Witzenberg Herald Vol.26 no.19 (Online Weergawe)

Page 1

WH H e r a l d

Moordsaak

(023) 004-1338 l www.mastheadfp.co.za

MASTHEAD

Polisie soek dié vier rowers

DIE Ceres polisie soek steeds na vier verdagtes wat twee weke gelede die Nduli USave winkel beroof het.

Vier verdagtes gewapen met pistole het Vrydag 5 Mei omstreeks

14:15 die USave winkel in Nduli beroof. Die mans het van die personeel aangehou voordat hulle die bestuurder gedwing het om ‘n kluis oop te sluit. Die mans het kort daarna met ongeveer R33 000 kontant gevlug.

Niemand is beseer nie. Dit is blykbaar die derde keer wat die winkel beroof word.

Die polisie het verlede week fotos van die vier verdagtes vrygestel en die Witzenberg gemeenskap gevra om te help om die mans te identifiseer.

Iemand met inligting oor die mans, kan die ondersoekbeampte s/sers. Seroot skakel by (023) 316-8500.

* Meer as 110 000 mense het die afgelope week op die Witzenberg Herald se Facebook-bladsy hierna gekyk. Daar is iemand wat beweer hy ken die verdagtes. Die persoon word gevra om dringend met die polisie in verbinding te tree.

Twee verdagtes in die hof

DIE twee mans wat verdink en aangekla word van die moord op ‘n Ceres inwoner en sendeling, het Dinsdag weer in die Worcester landdroshof verskyn.

Dié moord en die diefstal van ‘n bakkie, het verlede week skokgolwe deur die Witzenberg gemeenskap gestuur.

Die Worcester polisie ondersoek die moord op proponent Herman Nieuwoudt (59) van Ceres.

Twee 19-jarige verdagtes van die Worcester-omgewing, Banele Moya en Bongani Banda, is kort na die moord geareesteer.

Hulle het Dinsdag 16 Mei weer vlugtig in die Worcester landdroshof verskyn op klagtes van moord, diefstal van voertuig en die besit van gesteelde voertuig.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 19 R 8.50 Friday, 19 May 2023 Ceres Koekedouw dam 38,4% Tulbagh dam 25% Lesings geneem: 2023/05/17 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 18 Mei 4° 18° Vrydag 19 Mei Saterdag 20 Mei Sondag 21 Mei 3° 17° 2° 19° 3° 15°
CERES (023) 312-2144 312-2144 CERES (023) 312-2144 312-2144 A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
Die mans het afgesien van hul borgaansoek. Die saak is tot 24 Julie vir verdere ondersoek uitgestel. Financial Planning
Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za
Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za

DIE Ceres VLV het verlede Dinsdag die Togryersmuseum besoek. Lede is op ‘n virtuele herinneringstoer geneem van hoe Ceres destyds gelyk het en hoe dit nou daarna uitsien. Die dorp het ‘n grootskaalse metamorfose ondergaan as gevolg van die 1969 aardbewing wat baie van die ou geboue onherstelbaar beskadig het. Cobie Coetzee (foto bo) demonstreer tydens die geleentheid kosversiering met groente en vrugte aan lede. Sy stel ook Anton Prinsloo se boek: Daar’s ‘n aap in jou koffie bekend wat handel oor Afrikaanse Eponieme.

Mnr. en Mej. Kromlin Junior 2023

KROMLIN primêr het Saterdag 13 Mei hul jaarlikse kroning van Mnr. en Mej. Kromlin Junior 2023 aangebied. Die wenners was Chaden Titus en Ellaney van der Merwe. * Die skool wil al hul borge, beoordelaars,

KARATESTUDENTE van De Eike het saam hulle karate-reis begin en is tans op groen gordelvlak.

VLNR: Juandré Hardneck, Clairees Antonie, Anthony Fortuin, Ryan Bobbejee, Shelnique Antonie en Miguel Hass. Die groep senior studente gaan binnekort vir hulle blou-gordel gradering. Die studente moet ook voor hulle gradering, ‘n instrukteurs- en leierskapkursus voltooi. * Hulle neem weekliks deel aan die dissiplineprogram wat deur renshi Andries Douglas aangebied word. Vir meer inligting skakel 083-376-8989.

