Witzenberg
DIE Wolseley SAPD se ondersoek na die moord van ‘n jong vrou is nog nie afgehandel nie.
Die polisie is Maandag 27 Mei omstreeks 23:45 na Hopestraat ontbied waar ‘n Sothoman hulle vertel het van ‘n jong vrou wat dood is op ‘n voetpaadjie in die woonbuurt.
Die polisie is na die toneel in White City, Pine Valley waar hulle die liggaam van
Ntseliseng Ramonyatsi (18) aangetref het. Met nadere ondersoek is ‘n verdagte geïdentifiseer en is hy met twee steekwonde aan sy bene, deur die polisie in hegtenis geneem.
Kopano Stierman (18) het op 6 Junie in die hof verskyn waarna die saak na 4 Julie uitgestel is. Hy is op borg van R2 000 vrygelaat.
VYF streke in die Wes-Kaap het verlede Woensdag 5 Junie aan die provinsiale reddingsuitdaging op Ceres deelgeneem. Dit is die eerste keer dat dié uitdaging op Ceres aangebied is. EMS reddingspanne het teen tyd teen mekaar deelgeneem in verskillende reddingsdissiplines.
‘n BAKKIE en ‘n motor het verlede Dinsdag 4 Junie teen mekaar gebots. Die ongeluk het tussen Ceres en Nduli plaasgevind. Nooddienste- en ambulanspersoneel was vinnig op die toneel. * Gedurende die week van 3-9 Junie was daar 236 padblokkades deur verkeersbeamptes in die provinsie beman en meer as 21 115 voertuie is nagegaan. Een en vyftig persone is gearresteer waarvan 43 vir dronkbestuur. Daar was 19 ongelukke waarin 20 mense gesterf het. Hiervan was 11 voetgangers. Voetganger sterftes wek steeds kommer in die Wes-Kaap. Die afgelope twee weke het meer as 20 voetgangers gesterf, twee daarvan op 26 Mei op Ceres (Sien berig).
Bestuurders nog soek in twee tref-en-trap voorvalle
TWEE onbekende mans het onlangs gesterf toe hulle in twee afsonderlike voorvalle deur motorvoertuie buite Ceres getref is.
Die twee tref-en-trap voorvalle het byna ‘n maand gelede plaasgevind, skaars 10 kilometer van mekaar.
Die polisie vra weer die Witzenberg gemeenskap om na vore te kom met inligting of indien hulle weet van iemand wie se voertuie onlangs beskadig is.
Beide motorbestuurders het van die toneel weggejaag.
Die eerste voorval het omstreeks 20:05 op Sondag 26 Mei plaasgevind waartydens ‘n 28-jarige man op die R46 op pad na Theronsberg dood is toe hy deur ‘n voertuig getref is.
Die tweede voorval het omstreeks 23:26 op die Bo-Swaarmoedpad naby De Eiken en Lakenvlei plaasgevind.
Indien iemand iets weet van die voorvalle, kan hulle s/kst. Sikade of s/sers. Laban skakel by (023) 316-8500.
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com WH H e r a l d
Volume 27 no. 23 R 10 Friday, 14 June 2024 CERES KOEKEDOUW DAM 77% TULBAGH DAM 91% WAVERENSKROON TULBAGH 22% Lesings geneem: 2024/06/12 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 13 Junie 5° 22° Vrydag 14 Junie Saterdag 15 Junie Sondag 16 Junie 8° 24° 6° 22° 3° 17° (023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za
Vrou (18) sterf, man kry borg
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 13 - 16 JUNE 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL. CERES CERES CERES CERES CERESSUPERSP SUPERSP SUPERSP SUPERSP SUPERSPARAR ARAR AR (023)316-2226 Sunlight Auto Washing Powder or Liquid 2kg/1.5L Weetbix 450g Matured Rump or Sirloin steak SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 Bulk Lamb braai chops Malva pudding Spar Rusks ass. 450g 1kg Spar 40% Daily fat spread tub Oranges 5.5kg bag Spar White sugar 2kg 2L Spar Sunflower or Canola oil 13499 p/kg 59 99 45 99 14999 p/kg 29 99 Spar Cake Flour 2.5kg Spar Toilet Tissue Mini 1-ply 18’s 59 99 64 99 29 99 each 34 99 39 99 each 36 99 Crosse & Blackwell Tangy and Creamy Mayonnaise 750g only 29 99 each 34 99 each Voortrekkerstraat 112, CERES (023) 312-1057 2021 Toyota Hilux 2.8GD-6 DC 4x4 Raider A/T 176 000km [15% balloon payment l 72 months] From R10 399 FSP NO: 28260. TERMS AND CONDITIONS APPLY. KILOMETERS MAY DIFFER. RATE IS DETERMINED ON CLIENT’S RISK CATEGORY. THERE IS MANY MORE STOCK TO CHOOSE FROM 2021 Toyota Hilux 2.4GD-6 DC 4x4 M 137 000km [15% balloon payment l 72 months] From R8 899
FOTO: Trevor Felix
Boek word by museum bekendgestel
DIE boek Eindelose Vreugde is Isak Hendriks (inlas) se eerste boek. Die boekbekendstelling vind op Saterdag 22 Junie tussen 15:00-16:00 plaas in die Togryers museum op Ceres. Met die publikasie motiveer hy skoolleerders om ten spyte van uitdagings van vrees en onsekerhede, aan te hou droom tot hul sukses bereik. Hy motiveer en bring hulde aan sy leerders vir wie hy in die Witzenbergstreek skoolgehou het. Die leerders het bygedra tot die titel van die boek. Voordat Isak skoolhoof geword het in die Eden- en Weskusdistrik, het hy skoolgehou by Wangenella primêr, Tandfontein primêr, Ceres primêr en Mooi Uitsig primêr. Tans werk hy as raadgewer vir Year Beyond en WKOD tussen skole in die Ceres-omgewing.
