Witzenberg Herald Vol. 24 no.9 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 24 no. 9

R7.50

Friday, March 12, 2021

Since 1997

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 11 Maart

Vrydag 12 Maart

16° 24°

15° 28°

Saterdag 13 Maart

Sondag 14 Maart

14° 26°

14° 22°

(023) 312-1916 CERES

Ceres Koekedouw dam

77,5%

For orders of R50 + more, within a 5km radius from Ceres

Lesing: 2021/03/10

Telephone: (023) 316-2021/3

Fax: 086-211-5774

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Gewapende mans beroof RFG-fabriek op Tulbagh DRIE gewapende mans het duisende rande by die Rhodes Food Group (RFG) se inmaakfabriek op Tulbagh gesteel. Die Tulbagh polisie het die week meer inligting oor die roof bekend gemaak wat op Donderdag 25 Februarie omstreeks 13:00 plaasgevind het. Drie gewapende mans het vermoedelik tussen die hoofhek en ‘n tweede ingang oor die heining geklim. Veiligheidspersoneel kon hulle blykbaar nie sien vanweë palette wat teen die heining staan nie.

Die mans is daarna na die administrasiegebou naby die hoofhek waar hulle ‘n bestuurder en ‘n vrou in ‘n kantoor oorval en vasgebind het. Die mans is daarna na ‘n ander kantoor met ‘n kluis waar hulle die finansiëlebestuurder oorval en geld geëis het. Die gewapende mans het drie vroue en vier mans in ‘n kantoor vasgebind en die deur gesluit en die sleutel in slot afgebreek voordat hulle met nagenoeg R80 000 gevlug het. Die sewe personeellede het ‘n tyd gewag dat verdagtes vlug voordat hulle iemand in ‘n ander gebou gebel het.

Die het weer op hul beurt die SAPD ontbied. Intussen kon van die personeel hulle loswikkel en ander losmaak voordat hulle deur ‘n valdeur in die plafon ontsnap het. Ondersoek Die roof word deur speurders van Tulbagh ondersoek. Indien enigiemand meer oor die voorval weet, kan hulle s/sers. Jacobs skakel by (023) 230-8100 of 074-7655-898. Voetganger beseer ‘n Voetganger is Sondag 7 Maart omstreeks 17:30 ernstig beseer in Michellspas toe ‘n voertuig hom naby Witels getref het.

Hospitaal opneem Die 30-jarige man het vermoedelik beide arms gebreek en hoofbeserings opgedoen. ‘n Ambulans het hom na die hospitaal geneem voordat polisielede op die toneel opgedaag het. Die onbekende man is later in ‘n ernstige toestand na die Tygerberg hospitaal oorgeplaas. Die voertuig het van die toneel weggejaag. Indien daar ooggetuies is van die voorval, kan hulle Ceres SAPD skakel by (023) 3168600.

Saak tydelik van hofrol gehaal DIE diefstalsaak teen ‘n raadslid van die Witzenberg munisipaliteit, is Maandag tydelik van die hofrol gehaal. Petrus Heradien (53) het Maandag 8 Maart in die Tulbagh landdroshof verskyn weens die diefstal van staatseiendom. Die saak is deur landdros Pieter Klazen tydelik van die hofrol gehaal omrede die hoofgetuie nie by die hof teenwoordig kon wees nie weens ander verpligtinge. Die saak sal hopelik weer in Aprilmaand op die hofrol geplaas word. Diefstalklag Die diefstalklag teen rdl. Heradien spruit uit ‘n ondersoek wat ‘n verteenwoordiger van die departement van publieke werke verlede jaar geloods het nadat hulle ‘n klagte ontvang het in Oktobermaand waartydens plavleistene ter waarde van nagenoeg R2000 op die middelmannetjie by die Tulbaghweg-kruising op die R46 gesteel is. ‘n Diefstalsaak is daarna by die Tulbagh polisie geregistreer op 21 Oktober waarna rdl. Heradien aangekla is.

Begin Saterdag 13 Maart 2021 vanaf 07:00 - 11:00 met LIVE radiostasie

Vosstraat 44, CERES 083-461-0928

SPESIALE DIESEL AANBOD: Addisionele 20c p/liter afslag SATERDAG VANAF 06:00 - 24:00

1L Brandstof = 15c CASH BACK OP JOU “COUNT ON” KAART

“Count on Card” in die winkel beskikbaar

12

99

SIMBA CHIPS ASS.

