Witzenberg Herald Vol.26 no.20 (Online Weergawe)

Page 1

WH H e r a l d

SES kabeldiewe het Dinsdag 23 Mei in ‘n Mercedes motor op die vlug geslaan. Naby die Artois-afdraai het die bestuurder beheer verloor en in ‘n stuk veld ingejaag.

Kabeldiewe vasgetrek

TWEE kabeldiewe is vasgetrek tussen Wolseley en Tulbagh. Veiligheidswagte van Transnet was die afgelope week besig met ‘n veiligheidsoperasie tussen Wolseley en Tulbagh toe vermeende kabeldiewe Dinsdagoggend omstreeks 04:00 op hulle begin skiet het. Die hulp van Tulbagh SAPD is ook ingeroep.

Die verdagtes het in ‘n Mercedes motor op die vlug geslaan.

Naby die Artois-afdraai het die bestuurder beheer verloor en in ‘n stuk veld ingejaag. Twee verdagtes is vasgetrek en gearresteer terwyl vier mans daarin geslaag het om te vlug.

Die veld is gefynkam waarna 100 meter kabels ter waarde van nagenoeg R40 000 gevind is.

Die twee verdagtes sal later die week in die Tulbagh landdroshof verskyn.

Inwoner aangeval Borg laat vaar

DIE twee mans wat verdink en aangekla word van die moord op ‘n Ceres inwoner en sendeling, het verlede week in die Worcester landdroshof verskyn maar het daarteen besluit om met ‘n borgaansoek voort te gaan.

Dié moord en die diefstal van ‘n Toyota bakkie, het vroeër die maand skokgolwe deur die Witzenberg gemeenskap gestuur. Die Worcester polisie ondersoek die moord op proponent Herman Nieuwoudt (59) van Ceres.

Twee 19-jarige verdagtes van die Worcester-omgewing, Banele Moya en Bongani Banda, is kort na die moord geareesteer.

Hulle het Dinsdag 16 Mei in die Worcester landdroshof verskyn op klagtes van moord, diefstal van voertuig en die besit van gesteelde voertuig.

Die saak is tot 24 Julie vir verdere ondersoek uitgestel.

INWONERS word gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle na die Koekedouwdamwal stap of draf.

Die waarskuwing kom nadat ‘n vrou van in haar dertigs, Saterdagoggend 20 Mei omstreeks 10:00 aangeval en aangerand is terwyl sy daar gestap het. Die verdagte het die vrou aangeval en probeer verkrag. Terwyl sy histeries geskreeu het, het hy haar verskeie kere met ‘n klip teen die kop gegooi. Die voorval het plaasgevind tussen die bruggie en die hek.

Die verdagte het later weggehardloop. ‘n Man wat moontlik die aanvaller kon wees, is later geïdentifiseer maar moet nog deur die polisie in hegtenis geneem en aan-gekla word.

Moenie foto versprei

Inwoners word egter gevra om nie die man se foto te versprei nie aangesien dit hul ondersoek, getuies en latere identifisering van die verdagte, bemoeilik.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 20 R 8.50 Friday, 26 May 2023 Ceres Koekedouw dam 38% Tulbagh dam 27% Lesings geneem: 2023/05/24 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 25 Mei 2° 14° Vrydag 26 Mei Saterdag 27 Mei Sondag 28 Mei 2° 14° 3° 20° 3° 17°
DIE twee 19-jarige verdagtes, Bongani Banda (links) en Banele Moyo, tydens hule verskyning in die Worcester landdroshof. FOTO: Edrea du Toit - Rapport
JOHN PJ SAULS INC ATTORNEY AT LAW JOHN PJ SAULS INC AT TORNEY ☎ ☎ ☎ (023) 312-3666 admin@johnpjsauls.co.za 4 Murchison Street, Ceres PRACTICE AREAS: •Conveyancing •Notary HVK We provide professional legal services. We will be happy to represent you. NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 MEI 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. 7kg Aartappels, 750g Wortels, 1kg Uie, 350g Baby Marrow + Laastedrif prepack Cauliflower 750g Nescafé Ricoffy (excl. Decaf) Sunlight 2-in-1 Hand washing powder 3kg Whole chicken & six rolls Ouma Rusks Assorted 450/500g DC Ham & Tongue loaf Bokomo Weet-Bix 900g All Gold Tomato Sauce 700ml Normal price: R81.99 Bulk T-Bone & Club steak Potbrood Castle Lite handies 24 x 330ml Normal price: R269.99 Pork Belly roast or Rashers Richelieu Brandy 750ml and Coca-Cola 1L Normal price: R189.99 Spar 2L Sunflower Oil Bulk pork boerewors 8999p/meal SERVING SUGGESTION Foccacia, smoked chicken & peppadew Tastic parboiled rice 2kg 4499 each 10999 p/kg Pork neck steaks 6999 p/kg 2899 each COMBO 12000 999 each 6999 each Captain Morgan Spiced Gold 750ml 16499 750ml 7999 p/kg 3199 each 7999 p/kg 4999 p/kg 3999 each 7499 2899 Normal price: R29.99 8499 Normal price: R94.99 Spar Cake Flour 2.5kg 2799 Normal price: R31.99 4599 each Spar 2,5kg refined white sugar 17500 COMBO 4th Street 5L: Sweet Red, Sweet White, Sweet Rose or Sweet Harvest Normal price: R139.99 25000 12999

