WH Herald
REFRIGERATION • AIR CONDITIONING
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig
Swaar TYE. Warm HARTE
COOL TECH COOLTECH
Witzenberg
Volume 23 no. 46
Donderdag 26 November
Vrydag 27 November
R7.00
Saterdag 28 November
11° 27°
8° 23°
Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za
Friday, November 27, 2020
KLERE DONASIES
Sondag 29 November
13° 24°
14° 26°
Ons is dringend op soek na klere en skoene vir dames en kinders
Ceres Koekedouw dam
100%
Kom gee asb. af by Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter Celebrations) Vir navrae skakel: 082-696-6427 (Frans)
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Lesing: 2020/11/25
Telephone: (023) 316-2021/3
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Twee vermoor SPEURDERS op Wolseley ondersoek twee moorde wat die naweek op die dorp gepleeg is. Die eerste moord is Sondag 22 November omstreeks 04:15 gepleeg. Die Wolseley SAPD het ‘n klagte ontvang dat ‘n man in die Pine Valley woonbuurt met ‘n mes in die bors gesteek is. Met hul aankoms op die toneel het hulle die oorledene, Lebohang Mofolo (21), met steekwonde in sy bors, rug en aan die kant van sy kop, aangetref. Volgens ‘n ooggetuie het die oorledene en die verdagtes gestry oor ‘n plaaslike tronkbende. Die verdagtes het na die moord van die toneel gevlug. Twee verdagtes, Moeti Lehanga (23) en Bernard Matsaba (30), is later na goeie ondersoekwerk gearresteer.
Plaasvoorman kry kopbeen voor sy deur DIE polisie het ‘n geregtelike nadoodse ondersoek (GDO) geloods nadat ‘n menslike kopbeen verlede week op ‘n plaas gevind is. Volgens die polisie op P.A. Hamlet het ‘n plaasvoorman van Koelfontein ‘n kopbeen voor sy woning se deur gekry. Die voorman het Vrydag 20 November omstreeks 07:22 sy huis verlaat toe hy die kopbeen gewaar. Dit is vermoedelik deur honde aangedra. Daar sal nou met behulp van DNStoetse vasgestel word of die kopbeen dalk dié is van Gcobani Qwesha (28). Qwesha het Saterdag 3 Oktober verdwyn en het op Koelfontein gewerk. Enige inligting kan deurgegee word aan s/a.o. Oosthuizen by (023) 3133133.
Hulle het Dinsdag 24 November vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn op ‘n klagte van moord. Die saak is na 3 Desember uitgestel vir ‘n borgaansoek. Tweede moord 'n Onbekende man is kort na die eerste moord, vermoor. Die polisie is Sondag 22 November omstreeks 05:00 na die stortingsterrein naby Pine Valley ontbied. Hier het hulle ‘n man met ‘n kopwond in ‘n sittende posisie aangetref. Dit is baie naby aan die eerste moordtoneel. Inligting Die polisie ondersoek beide voorvalle. Indien die gemeenskap oor enige inligting beskik, kan hulle die Wolseley SAPD skakel by (023) 231-8000.
Personeellid verskyn in landdroshof ‘n SENIOR personeellid van die Witzenberg munisipaliteit het verlede Woensdag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Die 36-jarige personeellid word aangekla van seksuele aanranding. Vroulike werknemers by die munisipaliteit het gekla dat hulle betas is tydens besoeke aan dié personeellid se kantoor om dokumente af te gee. Net een klaer (26), het in Oktober vanjaar ‘n saak teen die man gaan maak. Die saak is oorgeplaas na die streekhof en na 14 Januarie 2021 uitgestel vir verdere ondersoek. * Volgens die strafproseswet kan die naam van die verdagte eers bekend gemaak word sodra hy gepleit het.
OPPIE KOPPIE is the success story of what can happen when a community joins hands with an NGO, local players and corporate sponsors. It all started in 2010, when there was a desperate need for an early childhood development facility in P.A. Hamlet. After the COVID-19 lockdown, Oppie Koppie reopened its doors on 5 October 2020 and we welcomed back 120 little ones, of whom 73 will be going to Grade R next year. * Promotion article on page 7. The 10 year anniversary takes place on Saturday November 28th.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 29 NOVEMBER 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
3
Mangoes
Matured Sirloin Steak
Beef Oxtial
Pork Neck chops
Beef Lean Mince
22
00
13999 p/kg
7kg Potato bag 3kg Butternut 2kg Gem Squash 2kg Onions, 1 x Cabbage + 750g Carrots
74
p/kg
COMBO
12000
7999 p/kg
79
Cinnamon Ring Doughnuts 4’s
24
5
99
99 p/kg
each
Watermelon
39
99
99
Spar Shredded Tuna in water or oil 170g
2 FOR
30
00
p/meal
75 00 65 00
3800 5000
each
Pork Neck chop, Carrot salad and Bun
10
2 FOR
2 FOR
6500
each
SERVING SUGGESTION
Spekko Long Grain Parboiled Rice 2kg
Promotion from 25 - 28 November 2020
Tamboesie
99
15
52 99 49 99
2 FOR
(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS Mon - Fri 09:00 - 17:00
Black Cat Peanut Butter 800g
All Gold Tomato Sauce 700ml
400ml Pantene Shampoo or Conditioner
2L Crown Cooking Oil
Liqui Fruit 1.5L
54 99 39 99 Rhodes Peach Halves 825g (Excl. Peach Slices)
2 FOR
3000 4kg OMO Auto Washing Powder
Spar ESL Milk 2L
2 FOR
2 FOR
5 21 99 16 99
120
00
4600