25 00 18

99

00

2 X LANG CREAM DOUGHNUTS

99

LYNCA PORK BELLY RIB 1KG

SPARLETTA 2L

ENIGE 2 GEURE

15 99 99 27 8

Besoek ons vir nog vele meer spesiale aanbiedinge

99

JUNIOR BURGER

OK YS

CLOVER 2L VARS MELK

PROMOSIE GELDIG VANAF 10 - 14 MAART 2021

OK MINIMARK CERES, 44 VOS STREET (023) 316-1571 Monday - Sunday 07:00 - 20:00


2

WITZENBERG HERALD

Friday, March 12, 2021

Bobbejane kan probleem raak ALTA Keuler van Ceres skryf: ONS woon agter die Ceres provinsiale hospitaal en in die 14 jaar wat ons hier woon, is dit die eerste keer dat bobbejane binne die perseel kom. My bure het ‘n paar vrugtebome en appelkoostyd was hulle skielik hier. Die buurman het toe maar alles afgepluk om hulle weg te hou. Nou is die druiwe besig om ryp te word. Toe ek die vuil-

goedsak buite gaan sit het daar skielik ‘n bobbejaan verby gehardloop. Ek was in my spore versteen en nie lank daarna kom daar toe nog ‘n paar met kleintjies ook verby. My nuuskierigheid het egter die oorhand gekry en was net besig om vorentoe te beweeg toe ‘n bol wapperende hare om die hoek kom en reg op my afgepeil. Gelukkig het ek die kleinhekkie oopgelos en kon ek net betyds wegkom. Meneer Bobbejaan het toe sy sit voor die hek gekry en my met sy bruin oë en herkouende kieste aangekyk. Ek vra myself af, hoe kan ons die bobbejane in die toekoms hier weg hou?

LARA Biggs-Le Roux is ‘n nuwe graad 1 onderwyser wat haar by Mont Rouge primêr op Tulbagh aangesluit het.

ELSENBURG landbou opleidingsinstituut het verlede week hul eerstejaars op die kampus verwelkom. Dr. Ivan Meyer, minister van landbou in die Wes-Kaap, het die nagenoeg 250 studente verwelkom. MacNeil Buda van Ceres, was een van die studente wat met sy studies vir ‘n nasionale diploma, gaan begin.

nuusbrokkies CANSA Relay for Life Witzenberg word op 27 Maart by Morrisdale primêr aangebied. Vir meer inligting skakel Esmerelda Booysen by 079-608-3391 of Jadrey Skippers by 063-623-1525.

DIE laaste been van die Togryers museum se Gesondheidswerkersprojek het aangebreek. Vir oulaas wil die museum staatmaak op die gemeenskap om hul dank te betoon teenoor gesondheidswerkers wat gedurende die CV-19 pandemie gewerk het. Die museum soek 24 stortseep-houertjies en wassponsies saam met ‘n bederf sjokolade. Indien inwoners enige van die produkte kan skenk, sal dit waardeer word. Dit kan daagliks by die Togryers museum afgelaai word tussen 09:00 en 16:00.

DIE Koue Bokkeveld Opleidingsentrum in samewerking met André Bloem en Ninon Mackinnon, bied op 24 Maart ‘n sessie aan oor onderhandelingsvaardighede. Doeltreffende onderhandelinge is ‘n vaardigheid wat elkeen in hul alledaagse lewe behoort te gebruik. Dit is veral gemik op HR bestuurders, senior bestuur en produksiebestuur en word by die NG Kerk Op-die-Berg vanaf 08:30 tot 15:30 aangebied. Die koste beloop R1450 per persoon. Enige navrae en besprekings kan gerig word aan Euria by euria@kbos.co.za BELONING word aangebied. Daar is tussen 4-12 Febru-

arie by ‘n huis in Owenstraat ingebreek. ‘n Geweerkluis met ge-erfte juweliersware en ‘n lêer met persoonlike dokumente in, is ondermeer gesteel. Indien iemand oor enige inligting beskik kan hulle 073-512-3324 skakel. ‘n Beloning word aangebied. * Die speurders kan ook geskakel word by (023) 316-8500. BELANGRIKE wenk! Inwoners wat klagtes of foute by Witzenberg munisipaliteit se noodnommers aanmeld of oor naweke inbel, moet vir ‘n verwysingsnommer vra. Dit sal help om die klagte of fout vinnig op te volg en uit te vind wie dit hanteer het. JULIUS Julies, voorsitter van die Bella Vista Crusaders kerskoor, wil graag almal bedank vir hul bydraes ten opsigte van hul funksie wat Vrydag 26 Februarie gehou is. Die kinders wat deel is van die koor word weer herinner aan musiekoefening elke Sondag om 17:00 by die huis van Ivan (Puma). Vir navrae of skenkings skakel die voorsitter by 083-726-5866.

Enrolled Nurse

We are looking for an Enrolled Nurse to join their team Requirements: • Registration with the South African Nursing Council as an Enrolled Nurse or equivalent NQF 4 qualification • Compliance with the SANC code for an Enrolled Nurse and all applicable health care legislation • Sound knowledge of general nursing theory and practice • Grade 12 • Knowledge of modern nursing care principles and practices. The candidate must preferably have experience in Theatre in the following areas: • Assisting the Anaesthetist with the anaesthetic procedure • General knowledge of anaesthetic drugs • Experience in caring for patients in the Recovery room will be an advantage • Candidate must be able to assist the circulating nurse. Please send a short CV for attention Corine De-beer to: E-mail: corine.de-beer@netcare.co.za Fax: (023) 312-2942 Enquiries: 082-942-1957 or (023) 316-1304 (Ceres) Closing date: 25 March 2021 Netcare will also provide training to inexperienced and who are interested in the field.