PATMOS uitreikaksie

PATMOS het op Vrydag 19 Mei ‘n uitreikaksie in die Breërivier en Slanghoekvallei geloods. Tydens die uitreikaksie is daar vrugte en groente aan plaaswerkers en hulle families uitgedeel. ‘n Gedeelte van die vrugte is ook in Patmos se bedieningsarea in die Noord-Kaap uitgedeel. * Die Patmos bestuur wil net dankie sê aan al die Patmoswerkers en vrywilligers wat gehelp het om van dié projek ‘n sukses te maak.

CERES

Ons beskik tans oor die volgende vakature: WERKSWINKEL

Vereistes:

•Graad 12

VAKLEERLING

•N1 & N2 Sertifikaat (Motoriese teorie/Meganiese studies)

•Leergierige, eerlike betroubare, hardwerkende geaardheid

Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Junie 2023

Stuur asb. ‘n verkor te CV na: E-pos:tarina.louw@cnhind.com

Indien u nie teen 7 Julie 2023 terugvoering ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

BESTUURDER / ASSISTENT BESTUURDER

• Bestellings en voorraadbeheer • Goeie kliënte- en kommunikasievaardighede • Bestuursvaardighede • Baie goed

tweetalig wees • Goeie entrepreneursvaardighede • Hoë energievlakke • Moet onder druk kan werk • Oog vir “detail”

•Rekenaarvaardigheid met kennis van Arch • Graad 12 en toepaslike ondervinding sal u aansoek versterk.

Salaris onderhandelbaar

Diensaanvaarding: Sal bespreek tydens onderhoud

Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Junie 2023

E-pos CV en merk duidelik die pos waarvoor u aansoek doen vir aandag Marisa du Toit na: dutoitmarisa1@gmail.com

Indien u nie binne 4 weke na sluitingsdatum geskakel word nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was

RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter

nuusbrokkies

BELLA Vista Crusaders kersfeeskoor wil net hulle voorsitter Julius Julies, gelukwens met sy verkiesing as lewenslange president van die Cape Winelands Christmasbands Union.

IS jy die Witzenbergstreek se volgende LandbouwerkervandieJaar?Allelandbouwerkersmagaandiekompetisiedeelneemen is ‘n persoon wat deel vorm van en ’n by-drae tot die boerdery lewer. Die streeksfunk-sie vindplaasop27Julie2023.Virnavraeskakel Edna Nigrini (023) 317-0983 of e-pos na: edna@kbos.co.za

DIT is weer tyd vir die Ceres Lions se alombekende kerriebredie. Ondersteun die Togryers museum deur ‘n kaartjie te koop voor29 Mei. Die Ceres Lions samel geld in vir die Togryers Museum en kaartjies is by die museum te koop.

Die PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November. SARSwillvisittheThusongcentreinBellaVista on 29 June from 09:00-14:00

DIEFredGaumHostelitesvan1979-1989 nooi alle oudleerders van Fred Gaum Hoërskool(nouCeresSekondêr)vanaf1974-2022 uit na ‘n gala-geleentheid ter ere van wyle dr. Wesley Baartzes. Die geleentheid gaan gepaard met die bekendstelling van die dr. Wesley Baartzes Foundation. Alle oudleerders word uitgenooi om die historiese en glansryke geleentheid op 5 Augustus van 17:00-23:00 by te woon.

Hierdie geleentheid het op een van ons plase, Romansrivier, ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.