Ceres Lions

bied aan ten bate van

Verspreider van Landbouprodukte (Bemesting, Chemie en Voeding) te Ceres, benodig ‘n dinamiese

DEPOT ADMINISTRATEUR

Verpligtinge :

• Voorraadhantering (bestel, kontroleer, faktureer)

• Alle maatskappy administratiewe rekordhouding

• Personeelbestuur

• Kliëntediens

• Logistieke beplanning

Vereistes:

• Goeie kommunikasievaardighede

• Ondervinding in soortgelyke pos is n vereiste

• Sterk rekenaarvaardigheid

• Moet onder druk kan funksioneer

Diensaanvaarding: 3 Julie 2023

E-pos asb. aansoeke aan Linda Harris by: linharris@mweb.co.za

Indien u teen 31 Mei geen terugvoering ontvang het nie, aanvaar dat aansoek onsuksesvol was

Kan opgetel word by Oranjestraat, Togryers Museum, Ceres tussen 12:30 - 14:00

Vir navrae skakel: Bertdene 076-689-2885 of Lino 083-444-9734

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 2
Kerrie Bredie & Rys
(wegneem)
@ R90
31 Mei 2023
deelnemers en ouers opreg bedank vir ‘n puik aand.

Gewese personeellid skik met klaers

KLAGTES van seksuele teistering teen ‘n senior gewese Witzenberg munisipale amptenaar, is laat vaar nadat die partye ‘n skikkingsooreenkoms bereik het.

‘n Woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, Eric Ntabazalila, het verlede Vrydag na meer as twee maande se navrae, bevestig dat mediasie tussen die drie klaers en werknemers van die Witzenberg munisipaliteit en die 39-jarige beskuldigde op 27 Maart gefinaliseer is.

Al die partye het die ooreenkoms onderteken en mag niemand enige van die inhoud of ooreenkoms aan enige derde party bekend

maak nie.

Agtergrond

Die 39-jarige man is op 31 Mei 2022 deur Ceres speurders van die SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) gearresteer en kort daarna deur die munisipaliteit geskors. Hy het egter bedank kort voordat sy dissiplinêre saak aangehoor kon word.

In ‘n Weekend Argus artikel wat op 26 Junie 2022 verskyn het, word die man as André Raubenheimer (39), gewese adjunkdirekteur van finansies, geïdentifiseer.

In die artikel beweer Raubenheimer egter

dat een van die klaers hom gereeld in sy kantoor lastig geval het en dat hy later geforseer was om ‘n klagte teen haar by menslike hulpbronne te lê.

Raubenheimer is ook in 2020 aangekla van seksuele teistering van vroue in die werkplek maar net een werknemer wou destyds ‘n saak teen hom maak.

Die klaer het later ‘n skikking met Raubenheimer in Maart 2021 bereik waarna die saak teen hom teruggetrek is en hy weer teruggekeer het na die munisipaliteit. Raubenheimer het die dorp verlaat. Dit is nie bekend waar hy nou werksaam is nie.

Verdagte vra borg

DIE borgaansoek van ‘n werklose Sedgefield inwoner, het Dinsdag op Ceres begin.

Die 25-jarige verdagte het in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n verkragtingsklag. Die saak is na 13 Junie uitgestel wanneer die borgaansoek voortgesit sal word. Die man word in Worcester gevangenis aangehou.

Soektog en ondersoek

Die man van Sedgefield is na ‘n polisiesoektog van 8 maande en goeie speurwerk weens ‘n verkragtingsvoorval in die Tankwa Karoo vasgetrek.

Speurders van Ceres GKS het die man - wat eers later geïdentifiseer kan word as hy gepleit het - op Sedgefield gearresteer en na Ceres gebring. Die voorval het tussen 1 en 2 Mei 2022 tydens die vorige AfricaBurn geleentheid plaasgevind.

Drie moordenaars se borgaansoek eers later aangehoor

DIE drie mans wat verdink word van die moord op ‘n bejaarde vrou in die Ceres-Karoo bly in aanhouding totdat hul borgaansoek later die maand aangehoor kan word.

