Witzenberg Herald Vol.26 no.2 (Online Weergawe)

Page 1

CERES (023) 312-2144 CERES (023) CERES (023) 312-2144 CERES (023)

4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 19 Januarie 15° 31°

Beurtkrag wurg streek

Vrydag 20 Januarie Saterdag 21 Januarie Sondag 22 Januarie 14° 32° 14° 32° 13° 32°

Giftige gas oorval mans

EEN persoon is dood en ‘n sakeman van Ceres is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Maandag 16 Januarie tydens ‘n inspeksie van ‘n mangat op ‘n fabrieksperseel, deur ‘n toksiese gas oorval is.

Volgens voorlopige inligting het ‘n kontrakteur ‘n dam op Ceres Fruit Processors (CFP) se perseel gebou. ‘n Ingenieur van CFP, Dirk Jacobus (DJ) Hagen, het Maandag omstreeks 11:15 in ‘n mangat op die terrein afgeklim om inspeksie te doen van ‘n dreineringspyp en om te kyk waarheen die damwater vloei. Hagen is deur ‘n toksiese gas, vermoedelik metaangas, oorval en op die toneel dood.

Casper de Bruin (‘n plaaslike kontrakteur) het hom probeer help maar is ook deur die toksiese gas oorval.

Personeel van CFP het De Bruin uitgehaal en EMS noodwerkers na die toneel ontbied. Hy is bygebring en na die Worcester Mediclinic geneem vir behandeling.

De Bruin was tot Dinsdag aan ‘n suurstof-ventilator gekoppel terwyl hy in die intensiewesorgeenheid behandel is. Hy het goed gereageer op behandeling en was reeds Woensdag by die huis om verder aan te sterk.

Ondersoek

Die polisie is na 13:00 na die toneel en sal nou ‘n geregtelike doodsondersoek en lykskouing doen. Die departement van arbeid ondersoek ook die voorval.

Kommentaar

Ceres Fruit Processors het in ‘n verklaring bevestig dat die voorval Maandag 16 Januarie op hul terrein plaasgevind het.

“Dit is met hartseer dat CFP bekend maak dat ingenieur Dirk Jacobus Hagen in ‘n tragiese ongeluk op die maatskappy se perseel oorlede is. Die maatskappy dra hul medelye oor aan sy familie, vriende en kollegas. Ceres Fruit Processors (Edms.) Bpk. gee hul volle samewerking aan die owerhede wat die nodige ondersoeke geloods het. ‘n Interne ondersoek is tans aan die gang.

BEURTKRAG het die land tans in ‘n wurggreep en beter kraglewering in die toekoms lyk glad nie rooskleurig nie.

In die Witzenbergstreek gaan klein, medium en groot besighede tans gebuk onder fase 6-beurtkrag. Dit is veral die vier uur tydgleuf wat die grootste impak het op bedrywighede.

(023) 004-1338 l www.mastheadfp.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 26 no. 2 R 8.50 Friday, 20 January 2023 Ceres Koekedouw dam 52,6% Tulbagh dam 51% Lesings geneem: 2023/01/18

Lees berig op bladsy 3

MASTHEAD Financial Planning

Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 nboshoff@mastheadfp.co.za

EEN persoon is dood en ‘n sakeman van Ceres is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Maandag 16 Januarie tydens ‘n inspeksie van ‘n mangat op ‘n fabrieksperseel, deur ‘n toksiese gas oorval is.

A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
METAANGAS is ‘n gas wat negatief bydra tot klimaatsverandering, aangesien dit die vermoë het om hitte in die atmosfeer te behou. Van die kenmerke daarvan is dat dit ‘n baie vlambare gas is en nie baie wateroplosbaar is nie. Dit is een van die gasse wat verantwoordelik is vir die kweekhuiseffek op die aarde, met meer hitte as koolstofdioksied. Dit is ‘n gas wat reukloos is en geen kleur het nie. Alhoewel dit die gevolg is van die verrotting van organiese elemente soos plante. As metaangas ingeasem word, kan dit sekere kwale by mense veroorsaak, soos floute, versmoring of hartstilstand. Dit ‘n gas wat natuurlik voorkom tydens ‘n anaërobiese ontbindingsproses, sonder die teenwoordigheid van suurstof, van organiese materiaal.- Wikipedia

Galant Rebellie uitstalling tot einde van die maand by museum

GALANT Rebellie, Koue Bokkeveld - 1825. Hoe goed ken jy jou area se geskiedenis? Wie was Galant van de Caap? Waar het die rebellie plaasgevind en waar in die Bokveld is Koppieshoogte waar Galant en Abel se koppe op pale geplant is as waarskuwing? Kom lees meer oor die gebeure wat aanleiding gegee het tot die rebellie, die aanval van 1 Februarie 1825, die verhoor asook die uitspraak. Is slawerny nog relevant in vandag se tyd? Besoek gerus die uitstalling in die Togryers museum en kry antwoorde op al die vrae. Die uitstalling duur tot einde Januarie 2023.

PATMOS het einde verlede jaar tydens hulle kersdienste, geskenkpakkies aan kinders op ledeplase uitgedeel. Danksy borge kon Patmos ‘n totaal van 320 pakkies uitdeel. Patmos wil die donateurs bedank vir hulle bydraes. “Ons sê dankie aan PR en Surene Nel en Nicky Harris vir hulle bydraes. Die egpaar en Nicky het meubels aan Patmos geskenk, wat toe aan plaaswerkers verkoop is. Uit die verkope van die meubels was ons in staat om R15 000 in te samel. Hierdie geld is alles gebruik om die geskenkpakkies aan te koop. Patmos wil ook vir Marize de Kock bedank vir die aankope en opmaak van die pakkies”. Patmos is ‘n interkerklike arbeidsbediening wat werksaam is op 147 plase, verskeie skole, pakhuise en fabrieke. Huidiglik word daar 50 000 mense deur Patmos bedien. Patmos het tans 8 geestelike werkers. Patmos se bestuur sê baie dankie aan al die plaaseienaars wat gehelp het om die projek te finansier.