DIESELWERKTUIGKUNDIGE

Vereistes:

•‘n Toepaslike kwalifikasie

•3 - 5 Jaar bewese ervaring in onderhoud en instandhouding van plaasvoertuie en -implemente

•Bewese bestuurservaring in primêre landbou sal u aansoek versterk

•Die ideale kandidaat sal gekenmerk word deur dryfkrag, selfgemotiveerd wees, streng dissipline kan handhaaf en inisiatief aan die dag kan lê

•Deeglike kennis van stelsels uniek tot die pos moet gevestig en in stand gehou word

•Hulp met opstel en bestuur van n jaarlikse begroting binne ooreengekome riglyne

Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n markverwante mededingende vergoedingspakket.

E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com

Sluitingsdatum vir aansoeke: 9 Junie 2023

Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

CHILD Abuse has become the new pandemic in society and reports on Child Abuse have become a daily item in news bulletins and newspapers. Cape Winelands Education District unfortunately, is also showing this trend and we are alarmed by the raise in the number of learners being victims of child abuse. The trauma caused by child abuse is a major barrier to learning and im-pacts very negatively on the academic performance and emotional wellbeing of learners. The School Social Workers of CWED is running a campaign in collaboration with school communities from 29 May to 5 June 2023 to raise awareness of the rights of the child and to prevent child abuse. We want to call on all schools to par-ticipate in this action. Protecting children from violence, exploitation, and abuse is not only a basic value but also an obligation of all in society.

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 2 Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) 15 Months old GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Including a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply ANAKINANAKIN (Male) Born 14/02/2023 WIGGLESWIGGLES WIGGLES (Male) 11 Weeks old SMOKEYSMOKEY (Male) Born 14/02/2023
SHADOWSHADOW SHADOW (Male) Born 14/02/2023

NATIONAL and provincial government leaders have given residents of the Cape Winelands District an undertaking to address challenges communities face with crime, health and labour in the Cape Winelands District. These commitments were represented by more than 4 000 residents who attended the 6th District Development Model Presidential Imbizo led by President Cyril Ramaphosa in Paarl on Friday 19 May. The Imbizo at the Dal Josafat stadium was preceded by the President’s visit to the nearby Vlakkeland Catalytic Human Settlement Development which is the largest public housing development to date in the Drakenstein Local Municipality. Seen here with President Cyril Ramaphosa are Alan Winde (premier of the Western Cape) and Dr Helena von Schlicht, mayor of the Cape Winelands district municipality.

Expelled members

GOOD welcomes High Court victory

THE GOOD Party welcomes the decision of the Western Cape High Court to strike two applications, challenging the outcome of independent disciplinary hearings, off the roll with costs.

Shaun August (former member of the Western Cape Provincial Parliament and National Organiser) and Felicity Klazen (former Councillor and Deputy Mayor of Witzenberg municipality) were expelled from GOOD.

This followed a year-long investigation and meticulous and independent internal disciplinary processes which found both of them guilty of serious misconduct and bringing GOOD’s reputation into disrepute.

Last week Friday they attempted to bring urgent applications seeking to interdict the party from removing them.

GOOD was served with high court papers attempting to not only set aside last weeks expulsions, but also interdict the party from replacing them in the Western Cape Legislature and the Witzenberg Municipality

respectively. After hearing arguments in the matter, the court expressed displeasure with the manner in which the applications were brought and struck both applications off the roll, with costs.

“The decision to expel a member is never easy and never taken lightly. We are looking forward to moving on from this chapter and will announce our replacement public office bearers in the next week. Last week Friday’s ruling affirms GOOD’s commitment to fairness and integrity and we welcome that court processes cannot easily be abused. We hold all of our members, regardless of seniority, equally responsible for maintaining the movement’s integrity in order to build a credible, trustworthy alternative for South African voters”.

GOOD asked the Witzenberg municipal manager, that Klazen’s membership is terminated. The municipal manager must declare the vacancy. Once this has been done, the vacancy will be filled by internal party selection processes.

Regter, familie kwaad

oor saak sloer

DIE verhoor van drie mans wat van die moord op ‘n dokter van Tulbagh aangekla word, sal later vanjaar in die Kaapstad Hooggeregshof begin.

DRIEmoordverdagtes: Aiden Abels (30), Andrew Gouws (33) en Justin Adonis (33). het, oorval by sy Toyota Landcruiser voertuig en meer as agt keer met ‘n mes gesteek. Hy is langs sy voertuig dood. Die moordwapen is later op die toneel gevind.

Daar was die afgelope maande talle oponthoude met die aanstelling van regshulp advokate vir die drie verdagtes, Aiden Abels (30), Andrew Gouws (33) en Justin Adonis (33).

Regter Nathan Erasmus het verlede Vrydag 19 Mei die soveelste voorverhoor aangehoor en die saak na 21 Julie uitgestel.

