WH Her ald Witzenberg
Volume 24 no. 45
R7.50
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 18 November
Vrydag 19 November
6° 24°
7° 26°
Saterdag 20 November
Sondag 21 November
7° 29°
10° 30°
Friday, November 19, 2021
Please
use only what you need
Ceres Koekedouw dam
100%
Stage 2 until Saturday
Since 1997
Turn off the lights when you leave a room.
Vuurwapen bevoegdheid en Aansoeke VUURWAPEN BEVOEGDHEID Wet van Vuurwapenbeheer Gebruik van Handwapen Gebruik van Haelgeweer Gebruik van Geweer of Karabyn Gebruik van Selflaaigeweer of Karabyn
Skakel ons vir enige navrae. Koste met navrae beskikbaar.
Lesing: 2021/11/17
Telephone: (023) 316-2021
CERES (023) 312-2144
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
VUURWAPEN AANSOEKE Nuwe Vuurwapenlisensie Hernuwing van Vuurwapenlisensie
MOTIVERINGS
Neels: 082-335-8331 CJ: 082-837-4325
www.witzenbergherald.co.za
Vergadering uitgestel
Gesprekke tussen partye duur voort
BABINO speelskool en die pre-graad R klas van Laerskool Koue Bokkeveld, het verlede Woensdag 10 November, hulle jaarlikse pretdag en Color run met ‘n hindernisbaan aangebied. Trappies, F.D. Conradie en Ligstraaltjies het ook die pretdag bygewoon. Hier is die pre-graad R klas saam met juffrou Hanle afgeneem.
Twee inwoners met Mandrax pille gevang DIE Wolseley SAPD het einde September twee mans vasgetrek weens die besit van dwelms. Volgens die polisie het die voorval op 23 September omstreeks 20:00 plaasgevind toe polisielede twee mans opmerk waar hulle ‘n bekende dwelmhuis besoek. Die twee mans, onderskeidelik 37 en 41 jaar oud, het in ‘n silwerkleurige Toyota geklim en weggery.
Hulle is ‘n rukkie later afgetrek waarna die voertuig in Madanistraat in Pinevalley, deursoek is. Die polisie het beslag gelê op 15 halwe mandrax pille en een mandrax pil. Beide mans is gearresteer en is skriftelike deur SAPD gewaarsku. Die dwelms is gekonfiskeer en na die forensiese-afdeling gestuur vir toetse. Sodra die uitslag bevestig is, sal die mans in die Wolseley landdroshof moet verskyn.
MEER as twee weke na die 2021 munisipale verkiesing en met slegs paar dae oor tot die Dinsdag 23 November-sperdatum, is gesprekke oor moontlike koalisies nog aan die gang. Dinsdag 16 November se spesiale raadsvergadering op Ceres waar raadslede ingehuldig moes word, is na ‘n meerderheidsbesluit uitgestel tot Maandag 22 November. Die uitstel gee politieke partye in die Witzenbergstreek nog ‘n paar dae kans om werkbare samewerkingsooreenkomste te sluit met die oog op beleidskwessies wat belangriker is as poste. Agtergrond Geen politieke party het op 1 November die Witzenberg munisipaliteit met ‘n volslae meerderheid gewen nie. Soos die afgelope 15 jaar die geval was (vier verkiesings sedert 2006), sal die DA of die ANC nou koalisies met kleiner partye moet aangaan om die Witzenberg munisipaliteit te beheer. As niemand tot ‘n ooreenkoms kan kom nie, bestaan daar ‘n moontlikheid dat die uitslag van die verkiesing ter syde gestel word en dat ‘n nuwe verkiesing in die munisipalegebied uitgeroep kan word. Daar is 66 munisipaliteite in die land waar koalisies gevorm moet word. Wetgewing Kragtens wet moet munisipaliteite binne 14 dae nadat die verkiesingsuitslae bekend gemaak en die name van die kandidate in die Staatskoerant gepubliseer is, hul rade saamstel. Die sperdatum is nou Dinsdag 23 Novem-
ber nadat die OVK sy lys van verkose raadslede op 9 November in die Staatskoerant gepubliseer het. Amptelike uitslae Die DA het 8 van die 12 wyke gewen (14 650 stemme - 36.64%) en die ANC het 4 wyke gewen en 3 PR-setels verower (12 181 stemme - 30.46%). In die Witzenberg munisipalegebied was 47 098 inwoners vir die 2021 verkiesing geregistreer waarvan 37 085 gaan stem het. Die twee grootste partye (ANC en die DA) het 26 831 van die stemme gekry of 72.35%. Good het goed vertoon en 2 setels (2506 stemme - 6.25%) verower. Ses partye het elkeen 1 setel proporsioneel verwerf. Die ses partye is: Patriotic Alliance (PA) met 2174 stemme, Witzenberg Aksie met 1495 stemme, Icosa met 1180 stemme, EFF met 1156 stemme, VF Plus met 972 stemme en die Witzenberg Party met 777 stemme.
Reaksie Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging (SALGA) het Dinsdag gesê dit is hoog tyd dat koalisieregerings in Suid-Afrika behoorlik gereguleer moet word. Veral nou terwyl politieke partye skarrel om koalisies in 66 munisipaliteite te vorm. SALGA is van mening dat koalisieregerings gereguleer moet word - of dit nou die vorming of volhoubaarheid daarvan is.
2
WITZENBERG HERALD
Friday, November 19, 2021
LAERSKOOL Koue Bokkeveld is trots op hierdie groep leerders wat almal vanjaar aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem het. Die leerders het vanjaar goeie prestasies behaal.
INWONERS kan help om plaaslike kinderharte te verbly deur kersgeskenke te skenk vir Steinthal Kinderhuis op Tulbagh. Organiseerders kort nog geskenke vir 56 kinders en versorgers wat tydens Steinthal Kinderhuis se Kersdagfunksie op Sondag 28 November, oorhandig gaan word. Die geskenke word uitgedeel na ‘n wonderlike Kersdiens en -opvoering. * Indien jy kan help, skakel Arie Fourie by 083-822-6698 of Johan du Preez by 083-305-8898.
