WH Her ald
COOL TECH COOLTECH
Witzenberg
Volume 24 no. 46
R7.50
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 25 November
Vrydag 26 November
11° 26°
11° 30°
Saterdag 27 November
Sondag 28 November
10° 23°
13° 24°
Ceres Koekedouw dam
Friday, November 26, 2021
Since 1997
REFRIGERATION • AIR CONDITIONING
Turn off the lights when you leave a room.
Please
use only what you need
99,4%
Michael Smit 082-265-6828 cooltech@lando.co.za
060-911-9535, Voortrekkerstr., Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)
5 vir R70
Lesing: 2021/11/24
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Nuwe ampsdraers verkies NUWE ampsdraers vir die Witzenbergstreek is Maandag na ‘n marathon-raadsvergadering van 8 ure verkies. Politieke partye in die Witzenbergstreek het nog tot tydens dié raadsvergadering probeer om werkbare samewerkingsooreenkomste te sluit en poste vir die burgemeester, onderburgemeester en speaker te finaliseer. Alhoewel dit ‘n lang en uitgerekte proses was waarvan die uitslag deurentyd op ‘n mespunt gebalanseer was, het alle partye en hul ondersteuners die demokratiese proses gevolg, gerespekteer en die uitslag aanvaar. Die vergadering is ondermeer deur SALGA verteenwoordigers, OVK verteenwoordigers, verskillende politieke partyleiers, inwoners en partyondersteuners asook al die munisipale direkteure en bestuurders bygewoon. Kort na 10:00 het die spesiale raadsvergadering, wat verlede week uitgestel is, begin met skriflesing en gebed. Die boodskap was dat verkose leiers hul taak sal aandurf met geloof en hul mense met durf sal lei. Raadslede moes hierna ‘n ampseed aflê waarin hulle, hulle sal onderwerp aan landswette. Daarna is die 23 raadslede deur landdros Flip Hendriks ingehuldig. Kort voor 12:00 is die nuwe speaker, Johnnerey Mouton van die ANC, verkies nadat die ANC-koalisie (ANC, WA, PA en Icosa) naelskraap met 11 stemme teen 10 gewen het nadat die twee raadslede van Good, rdl.Katriena Robyn en rdl. Felecity Klazen, buite stemming gebly het en die EFF se raadslid, Isak Swartz, saam met die ANC gestem het. Na die inhuldigingtoespraak van rdl. Mouton, was daar talle versoeke van verskillende politieke partye om koukusbreuke te vat, ‘n uur en ‘n half ete-breuk te neem en met uitsteltaktiek die raadsvergadering uit te rek tot omstreeks 16:30. Baie drama agter die skerms Daar was agter die skerms baie drama en verwikkelinge met poste vir die burgemees-
ter en onderburgemeester wat gefinaliseer moes word en Good-raadslede wat toestemming moes kry om in koalisie met die DA te gaan. Die grootste beroering het gekom nadat raadslid Swartz (EFF), die EFF se nasionale besluit geïgnoreer het en saam met die ANC vir die nuwe speaker gestem het. Tydens een koukusbreuk het die provinsiale EFF struktuur met hul raadslid in gesprek getree waarna die EFF later die dag in die burgemeester en onderburgemeester se verkiesing saam met die DA-koalisie (DA, VF Plus, WP en Good) gestem het. Die gallery was deurentyd vol met inwoners en partyondersteuners wat die verkiesingsproses gevolg het. Na die soveelste koukusbreuk het ondersteuners begin moeg en ongeduldig raak met die uitgerekte proses en met verskeie liedjies gedreunsing en hande geklap. Verkiesing voortgesit Na die lang ete-breuk het al die raadslede
wen en 3 PR-setels verower (12 181 stemme - 30.46%). In vyf wyke was die verskil minder as 150 stemme. In die Witzenberg munisipalegebied was 47 098 inwoners vir die 2021 verkiesing geregistreer waarvan 37 085 gaan stem het. Die twee grootste partye (ANC en die DA) het 26 831 van die stemme gekry of 72.35%. Good het goed vertoon en 2 setels (2506 stemme - 6.25%) verower.
terugekeer en kon daar met die vergadering voortgegaan word. Daar was eers ‘n kort oponthoud oor die OVK wat volgens die ANC-koalisie nie teenwoordig was nie. Daar is vasgestel dat hulle wel teenwoordig is en die verkiesing van die burgemeester en onderburgemeester kon toe voortgaan. Raadslid Hennie Smit (DA) is met 13 teen10 stemme as uitvoerende burgemeester verkies. Rdl. Katriena Robyn (Good) is met 13 teen10 stemme as onderburgemeester verkies. Agtergrond Geen politieke party het op 1 November die Witzenberg munisipaliteit met ‘n volslae meerderheid gewen nie. Soos die afgelope 15 jaar die geval was (vier verkiesings sedert 2006), moes die DA of die ANC koalisies met kleiner partye aangaan om die Witzenberg munisipaliteit te beheer. Die DA het 8 van die 12 wyke gewen (14 650 stemme - 36.64%) en die ANC het 4 wyke ge-
Ses partye het elkeen 1 setel proporsioneel verwerf. Die ses partye is: Patriotic Alliance (PA) met 2174 stemme, Witzenberg Aksie met 1495 stemme, Icosa met 1180 stemme, EFF met 1156 stemme, VF Plus met 972 stemme en die Witzenberg Party met 777 stemme. Die nuwe raadslede se ouderdomme wissel tussen 67 jaar en 34 jaar. Byna die helfte dien vir die eerste keer op die raad.