Hy het ook sy misnoeë uitgespreek dat die SA Regshulpraad se aanstellings van regspraktisyns so sloer.

Die moordverhoor gaan nou heel moontlik in Oktobermaand begin. Die mans verskyn op klagtes van moord, roof en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie.

Agtergrond

Dr. Botha is op 1 Junie 2020 omstreeks 18:45 op die Schalkenbosch-grondpad vermoor.

Hy is kort nadat hy klaar kleiduif geskiet

Die polisie het ondermeer dr. Botha se gesteelde horlosie by een van die verdagtes gekry. Die haelgeweer is naby die moordtoneel in bosse versteek. Een van die verdagtes het die polisie later gaan wys waar die vuurwapen versteek was.

Vrygelaat ‘n Vierde verdagte, Desiree Goeieman (20), is vroeër vanjaar vrygelaat nadat die staat alle klagtes teen haar teruggetrek het.

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 3
PHOTO: Trevor Felix

WILLIAM Cumpsty van Laerskool Gericke het Saterdag 6 Mei ‘n tweede plek behaal in die pistool-skiet afdeling vir junior skuts. Die kompetisie het op die Fernplaas skietbaan in die Koue Bokkeveld plaasgevind.

CAITLYNN Overmeyer van Laerskool Gericke, het deurgedring na die finale rondte van die Kaapse Wynland netbalproewe.

RIJK Tulbagh privaatskool bedank dié borge vir die seuns se nuwe rugbyklere. Hier is Ralf Harle (beheerliggaam voorsitter) afgeneem saam met John Olde-Olthof (Tarzan skoene), Daniël Pienaar (Rijk’s Wine Estate en Hotel), Johan Falck (skoolhoof), Wemar Raats (Tulbagh Spar), Liesel Kok (I Like - Tulbagh wynkelder), Lampies Lambrechts (RSAM makelaars) en WJ Visagie (Tulbagh Spar).

Bella Vista primêr dankbaar vir

TWEE rugbyspelers van Steinthal vaardigheidskool buite Tulbagh, is ingesluit in Boland LSEN span wat vanaf 23-27 Junie op Welkom aan die Cravenweek vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB), gaan deelneem. VLNR: Rickus Hattingh, Lanzo Klaasen (slot), Ruduwaan Kok (skrumskakel) en Herman Martin.

Windplaas se borgskap

BELLA Vista primêr spog met nuwe sportklere danksy ‘n ruim skenking van Perdekraal-Oos windplaas. Die skool wil namens die ouers, personeel en leerders hul dankbaarheid uitspreek vir die borgskap.

CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK. OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg. Kandidate wie voldoen aan die onderstaande minimum vereistes word uitgenooi om aansoek te doen vir die onderstaande vakature:

LOGISTIEKE KLERK: LOGISTIEK

Kwalifikasies: • Graad 12 (Naskoolse kwalifikasie sal aansoek versterk)

Vaardighede: • Rekenaarvaardigheid in MS Office sluit in: Word, Excel Outlook en Powerpoint • Akkuraatheid t.o.v datavaslegging• Moet onder druk kan funksioneer • Goeie kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels • Goeie organiseringsvaardighede • Oor sterk administratiewe en syfervaardighede beskik • Eie inisiatief aan die dag lê • Absoluut betroubaarheid • Moet goeie kennis van Voedsel veiligheid praktyke hê.

Verantwoordelikhede: • Adminstrasie van die afdeling se veiligheids-, kwaliteitsen instandhoudingstelsel sal ’n integrale deel van u pligte uitmaak • Interne inspeksies uitvoer • Instandhouding/opdatering van werkkaartstelsel • Algemene administratiewe kantoorwerk insluitend week/maandverslae, notules en addisionele adhoc take • Skakel met interne en/of eksterne kliënte.

Ander vereistes: • 2 jaar praktiese ondervinding in administratiewe werk (’n voedsel hantering omgewing sal voordelig wees).

Aansoeke kan gerig word aan: hr@cfg.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: Voor of op 2 Junie 2023

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS. In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

CERES FRUIT GROWERS (PTY) LTD.

EXCITING CAREER OPPORTUNITY CERES, WESTERN CAPE

Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd., one of the leading fruit packing and marketing companies in SA, requires an energetic and professional person for the following position at its Ceres plant:

IT TECHNICIAN

The incumbent reports to the IT Manager and will accept the following responsibilities and tasks (key performance areas), inter alia: • Computer hardware and software installation and maintenance including mobile devices • Network installation and maintenance • Software configuration • T&A system maintenance (Biometric) • Camera system maintenance • Telephony system support • End-User support • Updating and maintenance of the IT asset register • Above average fault-finding and problem solving capability • After hours support for IT related equipment.