Friends, family, brothers and sisters, wife and children, legal officers and the Judiciary. Listen to me and staff, and hear my words. We come to pay tribute to a fellow apostle of truth, a brother in the mission to administer justice, a fellow member of the court, a lawyer, true, just, and faithful servant of the law. His brutal critics, detractors and those who wished him harm have all the harsh

words against him. But we who loved him and knew him well, we who saw him grow from a boy who wanted to be a reverend to a young man who was enamored with the romances of law, we have nothing but awe and admiration for such a passionate, energetic, and hardworking man. He was a man of the law, a public servant, a very good father, a romantic husband, and a true friend. While those who know him not have a lot of speculations about his person, we who truly know him have nothing but good words for him.

We knew Attorney, John Peter Jeffrey Sauls since he was a small boy. He was full of energy, very articulate and very well-behaved. His parents trained him to be polite, hardworking, and friendly. John did his articles at the Legal-Aid Clinic of Stellenbosch University where I met him in 2006. The staff of his office knew his family very well. We can testify in whatever court or tribunal to prove his family is honorable, he was an honorable man. His detractors who are only jealous of his professional success invent a lot of stories about his career. But to us, what matters most is that he was a lawyer who never violated the canons of legal ethics or the code of professional responsibility. He was faithful to his calling, he never violated the trust of his clients, and he remained loyal to the court and to society.

As a public servant, and former listed councilor candidate for the ANC, of the town, Ceres, John PJ Sauls was a commendable official who served beyond the call of duty. He was seen by the small employees in the local government as a paragon of honesty, dedication, and people-orientation. He was approachable even to the poorest. He was well-loved and well-appreciated. He was an inspiration to all young Ceresiete, so young yet so accomplished, full of passion, energy and enthusiasm. He was always on the go, doing multiple tasks as a lawyer, public servant, and head of a big family and clan. He was always available to listen to the many problems presented by his clients, his constituents and his friends. He never closed his door even to the poor, the unlettered, and the unwashed. He was a man of the masses. He was also a trustee of the Witzenburg Deelnemings Trust which is involved in farming in the Ceres district.

As a lawyer, he was a roaring gladiator in the courtroom. He was merciless in his cross-examination, and almost flawless in his pleadings and manifestations. He was courteous to court personnel, respectful to magistrates and judges, and fair to his opponents. He never refused to defend the accused even if others were either afraid or do not think the client can pay. He was the true apostle of truth, a pillar of justice, and advocate for the rule of law. He was one of the greatest law experts, therefore his death is a great lost to the legal fraternity. It is the saddest twist of fate that illness should promulgate a death sentence to a righteous man who was full of life. Perhaps God has a reason which, as of the moment, is too hazy for us mortals to understand. We just have to pray that illness will cease to triumph over those who choose the straight and narrow path.

As a lawyer, I am greatful to know and to work in one team with John Sauls. We pray that God ease the pain of his family for he was an honorable man. As John Sauls was a men of great integrity, we as the Attorneys and Staff of John PJ Sauls INC will continue with dedications and integrity to expand his legacy.

John PJ Sauls INC is a firm of attorneys at law. Situated in the beautiful town of Ceres in the Boland. We pride ourselves to be on top of our game in order to provide our clients with expert legal advice and solutions.

From Ronald Rickerts and staff at John PJ Sauls Inc. admin@johnpjsauls.co.za l (023) 312-3666

CERES Lionsklub wil die Witzenberg gemeenskap bedank vir hul ondersteuning gedurende 2022. Meer as R135 000 is in die gemeenskap bestee. Dit sluit in skenkings aan Steinthal Kinderhuis vir klerasie, skenkings aan ouetehuise, skenkings aan Togryers museum en De la Bat skool, ‘n elektriese sowel as gewone rolstoele, komberse, kersgeskenke aan kinders in die hospitaal, ‘n skenking aan ‘n Nduli kleuterskool en bome wat geplant is by Hamlet Selfsorgoord.

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 2
CERES Lionsklub wil die Witzenberg gemeenskap bedank vir hul ondersteuning gedurende 2022. Plaaslike bydraes het talle projekte moontlik gemaak. Een van die projekte wat die Lionsklub na aan die hart lê, is kinders met sigprobleme. Die Lions het 47 leerders en 8 volwassenes gehelp met oogtoetse en brille ter waarde van meer as R36 000. Een persoon het ook ‘n katarak-operasie ondergaan van meer as R 21 000.
1972/11/22
- 2023/01/03
JOHN PJ SAULS

WOENSDAG 18 Januarie was dit weer terug-skool toe vir duisende laerskool- en hoërskoolleerders. Dit was ook die eerste dag van baie leerders se skoolloopbaan. Die Franken-tweeling van Ceres, Joha en Enya, is vanjaar saam in graad R. Hul ousus, Kristen (middel), is vanjaar in graad 3 by Laerskool Gericke. Hier wens sy die tweeling sterkte toe met hul eerste skooldag in graad R. * Die 2022 Matriekuitslae word Donderdag 19 Januarie omstreeks 18:00 bekend gemaak. Die nasionale minister van onderwys, Angie Motshekga, sal die uitslae bekend maak waarna dit vir ouers en leerders beskikbaar gemaak word. Die ses hoërskole in die Witzenbergstreek se top drie uitslae sal in die uitgawe van 27 Januarie gepubliseer word. Skole kan hul presteerders se fotos en inligting stuur na nuus@witzenbergherald.com

BEURTKRAG het die land tans in ‘n wurggreep en beter kraglewering in die toekoms lyk glad nie rooskleurig nie.

In die Witzenbergstreek gaan klein, medium en groot besighede tans gebuk onder fase 6-beurtkrag.

Dit is veral die vier uur tydgleuf wat die grootste impak het op bedrywighede. Die Witzenberg munisipaliteit verloor derduisende rande aan kraginkomste gedurende die beurtkragtye.

Drastiese styging

Asof dit nie genoeg is nie gaan inwoners en besighede vanaf 1 April byna 19% meer vir krag betaal.