Willem Olivier (48) moet Maandag 29 Mei saam met

Kelvin Vlok (22) en die 18-jarige, Curswin Jiemies in die Ceres landdroshof verskyn vir ‘n borgaansoek.

Jiemies het Woensdag vlugtig op sy verjaarsdag verskyn sodat die hof ‘n bevel kon uitreik dat hy van ‘n plek van veilige bewaring na gewone aanhouding verskuif kan word.

Moord

Die drie mans, waarvan een ‘n gewese plaaswerker op die plaas Papekuil, is na ‘n uitgebreide soektog deur die polisie vasgetrek na die moord op Christina Johanna Walters (74).

Die moord is Vrydagaand 3 Maart tussen 18:00 en 24:00 gepleeg. Walters se liggaam is ongeveer 30 meter van die plaashuis, met ‘n skietwond in die kop aangetref. Haar arms en hande was met ‘n belt en draad voor om haar lyf vasgemaak.

We offer:

·Consulting Services·Maintenance

‘n Bebloede baksteen, waarmee sy vermoedelik geslaan en aangerand is, is ook op die toneel gekry. ‘n Ou haelgeweer het langs haar lyk gelê.

Die polisie is later na die moordtoneel ontbied en omliggende plase is van die voorval in kennis gestel.

Olivier is Saterdag 4 Maart ongeveer 3 kilometer verder op die buurplaas Klein Papekuil, waar hy saam met sy vrou woon gearresteer. Vlok en Jiemies wat by Olivier op die plaas gekuier het, is Sondag 5 Maart by hul ouma op die plaas Nwardouw naby die Tankwa padstal gearresteer nadat hulle hulself aan die polisie oorgegee het. Die plaas is meer as 40 km van die moordtoneel. Vuurwapens gesteel

Die mans het tydens die moord met ‘n .38 rewolwer en 9mm pistool en ‘n .303-jaggeweer geroof asook kruideniersware en drank gesteel.

Die wapens is op 8 Maart op twee plekke in die Karoo gevind. Die .303-jaggeweer is op die plaas Witwalle weggesteek en later gekry. Die handwapens is ‘n ent daarvandaan naby Netvlakte gekry. Die los ammunisie is op 4 Maart gevind.

·Access Control·Audio and Visual

·Structured Cabling·Wireless Networking

·Alarm Systems·Gate motors

·IP Based CCTV Systems

·Fibre Optic Installations

·Analytic Based Alert Notification Systems

·Analogue Based CCTV Systems

·Integrated Security Systems

Pick n Pay helping to feed South African families with free groceries

PICK n Pay, one of South Africa’s leading retailers, has launched an exciting initiative to reward their Smart Shoppers by randomly selecting one winner from every store nationwide every day until 18 June 2023 to win their entire shopping for free. It aims to give away up to R10 million in free groceries over six weeks.

The initiative aims to provide some relief to shoppers during a difficult period while also creating moments of true excitement. The initiative launched on 8 May 2023, has already surprised over 2,700 winners with a free shop collectively valued at R1,6 million. Two customers walked out with a free shop worth more than R10 000 each, much to their considerable delight.

CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS

Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer.

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 3
Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies 066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS CCTV CAMERAS
*Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.

aan die Wes Kaap netbalproewe deelgeneem. Kelly Ann Evans (o/12) neem dié naweek aan die tweede rondte van die Wes Kaap netbalproewe op Moorreesburg deel. Taylin Koopman (o/11) is ingesluit in die Boland netbalspan.

DRIE hokkiespelers van Laerskool Gericke het aan proewe deelgeneem. Josquin Dollie en Jarren Morkel is albei opgeneem in die Barlinka-hokkiespan en Ruben Giliomee in die Boland-hokkiespan. VLNR: Ruben Giliomee, Jarren Morkel en Josquin Dollie.

TWEE leerders en kranige karatekas van Laerskool Gericke, Retief Spence en Christi Pretorius, is vereer vir hul goeie werk tydens die naweek van 6 Mei by die Boland Dragons karateliga by Hugo Rust Laerskool in Wellington. Die klub het uiters goed gevaar en ‘n algehele tweede plek behaal.

