Witzenberg Herald Vol.26 no.17 (Online Weergawe)

Page 1

WH H e r a l d

4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig

•Onafhanklike finansiële advies

•Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier

•Laat dit onafhanklik hersien.

Martin Behm (023)316-2959 082-734-4549mar tinb@27four.com

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Tragiese voorval Hanteerder sterf na olifant hom aanval

‘n OLIFANTHANTEERDER (41) van ‘n bekende wildplaas buite Ceres, is Maandag tragies dood nadat hy deur ‘n olifantbul aangeval is.

Ceres SAPD het ‘n geregtelike doodsondersoek begin na die tragiese dood van Kabelo Botha Mashoa (Mashaba) van Inverdoorn. Die voorval het Maandag 1 Mei omstreeks 14:15 plaasgevind, baie naby aan werkershuise op dié wildsplaas.

Inverdoorn, is ‘n private wildsplaas wat ongeveer 65km van Ceres op die Sutherlandpad geleë is.

‘n Olifantbul, een van twee olifante op Inverdoorn, het blykbaar ‘n hek oopgestoot. Kabelo het saam met een van die werknemers gery en probeer om die olifantbul terug in sy kamp te kry.

Nadat hy afgeklim het, het die olifant hom aangeval en vertrap. Hy is op die toneel dood.

‘n Veearts was later op die toneel en het seker gemaak dat die olifantbul kalmeer. ‘n Besluit oor die olifantbul se toekoms, sal later geneem word.

Meegevoel

Inverdoorn het in ‘n verklaring bevestig dat Kabelo Botha Mashoa, een van hul personeel dood is nadat hy deur ‘n olifant aangeval is. Die olifantbul is die afgelope 15 jaar op die plaas.

Inverdoorn het hul meegevoel betuig met die familie, vriende en medewerkers van Kabelo. Inverdoorn vra dat die familie en personeel se privaatheid gerespekteer word en dat hulle later kommentaar sal lewer as die ondersoek afgehandel is.

Verhoor word in Augustus voortgesit

MEER as drie jaar nadat ‘n Ceres vrou weens dronkbestuur en korrupsie aangekla is, is die hofsaak nog ver van klaar.

Lulama Ngwane (42), ‘n oudwerknemer van die Witzenberg munisipaliteit, moet weer in Augustusmaand in die Ceres streekhof verskyn op aanklagte van bestuur onder die invloed van alkohol en korrupsie.

Volgens die oorspronklike klagte het sy in Februarie 2020 haar Nissan na bewering onder die invloed van 0.2 gram per 100ml in Gydopas bestuur.

Dit is vier keer oor die wettige toegelate limiet. Die korrupsie-klag hou verband met die beweerde omkopery van ‘n polisieman om haar nie te arresteer weens dronkbestuur nie.

Ngwane pleit onskuldig op beide aanklagte teen haar en beweer in ‘n beëdigde verklaring dat sy nie die Nissan Qashqai bestuur het nie maar ‘n ene Tsepang.

Nadat die voertuig gestop is in Gydopas, het Tsepang weggehardloop.

Voorval Ngwane is Saterdag 15 Februarie 2020 omstreeks 22:00 in Gydopas deur die polisie voorgekeer.

Sy was alleen in haar swart Nissan Qashqai en het die voertuig na bewering roekeloos bestuur.

Nadat sy afgetrek is, het ‘n polisiebeampte alkohol geruik en is sy gearresteer en na die polisiestasie op P.A. Hamlet gebring.

Sy is aangehou tot die Sondagoggend waar sy aangekla is en later op waarskuwing vrygelaat is.

Uitsteldatum Die saak is na 7 Augustus uitgestel vir verdere verhoor.

Porterstraat, Ceres (023) 312-3413

Besigheidsure: Ma. - Vr.: 08:00 - 17:00 Sat.: 08:00 - 11:30

Alle pryse is BTW ing. Geldig vanaf 5 - 31 Mei 2023 Terme en voorwaardes geld. Geen smouse.