‘n Verhoging van 18.64% is goedgekeur met ‘n verdere verhoging van 12.74% vir 2024. Krag sal dus met meer as 31% duurder word in die volgende twee jaar.

Die Witzenberg munisipaliteit het op hul Facebookblad namens die streeks se inwoners gesê hulle verwerp die nuwe verhoging en gesê dit is onbekostigbaar.

Behalwe dat kragstasies verby hul leeftydperk is, vererger Eskom se probleme ook met kragstasies wat gereeld gesaboteer word, sindikate wat vragmotors met steenkool kaap of vragmotorbestuurders dreig om steenkool met swak gehalte steenkool te vervang en dieselkostes wat astronomies hoog is.

Daar is 257 munisipaliteite in die land wat Eskom meer as R50 miljard skuld plus verbruikers wat Eskom meer as R290 miljard skuld. Dit is dié skuld wat Eskom in ‘n benarde posisie geplaas het en verbruikers nou in donkerte laat sit!

Ondernemings sukkel

Dit is tans oestyd en beurtkrag wurg die landboubedryf. Die landbou-sektor het nou die regering gevra vir ‘n ingryping met die voortslepende kragkrisis en gevra dat die landbou vrygestel moet word van beurtkrag.

Plase in die Witzenbergstreek koop gemiddeld 1 tot 5 kragopwekkers teen byna R200 000 aan om landerye en boorde water te gee. Diesel en algemene onderhoudskostes is baie duur en talle boerderyondernemings begin sonkrag oorweeg of skakel oor na sonkrag.

Plase besproei aanmekaar as die krag aan is maar sukkel steeds om alles nat te hou terwyl die laaste paar dae ekstra warm is. Plase met vrugte-koelkamers en pakstore sukkel om produkte koud te hou en verliese te beperk tydens lang beurtkragtye.

Opname

‘n Vinnige opname onder plaaslike besighede toon dat dit veral diesel- en petrolkostes vir kragopwekkers is wat besighede tans die meeste geld uit die sak jaag as die krag af is.

Supermarkte en slaghuise is genoodsaak om kragopwekkers in die aande tydens beurtkrag te laat loop om vleis en varsprodukte koel en koud te hou.

By twee bekende vulstasies in die hoofstraat is daar negatiewe sowel as positiewe tendense as die krag af is. Beide het kragopwekkers en lewer steeds ‘n diens as die krag af is. Meer mense ondersteun die vulstasies om petrol of diesel te koop vir hul kragopwekkers.

Dié ondernemings se dieselrekening vir hul kragopwekkers beloop tussen R17 000 en R40 000 per maand.

‘n Motorhandelaar wat voertuie diens sukkel tydens beurtkrag-episodes en kan nie voertuighysers gebruik nie en hul dienssentrum ten volle benut nie.

Een vulstasie kan nie al hul yskaste tydens beurtkrag aanhou nie en brandstofpompe gee ook probleme met die kragonderbrekings. Ekstra kostes moet aangegaan word sodat tegnici van Kaapstad kan om die pompe te herstel.

Klein besighede se ekstra brandstofkoste vir 3-5 kva

kragopwekkers beloop tussen R1000 en R3000 per maand.

‘n Plaaslike kafee en viswinkel se ekstra uitgawes om die ligte aan te hou wissel en kan tot so hoog as R40 000 per maand beloop. Hierdie ondernemings kry reeds swaar sonder beurtkrag en moet ook meeding teen buitelanders wat goedkoop produkte verkoop. Baie betaal ook nie BTW of belasting nie en die regering besoek ook nie dié ondernemings nie.

Een kafee-eienaar sê dat besige aande help om van die kragopwekkerkostes te dek maar stil tye lewer hulle ‘n diens teen ‘n verlies.

‘n Groot supermarkgroep sê dat die ekstra onkoste om kragopwekkers te laat loop hulle tussen R55 000 en R70 000 per maand ekstra uit die sak jaag. Jy kan dit nie in verhoogde pryse opmaak nie en word die uitgawe by jou moontlike wins afgetrek.

‘n Ander supermarkgroep se kostes om die krag heeltyd aan te hou, beloop byna R150 000 per maand. Die eienaars voel dat die stygende kostes om die krag aan te hou tydens beurtkrag, later in die jaar nie meer volgehou kan word nie.

Ondernemings het weens die kragonderbrekings ook ander skade gelei deur duur rekenaars en ander elektroniese toerusting te verloor asook rekenaar- en alarmbatterye wat gereeld die gees gee. Kragopwekkers moet ook gereeld gediens word.

‘n Plaaslike tandartspraktyk sê hulle moes ekstra uitgawes aangaan om tydens beurtkragtye normaal te kan funksioneer. Hul diesel-uitgawe beloop rondom R15 000 rand per maand en die kragopwekker het ‘n jaar gelede R200 000 gekos. Hulle het ook 'n battery-sisteem geïnstalleer van R120 000 vir die oorgangfase tot die kragopwekker aanskakel en kan tydens beurtkrag nou normaal pasiënte sien.

‘n Paar nasionale kettingwinkels op die dorp sluit as dit beurtkrag is aangesien hulle nie kragopwekkers het nie. Die personeel word betaal maar geen werk word tydens beurtkrag gedoen nie. Die meeste personeel loop rond in die dorp of gaan huistoe.

Staatsinstellings en munisipaliteite

Plaaslike staatsinstellings soos die polisie, landdroshof en hospitaal sukkel ook met kragonderbrekings.

Die polisie en landdroshof se telefone werk glad nie as die krag af is nie.

Ceres hospitaal is nog nie uitgesluit van beurtkrag nie en gebruik steeds kragopwekkers. Klinieke wat nie kragopwekkers het nie, sukkel en kan nie noodsaaklike dienste lewer nie.

Die Witzenberg munisipaliteit se dieselrekening beloop ongeveer R200 000 per maand om hul twee groot en vier kleiner kragopwekkers te bedryf.