Tayla Noble, Peter van den Berg, Glynné Nasson, Ilené Malherbe en Aisha Roode. VOOR: Hadia Ali, Addison Erasmus, Darronique Swartz en Alné Kotzé.

Beskik oor die volgende vakature ALGEMENE WERKER

WKOD AANSTELLING

Vereistes : Pligte sluit die volgende in, maar is nie beperk daartoe nie:

• Netheid van die geboue en gronde

• Vee en skoonhou van klaskamers

• Aanmelding en herstel van breekskade • Help met die algemene instandhouding wat o.a. insluit verfwerk, herstel en vervanging van slotte, skrynwerk, ruite, vervanging van ligte, loodgieterwerk, teëlwerk, elektriese werk, ens. (algemene nutsman) • Tuinbou vaardighede • Bereid wees om naweek diens tydens verhuring te doen en ook beskikbaar wees tydens funksies • Veiligheid en sekuriteit van die perseel • Gesonde werksetiek

Let wel: Bestuurslisensie is ‘n aanbeveling

Sluitingsdatum vir aansoeke: 2 Junie 2023 om 13:00

Rig aansoeke met CV aan: Die Skoolbestuurder

Mooi-Uitsig Primêr/Primary Posbus 222, Langstraat 3 Bella Vista, 6835 E-pos: admin@muprimer.co.za

Vir enige navrae skakel: (023) 315-0485 of 060-340-4097 of 082-305-3912

Ten bate van: HUIS MAUDIE KRIEL

Plek/Venue: NG KERK CERES

Adres/Address: OWENSTRAAT

Tyd/Time: 18:00 - 19:00

Datum/Date: 10 JUNIE 2023

Tickets available from / Kaartjies

beskikbaar by: KERKKANTOOR

EN BY HUIS

MAUDIE KRIEL

VOLWASSENES: R100

SKOLIERE: R50

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 4
✉ 222, CERES, 6835 ☎ ☎ ☎ (023) 315-5820
MOOI-UITSIG PRIMÊR (Bella Vista, Ceres) admin@muprimer.co.za TWEE netbalspelers van Mooi Uitsig primêr het LAERSKOOL Gericke se biblioteekprefekte vir 2023. AGTER: Lila Jantjies,
WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 5

Hats off to our mobile clinic nurses

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021

info@witzenbergherald.com

066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Bennie Skippers

1958/09/13 - 2023/05/10

R oudiens : Do. 18/05/2023

om 19:00, Skotlandstr. 581, Bella Vista

Begrafnisdiens: Sat. 20 Mei 2023

Huis: 09:00, Skotlandstraat 581, Bella Vista

Kerk: 10:00, AGS Kerk, Bella Vista

Graf: Bella Vista

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer

☎ ☎ (023) 316-1814

Twee blindings in goeie toestand

Een is 950mm en ander een is 1 450mm breed. Beide vir R850. Skakel Francois by 082468-2649.

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Boland Roll on Lawn

Verskaffing, aflewering

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

NO patient is out of reach - or as Sr Zola Tyesi says: There is no problem that does not have a solution.

Sr Tyesi heads up one of the six mobile clinics in the Witzenberg and does whatever it takes to bring healthcare to people in outlying areas.

On their route she and nurse Lizette Pietersen visits 80 farming communities in the Warm Bokkeveld at least once a month.

They see a minimum of 800 patients per month. Sometimes their workday starts at 06:00 and ends at 18:00. Lunch times or breaks for tea is far from their minds, because there are long distances to travel to people who rely on them.

At the beginning of each month Sr Tyesi informs farmers about their schedule and the farmers help spread the word. Depending on the need, the focus of the visit could be on mom and baby care, distributing medication or other support.

“People don’t realise the mobile clinic is like a fixed clinic. You should show the same respect as you would when you go to a regular clinic. Sometimes young people come to the mobile in their pyjamas,” says Sr Tyesi. She giggles a bit before continuing to say that she uses this as an opportunity to teach people about hygiene, before asking them to return to the mobile properly dressed. “We do a lot of health education, just like in a fixed clinic.” It is easy to think of the challenges that are part of work-life on a mobile clinic: You pack something for lunch that does not need to be heated up before you can enjoy it. You don’t bother taking a flask of hot water for tea or coffee, because it has usually cooled down by the time you get around to it. You try to limit how much fluids you drink, because you are not always close to a bathroom. You often have no cell phone reception or cannot connect to a network. You change a tyre or literally move a rock out of the road with your own hands if that is what it takes.

