Witzenberg Herald Vol.25 no.44 (Online Weergawe)

Page 1

DA tjoepstil oor raadslid

DIE Demokratiese Alliansie (DA) is die afgelope maande tjoepstil oor ‘n gewese burgemeester van die Witzenbergstreek en ‘n senior lid van die party. Die party het sedert Mei 2022 se Hooggeregshof bevel, nog geen tugstappe teen Barnito Klaasen (46) gedoen nie.

Die Wes-Kaap DA sowel as die DA se Federale raad het die afgelope ses maande geen besluit oor Klaasen, ‘n proporsionele raadslid van die Witzenberg munisipaliteit, geneem nie - dit terwyl ander DA-raadslede op ander dorpe summier geskors word vir kleiner en geringer oortredings.

Bladsy 3

Ongeluk eis tweede slagoffer

BRADLEY

sewe

Loop weg by rehabilitasiesentrum

Barnard bevind hom weer agter tralies

‘n WOLSELEY inwoner wat die afgelope vier maande twee keer op borgtog vrygelaat en nou weer vir ‘n tweede keer gearresteer is, het Dinsdag in die Ceres landdroshof verskyn.

Dié keer vir die verbreking van sy mees onlangse borgvoorwaardes.

Riaan Barnard (41), voorheen werksaam op Ceres, se saak is tot 15 November uitgestel vir ‘n aansoek om sy borg aan die staat verbeurt te verklaar.

Barnard is minder as drie weke gelede - op 20 Oktober - op streng borgvoorwaardes vrygelaat. Hy moes egter dieselfde dag by die Rael rehabilitasiesentrum in Worcester aanmeld vir behandeling vir dwelm- en alkoholmisbruik en woede-uitbarstings.

Die hof het ook beveel dat hy vir ses maande by die rehabilitasiesentrum moes bly, dat hy geensins in die tydperk na sy woning op Wolseley mag terugkeer nie en dat hy ook nie met sy gewese vrou mag kommunikeer of haar

huis mag besoek nie.

Op goeie gesag word verneem dat Barnard se kort tydjie in die rehabilitasiesentrum, nie sonder probleme was nie. Verlede Vrydag het hy besluit om die perseel in Worcester te verlaat en na Wolseley te gaan waar hy van sy persoonlike goed en ‘n voertuig gaan haal het. ‘n Lasbrief is uitgereik waarna die polisie hom Maandag in Eersterivier gearresteer het.

Hy bly in aanhouding.

Ander sake

Barnard het die afgelope paar maande al op aanklagte verskyn wat wissel dat hy sy eerste borgvoorwaardes verbreek het, ‘n beskermingsbevel geïgnoreer het en tydens arrestasie gevlug het. Hy was daarna vir meer as twee maande in aanhouding nadat hy geweier het om sy samewerking aan die polisie en hofpersoneel te gee.

Barnard moet weer op 26 Januarie 2023 op dié aanklagte in die Ceres landdroshof verskyn.

Moordenaars weer in 2023 in die hof

TWEE mans van Tulbagh wat op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede teregstaan, se saak is verlede week in die Wolseley streekhof na 2023 toe uitgestel.

verskaf kan word.

Die twee mans se arrestasie kom meer as ‘n jaar na die moord op 26 Maart 2021 van Reneé Jain (51) van Kaapstad.

twee

is in die

beseer. Die ongeluk het

die R303 naby die Skoonvlei-afdraai en Vreeland op pad na Bella Vista, plaasgevind toe twee voertuie, ‘n rooi Mazda en ‘n wit VW Golf, omstreeks 15:00 mekaar kop-aankop getref het. Twee kinders, Mason Denation (7), PJ Adams (6), asook Gabriel Koopman (32), Burton Zimri (19), Emile Hector (25), Marchelle Geldenhuis (25) en Marchall Fredericks (24), is beseer.

Nolan Visagie (23) en Anthony Schippers (21), is in Meimaand in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede.

Visagie en Schippers bly in aanhouding en moet weer op 18 Januarie 2023 in die streekhof verskyn.

Volgens die DOV is die saak tot Januariemaand uitgestel sodat nadere besonderhede aan die twee beskuldigdes se regspanne

Goeie speurwerk deur speurders van Tulbagh in samewerking met lede van die Wes-Kaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en positiewe DNS-leidrade wat op die misdaadtoneel buite Wolseley gevind is, het tot die arrestasies gelei.

Visagie en Schippers was deel van ‘n groep inbrekers wat die betrokke dag by die Jain-egpaar se naweekhuis in die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat buite Wolseley, ingebreek het.

Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 44 R 8 Friday, November 11, 2022 Ceres Koekedouw dam 66% Tulbagh dam 72% Lesings geneem: 2022/11/09 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 10 November 11° 29° Vrydag 11 November Saterdag 12 November Sondag 13 November 13° 28° 11° 24° 12° 23° (023) 312-1916 312-1916 CERESCERES CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres Open during
Seroot (inlas), bestuurder van dié VW Golf, het verlede Vrydag gesterf. Die bestuurder van die Mazda, Gabriel Denation (61), is Sondag 30 Oktober op slag dood. Nog mense, waaronder kinders, ongeluk op RENEÉ Jain (51) van Kaapstad
(023) 312-1057 Steyn, Arno, Giepie of Andre Voortrekkerstraat 112, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 10 - 13 NOV. 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL. CERES CERES CERES CERES SUPERSPSUPERSP SUPERSPSUPERSP SUPERSPARAR ARAR (023) 316-2226 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. Sunlight Dishwash liquid refill 750ml Royco soup packets 50g ass. Chicken thigh kebab SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 10999 p/kg Beef bulk tenderised steak Nola Mayonnaise 500g - 780g 250g Spar frozen Vegetables ass. Pork bulk Neck steak 8999 p/kg 7999 p/kg each Olof Bergh Brandy 750ml 13999 2999 each Twinsaver Toilet tissue 1-ply 8’s 3999 p/pack Jungle Oats 1kg 3299 each 2899 each Milk ESL 2L 2 for 2000 4 for 1800 2999 each 10 79 99 69 99 Spar Puff Pastry Pies 6’s 750ml Spar Sunflower oil 2399 each each Van Loveren Sauvignon or Chenin Blanc 6999 Speak to one of our managers in store for pensioners discount and loyalty on Pensioners card

Ons vier die lewe van Tobie Basson 1967/05/26 - 2022/11/07

Groep geniet uitstappie

DIE Dynamics-groep verbonde aan Ceres dienssentrum, wil Louis bedank vir die uitstap-pie wat hy vir hulle gereël het na Zwartkop, asook die twee bestuurders, Basil en Adwin. Dit was ‘n heerlike wegbreekgeleentheid en almal het dit geniet.

nuusbrokkies

RIVERS of Joy Restoration Center in Ceres wil die volgende instansies en persone bedank vir hul bydrae om die Mamma en Dogtermiddag wat op 16 Oktober aangebied is, spesiaal te maak. Dankie aan Kole en Deeg, Rocky River Spur Ceres, Wimpy Ceres, HJ Nicholls Transport, Skatkis, Elize Damon en Danica van den Heever.

BELLA Vista Crusaders kerskoor hou ‘n ouervergadering op Sondag 13 November om 16:00 in die Koinoniasaal (langsaan Bella Vista sportgronde). Die bestuur vra dat alle ouers van kinders, wie lede is van die koor teenwoordig sal wees. Een van die besprekingspunte sal die maak van nuwe klere wees. Vir navrae skakel Julius Julies by 083726-5866.

YOUNG Good Hope RFC hou hul jaarvergadering op 16 November om 19:00 by die Bella Vista sportgronde. Tydens die vergadering sal die nuwe bestuur vir 2023 verkies word. Die klub se jaarlikse afskeid en prysuitdeling vind op 26 November plaas en die koste beloop R150 per persoon, wat ‘n driegang maaltyd en musiek deur Majestic Sounds insluit. Vir navrae en kaartjies skakel Des van Wyk by 082-574-7932.

KINDERS het onlangs twee swart foto-albums in Ceres opgetel. Indien iemand die albums vermis of dit is dalk tydens ‘n inbraak gesteel, kan hulle dit by die Ceres Togryers museum gaan afhaal.

DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.

HUIS Maudie Kriel hou hul algemene jaarvergadering op Dinsdag 15 November om 10:00 by die tehuis in Van Riebeeckstraat.

NG Kerk Tulbagh Saterdag, 12 November 2022 om 11:00

Tobie Basson is gebore op Malmesbury. Hulle verhuis later na Bethlehem in die Oos-Vrystaat, waar hy sy skoolloopbaan voltooi. Hy werk bietjie daar en verhuis later na die Wes-Kaap voordat hy by Boland wynkelder as finansiële bestuuder begin werk. ‘n Ruk gelede begin hy by Tulbagh Wynkelder as CEO tot met sy afsterwe.

Hy laat sy vrou Riëtte en kinders René, JT en Marcus Basson agter

TWEE skrywers en digters van die Witzenbergstreek, Neville Pedro van P.A. Hamlet (links) en Corné Lottering van Wolseley, het Saterdag 5 November ‘n geskiedkundige dag in Pinelands, Kaapstad beleef. Die twee plaaslike skrywers is deel van ‘n gesamentlike digbundel genaamd Woordenaars, wat tydens die geleentheid bekendgestel is. Die digbundel is saamgestel deur Elias P.Nel en die uitgewer is Naledi.

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 20222
Twee digters se werk in bundel opgeneem
LEDE van Council for Enterprise and Economic reform (CEDER) is betrokke in die gemeenskap. Verlede week het hulle weer ‘n daadwerklike bydrae gelewer toe die gras van Ceres Sekondêr gesny is. Die groep bestaan uit rolspelers met verskillende vaardighede in eiendomsontwikkeling en instandhouding. ZAK Burmeister van Laerskool Gericke het onlangs aan die Hills Challenge in Montagu deelgeneem. Hy het die 32km rit voltooi.

DA tjoepstil oor raadslid

DIE Demokratiese Alliansie (DA) is die afgelope maande tjoepstil oor ‘n gewese burgemeester van die Witzenbergstreek en ‘n senior lid van die party.