Volgens die munisipaliteit word sommige huishoudings voorsien met water vanuit druktorings. Met die langdurige beurtkrag (fase 6), loop die druktorings leeg en is daar dan geen water beskibaar vir hoogliggende areas.

Die munisipalitiet se ses kragopwekkers word aangewend by rioolpompstasies om te verseker dat die riool nie oorvloei gedurende beurtkrag nie. Die kragopwekkers is op waentjies gemonteer en word rondgeskuif tussen pompstasies. Met langdurige beurtkrag - veral fase 6 - kan die munisipaliteit nie voorbly met die rondskuif van kragopwekkers nie en kan daar rioolstortings plaasvind.

Gedurende beurtkrag is alle elektriese kabels dood en ondervind die munisipaliteit ‘n toename in diefstal en vandalisering van elektriese kabels, elektriese toerusting, rioolpompe en motors, rioolpompstasies, watersuiweringswerke en rioolsuiweringswerke.

Die herstelkostes beloop miljoene rande wat dienslewering nadelig beïnvloed.

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 3
Beurtkrag wurg plaaslike ondernemings en plase Eerste skooldag vir tweeling Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies 066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems

Omslagprys verhoog na R8.50

DIE verhoging in druk- en verspreidingskoste en die jaarlikse stygings van gebruiksartikels het die Witzenberg Herald genoodsaak om die omslagprys na R8.50 te verhoog.

Vullis op straathoek gegooi

INWONERS van Pine Valley buite Wolseley stort hul huisvullis op ‘n oop stuk veld. Die onwettige stortingsplek en vullishoop hou ‘n gesondheidsgevaar in vir inwoners en kinders. ‘n Deel van die woonbuurt steur hul bloot nie daaraan om saam te werk of hul mede inwoners te respekteer nie. Volgens die munisipaliteit het elke dorp en woonbuurt ‘n spesifieke dag waarop vullisverwydering gedoen word. Daar word ook vaste afvalambassadeurs gebruik om van deur tot deur te gaan en inwoners te versoek om nie vullis te stort nie. Die munisipaliteit moet etlike duisende rande spandeer om spesiale skoonmaakprojekte te loods ten einde onwettige stortingsplekke op te ruim. ‘n Beroep word op alle Witzenberg inwoners gedoen om verantwoordelik op te tree, vullis in sakke te gooi en hul mede inwoners te respekteer.

Vir die Case IH Ceres tak, is Ceres se gemeenskap deel van die Case familie. Met dit ingedagte wou die span graag ‘n paar kinderhartjies by die plaaslike hospitaal en op straat bly maak met ‘n paar geskenkies - want niks is beter as om ‘n glimlag op ‘n kind se gesig te sien nie!

Case IH is nie net deel van die gemeenskap wanneer die geleentheid hom voordoen nie, maar is die hartklop 365 dae van die jaar.

☎ (023) 312-1124

“ Dit is ‘n 6.5% verhoging. Die Witzenberg Herald se omslagprys is in lyn met ander publikasies in die Wes-Kaap wat wissel tussen R7.50 en R9.00". Die verhoging het vanaf Donderdag 12 Januarie in werking getree.

The WHO calls on global community to save lives on World Drowning Prevention Day

ACCORDING to the World Health Organization (WHO) in South Africa, drowning claimed the lives of an estimated 2403 of people in 2019.

The WHO issued a call for people around the world to “do one thing” to prevent drowning.

This is according to Dr Jill Fortuin - Executive Director of Drowning Prevention at the National Sea Rescue Institute (NSRI) who says the NSRI’s one thing is educating South Africans to help themselves.

To mark World Drowning Prevention Day, initiatives such as Water Safety Education, Survival Swimming, Deployment of Pink Rescue Buoys are some of the key programs within the organization.

“The World Health Organization (WHO) has issued a call for people around the world to “do one thing” to prevent drowning. As one of the leading causes of death globally for children and young people ages 1-24 years and the third leading cause of injury-related deaths overall, drowning tragically claims more than 236,000 lives each year,” she adds.

More than 90% of drowning deaths occur in low- and middle-income countries, with children under the age of five being at highest risk. These deaths are frequently linked to daily, routine activities, such as bathing, collecting water for domestic use, travelling over water on boats or ferries, and through occupational activity, such as fishing and aquaculture. The impacts of seasonal or extreme weather events - including monsoons - are also a frequent cause of drowning and are largely preventable through a number of interventions.

WHO recommends six evidence-based measures to prevent drowning, including: installing barriers controlling access to water; training bystanders in safe rescue and resuscitation; teaching school-aged children basic swimming and water safety skills; providing supervised day care for children; setting and enforcing safe boating, shipping and ferry regulations and improving flood risk management.

Examples of actions that can be taken are as follows:

• Individuals can share drowning prevention and water safety advice with their families, friends, and colleagues; sign up for swimming or water safety lessons; or support local drowning prevention charities and groups.

• Groups can host public events to share water safety information; launch water safety campaigns or commit to developing or delivering new drowning prevention programmes, using recommended best practice interventions.

Kennis word hiermee gegee van ‘n versoek ontvang vanaf Wolseley Manors (Edms) Bpk vir die verkoop van ‘n gedeelte van Erf 414, Wolseley (±1 167m²), vir die doel van wooneenhede vir die 50-plus ouderdomsgroep, soos per die aangehegte uitlegplan en wat vir die Witzenberg Munisipale Raad voorgelê sal word vir oorweging.

Indien daar enige besware teen sodanige verkoping is, moet u skriftelike besware voor of op 10 Februarie 2023 by die kantore van die Munisipale Bestuurder indien vir aandag Me. L. Nieuwenhuis by Voortrekkerstraat 50, Ceres of per e-pos na liza-mari@witzenberg.gov.za vir oorweging deur die Raad.

Notice is hereby given of a request received from Wolseley Manors (Edms) Ltd for the sale of a portion of Erf 414, Wolseley (±1 167m²), for the purpose of residential units for the 50-plus age group, as per the attached layout plan and which will be submitted to the Witzenberg Municipal Council for consideration.