But, for Sr Tyesi, the challenges do not overshadow the bigger picture. “When you stop at a farm, the people know your name. They are eager to come to you, and they appreciate that you have come all the way just for them. Because we come, they get help quicker and they do not have to take many taxis to get healthcare.”

of getting contraception at the mobile clinic, but once she talked to the people and explained the importance of planning your pregnancies, their attitude changed and they started using the service.

12 May is an important day for Sr Tyesi. “You know, as part of the Nurse’s Pledge you promise to put your differences aside so you can care for people. I practice this. I came here knowing that my Afrikaans was not good, but I came without fear and brushed up on my Afrikaans, because that is part of my pledge. With Nurses Day I celebrate the quality of nursing care I give every day,” says Sr Tyesi.

“I’ve been on the mobile since January and can honestly say I have learned a lot. A mobile clinic is a great place for a young nurse to learn how to be accountable and responsible.”

This International Nurses Day the Western Cape Department of Health and Wellness in the Witzenberg gives a special shout out to staff serving on mobile clinics, and who does so with the same perseverance and joy as Sr Tyesi.

Mr Lulamile Wawini, Primary Healthcare Manager in the Witzenberg, says mobile clinic staff is the face of healthcare to communities that live in far flung areas. “Nurses play critical roles, especially in the rural set ups. There are many challenges, but staff continue to deliver patient centred care and maintain good relations with employers. At the heart of it all, is the skill to make important decisions so they can support patients with varying needs. Today we thank every nurse for their service, and in particular nurses working on mobile clinics.”

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park

4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop

• Engine overhaul

• General Services

• Suspension

• Brakes

• and more

André du PAndré du PPreez reez reez reez 082-639-2800

(023) 313-4422

crazypistonsct@gmail.com

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware.

Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. (023) 3474092 Faks: (023) 342-8629 of www. trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter

Even though a mobile clinic usually consists of two staff members, she is proud to say this small team makes a significant impact. “I get to play the role of the whole multidisciplinary team. The other day I confirmed that a young girl was pregnant. She and her mom were distraught, but I counselled them and gave her my phone number. We stayed in touch throughout her pregnancy. In another instance we saw a lady who was pregnant with her third child. She was concerned because her baby was not moving. With the help of the employer we could arrange for her to go to hospital.”

She says networking and building relationships are key elements to the success of a mobile service. At one time there was a community who did not want to use the opportunity

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 6
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MOLLIEMOLLIE (Female) 15 Months old GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022
Hazel
Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply ANAKINANAKIN (Male) Born 14/02/2023 WIGGLESWIGGLES (Male) 7 Weeks old SMOKEYSMOKEY SMOKEY (Male) Born 14/02/2023
Contact
072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za
SHADOWSHADOW (Male) Born 14/02/2023
en pak van AANROLGRAS
ON LAWN” Skakel
“ROLL
082-859-2300
Whatsapp of skakel
16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 Abu Lusuku •Lost love/financial specialist •Get back lost lover •Get money •Remove bad luck •Drug/evil spirits •Debts/unfinished work •Win Lotto/ Powerball/Casino •Delayed pension •Protection of business&property 100% Guarantee Same day results 078-580-6890 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND PLANT AND TOOL HIRE HIRE TOOL HIRE HIRE
AND FRAMES 083-227-6476 STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS Select LAUNDRY
082-821-3610 Joubertstr.

Project launched nuusbrokkies

IS jy die Witzenbergstreek se volgende Landbouwerker van die Jaar? Alle landbouwerkers mag aan die kompetisie deelneem en is ‘n persoon wat deel vorm van en ’n bydrae tot die boerdery lewer. Die streeksfunksie vind plaas op 27 Julie 2023. Vir navrae skakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of epos na: edna@kbos.co.za

DIT is weer tyd vir die Ceres Lions se alombekende kerriebredie. Ondersteun die Togryers museum deur ‘n kaartjie te koop voor 29 Mei. Die Ceres Lions samel geld in vir die Togryers Mu-

seum en kaartjies is by die museum te koop.

