Witzenberg Herald Vol. 23 no. 20 (Online weergawe)

Page 1

WH Herald

PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG

Witzenberg

Volume 23 no. 20

R7.00

087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA

Friday, May 29, 2020

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 28 Mei

Vrydag 29 Mei

Saterdag 30 Mei

8° 16°

11° 14°

Gold Medal Carpet Care

Sondag 31 Mei

11° 32°

10° 24°

Ceres Koekedouw dam

45,9%

Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:

Telephone: (023) 316-2021

Mari Blom 084-212-3020

Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar

Lesing: 2020/05/27

Fax: (023) 316-2023

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

Lasbrief oorgehou

SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings.

www.witzenbergherald.co.za

Eerste sneeu vir 2020

‘n LASBRIEF word oorgehou vir ‘n roofverdagte tot hy weer in die streekhof moet verskyn. Moeketsi Khehle (42) van Nduli moet weer op 2 Julie in die Ceres streekhof verskyn. Hy is sover die enigste verdagte wat vasgetrek is weens die roof van ‘n Puma vulstasie op P.A. Hamlet in 2018. Khele is einde Augustus 2018 op R30 000 borg vrygelaat, skaars ses weke nadat hy deur die polisie vasgetrek is vir ‘n besigheidsroof by die Puma-vulstasie. Hy het na bewering die bakkie bestuur waarin die rowers gevlug het. Agtergrond Drie mans het Donderdag 26 Julie 2018 omstreeks 18:45 die eienaar van Bokveld Motors en die Puma vulstasie op P.A. Hamlet, Deon de Jongh (46), van meer as R60 000 beroof terwyl hy besig was om geld uit ‘n Capitec OTM te haal om in sy kluis te gaan bêre. In sekuriteitskamera beeldmateriaal kan gesien word hoe die drie verdagtes, twee gewapen met ‘n handwapen en ‘n lang mes, kort na mekaar die besigheid binnestap en hom aanval. Die mes waarmee De Jongh aangeval is asook pepersproei en twee selfone is in die bakkie gekry kort nadat Khehle vasgetrek is. Geen verdere arrestasies is nog gemaak nie. Indien die gemeenskap oor inligting beskik, kan hulle die ondersoekbeampte, s/kst. Willemse skakel by (023) 313-3133 of 079-893-9861.

VANJAAR se eerste sneeu neerslae het Maandagaand en Dinsdagoggend op berge rondom Ceres geval. Didi en Heike de Kock van Matroosberg reservaat het die kans aangeryp om die oggend in die sneeu te gaan baljaar. By hulle is hul Australiese Beeshond, Bruno Blu.

Moordsaak na streekhof ‘n SAMARITAAN wie besig was om ‘n histeriese vrou te help en toe vermoor is in 2018, se moordsaak gaan later in die Ceres streekhof aangehoor word. Die moord het op 22 Desember 2018 plaasgevind toe die slagoffer, Josef Solomon Krotz, besig was om ‘n vrou te help wat na bewering vroeër aangerand is. Drie jong vroue van Perdefontein was onderweg na Bella Vista toe een van die vroue (23), ‘n draai in die veld loop waarna twee onbekende mans uit die bosse spring. Hulle het haar begin aangerand waarna die ander twee vroue weggehardloop het. Een van die vroue, Daphadene Petersen (22), het toe ‘n mes gaan haal.Terwyl sy weg was het die twee verdagtes weggehardloop. Met haar aankoms by haar beseerde vriendin het sy ‘n man opgemerk waarna sy dié in die nek gesteek het. Hy het later naby die damwal op Perdefontein gesterf waar die polisie sy liggaam in ‘n plas bloed gekry het. Streekhof Petersen is later op waarskuwing vrygelaat. Sy moet weer op 11 Junie in die streekhof verskyn.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 - 31 MAY 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR TOPS BUSINESS HOURS: SUPERSPAR BUSINESS HOURS: CLOSED DURING (023) 316-2226 Mon - Sun 07:00 - 18:00 LOCK DOWN Oxtail

Pork bulk pack

Beef Stew

Chicken Spatchcock

Weskus heel vars Snoek

10000

3699 p/kg

4999 p/kg

7999

IQF Chicken mixed T&T Bacon & Beef Texan steak portions with brine mixture 2kg Kaaswors 420g

3899 each

4kg Potato bag 3kg Butternut 2kg Onions 1kg Sweet Potato

COMBO

10000

79

p/kg

5699 each

Naartjies

19

Tomato bag 1kg

1699 each

99 each

each

each

Spar Pilchards in Tomato or Chilli sauce 400g

p/kg

99

Nestle Cremora 750g

2699 2999

each

each

6999

Spar large Eggs 18’s

17

Douwe Egbert’s Coffee range 200g

2999 each

99

2 FOR

3000

Cape Nutty Pudding Malva Pudding 1kg Savemor frozen Chocolate Pudding mixed Vegetables Spar Long Life Milk, Full Cream, Spar Butcher’s Best Bacon 200g ass Low Fat or Fat Free 6 x 1L each

2 FOR

50

00

6899

p/pack

8999 each

2L Spar Sunflower Cooking Oil

3699 each


2

WITZENBERG HERALD

Friday, May 29, 2020

KENNISGEWING

In die boedel van wyle: Willem Stefanus Conradie ID. no.: 321008 5012 08 8 ‘n Manlike persoon in die lewe woonagtig te: Exelsior, Prince Alfred Hamlet Boedelnommer: 5340/2020 Wewenaar en wie oorlede is op: 12 Maart 2020 Krediteure en Debiteure word hiermee versoek om hulle eise in te dien en hulle skulde te betaal binne ‘n tydperk van dertig (30) dae gereken vanaf datum van verskyning van hierdie advertensie.