DIE nuwe burgemeester, onderburgemeester en speaker van die Witzenberg munisipaliteit is Maandag 22 November verkies. VLNR: Rdl. Johnnerey Mouton (speaker - ANC), rdl. Hennie Smit (uitvoerende burgemeester - DA) en rdl. Katriena Robyn (onderburgemeester - Good). FOTO regs: Die gallery was Maandag van 10:00 tot 18:00 vol inwoners en partyondersteuners wat die verkiesingsproses gevolg het.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 NOVEMBER 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00
TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
4kg Omo Auto Washing powder
Bakers Choice Assorted 1kg
5
6999
94 99 89 99
each
Country Fair Chicken 16-piece braai pack
39
Pork Belly Ribs
SERVING SUGGESTION
Chicken Gatsby
99
29
99
p/kg
79
99
Bulk stewing Beef
8499 p/kg
195
p/kg
Ceres Spar Boerewors
84
99 p/kg
Mango’s
COMBO
35
00
Apple Delight & Banana Loaf
7499
Spar 800g Argentinian Prawns 800g
each
Spar Choice butter brick 500g
99 p/kg
PER MUL TIBUY MULTIBUY
199
Ricomondo Spar Ice Cream 2L ass. 99 each Pizza Salami PER MUL TIBUY MULTIBUY slices Piemans ready baked Steak & Kidney Pies 175g (Steak & Kidney ONLY)
3 FOR
30
each
800g Bakers Snacktime
00
Buy 1 Get 1 FREE
2 FOR
20
00
10
90 80 00
00
2 FOR
5500 Spar Bacon 200g ass.
PER MUL TIBUY MULTIBUY
750ml
Red Heart Rum 750ml
Spar UHT Milk 6x1L Full Cream, Fat Free or Low Fat
3
72 99 69 99
5
95 00 90 00
17999
10 E-Coupons per customer on each item below
All Gold Tomato Sauce 700ml
PER MUL TIBUY MULTIBUY Bokomo Weetbix 1.35kg
15
64 99 49 99
10
50 00 40 00
Castle light 500ml x 24 cans per case
10
289 99 239 99
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.
2
WITZENBERG HERALD
Start your journey to a healthier and happier you!
SA VE SAVE SAVE R675 R675
WHEN YOU JOIN THE GYM ON BLACK FRIDAY WEEKEND
Offer only valid for Friday 26 Nov. & Saturday 27 Nov. 2021 Terms and conditions apply CONTACT US 023 312 3223 l 083 301 6941 reception@sweetspot.co.za Sweet Spot Gymnasium Victoria Sports Grounds, Ceres www.sweetspotgymnasium.co.za
Kunswerk helder dorp op ‘n JONG kunstenaar van Ceres, Marisa de Jager, wil graag ‘n verskil maak in die gemeenskap. Sy skilder portrette met ‘n kredietkaart onder die naam Mies. De Jager het verlede Donderdag 18 November op die symuur van die Belmont Blue Bottle drankwinkel in Voortrekkerstraat, haar kunswerk verewig. Sy wil ‘n verskil maak en met haar kuns die dorp ‘n beter plek maak en mense meer hoopvol maak.
Friday, November 26, 2021
DIE CFG-kankergroep het op 18 November ‘n burgerbraai en verkope as deel van hul fondsinsamelingsprojek vir Cansa Relay. Die groep het goeie ondersteuning uit die gemeenskap gekry en het 354 burgers verkoop. * Dankie aan CFG bestuur, Ceres Superspar (Rudi en Poonam), Ceres PnP, mnr. Parker en Kosie Abrahams. Dankie ook aan oom Japie en sy braaiers, CFG-kankergroep en Marthinus de Villiers.
THE first Salt of The Earth @ Seven Oaks Pop Up restaurant was held on Saturday, 13 November 2021. At this once a month occurrence new and known chefs will have the opportunity to delight a limited number of people with food and wine. * Seven Oaks is just past the Slanghoek turnoff from Ceres. FLTR: Shirley Wagener (Ceres tourism), Jacqui and Patrick Pols (Seven Oaks), Maddenia Davis (Tulbagh tourism) and Elize Wynand (Wolseley tourism).
Nuwe boek
Ceres Tuiste
DELEEN van CollerKinnear, ‘n inwoner van Wolseley, het haar eerste boek, Vrou staan op, God lewe, by die Togryers museum bekendgestel. Die boek is geskryf om vroue te motiveer om ten spyte van trauma en moeilike omstandighede, op te staan. Die boek kos R160 en kan by die Togryers museum aangekoop word.
