel gestuur waar daar uitgereik word na mishandelde vroue. Petro beplan om in 2021 weer met die projek voort te gaan. Haar doel is om 365 vroue te bereik. Die skryfsessies sal oor ‘n naweek plaasvind en ‘n inskrywingsfooi van R250 vir vervoer- , verversings- en administrasiekoste word verlang. Stuur gerus jou naam en van asook die naam van die dorp waar jy woon aan Petro by 076-905-2557 (whatsapp) of per e-pos aan plmg1966@ gmail.com as jy deel wil wees van die projek.

BAINSKLOOF PASS access 2020-2021. Until further notice: - Only residents displaying the correct panel will be given access to Eerste Tol. - Only use the R301 road from the Darling bridges past the Calabash Bush Pub to access properties as far as Tweede Tol. - Stop-Go sections will be in place until completion. - Report any problems to the Works superintendent on 071-344-9701. - Do not try to use the road past Eerste Tol. The pass between Eerste Tol and Tweede Tol is CLOSED to public vehicles.


WITZENBERG HERALD

7

Friday, January 22, 2021

DIE senior WPS wenners van die Januarie-kompetisie is ook die week aangewys. Marleen la Grange het die Witzenberg Photograpic Society se eerste sertifikaat van meriete ontvang vir haar foto: Covered in powder (foto bo). Trevor Felix was die junior maandwenner met Blom 2021 (links onder). Ander uitslae: Maand voorwerp - Homemade Sweet Flavours van Louise de Lange, Monochrome abstrak - Mariana Visser, Natuur - All in yellow van Marleen la Grange, Fotojoernalistiek - Painting the mast van Phillip de Lange, Selfoon ope-afdeling Aandskemering van Daniël Conradie (Charlie Hofmeyer skolier), Selfoon maandonderwerp Grohe van Liesl Smit, Selfoon natuur - Golden van Liesl Smit, senior en aandwenner - Covered in powder van Marleen la Grange en beste skolier-foto - Bloom van Liza du Toit. Die maandonderwerp was vierkantig en in die middel en die beoordelaar was Lee Tarleton van Tafelberg Fotografieklub.

DIE skoolwenners van die Januarie-fotokompetisie: Daniël Conradie met sy wenfoto van Skulpe Hotel (foto onder). FOTO regs: Jani van der Merwe (kategorie wenner Lilac Breasted Roller).

Goosen Produce

Waterveiligheidswenke vir kinders DIE somer is sinoniem met swem. Hier is ‘n paar waterveiligheidswenke vir kinders. Eoudia Erasmus van SeaRescue wat waterveiligheidslesse by skole en instansies aanbied, sê dat vanweë die COVID-19 inperking, geen skole nog besoek kon word. Sy wil graag ‘n versoek rig aan kinders om baie versigtig te wees wanneer hulle naby water kom. Volgends dr. Cleeve Robertson, uitvoerende hoof van SeaRescue, is daar elke jaar ongeveer 2 000 noodlottige verdrinkings in Suid-Afrika - 600 hiervan is kinders! Onthou die volgende wenke vir ‘n veiliger swem: 1. Sorg dat kinders nooit sonder volwasse toesig naby water gaan nie. Kinders moet die reëls ken: vra eers toestemming en moet nooit alleen swem nie!

2. Maak ook seker dat swembaddens bedek en omhein is, sodat kinders, wanneer hulle wegglip, nie sonder toesig in die swembad beland nie. Ruim alle speelgoed op nadat geswem is, ‘n kind kan in die water val terwyl hy ‘n speelding probeer uithaal. 3. Moenie drink terwyl jy swem nie. Ook nie voor die tyd nie. 4. Moenie in die water gaan om ‘n vriend wat in die moeilikheid beland het, probeer red nie. Al is jy ‘n goeie swemmer, sal ‘n paniekerige persoon jou oorweldig en jou onder die water druk. 5. Skreeu om hulp en gebruik ‘n reddingsboei, stok of handdoek om die persoon na veiligheid te bring. 6. Memoriseer die noodnommer 112 en weet hoe om KPR te doen.

Aan al ons direkte en uitgesoekte verskaffers uit die vallei: Voorspoed vir 2021 en baie dankie vir 2020 se R661 miljoen besigheid.