MARGUERITE BADENHORST

Agent vir die eksekuteur POSBUS 21, BREDASDORP, 7280 (Verw: F05270)

Catharina Helena (Rossouw) Cillié 23/02/1927 - 16/05/2020

Ons as familie wil ook vir almal baie dankie sê vir elke boodskap, oproep, epos en al die ondersteuning die afgelope tyd. Dit word opreg waardeer. Die gedenkdiens wat die 22ste Mei gehou was, sal op Youtube gelaai word asook op Laastedrif se Facebook blad.

Ons dank ons Hemelse Vader vir die besonderse Ma en Ouma wat ouma Irene vir ons was. Haar omgee-hart en besonderse gawe om ander te dien is iets wat ons altyd sal by bly. Sy was ‘n ware voorbeeld van: “It is more blessed to give than to receive.” Ons is dankbaar vir al die goeie herinneringe en nalatenskap van ‘n merkwaardige vrou, Ma en ouma.

Hennie en Liezel, Ian, Cillie, Cara, De Necker, Nina en Daniël

Sy was nie net ons ouma en ma nie, maar ‘n mamma en ouma van vele, ons ouma Irene. Ons eer jou ouma vir elke tydjie saam met jou, hoe ons uitgesien het na Vrydagmiddag Spur of ons bederf na die Wimpy! Altyd positief NOOIT gekla nie. Aanhou, uithou en bekhou - dit was ma se wyse woorde!! Ons is lief vir jou ouma en weet waar ouma nou is word daar net gelag!

Soveel liefde van Lindie, Nicki en JD

“Elke ding het sy vaste tyd. Elke ding in hierdie wêreld het sy tyd” Prediker 3:1 Ons is baie hartseer om afskeid te neem van ons geliefde Ma en Ouma Irene se lewe hier op aarde. Kosbare herinneringe van haar sal ons altyd bybly as ‘n formidabele ouma en ma met die grootste omgee har t. Ten spyte van die hartseer weet ons jy is nou op die beste rusplek. Ons groet jou met die wete dat die Here in beheer is en dat sy tydsberekening volmaak is.

Rossouw, Anelia, Carlé, Daniël en MJ

CERES landdroshof is op 16 Mei deeglik ontsmet nadat een personeellid positief vir COVID-19 getoets het. Maandag 25 Mei was daar vier personeellede nog in isolasie wat op hul uitslae gewag het. Twee is weer terug by die werk. Die hof funksioneer reeds ‘n geruime tyd met verminderde personeel.

MUNICIPAL NOTICE

The Witzenberg Municipality offices remains closed until further notice as we await directive in terms of the anticipated Level 3 national lockdown regulations. Our municipal payment offices (cashiers) in the towns of Ceres, Tulbagh, Wolseley, Prince Alfred’s Hamlet have reopened for account payments only. Thank you for your support to ensure continuous service delivery. The Witzenberg Traffic and Licencing Department remains closed until further notice as we await directive from National Government in this regard. All learner’s licences, driving licences, temporary driver’s licences, motor vehicle license discs, temporary permits, roadworthy certificates and professional driving permits (PDP) that expired during the period from 26 March - 31 May 2020 are deemed valid and their validity period is further extended with 90 days from 1 June 2020. Motor trade number licenses that expired during the same period are deemed to be valid and extended for a further grace period of 6 months from 20 May 2020. We apologise for any inconvenience caused. D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER Voortrekkerstraat 50/50 Voortrekker Street Posbus/P.O. Box 44, CERES, 6835 Verw/Ref.: 03/1/2/3

BRONAAR PLASE Bronaar Plase (Edms) Bpk, ‘n gevestigde vrugte- en groente plaas, geleë in die Koue Bokkeveld, verlang die dienste van persone vir die onderstaande beskikbare vakatures.

WERKSWINKEL- EN ONDERHOUDSBESTUURDER

Hierdie is ‘n uitdagende geleentheid vir ‘n selfgemotiveerde en prakties georiënteerde persoon vir die bestuur en uitvoering van werkswinkeltake, asook algemene instandhouding van die pakstoor en infrastruktuur. Die ideale kandidaat, wat aan die Besturende Direkteur sal rapporteer, moet oor ‘n meganiese kwalifikasie, toepaslike kennis en ondervinding van voertuie, trekkers en implemente, asook oor goeie interpersoonlike organisatoriese vaardighede beskik. Kernfunksies: · opstel en bestuur van werkswinkel en instandhoudingsbegroting · opstel en implementering van voorkomende instandhoudingsprogram · aankope van onderdele, masjinerie en toerusting · opleiding van operateurs · bestuur van ambagspersoneel · die onderneming in spanverband te versterk as ondersteuningsdiens. Kandidate met ‘n minmum van vyf jaar bestuurservaring in ‘n soortgelyke pos, sal voorkeur geniet. ‘n Markverwante vergoedingspakket wat ‘n woonhuis insluit, word aangebied.