Ceres Tuiste, ‘n aftree-oord in Ceres, beskik oor die volgende vakature:
VERPLEEGDIENSBESTUURDER Die suksesvolle kandidaat beskik oor die volgende vereistes, kwalifikasies en vermoëns: • Neem volle verantwoordelikheid vir die bestuur van die verpleegdiensfunksie van Ceres Tuiste • Bestuur en opleiding van verpleegsorgpersoneel • Neem inisiatief en beskik oor goeie probleemoplossingsvaardighede • Beskik oor goeie kommunikasievaardighede en het ‘n spesiale aanvoeling vir ouer persone • Werk doeltreffend in spanverband • Is geregistreer by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) as Professionele Verpleegkundige met tenminste 3 jaar toesighoudende ervaring • Is Afrikaans en Engels magtig - praat en skryf • Beskik oor ‘n motor bestuurderslisensie met eie betroubare vervoer • Vorige ondervinding in die versorging van ouer persone sal u aansoek versterk. Verblyf is beskikbaar vir die suksesvolle kandidaat indien nodig. Sluitingsdatum vir aansoeke: Woensdag 8 Desember 2021 Diensaanvaarding: 1 Februarie 2022 Rig CV met bewys van Registrasie aan: Die Bestuurder: Ceres Tuiste E-pos: cerestuiste@telkomsa.net Navrae: ☎ (023) 312-1315 gedurende kantoorure
ERROL Fritz van Ceres, ‘n beginner-kunstenaar, het ook ‘n draai gaan maak terwyl Marisa besig was met haar kunswerk. Errol sê die kunswerk in die hoofstraat sal beslis iets vir die oog wees vir toeriste en inwoners.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL 15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres, 6835 or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case. Eiendom / Property
Ligging / Location
Aansoeker / Applicant
Aard / Nature
Sluitingsdatum / Closure date
Erwe 1877 & 7900 Ceres / Erven 1877 & 7900 Ceres
Vosstraat / Vos Street Ceres
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd & the M J W Trust (Anton Reynecke 082-773-6696)
Twee onderverdelings, konsolidasies en hersonerings (een gedeelte vanaf Landbou I na Industrieel II en een gedeelte vanaf Industrieel II na Landbou I) / Two subdivisions, consolidations and rezonings (one portion from Agriculture I to Industrial II and one portion from Industrial II to Agriculture I)
5/01/2022
ESTATE NOTICE
IN THE ESTATE OF LATE HENRY ALFRED VON BUDDENBROCK (ID 230814 5016 080) A PENSIONER WHO WAS MARRIED OUT OF COMMUNITY OF PROPERTY TO ANDREWINA BEULAH VON BUDDENBROCK AND WHO PASSED AWAY ON 17 SEPTEMBER 2020. THE DECEASED RESIDED AT RHODENE FARM, PRINCE ALFRED HAMLET. ESTATE NR. 015857/2020 The First and Final Liquidation and Distribution Account in the abovementioned deceased estate shall be open for inspection for a period of 21 (TWENTY ONE) days from 26 NOVEMBER 2021 at the office of the Master of the High Court, CAPE TOWN and at the office of the Magistrate at CERES. DATED and SIGNED at WORCESTER on the 19th day of NOVEMBER 2021.
BOLAND KONSULT
Executor: G. D. Griessel 38 Adderley Street P.O. Box 555, WORCESTER, 6849 Telephone number: (023) 347-4000
WITZENBERG HERALD
3
Friday, November 26, 2021
Geen verskonings - daar is baie geleenthede om jou inenting te kry MEER en meer inisiatiewe word ingespan om te verseker dat almal maklike toegang tot COVID-19-inenting kan kry. Met die oog op ‘n komende vlaag van COVID-19, tel elke inenting. Inwoners van die streek kan steeds fasiliteite wat op ‘n gereelde basis inentings bied, besoek terwyl bykomende geleenthede geskep word om meer mense te bereik. Gesondheidswerkers in die Witzenbergstreek is baie bly daaroor dat inwoners toenemend na vore kom vir COVID-19-inenting. Die departement bedank Witzenberg Agri vir sy ondersteuning om tydelik personeel te voorsien wat inentings bied om die uitrol van die entstof te bespoedig. In die meeste areas van die Kaapse Wynland vind uitreike na taxi-staanplekke plaas en word ondersoek ingestel na die moontlikheid om inentings aan mense te bied wat hul kroniese medikasie afhaal by fasiliteite soos gemeenskapsale. Teen 8 November het 55,2% van mense 50 en ouer wat woon in die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit, hul inenting gekry. Om te voorkom dat mense van hierdie ouderdomsgroep ernstig siek word van COVID19, moet hulle so gou as moontlik ingeënt word. Is jy reeds ingeënt? ■ Dit neem ongeveer twee weke nadat jy ingeënt is, vir jou liggaam om sterker weerstand teen COVID-19 te ontwikkel. ■ Jy kan steeds COVID-19 kry en versprei. Volg die gewone maatreëls om jouself en ander te beskerm. Jou masker, handhawing van ‘n veilige afstand van ander en baie vars lug, is steeds belangrik. Moet jy nog ingeënt word? ■ Afsprake is nie nodig nie. Besoek jou naaste gesondheidsfasiliteit vir inenting op weeksdae. ■ Inenting is gratis en mense wie 60 en ouer is wat hul eerste dosis COVID-19-inenting in November kry, kry ‘n koopbewys van R100 wat gebruik kan word by Checkers of USave. “Die gesondheids departement vra dat al-
mal hul samewerking gee om aktiewe COVID19-syfers te beperk en om mense wie 50 of ouer is, aan te moedig om inenting te kry. Die inenting sal waarskynlik hulle lewens red, want data wys dat ‘n groot hoeveelheid mense van hierdie ouderdomsgroep nie net hospitalisering benodig het weens COVID19 nie, maar ook gesterf het”. Belangrike statistieke Teen Dinsdag 23 November het die aktiewe positiewe gevalle in die Witzenbergstreek vir die tweede agtereenvolgende week konstant op 5 gevalle gebly. Daar is 7891 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld en hiervan het 7535 herstel. Statistieke wys dat Ceres steeds die meeste positiewe gevalle aangemeld het nl: 1784 gevolg deur Bella Vista met 1226, Wolseley met 1037, P.A. Hamlet met 995, Tulbagh met 977, Nduli met 545 en Koue Bokkeveld plase met 653. By die drie korrektiewe dienste-sentrums in die streek, is daar sedert die pandemie begin het, nog net 89 gevalle aangemeld. Drie honderd een en vyftig (351) mense het sedert 1 Maart 2020 gesterf. Ceres se getal sterftes is steeds 74 gevolg deur Wolseley met 56, Bella Vista met 52, Tulbagh met 44, P.A. Hamlet met 39 en Nduli met 30. Vir die tweede agtereenvolgende week het niemand weens CV-19 gesterf nie. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 20 186 (21 November). Daar is al 523 915 positiewe gevalle aangemeld en 503 015 het al herstel. In Suid-Afrika het meer as 2.838 miljoen mense al herstel. Ongelukkig het 89 635 mense weens die virus in Suid-Afrika gesterf. Die land se herstelkoers is tans 96.3 %. Ander statistieke sluit in: die positiwiteitskoers is tans 0.89% en die Wes-Kaap het al 4,005 miljoen mense ingeënt. Meer as 24.754 miljoen Suid-Afrikaners is al ingeënt. Ceres provinsiale hospitaal In lyn met die aangepaste vlak 1 inperkings, is daar onlangs besluit om hospitaalbesoeke in die Wes-Kaap aan te pas onder streng veiligheidsmaatreëls.