CERES FISHERIES SUPERETTE & TAKE-AWAYS
☎ (023) 312-1460
BABINO speelskool en die pre-graad R klas van Laerskool Koue Bokkeveld, het verlede Woensdag 10 November, hulle jaarlikse pretdag en Color run met ‘n hindernisbaan aangebied. Trappies, F.D. Conradie en Ligstraaltjies het ook die pretdag bygewoon. Hier is Babino speelskool se kleuters saam met juffrou Adene, juffrou Elzaan en juffrou Gothlin afgeneem.
SUSTER Everyhelda Smith van Tulbagh gee nooit moed op om haar medemens te help. Haar sopkombuis, Jesus Bread of Life soup kitchen, gee weekliks honger mae kos. Daniël Como en sy suster, Shamilie van Kuilsrivier wat Grandma Construction bestuur, het onlangs geskenkpakkies geborg wat tydens die sportdag by die Christian Mission kerk uitgedeel is.
CERES GHOLFKLUB
is opsoek na ‘n gesamentlike
ASSISTENT BESTUURDER
Vereistes: • Moet beskik oor goeie bestuursvaardighede • Bestellings en voorraadbeheer • Sterk administratiewe agtergrond • Goeie menseverhoudinge, kliënteen kommunikasievaardighede • Rekenaarvaardigheid, Graad 12 en toepaslike ondervinding sal u aansoek versterk • Onder druk kan funksioneer en bereid wees om naweke en oortyd te werk • Eie vervoer • Ten volle tweetalig • Geldige bestuurderslisensie
is opsoek na ‘n entoesiastiese persoon om by hulle span aan te sluit
Klubhuis kroegassistent
Navrae: ☎ (023) 312-1460
SLEUTELPRESTASIE-AREAS: • Alle verkope by kroeg, invordering van spelfooie en ledegelde • Netheid van kroegarea • Voorraadbeheer en bestellings • Uitverhuring van karretjies • Besprekings van muurbalbane • Afsluit en balanseer van kasregister • Algemene administrasie en pligte soos van tyd tot tyd verlang. VEREISTES: • Ervaring in ‘n soortgelyke posisie • Ervaring met die hantering van kontant, verkope en bediening van kliënte sal voordelig wees • Uitstekende kommunikasie- en mensevaardighede • Probleemoplossingsvaardighede • Moet onafhanklik en pro-aktief kan werk • Moet goed tweetalig wees. CV’s en salarisverwagtings kan gestuur word na: ceresgolf@polka.co.za Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Sluitingsdatum: 22 November 2021
FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 - 12 Aansoekers moet tenminste die vak tot op Graad 12 vlak onderrig hê. Kennis van die KABV is belangrik. Volledige aansoeke met CV kan gerig word aan: Die Sekretaris: Skoolbeheerliggaam Bella Vista Hoërskool Frieslandstraat, BELLA VISTA, 6837 Aansoeke kan ook per e-pos gestuur word na: bellavista.high@wcgschools.gov.za Aansoeke sluit: Donderdag 25 November om 12:00
Indien u nie binne 4 weke na sluitingsdatum van ons hoor nie, aanvaar asb. dat u aansoek onsuksesvol was
Indien u twee weke na u aansoek geen terugvoer ontvang het nie, kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.
Indien u teen Dinsdag 30 November geen terugvoering ontvang het nie, moet u u aansoek as onsuksesvol beskou.
Salaris onderhandelbaar Stuur u volledige CV aan: ceresfisheries@telkomsa.net Of gee af by Ceres Fisheries Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2021 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Hoërskool BELLA VISTA High School Die volgende WKOD onderwysbetrekking is vanaf 1 Januarie 2022 beskikbaar by Bella Vista Hoërskool
THE Ceres Muslim Jamaat, Musjid Ayob in Trigaardt Street, would like to announce that Ceres has a new Imam, Moulana Darawies Miller. He welcomes visitors to the Musjid and to dialogue about Islam.
WITZENBERG HERALD
3
Friday, November 19, 2021
Vooma-naweke - prioritiseer jou gesondheid MEER as 2 000 mense wat hul gesondheid ‘n prioriteit gemaak het in die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, het die afgelope naweek hul COVID-19-inentings gekry. Die 2149 mense wat tydens die tweede Vooma-naweek die kans gebruik het om ingeënt te word, bring die totaal vir mense in die Kaapse Wynland beskerming tot 504 123 (teen 15 November). Is jy reeds ingeënt? ■ Dit neem ongeveer twee weke nadat jy ingeënt is, vir jou liggaam om sterker weerstand teen COVID-19 te ontwikkel. ■ Jy kan steeds COVID-19 kry en versprei. Volg die gewone maatreëls om jouself en ander te beskerm. Jou masker, handhawing van ‘n veilige afstand van ander en baie vars lug, is steeds belangrik. Moet jy nog ingeënt word? ■ Afsprake is nie nodig nie. Besoek jou naaste gesondheidsfasiliteit vir inenting op weeksdae. ■ Inenting is gratis en mense wie 60 en ouer is wat hul eerste dosis COVID-19-inenting in November kry, kry ‘n koopbewys van R100 wat gebruik kan word by Checkers of USave. “Die gesondheids departement vra dat almal hul samewerking gee om aktiewe COVID-19-syfers te beperk en om mense wie 50 of ouer is, aan te moedig om inenting te kry. Die inenting sal waarskynlik hulle lewens red, want data wys dat ‘n groot hoeveelheid mense van hierdie ouderdomsgroep nie net hospitalisering benodig het weens COVID-19 nie, maar ook gesterf het”. Teen 12 November was daar slegs 94 aktiewe gevalle van COVID-19 in die Kaapse Wynland. Om ‘n volgende vlaag van die pandemie af te weer en die somervakansie sonder risikos te geniet, moet almal aanhou maskers dra, vensters oopmaak vir vars lug, groot byeenkomste vermy en so gou as moontlik gaan vir inenting. Belangrike statistieke Teen Dinsdag 16 November het die aktiewe positiewe gevalle in die Witzenbergstreek steeds konstant op 5 gevalle gebly. Daar is 7886 positiewe gevalle in die Witzen-