Raad sê dankie vir elkeen se bydrae PASTOOR Isaac Jacobs van Ceres skryf: DIE Ceres Hospitaal fasiliteitrsraad wil dankie sê aan die Ceres hospitaalbestuur en personeel vir hul onbaatsugtige diens tydens die Covid-19 pandemie. U verlaat elke dag u familie om ‘n diens te lewer aan iemand anders se familie wat in die hospitaal is en in die proses word u baie blootgestel om deur die virus geaffekteer te word. Ons besef die dapper daad wat u verrig in die geveg teen die virus en dit word opreg waardeer. Dit is vir almal ‘n eerste. Julle kwyt jul uitstekend van jul taak. Dankie dat elkeen as ‘n groot span eienaarskap aanvaar om die mense in hierdie deel van ons land te dien. Baie dankie. U almal is in ons gebede. Baie sterkte met die groot taak.

Kluitjieskraal sê dankie vir ondersteuning NICO Williams van Kluitjieskraal skryf: DANKIE vir die Wolseley-gemeenskap se uitreiking na die Kluitjeskraal-gemeenskap sedert die uitbreking van Covid-19. Die Kluitjeskraal Trust wil graag die Wolseley Voedsel-groep bedank vir al hul bydraes die afgelope twee maande om die sopkombuis by Kluitjeskraal moontlik te maak. Die sopkombuis verskaf vier keer per week sop aan die kinders en behoeftige inwoners van dié woonbuurt buite Wolseley. In besonder wil ons vir pastore Brian Albertus en Kevin Swarts, Enslin Basson van Trastevere slaghuis, Nick Stanford van Olive Rock, Badisa Wolseley, Michelle Dicey, Karen Klopper van Huis Mostertshoek, Neville Africa asook die Kluitjeskraal vrywilligers; Hester Longman, Suzette Swarts, Shurine van Niekerk, Cathleen Williams, Lenshia Adams, Enslin Claasen en Jennifer Olivier bedank vir almal se insette en bydraes gedurende die tyd. Julle betrokkenheid bewys dat daar nog steeds mense is wat omgee vir hul medemens.

PRODUKSIEBESTUURDER: GROENTE

Kernfunksies: · Verantwoordelik vir die primêre produksie funksie van 150ha groente, wat bestaan uit uie en die bestuur van ‘n witlof verbouing- en verpakkingsaanleg asook ander groentegewasse · Beplanning- , arbeid- en produktiwiteitsbestuur · Motivering en ontwikkeling van werksmag · Instandhouding en bestuur van akkreditasie stelsels, nl: Global Gap, BRC en Farming for the future. Die ideale kandidaat sal beskik oor goeie interpersoonlike verhoudings, goeie organisasievermoë, goeie rekenaarvaardigheid, die vermoë om onafhanklik te kan werk. ‘n Toepaslike naskoolse kwalifikasie, asook minstens 3 jaar ondervinding in groente verbouiing sal voordelig wees vir u aansoek. Hierdie pos sal direk aan die Groente Afdelingbestuurder rapporteer en ‘n mededingende vergoedingspakket, wat behuising insluit, word aangebied. Rig die CV’s onderskeidelik vir aandag aan: WERKSWINKEL- EN ONDERHOUDSBESTUURDER Vir aandag Fanie van der Merwe: fanie@bronaar.co.za PRODUKSIEBESTUURDER: GROENTE Vir aandag Steyn Marais: steyn@bronaar.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: Diensaanvaarding:

19 Junie 2020 1 Augustus 2020

Indien u nie teen 26 Junie 2020 van ons verneem het nie, aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.

nuusbrokkies DIE PPK toer na Israel vind weer plaas vanaf 3 tot 10 Desember 2020. Navrae kan aan pastoor Isaac Jacobs gerig word by 084657-4673 of stuur ‘n epos na isaacjacobs50 @yahoo.com. Beperkte plek beskikbaar. LOVE and Healing sopkombuis in Bella Vista wil elke hand wat uitgereik het om monde te voed, bedank. Dankie ook aan die kombuispersoneel Sofia, Magrieta, Andrew en Hester vir hul harde werk. Die Here seën elkeen. Indien daar inwoners is wat skenkings kan maak, skakel Gertruida Bezuidenhout by 082-052-0614.


WITZENBERG HERALD

3

Friday, May 29, 2020

Seun sterf tragies

DIE Air Mercy Services (AMS) helikopter was Vrydag 22 Mei weer op Ceres. Die keer het hulle ‘n jong pasiënt by Ceres hospitaal kom oplaai en na Tygerberg hospitaal vervoer. Die baba is met inwendige komplikasies na Tygerberg hospitaal gevlieg vir spesialis behandeling. Op die foto (links) is paramedici, Lindsey Cyster en Dean de Klerk.