If there is any objection to the proposed sale, such objection should be forwarded to the office of the Municipal Manager for the attention of Mrs. L. Nieuwenhuis at 50 Voortrekker Street, Ceres or e-mail to liza-mari@witzenberg.gov.za on or before the 10 February 2023 for consideration by the Council.

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 4
Rooi is nie net die kleur vir spesiale geleenthede nie, maar ook die kleur van ons harte

WCLA inspects 100% of licensed premises over 12 months

WESTERN Cape Minister of Police Oversight and Community Safety, Reagen Allen says the Western Cape Liquor Authority (WCLA) should be commended for inspecting all licensed liquor premises over the past year.

This was the first time the WCLA was able to do so. In certain instances, some licensed liquor outlets were inspected on more than one occasion.

More than 13 000 inspections were conducted between 22 December 2021 and 21 December 2022 at the 9 098 licensed premises, which were licensed by 1 April 2022.

A further 66 licensed sites that were registered since 1 April 2022, will be inspected.

Inspections can lead to cases of non-compliance being submitted for prosecution.

Potential sanctions include the issuing of warnings, fines, stricter licence conditions, suspension or revocation of a licence.

Minister Reagen Allen said: “The effort of the Authority is a clear demonstration of the commitment to ensure that all liquor traders across the province are compliant. On the odd occasion, we find traders who are operating outside the parameters of the law, and this tends to lead to further and avoidable acts of lawlessness. The second quarter crime

statistics for the 2022/23 financial year, show us that incidents in the Western Cape which are directly linked to liquor, led to 16 people being killed, 170 being raped and 468 grievous bodily harm assault (GBH) cases being reported. Not only does the authority have a role to play in combatting these crimes, but they also have to ensure that licensed liquor outlets are able to trade in a responsible, yet profitable manner.”

The inspections were made possible by an additional twenty-four Junior Liquor Inspectors that were appointed during the 2021/22 financial year.

They are supporting the existing eleven Senior Liquor Inspectors. Five of the twenty-four Junior Inspectors were recruited and retained on the prioritisation of resources internally.

Minister Reagen Allen added: “I’m pleased to note that the deployment of additional Junior Liquor Inspectors has primarily been in the priority areas, where repeat inspections are conducted to monitor levels of compliance, targeting underage drinking and onselling of liquor to unlicensed premises". "Further to this, I’ve been informed that going forward, the Authority aims to inspect all newly licensed premises within three months of the licence being issued.”

Vaccination is the best answer

THE MEC of Western Cape Department of Health and Wellness, Dr Nomafrench Mbombo, encourages people to remain calm and careful, in the light of the Covid-19 XBB.1.5 sub-variant.

“Our department continues to monitor the Covid-19 situation in our province and we will alert the public if we see a rise in hospitalisations or deaths. Our systems are still in place to monitor the situation. Right now there is no cause for alarm”

The daily Covid-19 numbers in the Western Cape show a total number of 349 active cases reported. We currently have a total of 21 people admitted to hospital and a total of 3 in ICU.

The National Department of Health confirmed in its briefing today the detection of the new sub-variant of the Omicron variant and confirmed that there would be no immediate

changes in protocols and no travel restrictions. Currently there is no confirmed evidence that XBB.1.5 is more severe or causes more severe disease than other variants.

The mitigation efforts include increased surveillance and testing, with a renewed focus on the vaccination programme.

The case was detected by the Centre for Genomic Surveillance at the University of Stellenbosch as part of the national and international sequencing network. While it was detected locally, samples are randomized and there is no clear confirmation that the sample was from the Western Cape.

Vaccination drive

As part of the provincial vaccination drive, the department is hosting a provincial campaign called “Vaxxed and Relaxed” to encourage the public to be Covid-safe by getting their vaccines.

WKB nooi inwoners uit om bloed te skenk

DIE Wes-Kaapse Bloeddiens (WKB) vra inwoners om bloedskenkers te word.

Daar is tans ‘n tekort aan O+ en O- bloedgroepe. Bloedskenking neem ongeveer 30 minute van jou tyd elke 56 dae. Jy moet ouer as 16 en jonger as 75 jaar oud wees, 50kg of meer weeg, gesond wees op die dag van skenking en ‘n veilige seksuele leefstyl handhaaf.

Bloedskenking sal jou geen fisiese skade berokken nie, aangesien slegs 475 ml bloed

geneem word wat binne 24-uur vervang word. Eet ‘n maaltyd tussen drie en vier ure voor jy kom bloed skenk en vermeerder jou vloeistofinname voor, gedurende en ná skenking.

Neem dit asseblief ook rustig met oefening na jou bloedskenking.

Vir meer inligting, SMS “Bloed” na 33507 en die WKB sal jou terugskakel met inligting waar om te skenk. Skenkers kan ook ‘n WhatsApp stuur na 060-549-7244 of 0800-119-031 of (021) 507-6300 skakel

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 5
MORE than 13 000 inspections were conducted between 22 December 2021 and 21 December 2022 at the 9 098 licensed premises, which were licensed by 1 April 2022.
wens al ons verskaffers in die Witzenbergvallei ‘n baie voorspoedige 2023 toe. Ons opregte dank vir die R764 miljoen se besigheid in 2022
Goosen Produce Ons

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

1968/07/12 - 2023/01/17

Begrafnisdiens: Sat. 21 Jan. 2023

Huis : 09:00, Plaas Giffontein Belvue, PA Hamlet Saal: 10:00, Plaas Belvue, PA Hamlet Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1938/03/27 - 2023/01/07

Begrafnisdiens: So. 22 Jan. 2023

Huis: 12:00, Mount Rouge Plaas, Tulbagh Kerk: 13:00, VGK Tulbagh Graf: Tulbagh (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1954/02/03 - 2023/01/12

Begrafnisdiens: Sat. 21 Jan. 2023

Huis: 10:00, Welgemeen Plaas , PA Hamlet Kerk: 11:00, St. Marks, PA Hamlet Graf: Bella Vista Psalm 23 “Na waters waar rus is, lei Hy my heen”

Cathrine (Juffrou) Fredericks 1953/01/20 - 2019/09/23

Jou 3 de verjaarsdag weg van ons, by God en die Engele daar Bo. Dit was Sy Wil en ons het berusting gevind, dis wat ons onwrikbaar glo.

