WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 24
R8
Friday, June 24, 2022
060-911-9535, Voortrekkerstr., Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)
5 vir R75 Beskikbaar by Celebrations ook
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 23 Junie
Vrydag 24 Junie
Saterdag 25 Junie
Sondag 26 Junie
4° 17°
3° 20°
5° 23°
4° 16° Ceres Koekedouw dam
62,5%
Lesing: 2022/06/22
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Taxibaas geskiet ‘n NDULI taxibaas is Maandagoggend in sy motor geskiet. Volgens die polisie se voorlopige ondersoek is Elliot Pheza (66) omstreeks 07:05, vyf keer op kort afstand deur twee onbekende aanvallers geskiet kort nadat hy Maandagoggend met sy voertuig by sy erf uitgetrek het. Pheza is deur beide arms geskiet en is ook in sy bors en skouer gewond. Nadat die twee verdagtes op die vlug geslaan het, het Pheza eers teruggery in sy erf voordat hy deur iemand by die huis na die Ceres hospitaal gehaas is. Sy toestand is bevredigend en hy het die aanval oorleef. Die voorval het by sy huis langs Nduli primary plaasgevind terwyl skoolkinders besig was met ‘n samekoms by die skool. Dié skietvoorval en poging tot moordsaak word nou deur plaaslike speurders sowel as speurders van die Wes-Kaap taxi-taakspan ondersoek.
Vorige aanval Die sluipmoord-aanval kom vyf weke nadat Hlongwane Mokhosi (35) op 12 Mei in Nduli doodgeskiet en sy vrou gewond is. Beide die twee aanvalle hou blykbaar verband met die afgelope drie jaar se voortslepende taxigeweld in die Ceres-omgewing. Mense met enige inligting oor die skietery, kan die polisie se stop misdaad hulplyn skakel by 08600-10111. Sterftes bly styg ‘n Taxibestuurder is in November 2021 op Tulbagh doodgeskiet en ‘n omstander skrams gewond. Die Tulbagh-skietvoorval was skaars drie maande nadat een persoon dood en een gewond is in twee skietvoorvalle op Ceres. Die voorvalle het op 31 Julie 2021 plaasgevind. Vyf maande voor dit is vyf taxibestuurders koelbloedig by Nduli doodgeskiet.
DIE Ceres kliniek-komitee het die week besluit om ‘n helpende hand te verleen om die koue winter ‘n bietjie te verdryf vir besoekers aan die kliniek. Elkeen het ‘n bietjie sop gekry.
Verdagte uit op borgtog na moord
‘n NDULI taxibaas is Maandagoggend vyf keer op kort afstand deur twee onbekende aanvallers geskiet kort nadat hy met sy voertuig by sy erf uitgetrek het.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 26 JUNE 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.
CERES SUPERSP AR SUPERSPAR (023) 316-2226
p/kg
1299
Chikka Chicken 6 + Chips
each
p/kg
Cheese Buns 6’s Omo Washing Tenderised steak powder 4kg each DC Ham & Tongue loaf
4799
99 99 94 99
12000
FROM FRIDAY 24/06/2022
7kg Potato bag, 1 x Cabbage, Onion sack, 750g Carrots, 1kg Gem Squash PER COMBO 1kg Sweet Potato
8999
p/meal
16999 each
5
p/kg
SERVING SUGGESTION
Spar IQF Chicken 5kg 18’s Spar Toilet paper 2-ply
5
84 99 79 99
5
31 99 26 99
Spar Smoked or Red Vienna’s 500g (excl. Chicken + Cheese)
each
7999 11999
13999
Beef Oxtail
TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Olof Bergh Brandy 750ml
SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.
DIE man wat deur die polisie gearresteer is na die skietdood van ‘n Kliprug-inwoner, is op borgtog vrygelaat. Die verdagte, Johnley Daniëls (26) van P.A. Hamlet, het Maandag weer in die Ceres landdroshof verskyn waar borgtog van R1 500 aan hom toegestaan is. Dan Coetzee (49) van Kliprug, is Woensdag 8 Junie omstreeks 20:00 in Eerstelaan, P.A. Hamlet, doodgeskiet. Die polisie het vroeër gesê dat Coetzee van sy huis gestap het toe hy drie keer met ‘n handwapen naby die sportveld geskiet is. Hy het ‘n paar treë verder in die straat inmekaar gesak en voor hy gesterf het, blykbaar die skieter se naam geprewel. Die polisie se moordondersoek het hulle daarna na Daniëls gelei waar hy in hegtenis geneem is. Die ondersoek duur voort en meer leidrade word opgevolg. Daniëls moet weer op 5 September in die Ceres landdroshof verskyn.