Die party het sedert Mei 2022 se Hooggeregshof bevel, nog geen tugstappe teen Barnito Klaasen (46) gedoen nie.

Geen reaksie

Die Wes-Kaap DA sowel as die DA se Federale raad het die afgelope ses maande geen besluit oor Klaasen, ‘n proporsionele raadslid van die Witzenberg munisipaliteit, geneem nie - dit terwyl ander DA-raadslede op ander dorpe summier geskors word vir kleiner en geringer oortredings.

Die provinsiale uitvoerende komitee van die Wes-Kaap DA het die saak op 14 Maart bespreek waarna dit vir ‘n beslissing en optrede na die federale voorsitter, Helen Zille, verwys is.

Talle navrae hieroor het onbeantwoord gebly.

Die DA het in Maartmaand slegs gesê dat die dissiplinêre proses aan die gang is en in Meimaand dat hulle hul regspan opdrag gegee het om die Kaapstad hooggeregshof bevel van 5 Mei - ses maande gelede - te bestudeer en aanbevelings te maak. Die bevel

Die Kaapstad hooggeregshof het op 5 Mei ‘n bevel bekragtig dat dié Ceres prokureur aanspreeklik gehou moet word vir gelde van ‘n kliënt wat hy uit sy trustrekening onttrek het.

Klaasen mag ook sedert Maart 2022 nie meer as prokureur praktiseer nie nadat hy deur die Kaapstad hooggeregshof verbied is om ook sy onderneming se trustrekening te gebruik.

Klein Eikeboom boerdery en Druk my Niet

Stud, is die twee applikante wat die aansoek teen Barnito Klaasen gebring het en deur waarnemende regter Carter aangehoor is. Waarnemende regter Carter het beveel dat Barnito Klaasen die bedrag van R6.559 miljoen plus rente vanaf 22 Desember 2021 moet terugbetaal aan die twee applikante asook die regskostes van die applikante se regspan.

Nog ‘n ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Regspraktykraad (SARPR) het ‘n klagte op 25 Januarie ontvang om die Barnito Klaasen, se trustrekening te vries.

Klaasen het hierna ‘n grasietydperk gekry om te reageer op die klagte teen hom by die SARPR. Hy het egter nagelaat om dit te doen, dit nadat daarna nog verskeie pogings was om met hom te kommunikeer. Die ondersoekkomitee het op 17 Februarie aanbeveel dat die dissiplinêre-komitee die aangeleentheid verder moet ondersoek.

Die SARPR het ‘n dringende aansoek op 1 Maart by die hooggeregshof ingedien om Klaasen in terme van die Wet op Regspraktyke te verhoed om verder as prokureur te mag praktiseer, sy trustrekening te gebruik en dat hy geskors word hangende die ondersoek deur ‘n dissiplinêre-komitee om die omvang van die beweerde wanbesteding, vas te stel. Die aangeleentheid is op 4 Maart in die Kaapstad hooggeregshof voor regter Mantame aangehoor. Die hof het ‘n kurator aangestel om die trustrekening te administreer totdat die dissiplinêre verhoor afgehandel is. Die dissiplinêre-komitee sou in Maart vergader het maar opvolg navrae aan die Regspraktykraad die afgelope paar maande het onbeantwoord gebly.

Moordverhoor word in Augustus 2023 voorgesit

Die 39-jarige oudhuishulp, Nella Booysen, se verhoor is verlede Donderdag uitgestel. Sy gaan nou eers op 3 Augustus 2023 in die Worcester streekhof verskyn.

Booysen staan tereg weens die moord op Jaco Snyman (43). Hy is Saterdag 22 Junie 2019 op ‘n plaas in die Breërivier-omgewing vermoor. Volgens die polisie was Booysen ten tye van die moord, ‘n huishulp van die plaaseienaar van De Bos.

Sy het die betrokke aand omstreeks 22:30 na die plaaswoning teruggekeer. Flip Viljoen (eienaar) en sy plaasvoorman en werktuigkundige, Jaco Snyman, was besig om te gesels op Viljoen se stoep toe Booysen die betrokke aand by die woning aangekom het. Daar was blykbaar ‘n woordewisseling tussen Jaco en Nella. Eers het Viljoen haar gevra om na haar buitekamer te gaan voordat Jaco haar ook gevra het om te loop. Sy is na die kombuis waar sy ‘n mes gegryp en Jaco drie keer met ‘n mes in die skouer, bors en kop gesteek het. Booysen is dieselfde aand deur polisielede in hegtenis geneem vir dié moord.