8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

WITZENBERG HERALD

Friday, January 22, 2021

Witzenberg Herald

COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot

Tankwa Trek 2021 cancelled THE organisers of one of the world’s most prestigious international mountain bike stages races, the Momentum Medical Scheme Tankwa Trek, presented by Biogen, have cancelled the 2021 edition. The four-day UCI-graded event, which attracts many of the world’s elite racers, was scheduled to take place in the Koue Bokkeveld from 4-7 February 2021. Under current South African Covid-19 lockdown restrictions and facing an uncertain near future of the dynamic situation, Dryland Event Management, the company that organises the Tankwa Trek, came to the decision on Monday 4 January 2021 after extensive consultation with local officials and the event’s primary sponsors, Momentum Medical Scheme and Biogen. After more than three months at a less restrictive Level 1, South Africa has been placed back into a Level 3 Lockdown in its quest to gain control over the Covid-19 pandemic that’s put the country’s health support systems under severe strain. This is currently in place until 15 February 2021, but there is no guarantee that it won’t be extended as official case numbers and hospitalisation numbers continue to rise. By 4 January, there had been a recorded total of 1.1 million cases with 30 011 deaths, according to official statistics. Under Level 3 restrictions, no organised gatherings, including sports events, may take place. The 2021 Tankwa Trek had reached its entry limit and Dryland had put in place all appropriate Covid-19 protocols for the event, based on Cycling South Africa’s guidelines. “We have been in contact with the local authorities in the Witzenberg and Breede Valley regions. Unfortunately, the local hospitals are under severe strain. Even if the lockdown level is dialled back down to 1 in time for the first week of February, it would mean us

having to send any seriously injured riders from the event to hospitals in the Cape Town area,” said Henco Rademeyer, Managing Director of Dryland Event Management. The area is also key fruit producing region of South Africa. The harvesting of the fruit will reach its peak over the next three months and any kind of spike in Covid-19 cases could place not only this industry, but the lives and livelihoods of many local residents at risk. “Having a few hundred mountain bikers arrive for Tankwa Trek in a month’s time could well lead to the inadvertent transmission of the virus to the region. It really would be irresponsible of us to try and push ahead with the event on the planned 2021 dates,” added Rademeyer. “While most of us are returning from a bit of a holiday break, we’ve been reminded of how important it is to spend our time making memories. Taking part in an event, while doing what you love, along with like-minded people, is an essential part of staying healthy, both mentally and physically. We share the frustration of not knowing what the future will bring, but we also know the importance and power of positivity”. “The financial impact is real, for us as organisers as well as everyone entering and taking part in our events. We want to help this industry to stay alive and encourage people to trust us with their entries while keeping the financial risks as low as possible for everyone. Entrants of the 2021 Tankwa Trek will have five options, which will be communicated to them directly,” added Rademeyer. “While sports events are important and offer a valuable objective for many South Africans who are committed to the pursuit of health and fitness, the Covid-19 pandemic has reached a critical point and we undoubt-

edly must recognise and support that. We agree with and support Dryland Event Management and Biogen that the best and most responsible option for all is to cancel the 2021 Tankwa Trek,” said Carel Bosman, Momentum Medical Scheme’s Lead Sponsorships and Events. “The health and safety of all South Africans is the primary focus during the Covid-19 pandemic. With the high numbers of Covid-19 cases, hospitalisations and deaths at present, it is the right and only decision to

KENNISGEWING VIR DIE BETROKKENHEID VAN NOTIFICATION OF STAKEHOLDER ENGAGEBELANGEGROEPE PROSES VIR DIE GROOT MENT PROCESS FOR THE GROOT WINTERWINTERHOEK RESERVAAT BESTUURSPLAN HOEK RESERVE MANAGEMENT PLAN Kennisgewing vir die betrokkenheid van belangegroepe proses en ‘n uitnodiging om ‘n openbare vergadering by te woon vir insette en om kommentaar te lewer tot die konsep Beskermde Area Bestuursplan van die GROOT WINTERHOEK NATUURRESERVAAT. Die doelwit van dié konsep bestuurplan is om te verseker dat die beskerming, bewaring en bestuur van die Knersvlakte Natuurreservaat in lyn is met die doelwitte van die Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebied Wet, Wet Nr. 57 van 2003 (NOB :BGW) en afdeling 21 van die Wêreld Erfeniskonvensie Wet, Wet Nr. 49 van 1999, en dat dié Erfenis gebied en Reservaat kompleks bestuur plaasvind in lyn met die oogmerke waarvoor dit as ‘n ‘n reservaat verklaar is. Die bestuurplan moet in konsultasie met belanghebbendes opgestel word soos voorgeskryf in Seksie 39(3) van die NOB:BGW wat beskryf dat alle persone wat geïnteresseerd in en of geaffekteer word deur die bestuurplan ‘n geleentheid sal kry om kommentaar daarop te lewer. Datum en plek van publieke vergaderings: 15 Februarie 2021 - Porterville Openbare Biblioteek Beskikbaarheid van die konsep bestuursplan: ‘n Konsep bestuurplan is by die Porterville, Tulbagh en Op-die-Berg Openbare Biblioteke beskikbaar of beskikbaar om af te laai op www.capenature.co.za Registrasie van Geïnteresseerde en Geaffekteerde Partye (GGP): Om te registreer as GGP, voorsien asb. naam, posadres, faks, e-pos, insette en kommentaar aan ankuna@capenature.co.za Tydsraamwerk: 20 Januarie 2021 - 20 Februarie 2021.