WEES INGELIG WEES WAAKSAAM
Koop asb. kaartjies vir Sound of Freedom vir meer inligting rondom hierdie saak MENSE HANDEL / CHILD TRAFFICKING
• Jaarliks $172 Biljoen Dollar Netwerk
• Daagliks 2 100 weerlose mense Verwante sosiale dilemmas:
• Pornografie
• Prostitusie
• Dwelmhandel
• Sosiale Media
Hou asb. die volgende Witzenberg Herald dop om meer hiervan te lees!
Vir inligting skakel Kerkkantoor (023) 313-3694 Alma 083-443-0881
‘n AUSTRALIESE kardioloog, dr. Geoff Toogood, het eendag onpaar sokkies werk toe gedra omdat sy hond al sy sokkies gekou het. Bespiegeling het hierna oor sy geestesgesondheid ontstaan. As gevolg van hierdie ervaring het Geoff, Crazysocks4docs Day gestig. Hierdie inisiatief is gebore om bewustheid te kweek en die stigma rondom gesondheidswerkers se geestesgesondheid aan te spreek. Die Ithemba-stigting het dié veldtog ‘n paar jaar gelede na Suid-Afrika gebring. Op die eerste Vrydag van Juniemaand, word almal in die gesondheidsorggemeenskap - sowel as die publiek - aangemoedig om prettige, funky, kleurvolle of onpaar sokkies te dra om bewustheid te skep oor die druk wat gesondheidswerkers in die gesig staar. Vanjaar was die eerste keer dat die Togryers museum op Ceres op 7 Junie by die bewusmakingsveldtog aangesluit het. Die museum het die gemeenskap aangemoedig om prettige sokkies te dra om hul ondersteuning aan plaaslike gesondheidswerkers te wys.
VLNR: Dr. Lizette Bezuidenhout, dr. Marinus Blomerus, dr. Ilze Viljoen en dr. Liezel Roux.
nuusbrokkies
DIE Togryers museum se koffievles - en sopprojek, benodig nog leë koffiebottels en sop produkte soos sopmengsel, gesplitte ertjies, rys, stampmielies, lensies en pakkies sop. Ons sal enige donasies verwelkom.
IS jy die Witzenbergstreek se volgende Landbouwerker van die Jaar? Die streeksfunksie vind plaas op 25 Julie 2024. Vir navrae skakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of e-pos na: edna@kbos.co.za
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas van 23-30 September 2024. Belangstellendes kan navrae rig aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan isaacjacobs50@ yahoo.com
MIN tyd is oor om politieke verkiesingsplakkate te verwyder. Politieke partye moet volgens munisipale regulasies alle plakkate binne 14 dae nadat die verkiesing plaasgevind het, verwyder. Die sperdatum hiervoor is Donderdag 13 Junie. * Vrywilligers het Maandag begin om die DA-plakkate af te haal. Boetes kan na die spertyd aan politieke partye uitgereik word en depositos kan verbeur word aan die munisipaliteit. In Kaapstad is die boete R134.10 per plakkaat en in Johannesburg R500 per plakkaat.
2 l WITZENBERG HERALD l 14 JUNE 2024
REEN het van 1-12 Junie oor ‘n wydverspreide gebied in die Witzenbergstreek geval. In die Warm Bokkeveld wat Ceres dorp insluit is 125.5 mm gemeet, in die Bo-Swaarmoed en Lakenvlei omgewing is 136.5 mm, in die Koue Bokkeveld (Bronaar) 43.2 mm en in die Agter-Witzenbergvallei 199.1mm. In die Winterhoek is 78.4 mm gemeet en by Romansrivier 105.5 mm. ** Die Ceres Koekedouwdam staan tans op 77%, Tulbagh dorpsdam is nou 91% vol en die Waverenskroondam 22%. Die stand van die damme in die voorafgaande twee weke was Ceres Koekedouwdam 56% en 64.5% (styging van 21% in twee weke), Tulbagh dorpsdam 83% en 88% en die Waverenskroondam was 23% en 17%. * Reënvalsyfers word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.