bergstreek aangemeld en hiervan het 7530 herstel. Drie honderd een en vyftig (351) mense het sedert 1 Maart 2020 gesterf. Ceres se getal sterftes is steeds 74 gevolg deur Wolseley met 56, Bella Vista met 52, Tulbagh met 44, P.A. Hamlet met 39 en Nduli met 30. Niemand het die week weens CV-19 gesterf. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 20 180 (15 November). Daar is al 523 658 positiewe gevalle aangemeld en 502 723 het al herstel. In Suid-Afrika het meer as 2.82 miljoen mense al herstel.89 489 mense het weens die virus in Suid-Afrika gesterf. Die land se herstelkoers is tans 96.4 %. Ander statistieke sluit in: Die positiwiteitskoers is tans 0.89% en die Wes-Kaap het al 3.912 miljoen mense ingeënt. Meer as 24.1 miljoen Suid-Afrikaners is al ingeënt. Ceres provinsiale hospitaal In lyn met die aangepaste vlak 1 inperkings, is daar onlangs besluit om hospitaalbesoeke in die Wes-Kaap aan te pas onder streng veiligheidsmaatreëls. Hospitale moet steeds waak teen te veel mense en moet ten alle tye veiligheidsprotokolle handhaaf. Die veiligheid van pasiënte en personeel is baie belangrik. Hier is slegs ‘n paar van die nuwe aanpassings: ■ Buite pasiënte wat sukkel om oor die weg te kom, gestremd is of verswak is, kan deur iemand vergesel word. ■ Pasiënte in die hospitaal mag vir 30 minute besoek word. Elke afdeling het ‘n 60 minute tydgleuf. Skakel met die hospitaal wanneer dit besoektyd is. ■ Terminaalsiek pasiënte mag besoek word en een familielid kan een keer per dag vir 30 minute besoek aflê. ■ Ma’s kan by kinders bly of hulle gereeld besoek ■ COVID-19 pasiënte mag steeds nie besoek word nie. Families sal op hoogte gehou word van pasiënte se vordering. Pasiënte wat aan lang-COVID ly, kan simptome tot ‘n jaar lank ervaar. Die mees algemene simptome wat pasiënte ervaar het, is moegheid (82%), geestelike uitputting (67%),
hoofpyne (60%) en duiseligheid (54%). Pasiënte wat aan die studie deelgeneem het, was nog nie ingeënt nie en sê wat hul simptome vererger het, was fisieke uitputting (86%), spanning (69%) en ontwatering (49%). Kliniektye Ceres provinsiale hospitaal Maandae tot Vrydae van 09:00 tot 15:00 P.A. Hamlet kliniek Maandae van 09:00 tot 11:00 Op-die-Berg kliniek Dinsdae van 09:00 tot 11:00 Tulbagh kliniek Woensdae van 09:00 tot 11:00 Bella Vista kliniek Donderdae van 09:00 tot 11:00 Wolseley kliniek Vrydae van 09:00 tot 11:00 Nduli gemeenskapsaal Woensdae tussen 09:00 en 14:00.
Raadslid se verhoor word in Desember voortgesit DIE diefstalsaak teen ‘n raadslid van die Witzenberg munisipaliteit en ‘n oudpastoor, is verlede week in die Tulbagh landdroshof uitgestel tot Desembermaand. Petrus Heradien (54) se verhoor sal op 6 Desember in die Tulbagh landdroshof voortgaan. Diefstalklag Heradien verskyn in die hof weens die diefstal van staatseiendom. Die diefstalklag teen Heradien spruit uit ‘n ondersoek wat ‘n verteenwoordiger van die departement van publieke werke in 2020 geloods het. Hulle het ‘n klagte in Oktober 2020 ontvang waar plaveistene ter waarde van nagenoeg R2000 op die middel-mannetjie by die Tulbaghweg-kruising op die R46 gesteel is. ‘n Diefstalsaak is daarna op 21 Oktober
2020 by die Tulbagh polisie geregistreer waarna Heradien aangekla is.
Ongeluk in pas ondersoek CERES SAPD ondersoek ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur nadat twee Honda voertuie in ‘n ongeluk in Michellspas betrokke was.
Volgens die polisie het die ongeluk op 12 November omstreeks 20:47 plaasgevind toe twee voertuie gebots het nadat die een wat onderweg was in Wolseley se rigting, se remme onklaar geraak het.
Niemand is beseer nie. Voetganger omgery In ‘n ander voorval is ‘n vrou buite Wolseley omgery terwyl sy waterblommetjies langs die pad verkoop het. Die voorval het Vrydag omstreeks 14:00 naby Wolfpack plaasgevind. Sy is met inwendige beserings vir behandeling geneem.
OPENBARE KENNISGEWING VAN ‘n VERGADERING VAN DIE WITZENBERG PLAASLIKE MUNISIPALE RAAD: 22 NOVEMBER 2021 DINSDAG 16 November se spesiale raadsvergadering op Ceres waar raadslede ingehuldig moes word, is na ‘n meerderheidsbesluit uitgestel tot Maandag 22 November. Lees berig op voorblad. FOTO: Facebook
Make your life easier with Mobile convenience
CONTROL YOUR HOME FROM ANYWHERE!
Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) van die volgende geskeduleerde Raadsvergadering van die Witzenberg Plaaslike Munisipale Raad: Datum
Tyd
Plek
Besonderhede
Maandag, 22 Nov. 2021
10:00
Stadsaal, Voortrekkerstraat, Ceres
Spesiale Raadsvergadering
Die elektroniese skakel vir die regstreekse uitsending van die vergadering sal op die Facebookblad van Munisipaliteit Witzenberg beskikbaar gestel word.
