WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 44
R 8.50
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 9 November
Vrydag 10 November
10° 32°
16° 36°
Saterdag 11 November
Sondag 12 November
10° 27°
8° 27°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
65%
Lesings geneem: 2023/11/08
Friday, 10 November 2023
Kry jou koerant hier INWONERS wat inkopies doen vanaf Isuzu tot by die kwekery op Ceres of in daardie area woon, kan die Witzenberg Herald weekliks by twee afsetpunte koop. Die koerante is by Ceres Pick n Pay of Supa Snacks (ou Midasgebou) te koop. Die koerant is ook vanaf 10 November by Elegant Fuel (Tulbagh Garage) en OK Express op Tulbagh beskikbaar. Besoek gerus witzenbergherald.com
Open during
(023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Twee vermoor
Polisie soek moordenaars DIE Ceres gemeenskap kan die polisie help om twee moordenaars vas te trek. Die afgelope maand is twee mense op Ceres vermoor. In die nuutste voorval is ‘n 49-jarige man die naweek verskeie kere met ‘n bottelkop gesteek. Die erg beseerde Hendrik Matthys van Klein Pruise is Saterdagaand omstreeks 20:06 deur voetgangers in ‘n vrugteboord gekry waar hy om hulp geroep het. Hulle was op pad van Ideaal na Bella Vista om iets by ‘n winkel te gaan koop. Hulle het Matthys met steekwonde in sy nek, bolyf en bors in ‘n vrugteboord tussen Ideaal en Bella Vista se kruising gekry. Die plaassekuriteit en voorman is ontbied waarna hulle Matthys na Ceres hospitaal geneem het. Hy is later na Tygerberg hospitaal oorgeplaas waar hy Dinsdag aan sy beserings gesterf het. Indien iemand oor inligting beskik kan hulle vir kst. Ockhuis skakel by (023) 316-8500. Kluisenaar vermoor Speurders het die afgelope paar weke talle
BUY A BRAND NEW TOYOTA FORTUNER AND GET 1 YEAR INSURANCE COVER FOR FREE!!!
Valid until 30th of November 2023
Voortrekkerstraat 112 CERES (023) 312-1057
vrugtelose leidrade opgevolg in hul soektog na verdagtes wat betrokke was by die moord op ‘n bejaarde kluisenaar van Ceres. Hulle wag ook nog op DNS-uitslae. Die 81-jarige Petrus Malan Cillie, wat in Tweedelaan gewoon het, is vroeër in Oktobermaand vermoor. Onbekende persone het vermoedelik ingebreek waarna die inbreker/s, Cillie in die sitkamer oorval en verwurg het. Cillie, wat al dekades alleen in die huis ‘n kluisenaarsbestaan voer, is reeds vroeg in Oktober vermoor. ‘n Buurman het op Vrydag 6 Oktober gaan uitvind hoe dit met die oom gaan. Hy het deur die venster geloer en die oom op die grond sien lê. Die SAPD is ontbied waar hulle die liggaam in die sitkamer aangetref het. Sy klere is na die polisie se forensiese-afdeling gestuur vir DNS-toetse maar dit kan nog maande duur om uit te vind of daar enige DNS-leidrade is. Indien iemand oor enige inligting beskik, kan hulle s/sers. Swanson by Ceres speurders skakel by (023) 316-8500.
Fairest Cape Tour THE 36th Fairest Cape Tour presented by the Cape Vintage Motorcycle Club took place from 5-7 November on a route that covers most of the Boland district around Goudini Spa. 76 of the most desirable vintage motorcycles and cars enjoyed a brilliant first day passing through the magnificent Bainskloof and returning via the Slanghoek low water bridge. They visited Ceres and Michell’s Pass on Tuesday 7 November before finishing at Goudini Spa. *Incredibly five time Durban to Johannesburg winner, Gavin Walton, returned a zero error of day one and the No 52 1966 BMW R60/ 4 never missed a beat. PHOTO ABOVE: The 1954 Austin Healey of Alan Cunningham and Jerry Day looked stunning on the route. PHOTOS: Patrick Vermaak.
BUY A BRAND NEW TOYOTA VITZ AND GET 1 YEAR INSURANCE COVER FOR FREE!!!
Valid until 31st of December 2023
The trusted name in commercial and residential
Waterproofing.
087 094 8092
www.rubberroofs.co.za