DIE nuus van ‘n kind se selfdood het verlede week inwoners op Wolseley geruk. Volgens die polisie is ‘n 10-jarige seun en graad 4 leerder van W.F.Loots dood na hy Maandag 18 Mei homself met ‘n serp opgehang het. Die polisie is omstreeks 21:30 na ‘n woning in die Montana woonbuurt by Wolseley ontbied. Volgens inligting het die oorledene vroeër die dag saam met ‘n vriend vanaf hul woning geloop maar later die middag teruggekeer huistoe om te eet. Hy het weer buite gaan speel. Niemand weet wanneer die oorledene teruggekeer het huistoe nie maar na 20:00 het die familie begin bekommerd raak toe hulle hom kry nie. ‘n Familielid het later na ‘n stoorkamer agter die woonhuis gegaan waar hulle op sy liggaam afgekom het. Hy is op die toneel dood verklaar. Begrafnis Geen begrafnisreëlings was teen druktyd bekend nie. Meer as 130 huldeblyke en medelye met sy ouers en familie het op sosiale media ingestroom na mate die nuus van sy tragiese dood bekend geword het. Volgens talle inskrywings was die seun baie vriendelik, spontaan, hulpvaardig en het altyd sy beste in die klas gelewer. Die skool het ook hul medelye uitgespreek vir die skrander leerder.

FOTO BO: Air Mercy Service (AMS).

Twee lig beseer na hulle teen reling bots EEN van die voordele van die inperking is die afname in motorongelukke in die WesKaap en veral in die Witzenbergstreek. Saterdag 23 Mei het die bestuurder van die Hyundai beheer oor die voertuig verloor en teen die sperreling gebots. Die ongeluk het omstreeks 21:00 op die R46 by Artois tussen Wolseley en Tulbagh plaasgevind. Beide die bestuurder en sy passasier het ligte beserings opgedoen en is op die toneel deur paramedici behandel.

Vlak 3! Goeie nuus vir ekonomie VLAK 3!

DIE twee skoonmakers van die Witzenberg munisipaliteit se EPWP (Expanded Public Works program), Vivian en Theodora, is altyd op hul pos en maak heeldag hulle area deeglik skoon. Die twee is altyd vriendelik en geniet hulle werk.

Die meerderheid sakeondernemings en hul eienaars in die Witzenbergstreek was Sondagaand verlig met die aankondiging dat die Wes-Kaap deel is van die res van die land wat na vlak 3 mag afskuif. Sakelui gaan vanaf Maandag 1 Junie probeer om die plaaslike ekonomie weer op dreef te kry. Nou is dit skouer aan die wiel sit en elke inwoner gaan sy of haar kant moet bring sodat die hele distriksmunisipaliteit van die Brandpunt-gevaarlys kan wegkom en aanbeweeg na vlak 2. Brandpunte sal elke twee weke gemonitor word. Inwoners word weer gevra om die vyf goue reëls toe te pas en steeds hul maskers te dra. Ook die kinders word gevra om maskers nie net by die skool te dra nie maar ook na skool by hul huise. Dit is nie net jou lewe wat belangrik is nie maar elke inwoner rondom jou - veral die bejaardes. Vlak 3 het baie ligpunte. Inwoners sal enige tyd van die dag mag oefen (nie in groepe), die

aandklokreël verval, dra van maskers bly verpligtend en alkohol vir eie gebruik sal sekere tye van die week verkoop word. Die bywoon van kerkdienste word ook nou toegelaat vir maksimum 50 mense. Vlak 3 is egter steeds slegte nuus vir eienaars van haarsalonne, eiendomsagente, nagklubs, casinos, die toerismebedryf en restaurante. Sigarette mag steeds nie verkoop word nie. Hier en daar in die Witzenbergstreek word sigarette egter onwettig verkoop en ‘n pakkie kos deesdae tot R200 vir 20 sigarette. Statistieke Teen Dinsdag 26 Mei was daar 230 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Verdere goeie nuus is dat meer as 80% van dié positiewe gevalle al gesond geword het. Daar het al 199 persone herstel met 22 aktiewe gevalle wat nog gesond moet word. Nege COVID-19 sterfgevalle is sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek aangemeld. Drie van die mense het in Worcester hospitale

LOCKDOWN OPERATIONAL NOTICE

gesterf. Daar is nog 31 mense in Dennebos in kwarantyn waarvan heelparty nog vir hul toetsuitslae wag. Die positiewe gevalle in die onderskeie dorpe en woonbuurte word soos volg opgedeel: Nduli (94), Bella Vista (35), Tulbagh (25), Ceres (24), Warmbokveld korrektiewe dienste (22), P.A. Hamlet (13), Wolseley (10), Dwarsrivier korrektiewe dienste (1) en Koue Bokkeveld (4). Twee gevalle is nog nie toegedeel nie. Die sterftes in die Wes-Kaap is nou 357, daar is 15756 positiewe gevalle en 7844 het volkome herstel. Daar is nog 178 pasiënte in intensiewesorg. Risikogevalle Bejaardes sowel as mense met hipertensie, hartsiektes, suikersiekte, HIV, TB en longsiektes se risiko is hoër met die COVID-19 virus. Meer as 90% van gevalle van mense wie COVID-19 kry, sal nié hospitalisering benodig nie en kan tuis versorg word tot hulle herstel.