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 2022 3 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems
DAAR was die naweek talle motorongelukke in die Witzenbergstreek. Drie mense is Saterdag 5 November omstreeks 16:15 in Tulbagh se hoofstraat beseer toe ‘n VW TCross en ‘n Honda Ballade gebots het. Drie persone, insluitende die bestuurder van die VW, mnr. E. Piek van Kaapstad, is beseer en na Worcester Mediclinic en Ceres hospitaal vervoer. Dit is nie bekend of die bestuurder van die Honda, mnr. J. Olivier, beseer is nie. * Tulbagh SAPD het ‘n saak van roekelose en/of nalatige bestuur geopen. ‘n MA en haar 8-jarige kind is Sondag 6 November beseer nadat twee voertuie op P.A. Hamlet gebots het. Die ongeluk het omstreeks 16:30 by Fase 4 se afdraai en Waboomlaan plaasgevind. Na bewering het ‘n wit Toyota Corolla oor ‘n stopteken gery en teen die aankomende Chevrolet gebots.
TULBAGH speurders vra die gemeenskap se hulp in die opsporing van dié drie verdagtes. Hulle word gesoek in verband met twee verskillende besigheidsroofklagtes op Gouda. Die voorvalle het in Aalwynen Hoofstraat, Gouda plaasgevind. Inligting Indien iemand weet waar die verdagtes hulle bevind, kan hulle vir s/sers. Marlon Cupido skakel by 079-894-0192 of (023) 230-8100
SAPD soek dié verdagtes
‘n VOORMALIGE huishulp wat van die moord op ‘n oudinwoner van Ceres aangekla word, se verhoor is na Augustus 2023 uitgestel.

20 JAAR PERMANENTE DIENS

20 JAAR SEISOENALE DIENS

30 JAAR PERMANENTE DIENS

"Ceres Fruit Growers ( Edms. ) Bpk. het op Donderdag 3 November 2022 hul jaarlikse prestasiefunksie gehou. By die geleentheid te Morgansvlei is erkenning verleen aan personeel vir langdiens/ akademiese kwalifisering en uitsonderlike werksprestasies. Ons is trots op elkeen van ons personeel wat by die geleentheid vereer is!"

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 20224 CERES
3 November 2022
FRUIT GROWERS (EDMS) BPK Prestasiefunksie:
Rideowan van Rooyen, Amanda Lukas, Gaston Jacobs, Maria Swarts, Roseleen van der Merwe, Carminita Koopman, Georhnathan Tshambu, Zantia Abrahams, Franciska Vergotine, Alison Hardneck, Boniswa Ntongana, Sharon Abrahams. Sarah Malikwa, Cornelia Malikwa, Nadia Titus, Caroline Zimri, Ellen Jacobs, Deidre’ Smith, Tokolosi Mgele, Dinovan Laban, Phumla Ngulube, Nomakhosi Poto, Yvonne Zimri, Jean van Wyk, Sarin van Wyk, Esmerelda Pierang. 30 JAAR PERMANENTE DIENS Andriesa Lintnaar, Elaine Petersen, Beulah Johnson, Charl Muller, Desiree Hofmeester, Barend Damon, Elsabe Fredericks, Randall Damon, Shirley Oosthuizen, Apollus van Wyk, Belinda Ceaser, Stanley Sauls, Christa Brummer, Christo Jacobs, Cristal West. Natalishia Prins, Trudiene Baron, Margaretha Oncke, Daniele Coetzee, Annelise Hartneck, Lulinda Jacobs, Sophia Baartman, Sabrie du Toit, Nontikuye Nqabeni, Maria Schuurman, Rosheen Louw. 20 JAAR SEISOENALE DIENS 20 JAAR SEISOENALE DIENS Noluthando Masiko, Anthony Boer, Zinnia Flucks, Chrizelle Julies, Theresa Zimri, Nolufefe Gqalaqha, Mietjie Skippers, Nonzame Malaphi, Yoliswa Gaba, Noxolo Khambi, Nomandithini Nzinzane. 30 JAAR SEISOENALE DIENS Eleanor Hartzenberg, Johanna Cloete, Niecel du Toit, Lizel Jacobs, Liezl Thys, Sanna Prins. 40 JAAR DIENS Esmarie Oranje (Seisoenaal) en Kevin Titus (Permanent)
https://www.facebook.com/ceresfruitgrowers
Willem Nasson, Conroy Crow, Deon Schickerling.
WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 2022 5 CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK Prestasiefunksie: 3 November 2022
Gideon van den Heever, Morné Erasmus, Nathalie Magalie, Mpendulo Donono, Marlene Engelbrecht, Francois van der Merwe, Cornel Greyling. PAKKER VAN DIE JAAR UITSONDERLIKE PRESTASIE Nompikiso Nikani
UITSONDERLIKE PRESTASIE Petrus Jooste en Mildred Manuel BESTE PRESTEERDER NQF 4 20 JAAR PERMANENTE DIENS
Damon
Laban 20 JAAR PERMANENTE DIENS Anthinië Stoffels 20 JAAR PERMANENTE DIENS 30 JAAR SEISOENALE DIENS Stanley Zass, Megan Peres, Theresa Krotz Ethwel Makolota 20 JAAR SEISOENALE DIENS
Wildsckut, Leandria Carolus, Johnerey le Bretton, Welcume Gaga, Sakhele Mpumanto 20 JAAR SEISOENALE DIENS 20 JAAR SEISOENALE DIENS
Pierang, Brandwell Coletta, Jason Manus, Valindawo Makhaphela Nosiphiwo Flepu, Yoliswa Gaba, Grizelda Engelbrecht, Chantel van Staden BESTUURSONTWIKKELING: USB
Alan Visser en Mary Sauls.
Lyndon
Catherine
Letitia
Morney