WERKTUIGKUNDIGE • Algemene meganiese onderhoud • Werkswinkel bestuur • Werkswinkel administrasie • Bestuur van personeel Kompeterende vergoedingspakket Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 Maart 2021 Diensaanvaarding: 1 Mei 2021 E-pos asb. u CV na: johannes@middelpos.net Indien u geen terugvoering na 1week vanaf sluitingsdatum ontvang het nie, beskou asb. u aansoek as onsuksesvol


WITZENBERG HERALD

3

Friday, March 12, 2021

Ouma Baby vier 101 jaar

ON International Women’s Day (Monday 8 March) De Keur have been truly inspired by the women they have the pleasure to work with and those who have been a constant source of support and guidance whom we are privileged to call colleagues, family, friends - our tribe. A challenged world is an alert world. Individually, we’re all responsible for our own thoughts and actions - all day, every day. We can all choose to challenge and call out gender bias and inequality. We can all choose to seek out and celebrate women’s achievements. Collectively, we can all help create an inclusive world. From challenge comes change, so let’s all choose to challenge. #ChooseToChallenge #IWD2021

Wolseley

Wees versigtig vir CV-19 INWONERS word weer gemaan om steeds versigtig te wees vir

CV-19 al daal daaglikse positiewe gevalle. Daar is Dinsdag slegs 991 positiewe gevalle in die land aangemeld. Die afgelope week is 16 nuwe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld en niemand het in die streek aan CV-19 gesterf nie. Teen Dinsdag 9 Maart was daar al 4932 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 4698 volkome herstel. Twee honderd en sewentien (217) mense het sedert 1 Maart gesterf. Ceres se getal sterftes sover was 44 gevolg deur Wolseley met 33, Bella Vista met 31, P.A. Hamlet met 26 en Tulbagh met 21. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 11 305 (tot 9 Maart) met 276 664 positiewe gevalle en 262 445 wat al herstel het. Meer as 11 300 het al gesterf. Daar is al 25 960 mense in die provinsie ingeënt teen CV-19. Entstofprogram Die tweede besending van die J&J entstof het verlede week in die land aangekom. Tydens dié eerste fase van die entstofprogram is gesondheidswerkers in die metrogebiede ingeënt by Groote Schuur, Tygerberg hospitaal, Khayelitsha distrikshospitaal en Karl Bremer. Verlede week is die program by Gatesville Melomed asook in Worcester, Paarl en George voortgesit. Entstof-feite ‘n Entstof help jou immuunsisteem om ‘n infeksie te beveg indien jy geïnfekteer word. Wanneer jy geënt word teen COVID-19 sal jou risiko om ernstig siek te word of van COVID-19 te sterf, verlaag. Die entstof sal ook keer dat COVID-19 vinnig in gemeenskappe versprei. Veranderinge Die land het meer as ‘n week gelede na vlak 1 afgeskuif. Drankwinkels en restaurante het begin om normaal sake te doen en kerke kan nou 100 mense binnenshuis akkommodeer. Die dra van maskers is egter steeds verpligtend en die aandklokreël is verander na 24:00-04:00.

OUMA Baby Schoeman het Dinsdag 101 jaar oud geword en lees nog graag en stap orals rond met haar loopraam. Anna Maria Botes is op 9 Maart 1920 op Biesiesvlei in die ou Wes-Transvaal gebore as die ousus van sewe kinders. Sy het net tot standerd 6 skool gegaan weens die oorlog en groot depressie en het daarna op 18 in ‘n klerefabriek gaan werk. Daar het sy haar eerste man ontmoet. Vier kinders is uit die huwelik gebore. In 1953 verdrink haar man en een dogter in die Komatierivier ter wyl hulle op pad was met vakansie na Mosambiek. Om die pot aan die kook te hou gaan werk sy in Germiston hospitaal se kombuis. In 1956 trou sy weer en kry nog ‘n dogter. Sy moes na haar siek man en jong gesin omsien - sy pas bedags werkende ouers se kinders op, doen naaldwerk en neem tot 18 loseerders in. In 1973 bou sy en haar oudste dogter ‘n kleuterskool wat 120 kleuters huisves. In 1977 sterf haar jongste seun aan breinkanker en ook haar tweede man. Na 13 jaar verkoop hulle die kleuterskool en sy trek na haar jongste dogter in Sabie, waar sy haar derde man ontmoet. Op 91-jarige ouderdom trek sy na Rustig Tehuis in Witrivier, waar haar seun woon. Twee jaar gelede vestig sy haar op Tulbagh in Huis Disa om naby haar jongste dogter, Antoinette Immelman, te wees. Hoewel sy effe doof is, kom sy steeds maklik oor die weg met almal en aan humor is daar geen tekort nie! Die heuglike verjaarsdag is Dinsdag met ‘n teepartytjie in Huis Disa gevier.