Non-Contact Infrared Thermometer

We are a registered essential service and are still performing maintenance services. PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG 087 095 3617

087 095 361 7

info@jptek.co.za www.jptek.africa

sales@jptek.co.za

www.jptek.africa

R1 650 incl. VAT per unit

IN STOCK. AVAILABLE WHILE STOCK LAST

INTEGRATED TECHNOLOGY SOLUTIONS


4

WITZENBERG HERALD

PUBLIC NOTICE

INSPECTION OF SUPPLEMENTARY VALUATION ROLL FOR THE PERIOD 2018/2022 Notice is hereby given, in terms of the provisions of Section 49(1)(a)(i) read together with Section 78(2) of the Local Government: Municipal Property Rates Act (no. 6 of 2004), herein after referred to as the “Act” that the Supplementary Valuation Roll 2018/2022 lies open for Public Inspection at the various offices of the Municipality or the Webpage www.witzenberg.gov.za as from 1 June 2020 to 31 July 2020. An invitation is also extended, in terms of the provisions of Section 49(1)(a)(ii), read together with Section 78(2) of the Act, that any owner of immovable property or any other person may submit an objection to the Municipal Manager regarding any matter or omission in connection with the Valuation Roll within the above mentioned period. Your attention is specifically drawn to the provisions of Section 50(2) of the Act that any objection must refer to a particular property and not to the Valuation Roll as a whole. The prescribed form for the lodging of objections is available from under mentioned officials for the owners of the properties involved where supplementary valuations have been completed. Enquiries may be directed to: Mss. Marizel Poole or Nelia Victor (023) 316-1854. Address: The Municipal Manager, Witzenberg Municipality, P.O. Box 44, Ceres, 6835

Friday, May 29, 2020

Eerste sneeu

DIE wydverspreide reën wat Maandag 25 Mei in die WesKaap uitgesak het, is baie goeie nuus vir wintergraanprodusente. Volgens Agri Wes-Kaap het die reën op ‘n kritiese tyd vir die wintergraanprodusente gekom met aanplantings wat so te sê afgehandel is. “Opvolgreën gaan nou deurslaggewend vir goeie oeste wees, terwyl die provinsie se ekstensiewe veegebiede goeie reën nodig het. Talle produsente se oorleefvermoë hang af van baie goeie reënval dié winter” het Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri WesKaap, gesê. Die Witzenberg-streek was ten spyte van Covid-19 regulasies geseënd met ‘n baie goeie vrugte- en groente-oes. Dit is egter steeds baie droog in die streek, veral vir gesaaides wat reën nodig het. Tussen 30mm en 90 mm reën is in die gebied aangeteken.

KINDERS speel ‘n bietjie in die sneeu op Matroosberg.

DIE eerste winterreënval vir Meimaand (1-27 Mei) vir die Witzenbergstreek is deur Hortec Ceres verskaf: Warm Bokkeveld 72 mm, Witzenberg 39 mm, Koue Bokkeveld 44 mm, Bokkeveld Noord 41 mm en Swaarmoed 45 mm. Die Ceres Koekedouwdam is tans 45.9% vol. Ligte ysreën en haelkorrels het Maandag in tuine rondom Umzumaai- en Skurweberglaan geval.

PUBLIEKE KENNISGEWING

INSPEKSIE VAN AANVULLENDE WAARDASIEROL VIR DIE PERIODE 2018/2022 Kennis word hiermee gegee kragtens die bepalings van artikel 49(1) (a)(i) saamgelees met artikel 78(2) van die Plaaslike Regering: Munisipale Wet op Eiendomsbelasting (Wet nr. 6 van 2004), hierna verwys as die “Wet”, dat die Aanvullende Waardasierol 2018/2022 ter insae lê vir openbare inspeksie by die onderskeie Munisipale kantore of die webblad www.witzenberg.gov.za vanaf 1 June 2020 to 31 July 2020. ‘n Uitnodiging word ook gerig ingevolge die bepalings van Artikel 49(1)(a)(ii) saamgelees met artikel 78(2) van die Wet dat enige ander persoon ‘n beswaar kan indien by die Munisipale Bestuurder ten opsigte van enige aangeleentheid of uitsluitsel rakende die eiendomswaardasierol binne bogenoemde tydperk. Daar word spesifiek verwys na die bepalings van artikel 50(2) van die Wet dat ‘n beswaar moet verwys na spesifieke eiendom en nie teen die waardasierol in geheel nie. Die voorgeskrewe vorm vir die indiening van ‘n beswaar is beskikbaar by die onderstaande persone vir die betrokke erwe waarop aanvullende waardasies plaasgevind het. Enige navrae kan gerig word aan: Me. Marizel Poole of Nelia Victor (023) 316-1854. Adres: Die Munisipale Bestuurder, Witzenberg Munisipaliteit, Posbus 44, Ceres, 6835.

LAERSKOOL F.D. Conradie se onderwysers het Maandag 25 Mei by die skool aangemeld na meer as 8 weke van inperking. Die skoolsaal word tans ingerig om aan die voorgeskrewe COVID-19 maatreëls te voldoen. Die graad 7’s begin Maandag 1 Junie om weer hul 2020 skooljaar opdreef te kry. * Sover vasgestel word is al die skole in die streek besig om gereed te maak om die skooljaar weer op dreef te kry. Plaaslike opvoeders is almal terug by skole. Skoolhoofde het opdrag van WKOD gekry om opvoeders wat onderliggende simptone het, huistoe te stuur vir toetsing. Skole het verlede week reeds maskers vir opvoeders ontvang en termometers is aan skole oorhandig. PPE’s word vanaf Woensdagoggend 27 Mei by skole in die Koue Bokkeveld afgelewer waarna skole in die Warm Bokkeveld en Ceres sal volg.