Salton fan heater R240

Salton 3 bar heater R480

HAZ 2 bar heater R225

Volume 26 no. 17 R 8.50
Ceres Koekedouw dam 39,2% Tulbagh dam 24% Lesings geneem: 2023/05/03
Witzenberg
Friday, 5 May 2023
Donderdag 4 Mei 6° 22° Vrydag 5 Mei Saterdag 6 Mei Sondag 7 Mei 6° 23° 5° 19° 5° 23°
Flexikote 5L R170 Rainkote 5L R287 Fibre tech 5L R300 Freezers navy S-L R412 Freezers navy XL R453 Freezers navy 2XL R477 ‘n OLIFANTHANTEERDER van Inverdoorn, Kabelo Botha Mashoa (41)is Maandag 1 Mei dood. EEN van die olifante op Inverdoorn. FOTOS: Facebook
TRADING HOURS: Mon - Fri: 09:00 - 17:00 Saturday: 08:00 - 13:00 Tel: (023) 312-3578 49 Lyell Street, Ceres •SERVICES • PARTS • ACCESSORIES •CLOTHING • LAY-BYE

MARTIN Absalom, adjunkhoof van Mooi Uitsig primêr op Ceres, is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) genooi om sy eerste nasionale konferensie in Johannesburg by te woon. Die konferensie het van 20-21 April plaasgevind. Vyf opvoeders van elke provinsie is ook by die galageleentheid vereer vir hul besondere bydrae tot SARO se voorgesette professionele onderwyserontwikkelings bestuurstelsel.

Baie dankie

WITZENBERG APD leerders het onlangs die geleentheid gekry om meer te wete te kom van sement- en betonwerk. Hierdie geleentheid is moontlik gemaak deur Council For Enterprise & Economic Reform (CEDER) op Ceres. Hier word leerders touwys gemaak, hoe ‘n betonpaadjie gebou word. Die projek is aangepak om ‘n APDkliënt se lewe in ‘n rolstoel te vergemaklik. * Vir enige navrae skakel Christophe by 071-278-0544.

nuusbrokkies

IS jy die Witzenbergstreek se volgende Landbouwerker van die Jaar? Alle landbouwerkers mag aan die kompetisie deelneem en is ‘n persoon wat deel vorm van en ’n bydrae tot die boerdery lewer. Inskrywings sluit op 9 Mei 2023 en die streeksfunksie vind plaas op 27 Julie 2023. Inskrywingsfooi is R80. Vir navrae skakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of e-pos na: edna@kbos.co.za

Young Good Hope RVK speel Saterdag 6 Mei teen Paardekloof RVK. Die wedstryd vind op die Bella Vista sportgronde plaas. Wed-stryde begin om 14:00 en toegang beloop R20 vir volwassenes en R10 vir kinders en motors.

Die PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar. Navrae kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaac jacobs50@yahoo.com

SARS will visit the Thusong centre in Bella-Vista on 29 June from 09:00-14:00

DIE Fred Gaum Hostelites van 19791989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoër-skool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 1974 -2022 uit na 'n gala geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00 - 23:00 by te woon. Koste beloop R300 per persoon.

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Wintersvoorrade word uitgepak. Laaste naweek van elke maand is MARK SATERDAG.

Daar saal iets te ete te koop wees.

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00

Sat: 09:00 - 12:30

Ons opregte dank en waardering vir almal se handdrukke, Whatsapps en besoeke wat ons gekry het na die skielike afsterwe van ons seun, Pieter-Jan Groenenberg

Aan almal wat ‘n finansiële bydrae gelewer het, groot of klein, ten opsigte van die begrafniskostes, baie dankie. Sonder julle hulp sou ons dit nie kon doen nie. Baie dankie ook aan diegene wat die eerste paar dae vir ons van etes voorsien het - maaltye was die laaste ding waaraan ons gedink het.

Laaste maar nie die minste nie, Hoërskool Charlie Hofmeyr vir jul hulp, bystand, eerbetoon en hulp by die graf en ook hulp en bystand vir die tydperk wat Pieter-Jan ‘n leerder daar was.

Johan, Elrina, Gerrit en Ouma Lettie

UITREIK NA

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

Ons beplan om uit Ceres uit te reik na die boere in NUWERUS + GARIES waar dit nog bitter droog is Ons benodig asb.: Vars produkte, kruideniersware, boeke, tydskrifte, klere of meld jouself asb. aan.