PUBLIC NOTICE OF A MEETING OF THE WITZENBERG LOCAL MUNICIPAL COUNCIL: 22 NOVEMBER 2021
Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) of the following scheduled Council meeting of the Witzenberg Local Municipal Council:
OPEN GATE VIA MISSED CALL
Simply dial the G-ULTRA and the missed call automatically trigger your gate to open, for super safety and ultra convenience SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 066 205 3312 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES
Date
Time
Venue
Particulars
Monday, 22 Nov. 2021
10:00
Town Hall, Voortrekker Street, Ceres
Special Council meeting
The hyperlink for the livestreaming of the meeting will be made available on the Witzenberg Municipality Facebook page. D. NASSON MUNISIPALE BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres Verw/Ref.: 03/1/2/3
4
WITZENBERG HERALD
Friday, November 19, 2021
nuusbrokkies CERES Besigheids Inisiatief (CBI) se ledevergadering vind plaas op Woensdag 24 November van 11:30 tot 14:00. Die vergadering word by Waverley Hills aangebied en die gasspreker is Barend la Grange. Sakelui moet Jannie Conradie teen 19 November laat weet of hulle die vergadering gaan bywoon. Koste beloop R150 per persoon.
Transport of school children Am I regarded to be a provider of a scholar transport service?
DIE Haven nagskuiling op Ceres se telefoonnommer het verander. Inwoners kan hulle skakel by (021) 023-3018. CERES Rugbyklub begin met oefeninge vanaf 16 tot 18 November en 23 tot 25 November. Op Vrydag 26 November bied die klub ‘n geselige braai aan vir Ceres rugbyklub se spelers. Vir enige navrae skakel Brendon Jones by 082-749-6099 of Wylie Seroot by 076-994-1280. DELICIOUS rugbyklub hou hul jaarvergadering op Woensdag 24 November by Ceres Sekondêr. Die vergadering begin om 19:00. ‘n Nuwe bestuur sal ook gekies word. Vir verdere navrae skakel Henry Fredericks (voorsitter) by 083-960-5178. BELANGRIKE wenk! Inwoners wat klagtes of foute by Witzenberg munisipaliteit se noodnommers aanmeld of oor naweke inbel, moet vir ‘n verwysingsnommer vra. Dit sal help om die klagte of fout vinnig op te volg en uit te vind wie dit hanteer het. DIE NG Ceresvallei gemeente (Prentjiekerk) hou op 26 November basaar. Daar is reeds maalvleis en wors beskikbaar: 500g wors @R40 per pakkie, 500g maalvleis@ R40 per pakkie en 1kg maalvleis @ R80 per kg. Skakel die kerkkantoor by (023) 3121602 of 082-338-1485 om te reël vir aflewering.
CERES rolbalklub se lede het tydens die Boland rolbalkampioenskappe uitgeblink. Engela Lambrechts, Marieta van Schalkwyk en Stoffel Lambrechts het deurgedring na die Boland veterane 2-bal enkel-finaal vir mans en vroue wat op 10 November plaasgevind het. Marieta van Schalkwyk (regs) van Ceres rolbalklub was die naaswenner in die veterane vroue enkels. Die titel is deur Laurie Keevy (links) van Hermanus gewen.
DIE Haven nagskuiling op Ceres se telefoonnommer het verander. Inwoners kan hulle skakel by (021) 023-3018.
MONTROUGE (VGK) PRIMêR TULBAGH ✉ 35, TULBAGH 6820 Sterkstroompad, Tulbagh ☎ (023) 230-2554
montrouge.prim@wcgschools.gov.za andrewsleroy4@gmail.com
Twee tydelike betrekkings is beskikbaar vir die tydperk 1 Januarie - 30 Junie 2022 (moontlike verlengings)
INTERMEDIêR en SENIOR FASE OPVOEDER: GRAAD 4 - 7 Vereistes: • CAPS opleiding • SACEregistrasie • Vakke: huistaal, tegnologie en wiskunde • Minimum 5 jaar onderwyservaring • Baie hardwerkend • Baie sterk dissipline kan handhaaf • Goeie klaskamerbestuur • Goeie menseverhoudinge • Sport: rugby, vlugbal, sokker, atletiek en krieket • Ondersteuning by alle skoolfunksies • Rekenaargeletterdheid • Bereid wees om na-ure te werk.
GRONDSLAGFASE OPVOEDER
Vereistes: • CAPS opleiding • SACEregistrasie • 5 Jaar ondervinding in die fase • Baie hardwerkend • Baie sterk dissipline kan handhaaf • Goeie klaskamerbestuur • Goeie menseverhoudinge • Sport: netbal, vlugbal, atletiek en tennis • Ondersteuning by alle skoolfunksies • Rekenaargeletterdheid • Bereid wees om na-ure te werk Aansoeke kan slegs by die skool ingehandig word per hand of kourier, met die volgende om u aansoek te vergesel: • Aansoekbrief • Curriculum Vitae • SACE Sertifikaat • Gesertifiseerde afskrifte van ID en bestuurderslisensie • Gesertifiseerde afskrifte van onderwyskwalifikasies. Geen e-pos aansoeke sal aanvaar word nie. Sluitingsdatum vir aansoeke: 26 November 2021 Vir enige navrae skakel: (023) 230-2554
CERES rolbalspelers het tydens die Boland vroue pare-kompetisie uitgeblink wat op 13 November in Worcester plaasgevind het. Charmaine Mostert en Marietjie van den Bergh was die wenners van die vroue pare-kompetisie. Die mans afdeling is deur L’Agulhas gewen.VLNR: Jacques Prins, Charmaine Mostert, Marietjie van den Bergh en Garth Thiel.