Inbreker (31) gewond na hy polisielid met graaf slaan ‘n VERMEENDE inbreker is Dinsdag in die been gewond na hy ‘n polisielid met ‘n graaf geslaan het. Die voorval het Dinsdag 9 Maart omstreeks 05:00 plaasgevind kort nadat ‘n winkel op die dorp van kontant, gesigsmaskers, geheuekaarte en geheuestokkies beroof is. Polisielede van Wolseley het ‘n huisbraakklag gaan ondersoek by die Colorful Zone winkel in Collardstraat. Die polisie het na CCTV beeldmateriaal gekyk en een van die verdagtes, ‘n 31-jarige man, herken. Drie polisielede is na die verdagte se huis waar hulle hom met die gesteelde goedere betrap het. Die inbreker het aggresief geraak toe polisielede hom wou arresteer. Die verdagte het ‘n graaf gegryp en een van die polisielede teen sy kop geslaan. Die polisielid het op die grond geval en voordat die man hom weer kon slaan, het hy hom in die linker bobeen gewond. Die gewonde inbreker is na Ceres hospitaal geneem voordat hy onder polisiebewaking oorgeplaas is na die Worcester hospitaal (Eben Dönges). Die polisielid is ook na die hospitaal vir behandeling geneem. Vuurwapen gekry Die Wolseley polisie se C-skof het op 3 Maart inligting opgevolg en ‘n ongelisensieërde vuurwapen en ammunisie gevind. Die polisie het beslag gelê op ‘n Star.22 pistool, een magasyn en 35 rondtes. Een verdagte is in Pine Valley gearresteer.

VIEW OUR SERVICES ON:

www.jptek.co.za

• License plate recognition • Security solutions & consulting • Access control • CCTV • Fibre optic • Alarms • IT support

SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer.

* Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.

SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 066 205 3312 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES

OUMA Baby Schoeman het Dinsdag 101 jaar oud geword. Sy woon in Huis Disa op Tulbagh.

Ceres speurder sterf skielik SERSANT Isaac Felix (48), jarelange lid van Ceres speurders, is Dinsdagoggend skielik oorlede nadat hy die naweek in die hospitaal opgeneem is. Geen begrafnisreëllings of die oorsaak van sy dood is nog bevestig nie. Felix was vir 18 jaar in die polisie. Hy het vanaf 2004 vir 17 jaar by Ceres speurders gewerk.


4

WITZENBERG HERALD

Friday, March 12, 2021

CWDM celebrate the class of 2020

THE Cape Winelands District Municipality’s Executive Mayor, Ald (Dr) Elna van Schlicht hosted the 7th Annual Top Achievers Award in Paarl on Monday, 1 March. “The matriculants of 2020 are truly a very resilient group of young people. They have had to adapt extreme change, overcome immense challenges and learned to manage great disappointments. However, these milestones have taught them skills which are most useful in adult life, these are adaptability, resilience and determination. Being able to start your post school life equipped with these skills, well, there is simply no stopping your climb to success! I am going to be watching the progress of the class of 2020 very closely. Because I know you are headed for great things and I cannot wait to see what contributions you will make to our world.”

CWDM celebrate the class of 2020. FLTR: Mr Pietie Williams (Executive Director, Community Development and Planning Services, CWDM), Davinichia Douries (Charlie Hofmeyr High School), Ald (Dr) Elna von Schlicht (Executive Mayor, CWDM), Simone Botha (Worcester Gymnasium), Michiel Nicholaas Kuhn (Paul Roos Gymnasium) and Jaun Benjamin (Director, WCG Education).

This year the CWDM’s partner, Santam donated tablets to the three top learners in the Cape Winelands. These were Simone Botha of Worcester Gymnasium, Davinichia Douries from Charlie Hofmeyr and Michiel Nicholaas Kuhn from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch. These learners joined the Mayor to receive their certificates of achievement and their tablets. The COVID-19 regulations meant that the other top achievers had to join the even virtually! Another new experience for everyone. We wish all our learners all the best for 2021.

Witzenberg skole se slaagsyfers bekend

DIE lang verwagte 2020 nasionale seniorsertifikaat-eksamen uitslae van Witzenberg skole is nou bekend. Was dit nie vir die ongekende uitdagings weens COVID-19 nie, glo die nasionale en provinsiale onderwysdepartemente dat die 2020 matriekklas, die beste gevaar het. Die slaagsyfer was 76,2% (440 702 leerders). Dit is ‘n daling van 5,1% teenoor 2019 se slaagsyfer van 81,3%. Die onderwysdepartement is trots op die 2020-groep se deursettingsvermoë.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case. Eiendom / Property

Farm No. 332

Ligging / Location

Aansoeker / Applicant

Aard / Nature

Application for Rezoning of a portion (8 500m²) from Agricultural zone I to Agricultural zone II to establish a water bottling plant, Consent use to accommodate a tourist facility (restaurant) and a permanent DeCK parture for the non6km North Rumboll provision of the requiof Tulbagh & Partners red number of on-site (022) 482- parkings. 1845 Aansoek om Hersonering van ‘n gedeelte (8 500m²) vanaf Landbousone I na Landbousone II om ‘n waterbotteleringsaanleg te vestig, Vergunningsgebruik vir die doeleindes van ‘n toeristefasiliteit (restaurant) en Afwyking vir die onder-voorsiening van die vereiste aantal opperseel parkeerplekke.