Streekhof
Plaaswerker (32) dood nadat vriend hom met staalpyp slaan
DIE man wat verlede jaar ‘n plaaswerker van die Koue Bokkeveld met ‘n staalpyp aangerand en wie later aan sy beserings beswyk het, het die week in die streekhof verskyn.
Rhamkati Tslana (31) moet weer op 26 Junie in die Ceres streekhof verskyn op ‘n klag van moord.
Bokang Motinkhoane (32) van die Heldersig plaas in die Koue Bokkeveld is op 22 September 2023 omstreeks 13:30 deur Tslana aangerand naby Slangboskloof. Motinkhoane is volgens die polisie met ‘n staalpyp van 1.2 meter teen die kop geslaan nadat Tslana hom voor die aanval van ‘n verhouding met sy vrou beskuldig het. Motinkhoane is met ‘n AMS noodhelikopter na Tygerberg hospitaal gevlieg waar hy later aan sy beserings beswyk het. Tslana is na die voorval deur die polisie gearresteer. Hy staan tereg op aanklagte van aanranding om ernstig te beseer en moord.
Pa en seun rig vertoë aan DOV
DIE saak teen ‘n Tulbagh wynmaker en sy seun wat in die hof verskyn op aanklagte van aanranding, is weer uitgestel.
Die klagtes teen Andries Jordaan (57) van Theuniskraal boerdery en sy seun, Ernst (25), hou verband met ‘n voorval op 18 Januarie waar hulle na bewering ‘n verfbalgeweer gevat en op kort afstand ‘n kind daarmee geskiet het.
Die voorval het omstreeks 19:00 plaasgevind waar ‘n groep plaaskinders na bewering besig was om druiwe op die plaas te steel.
‘n 12-Jarige seun is twee keer getref. Jordaan en sy seun is op 30 Januarie gearresteer maar later op waarskuwing vrygelaat tot met hul eerste verskyning op Dinsdag 13 Februarie in die Tulbagh landdroshof. Sake van aanranding om ernstig te beseer word teen Jordaan en sy seun ondersoek en ‘n klag van aanranding gewoon teen Jordaan sr. Vertoë
Die Jordaans het vertoë aan die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) gerig. ‘n Finale uitstel is toegestaan voordat die saak na 24 Junie uitgestel is.
Hof wag vir geestesgesondheids-evaluering
‘n MAN (44) wat meer as ‘n jaar gelede sy saambly vrou wreed met ‘n piksteel doodgeslaan het terwyl haar kinders in die huis was, se saak is weer uitgestel.
Lehlohonolo Joseph Mokhoabane (regs) is verlede jaar vir sielkundige waarneming verwys. Die hof wag egter steeds op ‘n geestesgesondheidsevaluering en verslag. Hy moet weer op 8 Julie in die Ceres landdroshof verskyn.
Mokhoabane is op 17 Februarie 2023 gearresteer weens dié grumoord. Drie kinders onder die ouderdom van 6 jaar is wees gelaat nadat hulle ma (32) in een van die grusaamste voorvalle in die Witzenbergstreek, met ‘n piksteel doodgeslaan is. Die moord het omstreeks 08:50 op ‘n plaas in die Onder-Swaarmoedomgewing plaasgevind.
Ander saak
Mokhoabane is einde April 2022 ook gearresteer toe die Valke hom vasgetrek het vir die onwettige kweek en handel in dagga. Daar is op nagenoeg R171 000 se dagga en 79.95 kg se gedroogde dagga met ‘n beraamde straatwaarde van nagenoeg R90 000 beslag gelê.
‘n RUKKIE gelede het Chantel Vergotine ‘n plasing op sosiale media gemaak oor Tiek wat tuinmaak op die hoek van Venus- en Marsstraat in die Rooikamp woonbuurt op Ceres. Die plasing is raakgesien deur die Togryers museum en twee vriende van die museum, dr. Frank Freeman en Frans Conradie, het ingespring om Tiek te help met kompos, aalwyne en gereedskap. #cereslypositive
14 JUNE 2024 l WITZENBERG HERALD l 3 FIRE DETECTION | INVERTERS & SONPANELE | CCTV INSTALLASIES | ALARMS | TOEGANGSBEHEER (FINGER PRINT/FACIAL READERS, HEK MOTORS, STRIKER LOCKS) Kom besoek ons nuwe kantore by die Harmoniegebou, Voortrekkerstraat 17D, Ceres (oorkant Charlie Hofmeyr se A-hokkieveld) 023 1000 515 info@jptek.co.za www.jptek.africa
Mokhoabane (44).
MOOI Uitsig primêr, die leerders en die beheerliggaam is trots op Kelly-Ann Evans wat ingesluit is in die Wes-Kaap netbalspan. Bella Vista rugbyklub het ‘n bydrae gemaak tot haar uitgawes. Hier is sy saam met lede van Bella Vista rugbybestuur en haar afrigters, Franzette van Wyk en Tiffany Pharo.