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Francios Swartz

1962/07/21 - 2022/11/02

Begrafnisdiens: Sat. 12 Nov. 2022 Huis: 10:00, Kareestr. 16, Bella Vista Graf: Bella vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1988/04/24 - 2022/11/06

Begrafnisdiens: Sat. 12 Nov. 2022

Huis: 09:00, Medaniestraat 100, Wolseley Graf: Wolseley

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Francios Swartz

1988/04/24 - 2022/11/06

1973/01/13 - 2022/10/29

Begrafnisdiens: Sat. 12 Nov. 2022 Huis: 09:00, Starkingstr. 28, Ceres Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1946/08/30 - 2022/11/03

Begrafnisdiens: So. 13 Nov. 2022 Huis: 09:00, Plaas Dankbaar, Warm Bokkeveld Saal 10:00, Plaas Dankbaar, Warm Bokkeveld Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

1951/10/10 - 2022/11/04

Begrafnisdiens: Sat. 12 Nov. 2022

Huis: 09:00, Plaas Tweespruit, Wolseley Kerk: 10:00, Ou Apostoliese Kerk, Wolseley Graf Wolseley (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Willem Bezuidenhout

1957/01/23 - 2022/11/06

Begrafnisdiens: So. 13 Nov. 2022

Huis: 10:00, Plaas Delniet Landgoed, PA Hamlet

Kerk: 11:00, Plaas Delniet Landgoed, PA Hamlet Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

“Those we love don’t go away, they walk beside us everyday. Unseen, unheard, but always near. Still loved, still missed and very dear.”

Van oom Franklin, antie Elsie en al die huiskinders.

Francios Swartz

1988/04/24 - 2022/11/06

He only takes the best “A heart of gold stopped beating. Two shining eyes at rest. God broke our hearts to prove to us he only takes the best. God knows you had to leave us, but you didn’t go alone, for part of us went with you the day He took you home. To some you are forgotten to others just part of the past, but to us who loved and lost you, the memory will always last.”

Van jou werkgewers Francois & Stephanie Gould en kollegas Enrico Sass, Zanalee Fortuin, Angelo Bosman, Ricardo Muller, Doniska Brown, Felicity Lendoor, Willmaree September & Stella

& SPANBESTUURDERS

AFRIGTERS

Vereistes: • Moet BokSmart geakkrediteer wees • IRB vlak 1 of 2 afrigtingskursusse • 1ste Span afrigtingservaring • Goeie kommunikasie- en beplanningsvaardighede • Positiewe gesindheid en goeie menseverhoudinge.

SPANBESTUURDERS

V ereistes: Moet BokSmart geakkrediteer wees • Positiewe gesindheid en goeie menseverhoudinge • Moet beskik oor goeie bestuursvaardighede Aansoeke kan ingedien word by: Vygiestraat 4, Montana, Wolseley, 6830.

Sluitingsdatum: 25 November 2022 Skakel Patrick Delis: 076-088-6869

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023)342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

nuusbrokkies

RIVERS of Joy Restoration Center in Ceres wil die volgende instansies en persone bedank vir hul bydrae om die Mamma en Dogtermiddag wat op 16 Oktober aangebied is, spesiaal te maak. Dankie aan Kole en Deeg, Rocky River Spur Ceres, Wimpy Ceres, HJ Nicholls Transport, Skatkis, Elize Damon en Danica van den Heever.

BELLA Vista Crusaders kerskoor hou ‘n ouervergadering op Sondag 13 November om 16:00 in die Koinoniasaal (langsaan Bella Vista sportgronde). Die bestuur vra dat alle ouers van kinders, wie lede is van die koor teenwoordig sal wees. Een van die besprekingspunte sal die maak van nuwe klere wees. Vir navrae skakel Julius Julies by 083726-5866.

YOUNG Good Hope RFC hou hul jaarvergadering op 16 November om 19:00 by die Bella Vista sportgronde. Tydens die vergadering sal die nuwe bestuur vir 2023 verkies word. Die klub se jaarlikse afskeid en prysuitdeling vind op 26 November plaas en die koste beloop R150 per persoon, wat ‘n drie-gang maaltyd en musiek deur Majestic Sounds insluit. Vir navrae en kaartjies skakel Des van Wyk by 082-574-7932.

KINDERS het onlangs twee swart foto-albums in Ceres opgetel. Indien iemand die albums vermis of dit is dalk tydens ‘n inbraak gesteel, kan hulle dit by die Ceres Togryers museum gaan afhaal.

Ceres Omgeewinkel het VERHUIS na Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles) Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 Saterdag: 09:00 - 12:30

Hand. 7:9 “Uit jaloesie het die stamvaders vir Josef as slaaf verkoop, en so is hy Egipte toe. Maar God was by hom.”

Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ceres Omgeewinkel is dringend opsoek na klere, skoene en huishoudelike items. Help ons asb. om die Gemeenskap te help.