Verwysing / Sluitingsdatum Reference / Closure date

Meer as 210 000 leerders het universiteitsvrystelling verwerf. Die Wes-Kaap se slaagsyfer was 79,9%. Charlie Hofmeyr en Tulbagh Hoërskool het die beste gevaar met slaagsyfers van 97.1% en 96.6%. Al agt hoërskole het in 2020 druipelinge gehad. ● Bella Vista het 136 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 75 geslaag het (55.1%). ● Ceres Sekondêr het 169 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 103 geslaag het (60.9%). ● Charlie Hofmeyr het 103 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 100 geslaag het (97.1%). ● Iingcinga Zethu Secondary skool in Nduli het 119 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 64 geslaag het (53.8%). ●Skurweberg Sekondêr het 106 matrieks

gehad wat die nasionale seniorsertifikaateksamen geskryf het waarvan 66 geslaag het (62.3%). ● Tulbagh Hoërskool het 29 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 28 geslaag het (96.6%). ● Wolseley het 92 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 72 geslaag het (78.3%). ● Waveren het 63 matrieks gehad wat die nasionale seniorsertifikaat-eksamen geskryf het waarvan 23 geslaag het (36.5%). Plaaslike matrieks vaar goed Plaaslike matrieks het goed gevaar in die 2020 nasionale seniorsertifikaat-eksamen. Davinichia Douries van Charlie Hofmeyr was die toppresteerder met 96%. Julian Skiffer was Skurweberg Sekondêr se toppresteerder met al sewe sy vakke bo 72%.

Laastedrif Agri (Edms.) Bpk., is ‘n gevestigde kommersiële landbou onderneming wat spesialiseer in die verbouing en verpakking van vars groente en vrugte. Laastedrif is gesetel buite Ceres en bedien ‘n reeks plaaslike supermarkte asook buitelandse markte. Die Maatskappy beskik tans oor die volgende vakante betrekking:

LOONKLERK Minimum vereistes: • Graad 12 met ‘n gepaste naskoolse kwalifikasie • Twee tot drie jaar toepaslike ondervinding in die landbou omgewing • Gesonde werksetiek. 15/4/2/ 310

12 April 2021

Vaardighede: • Gevorderde rekenaarvaardighede • Goeie geletterdheid en syferkundige vaardighede • Goeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede • Aandag aan detail en haal van sper tye • Deeglikheid en akkuraatheid • Vermoë om onder druk te werk. Die geskikte kandidaat se verantwoordelikhede sluit die volgende in: • Loonen personeel administrasie en rekordhouding • Tydige en akkurate verwerking van lone • Tydige loonverslae en rekonsiliasies • Algemene kantooradministrasie en take. Vergoeding: Laastedrif bied ‘n markverwante vergoedingspakket. Sluitingsdatum vir aansoeke: 19 Maart 2021 Stuur asb. u CV met aansoekvorm na: hrm@cillie.co.za (Deeglike inligting met betrekking tot vorige ondervinding sowel as vorige kontakbare verwysings is ‘n vereiste) Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang het nie, moet u asb aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.


WITZENBERG HERALD

5

Friday, March 12, 2021

Oudsekuriteitswag se verhoor begin nou eers in Mei ‘n OUDSEKURITEITSWAG wat sy meisie in 2019 met ‘n mes doodgesteek het, gaan nou eers in Meimaand in die Ceres streekhof verhoor word. Johan Saayman (52), oudwerknemer van ‘n plaaslike sekuriteitsonderneming, het Andriza Maritz (27) van die plaas Delniet vermoor. Sy is meer as twee jaar gelede op Vrydag 8 Maart 2019 vermoor nadat Saayman haar na bewering 29 keer met ‘n mes gesteek het. Die polisie het op 9 Maart 2019 omstreeks 05:15 haar liggaam op ‘n bed aangetref. Volgens vroeër getuienis was daar die betrokke aand ‘n hewige argument tussen Maritz en haar kêrel, Saayman. Hulle het gebraai en gedrink. Niemand weet waaroor hulle baklei het nie - net dat dit

elke naweek plaasgevind het. Saayman het omstreeks 02:20 van die plaas weggejaag. Die polisie was besig met roetine patrollies toe hulle ‘n Toyota Conquest skielik by ‘n plaas sien uitjaag en voor hulle inry. Hulle het die voertuig agterna gesit waar dit op Cascadepad afgedraai het. Kort hierna het die bestuurder teen ‘n brugreling vasgejaag en die motor het in ‘n boord tot stilstand gekom. Saayman is later met die moord verbind. Klere vol bloed Daar is ondermeer op bebloede klere beslag gelê. ‘n Mes en ‘n telefoon is ook op die moordtoneel gekry.

What to do in a mall robbery SHOPPING centres and malls are often targets for robberies and other criminal acts.

Knowing what to do in the event of a mall robbery could save your life or the life of a loved one. This is the view of Charnel Hattingh, Head of Marketing and Communications at Fidelity Services Group. “The golden rule if you ever are caught in the middle of a heist is to stay calm,” says Hattingh. Customers need to remain vigilant at all times and should always be on the lookout for any suspicious activities and be aware of the people around them. Hattingh provides the following useful advice. If you are in the store that is being robbed: - Co-operate with robbers for your own safety. Listen to their instructions closely and follow their instructions - Try and keep as calm as possible. Everyone reacts in a different way but try and breathe deeply until help arrives - Do not use your cell phone whilst the robbery is in process, this could agitate the assailants - Immediately try and find a sheltered spot and keep low on the ground - Take note of the assailants to pass information on to the authorities i.e. what they were wearing, any distinctive clothes, markings, jewelry etc. Try and remember what they look like i.e. height, weight, etc. - Ensure your children are kept close to you at all times. Do not let children wander off while you are shopping. - Do not shop with large amounts of cash or valuables.