‘n PLAASLIKE kontrakteur van die Witzenbergstreek, het onlangs gehelp met ‘n skoonmaakoperasie by ‘n woonhuis op Ceres. Hierdie inisiatief is geloods in samewerking met die Witzenberg munisipaliteit. Daar is later ook komberse en ‘n kospakkie oorhandig aan die bejaarde inwoner. VLNR: Christophe Seroot (gemeenskapswerker), die huiseienaar, Dirk Swart en die kontrakteur, Adam Adams.
Hierdie geleentheid het by Graaff Packing ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling met goeie groei vooruitsigte. Gekose kandidaat sal onderhewig wees aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.
ASSISTENT VERPAKKINGSBESTUURDER
Vereistes:
•Toepaslike naskoolse kwalifikasie in ’n landbourigting
•Bewese kennis van paklyn- en pakinstruksie bestuur van Steen- en Kernvrugte
•Kennis van pakmateriaal
•Goeie kommunikasie vermoëns in beide Afrikaans en Engels
•Rekenaarvaardig (Micosoft Excel, Word ens.)
•Kennis van BRC standaarde
•Goeie menseverhoudinge en moet dissipline kan handhaaf
•Sin vir detail en akkuraatheid
•Moet onder druk kan werk
•Bereid om oortyd te werk
•Moet in spanverband kan werk
Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket.
E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: mwnti@iafrica.com
Sluitingsdatum vir aansoeke: 5 Julie 2024
Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
THE Western Cape Blood Service (WCBS) is thrilled to announce its winter trimester campaign, where we aim to encourage the public to embrace their inner hero by donating blood during the cold winter period. Despite the cold weather and school holidays, it is our blood donors who step up to save lives, just like true heroes. For more information or to find your closest blood donation clinic, please visit www.wcbs.org.za, download the WCBS App, or send a WhatsApp to 060 549 7244. Do something remarkable - donate blood.
BELLA Vista Hoërskool wil hul opregte dank uitspreek teenoor die Bella Vista rugbyklub se Ondersteunersklub vir die skenking aan Harold de Silva asook die o/15 netbalspelers wat aan die Kay Motsepe netbaltoernooi in Kuilsrivier deelgeneem het.
CERESCERES CERESCERES CERES (023) 316-2226
Exciting new opportunities at Ceres Superspar
CASHIERS (FULL TIME)
The following requirements are needed:
•Confident and honest
•Ability to remain calm under pressure
•A sense of responsibility
•Be able to work under pressure
•Must have people’s skills (must have previously worked with clients and must understand customer service)
•Willing to work shifts and weekends
•Fully bilingual (English & Afrikaans)
•Must have matric
•Willing to join as soon as possible.
•Preferably reside in Ceres/Wolseley
Should you meet all the requirements, please e-mail your full CV (ID and matric certificate included) to: ceres2@retail.spar.co.za or ceres.superspar2@gmail.com
For attention : Human Resources
Closing date for applications: Thursday 20 June 2024
Employment acceptance: Willing to join as soon as possible
Should you not receive any feedback by Thursday 27 June 2024, please consider your application unsuccessful.
Please do not apply via Facebook, please e-mail all cv’s
4 l WITZENBERG HERALD l 14 JUNE 2024
HAROLD de Silva van Bella Vista Hoërskool is in die o/16 Boland Grant Khomo rugbyspan opgeneem. Harold sal die Boland-span tydens die Junie skoolvakansie in Gqeberha verteenwoordig.
Post Fire Season - Reflecting on a Challenging Season
THE Cape Winelands District Municipality’s (CWDMs) Fire Services hosted a post-fire season event on 31 May.
This gathering provided an opportunity for partners, role players, and service providers, including Leading Edge (aerial resources), CapeNature, the Western Cape Government, Winelands Fire Protection Association (FPA), CWDM Fire Services, and their Communica-
tions unit, to share statistics, highlights, challenges, and lessons learned from the 2023/ 2024 fire season.
During the period 1 July 2023 to 30 April 2024, a total of 1,435 fires were reported to the CWDM’s control room.
Most veld fire ignitions occurred within the boundaries of Stellenbosch and Drakenstein, accounting for 69% of all calls. The frequency
of veld fires peaked from October 2023 to April 2024.
The most demanding period occurred between 22 January and 15 February 2024, during which time, the district suffered multiple major fires simultaneously.
These, include but are not limited to the massive Kluitjieskraal and Brandvlei fires.
Extreme weather conditions, high tempera-
tures and strong winds, combined with the excessive fuel load provided by aged natural and alien vegetation, made suppression operations exceptionally challenging.
Collaboration among interagency partners and role players was crucial in effectively managing the high number of fire incidents.
“By pooling our resources and efforts in a co-ordinated manner we were able to deal with fire incidents effectively and efficiently and achieve our goals of saving lives, property, the environment, and livelihoods.” explained Wayne Josias, CWDM Fire Chief.
Despite property damage to vineyards, orchards, water infrastructure and fences, there were no civilian or firefighter casualties.