“I am a mother of two minor children attending a local primary school. My neighbour has three minor children, two of whom also attend the same local primary school as my children and one of whom attends the local high school. I drive the five children to school in the morning and also fetch them from school in the afternoon. In return for driving her children, my neighbour pays me R300 per month, which money I use towards fuel expenses and upkeep of my vehicle.” Q: Am I regarded as being a provider of a scholar transport service, and if so, are there any rules and regulations that I have to comply with? A scholar transport service is provided by anyone who is paid or rewarded for using a vehicle to drive children to and from school. If you have a contract with a school or a private arrangement with parents in terms of which you transport children to and from school and are paid for such transport, then you are providing a scholar transport service and must thus comply with the requirements detailed in the National Land Transport Act, No. 5 of 2009 (“the Act”). Failure by a driver to adhere to the aforesaid Act may result in fines being issued against such driver. In terms of the Act and the regulations the following requirements must be complied with: ■ The vehicle in which the children are transported must: (a) be less than 12 years old; (b) be registered and licensed in the Western Cape (i.e. the province in which it is operated); (c) be tested at a roadworthy centre every six months; (d) have a special “vehicle fitness” certificate; (e) have a seatbelt for every child and a car seat for every child younger than three years old; (f) be clearly marked as a “scholar transport” vehicle; and (g) have a first-aid kit and fire extinguisher on board. ■ The driver of the vehicle must: (a) have a public operating permit and/or licence; (b) have a basic first-aid qualification; (c) have defensive driving or advanced driving qualification; (d) have a special identity card and (e) be registered with the provincial regulatory entity. ■ Lastly: (a) copies of each child’s birth certificate or identity document must be kept on board; (b) a passenger list with the name and details of each child must be kept in the vehicle and be available at all times during transportation of the children; (c) a letter from the school confirming that the children being transported are pupils of the school and that the driver has permission from the school or the parents to transport the children, must be kept in the vehicle; and (d) if the children are at crèche, primary school or have special needs, another responsible adult has to be on board and accompany the driver of the vehicle. The abovementioned is only applicable in instances where payment and/or reward is received in return for the transport service. If no payment and/or reward is received, the Act and the regulations will not be applicable. We advise that you contact Joubert Van Vuuren Inc. for assistance should you be unsure whether the abovementioned is applicable to your “school lift club”. *This article is supplied and written by Joubert Van Vuuren in Ceres and they can be contacted at (023) 312-3152.
Ons is tans besig om ons werksmag te vergroot en beskik oor die volgende vakante betrekkings:
ELEKTRISIËNS
Vereistes: • Die ideale kandidate moet prakties, onafhanklik, akkuraat, hardwerkend en betroubaar wees • Moet goed in ‘n span kan saamwerk • ±5 Jaar vorige elektriese ondervinding met verwysings • Bewys van naskoolse kwalifikasies • Geldige bestuurderslisensie • Ondervinding in huisbedrading, pompinstallasies en -motors • Hoë vlak elektroniese foutbevinding ervaring van vsd’s, starters, pakstore, verkoeling, ens • Bystanddiens en oortyd • Geen kriminele rekord.
ELEKTRIESE ASSISTENTE
Vereistes: • Vorige elektriese ondervinding met verwysings • Moet eerlik, hardwerkend en in ‘n span kan saamwerk • Bystanddiens en oortyd • Geen kriminele rekord. Salaris sal afhang van ondervinding en kwalifikasies. Stuur asb. jou CV aan: thesnaar@breede.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2021
BESTUURDER / ASSISTENT BESTUURDER
• Bestellings en voorraadbeheer • Goeie kliënte- en kommunikasievaardighede • Bestuursvaardighede • Baie goed tweetalig wees • Goeie entrepreneursvaardighede • Hoë energievlakke • Moet onder druk kan werk • Oog vir “detail” • Rekenaarvaardigheid met kennis van Arch • Graad 12 en toepaslike ondervinding sal u aansoek versterk. Salaris onderhandelbaar Diensaanvaarding: Sal bespreek tydens onderhoud Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2021 E-pos CV en merk duidelik die pos waarvoor u aansoek doen vir aandag Marisa du Toit na: dutoitmarisa1@gmail.com Indien u nie binne 4 weke na sluitingsdatum geskakel word nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was
WITZENBERG HERALD
5
Friday, November 19, 2021
Polisielid weer in hof ‘n SPEURDER van Ceres het twee weke gelede weer in die landdroshof op die dorp verskyn op klagtes van versekeringsbedrog en meineed. Behalwe dié twee klagtes ondersoek die P.A. Hamlet polisie ook ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur nadat hy daar met sy motor teen ‘n stilstaande plaasbakkie van Wolseley in die Kliprug woonbuurt gebots het. Die voorval het op 19 September 2020 plaasgevind. Sers. Enrich van der Merwe (40) het na bewering weggery en by die polisie se slaapkwartiere op P.A. Hamlet gestop. Iemand in Kliprug het hom en sy voertuig herken en hy is later opgespoor en aangekla. Inbraak Van der Merwe het vroeër ‘n diefstalsaak gemaak waar huishoudelike toerusting by hom gesteel is. Tussen die beweerde inbraak en Februarie 2021 was daar blykbaar ‘n familietwis waarna ‘n saak by die Ceres polisie aangemeld is dat die huishoudelike goedere blykbaar nie gesteel is nie. Die Ceres polisie het ‘n lasbrief bekom waarna die huis deursoek en die beweerde goedere in die huis gevind is. Die versekeringsmaatskappy is ook van die polisieondersoek in kennis gestel. Die dossier is aan die senior staatsaanklaer in Worcester voorgelê wat besluit het daar kan voortgegaan word en Van der Merwe is toe formeel aangekla. Hy het op 3 November in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is vir konsultasie met sy prokureur uitgestel tot 8 Desember.
Verhoor begin eers in 2022
LLWELLYN Beukes (23).