KontakpersoneKontakpersone Kontakpersone:

Annes Geldenhuys082-653-2172

DuToit Conradie071-675-0743

Diane Steenkamp084-247-2513

Christine Conradie082-336-9324

Help om stoeier se droom te bewaarheid

‘n LID van Ceres stoeiklub en ‘n oudleerder van HTS Drostdy, Franscoies du Toit, is opgeneem in die S.A. senior stoeispan. Die Afrika Kontinentale stoeikampioenskappe (amateur stoeitoernooi) word van 15-21 Mei in Tunisia aangebied. * Kostes beloop nagenoeg R40 000 per stoeier om te gaan toer. Susan du Toit vra die gemeenskap se hulp om Franscoies se droom om Suid Afrika op senior vlak te verteenwoordig, te bewaarheid. Enige navrae kan aan haar gerig word by (021) 949-4620. Donasies en skenkings kan in die rekening van South African Wrestling Federation, Standard Bank Rivonia, takkode 001255, rek nr: 023031662 inbe-taal word. Die verwysing is F. Du Toit en ‘n bewys van betaling moet asseblief aan die spanbestuurder gestuur word by dewet. lizzy@gmail.com en aan winelands wrestling @gmail.com

WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 2
NAMAKWALAND 6 Mei 20236 Mei 2023 6 Mei 20236 Mei 2023 Mei 2023

Do something remarkable, donate blood

DURING winter, blood stocks typically decline.

The weather is not always conducive to going out, and blood donors suffer from colds and flu and can subsequently not donate blood - up until the resolution of symptoms.

Therefore, the Western Cape Blood Service (WCBS) is appealing to all eligible donors to donate blood this winter and save up to 3 lives with 1 donation.

The WCBS will hero their blood donors in their new winter campaign.

They are kicking off their winter sock campaign to help keep you warm and cosy during the upcoming months. Each donor who successfully donates a unit of blood in May, June, July and August will receive a pair of WCBS-branded socks. Each month a different hero-inspired sock design will be featured.

Over the past few weeks, the WCBS struggled to maintain O and B blood group stock levels. These blood groups are still under the required 5-days’ supply, fluctuating between 2 and 3 days.

“Heroes don’t get cold feet - they step up and save lives. We are, appealing to all donors to find their closest blood donation clinic to support the many patients who need blood during this crucial period,” says Marike Carli, Spokesperson of the WCBS.

If you are between 16 and 75, weigh 50kg or more, are in good general health, and lead a safe sexual lifestyle, you should be able to donate. Donors who suffer from colds and flu can only donate again once they are symptom-free.

For more information or to find your closest blood donation clinic, visit www.wcbs.org.za or send a WhatsApp to 060 549 7244.

Windfarm handed over equipment

THE Gouda Wind Energy Facility handed over equipment to Errie Moller Primary (top) and Wolseley Primary School. Leanne Stokeld said the mandate of the Gouda Wind Energy Facility is education.

Verkragtingverhoor

begin in streekhof

‘n 65-JARIGE inwoner van Wolseley wat van verkragting aangekla word, se verhoor het in die Wolseley streekhof begin.

Die klaer in die saak het verlede Woensdag 26 April begin getuig. Die saak is vir verdere verhoor na 20 September uitgestel.

Agtergrond

Die verkragting-voorvalle het jare gelede plaasgevind en na bewering oor ‘n lang tyd aangehou. Die klaer het as kind in vrees geleef en oor die jare sielkundige berading ontvang.

Sy het in September 2020 besluit om ‘n klag teen die inwoner te lê by die SAPD se GKS eenheid op Ceres.

Die man het byna ‘n jaar later vir die eerste keer op 8 September 2021 in die hof verskyn.

*Die strafproseswet verhoed die media en ander bronne om seksuele oortreders en ontvoerders se name te noem alvorens hulle gepleit het. Die artikel is slegs van toepassing op seksuele oortredings en ontvoering. Sodra die 65-jarige verdagte gepleit het, sal sy naam gebruik word.

WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 3 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies 066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems
‘n GROEP van nagenoeg 30 Pepsico personeel het Maandag 1 Mei in Wellington aan die Safari halfmarathon gaan deelneem. Drie van die groep het aan die halfmarathon deelgeneem terwyl die ander aan die 10km wedloop deelgeneem het.