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 20226 classifieds
at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 WILLIEWILLIE WILLIEWILLIE WILLIE (Male) Born 21/11/2021 ESTEST ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 ELLAELLA ELLAELLA (Female) Born 15/07/2021
adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must
prearranged. Please contact us, preferably via telephone,
make
appointment *Conditions apply JANIJANI
SCAN TO DONATE
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently
Contact Hazel 072-609-1165
be
to
an
JANIJANI (Female) Born 15/08/2022
Evangelis Jacobs
Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com
Navrae:
Brian Paul Ambraal Galant Ruiters Jacob Simon Hendrik Ronald Nel

MERANTI MOTORHUISDEUR + MOTOR TE KOOP R2 000 of naaste kontant aanbod Skakel of whatsapp 082-953-3408 vir enige navrae VOOR AGTER R1 000 INGEBOUDE BAD +SHOWER MIXER Skakel of whatsapp 082-953-3408 vir enige navrae Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating •Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND FRAMES 083-227-6476 STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS Whatsapp of skakel 082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Relationship problems •Financial problems •Court cases •Divorce cases •Winning luck •Pregnant cases •Home protection •Bad luck •Magic ring • Magic wallet • Lotto or Powerball • Money in account in 1 hour • Unfinished work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 PROF ERIAS Die begawe man met die beste dienste. Hou op sukkel in die lewe dis tyd dat jy gelukkig is, as jy voel jy is versteur en hulp nodig het, kontak my. Ek is die antwoord om jou gelukkig te maak. Werk jy maar kan jy nie ‘n lening kry nie? Kry tot een miljoen selfs al het jy swartlys. Werk vir ‘n lang, maar klein salaris of het jy geld in rekening nodig? Jy wil Lotto/Powerball of UK49 wen. Bring verlore liefde en liefdesspelle terug. Voorkom dat maat bedrieg. Los probleme by die werk of in besigheid op. Vinnige verkoop van eiendom. Skakel 078-304-4136 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND AND TOOL HIRETOOL
AFRIGTERS Wolseley Rugbyklub Est. 1935

DIE jaarlikse o/11 Handri Westman tennistoernooi het onlangs plaasgevind en tennisspelers van Laerskool Gericke het hier deelgeneem. Beide die seun- en meisiespanne het in die B-afdeling ge-speel. Die seuns het derde geëindig en die meisiespan het ‘n vyfde plek verower. Drie van die vier meisies is nog o/10. VLNR: Ruben Giliomee,

Die loopplank wink vir Susara

‘nSESTIENJARIGEplaaskindvanWolseleywattotverledejaarnognetkondroom van ‘n loopbaan as model, kan haarself eersdaags op die loopplanke van die wêreldbevind.

Die internasionaal gerekende Kaapse modelagentskap 20 Model Management het pas vir Susara Müller, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr,’ n modelkontrak aangebied wat haar moontlik so vroeg as volgende jaar vir drie maande in Japan kan laat modeleer.

En volgens agentskap-baas Robin Fryer is daar selfs sprake dat sy in 2023, wanneer sy 17 jaar oud is, vir die handelsmerk Gucci voor die kameras kan inskuif.

‘n Merkbaar oorstelpte Susara, een helfte van die Müller-tweeling, sê sy moet haarself nog gereeld knyp. Sy en haar broer, Malan, het hul laerskooljare in 2019 aan die Laerskool Breërivier voltooi, waarna beide Charlies toe is. Sy was Breërivier se onderhoofmeisie.

“Ek het altyd gehoop om eendag modelwerk te doen, maar het nooit kon droom dat ‘n kaalvoet plaasmeisie uit ‘n laerskool met skaars 50 leerders, só droom-geleentheid sou kry nie,” het sy vandeesweek gesê.

“My pa het ons van kleins af geleer om ons nie te steur aan wat ander van ons dink nie en dié raad gaan handig te pas kom in die modewêreld.”

Gevra of sy kans sien vir die gejaagde en veeleisende lewe van ‘n model, sê Susara sy sien verskriklik uit.” Ek beskou myself nog altyd as braaf en sien uit na die uitdagings wat die modelwêreld bied.”

En hoe voel sy daaroor dat sy en Malan dalk nie meer so naby aan mekaar gaan wees nie? “Dit gaan vir mý baie moeilik wees, maar vir hom seker maklik,” skerts Susara.

“Ek sal beide Malan en my jonger boetie, Müller, baie mis. Ek en Malan was sedert ons geboorte op dieselfde golflengte, veral emosioneel. As hy huil, huil ek en as hy lag, lag ék.”

DIE

ons winkel benodig dringend nuwe items

DIT

Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese toestelle, huishoudelike ware, speelgoed, boeke, sporttoerusting, ons sal dit alles en meer, as voorraad vir ons winkel neem. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za

Pa Daan en ma Wena-Maré, van die plaas Mooiplaas net voor Bainskloof, is natuurlik trots op Susara. Daan is versigtigopti-misties oor sy oogappel se blootstelling aan die buitewêreld, maar as dit van ma afhang, spring sy en Susara môre al op ‘n vliegtuig.

CWDM

Management and Fire Services units.

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.

Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.