DIT is ses maande sedert die eerste inentings vir CV-19 gedoen is. Inwoners kan die departement van gesondheid se webtuiste besoek en meer te wete kom oor die inentingsproses en die veiligheid daarvan.
Hospitale moet steeds waak teen te veel mense en moet ten alle tye veiligheidsprotokolle handhaaf. Die veiligheid van pasiënte en personeel is baie belangrik. Hier is slegs ‘n paar van die nuwe aanpassings: ■ Buite pasiënte wat sukkel om oor die weg te kom, gestremd is of verswak is, kan deur iemand vergesel word. ■ Pasiënte in die hospitaal mag vir 30 minute besoek word. Elke afdeling het ‘n 60 minute tydgleuf. Skakel met die hospitaal wanneer dit besoektyd is. ■ Terminaalsiek pasiënte mag besoek word en een familielid kan een keer per dag vir
2450
word nie. Families sal op hoogte gehou word van pasiënte se vordering. Pasiënte wat aan lang-COVID ly, kan simptome tot ‘n jaar lank ervaar. Die mees algemene simptome wat pasiënte ervaar het, is moegheid (82%), geestelike uitputting (67%), hoofpyne (60%) en duiseligheid (54%). Pasiënte wat aan die studie deelgeneem het, was nog nie ingeënt nie en sê wat hul simptome vererger het, was fisieke uitputting (86%), spanning (69%) en ontwatering (49%).
Bestuurder tref verkeerde persoon DIE polisie ondersoek ‘n klag van poging tot moord nadat ‘n Ceres inwoner iemand met sy VW Polo probeer omry het. Volgens die polisie was daar op Vrydag 19 November omstreeks 23:35 ‘n argument in Bella Vista. Die VW-bestuurder van iets in die dertigs, het na bewering probeer om ‘n familielid om te ry. Hy het egter ‘n jong vrou omgery wat ligte beserings opgedoen het. Sy is later na Ceres provinsiale hospitaal geneem vir behandeling. Die polisie het nog nie die bestuurder aangekla nie en van die betrokke partye wil moontlik nie voortgaan met verdere vervolging nie. Ligte ongeluk in pas Daar was die afgelope week ‘n ligte ongeluk in Michellspas nadat ‘n GWM bakkie teen die polisie se Toyota Avanza gebots het. Die voorval het verlede Donderdag omstreeks 10:40 gebeur. Die SAPD ondersoek ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur.
Volgens inligting was die Avanza in Ceres se rigting onderweg toe die GWM bakkie teen die agterkant gebots het. Niemand is beseer nie. Misdaadstatistiek Die nasionale minister van polisie, minister Bheki Cele, het onlangs ook die misdaadstatistieke vir April-Junie 2021 bekendgemaak. Daar is 5760 moorde in die land gepleeg. Dit is 2294 meer as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar (CV-19 inperking). 1395 van die moorde het by die slagoffer of oortreder se huise plaasgevind.Argumente was die grootste oorsaak van dié moorde. Daar is 10 006 mense in die drie maande in Suid-Afrika verkrag, 487 hiervan was weens huishoudelike geweld. Daar was ook 181 plaasaanvalle in die land met 119 waar daar geroof is. 15 Plaasmoorde is ook aangemeld. Daar is ook die afgelope jaar 821 polisielede dood weens COVID-19 verwante komplikasies.
Jive 2L
1099
2500
Reboost Energy drink 500ml 650
besoek
■ COVID-19 pasiënte mag steeds nie besoek
DIE Wes-Kaap departement van gesondheid het in Oktobermaand die VaxiTaxi projek om inentings te versnel, geloods. Hier is die Wes-Kaap premier, Alan Winde, in Gugulethu buite Kaapstad, om eerstehands die projek in aksie te sien.
Clover 385g Condensed milk
Snowflake Cake Flour 2,5kg
30 minute besoek aflê.
■ Ma’s kan by kinders bly of hulle gereeld
☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstraat 91 Baby Soft Mini Toilet rolls 4's 2-ply
17
00
Huggies Value packs 44, 50, 58, 66
16200
Pryse geldig 25 November - 12 Desember 2021 Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.
4
WITZENBERG HERALD
Friday, November 26, 2021
ELF leerders van die plaas Kromfontein het deelgeneem aan die Paarlvallei Eisteddfod. Dit was die eerste keer dat hierdie leerders deelgeneem het aan so ‘n kompetisie. Hulle het bitter goed gevaar in die Afrikaanse voordrag. VOOR: Carly-Jay Titus (goud), LeighLanie Andrew, Keisha Crotz (Cum Laude), Lyric Rhode (goud plus), Mekayla Matthys, Anzine Roberts en Kaylee Roberts. AGTER: Devante Titus (goud), Devenice Titus (goud), Gavin Paulse (goud) en John-Will Januarie. * Volgende jaar gaan die KBV ECD Forum poog om meer plase te affilieer en meer kinders van omliggende plaasskole die blootstelling te gee om ook aan hierdie kultuur aktiwiteite deel te neem.