Suitably qualified candidates should meet the following requirements: • Grade 12 and A+, N+ • MCSE, ND or BTech IT qualification advantageous • 5 years’ experience in same or similar environment and role that should include Windows Operating system and Office experience • Must be able to work under pressure • Maintain good human relations • Have good negotiation skills • Prepared to undergo a practical test.

A negotiable remuneration package including the normal fringe benefits associated with a progressive organisation is offered.

Please send your application, accompanied by your current remuneration package and three contactable references to: Employee Relations Manager, Ceres Fruit Growers (Pty) Limited, Private Bag X67, Ceres 6835 or by e-mail to hr@cfg.co.za

Closing date for applications: Friday 2 June 2023

IF YOU HAVE NOT BEEN CONTACTED WITHIN THREE WEEKS OF THE CLOSING DATE, PLEASE ACCEPT THAT YOUR APPLICATION WAS UNSUCCESSFUL. In line with our Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from the designated groups

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 4

Lending a Helping Hand to Our Community

ATSeeff, we firmly believe in making a positive difference in our community, and this month, we had the privilege of extending our support to Huis Maudie Kriel. We are thrilled to have been able to make a small contribution to their funding initiative, aimed at acquiring battery-operated lighting systems. These lights will play a crucial role in providing illumination during the challenging load shedding periods we all experience.

Huis Maudie Kriel is a beacon of hope and care, offering a loving home to the elderly in the Ceres area. However, like any worthy endeavor, they rely on the support and assistance of the community. This is why we’re reaching out to all businesses and individuals in Ceres, encouraging them to join us in supporting this meaningful cause. Let’s unite our efforts to help Huis Maudie Kriel secure the necessary resources and make a lasting impact. If you feel moved to contribute or lend a helping hand, we urge you to reach out to Huis Maudie Kriel directly. Together, we can make a profound difference in the lives of those in need and inspire others to follow suit.

Slavers-verhoor begin Septembermaand

‘n STRAFBARE manslagsaak wat reeds meer as drie jaar sloer, gaan nou heel moontlik in Septembermaand begin.

Meer as drie en ‘n half jaar nadat ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk buite Ceres gesterf het, is daar ‘n nuwe verhoordatum vasgestel wanneer die motorbestuurder wat die ongeluk veroorsaak het, sal verskyn.

Granville Slavers (61) van Ceres staan tereg op twee aanklagte, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur.

Die SAPD het die bloeduitslag reeds in Jullie 2020 terug ontvang asook die nadoodse

verslag van Tygerberg hospitaal. Die saak is tot 8 September uitgestel.

Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke. Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het ‘n week later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin.

Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery.

THE COMMUNITY DEVELOPMENT WORKERS PROGRAM (CDWP)

The Community Development Worker Program (CDWP) is a National Program, which was announced by President Thabo Mbeki in 2003. The CDWP was officially implemented in 2005 in the Western Cape, through a learnership program, with approximately two hundred (200) community members receiving full-time employment through the program, spread across the Western Cape.

The role of Community Development Workers (CDWs) is to be enablers, rather than implementers. CDWs act as catalysts between Community and Government by informing communities of the basket of government services to their disposal, while informing Government of Community needs. This required CDWs to facilitate, mediate, create partnerships, network, mobilize, create linkages and empower community members to exercise their rights.

The objectives of CDWP can be found in the Public Service Regulations, 2016 (Chapter 8, p.104 - 105):

The objectives of the CDWP are to :

a.assist with improving service delivery and accessibility of services to the public;

b.assist with inter-governmental coordination both between government line departments and the three spheres of government;

c.facilitate community development and stronger interaction and partnerships between government and communities; and

d.support participatory democracy.

PROJECTS INVOLVEMENT AND INITIATIVES

•Household surveys to determine needs of the community

•Establishment of household food gardens

•Provision and distribution of social-based information to communities

•Referrals to Government Departments

•Mobilization of Mobile Thusong Outreaches

•Assistance with mobilization of communities for Municipal Imbizo

•Back to school programs (including young girls personal hygiene)

•Diapers drive at local hospital

•Assisting youth with learnership applications

•Assisting Municipality with youth programme initiatives

•Assisting the municipality with indigent grant campaigns

•Awareness sessions with the Department Trade & Industry

•Recruitment of youth for the Chrysalis Program

•Assistance with various school holiday programs

•Assistance with ECD Forum projects

•Initiate and support Gender based Violence Programs

There are currently 7 CDW workers in the Witzenberg Municipal area.