Van verlangendes Loché, Rozetta, Michael en Maans

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 61 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

& Williams Transport beskik oor 'n Sekretariële pos Vereistes : •Rekenaarvaardig •Goeie menseverhoudinge •Graad 12 •Ondervinding sal voordelig wees •Beskik oor bestuurderslisensie •Hardwerkend, goeie gesondheid •Betroubaar en sober gewoontes •Handvaardig en moet as deel van ‘n span kan werk CV met kwalifikasies, ID en rybewys kan gestuur word na: pwtransport.ceres @gmail.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Januarie 2023

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies

Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie

Disclaimer at quackery advertisements

Witzenberg Herald have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome.

Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials.

Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised

nuusbrokkies

THE Holy Revival Ministries P.A. Hamlet wil die volgende instansies bedank vir hul getroue ondersteuning aan die gemeente. Dankie aan Prince Spar op P.A. Hamlet, Kekkel en Kraai, Karoopoort slaghuis, Geldenhuys slaghuis, Kietiekat speelgroep en nasorg, De Wet Vrugte en Vervoer, HJ Nicolls en seuns. Mag elkeen se besigheid geseënd en voorspoedig wees vir die jaar wat voorlê.

CERES Rugbyklub het Donderdag 5 Januarie om 19:00 begin met voorbereidings vir die 2023 rugbyseisoen.

DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.

WITZENBERG Nasorg is ‘n organisasie wat op die been gebring is om leerder uitslae en maatskaplike probleme van skole in die streek te verbeter. Die inisiatief is deur Isak Hendriks van Ceres geneem wat al 24 jaar in die onderwys betrokke is en 10 jaar as skoolhoof. Die organisasie het nou goedkeuring gekry om as NGO te registreer.Vir navrae skakel Isak Hendriks by 079-081-7053 of stuur 'n e-pos aan isakhendriks@gmail.com

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 6
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND FRAMES 083-227-6476 STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS Cillierstraat 45, Ceres • Diens en oordoen van spuitkarre • Diens van bakkies en trekkers • Kalibrasies van spuite • Regmaak van alle plaasimplemente MariusBeerMariusBeer MariusBeerMariusBeer Marius Beer 082-460-6425 084-024-9452 info@beers-ms.com Dr Johnson Miljoene rande is nou in die hande van Dr Johnson. Hy wil dit gee vir mense wat: •met ‘n besigheid wil begin •sterk medisyne nodig het om verskillende probleme op te los •‘n verlore minnaar terug te kry •‘n geliefde wat egbreuk pleeg te stop •medisyne vir mans om krag te gee •enige hofsake •‘n ongeluksfonds betyds te kry Skakel of Whatsapp 079-120-7165 Begin om goeie finansiële nuus te ontvang met: CHIEF MANDO •Huwelikskwessies •Verhoudingsprobleme •Skoonmaak van bose geeste in huis •Bring verlore minnaar terug •Probleme met geliefde wat verneuk •Ongelukfonds •Bevordering •Finansiële probleme •Onvoltooide werk van ander ‘dokters’ Skakel of Whatsapp 071-208-4900 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND PLANT AND PLANT AND PLANT AND TOOL HIRE HIRE
Peres
Aletta Johanna Gertruida Smith Magdalena Jantjies Sophia Thorpe
Gal. 6:1 “Broers, as iemand in die een of ander sonde val, moet julle wat julle deur die Gees laat lei, so iemand in ‘n gees van sagmoedigheid reghelp. En pas op: jy kan self ook in versoeking kom.” Evangelis Jacobs SCAN TO DONATE RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MEISIEMEISIE MEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 WILLIEWILLIE WILLIEWILLIE (Male) Born 21/11/2021 ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 JANIJANI JANIJANI (Female) Born 15/08/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply BAKGABAKGA BAKGATT TT T (Male) Born 29/11/2022 CHARLIE&JA CHARLIE&JACKCK CKCK CK (Males)Born 26/09/2022 BRAKKIEBRAKKIE BRAKKIEBRAKKIE BRAKKIE (Female) Born 01/08/2022 BIBIBIBI BIBIBIBI BIBI (Female) Born 28/10/2022
087 095 3617 info@jptek.co.za www.jptek.africa KRY JOU SONKRAG EN BATTERY SISTEEM BY ONS!

CBI besoek nuwe herwinningsterrein

ningsaanleg van elke inwoner verwag om hulle werk makliker te maak.

Soos in die verlede sal inwoners nog altyd plastieksakke ontvang, maar die witsakke is bedoel vir dit wat herwin kan word.

Koerant nou digitaal beskikbaar

ELKE besigheid moet altyd vernuwe en nuwe idees en tendense in hul bedryf, ondersoek en op die proef stel. Elke besigheid is egter verskillend - party is meer gerig op die digitale mark as ander.

Die platteland se voorkeure en behoeftes is ook heeltemal verskillend van dié van stadsgebiede.

Ook die koerantbedryf gaan deur faseseen hiervan is die verskuiwing na digitale platforms wat sosiale media, interaktiewe webtuistes en apps (toeps) insluit.

is, sal teen 1 Februarie ten volle funksioneer.

“Die digitale platvorms sal beskikbaar wees vir adverteerders om op te adverteer en diegene wat in die e-hoofkoerant adverteer kan ekstra blootstelling kry deur hul advertensie/s in die e-hoofkoerant aan hul webtuistes te laat koppel met ‘n QR-kode. Die QR-kode sal jou dan direk neem na byvoorbeeld die adverteerder se webtuiste.

Die platvorm maak dit ook moontlik om ook ‘n video insetsel van ‘n besigheid of ‘n nuusberig te plaas”.