Cape Winelands District Early Childhood Development (ECD) Summit

THE Cape Winelands District’s Early Childhood Development (ECD) Summit took place in Worcester on Tuesday, 18 April 2023 in partnership with Western Cape Education: Cape Winelands District and brought together distinguished speakers and role players in the ECD sector.

The summit’s objective was to create an ECD sector where our children, in other words the future South African citizens, will have the opportunity to attend and ECD facility that is able to develop their full cognitive, emotional, social, and physical potential.

The need to bring all role players in the ECD sector together was identified through a public participation process.

In her opening address, Executive Mayor Ald. (Dr) Elna von Schlicht explained, “CWDM realizes that leveraging the innate love of learning in the early years of a child’s life through early childhood education helps to create a lifelong attitude of learning with far-reaching impacts into the community and economy. That is why the CWDM is committed to assist the ECD sector and in doing so invest in our future citizens.”

Under the theme, ‘Children are our biggest asset, it starts with ECD” role players including ECD forums and centres, local municipalities and government organizations joined forces to discuss the realities and challenges faced by ECDs.

Speakers included Professor Eric Atmore, Linda Biersteker and Dr Badroneesa Govender, all of whom are specialists in the ECD sector, provided an overview of the state of ECD from a global, national, provincial, and local perspective.

In the Cape Winelands district, there are

currently 794 ECD centres of which only 254 facilities are registered.

This statistic indicates the biggest barrier faced by many ECDs, is the challenge of obtaining full registration. The attendees worked together to find realistic and practical, solutions to common challenges which include nutrition, funding and training for practitioners. Although, supporting ECD is an unmandated function of the CWDM, in the past five years support has been provided through the distribution of educational toolkits, fireproof paint, funding through our Grant-in aid programme and First Aid Level 1-3 training to ECD staff.

The Vernon Philander Foundation identified the need of nutritional support at ECDs in the Cape Winelands and are joining hands with the municipality to supply their instant maize meal ‘Reach the Peak’ to identified ECDs in the district.

“This nutritious porridge which is rich in fibre and vitamins was specifically developed with growing children in mind and provides them with all the nutrition value they need in one bowl,” explained Vernon Philander, former South African international cricketer.

The government plays a central role in ECD, with local, provincial, and national levels working together in unison with the development of the future nation as the main objective. However, for sustainability and success, a joint effort between parents, the community, and government is imperative.

The CWDM hopes that by creating a platform where all stakeholders have been brought together, the ECD sector can escalate upwards for the benefit of our children.

CAPE Winelands District Early Childhood Development (ECD) Summit. FLTR: Denise Wesso (Western

Witzenberg PALS NPC het die volgende loopbaangeleentheid / has the following employment opportunity: OPLEIDINGSKOöRDINEERDER /TRAINING CO-ORDINATOR

Verantwoordelikhede / Duties: • Administrasie, beplanning en reël van opleidingsessies / Administration, planning and organising of training sessions • Opstel van maandelikse en kwartaallikse verslae / Compiling of monthly and quarterly reports • Versameling en evaluering van data / Collection and evaluation of data • Algemene administratiewe take / General Administrative tasks

Vereistes / Requirements: • 2 Jaar toepaslike ervaring / 2 Years relevant experience • Toepaslike tersiêre kwalifikasie / Relevant Tertiary Qualification • Rekenaarvaardighede (MS Office) / Computer Skills (MS Office) • Goeie administratiewe en kommunikasievaardighede / Good administrative and communication skills • Moet onafhanklik en pro-aktief kan werk / Must be able to work independently and be pro-active • Geldige rybewys en eie voertuig / Valid driver’s licence and own car.

Posisie is gedeeltelik kantoorgebonde (nie voldag) / Position is partially office based (not full day)

Kwalifiserende kandidate stuur u CV tesame met dekbrief ter motivering van aansoek aan office@sapals.co.za

Qualifying candidates send your CV and cover letter motivating your application to office@sapals.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke /

Closing date for applications: 12/05/2023

Witzenberg PALS NPC ondersteun gelyke indiensneming / Witzenberg PALS NPC supports equal employment. Die werwingsprosedures voldoen aan die POPI-Wet / The recruitment procedure adheres to the POPI Act.