If you are not in the store being robbed: - Speak with the store personnel to firstly close the roller shutter doors. This is also standard operating procedures in many malls and move to the back of the store, out of sight - Try and find a store closest to you and secure yourself as described above - Do not try and exit via the standard entry and exit points as these are the same points the robbers will be using. Many malls now have standard operating procedures to lock down the mall.

Moordenaar bly in aanhouding TWEE mans wat verdink word van die moord op ‘n 8 maande oue baba, se saak is vir verdere ondersoek na 17 Maart uitgestel. Die mans, Relebohile Konyana (34) en Simlindile Solitswayi (26), het in die Wolseley landdroshof verskyn op klagtes van moord- en poging tot moord. Volgens die Wolseley polisie het die skietvoorval in Oktober 2020 in Pine Valley plaasgevind. ‘n Baba van 8 maande oud, Anegugu Mini, het gesterf en haar pa, Silulami Kasmeni (32), wat haar vasgehou het, is in sy arm gewond. Daar was na bewering ‘n konfrontasie en bakleiery tussen vier mans en Kasmeni oor iets wat die betrokke naweek sou gebeur het. Konyana bly in aanhouding.

LAERSKOOL Wolseley het gedurende November 2020, ‘n baie suksesvolle hamburgerverkoping aangebied. Callie van Wyk het meer as 80 hamburgers verkoop. Die skool het hom beloon met ‘n lekker Hamburgerkoek wat geskenk is deur Martina’s. Hier ontvang Callie die koek van André Pienaar (skoolhoof).

ANDRIZA Maritz (27).

VILLIERSDORP-KOÖPERASIE BEPERK

Villiersdorp-Koöperasie Beperk beskik tans oor die volgende loopbaangeleenthede by die CERES TAK:

STOOR ADMINKLERK/KASSIERE Vereistes vir die pos: • Die persoon beskik oor ten minste graad 12 • Goeie administratiewe- en rekenaarvaardighede • Ondervinding van Voorraad kontroles en beheer • Kennis van Landbouprodukte Vorige ondervinding in soortgelyke poste sal in u guns tel. E-pos asb. u aansoek, vergesel van ‘n afskrif van u ID dokument na: nlouw@vilko.co.za of svdwesthuizen@vilko.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: Woensdag 24 Maart 2021 om 12:00 Indien u nie binne 10 dae na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie kan u u aansoek as onsuksesvol beskou.


6

WITZENBERG HERALD

classifieds

Gold Medal Carpet Care

Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Mandy Joshline Louw

1992/04/11 - 2021/03/02 Privaat begrafnis: Sat. 13 Maart 2021

Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

• Slegs 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Was hande of gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.

Huis: 11:00, 1ste Laan 65, Vredebes Graf: Bella Vista

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

082-859-2300

1965/10/04 - 2021/03/03 Privaat begrafnis: Sat. 13 Maart 2021

1961/06/24 - 2021/03/08 Privaat begrafnis: Son. 14 Maart 2021

• Slegs 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Was hande of gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.

Huis: 09:00, Plaas Tandfontein Saal: 10:00, Plaas Tandfontein Graf: Plaas Tandfontein

CENTRAL CERES MOTORS

Service Center & Panelbeating

• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekkerstraat Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 082-399-4068

Services: sell, install & repair

Anna Bosman

✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors. Number ONE in quality service

1947/03/12 - 2021/01/25

Ja my ma, vandag is jy 47 dae weg van ons. Ma, dit voel nog soos gister. Ons wens dat ons nog net 1 maal jou stem kan hoor en net geluk kan sê met jou verjaarsdag. Ma ons weet dat jy dit saam met die Engele vier. Die hartseer en verlange raak nie minder nie en vandag is ons harte ekstra seer vir almal wat na mammie verlang. Thank you for loving us and helping us. We miss you dearly. You are always in our hearts. Happy birthday in Heaven. From Boy, Grieta, Chof, Cole, Boeta, sussie, Noi, Ghoena en Gallie

☎ (023) 316-1201 082-821-3610

Joubertstr. 16, Ceres •Wasgoed van publiek en besighede kan teen baie billike pryse hier gewas, gedroog en gestryk word. •Bring wasgoed ook in vir nét droog of stryk.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Herbal Healer

Huis: 09:00, Plaas Bestwyk, PA Hamlet Graf: Bella Vista

Koos Kamfer

SELECT LAUNDRY

Dr Mama Moses

• Slegs 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Was hande of gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voer tuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings

Ons voldoen aan u versoek

Skakel

Anna Smith

Mari Blom 084-212-3020

Traditional & Spiritual Here for all your problems. Big or Strong She will make it dissapear. Find Mama 24/7 in Ceres For free consultation call:

073-016-4088 Maama Baraka Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing ....................... R200 00 Geld in rekening in uur ....................... R150 00 Skrap lenings ... R150 00 Wen Lotto/Powerball ....................... R220 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging ........ R200 00 Wen hof-/egskeidingsake ....................... R199 90 Werkpromosie .... R200 00 Skoonmaak en beskerming van huis ........... R200 00 Geluksolie/towering ....................... R300 00 Pensionarisse betaal as werk klaar is. Skakel of whatsapp 078-777-8802 MAAMA LINDA & MAAMA NAJI

AND FRAMES SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN 083-227-6476

• Money spells • Lost love spells • Enlargement • Marriage spells • Pregnancy spells • Clean homes • Lucky oil • Lotto Call/whatsapp 064-078-2856 060-417-5914

DIANA

is there to help: • Financial assistance • Bring back lost lovers • Court & Divorce cases • Pay after job is done

073-597-8118

PROF. MORRIS

Prof. Morris is hier met besonderse magte. Hy is bekend vir afstandbeheer van verlore geliefdes en die voorspelling van Lotto- & Powerball nommers, werksbevorderings, huisreiniging, vinnige verkoop van eiendom soos huise, plase en motors, vinnige egskeidings en Sandawana-olie vir geluk. Pensioenarisse gratis.

BEL CERES

073-050-5218

PLANT AND TOOL HIRE

Mini skip rentals: 2m² Waste bin for the removal of all building, garden & general waste.

Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83

Ons benodig ‘n VOORRAAD KONTROLEERDER / ADMINISTRATIEWE KLERK in ons Ceres-tak

• Tweetalig • Rekenaarvaardig (Outlook en Excel) • Matriekser tifikaat met Wiskunde as ‘n vak • Pastel ondervinding sal in jou guns tel • Goeie kommunikasievaardighede • In besit wees van geldige rybewys • Moet bereid wees om bokse te dra en verpak • Moet fakture kan vergelyk met dit wat gepak is • Vorige etiket ondervinding sal in jou guns tel • Moet betroubaar wees • Vorige administratiewe ondervinding sal in jou guns tel Stuur CV na: mariska@ stickalabel.co.za

Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na TVL. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne, verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang & korttermyn. (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trek stoor.co. za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o.

Friday, March 12, 2021


WITZENBERG HERALD

7

Friday, March 12, 2021

The World is Bright, Save your Sight! MARCH 7th to 13th is World Glaucoma Awareness Week 2021 and aims to raise awareness on glaucoma and effect it has on your sight with the 2021 theme ‘The World is Bright, Save your Sight! Glaucoma is a group of eye conditions that are caused by damage to the optic nerve. The optic nerve is very important as it carries sight images to the brain. The optic nerve can be damaged by too much pressure inside the eye. Though glaucoma can be treated (if diagnosed early) to prevent blindness, the condition can’t be cured. To maintain a constant healthy eye pressure, the eye continually produces a small amount of this fluid and an equal amount which flows out of the eye. If you have glaucoma, the fluid does not flow properly through the drainage system. Fluid pressure in the eye increases and this extra force presses on the optic nerve in the back of the eye, causing damage to the nerve fibers. Glaucoma is an extremely serious eye disorder which can cause blindness if not treated early As with many eye and vision problems Glaucoma has no obvious early signs or symptoms, therefore people are often unaware of the problem. Visible symptoms only occur after the nerve fibers have been irreversibly damaged and permanent vision impairment occurs. According to Dr Wim Schoonbee, Opthalmic Medical Officer for the Overberg, “Glaucoma is normally associated with age and family history, people over the age of 45 with a family history should ensure that they have their eye pressure and visual fields tested biannually,

often people assume their eyes and vision are still in good condition because they can still read but they are not aware that their visual fields are still shrinking.” “If you have experienced any form of eye injury or blunt trauma to the eye it is also important to have your eye pressure and visual fields regularly after injury took place” says Dr Schoonbee. When diagnosed with glaucoma, ongoing management is required to reduce the risk of further progression through a number of possible treatment options including therapeutic eye drops, surgery, or a combination of these. The most common treatment is the eye drops which assists in relieving the pressure in the eye. For Sister (Sr) Alinda Otto, a clinical nurse practitioner working in ophthalmology in the Overberg, general eye health from an early age is essential. “My biggest tip is to reduce your screen time, especially for children under the age of six whose eyes are still developing, it may be a form of easy entertainment but will affect their far sighted vision and have other effects at an older age” Anybody who experiences sudden loss of vision, decrease in vision, blurry vision, formation of halos around lights, difficulty focusing on distant or near objects should visit their nearest health facility immediately for an eye test. “ You need to respect the importance of your sight, if you experience any trauma to the eye which can occur during a physical fight or an accident please have your eye checked, do not wait until it is too late” says Sr Otto. Early detection of Glaucoma and medication compliance can prevent blindness.

