Witzenberg Herald Vol.24 no. 28 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 24 no. 28

R7.50

Friday, July 23, 2021

Since 1997

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 22 Julie

Vrydag 23 Julie

- 4° 10°

- 4° 13°

Saterdag 24 Julie

Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za

REFRIGERATION • AIR CONDITIONING

Artisan bakery sourdough breads

Sondag 25 Julie

- 1° 18°

COOL TECH COOLTECH

060-911-9535 (OORKANT WITZENBERG MUNISIPALITEIT)

3° 20°

Ceres Koekedouw dam

81,5%

Lesing: 2021/07/21

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Padreling deurboor motor

Vrou sterf tragies ‘n INWONER van Nduli is Sondagoggend dood nadat hy deur ‘n Ford Ranger bakkie met ‘n CF-registrasienommer getref is. Volgens die polisie is Malibongwe Stuurman (38) omstreeks 11:11 dood nadat hy die pad by die Warm Bokkeveld korrektiewe sentrum na Nduli probeer kruis het. Die bakkie was van Calvinia in Ceres se rigting onderweg.

Polisielid vasgetrek DIE Wes-Kaap SAPD se anti-korrupsieeenheid het verlede week ‘n plaaslike polisielid toegesluit. Die inhegtenisname van sers. Daniël Davids (47), ‘n polisielid van Wolseley, kom na ‘n ondersoek waar ‘n groot hoeveelheid mandrax pille op 10 Junie by dié polisiestasie verdwyn het. Davids is Donderdag 15 Julie in hegtenis

geneem waar hy later in die Tulbagh polisieselle aangehou is. Hy het Vrydag 16 Julie vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn op aanklagte van ondermeer korrupsie. Die saak is na 19 Augustus uitgestel vir verdere ondersoek. Borgtog van R4000 is aan hom toegestaan. Davids is die afgelope 17 jaar werksaam by Wolseley SAPD en is nog nie geskors nie.

‘n VROU is dood en ‘n bewaarder is ernstig beseer toe hulle voertuig Sondagaand teen ‘n sperreling gebots het. Volgens die Tulbagh polisie het die ongeluk omstreeks 21:45 plaasgevind tussen die twee Tulbagh-kruisings. Johnly Jacobs (42) van Bella Vista en ‘n bewaarder by Voorberg gevangenis, het Sondagaand die silwerkleurige Opel Astra bestuur en was op pad na die Voorberg gevangenis waar hy woon. Hy het vermoedelik beheer oor sy voertuig verloor en die staal sperreling langs die pad getref. Die reling het die voertuig deurboor en het na die ongeluk byna 10 meter agter die voertuig uitgesteek. René Sampies (29) van Bella Vista, wat ‘n saamrygeleentheid saam met Johnly gekry het, is opslag dood. Kritieke toestand Jacobs het ernstige inwendige beserings opgedoen en is op die toneel gestabiliseer. Hy is later na die Ceres provinsiale hospitaal vervoer voordat hy na Tygerberg hospitaal oorgeplaas is. Hy verkeer tans in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

JOHNLY Jacobs (42) is ernstig beseer en sy passasier dood in die ongeluk buite Tulbagh.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.