Hierdie uitdagende geleentheid het by Graaff Fruit

REKENMEESTER

Vereistes :

•Toepaslike tersiêre kwalifikasie in Rekeningkunde

•Voltooide klerkskap (SAICA of SAIPA)

•Goeie probleemoplossings- en interpersoonlike vaardighede

•Sterk rekenaarvaardighede, ondervinding in Microsoft Office, sterk Excel vaardighede

•Moet onder druk kan werk en keerdatums haal

•Ondervinding in die vrugte industrie sal voordelig wees

Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket.

E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com

Sluitingsdatum vir aansoeke: 19 Mei 2023

Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

DIE naweek is rondte 2 en 3 van die Western Cape Offroad kampioenskappe in die Koue Bokkeveld aangebied. AJ Louw het beide dae in die eerste plek geëindig in die 85cc-senior klas. Hy wen ook

WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 4
beide dae se junior afdelings. AJ het ook die junior King of the Mountain- toekenning ontvang. Cape Education: Cape Winelands District), Pietie Williams (Executive Director- CDPS, CWDM), Ald. (Dr) Elna von Schlicht (Executive Mayor, CWDM), Cllr. Minnie Petersen ( Portfolio Holder: Rural and Social Development, CWDM), Vernon Philander (Vernon Philander Foundation) and Enrico Cupido (Vernon Philander Foundation). DIE Witzenberg Laerskole netbalproewe het op 25 April by Laerskool Wolseley plaasgevind. Vier spelers van Mooi Uitsig primêr is in verskillende Witzenberg netbalspanne opgeneem. Hier is Jay Lee du Toit (o/13) afgeneem saam met Kelly Ann Evans (o/12), Caylin Vernooi (o/12) en Taylin Koopman (o/11). By hulle is die afrigters Tiffany Pharo, Lizelle Juries en Brumilda Petersen. Hoofkantoor in Prince Alfred Hamlet ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.
WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 5
MONTROUGE primêr buite Tulbagh is dankbaar vir die skenking van duisend rande se leesboeke aan hul biblioteek. DAANTJIE Kat het Vrydag 21 April Wanganella primêr saam met Ibrahim Daniëls van Ceres verkeersdienste besoek. Daantjie Kat se besoek aan die skool was deel van ‘n padveiligheid-bewusmakingsveldtog. By hulle is Cyril Davids (skoolhoof) en ‘n paar graad 6 leerders. DIE groep o/14 - o/18 netbalspelers van Ceres Sekondêr het onlangs aan die Witzenbergproewe deelgeneem. Die spanne het aan die Kaap Wynland-Noord proewe in Worcester gaan deelneem. DIE Mnr. en Mej. Charlie-finaliste en die VCSV-leerders het vroeër die maand komberse ingesamel om haweloses hierdie winter warm te hou.

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021

info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Twee blindings in goeie toestand Een is 950mm en ander een is 1 450mm breed. Beide vir R850. Skakel 082-468-2649

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

PLANT AND PLANT AND PLANT TOOL HIRE HIRE

Maria Magdalena Ockhuys

Graf: Bella Vista

PA Hamlet

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300

CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating

• Panelbeating

•Servicing

•Auto Electrical

•Aircon regassing

Voortrekker St., Ceres

☎ (023) 312-1254

☎ (023) 312-1274

Select

LAUNDRY

Whatsapp of skakel 082-821-3610

Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00

Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*

*Terme en voorwaardes geld

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN

AND FRAMES 083-227-6476

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park

4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop • Engine overhaul

• General Services

• Suspension

• Brakes

• and more

André du PAndré du PPreezreez reezreez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