Eiendom / Property Portion 9 of Farm No. 261

Ligging / Location 2.5km North of Wolseley

Aansoeker / Applicant CK Rumboll & Partners (022)4821845

Aard / Nature

Application for consent use and departure to allow a renewable energy facility to generate electricity for the charging of electrical vehicles

Aansoek om vergunning en afwyking vir die oprigting van ‘n hernubare engergiefasiliteit om elektrisiteit op te wek vir die laai van elektriese voertuie

TWEE broers van Tulbagh is beide lewenslange tronkstraf opgelê vir verkragting van ‘n jong seun.

Streeklanddros Immelman het onlangs vir Eben Fortuin (38), ook bekend as RIP en Raydon Fortuin (32), ook bekend as Tambaai, tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van ‘n 17-jarige seun op 17 Mei 2020. Die voorval het op ‘n plaas buite Tulbagh plaasgevind.

Die broers was sedert 19 Mei 2020 in aanhouding nadat hulle deur Tulbagh SAPD gearresteer is.

Die hof het ook beveel dat beide se name in die nasionale register vir seksuele oor-treders aangeteken word.

Twee broers kry lewenslange straf vir verkragting Man dreig eers, toe sterf hy

WOLSELEY SAPD ondersoek ‘n moord nadat ‘n man met ‘n steekwond in sy nek aangetref is.

Die polisie is Sondag 6 November omstreeks 18:00 na Collardstraat in Pine Valley ontbied waar hulle die liggaam van Francois Swart, ook bekend onder inwoners as Jakkals, aangetref het.

Die motief vir die moord is blykbaar ‘n wreekaanval nadat Swart vermoedelik die verdagte vroeër met ‘n mes gedreig het.

Verdagte

Volgens die SAPD is een persoon gearresteer en moet hy nog in die hof verskyn.

(023) 315-5003 ✉ 35 CERES 6835

SEISOENSPOS:

VURKHYSERBESTUURDERS

Ons benodig die dienste van vurkhyserbestuurders vir ons aanleg te Skoonvlei.

HOOFFUNKSIES:

•Hantering van palette/gmh’s binne en buite koelkamers

•Laai van palette in tonnelkamers en rakke

•Kratte tot 10 hoog stapel in BA kamers

•Op en aflaai van palette/gmh’s vrugte vanaf vragmotors

•Algemene instandhoudingswerk en skoonmaak werk en ad hoc take

DIE IDEALE KANDIDA AT MOET:

•‘n Geldige rybewys van vurkhyserlisensie toon

•Ondervinding hê van ry in koelkamers

•Verwysings van vorige werke is ‘n vereiste

ONS BIED DIE SUKSESVOLLE

KANDIDAAT:

•Markverwante loon

•Gunstige werksomstandighede

SLUITINGSDATUM VIR A ANSOEKE: 18 November 2022

A ANSOEKE KAN GESTUUR WORD

A AN: elana@cereskoelkamers.co.za

Nodige vorms kan ook by Ceres Koelkamers kantoor te Boerneefstraat, Skoonvlei Nywerheidsgebied ingevul word.

VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL: (023)315-5003

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 2022 7 ☎☎ ☎☎ ☎
IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het “goed” wat rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien. internasionaal gerekende Kaapse modelagentskap 20 Model Management het pas vir Susara Müller, ‘n graad 10leerder aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr, ’n modelkontrak aangebied. THE Disaster Management monthlong awareness campaign, in commemoration of International Disaster Risk Reduction Day on 13 October, came to an end on Friday November 4. Disasters can strike at any time, which is why during October, the CWDM Disaster Management unit embarked on this month-long awareness campaign. Events took place across the district in partnership with the local municipality’s Disaster Hugo Wium, Gerrit Herholdt en Zachary Watt. DIVAN Myburgh van Laerskool Gericke is as die no. 4 speler vir die o/13 Kavaliers Platteland tennisspan gekies. TWEE leerders Bella Vista hoërskool, Juzayda Swartz en Tarren Pietersen, wil alle gemeenskapslede,organisasies, oud-skoolhoofde en opvoeders bedank vir hulle bydraes wat gehelp het dat hulle deel kon wees van ‘n uitruilstudentprojek tussen CWDM, WKOD en ‘n Duitse organisasie wat hulle in September vir twee weke na Duitsland gestuur het.
Verwysing / Reference 15/4/ 2/104 Sluitingsdatum / Closure date 12 December 2022

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg

Herald

Sport

Bella Vista klop Caledon

BELLA Vista rugbyklub het die naweek hul top 12 veldtog in ‘n volgepakte stadium voortgesit met ‘n goeie oorwinning van 3127 oor ‘n sterk Caledon-span. Die rustydtelling was 13 - 17.

Die tuisspan moes egter hard werk om die Canola-boere tot oorgawe te dwing. Die wedstryd het vanaf die eerste skrum sleg begin vir Bella Vista toe Caledon die Witsentraal kampioen terugstoot. Hierna neem Bella Vista se agttal beheer oor van die vaste fasette en dinge begin beter lyk op die veld.