“From the firefighters, operational and administrative, the ground teams to the pilots, all displayed tremendous dedication, commitment and skill during this past season. Was it not for their exceptional work, Cape Winelands would have experienced far greater damage and losses of property and possibly lives.” the Executive Mayor, Ald (Dr) Elna von Schlicht proclaimed during her address.
“As we transition from fire season to the post-season period, Cape Nature and CWDM Fire Services will focus on understanding veld biodiversity and the impact of climate change on our ecosystem. The Winelands Fire Protection Agency (FPA) will assist landowners in maintaining fire breaks, reducing excessive fuel loads around structures, and clearing vegetation”.
While winter approaches, vigilance remains essential due to the predicted dry weather. If residents encounter a veld fire, please report it to (021) 887-4446
Message from the Western Cape Department of Health - Protect children from smoking or vaping
THE message from the Western Cape Department of Health and Wellness on World No Tobacco Day (31 May) is that it is never too late to quit smoking and vaping.
This year’s theme is, “protecting children from tobacco industry interference” which focuses on advocating for an end to the targeting of youth with harmful tobacco and related smoking products.
“We are seeing an increase in the use of e-cigarettes (also known as electronic cigarettes or vapes) in especially young people, which comes with many risks, including harm to the lungs and brain. According to the World Health Organisation, vaping has been proven ineffective as a way to quit smoking. People who want to quit smoking should aim to stop all together, and not just switch one habit for another. Vaping also poses risks to non-smokers and can have harmful health effects, especially on young people whose brains are more sensitive to nicotine”.
Young people who vape are three times more likely to take up smoking. The Department urges parents or caregivers to urgently address their youngster’s vaping as
38 Faure Street, Ceres Prospect Complex
Contact / Whatsapp: 071-647-4392
Unemployed and can’t find a job?
Don’t delay. Start your own business today for just R500
WE DO THE FOLLOWING:
•Market research
•Market finding
•Market creation
•Business Schooling (3 months)
•Business Training and Evaluation
•Business Plan
•Business Consultation
•Business Management
•Business Rescue
•Start-up Loan application
•Investment plans
•Business Membership (optional)
an important preventative step for both smoking and vaping in future.
E-cigarettes with nicotine are highly addictive and are harmful to health. Whilst longterm health effects are not fully understood, it has been established that they generate toxic substances, some of which are known to cause cancer and some that increase the risk of heart and lung disorders. Use of e-cigarettes can also affect brain development and lead to learning disorders for young people.
Pregnant women are also urged not to vape as fetal exposure to e-cigarettes can adversely affect the development of the baby. Exposure to emissions from e-cigarettes also poses risks to the fetus.
Both tobacco products and electronic nicotine delivery system (ENDS) pose risks to health. The safest approach is not to use either.
The levels of risk associated with using ENDS or tobacco products are likely to depend on a range of factors, some relating to the products used and some to the individual user. Factors include product type and characteristics, how the products are used, including frequency of use, how the products
are manufactured, who is using the product, user behaviour - user’s puffing style - and whether product characteristics are manipulated post-sale.
Toxicity is not the only factor in considering risk to an individual or a population from exposure to ENDS emissions. These factors may include the potential for abusing or manipulating the product, use by children and adolescents who otherwise would not have used cigarettes, simultaneous use with other tobacco products (dual or poly use) and children and adolescents going on to use smoked products following experimentation with ENDS.
Dual use, which is common, is at least as dangerous and likely more dangerous than smoking conventional cigarettes or using ecigarettes alone. Further, not all ENDS are the same and the risks to health may differ from one product to another, and from user to user.
The World Health Organisation published shocking research indicating that children between 13 and 15 years old use e-cigarettes at a higher rate than adults in WHO regions.
Canada and the United Kingdom are also seeing a significant increase in the e-ciga-
rette use under children.
Associate Professor Richard van Zyl-Smit, Professor and Consultant Pulmonologist at Groote Schuur Hospital (GSH) and University of Cape Town notes, “While vaping liquids do not contain tobacco, and there are reduced risks for tobacco-related diseases, there are still considerable numbers of toxins in vape fumes. The fumes can harm the lungs, the brain and blood vessels.”
Prof. Van Zyl-Smit and others conducted a pilot study on smoking and vaping in schools in South Africa.
It was the start of a bigger project, but they first looked at high income schools in Gauteng, KwaZulu-Natal and the Western Cape. They found low numbers of those smoking, but high levels of vaping even from grade 8, up to around 25% of matric learners vaping in these schools. The project is nearing its completion and they hope to have the full data analysed and published by mid-2024. Today is the best day to quit smoking. Quite smoking is the best thing you can do for your health, no matter your age or how long you have smoked.
14 JUNE 2024 l WITZENBERG HERALD l 5
CWDM Executive Mayor dr. Elna von Schlicht and Henry Prins (CWDM Municipal Manager) with the firefighters, reservists and officials of the 2023/2024 fire season.