Op 8 Desember het David Nasson en die munisipale bestuurspan wat betrokke was by die nuwe herwinningsaanleg, CBI uitgenooi om die nuwe perseel te besoek.

Tydens die besoek kon sakelui meer uitvind oor die aanleg se vordering wat werk verskaf aan 12 persone.

Vullis in swartsakke word by die aanleg afgelaai waarna dit op ‘n vervoerband geplaas om uitgesorteer te word in plastiek, glas, karton/papier, metaal en res van die afval wat nie verwerk kan word nie. Dit word in houers saamgedruk en na die stortterrein buite P.A. Hamlet vervoer.

Voordele vir inwoners

Gedurende 2023 sal ‘n pamflet saam met inwoners se munisipale rekening uitgestuur word om te verduidelik wat die nuwe herwin-

Die volgende moet uitgesluit word:

1) Enigiets wat olie bevat (bv: botter/margarienbakkie, olie of kook-olie bottels)

2) Enige nat produkte

3) Hardeplastiek wat raas

4) Die ringetjies/proppies van plastiek bottels/melkboksies.

5) Aan ‘n meer positiewe kant sal inwoners later vergoed word vir die herwinning wat in die witsakke geplaas word.

6) Die persele op P.A. Hamlet en en in Lyllestraat, Ceres is oop vanaf 08:00 tot 16:00 vanaf Maandag tot Vrydag en van 8:00 tot 13:00 op Saterdae.

CBI bedank die Witzenberg munisipaliteit vir die perseel wat gebou is. Dit sal help om die streek skoon en netjies te hou.

Marktendense Marktendense in Afrika wys tans dat 70% die papier weergawe verkies en 30% die digitale weergawe. In die Witzenbergstreek lyk dit tans of meer as 55% die gedrukte weergawe verkies teenoor ongeveer 45% wat digitaal verkies.

Meer lesers (veral die jonger geslag) verkies om deesdae selektief sekere berigte digitaal/aanlyn te lees.

Die Interaktiewe Advertensieburo het onlangs syfers rakende digitale advertensie bekendgemaak. Ten spyte van die CV-19 pandemie het die digitale reklamebedryf die afgelope jaar met 31% gegroei.

Dit is 21% meer as in 2020.

Digitale betaalde advertensies op die internet maak tans 32.3% uit van die totale advertensiespandering in Suid-Afrika. Die meeste advertensies gaan oor finansies, kos en alkohol.

Nuwe webtuiste ‘n Interaktiewe webtuiste sowel as ‘n toepaslike app wat spesifiek vir lesers van die Witzenberg Herald ontwerp

Niks is verniet nie Niks in besigheid en van waarde, is egter verniet nie. Daar sal steeds enkele mense wees wat kla oor die verkoopprys van koerante of tydskrifte en wat dit net wil lees indien dit verniet is - hetsy op winkelrakke of in digitale vorm. Koerante en tydskrifte sal in die toekoms moontlik net gedeeltelik in papierformaat verskyn.

Moeilike ekonomiese toestande vir besighede en maatskappye wat hul advertensies die laaste paar jaar drasties moes verminder asook hoër petrolpryse, die voortslepende oorlog in Oekraïne en lesers wat meer en meer digitale publikasies verkies, dra by tot die tendens.

Die groot meerderheid lesers verkies steeds betaalde gehalte-inhoud (hetsy digitaal of gedruk) bo gratis en by tye vals of niksseggende nuus. Kostes

Die digitale weergawe se koste beloop R39 pm.

Indien jy vir jaar inteken beloop die koste R416 per jaar vir 49 uitgawes.

‘n Skakel (link) word aan die digitale-intekenaar gestuur en hy/sy kan dit op enige digitale platvorm lees of uitdruk.

Lesers kan vanaf 1 Februarie 2023 maklik inteken en vinnig aanlyn vir die koerant betaal.

Adverteerders gaan ook drie keuses kry om net in die papier-weergawe, papier en digitale weergawe of net digitale weergawe, te adverteer.

Exciting new opportunity at Ceres Superspar

BAKERY

(023) 316-2226

Exciting new opportunity at Ceres Superspar

COUNTERHANDS

The following requirements are needed: • Must be able to handle & work under pressure • Excellent people’s skills

• Must be willing to work weekends & shifts • Must be fully bilingual • Preferably reside in Ceres or Wolseley •

Previous experience in this profession will be advantageous

• Must have matric • Must have knowledge of hygiene in the workplace.

Salary negotiable

Should you meet all the requirements, please e-mail your full CV (ID included) to: ceres3@retail.spar.co.za

For attention: Human Resources

Applications close: 25 January 2023

Employment acceptance: Willing to join as soon as possible

Should you not receive any feedback by 8 February 2023, please consider your application unsuccessful.

Previous bakery experience

fully bilingual

be advantageous

Matric is a requirement

be energetic, confident and work promptly and accurately

Understanding of retail law, security as well as food safety and hygiene • Will be responsible for ordering of stock for the department • Excellent personal skills and be able to manage staff and handle clients, queries and complaints and remain calm under pressure • Must be able to work with large groups of people as well as individually • Must have qualities of a manager, previous management experiences will be an advantage • Forecasting future sales and sales targets.

Salary negotiable

Should you meet all the requirements, please e-mail your full CV (ID included) to: ceres3@retail.spar.co.za

For attention: Human Resources

Applications close: 25 January 2023

Employment acceptance: Willing to join as soon as possible

Should you not receive any feedback by 8 February 2023, please consider your application unsuccessful.