ISAZISO

SIKAWONKE-WONKE NGOKUHLOLWA KOXABANGELO LOKUQALALUKA 2018/2022 Esisaziso sikhutshwe ngokweCandelo 49(1)a(i) elihambisana neCandelo 78(2) loRhulumente wezeKhaya kumthetho ka 2004 unombolo 6 oyi(Local Government Municipal Property Rates) ozakuthi emveni koku ubizwe nje “ngoMthetho”othi uhlolo lukawonkewonke loxabangelo lokuqala lwamaxabiso ezakhiwo/izindlu kwabo bathe bandisa kulonyakamali ka 2018/2022 luvuliwe kwi-Ofisi zikaMasipala wengingqi ukusukela ngomhla 1 June 2020 ukuya ngomhla we 31 July 2020 lukhona nakwi(website) unxibelelwano ngekhompiyutha www.witzenberg.gov.za Esisimemo senziwe ngokweCandelo 49(1)a(ii) elifundwa ngokufana twatse neCandelo 78(2) lomthetho othi wonke ubani ongumnini-mhlaba/indlu onqwenela oluxabangelo kufuneka enze unakhonakho wokudibana noMlawuli-Masipala kolu xabangelo lokuqala lukhankanywe ngasentla kwaye siqaphele ixesha elisisimiselo. Ngokwecandelo 50(a) lomthetho, isiphikiso/isiphakamiso kufuneka singqamane nendlu/indawo yalomntu kodwa singabingaphesheya kwibhobhile/(roll) yoxabangelo. Iifomu zeziphikiso/iziphakamiso zikhona kwi-Ofisi zikaMasipala.Kwaye ifomu ezigcwalisiweyo kufuneka zisiwe kwi-Ofisi zikaMasipala waseWitzenberg, 50 Voortrekker Road, Ceres. Ziziphakamiso zodwa ezizakuthathelwa ingqalelo. Imibuzo: Ms M Poole or Ms Nelia Victor at 023-316 1854 ngamaxesha omsebenzi. D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER UMPHATHI kaMASIPALA

Agter elke klein besigheid, is daar ‘n gesin.

KOOP PLAASLIK

DIE Hoërskool Charlie Hofmyer se onderwysers het Maandag 25 Mei by die skool aangemeld na meer as 8 weke van inperking. Die skoolsaal word tans ingerig om aan die voorgeskrewe COVID-19 maatreëls te voldoen. Die graad 12’s begin Maandag 1 Junie om weer hul 2020 skooljaar opdreef te kry. Sover vasgestel word is al die skole in die streek besig om gereed te maak om die skooljaar weer op dreef te kry.


WITZENBERG HERALD

Friday, May 29, 2020

5


6

WITZENBERG HERALD

classifieds Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Elcino Shakeel Krotz 2008/02/15 - 2020/05/21 Privaat begrafnis: Sat. 30 Mei 2020 Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Bondels koerante @ R15 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. (023) 316-2021. w.t.o.

Graf Graf: Bella Vista

CERES NICO

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Elcino Shakeel Krotz

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Skakel

082-859-2300

Participate in Aids candlelight memorial Change your life with

MAAMA BONGO

I can help with: • Clear all debts and loans quickly • Get rich with magic wallet and magic ring for life • Get your money in account or house using special powers • Chamka oil for gambling casino and lotto • Bring back lost lover using a mirror • Stop man or woman from cheating • Makes your lover do whatever you say and need • Tandana Mapo for winning tenders/contracts

In geen pen is daar genoeg ink om te beskryf wat ons voel of dink. In jou vreugde het ons probeer streef, maar in ons harte sal jy bly voortleef. Ons seun slaap saggies en slaap soet. Van Mammie, oom Shaan (Pa) en jou boetie Ezrah

Johanna Elizabeth Scholtz 1954/07/30 - 2020/05/20 Privaat begrafnis: Sat. 30 Mei 2020

Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Graf Graf: Bella Vista

CERES NICO

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Elsabé May

1972/01/20 - 2020/05/20 Privaat begrafnis: Sat. 30 Mei 2020

Call Maama Bongo on 063-415-4612 Whatsapp on 078-284-2054 Now in Witzenberg-area

'

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Anna Louisa (Ennie) van Wyk

1938/05/27 - 2019/08/30

We the children and grandchildren of Ennie van Wyk, want to wish you a heavenly birthday on the 27th of May. We treasure your love and values.

PLANT AND TOOL HIRE

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

Johan Beelders 082-492-7745 Christiaan 079-177-2490

Finansies en geld in rekening, lotto en powerball, geluk olie vir perde en casino, geld binne 24 uur.

Open: 01/06/2020 h/v Albert- en Voortrekkerstraat (Agter die Spur) Ou Babbelbekkies

Besoek ons vir vele spesiale aanbiedinge!

Skakel 082-666-8179

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o

prof Prins

Kry nou jou seëninge. Ek is Janefer en ek wil graag prof Prins bedank dat hy my lewe verander het. Ek het met huweliken finansiële probleme gesukkel en het prof Prins probeer. Kom kry die sleutel om alle geslote deure in jou lewe te open. Die voorvaders weet wie om hulp roep.