IBM
Management
International Business
classifieds
Skakel ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Rachel Skippers
1948/05/22 - 2024/06/07
BEGRAFNIS: So. 16 Junie HuisHuis Huis: 09:00 Plaas Die Eike, Agter-Witzenberg KerkKerk KerkKerk
081-742-6706 n/u: 082-5753-181
1966/12/25 - 2024/06/09
ROUDIENS: Do. 13 Jun.
HuisHuis Huis: 19:00 Santa Rosastr. 3, Ceres
BEGRAFNIS: So. 16 Jun.
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276 w.t.o.
Kantoorspasie TE HUUR
te Van Eedengebou, Voortrekkerstraat, Ceres (Ou Witzenberg Herald perseel) Onmiddellik beskikbaar Vir navrae skakel Johanni by 082-738-5671
PLANTAND PLANTAND PLANTAND PLANTAND TOOLHIRE TOOLHIRE
Skoonvlei
Suspension
Brakes
and more André du PAndré du P André du PAndré du PPreezreez reezreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com
George wen Puma Garage kompetisie
Julle moet mekaar help wanneer julle swaarkry, want dan doen julle wat Christus wil hê.
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490
☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
You are forever in our hearts Chris, Lisa en Zetta
\ Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Select LAUNDRY
Whatsapp of skakel
082-821-3610
Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
+ Die item wat jy wil verkoop
R eëls: • Slegs items onder R1 000 • Slegs EEN item per Whatsapp
• Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na: Mans klere enskoene asook wintersklere vir mans en vroue Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 Saterdag: 09:00 - 12:30 na 066-316-3003 + Jou naam
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com
Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
6 l WITZENBERG HERALD l 14 JUNE 2024
Kerk: 10:00 Plaas Die Eike, Agter-Witzenberg GrafGraf GrafGraf Graf: Plaas Die Eike, Agter-Witzenberg
HuisHuis Huis: 09:00 Santa Rosastr. 3, Ceres KerkKerk KerkKerk Kerk: 10:00 Ceres Primêr Skoolsaal GrafGraf Graf: Bella Vista 081-742-6706 n/u: 082-5753-181 Selovia Noëletta Ceazer
Lizzy van Staden
1967/11/13 - 2024/06/09
BEGRAFNIS: Sat. 15 Jun HuisHuis Huis: 09:00 Buckinghamstr. 15 KerkKerk Kerk: 10:00 PPK, Bella Vista GrafGraf Graf: Bella Vista Her soul was fierce, her heart was brave and her mind was strong.
Boland Roll
Lawn
CENTRAL CERES MOTORS Service Center
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon
Voortrekker St., Ceres ☎
ROUDIENS: Do. 13 Jun 19:00 Shepherd’s House (Past. Freddy se Kerk)
on
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300
& Panelbeating
regassing
(023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
•
Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres MECHANICAL WORKSHOP • Engine overhaul • General Services
•
•
Whatsapp
HERALD Bondels
R30 per bondel (023) 316-2021
die woord
koerante te koop vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies
Evangelis Jacobs
Gal 6:2
PUMA Garage op Ceres het onlangs ‘n kompetisie aangebied. Die wenner van die kompetisie was George Sapaka.
Peter Versfeld wen kompetisie
DIE naweek het Ceres gholfklub ‘n individuele stableford aangebied.
Peter Versfeld het die kompetisie met 36 punte gewen. Carel Matthee was tweede met
CERES gholfklub het Vrydag 7 Junie hul eerste Sundowner 9 putjie-kompetisie vir 2024 aangebied. Lood Prins jr. was die wenner met 21 punte met Francois Marais (links) in die tweede plek met 18 punte.
35 punte gevolg deur Rossouw van Zyl en Henk Rossouw, beide met 34 punte.
Die gholfklub het Vrydag 7 Junie hul eerste Sundowner 9 putjie-kompetisie vir 2024 aangebied. Ceres Superspar borg vanjaar weer die pryse. Lood Prins jr. was die wenner met 21 punte. Francois Marais was in die tweede plek met 18 punte.
Spelers kan Vrydae vanaf 15:00 deelneem teen R120 vir 9 putjies. Die kompetisieformaat is individuele stableford.
Spelers moet die klub skakel by (023) 3123068 vir besprekings.
Juniemaand se klubkompetisies:
Op 15 Junie word ‘n enkel progressiewe stableford kompetisie aangebied, op 22 Junie ‘n enkel syfer plus kompetisie en op 29 Junie ‘n enkel stableford kompetisie.
Dit is ook weer tyd vir die jaarlikse Enkelspelen Pare-putjiespel kampioenskappe Inskrywingsfooi beloop R250 per speler. Indien lede vir beide enkels en dubbels inskryf, beloop die fooi R440 per speler.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is 11 Julie en die trekking sal op 12 Julie gedoen word.