LAERSKOOL Gericke het vanjaar weer, soos oudergewoonte, die kospotte van regoor die wêreld na Ceres gebring met disse uit Amerika, Spanjé, Portugal, Suid-Afrika, Turkye, Frankryk, Italië en Mexico. Die aand het gesorg vir hope pret waar die kinders hulleself kon geniet by die waterpark en die ouers hulle smaakpalette so bietjie kon uitbrei. Daar was ook vermaak deur Claudé Pretorius, en die gaskunstenaar vir die aand, John Masser. Die skool wil almal in wat ons kom ondersteun het, hartlik bedank. Dit is altyd só lekker om as gemeenskap bymekaar te kom en lekker saam te kuier en dit was ons voorreg om die geleentheid te kon aanbied. Ons wil graag vir Ceres Pick n Pay in die besonder bedank vir die spesiale borgskap - dit is elke jaar ‘n voorreg om saam met julle te werk. Dan ook ‘n spesiale dankie aan die ander borge: Dutoit groep vir die kratte, Witzenberg munisipaliteit vir die kragvoorsiening en Hoërskool Charlie Hofmeyr vir die tafels en braaidromme.

Landswye Meubelvervoer Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. (023) 3474092 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

GRATIS MAHHALA GRATUITO SIMAHLA LIVRE VERNIET

Het jy ongebruikte artikels wat net plek in jou huis opneem?

Ons help graag om dit te verkoop!

GOOD, een van die politieke partye op Ceres, het Maandag 24 April hul eerste tak in die Witzenbergstreek (wyk 3) gestig. Brett Herron (sekretarisgeneraal van GOOD), het die verkiesing verrigtinge waargeneem. VOOR: Christina Louw (kassier), Mark Mentor (voorsitter) en Geraldine Mathyse (sekretaris). AGTER: Gert Visagie (addisionele lid), Serine Beukes (organiseerder), Brett Herron, Violet Zekoe (addisionele lid) en Prins McClune (addisionele

Whatsapp die woord HERALD, gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003

Reëls:

•Slegs items met ‘n prys onder R1 000

•Slegs EEN item per Whatsapp

•Onvolledige Whatsapps wat nie die woord HERALD en ‘n telefoonnommer bevat nie, sal nie geplaas word nie

•Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie

RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter

WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023
6
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) 15 Months old GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022
Hazel 072-609-1165
or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply LEILALEILA (Female) 9 Weeks old WIGGLESWIGGLES WIGGLES (Male) 7 Weeks old SCAN TO DONATE HANSIEHANSIE (Male) 1 Year old
Contact
adoptions@chainboland.co.za
1990/09/17 - 2023/04/30 Roudiens: Do. 04/05/2023 om 19:00, Protealaan 46, PAH Begrafnisdiens: Sat. 6 Mei 2023 Huis 10:00, Protealaan 46, PA Hamlet Kerk 11:00, Anglikaanse Kerk, PA Hamlet Graf: Bella Vista 081-742-6706 n/u: 082-5753-181 Allen Ernil van Wyk 1976/07/16 - 2023/04/27 Begrafnisdiens: Sat. 6 Mei 2023 Huis: 09:00, Sederweg 486, Bella Vista Kerk: 10:00, VGK Bella Vista Graf: Bella Vista 081-742-6706 n/u: 082-5753-181 Jonathan Mark Goliath Martha Schuurman 1948/09/16 - 2023/04/29 Roudiens: Do. 04/05/2023 om 19:00, VGK Ceres Verassingsdiens: Sat. 6 Mei 2023 Huis: 10:00, Naudéstr. 4, Ceres Kerk: 11:00, VGK Ceres Privaat Verassing “By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John ceresbegrafnisdienste@gmail.com Ceres Nico BEGRAFNISDIENSTE 1943/06/09 - 2023/04/29 Begrafnisdiens: Sat. 6 Mei 2023 Huis: 09:00, Montana Plaas, PA Hamlet Kerk: 10:30, VGK
lid).
Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing R200R200 R2000000 0000 Geld in rekening in uur R150R150 R1500000 0000 Skrap lenings...... R150R150 R150R150 R1500000 0000 Wen Lotto/Powerball R220R220 R220R220 R2200000 0000 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging........... R200R200 R200R200 R2000000 0000 Wen hof-/egskeidingsake R199R199 R1999090 9090 Werkpromosie..... R200R200 R2000000 0000 Skoonmaak en beskerming van huis.............. R200R200 R2000000 0000 00 Geluksolie/towering R300R300 R3000000 0000 Skakel of whatsapp 078-777-8802 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Maama Baraka
nuusbrokkies
WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 7

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gere-produseer word nie.