growersdirect@cfg
Trofeewenners vir Oesjaar 2021
Agter: Francois Malan (CFG), Mario du Plessis (Aurora), Willie Muller (Fairfield), Johan Kruger (Erfdeel 2), Petrus Muller (Die Eike), Sakkie Hanekom (Slagboom), Jaco le Roux (Slagboom), Charl Pretorius (Aurora) Jacques (Jakkals) Rossouw (Alhambra) en Frederick Odendaal (CFG) Voor: David Malherbe (Agterfontein), Raymond Hose (Klein Vlakte), Fourie Zulch (Wakkerstroom), Hannes Hanekom (Welgemeen) en Christo Coetzee (Esperanto)
WANGANELLA NGK primêr vra die gemeenskap om dringend ‘n jong gestremde seun te help met ‘n rolstoel. Johannes Jacobs is 5 jaar oud en serebraal gestermd en benodig ‘n rolstoel om sy beweging te vergemaklik. Die skool vra die publiek om op die uitkyk te wees vir ‘n geskikte rolstoel vir hom. Enige navrae kan gerig word aan die skool of die skoolhoof Cyril Davids by (023) 312-2083.
TRUIDA Joubert (97) het haar graad in onderwys, B.Ed.Ph (US) verkry en baie jare gelede na Ceres gekom om skool te gee. Sy het nog altyd ‘n passie vir onderwys en om ‘n verskil te maak in haar gemeenskap. ‘n Paar jaar gelede besluit Truida om ‘n boekie: Leer klank-klank lees te skryf sodat ouers, oumas asook ouer broers en susters, ‘n jonger kind in die huis kan leer lees. “Gelukkig hoef niemand ‘n graad of diploma te hê om jong kinders met klanke te leer nie. Die metode is eenvoudig. Daar is 6 klinkers, 20 medeklinkers, 4 dubbelklanke, 6 tweeklanke en 4 drieklanke. Dit is al.” Dié nuwe weergawe van die boekie wat sy vashou, is haar jarelange droom wat waar geword het. Met hierdie boekie wil sy ouers inspireer en aanmoedig om hul kinders te leer lees net soos wat sy 91 jaar gelede geleer het. Dankie aan Leer & Leef wat gehelp het om die droom te bewaarheid sodat voorskoolse kinders met gemak kan leer lees. Stuur ‘n e-pos vir bestellings na leerleefbestel@ breede.co.za. Boekie kos R100.
WELGEMEEN BOERDERY (EDMS) BPK Welgemeen
Voorsitters wisseltrofee vir Algemene Prestasie Izak Hanekom wisseltrofee t.o.v. Abate Fetel Dennekruin wisseltrofee t.o.v. Rosemarie Lakenvlei wisseltrofee t.o.v. Golden Delicious
Slagboom
GKE wisseltrofee t.o.v. Kanzi
AURORA BOERDERY (EDMS) BPK Aurora
Tru-Cape wisseltrofee vir beste Bruto Boerdery Inkomste t.o.v. Pere Umzumaai wisseltrofee t.o.v. Bon Chretien Goosen Boerdery wisseltrofee t.o.v. Forelle Morceaux wisseltrofee t.o.v. Packham’s Triumph Bestuurskild vir beste Oesskatting
CEDRO BOERDERY (EDMS) BPK Fairfield
Tru-Cape wisseltrofee vir beste Bruto Boerdery Inkomste t.o.v. Appels Môrester Houdenbek wisseltrofee t.o.v. Granny Smith APL Cartons wisseltrofee t.o.v. Panorama Golden
Erfdeel 2
Esperanto wisseltrofee t.o.v. Rosy Glow
WITZENBERG PROPERTIES (PTY) LTD Esperanto
TopFruit wisseltrofee t.o.v. Pink Lady
Alhambra
Die Eike wisseltrofee t.o.v. Royal Gala Red
Die Eike
RM Zulch wisseltrofee t.o.v. Royal Beaut
RJF BOERDERY (EDMS) BPK Wakkerstroom Tru-Cape wisseltrofee t.o.v. Fuji-Tipes Bronaar wisseltrofee t.o.v. Early Red One AGTERFONTEIN BOERDERY (EDMS) BPK Agterfontein
Culdevco wisseltrofee t.o.v. Cheeky
LAASTEDRIF AGRI (EDMS) BPK Klein Vlakte
Laastedrif wisseltrofee t.o.v. Mahana Red
Kom geniet die dag saam met ons. Bestellings kan vooraf by www.prentjieskerk.co.za geplaas word. Daar is ook kaartjies by die Kerkkantoor (023) 312-1602 beskikbaar.
HUIS MAUDIE KRIEL bied aan:
KERSONTBYT Datum: 4 Desember 2021 Tyd: 08:30 - 10:00 Prys: R65 per persoon Navrae: (023) 312-1950
WITZENBERG HERALD
5
Friday, November 26, 2021
Partytjieganger se dood word ondersoek ‘n MAN van Ceres is die begin van die maand dood nadat daar ‘n bakleiery by ‘n partytjie uitgebreek het. Volgens die polisie het Aubrey Fortuin (45) gesterf nadat hy met ‘n mes in sy sy gesteek is. Die voorval het Saterdag 6 November omstreeks 22:40 by ‘n huispartytjie op die dorp plaasgevind nadat daar vroeër vermoedelik ‘n stryery en bakleiery uitgebreek het. Die huiseienaar het later met die beseerde Fortuin na
Ceres provinsiale hospitaal gejaag waar hy gesterf het. Die polisie ondersoek na die moord duur voort. Hofverskyning Lee-Marco Alwyn (24) het Woensdag 17 November weer in die Ceres landdroshof verskyn weens dié moord. Hy bly tot 3 Desember in aanhouding wanneer sy borgaansoek aangehoor sal word.