Young Good Hope RVK speel Saterdag 20 Mei teen Young Westlyans RVK. Die wedstryd vind plaas by die Lyellstraat sportgronde. Wedstryde begin om 12:00 en toegang beloop R20 vir volwassenes en R10 vir kinders en motors.

Die PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023 Beperkte aantal plekke is beskikbaar. Navrae kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaacjacobs50 @yahoo.com

SARS will visit the Thusong centre in Bella-Vista on 29 June from 09:00-14:00

DANEIL Visser van Laerskool

Gericke gaan aan die finale rondte van die o/13 Boland-rugbyproewe deelneem wat van 1920 Mei plaasvind.

DIE Fred Gaum Hostelites van 1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool (nou Ceres Sekondêr) vanaf 19742022 uit na ‘n gala-geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon. Koste beloop R300 p.p. Dit word in die skoolsaal aangebied. Vir kaartjies skakel Wilma Cupido by 073-880-0321. Net 250 kaartjies is beskikbaar. Vir navrae skakel Floors Baartman by 081815-7343, Lynn Julies by 078915-2902 of Wilhelm Eldrick Jansen by 078-691-4407.

THE annual Food Garden Project, which aims to support no fewer than 50 beneficiaries in the Witzenberg area, kicked off in April.

The aim of the project is to promote a healthy lifestyle and restore human dignity by benefitting schools, crèches, old age homes, night shelters, and home gardens overseen by agri-mentors to help ensure success.

“The Witzenberg area is well known for its agriculture and instilling the love for agriculture at an early age will be beneficial for the future of young children who may pursue careers in this field. In addition, the produce from the gardens will be used for feeding schemes at schools, crèches, and other organisations,” stated said Gwynne-Lee Borcherds, Economic Development Manager for Perdekraal East Wind Farm, which funds this project.

Through the project, each beneficiary will receive seeds, seedlings, compost, fertilizer, and insecticides. A local enterprise, Ikamvaletu Tunnel Farming, has been appointed to manage the project and they will be visiting the gardens twice a week to monitor the progress and provide support to the beneficiaries.

Furthermore, beneficiaries will also receive training in proper soil preparation, planting skills, best times to plant, crop selection, pest and animal control, irrigation methods, harvesting, and commitment to the process.

One of the beneficiaries, Marilyn Fillis, expressed her gratitude for the initiative and support, “As someone who is currently unemployed and unable to afford the high cost of vegetables in stores, I’m immensely grateful for this programme and have gained a wealth of knowledge in such a short space of time. I extend my heartfelt appreciation to Perdekraal East Wind Farm for their invaluable assistance and support.”

Witzenberg Municipality with the Head Office in Ceres serves the following areas: Ceres, Tulbagh, Wolseley, Prince Alfred’s Hamlet and Op-die-Berg.

FULL-TIME STUDY BURSARIES FOR 2023

Witzenberg Municipality will be offering bursaries for full-time studies at approved tertiary institutions to youth residing in the Witzenberg Municipal Area. Candidates who have already registered for an undergraduate degree/diploma in one of the approved fields of study in 2023 are encouraged to apply.

Approved fields of study:

•Finance• Economics

•Accounting•Supply Chain Management

•Internal Audit•Risk Management

•Civil Engineering• Electro Technical Services

•Town Planning• Public Administration

•Human Resource Management •Social Services

•Environmental Management

Minimum requirements for bursary:

•Applicants must be South African Citizens and reside in the Witzenberg area, aged between 17 to 25 years

•A minimum level of 60% in the in the final examination

•Must not be in possession of another bursary

•Preference will be given to candidates from historically disadvantaged societal groups and/or individuals with disabilities.

Application forms are available at the municipal offices in Ceres. Only hand delivered or posted applications will be considered. If you do not receive any communication within 30 days after the closing date for applications, please consider your application as unsuccessful. Telephone enquiries should be directed to Heinrich Arendse at (023) 316-1854.