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 5
TWEE ongelukke is die afgelope week in die Witzenbergstreek aangemeld. Die bestuurder van die Toyota Tazz het op Sondag 21 Mei beheer verloor waarna die voertuig langs die pad op sy sy te lande gekom het. In die ander ongeluk het die bestuurder in ‘n sloot langs die Kluitjieskraalpad tot stilstand gekom. Insittendes is lig beseer. From left to right: Melvin Bezuidenhout (P.A. Hamlet), Thandeka Mandoyi (Nduli), Sheila Mangqayi (Wolseley), Lungile Thuntubele (Nduli), Karin Seroot (Bella Vista), Christo Louw (Tulbagh), Lizzina Swarts (Op-die-Berg).

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Mervin Abrahams

Steyntjie van Wyk

1969/03/28 - 2023/05/19

R oudiens : Do. 25/05/2023 om 19:00, Dahliastr. 1089, BV Begrafnisdiens: Sat. 27 Mei 2023

Huis: 09:00, Dahliastr. 1089, Bella Vista

Kerk: 10:00, Berea Christen Sentrum, Bella Vista Graf Bella Vista

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Sara Marthinus

1935/03/02 - 2023/05/16

Begrafnisdiens: Sat. 27 Mei 2023

Huis: 09:00, Knolfontein Plaas

Graf: Knolfontein Plaas

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Johannes Swartz

1968/04/13 - 2023/05/15 Roudiens: Do. 25/05/2023 om 19:00, Olyfstr. 16, Bella Vista Begrafnisdiens: Sat. 27 Mei 2023

Huis 09:00, Olyfstr. 16, BV

Kerk: 10:00, Gemeenskapsaal, Bella Vista Graf: Bella Vista

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer ☎ ☎ ☎ (023) 316-1814

Jimeal (Carolus) Geldenhuys

1974/12/20 - 2023/05/21

1969/05/22 - 2019/02/04

Ons lieflike pa, oupa en man op die 22 Mei het jy jou 5de verjaarsdag by Onse Hemelse Vader gevier. Die vermisting is groot, maar ons gun jou die rus. Baie liefde jou vrou Maggie, kinders Marico en Maricha, kleinkinders Rineco, LeighMarco en Gia

Christine Damon 1947/03/07 - 2022/05/24

Ma Chrissie is reeds een jaar weg van ons. Ons mis jou nog elke dag. Ma het ons alles geleer, behalwe om sonder jou te lewe. Partykeer wens ons dat ons net weer Ma se stem kan hoor. Ons weet Ma is altyd by ons, en ons sal altyd lief wees vir Ma. Dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het. Met liefde, jou man, Carl, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.

Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193 rek C27 w.t.o.

Roudiens: Don. 25 Mei 2023

Kerk: 18:00, St Andrews Kerk, Ceres

A beautiful soul is never forgotten. Your love and kindness is forever embedded in our hearts. We may never see your face again, but we’ll always remember your smile and hope it will carry us through the difficult times. Not even death will weaken the bond we’ve shared. We will carry the memories in our

MASSAGE SPECIALS

Full Body (75 min)....R450 Full Body (60 min)....R380

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o. Hand. 26:22 “Omdat God my tot vandag toe bewaar het,

Back/Neck & Shoulder (40min) R320

Back/Neck & Shoulder (30min) R250

Skakel Joanne 083-551-6688 of (023) 312-1080

Valid untill 30 June Evangelis Jacobs

staan ek hier as sy getuie voor klein en groot. Ek verkondig maar net waarvan die profete en Moses gepraat het:”

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 6
Rest
Peace Sis. Till we meet again. From your Sisters and the rest of the family
(Carolus) Geldenhuys 1974/12/20 - 2023/05/21 Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 Abu Lusuku •Lost love/financial specialist •Get back lost lover •Get money •Remove bad luck •Drug/evil spirits •Debts/unfinished work •Win Lotto/ Powerball/Casino •Delayed pension •Protection of business&property 100% Guarantee Same day results 078-580-6890 To all my clients CHIEF MAJA Chief Maja is here to tell his previous clients that the Renovation is done. Come for all your spiritual problems •Relationship problems •Financial difficulties •Clean badluck •Lost lover •Win contract & tender •Pension claims and many more CALL/ WHATSAPP 068-453-4381 Worcester R55 for consultation Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND PLANT AND PLANT AND PLANT AND PLANT TOOL HIRE HIRE KROEG PERSONEEL Word benodig vir plaaslike
Moet bereid wees om in die aande, naweke en publieke vakansiedae te
Stuur CV, ID en foto na: clubhazeoffice@gmail.com
hearts.
in
Jimeal
klub.
werk.