Skakel of whatsapp

083-885-8142

patients 2-months’ worth of antiretroviral drugs (ARVs) so that patients do not have to go out often. In addition, the clinician at each facility which a patient attend has been conducting weekly telephone followups regarding each patient’s wellbeing during the pandemic. Any person with signs and symptoms of HIV is clinically evaluated and put on treatment despite testing for HIV having dropped drastically due to fears of contracting Covid19. South Africa has among the largest HIV pandemic worldwide and patients who are not on treatment and have a low immune system may be at risk for Covid-19. It is critical for patients with comorbidities and who are medication to continue taking it. The International AIDS Candlelight Memorial reminds us that HIV has not gone away and that collectively, there is the need to increase awareness, fight prejudice and improve education.

Vertraagde werk deur ander genesers gratis, eis u pensioen- of voorsorgfonds binne 3 weke. Magic beursie, verhoudings en swangerskap.

c/o Vos- & Faure Street 83

English classes offered on Zoom (Grade R - Grade 7)

Struggling with your child’s English? Contact Chrystal

082-826-5256

Maama Baraka

CERES TOP MEUBELS

THE Western Cape Government Health (WCGH) is encouraging members of the public to light a candle or use mobile phone flashlight in remembrance of the many lives lost to AIDS. Due to Covid-19, in-person Candlelight Memorial events will not be held, but individually each person can still pledge their support on social media. According to the Global Network of People living with HIV/AIDS, almost 38 million people are living with HIV today. The International AIDS Candlelight Memorial (17 May) serves as an important intervention for global solidarity, breaking down barriers of stigma and discrimination, and giving hope to new generations. With the national lockdown and public transport challenges, some HIV patients in the Western Cape may have found it challenging getting tested and receiving medication. The Department has been dispensing HIV

☎ /Fax: (023) 312-1414

083-388-2491

Slegs 45 naasbestaandes. Afstand van 1,5m moet gehandhaaf word. Geen handdruk of drukkies. Onthou om hande te was of gebruik sanitizer

Huis: 10:00, Delniet Landgoed, PA Hamlet Graf: Bella Vista

Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstr 131, Ceres. Hanlie 086-111-5193 rek C27 w.t.o.

Remember you suffer alone

Skakel Julius

2008/02/15 - 2020/05/21

Friday, May 29, 2020

Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing ....................... R200 00 Geld in rekening in uur ....................... R150 00 Skrap lenings ... R150 00 Wen Lotto/Powerball ....................... R220 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging ........ R200 00 Wen hof-/egskeidingsake ....................... R199 90 Werkpromosie .... R200 00 Skoonmaak en beskerming van huis ........... R200 00 Geluksolie/towering ....................... R300 00 Pensioners pay after job is done. Skakel or whatsapp 071-707-2066

VANJAAR se eerste sneeuneerslae het Maandagaand en Dinsdagoggend op berge rondom Ceres geval. Hier hardloop Didi de Kock se Australiese Beeshond, Bruno Blu, in die sneeu.

Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com

066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie Disclaimer at quackery advertisements Witzenberg Herald have not verified wether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials. Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised


WITZENBERG HERALD

7

Friday, May 29, 2020

Ceres hospitaal versterk sy kapasiteit vir pasiënte CERES hospitaal se kapasiteit om meer pasiënte te akkomodeer tydens die COVID-19-pandemie, word versterk. Ongeveer 10% van almal wat COVID-19 kry sal hospitalisering benodig maar om gereed te wees om noodsaaklike gesondheidsorg vir hierdie groep mense te kan bied, vind belangrike skuiwe plaas. Ceres gemeenskapsdagsentrum (daghospitaal) wat tans funksioneer uit ‘n gedeelte van Ceres hospitaal, se dienste word stelselmating oorgedra aan Annie Brown kliniek in Lylestraat. Die spasie wat Ceres hospitaal op hierdie manier wen, sal plek maak vir 21 addisionele beddens. “Beddens verteenwoordig lewens. Ons moet alles in ons vermoë doen om sorg te gee aan mense wat sieker as ander sal word van COVID-19 - die meeste van wie mense sal wees wat siektes het soos hoë bloeddruk, diabetes, kanker en ander toestande wat jou immuunstelsel onderdruk,” sê dr. Elton Titus, hoof van Ceres

hospitaal. “Die piek van die pandemie moet nog bereik word. Met die Witzenberg wat een van die brandpunte is, moet ons geen moeite ontsien om ons sisteme te versterk nie.” ’n Proses is vroeër hierdie maand begin om pasiënte wie dienste by die huidige Ceres gemeenskapsdagsentrum ontvang, oor te skakel na die Annie Brown kliniek. Die kliniek se infrastruktuur word aangepas om die dienste en toename in pasiënte te akkommodeer. “Dankie vir almal se geduld terwyl ons alles in ons vermoë doen om die proses seepglad te laat verloop,” sê Lulamile Wawini (primêre gesondheidsorgbestuurder). Die publiek word herinner daaraan om hul monde en neuse te bedek met ‘n lapmasker wanneer hulle hul huise verlaat - ook wanneer hulle na ‘n gesondheidsfasiliteit gaan. Kry mediese hulp deur jou kliniek, dokter se spreekkamer of die hulplyn te bel (021) 928-4102.