nuusbrokkies DIE NG Ceresvallei gemeente (Prentjiekerk) hou op 26 November basaar. Daar is reeds maalvleis en wors beskikbaar: 500g wors @R40 per pakkie, 500g maalvleis @R40 per pakkie en 1kg maalvleis @ R80 per kg. Skakel die kerkkantoor by (023) 312-1602 of 082-338-1485 om te reël vir aflewering. DIE Haven nagskuiling op Ceres se nommer het verander. Inwoners kan hulle skakel by (021) 023-3018. CERES Rugbyklub begin met oefeninge van 23 tot 25 November. Op Vrydag 26 November bied die klub ‘n gesellige braai aan vir Ceres rugbyklub se spelers. Vir enige na-vrae skakel Brendon Jones by 082-7496099 of Wylie Seroot by 076-994-1280. CERES rolbalklub se Cherry Time rolbaltoernooi vind plaas van 4-5 Desember. Bestellings vir kersies kan tot 29 November gedoen word en op 5 Desember afgehaal word. kostes beloop R80 vir 700 gram en R240 vir 2kg. Skakel Leandre Theunissen by 072-130-5220 vir bestellings of besoek www.cherrytime.co.za ‘n ENOUGH is Enough optog word beplan op Saterdag 27 November. Die vreedsame optog is teen geweld teen vroue en kinders en begin by die verkeersafdeling tot by Ceres SAPD. CERES rugbyklub het onlangs hul nuwe bestuur vir 2022 verkies. Die nuwe bestuur is: Patrick de Wet (president), Kyle de Wet (vise-president), Wylie Seroot (hoofafrigter), Louis Visagie (voorsitter), Gaby Kaalmeyer (ondervoorsitter), Trecia Visagie (sekretaris), Brendon Jones (klubkaptein), Aubrey Kapp (add.lid) en Garth Bergman (add.lid). BELANGRIKE wenk! Inwoners wat klagtes of foute by Witzenberg munisipaliteit se noodnommers aanmeld of oor naweke inbel, moet vir ‘n verwysingsnommer vra. Dit sal help om die klagte of fout vinnig op te volg en uit te vind wie dit hanteer het. HET jy goeie storieboeke (Engels en Afrikaans) maar wonder wat om daarmee te maak? Die Togryers museum het nou ‘n langtermyn boekuitruil-biblioteek en benodig skenkings van goeie kwaliteit boeke. Indien jy kan help skakel die museum by 076-6892885 of (023) 312-2045. BIBLIOTEKE in die Witzenbergstreek lewer sedert 16 Augustus beperkte dienste aan die gemeenskap. Let op tye wat die biblioteke oop sal wees.
DIE Potbellies van Tulbagh spog hier met hul oorspronklike kostuums tydens die Vrolikheid potjiekoskompetisie wat Saterdag 13 November aangebied is. Die span het ook tweede geëindig met die Rhodes-span met hul heerlike afvalpot in die eerste plek. Die kom-petisie is deur Antoinette Hauptfleisch gereël ten bate van Huis Disa. VLNR: Philippus Hauptfleisch, Dirk Sutherland en Jean Cilliers.
VISVANG KOMPETISIE
Inskrywingsfooi: R150 per stok Spanne: R500 per span van 5 lede Inskrywing begin: 06:00 - 07:00 Visvangtyd: 07:30 - 18:00
4 Desember 2021
Daytona dam (Raymond Koopstad) 1ste PRYS R1 500 - Grootste vis 2de PRYS R1 000 - Swaarste sak 3de PRYS 2 BOTTELS WHISKEY - Geesvang
DAAR SAL TOEBROODJIES, KOFFIE, WORSROLLETJIES EN KOELDRANK TE KOOP WEES
Vir kaartjies skakel Sheryl by ☎ (023) 312-3935 (k/u) admin@witzenbergapd.org.za
Verkiesing van nuwe ampsdraers afgehandel DIE gallery was Maandag van 10:00 tot 18:00 vol inwoners en partyondersteuners wat die verkiesingsproses gevolg het. Hier word stemme vir die nuwe burgemeester en onderburgemeester getel.
6
WITZENBERG HERALD
classifieds Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
TE KOOP CITI GOLF 1.4
2008 Model Kleur - Wit 120 000 km R50 000 Skakel 073-561-3919
Alle IN MEMORIAM kennisgewings sal voortaan slegs R100 (BTW ing.) wees
Katriena Krotz
Johannes Frans (Hansie) Boland Roll on Lawn
1944/10/10 - 2021/11/18
Privaat begrafnis: Sat. 27 Nov. 2021
• 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand • Geen handdruk/drukkies • Was hande/ gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.
Huis: 09:00, Joe Slovostr. 7, PA Hamlet Kerk: 10:00, AGS Bella Vista Graf: Bella Vista
(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
Marchell Denowan Jantjies 1983/11/06 - 2021/11/17
1947/11/25 - 2016/04/21 Pappa, dit is jou 6 de verjaarsdag weg van ons en ons mis Pappa baie. Pappa sal altyd voortleef in ons harte. Geniet die verjaarsdag saam met die engele. Ons sal Pappa nooit vergeet nie. Met liefde van jou vrou, kinders, kleinen agterkleinkinders.
Johannes Cedras 1942/11/25 - 2019/04/28
Roudiens: Don. 25/11/2021 om 19:00, Geelhoutstr. 81, Bella Vista Drive by Vry. 26/11/2021 om 18:00, Geelhoutstr. 81, Bella Vista
Privaat begrafnis: Sat. 27 Nov. 2021
Huis 10:00,Geelhoutstr. 81 , BV Kerk: 11:00, Algemene Pinkster Saal, Bella Vista Graf: Bella Vista • 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand • Geen handdruk/drukkies • Was hande/ gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.