Ceres begin met ligawedstryde

DIE afgelope naweek het geen klubkompetisie op Ceres gholfbaan plaasgevind nie. Slegs ligawedstryde is afgehandel. Spelers wat vanjaar wil deelneem aan die enkel- en dubbelputjiespelkompetisie, kan nou reeds hulle name by die klub opgee. Die trekking sal teen 15 Junie gedoen word.

Ligabepalings

Die Ceres Nelson ligaspan se laaste wedstryd het Saterdag 13 Mei op Vredenburg plaasgevind. Ceres moes in erge winderige toestande die knie teen Bergrivier buig. Die span het derde geëindig.

Die Brodieliga en Krugerliga wedstryde het Saterdag 20 Mei begin.

Ceres se Brodiespan het met ‘n gelykop uitslag begin. Ceres speel 3-3 gelykop teen Malmesbury II en 3-3 teen Paarl II. Die Krugerspan het Saterdag hul eerste tuiswedstryd op Ceres teen Maties en Hermanus gespeel.

Ceres klop Hermanus 4-2 maar verloor met 2.5-3.5 teen Maties. Maties klop ook vir Hermanus met 4-2.

Saterdag 3 Junie speel Ceres se Brodiespan teen Hexvallei en Riverside I. Die Krugerspan speel teen Worcester. Op 10 Junie vind die Nelson-liga finaal plaas en op Saterdag 17 Junie speel Ceres se Brodiespan teen Worcester en die Krugerspan teen Riverside.

Maand kompetisies

Op 27 Mei word ‘n beterbal sametelling kompetisie aangebied. Op 3 Junie word ‘n enkel syfer plus kompetisie aangebied, op 10 Junie ‘n enkel houespel kompetisie en op 17 Junie ‘n beterbal stableford kompetisie.

Besprekings

Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 312-3068. Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 3123068 vir verskillende tariewe.

BELLA Vista primêr spog met drie leerders wat in netbal uitgeblink het. Al drie die leerders is opgeneem in die Witzenbergspan. VLNR: Warrenick Jooste, Monique Skippers en Joa-lynne Willemse. * Joalynne het aan die finale Wes-Kaap netbalproewe deelgeneem waarna sy gekies is vir die Kaapse Wynlandspan wat van 2-5 Julie aan die Interdistrikte netbaltoernooi op Riversdal gaan deelneem.

SENSHI Dojo onderleiding van sensei Wayne Vermeulen wil van die geleentheid gebruik

De Straadt Boerdery (Edms) Bpk, is geleë in die Koue Bokkeveld en konsentreer op die verbouing van vrugte. Die volgende geleentheid bestaan tans in die organisasie:

PRODUKSIE ASSISTENT

POSVEREISTES:

•Kennis van vrugteproduksie en besproeiingstelsels 3 - 4 jaar

•Spanne en besproeiing organiseer

•Vermoë om mense en produksie aktiwiteite te bestuur

•Ondervinding van besproeiingstelsels en instandhouding daarvan sal tot jou voordeel strek

•Ondervinding met TMS-klokstelsel

•Ervaring met die toesighouding van werknemers

•Goeie leierskapvaardighede

•Betroubaar, met ‘n stabiele en sobere lewenswyse

Die ideale kandidaat sal baie dinamies wees en wil graag groei saam met die Maatskappy.

ONS BIED: Mededingende salaris wat sal afhang van ondervinding en vaardigheid asook goeie werksomstandighede. Deelname aan Groep se Ongeskiktheids- asook Pensioenfonds. Goeie behuising is op die plaas beskikbaar.