Die eerste16 betaalde spelers/pare sal deel wees van die trekking. Inskrywings kan by die gholfklub se kroeg gedoen word of via 084-587-6332 of (023) 312-3068
DIE herstelwerk en bouwerk aan die Van Bredabrug op Ceres, is voltooi. Bouwerk het in Desember 2021 begin en is gedurende Mei 2024 voltooi. Die brug is opgegradeer teen ‘n koste van meer as R58 miljoen. Motoriste sowel as fietsryers en voetgangers, kan nou met veiligheid die verbeterde brug gebruik. * Die nuwe pad tussen P.A. Hamlet en die aansluiting by Theronsbergpas en Matroosberg, is ook voltooi. Beide se seremoniële opening sal later plaasvind sodra die Wes-Kaap se provinsiale kabinet gefinaliseer is.
FOTO: Pieter du Toit
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL
15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING
WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende nor male kantoor ure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.
Eiendom / Property
Restant Ged.5 van die plaas Boontjes Rivier Nr.262 / Remainder Ptn.5 of the farm Boontjes Rivier No.262, Tulbagh
Ligging / Location
Boontjiesrivier, Wolseley
Twee
jeugfotograwe
word na Rusland genooi
JEUGFOTOGRAWE van die Witzenbergstreek het geskitter by die IV International Youth Photo Contest Eurasia Noframes wat onlangs in Rusland aangebied is. Ané Sauer (16) van Hoërskool Charlie Hofmeyr en Thomas Bothè (18) van Wolseley - beide lede van Witzenberg Photographic Society, is uitgenooi na Rusland om hul toekennings te ontvang op die Eurasia kongres in Chelyabinsk wat vanaf 8 tot 12 Julie plaasvind. Net ‘n klein aantal jeug fotograwe is genooi. Witzenberg Photographic Society vra die gemeenskap om te help met enige finansiële ondersteuning om die twee jongmense te help met vlug- en vervoerkostes van nagenoeg R24 000 elk. Hulle verblyf- en kongreskostes word deur die Eurasia-komitee betaal. Vir navrae skakel Phillip de Lange by 078-863-9184. Donasies kan inbetaal word in die Witzenberg Photografic Society se Capitec rekening: 1582 7136 75 - verwysing Eurasia. * Ané het ’n totaal van sestien interrnasionale salon-aanvaardings ontvang. Hoërskool Charlie Hofmeyr het 155 aanvaardings en vyf medaljes en vier eretoekennings ontvang. Dit is die meeste in Suid Afrika vir jeugfotograwe. Thomas het die meeste aanvaardings in totaal ontvang. Hy het 28 aanvaardings - wat twee goue medaljes en ‘n serifikaat van meriete insluit, ontvang.
Aansoeker / Applicant
Eugene Charles Speirs (023 004 0150)
Aard / Nature
Onderverdeling en hersonering / Subdivision and rezoning
Sluitingsdatum / Closure date 15/07/2024
Kole & Deeg, an eatery in Tulbagh famed for its traditional roosterkoek and the best coffee in town, has added a new item to its menu - the CHAIN Breakfast. Every time you order this delicious breakfast, Kole & Deeg will pass R10 to CHAIN to support its animal rescue work. And this isn’t just any brekkie - it’s super special! You get toasted mosbolletjie with melted mozzarella, fried eggs and crispy bacon, garnished with extra thin potato crisps and chilli oil. If you prefer, you can try the dish with another of Kole & Deeg’s famous artisan breads, such as roosterkoek or sour dough, instead of the mosbolletjie
CHAIN relies on public donations to do its work. We are proud to welcome Kole & Deeg on board as the first of our fundraising partners in the local business community.
Next time you’re feeling lus for a lekker brekkie, pop into Kole & Deeg and ask for the CHAIN Breakfast - it tastes even better because it supports a good cause!
14 JUNE 2024 l WITZENBERG HERALD l 7 072 609 1165 (Help Line - Animal Emergencies Only) e-mail: info@chainboland.co.za, adoptions@chainboland.co.za Follow us on Instagram Like us on Facebook@ChainBoland https://www.chainboland.co.za Visit our shop “Chain on Main” at 38 Van der Stel Street, Tulbagh Subscribe to newsletter: kevin@mettamedia.co.za Look out for our collection tins at paypoints in supermarkets, coffeeshops, garages and nurseries in Witzenberg. Your spare change adds up! Donate your unwanted clothes, homeware and books to the CHAIN Animal Charity Shopwe sell these to raise funds! 38 Van der Stel Street, Tulbagh Vanessa 082-831-4334 Other ways to support CHAIN Support CHAIN and enjoy a lekker brekkie
29 Van der Stel Street, Tulbagh 08:00 - 16:00 Monday to Saturday 09:00 - 15:00 Sunday Image: Photo by Manuel Meza on Unsplash New homes for rescued dogs and cats Proud supporter of CHAIN
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 17D, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7)Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Herald
Sport Witzenberg
Na ruskans begin tweede rondte die naweek
PLAASLIKE spanne het verlede naweek ‘n ruskans geniet voordat die tweede rondte wedstryde Saterdag 15 Junie in die Witsentraal Groot uitdaagkompetisie begin. Die kompetisie hervat die naweek nadat spanne ‘n loslooitjie gehad het.