MEER as drie jaar en ses maande na die moord op ‘n jongman van Ceres, is die saak vir die soveelste keer uitgestel. Die moordverhoor van Llwellyn Beukes (23) gaan nou op 7 Februarie 2022 in die Ceres streekhof begin. Al die getuies in die saak is gedagvaar om te getuig. Jason (Pakkie) Petersen (28), ‘n voormalige werknemer van Ceres Fruit Juices, is in die vroeë oggendure op 25 Maart 2018 op Ceres in Cilliersstraat in die industriëlegebied dood nadat hy die oggend omstreeks 03:30 met ‘n mes in sy bors gesteek is. Beukes, ook bekend as Wange, is later deur die polisie gearresteer en het hy die polisie na ‘n huis geneem waar daar op die bebloede mes beslag gelê is waar dit bo-op ‘n kas weggesteek was. * Die saak was in Augustus 2018 van die hofrol verwyder en eers in November 2019 weer op die hofrol teruggeplaas nadat DNS-uitslag van die bloed, wat op die moordwapen gevind is, teruggekry is.
Western Cape Provincial Traffic prepare for busy festive season “AS the festive season is fast approaching, we are gearing up to launch our traffic safety campaign. The province is expecting a significant influx of vehicular traffic as many people are expected to visit the Western Cape”. “While this is good news for the tourism economy of the Western Cape, it will require us to take extra measures to keep our roads safe and to contain Covid-19. Western Cape Minister of Transport and Public Works, Daylin Mitchell said he will announce a detailed Festive Season Safety Plan next month. In the week of 8 to 14 November 2021, Western Cape Provincial Traffic Services implemented a total of 150 integrated roadblocks, vehicle check point and speed control operations across the province, and 27 125 vehicles were stopped and checked. A total of 184 speeding offences were recorded and 5 736 fines were issued for various traffic violations ranging
from driver to vehicle fitness in the total amount of R4 963 900. Fourteen vehicles were impounded and 45 were discontinued for unroadworthiness. The highest speeds recorded in the week under review was 160 km/h in a 120 km/h zone. Three charges were laid under the Disaster Management Act and fines in the total amount of R8 000 were issued. A total of 29 people were arrested for various offences under the National Road Traffic Act, Criminal Procedure Act, and Disaster Management Act regulations. These include, amongst others, 18 people for driving under the influence of alcohol and seven arrests for possession of fraudulent documentation. A total of 18 crashes occurred in the reporting period, and 22 fatalities were recorded. These include 10 pedestrians, 6 passengers, 5 drivers and one motorcyclist.
HUIS MAUDIE KRIEL bied aan:
KERSONTBYT Datum: 4 Desember 2021 Tyd: 08:30 - 10:00 Prys: R65 per persoon Navrae: (023) 312-1950
Kom geniet die dag saam met ons. Bestellings kan vooraf by www.prentjieskerk.co.za geplaas word. Daar is ook kaartjies by die Kerkkantoor (023) 312-1602 beskikbaar.
We offer: · · · · · · · · ·
Consulting Services · Maintenance Access Control · Audio and Visual Structured Cabling · Wireless Networking Alarm Systems · Gate motors IP Based CCTV Systems Fibre Optic Installations Analytic Based Alert Notification Systems Analogue Based CCTV Systems Integrated Security Systems
SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. * Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary.
SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES
066 205 3312
023 1000 515
info@jptek.co.za
Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies
6
WITZENBERG HERALD
classifieds Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Alle IN MEMORIAM kennisgewings sal voortaan slegs R100 (BTW ing.) wees
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating
• Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker Street Ceres
☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274
AND FRAMES
WARE VERHAAL
(Glo dit)!! My naam is Hazel, ek is 42 jaar oud, van Piketberg. Ek dank “Mama” Sherry wat my lewe verander het van hel deur vir my en my gesin te seën deur geluk te bring. Nou het ek my eie huis, groot besigheid en my eie duur motor. So asseblief, alle mense met lewensprobleme, skakel “Mama” Sherry met jou probleme. Sy kan help met finansiële probleme, en liefdesprobleme. Sien resultate binne 3 dae. Skakel gerus vir “Mama” Sherry. Sy sal jou help.
073-304-3531
Mama Jaliah
• Men problems • Lost lover • Money in account • Protection • Financial problems • Court cases Whatsapp/Call
073-280-8373
STEFAN STEYN 083-227-6476 Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
KUNYE IMPUMELELO
is op soek na ‘n Drywer Januarie 2022 tot September 2022 Vereistes: • Geldige kode 14 + PDP • Ondervinding van International 9800i Auto Shift • Ondervinding van platbak werk (seil, vrugtekratte, bale, dromme, granite, staal, pakmateriaal) • Ondervinding van Tautliner. CV’s kan gestuur word aan:
johan@pjbvervoer.co.za Sluitingsdatum: 30 November 2021
065-6311-997
NUWE TELEFOONNOMMER
021 0233018
Nuwe karateklub in die Witzenbergstreek DIE Shorin-ryu Shorinkan styl president, Kyoshi Claude, het die Senshi Dojo karatekas op P.A. Hamlet besoek. Die karatekas word deur sensei Wayne Vermeulen afgerig. * Klasse word op Dinsdae vir beginners en op Donderdae vir meer gevorderde studente in die Hamlet kerksaal aangebied. Vir navrae oor die klasse, skakel 082647-7763 vir meer inligting.
PRIVAAT TUISVERSORGERS
Ek wil graag ‘n databasis opstel vir versorgers vir privaat werk. Moet Gr. 10 kwalifikasie met ‘n HBC sertifikaat hê.
Bring of stuur jou CV na Provinsiale Hospitaal admin ontvangs, duidelik gemerk vir aandag: Sr. H. Truter Ten minste 3 verwysings moet op die CV wees. Moet bereid wees om opleiding te ontvang.