Notification of Stakeholder Engagement process and an invitation to attend a public meeting to provide inputs and comments on the draft Protected Area Management Plan for the GROOT WINTERHOEK NATURE RESERVE. The objective of this management plan is to ensure that the protection, conservation and management of the Knersvlakte Nature Reserve, is consistent with the objectives of the National Environmental Management: Protected Areas Act, Act 57 of 2003 (NEM:PAA) and section 21 of the World Heritage Convention Act, 1999 (Act No. 49 of 1999), and is managed in accordance with the purpose for which it was declared. Management plans need to be compiled in consultation with stakeholders as prescribed by Section 39(3) of the NEM:PAA, which states that all persons who may be interested in, or affected by the management plan, are to be given the opportunity to comment on its content. Date and venue of the public meetings: 15 February 2021 - Porterville Public Library Availability of draft management plan: A draft management plan is available at the public librararies at Porterville, Tulbagh and Op-die-Berg or available to download at www.capenature.co.za Registration as Interested and Affected Parties (I&AP): To register as an I&AP, submit your name, postal address, contact details, issues and comments you want to raise to ankuna@capenature.co.za Timeframe: 20 January 2021 - 20 February 2021.

cancel the 2021 Tankwa Trek. We feel for the riders, but believe they will understand the position and take advantage of the generous options they will be offered by Dryland Event Management,” said Brandon Fairweather, General Manager Biogen. The 2022 Momentum Medical Scheme Tankwa Trek, presented by Biogen, will take place from 3-6 February. More information about the event can be found at https://tank watrek.co.za

COVID-19 se impak op sport COVID-19 het in 2020 ‘n reuse impak op sportbyeenkomste gehad. Nou aan die begin van 2021 is daar weer slegte nuus vir sportliefhebbers.

Weens die impak van die tweede vlaag van die CV-19 pandemie, gaan amateurrugby moontlik tot Junie gestaak word. Die toenemende COVID-19 gevalle maak dit onmoontlik dat klubrugby en skolerugby kan voortgaan. Klubkrieket kan ook in die slag bly. Daar word verwag dat SA Rugby ‘n aankondiging hieroor gaan maak. Die laaste skolewedstryde het in Maart 2020 plaasgevind. Sportvelde is ingevolge vlak 3 beperkings gesluit en sportspanne kan dus nie oefen nie. (Lees brief elders in die uitgawe). Die Tankwa Trek is ook weens die impak van die pandemie gekanselleer. Dit is die tweede fietsrybyeenkoms wat in die Witzenbergstreek gekanselleer is. Die afgelope week is dit ook bekend gemaak dat die Kaapse Fietstoer (Argus) ook uitgestel word.

JP Immelman (40), oudrugbyspeler van Ceres, is heraangestel as die Valke afrigter. Hy is die tweede oudspeler van Ceres rugbyklub, wat ‘n provinsiale span afrig. Die ander een is Hawies Fourie wat tans die Vrystaat Cheethas afrig. Nog ‘n oudspeler van Ceres en oudsewesspeler, Marius Schoeman, is tans betrokke by die sewes rugbyakademie. * JP het sy afrigters-tande onder Rudy Joubert en Ian Kirkpatrick geslyp. Hy het vir Charlie Hofmeyr op haker uitgedraf en het lank vir Ceres rugbyklub, in hul goue era, gespeel. Hy het eers Majuba koshuis op Maties afgerig voordat hy betrokke geraak het by die Zululand-rugbyakademie en by die Valke in 2012. ** JP is die seun van Frans en Jeanette Immelman, oudinwoners van Ceres..


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.