DIE 2022 Ceres Classic het die afgelope naweek plaasgevind. Dit was die 41ste keer dat die gewilde gholftoernooi aangebied is. 144 Spelers het aan beide dae deelgeneem. Vrydag se vierbal alliansie kompetisie is deur die span van FNB met 85 punte gewen. MPact was in die tweede plek met 81 punte. * Phillip-Petrie Fourie was die naaste aan die pen op no. 5/14, die prys vir die langste bofhou is gewen deur Pierre Slabber en die Packham vrouespan het die prys vir die beste gholf-drag gewen.

Bella Vista maak agterlangs te veel ongedwonge foute en maak die harde werk van hul voorspelers, ongedaan. Na rustyd rek Caledon hul voorsprong tot 10 punte. Durin Nasson hou Bella Vista binne trefafstand met ‘n doelskop en twee strafdoele om die telling na 2627 aan te skuif. Bella Vista se agtsteman, Daniël Adendorf, verseker dat Bella Vista sy aanspraak op die top 12 titel behou toe hy laat in die tweede helfte ‘n rolmaal-beweging afrond met ‘n drie.

Die laaste paar minute moes Bella Vista verbete verdedig om naelskraap met 31 - 27 te wen.

Saterdag 12 November speel Bella Vista rugbyklub gasheer vir die huidige Boland kampioen, Saldanha.

DIE 2022 Ceres Classic het die afgelope naweek plaasgevind. Saterdag se vierbal alliansie kompetisie is deur die span van Witbank 4 met 85 punte gewen. Die Vallei Organies se span was in die tweede plek met ‘n telling van 82 punte. * Ceres gholfklub bedank alle borge en spanne vir hul volgehoue ondersteuning aan die klub. ‘n Spesiale woord van dank en waardering aan die hoofborg van die Ceres Classic, Villa Crop Protection, en al die ander borge. * Vincent Hewitt was die naaste aan die pen op no. 5/14, die prys vir die langste bofhou is gewen deur Jean Faul en die De Keur-span het die prys vir die beste gholf-drag gewen.

NOTICE OF AN ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AMENDMENT AND PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

CONSTRUCTION OF THE PERDEKRAAL WEST WIND ENERGY FACILITY AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE ON PERDEKRAAL SITE 1 WITHIN THE WITZENBERG LOCAL MUNICIPALITY, WESTERN CAPE PROVINCE

Applicant: Perdekraal West Wind Farm (Pty)

Proposed Activity : The applicant is requesting the validity of the Environmental Authorisation (EA) and subsequent Amendments to be extended beyond ten (10) years.

Project Location: ~ The Perdekraal West Wind Energy Facility and Associated Infrastructure on Perdekraal Site 1 on Farm Lower Stinkfontein 245 and Portion 1 of Rietpoort Farm 243 within the Witzenberg Local Municipality, Western Cape Province.

Amendment Process: In terms of Conditions 6 of the EA DFFE Ref: 12/12/20/1783/1 dated 04 December 2012 and Regulation 29 of the EIA Regulations 2014, as amended, it is possible for an applicant to apply, in writing, to the competent authority for an amendment of the environmental authorisation if the amendment will not change the scope of a valid environmental authorisation nor increase the level or nature of the impact. An application in this regard has been submitted to the DFFE who have confirmed that the applications fall within the ambit of a Part 1 amendment process. A public participation process is required to be undertaken in support of these applications in accordance with the requirements of the DFFE.

Motivation Report available for public review and comment :

Savannah Environmental has compiled a Motivation Report in support of the Amendment Applications (Part 1 amendment). The Motivation Reports and supporting documentation will be available for public review and comment from Monday, 14 November 2022 to Wednesday, 14 December 2022. The Motivation Reports can be downloaded from Savannah Environmental’s website https://savannahsa.com/publicdocuments/. The due date for written comment will be Wednesday, 14 December 2022

WITZENBERG HERALD Friday, November 11, 20228
CERES krieketklub het Saterdag 5 November hul ligawedstryd teen Coronations van Pniel gewen. Hier is drie uitblinkers afgeneem na die wedstryd. VLNR: Sheraldo Poole (3/37), Jo-Earn Zimiri (3/20) en Edwhal Felix (48 n.u.n.). DELICIOUS rugbyklub het Saterdag hul jaareindfunksie en sporttoekenningsgeleentheid in die Ceres stadsaal aangebied. Tydens die geleentheid is die Sportman van die Jaar aangewys. VLNR: Moses Fortuin (Boland RU bestuurslid), Alshaun Bock (gasspreker en Boland Kavaliers afrigter, Warren Liemand (Sportman van die Jaar) en Dirk Swart (plaaslike raadslid). * Ander fotos sal volgende week gebruik word. FOTO: Trevor Felix DURIN Nasson is aangewys as die Agrimark speler van die wedstryd. Hier ontvang hy sy prys van André Dumas, Ceres Agrimark bestuurder. FOTOS: Trevor Felix
To obtain further information and register
the
please submit your name, contact information and interest
to the contact person below: Bregardia Rabbie at Savannah Environmental P.O. Box 148, Sunninghill, 2157 Tel: 011 656 3237 Mobile: 060 978 8396 Fax: 086 684 0547 E-mail:
Website:
on
project database,
in the project
publicprocess@savannahsa.com
www.savannahsa.com

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.