Vir navrae skakel Sr. Truter na 16:00 by 072-265-3710
HEALER JULIUS
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
PLANT AND TOOL HIRE
• Money in account • Magic wallet/ring • Lucky oil • Clean home/
business • Promotion at work • Relationship/ pregnancy • Jealousy/ bad luck • Drug addiction • Claim pension/Uif
Friday, November 19, 2021
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Jes. 39:8 “Hiskia het vir Jesaja gesê: “Die woord van die Here wat jy aan my oorgedra het, is goed.” Hiskia het bygevoeg: “As daar maar net in my tyd vrede en veiligheid is!”
Evangelis Jacobs
SENSHI Dojo studente dra almal pienk gordels as deel van ‘n kankerbewusmakingsveldtog gedurende Oktober- en Novembermaand.
Don’t ignore the signs A stroke can happen to anyone at any time and it’s much more prevalent in youth than we think, says Dr Basson de Vries, the head of internal medicine at Karl Bremer Hospital. With the start of World Stroke Week (28 October - 3 November) and World Stroke Day (29 November), Dr Basson is urging members of the public to spread awareness on stroke prevention and to know when to seek immediate care. According to the Heart and Stroke Foundation, at least 240 people in South Africa will suffer a stroke, of which 70 people will lose their lives every day. “Stroke in youth is much more common than we think, especially with our obesity rates in the country. Add hypertension to that, which often goes undiagnosed, or smoking and alcohol abuse, as risk factors. It is a reality, and we need to be aware of the risks of stroke in youth and older adults.” What is Stroke and risk factors The World Health Organisation defines stroke as the brain equivalent of a heart attack. Blood must flow to and through the brain for it to function. If its flow is obstructed, by a blood clot moving to the brain, or by narrowing or bursting of blood vessels, the brain loses its energy supply, causing damage to tissues leading to stroke. There are different types of strokes and they affect the brain differently and will be treated differently. There are several risk factors, such as lifestyle choices, that can lead to someone experiencing a stroke. Dr Basson shared the following risks: • A lack of exercise: “Do your best to keep your body moving and to exercise regularly every week.”
• Obesity: “Consult your local nurse or doctor to seek support if you are overweight.” • Excessive alcohol use: “More than two drinks per day raises your blood pressure. Binge drinking can lead to stroke.” • Illegal drugs: “IV (intravenous) drug abuse carries a high risk of stroke from blood clots (cerebral embolisms). Cocaine and other drugs have been closely linked to strokes, heart attacks, and many other cardiovascular problems.” • Smoking. “Smoking almost doubles your risk for an ischemic stroke.” Other factors include high blood pressure, heart disease, diabetes. What are the signs of Stroke “The FAST acronym is best to use to be aware of a possible stroke and you should always seek help immediately,” shares Dr Basson. The Heart and Stroke Foundation uses the following guide: F – Face dropping: This refers to drooping or numbness on one side of the face versus the other. A – Arm weakness: An individual may experience arm weakness in one arm or one arm may be more numb than the other. S – Speech difficulty: Watch for changes in speech including slurring or the inability to respond properly. T – Time to seek emergency support: Try to remember when your symptoms began and seek emergency support immediate. Medical help is most important within the first few hours after a stroke Other commons signs of stroke include: Sudden confusion, sudden loss of vision, sudden severe headache and sudden dizziness.
WITZENBERG HERALD
7
Friday, November 19, 2021
Kuberafknouery onder Suid-Afrikaanse tieners neem toe DAAR is al dikwels gesê dat die COVID-19pandemie niemand onaangeraak gelaat het nie. In werklikheid het dit nie net groot verliese veroorsaak nie, maar ook verdere druk op elkeen se daaglikse lewe geplaas. Hierdie ‘nuwe normaal’ is moeilik vir volwassenes, maar vir die ingewikkelde wêreld van ’n tiener het hierdie nuwe manier van hoe om saam met ’n pandemie te lewe, ’n ondraaglike bykomende las geword. Een van die newe-effekte van die pandemie is die kommerwekkende toename in gevalle van kuberafknouery onder tieners uit alle agtergronde in die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit. Met die koms van digitale platforms en die gevolglike beskikbaarheid en die gemak van gebruik daarvan, het kuberafknouery vir baie mense ’n nare werklikheid geword, en dit kom veral voor in die ouderdomsgroep 11 tot 18
jaar. Kuberafknouery verwys na die doelbewuste gebruik van die internet, e-pos, teksboodskappe, kitsboodskappe, sosiale mediawebwerwe, aanlyn-forums, kletskamers en ander digitale middele om vals, neerhalende of kwaadwillige inligting oor ’n ander persoon te versprei - met die uitsluitlike doel om daardie persoon te teister, te dreig of te verneder. Weens die beskerming van anonimiteit wat digitale platforms aan oortreders verleen, het hierdie vorm van afknouery die afgelope paar jaar aansienlik toegeneem. In wese is dit ernstiger as tradisionele of fisiese afknouery, want dit kan enige tyd op enige toestel plaasvind en kan met ’n eindelose gehoor gedeel word. Al wat ’n kuberafknouer nodig het om ’n slagoffer 24 uur per dag te laat ly, is ’n selfoon en data, en wat meer is, hierdie boelie kan kies om sy of haar
identiteit bekend te maak of nie! Dit beteken dat die slagoffer nooit vrede of ’n veilige ruimte kan vind nie. Raad en hulp Jy kan jou kind teen kuberafknouery beskerm deur sy of haar aanlyn en digitale aktiwiteit te monitor. Jy kan dit doen deur eenvoudige stappe te volg, soos om die wagwoorde op sy of haar toestelle te ken en deur rekenaar- en aanlyn tyd tot ’n familie-area in die huis te beperk. Daar is ook verskillende filters en toepassings wat jy kan aflaai om op toestelle te installeer, soos sagteware vir ouerleiding wat jou in staat stel om ongewenste inhoud te blokkeer. Sê vir jou kinders dat jy bewus is van kuberafknouery en dat hulle met jou moet praat as hulle geteiken word; laat hulle voel dat dit veilig is om dit vir jou te sê. Maar ons is nie alleen nie. Daar is organi-
Howbill-karatekas presteer goed DIE groep karatekas van Howbill het onlangs gegradeer. Vier studente, Franzonia Apools, Kaywin van Wyk, Rose-mary van der Merwe en Daylin Snyman, het goeie prestasies behaal om hulle bruin gordels met ‘n streep te verwerf. Die studente neem al vir etlike jare deel aan renshi Andries Douglas se dissiplineprogram en is ‘n merk-waardige mylpaal vir die studente. Willmie van Wyk het ook geslaag na haar eerste kyu bruin gordel en is genooi om volgende jaar vir haar junior swart gordel te gradeer. *Indien jy belangstel in die dissiplineprogram, skakel renshi Douglas op 083-376-8989 of stuur ‘n epos na renshi@adkarate.co.za
Enter now for trailrun GET on your marks to kick-start summer in the Ceres Valley and join the Loxtonia Cherry Trail Run through scenic landscapes and apple orchards on Saturday, 27 November. The family friendly trail run over 5km or 10,7km starts and finishes on Loxtonia , the home of Loxtonia Apple Cider. Registration at the Loxtonia Cidery opens at 07:00 with the starting time of 07:30 for the 10,7km leg and 08:00 for 5km. To enter visit www. entryninja.com.