Bella Vista rugbyklub pak Ceres op Victoriapark. Die derbystryd behoort vir groot opwinding te sorg en Ceres sal die bordjies teen hul bure wil verhang.
Ander wedstryde waarna uitgesien kan word is Wolseley teen Hamlet en Hillcrest wat gasheer is vir die besoekende Delicious.
In die Witzenberg Streekuitdaagkompetisie pak Môrester vir Tulbagh, Red Roses speel teen La Plaisante, Young Westlyans speel gasheer vir Op-die-Berg, Young Good Hopes meet kragte met Paardekloof en Lindeshof en Vastrap sê mekaar die stryd aan.
Wedvlugseisoen begin
DIE 2024 duiwewedvlugseisoen het Saterdag 8 Junie afgeskop met die eerste wedvlug vanaf Laingsburg. Duiwe is vroeg gelos omrede daar ook ander loslatings van ander unies plaasgevind het. Digte mis op die roete na Ceres en omgewing het duiwe se terugtog moeilik gemaak. Dit was veral die jaaroudduiwe wat swaar gekry het. Die naweek vlieg duiwe weer vanaf Laingsburg.
CHPS
Jaaroud
1.Cyril en Ann Davids -1275.271 mpm
2.Hendriks familie -1267.843 mpm
3.Michael Mauritius -1155.417 mpm
4.Cyril en Ann Davids -946.707 mpm
5.Cyril en Ann Davids -708.709 mpm
Ope
1.Team Koopman -1331.039 mpm
2.Team Koopman -1330.436 mpm
3.Hendriks familie -1326.467 mpm
4.Cyril en Ann Davids -1326.462 mpm
5.Cyril en Ann Davids -1312.945 mpm Ceres Pigeon Society (CPS)
Jaaroud
1.Le Britton Lofts -1270.108 mpm
2.CT Nige -1224.541 mpm
3.CT Nige -1057.851 mpm
4.Le Britton Lofts -843.934 mpm
5.S.R. Williams - 777.711 mpm
Ope
1.JRK Lofts - 1442.308 mpm
2.ODE Lofts - 1436.640 mpm
3.S.R. Williams - 1392.976 mpm
4.Van Rooy Loft - 1376.455 mpm
5.S.R. Williams - 1367.922 mpm
SATERDAG 8 Junie het die Tulbagh Lionsklub in samewerking met die Blind Navigators Rally Club (BNRC), ‘n suksesvolle Blindenavigeerder-tydren op die dorp aangebied. VLNR: Derick Vorster (organiseerder en Tulbagh Lionslid), Andries Burger en Eckhard Kriebel (eerste plek), Hein Joubert en Leon van Schoor (tweede plek) en André Steyn en Philipus Hauptfleisch (derde plek).
Blindenavigeerder-tydren
'n groot sukses
SATERDAG 8 Junie het die Tulbagh Lionsklub in samewerking met die Blind Navigators Rally Club (BNRC), ‘n suksesvolle Blindenavigeerder-tydren op die dorp aangebied.
Die geleentheid het die gemeenskap bymekaar gebring vir ‘n dag van samehorigheid en avontuur, met 37 spanne wat bestaan uit ‘n bestuurder en ‘n blinde navigator.
Die tydren het ‘n opwindende atmosfeer geskep, waar die spanwerk en die gemeenskap se ondersteuning sentraal gestaan het. Die spanne het ‘n geheime roete, slegs in braille beskikbaar, gevolg, met versteekte tydkontroles oor ‘n totale afstand van 100 tot 125 kilometer. Die dag is afgesluit met nuwe vriendskappe en ‘n groot opgewondenheid vir volgende jaar se tydren - wat beloof om selfs groter en beter te wees.
Uitslae: Eerste plek - navigator Andries Burger en bestuurder Eckhard Kriebel.
Tweede plek - navigator Hein Joubert en bestuurder Leon van Schoor.
Derde plek - navigator André Steyn en bestuurder Philipus Hauptfleisch.
Die Tulbagh Lionsklub het sy eerste blindenavigeerdertydren in 2000 gereël, gevolg deur nog twee geleenthede in 2001 en 2002. Vanjaar se tydren is die vierde in dié reeks - na ‘n afwesigheid van 22 jaar.
Bedankings
Die sukses van die geleentheid sou nie moontlik gewees het sonder die toegewyde span van organiseerders en vrywilligers nie.
Spesiale dank gaan aan Ria Cronjé (president), Lion Derick Vorster, Cheryl Kruger, David Jacobs, Chris de Klerk, Andries Burger, Beryl Green, Deon Toerien en Liz Houston. Tulbagh Lionsklub bedank ook die borge wat die prysuitdeling ondersteun het: Blue Crane Wingerde, Lemberg Wynlandgoed, Theuniskraal Wynlandgoed, Tulbagh Wynkelder, en Derick Vorster van Tulbagh Lionsklub.
8 l WITZENBERG HERALD l 14 JUNE 2024