(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
Jan Johannes Skippers 1945/04/11 - 2021/11/20
Roudiens: Don. 25/11/2021 om 19:00, Frieslandstr. 17, BV Privaat begrafnis: Sat. 27 Nov. 2021 Huis 11:00, Frieslandstr. 17, BV Kerk: 12:00, VGK Bella Vista Graf: Bella Vista
• 100 naasbestaandes • 1,5m Afstand • Geen handdruk/drukkies • Was hande/ gebruik sanitiser • Maskers verpligtend.
(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Mama Jaliah
Ceres self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193 rek C27 w.t.o.
073-280-8373
PLANT AND TOOL HIRE
• Men problems • Lost lover • Money in account • Protection • Financial problems • Court cases Whatsapp/Call
MA SAL
Kruiekenner * Help met onopgeloste probleme in: * Verhoudings * Familie misverstand * Bring verlore liefde terug * Werk & finansiële probleme * Besigheid hupstoot * Draai jou geluk om * Was ongelukkigheid af * Skoonmaak van huise (dryf uit bose geeste) Afspraak Skakel/ WhatsApp
066-066-6740
Waylan Carolus 1979/11/25 - 2020/12/21 Dit is jou eerste verjaarsdag in die Hemel. Ons harte is stukkend, maar God belowe dat Hy vir ons vertroosting sal bring. Ons mis jou stem, jou stywe drukkies en liefdevolle geaardheid. Elke herinnering is so kosbaar, ons sal dit vir altyd koester. Rus sag by Jesus. Jy is verewig in ons harte. Met liefde van Lizette, Wade, Liam, Mammie & Daddy
NUWE TELEFOON NOMMER
021 0233018
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414
Jes. 43:4 Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe.”
(Glo dit)!! My naam is Hazel, ek is 42 jaar oud, van Piketberg. Ek dank “Mama” Sherry wat my lewe verander het van hel deur vir my en my gesin te seën deur geluk te bring. Nou het ek my eie huis, groot besigheid en my eie duur motor. So asseblief, alle mense met lewensprobleme, skakel “Mama” Sherry met jou probleme. Sy kan help met finansiële probleme, en liefdesprobleme. Sien resultate binne 3 dae. Skakel gerus vir “Mama” Sherry. Sy sal jou help.
073-304-3531 HEALER JULIUS
•Money in account •Magic wallet/ring •Lucky oil •Clean home/ business •Promotion at work •Relationship/ pregnancy •Jealousy/ bad luck •Drug addiction •Claim pension/ Uif
065-6311-997
johan@pjbvervoer.co.za Sluitingsdatum: 30 November 2021
PRIVAAT TUISVERSORGERS
Ek wil graag ‘n databasis opstel vir versorgers vir privaat werk. Moet Gr. 10 kwalifikasie met ‘n HBC sertifikaat hê. Bring of stuur jou CV na Provinsiale Hospitaal admin ontvangs, duidelik gemerk vir aandag:
Sr. H. Truter
Dr Johnson Hy wil dit gee vir mense wat:
WARE VERHAAL
CV’s kan gestuur word aan:
Ten minste 3 verwysings moet op die CV wees. Moet bereid wees om opleiding te ontvang.
Miljoene rande is nou in die hande van Dr Johnson.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
is op soek na ‘n Drywer Januarie 2022 tot September 2022 Vereistes: • Geldige kode 14 + PDP • Ondervinding van International 9800i Auto Shift • Ondervinding van platbak werk (seil, vrugtekratte, bale, dromme, granite, staal, pakmateriaal) • Ondervinding van Tautliner.
c/o Vos- & Faure Street 83
Skakel
082-859-2300
•met ‘n besigheid wil begin •sterk medisyne nodig het om verskillende probleme op te los •‘n verlore minnaar terug te kry •‘n geliefde wat egbreuk pleeg te stop •medisyne vir mans om krag te gee •enige hofsake •‘n ongeluksfonds betyds te kry
Skakel of Whatsapp 1942/11/25 - 2019/04/28 Pappie dit is jou 3 de verjaarsdag weg van ons af. Mooi herinneringe bly ons by, elke dag. Nooit sal ons jou staaltjies, raad, liefde en handewerk vergeet. Rus in Vrede Pappie. Jou vrou, kinders en kleinkinders
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
KUNYE IMPUMELELO
074-466-5760
Evangelis Jacobs
Vir navrae skakel Sr. Truter na 16:00 by 072-265-3710
Start your journey to a healthier and happier you!
SA VE SAVE SAVE R675 R675
WHEN YOU JOIN THE GYM ON BLACK FRIDAY WEEKEND
Offer only valid for Friday 26 Nov. & Saturday 27 Nov. 2021 Terms and conditions apply CONTACT US 023 312 3223 l 083 301 6941 reception@sweetspot.co.za Sweet Spot Gymnasium Victoria Sports Grounds, Ceres www.sweetspotgymnasium.co.za
Datum verander a.g.v. weer
Friday, November 26, 2021
WITZENBERG HERALD
7
Friday, November 26, 2021
BELLA Vista rugbyklub het die afgelope naweek op sy algemene jaarvergadering ‘n nuwe bestuur vir die 2022/23 seisoen verkies. Klublede het hul vertroue in Craig Volmoer (31) gestel om die klub as voorsitter te dien. Craig glo hy het die nodige leiereienskappe en dat hy vars en nuwe idees na die rugbyklub kan bring. Daar rus ook ‘n groot verantwoordelikheid op sy skouers om die klub weer tot groot hoogtes te neem.
MOOI Uitsig primêr se eerste atletiekbyeenkoms in 18 maande het Saterdag 13 November op die Bella Vista sportgronde plaasgevind. Die byeenkoms is deur Geelhuis gewen. Hier is die atlete en onderwysers met die wisseltrofee.