No late applications will be considered. Applications will not be acknowledged in writing and copies of supporting documents will not be returned. Only successful applicants will be notified.

The Municipality reserves the right not to award bursaries.

Please note: The awarding of bursaries is subjected to the funding from National Treasury Department.

Closing date: 31 MAY 2023 BEFORE 12:00

Completed application forms and including certified copies of qualifications, are to be forwarded to the Human Resource Section, Private Bag X44, Ceres 6835.

Witzenberg Municipality is committed to Employment Equity and endorses the principles of Affirmative Action. People with disabilities are therefore encouraged to apply.

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 7
DIE Valley Funerals fietsryspan van Ceres, het Saterdag 13 Mei aan die 36One bergfietsuitdaging in Oudtshoorn gaan deelneem. Die groep het die uitdaging in modder en reën voltooi. VLNR: Brian Loff, Mitch Jantjies, Jamie Moses, Aubrey November en Jacobus Jacobs. THE annual Food Garden Project, which aims to support no fewer than 50 beneficiaries in the Witzenberg area, kicked off in April.

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset,Lynxstraat 5,PaardenEiland.Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonderdieverlofvandie eienaarsvolgensArt.12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

DIE Deetlefs-familie van Ceres het vanaf 4-6 Mei vir die WP span aan Suid-Afrikaanse meestersatletiekbyeenkoms (SAMA 2023) in die Groenpunt atletiek stadium deelgeneem. Pietie Deetlefs het aan die 100 meter deelgeneem en ‘n silwer medalje in die ouderdomsgroep 70-74 jaar verower. Sy vrou, Suretha, het in verspring en hoogspring deelgeneem en verower ‘n goue medalje in verspring. In die hoogspring vir die oudersdomsgroep 55-59 jaar, verower sy ‘n silwer medalje. Hulle dogter, Elretha Burger (middel), het aan die 5000 meter vir die ouderdomsgroep 30-34 jaar deelgeneem en ‘n silwer medalje verower.

Bella klop Wolseley

BELLA Vista rugbyklub het verlede Saterdag hul titeldrome lewendig gehou toe hul Wolseley met 24-17 geklop het.

Die rustydtelling was 13-7.

Wolseley verras Bella Vista vroeg met ‘n verdoelde drie. Hierna veg Bella Vista terug en leer hulle vir Wolseley ‘n voorspelerles in alle vaste fasette. Slegs desperate verdediging van Wolseley keer dat Bella Vista punte aanteken.

Agterlangs het Ruan Manuel, Cameron Davids en Durin Nasson uitgeblink en voorlangs was dit Chesvill Muller, Selwin Jafta en Lurencó Jumath. Die speler van die wedstryd was Elcado Baadjies. Die naweek ontvang Bella Vista besoek van Roses United.

Dit beloof om ‘n riller te wees.

BACKUP POWER SOLUTIONS

call us for: inverters batteries

solar panels

Witzenberg Herald

CHARLIE Hofmeyr se sportspanne het verlede Vrydag die lang pad Riversdal toe aangepak om teen Hoërskool Oakdale (rugby) te speel en die hokkie- en netbalspanne het teen Hoërskool Langenhoven Riversdal meegeding. Die eerste rugbyspan het goed gespeel en naelskraap 17-18 teen Oakdale se tweedespan verloor. * Ander uitslae: o/18A seuns hokkie wen 5-1 en die eerste netbalspan verloor 27-36.

We offer:

·Consulting Services·Maintenance

·Access Control·Audio and Visual

·Structured Cabling·Wireless Networking

·Alarm Systems·Gate motors

·IP Based CCTV Systems

·Fibre Optic Installations

·Analytic Based Alert Notification Systems

·Analogue Based CCTV Systems

·Integrated Security Systems

MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES

www.jptek.africa

WITZENBERG HERALD Friday, May 19, 2023 8
087 095 3617 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK
FOTO: Hugo Redelinghuys CERES Sekondêr het die naweek weg-wedstryde teen Ceder Akademie op Citrusdal gespeel. Hier is Sara-Lee Senoamali in aksie en probeer sy die bal bemeester. Die o/19 A span het 28-10 gewen. FOTO: Trevor Felix

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.