Drie mans kry borg DRIE moordverdagtes wat sedert Februarie aangehou is, het verlede week in die Wolseley landdroshof borg van R1000 elk gekry. Die polisie se ondersoek na die moord op die 24-jarige man Ludwe Allam duur voort. Hy is Sondag 2 Februarie omstreeks 04:20 in die Pinevalley woonbuurt vermoor. Die polisie is die oggend na die toneel ontbied waar hulle die liggaam van die vermoorde man onder ‘n laken aangetref het. Hy is een keer met ‘n mes in die bors gesteek. Daar was na bewering ‘n stryery tussen ‘n groep mans voordat Allam met ‘n mes gesteek is. Drie verdagtes, Inganathi Betana (20), Samkelo Ndeya (20), Siphosakhe Tembisa (20), is later in hegtenis geneem op ‘n moordklag. Hulle het op 20 Mei in die Wolseley landdroshof verskyn waar borgtog van R1000 aan die mans toegestaan is. Die saak is na 24 Junie uitgestel in afwagting van ‘n streekhofdatum.

TEEN Dinsdag 26 Mei was daar 230 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Verdere goeie nuus is dat meer as 80% van dié positiewe gevalle al gesond geword het. Daar het al 199 persone herstel met 22 aktiewe gevalle wat nog gesond moet word. Nege COVID-19 sterfgevalle is sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek aangemeld. Daar is nog 31 mense in Dennebos in kwarantyn waarvan heelparty nog vir hul toetsuitslae wag.

Kospakkies kan jy help? WEENS die geweldige impak wat die COVID-19 virus op die Witzenberg-gemeenskap het en mense wat nie kos op die tafel het nie oor hulle die afgelope twee maande geen inkomste ontvang nie, word inwoners nou gevra om te help. Ceres Moedergemeente se sopkombuis het tot stilstand gekom toe die regering verantwoordelikheid vir die haweloses oorgeneem het. Daar is egter groot hongernood in die Ceres-omgewing. Drie vroue help tans uit hul eie sak en met donasies van sop en brood om kos aan ongeveer 500 mense te voorsien. Die sopkombuis se mense ondersteun ook nou die vroue. Tans is daar twee groepe in Rooikamp en op P.A. Hamlet. Met die nood wat elke dag toeneem het, het die vroue nie genoeg middele om in die nood te voorsien nie. Inwoners wat graag vir honger mense wil kos gee, maar nie self fisies kan nie, kan hier help! Die hulp gaan direk na die honger mense - nie via die staat/regering of ‘n derde party nie. Die vroue ontvang slegs bestanddele - nie kontant nie. Bydraes “Jy kan die volgende produkte skenk: Bruin brood, Royco dik groente soppoeier, sopmengsel, wortels, sopbene asook mieliemeel of groente wat in sop gebruik kan word. Jy kan ook jou donasie EFT na OK wat dié bestandele by die vroue aflewer”. Stuur net ‘n bewys aan Alba by 083-298-3994. Die bankbesonderhede: Vallei Mini Mark, Nedbank tjekrekening, takkode: 198765, rek no: 1190059681 met verwysing: Projek Lilly. Inwoners word gevra om te bid vir die projek en veral vir die vroue wat kook se gesondheid. Die projek word in samewerking met die Rooi Kruis en Dirk Swart aangepak. Navrae Vir enige navrae skakel Alba Muller of Christine Basson by 076-033-8505.

PUT YOUR WHERE YOUR ♥ IS

○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○

BUY LOCAL

○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○

ADVERTISING SPECIALS FOR JUNE & JULY 2020 Times are tough and budgets tight - that’s exactly why we created these amazing deals! CLASSIFIEDS SPECIAL

¼ PAGE AD SPECIAL

ANY SIZE AD SPECIAL

Book any classified advert for 4 weeks and get 1 FREE ADVERT

Book a quarter page advert and get 1 FREE ADVERT T&C Apply

Book any size advert and get 25% DISCOUNT T&C Apply

Enquiries: erika@witzenbergherald.com


8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

WITZENBERG HERALD

Friday, May 29, 2020

Witzenberg Herald

COVID-19 (4): Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot

PIERRE de Jager, kranige bergfietsryer van Ceres, het verlede Vrydag 22 Mei die besonderse foto geneem terwyl hy besig was om te oefen. Hy het Pieter du Toit van Dutoit Groep, se lugballon afgeneem terwyl Pieter besig was om sy stokperdjie te beoefen.

Hennie samel geld in vir APD Jumpstart your business

Advertise NOW!

HENNIE Moses, ‘n afgetrede onderwyser, het Saterdag 23 Mei tussen 06:00 en 09:00 die 42.2 km Phillipides marathon in ‘n sirkelroete om Ceres aangepak en voltooi. Die roete het oor 4.5 rondtes plaasgevind. * Hennie het die wedloop voltooi om die aandag te vestig op die dringende behoeftes van Witzenberg APD, die omstandighede van gestremdes en hul families in die Witzenbergstreek en dat die gestremdes nie kospakkies ontvang nie. WAPD het al voor die COVID19 krisis finansieël gesukkel. Die gemeenskap kan kospakkies skenk aan WAPD en dit by hul kantoor aflewer. Vir diegene wat kan help met donansies - dit kan steeds by ABSA, tjekrekening 407-3055-454 inbetaal word. Vir enige navrae of borgskappe, kan belangstellendes vir Hennie skakel by 078-0524260.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.