SENSEI Wayne het die afgelope naweek in Pretoria sy gradeering vir 3de dan swart gordel geslaag.
sasies wat daartoe verbind is om kuberafknouery te help stop - hierdie mense is bekwaam en opgelei om diegene in nood te help. Die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit (KWDM), die Wes-Kaapse regering en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het materiaal oor kuberafknouery ontwerp om almal te help om hierdie ingewikkelde sosiale probleem te verstaan. Die KWDM doen ’n beroep op almal om op te tree en betrokke te raak om hierdie vernietigende tendens te staak. Besoek gerus die webwerf www. cwdm.co.za vir meer inligting oor kuberafknouery. *Volledige artikel met wenke verskyn op die Witzenberg Herald se Facebookblad.
8
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Witzenberg Herald
Besigheidstoernooi afgehandel DIE 2021 Ceres Superspar Jack Attack rolbaltoernooi vir besighede was weereens ‘n groot treffer. Die rolbaltoernooi met 42 spanne (126 spelers plus reserwes) is op Donderdag 11 November afgehandel met die finale wedstryde. Dit was ‘n tawwe en kompeterende kompetisie wat oor vyf weke beslis is. Die top 8 spanne wat deurgedring het na die finaal was Ceres Superspar, CFG Sundowners, Bella Frutta Ball Bearings, Witzenberg Vets, Tyremart, Steers, CFG Rollers en CFP Konsentreerders. Ceres Superspar was die wenners van die toernooi en CFG Sundowners was die naaswenners. Bedankings Ceres rolbalklub bedank Ceres Superspar vir hul jarelange lojale borgskap van die besigheidstoernooi. Persone wat belangstel om rolbal te speel, kan vir Charmaine Mostert skakel by 083285-5445.
DIE naaswenners was CFG Sundowners. VLNR: Con Louw, Albert Goosen en Francois Malan.
Friday, November 19, 2021
COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot
JODEY Kayer (links) het die houespel kompetisie gewen met Hendrik Skein in die tweede plek.
Jodey wen kompetisie CERES gholfklub het die naweek ‘n houespel kompetisie (medal) aangebied waaraan 50 spelers deelgeneem het. Jodey Kayer het die kompetisie met ‘n nettotelling van 67 houe gewen. Hendrik Skein was in die tweede plek met 68 houe gevolg deur W. Abrahams, ook met 68 houe. Dirk Strydom en H. Kleynhans was onderskeidelik vierde en vyfde, met 70 houe. Goeie tellings is deur Lourens Strydom (70), Cornel Muller (71), Casper de Bruin (72) en Dirk Strydom (71) aangeteken. Saterdag 20 November word ‘n individuele stableford kompetisie aangebied. Spelers kan die klub skakel by (023) 3123068 of bespreek op Clubmaster.
CERES Superspar was die 2021 wenners van die Ceres rolbalklub se besigheidsliga. VLNR: Christo Bester, Arno Koen en Fanus du Plessis.
Nuwe komitee Die algemene jaarvergadering is einde Oktober by die gholfklub gehou. Die 2021/22 komitee bestaan uit: Danie Goosen (president), Casper de Bruin (klubkaptein), Bennie van Rensburg (onderkaptein), Cornel Muller (wedstrydsekretaris), Vickus Filmater (klubbestuurder) en vier addisionele lede Henry Brown, Francois Snyman, Wilhelm Muller en Glenny Nasson. Justin Wesson is die muurbal verteenwoordiger. Clubmaster app Spelers kan registreer op die nuwe Clubmaster app. Speeltye sal later net op die program gedoen kan word. Vir navrae skakel die klub by (023) 312-3068.
VISVANG KOMPETISIE
27 November 2021
Daytona dam (Raymond Koopstad)
1ste PRYS R1 500 - Grootste vis
2de PRYS R1 000 - Swaarste sak
3de PRYS 2 BOTTELS WHISKEY - Geesvang Inskrywingsfooi: R150 per stok Spanne: R500 per span van 5 lede Inskrywing begin: 06:00 - 07:00 Visvangtyd: 07:30 - 18:00 DAAR SAL TOEBROODJIES, KOFFIE, WORSROLLETJIES EN KOELDRANK TE KOOP WEES
Vir kaartjies skakel Sheryl by ☎ (023) 312-3935 (k/u) admin@witzenbergapd.org.za
GAWIE Krotz is onlangs aangewys as Ceres Pigeon Society (CPS) se 2021 klubkampioen. Een van sy duiwe is ook aangewys as die beste duif langafstand en Krotz Lofts was ook die middel- en langpad kampioen. Hier oorhandig W. Abrahams die trofee aan Gawie. * Die tweede plek is deur Meyer en Van Wyk ingeneem met Nathan Jacobs in die derde plek.