Johan wen kompetisie

JOHAN du Toit het Saterdag die enkel stableford kompetisie met 38 punte gewen.

Clement de Bruin was in die tweede plek, ook met 38 punte.

Ligabepalings

Sport

BJ Claassen was derde met 37 punte gevolg deur Wincen Abrahams en Lourens van Schalkwyk, beide met 36 punte.

Die Ceres Nelson ligaspan se laaste wedstryd vind op 13 Mei op Vredenburg plaas wanneer Ceres teen Bergrivier speel. Die Brodieliga en Krugerliga wedstryde begin op Saterdag 20 Mei. Spelers met voorgee van 12 en laer, kan hul naam by die klub opsit.

Meimaand kompetisies

Die volgende kompetisies word aangebied.

Op Saterdag 6 Mei vind die tweede Windhoekpare kompetisie plaas. Op 13 Mei kan spelers inskryf vir die maandelikse enkel houespel kompetisie en op 20 Mei word ‘n beterbal sametelling aangebied.

Besprekings

Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 3123068. Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.

Witzenberg Herald

ELLEN Faul, belowende swemmer van QuickSilver Aquatics op Ceres onder leiding van Natasha van der Berg, het tydens die naweek van die 21-24 April saam met die Wes-Kaap span aan die nasionale skole swemkampioenskappe in Durban deelgeneem. Ellen het in vier finale geswem en het ‘n brons in die 50 meter vlinderslag en ‘n silwer medalje in die 4 x 50 meter vryslag-aflos verower.

BELLA Vista het die naweek ‘n goeie oorwinning in die 2023 Groot uitdaagkompetisie behaal toe hulle in ‘n opwindende derbystryd vir Delicious met 41-30 geklop het. Hier is Ruan Manuel (vleuel) op die aanval terwyl Delicious verdedigers probeer keer.

Bella klop Delicious

BELLA Vista het die naweek ‘n goeie oorwinning in die 2023 Groot uitdaagkompetisie behaal toe hulle in ‘n opwindende derbystryd vir Delicious met 41-30 geklop het.

Met die oorwinning is Bella Vista rugbyklub weer op die wenpad na twee onlangse verlore. Die twee spanne het van meet af die pap voorlangs dik aangemaak. Marthinus Persens, ‘n oudspeler van Delicious, het opgemerk dat as jy nie jou vaste fasette kan wen nie, is die stryd vir jou halfpad verlore. Bella Vista dwing Delicious tot ongedwonge foute en loop rustyd met 19-6 voor.

In die tweede helfte kom Bella Vista aan die gang en teken nog drie drieë aan om ‘n bonuspunt oorwinning te verseker. Die naam van Scott-Leigh Fredericks moet genoem word nadat hy met 55 meter skepdoel geslaag het. Iets wat ‘n mens nie aldag in klubrugby beleef nie. Jared Manus, Cameron Davids, Chesvill Muller en Daniël Adendorf het drieë vir Bella Vista gedruk. Durin Nasson (senter) teken 18 punte met skoppe aan en Scott-Leigh Fredericks slaag met ‘n skepdoel.

Ander uitslae

Hamlet klop Wolseley 29-23, Miracles verloor 6-71 teen Hillcrest, Tulbagh klop Lindeshof 76-21, Lovedale wen 32-17 teen Young Westlyans, Op-die-Berg klop Vastrap naelskraap 31-29, Paardekloof klop La Plaisant 26-21, Ceres wen Pumas 31-11 en Young Good Hope klop Red Roses 29-12. Bella Vista speel dié naweek teen Evergreens.

We offer:

·Consulting Services·Maintenance

·Access Control·Audio and Visual

·Structured Cabling·Wireless Networking

·Alarm Systems·Gate motors

·IP Based CCTV Systems

·Fibre Optic Installations

·Analytic Based Alert Notification Systems

·Analogue Based CCTV Systems

·Integrated Security Systems

MOTORS |

| CCTV INSTALLASIES

BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa

WITZENBERG HERALD Friday, May 5, 2023 8
087 095 3617 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK
ALARMS
DARCHEN Erasmus van Bella Vista rugbyklub het kookwater rugby opgedis toe hy as plaasvervanger op die veld gekom het. FOTOS: Trevor Felix

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.