Kom deel in OK Minimark en Puma se verjaarsdagvieringe

CERES OK Minimark het op 27 Februarie hul eerste bestaansjaar gevier. Die OK is in Vosstraat geleë en is ‘n eenstop geriefswinkel met die Puma brandstof op die perseel en ‘n OTM. Kliënte kan ook hul kragaankope doen en lugtyd vir selfone koop. Ceres OK Minimark besik ook oor genoegsame parkering en is daagliks oop van 07:00 tot 21:00 en bied ‘n veilige omgewing om inkopies in te doen. AGTER: Nico van Jaarsveld, Jeren Khobocwane, Danville Muller, Sipho Gqadu en Olaf Terblanché. MIDDEL: Morné van Wyk, Reney Nel, Micheala Waterboer, Henriette Snyers en Michelle Ruiters. VOOR: Tyrone Fredericks, Anika Swarts, Pauline Mvimbi, Nadia Snyders, Ciska Felix en Anrey Visagie.

OK Minimark vier 1ste jaar

BRENDA is 'n kassier by Puma Ceres.

CERES OK Minimark se bestuur. VLNR: Reney Nel, Nico van Jaarsveld (bestuurder), Olaf Terblanché en Jonique Riddles.

“Count on Card” in die winkel beskikbaar

12

99

SIMBA CHIPS ASS.

99

LYNCA PORK BELLY RIB 1KG

25 00 18

99

00

SPARLETTA 2L

ENIGE 2 GEURE

2 X LANG CREAM DOUGHNUTS

15 99 99 27 8

Besoek ons vir nog vele meer spesiale aanbiedinge

99

JUNIOR BURGER

OK YS

CLOVER 2L VARS MELK

PROMOSIE GELDIG VANAF 10 - 14 MAART 2021

OK MINIMARK CERES, 44 VOS STREET (023) 316-1571 Monday - Sunday 07:00 - 20:00

Puma vier 3 jaar PUMA vulstasie in Vosstraat vier hul derde bestaansjaar. Hier is ‘n paar van die personeellede afgeneem. VLNR: StephenLee, Leon, Thomas, Loyiso en Elias.

16 Joubert Street, Ceres / 082-492-1807 / 082-498-3696

Beste wense aan OK MiniMark met jul 1ste bestaansjaar.

Dit is vir ons ‘n voorreg om julle van diens te wees.

COOL TECH COOLTECH

Begin Saterdag 13 Maart 2021 vanaf 07:00 - 11:00 met LIVE radiostasie

Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za

Vosstraat 44, CERES 083-461-0928

SPESIALE DIESEL AANBOD: Addisionele 20c p/liter afslag SATERDAG VANAF 06:00 - 24:00

1L Brandstof = 15c CASH BACK OP JOU “COUNT ON” KAART

Beste wense aan Puma Vulstasie met jul 3de bestaansjaar.

Johan Matthee 083-283-9840 ☎ (023) 312-1345 Faks: (023) 316-2537 Veels geluk OK MiniMark Ceres met jul 1ste bestaansjaar en Puma Vulstasie met jul 3de bestaansjaar. Dit is ‘n voorreg om met julle besigheid te doen.

REFRIGERATION • AIR CONDITIONING Baie geluk OK MiniMark met jul 1ste bestaansjaar en Puma Vulstasie met jul 3de bestaansjaar. Dit is vir my ‘n voorreg om met julle geassosieër te word.


8

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

WITZENBERG HERALD

Friday, March 12, 2021

Witzenberg Herald

COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot

HARRY Hewitt.

JOHAN Smit.

Harry wen kompetisie

Munga Grit inskrywings sluit oor 'n week DIE 2021 Munga Grit word van 9-11 April buite Ceres aangebied. Bergfietsryers spring op Eselfontein weg en eindig na 500 moordende kilometers weer op Eselfontein. Deelnemers moet die afstand binne 50 uur voltooi. Die roete strek deur die Tankwa Karoo en deelnemers moet beide Oubergpas voor Sutherland en Katbakkiespas met die terugkom uitry. Van die land se top ultra-fietsryers word verwag om te kom deelneem. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 19 Maart.

CERES rolbalklub se Somerliga het Donderdagaand 25 Februarie begin. Die o/35 groep geniet die rolbalspelery. Die toernooi word oor vyf weke beslis.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case. Eiendom / Property

Ligging / Location

Farm 13kms No. 509 North of Donker- Die Dorp bos, Op-dieKoue Berg along Bokkethe R303 veld

Aansoeker / Applicant

GHOLFSPELERS het Saterdag aan ‘n enkel houespel (medal) kompetisie op Ceres gholfbaan deelgeneem. Harry Hewitt het die kompetisie met 67 houe gewen. Johan Smit was op ‘n uittel in die tweede plek met 70 houe. Roual du Plessis was derde met 70 houe gevolg deur Dries Coetzee, Jo-Dean Kayer, Johan v/d Merwe en Peter Versfeld, almal met 72 houe.

Aard / Nature

Tertius V Farm No 509: Smit (023) Rezoning of a por tion 342-0555 from Agricultural Zone I to Agricultural Zone II Hersonering van gedeelte vanaf Landbousone I na Landbousone II

Verwysing / Sluitingsdatum Reference / Closure date

15/4/2/ 328

30 Dae / 30 Days 12 April 2021

VIEW OUR SERVICES ON:

www.jptek.co.za

• License plate recognition • Security solutions & consulting • Access control • CCTV • Fibre optic • Alarms • IT support

SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS

Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. * Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.

SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 066 205 3312 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.