Rig alle aansoeke met kontakbare ver wysings en navrae aan Mareli du Toit by: mareli@destraadt.co.za of skakel (023) 317-9926 vir verdere inligting. Verwysings (nie ouer as een jaar) en bewys van kwalifikasies verwerf en kursusse gedoen.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 8 Junie 2023

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik

Indien u geen terugvoering na die sluitingsdatum ontvang nie moet u asb. aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem

Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00

Saterdag: 09:00 - 12:30

Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com

Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)

Ceres Lions

bied aan ten bate van Kerrie Bredie & Rys

@ R90 (wegneem)

31 Mei 2023

Kan opgetel word by Oranjestraat, Togryers Museum, Ceres tussen 12:30 - 14:00

Vir navrae skakel: Bertdene 076-689-2885 of Lino 083-444-9734

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 7
‘n LEERDER van Ceres Sekondêr, Ayakha Mqungquthi, is Saterdag 20 Mei tydens die finale netbalproewe op Moorreesburg, gekies vir die Wes-Kaap o/18 netbalspan. maak om die volgende studente geluk te wens wat hul Kobudo-gradering geslaag en almal na groen gordel gevorder het. VLNR: Mia Laubscher, Retief Spence, Morgan Paxton en LJ du Plessis. CARYN Davids van La Plaisante primêre skool is gekies vir die o/11 Kaapse Wynland netbalspan. DRIE netbalspelers van Mooi Uitsig primêr is opgeneem in die Wes-Kaap en Kaapse Wynland netbalspanne. Taylin Koopman is opgeneem in die o/11 Wynlandspan, Caylin Vernooi is opgeneem in die o/12 Wynlandspan. Die spanne gaan vanaf 2 tot 5 Julie aan ‘n netbaltoernooi op Riversdal deelneem. Kelly Ann Evans is opgeneem in die o/12 WesKaap netbalspan wat vanaf 24 tot 28 Junie in Boksburg gaan deelneem.

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg Herald

Sport

Plaaslike spanne dis goeie rugby op

DIE naweek het talle wedstryde in die Groot Uitdaagreeks sowel as die Gemeenskapskild plaasgevind.

Bella Vista rugbyklub kon in die doodsnikke ‘n sege oor Roses United behaal. Bella Vista het die wedstryd met 13-12 gewen nadat hulle rustyd met 10-7 voor was.

Die wedstryd eindig egter in omstredenheid nadat die lynregters beslis dat die doelskop van Roses oor was terwyl die skeidsregter beslis het dat die skop mis was.

Die naweek reis Bella Vista na Gouda vir hul wedstryd teen Temperance.

Ander uitslae

In ‘n ander opwindende wedstryd het Ceres vir Tulbagh met 29-27 geklop. Tulbagh het die bal lug gegee en gou die telbord die praatwerk laat doen. Teen rustyd was Tulbagh 10-3 voor

Na rustyd neem Ceres met William van Wyk (losskakel) aan die voorpunt, beheer oor die wedstryd. Ceres wen naelskraap met 2927.

In ander wedstryde in die Gemeenskapskild kompetisie wen Lovedal vir Red Roses met 18-13, Op-die-Berg klop Paardekloof met 2915, Vastrap klop La Plaisant met 9-3, Young Good Hope speel met 27-27 gelykop teen Young Westlyans en Lindeshof mors met die Pumas en wen 32-0.

In ander wedstryde in die Groot Uitdaag kompetisie wen Evergreens Paarl vir Delicious met 23-17, Wellington klop Wolseley met 27-14, Hillcrest verloor met 18-19 teen Newton, Hamlet mors met Young Blues en wen 43-17 en Temperance klop Miracles met 43-38.

DIE Suid-Afrikaansespan wat in September aan die Viernasies PGA toernooi op die Moonah Links gholfbaan in Victoria, Australië gaan deelneem. VLNR: Cornel Muller, Calvin Caldeira, Duane Keun en Greg Bentley.

CORNEL Muller, oudleerder van Charlie Hofmeyr en tans ‘n PGA gholfspeler verbonde aan Metropolitan gholfklub, het verlede week die 2023 PGA kampioenskap met ‘n telling van -8 gewen. Die toernooi is deur Diner Club SA geborg en het by Stellenbosch gholfklub plaasgevind. Cornel het met tellings van 71, 68, 69 gewen. Hy is ook gekies as lid van die Suid-Afrikaanse span wat in September aan die Viernasies PGA toernooi op die Moonah Links gholfbaan in Victoria, Australië gaan deelneem.

FOTO: Trevor Felix

WITZENBERG HERALD Friday, May 26, 2023 8
WILLIAM van Wyk (losskakel) se skopvoet het Ceres in die wedstryd gehou. Ceres klop Tulbagh naelskraap met 29-27.
087 095 3617 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES We offer: ·Consulting Services·Maintenance
Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking
Systems·Gate motors
Based CCTV Systems
Optic Installations
Based Alert Notification Systems
Based CCTV Systems
Security Systems BACKUP POWER SOLUTIONS call us for: inverters batteries solar panels www.jptek.africa
·Access
·Alarm
·IP
·Fibre
·Analytic
·Analogue
·Integrated

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.