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 7
Teken in vir slegs R39 per maand vanaf 1 Februarie
BIETJIE meer as ‘n maand gelede het plaaslike sakelui saam met munisipale amptenare, Ceres se nuwe herwinningsterrein besoek.
087 095 3617 info@jptek.co.za www.jptek.africa BACKUP POWER SOLUTIONS inverters batteries solar panels CERESCERES CERESCERES CERES (023)
316-2226
MANAGER
The following requirements are needed: • Must be able to work under and handle pressure
Must be willing to work shifts and weekends
Must be
will
• Must
CERESCERES CERES
CERESCERES

Karatekas pluk die vrugte van hul harde werk

Witzenberg Herald

CHARLIE Hofmeyr se eerste krieketspan het van 11-13 Januarie aan die Paarl Gimnasium kriekettoernooi deelgeneem. Op die eerste dag verloor hulle met 8 paaltjies teen Wynberg B (50 boulbeurte). Op die tweede dag gaan dinge beter en klop hulle Curro Durbanville met 7 paaltjies (20 beurte). Luan Giliomee slaan 35 lopies en Keahan Alexander neem drie paaltjies vir 11 lopies. In die tweede wedstryd klop hulle Bellville B met 124 lopies (20 beurte). Luan Giliomee (75) en Reagan Davids (60) blink uit met die kolf. Keahan Alexander laat drie paaltjies kantel vir slegs 7 lopies. Op die derde dag verloor Charlies met een paaltjie teen Rondebosch B (50 beurte). Johan Bohlmann (69) en Reagan Davids (45) is Charlies se beste kolwers. Daniël Bakkes neem 5/22.

Michiel wen kompetisie

CERES gholfklub het Saterdag 14 Januarie hul maandelikse houespel kompetisie aangebied.

Michiel Herholdt was die wenner met 69 houe. Johan du Toit was in die tweede plek met 70 houe gevolg deur Altus Joubert met 71 houe en Carel Matthee sr. met 72 houe.

Naweek kompetisie

Vrydag 20 Januarie is die baan gesluit met die De Keur gholfdag wat plaasvind. Saterdag en Sondag vind die Ceres Ope en Ceres Junior Ope plaas.

Sosiale-kompetisie

Die eerste naaste aan die kol kompetisie (putjie 4 se skoonveld) is Vrydag 13 Januarie tussen 15:30 en 18:00 aangebied.

STUDENTE van

het onlangs deelgeneem aan ‘n internasionale karatetoernooi teen Amerika. Byna 400 karatekas het aan die kompetisie deelgeneem. Karatekas van Howbill het ook deelgeneem en besonder goed gevaar. Wilmie van Wyk het ‘n goue medaljé verower, Shakiel Januarie (brons), Monray Apools (goud), Rosemary Fransman (silwer) en Franzonia Apools (silwer). Hier is die karatekas saam met Ria en Elzaan van Howbill afgeneem. * Die groep kinders neem al jare deel aan die dissiplineprogram wat op Howbill aangebied word. Vir meer inligting hieroor, skakel 083-3768989 of stuur ‘n epos na renshiandries@gmail.com

CERES

VEILING: VRYDAG 10 FEBRUARIE 2023 OM 11:00.

Plek: Op die perseel.

Besigtig: Slegs per afspraak.

Die plaas van 985ha is minder as 200km vanaf Kaapstad geleë.

Ongeveer 300ha is bewerkbare lande en die res is natuurlike weiding. Verdeel in 4 kampe.

2 Klein kampies onder besproeiing.

Water: 3 Fonteine, 2 boorgate en 3 damme.

Gemiddelde jaarlikse reënval van 240mm.

Geboue : Goeie 3 slaapkamerwoonhuis met 2 badkamers, 1 slaapkamerwoonstel, motorhuise, 2 werkershuise, 3 geboude store, nuwe staalstruktuur stoor.

Geen Eskomkrag – maak van sonpanele gebruik.

Mooi omgewing. Ideale leefstylplaas met ‘n goeie inkomste potensiaal uit vee.

NAVRAE: Willie van Rensburg - 083 261 7641 willie.vanrensburg@homeandhectare.com

Albie Loubser - 082 573 9902 albie.loubser@homeandhectare.com

VOORWAARDES:

CERES krieketklub het op Saterdag 14 Januarie die 2023 seisoen begin met ‘n maklike oorwinning oor Wolseley. Ceres het die 50 boulbeurt wedstryd met sewe paaltjies gewen. Ceres was uitstekend met hul veldwerk. Kyle Nasson is aangewys as die speler van die wedstryd en het 49 onoorwonne lopies aangeteken. Die vier spelers het vir Ceres uitgeblink. VLNR: Graig Louw, Kyle Nasson, Sheraldo Poole en Aaron Swartz.

20 Spelers het deelgeneem. Die prysgeld word gedeel tussen Glenny Nasson en Hendry Titus wat gesamentlik eerste was en Michiel Herholdt wat in die derde plek was.

Citrusdal Ope

Clement de Bruin van Ceres gholfklub het Saterdag 14 Januarie die Citrusdal Ope met twee houe gewen.

Hy het tellings van 70 en 66 aangeteken vir ‘n telling van 136 houe. Klaas Keffers van Lutzville was tweede op 138 houe.

Leonard Cedras van Ceres was gesamentlik in die 7de plek met 142 houe (69 en 73).

WITZENBERG HERALD Friday, January 20, 2023 8
Sport
Saterdag 21 Januarie 2023 om 08:00 Hele dag se heerlike tennis word gespeel. CeresTCeresT Ceres Tennisklub bied aan: ennisklub bied aan: ennisklub bied aan: bied aan: PIETMAN BASSON GEMENGDE TENNISTOERNOOI Met trots geborg deur: Met trots geborg Met trots geborg deur: Met trots geborg CERESCERES CERESCERES CERES (023) 316-2226 Vir enige verdere navrae, skakel: ALMA GOOSENVICTOR HENDRIKZ 083-443-0881083-301-6941
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
MICHIEL Herholdt was die wenner met 69 houe. Andries Douglas Karate
vereis vir die registrasieproses. Alle goedere sal met ‘n reserweprys verkoop word. Die regulasies van die Verbruikerswet, Wet
van
is beskikbaar op
*Elektroniese betaling. *FICA-dokumenteword
68
2008,
http://www.gov.za/documents/consumerprotection-act-regulations
VEE- EN LEEFSTYLPLAAS – CERES KAROO MEULENHOF

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.