MOOI Uitsig primêr se eerste atletiekbyeenkoms (velditems) in 18 maande het Woensdag 10 November op die skoolgronde plaasgevind. Tydens die geleentheid is die nuwe verspringput ingebruik geneem. Hier knip die skoolhoof, Desmond Ceasar die lint.
Twee spelers op pad na Dubai TWEE rugbyspelers van Charlie Hofmeyr is op pad na Dubai. Cillie du Toit en Wilmar Winterbach is opgeneem in die o/19 internasionale sewes-span Peregrines. Dit is ‘n gekombineerde span wat gekies word uit verskillende Boland skole. Die toernooi vind plaas vanaf 2-4 Desember in Dubai.
8
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie of redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Friday, November 26, 2021
Witzenberg Herald
COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot
Herman wen kompetisie CERES gholfklub het die naweek ‘n individuele stableford kompetisie aangebied waaraan 59 spelers deelgeneem het. Herman van der Walt het die kompetisie met 38 punte gewen. Gerrit Herholdt (foto), ‘n junior lid van Ceres gholfklub, was in die tweede plek met 37 punte. Hy is gevolg deur Henry Brown en Casper de Bruin, onderskeidelik in die derde en vierde plek met 37 punte.
DIE jaarlikse Tru-Cape Eselfontein bergfietsbyeenkoms het van 8-10 Oktober buite Ceres plaasgevind en 164 fietsryers het ingeskryf. Hiervan het 121 aan die driedag bergfietsbyeenkoms en trailrun deelgeneem. Volgens die organiseerder, Janene Malherbe, kon hulle R121 000 insamel. Die byeenkoms is deur James Gerber in ‘n tyd van 6:44:11 gewen. * Hier is een van die deelnemers in aksie tydens die byeenkoms.
Saterdag 27 November word die jaarlikse Lededag (vierbal alliansie kompetisie) aangebied. Spelers kan die klub skakel by (023) 312-3068 of bespreek op Clubmaster. Clubmaster app Spelers kan registreer op die nuwe Clubmaster app. Speeltye sal later net op die program gedoen kan word. Vir navrae skakel die klub by (023) 312-3068.
GERRIT Herholdt.
KARATESTUDENTE van Misgund en Vrolikheid op Tulbagh, het suksesvol na hulle volgende gordel gegradeer. Studente neem weekliks deel aan renshi Andries Douglas se dissiplineprogram. Vind meer uit van die program by 083-376-8989 of stuur ‘n e-pos na renshi@adkarate.co.za
Spelers gaan aan proewe deelneem
DOLF Nel (links) van Ceres het die afgelope naweek saam met sy seun, Earl, aan die Cape Town City run deelgeneem. Byna 10 000 drawwers het deelgeneem. Dit was een van die eerste padwedlope wat na ‘n afwesigheid van 18 maande weens COVID-19, weer aangebied is.
SEWE tennisspelers van die Laerskool Koue Bokkeveld is gekies om aan die Boland Kavalier tennisproewe deel te neem wat vanaf 3-5 Desember op Stellenbosch plaasvind. AGTER: Zak Oosthuizen, Roné Lourens, Charl du Toit, Isabella Knoesen en Johan du Toit. VOOR: Alize Fabricius en Anmari Steenkamp.
NOTICE OF PUBLIC PARTICIPATION FOR BASIC ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS AND PROSPECTING RIGHT APPLICATION Notice is hereby given in terms of Regulation 41 of the Environmental Impact Assessment Regulations 2014, made under Section 24(5) of the National Environment Management Act (Act No. 107 of 1998) and published in Government Notice No. R.326 of 2014 read together with section 16(4) of the Mineral and Petroleum Resource Development Act (Act no: 28 of 2002) as amended of intent to carry out the following activity: Proposed Manganese and Iron ore prospecting activity on the remaining extent of farm Pompies Hoek 63 Ceres road and is accessed approximately 35.4 km along the R303 route from Citrusdal to Ceres within the jurisdiction of Witzenberg Local Municipality of Cape Winelands District, Western Cape Province. DMR Ref No: WC 30/5/1/1/3/2/ 10376 PR Site Co-ordinates: S: 320° 40’ 38.2" E: 190° 17’ 30.7" The proposed development activity falls within the categories of R 326 Activity 20 and therefore requires Basic Assessment Process. Please be informed that the Consultative Basic Assessment Report and the Environmental management programme is available for comments for 30 days from date of publication of this notice. In order to participate in the process, or to provide comments and or to register as an Interested and Affected Parties (I&APs) pertaining to the above-proposed development, you are invited to contact the consultant, TPR Mining Resources (Pty) Ltd/ The applicant, Orren Capital at the details given below: PARTICULARS OF ENVIRONMENTAL CONSULTANT TPR Mining Resources (Pty) Ltd Contact: Mr. Thato Ramoraswi No: 29J Woltemade Street, Witbank,1035 Cell: 081-529-2539 Fax: 086-599-3318 E-mail: info@tprmining-resources.co.za
PARTICULARS OF APPLICANT Orren Capital (Pty) Ltd Contact: Mr. Orren Fritz 21 Bafield Road P.O. Box 61, Roodepoort, 1725 Cell: 081-351-1046 E-mail: fritz@orrencap.co.za
CERES RETREADERS ☎ (023) 316-1160
✉ 174 Ceres 6835 ceresrt@lando.co.za
BIG PROMOTIONS on imported tyres for the week of 29 November to 4 December 2021, plus a CASH BACK promotion on selected premium brands for the rest of the year! Call us on (023) 316-1160 or come see us at 91 Vos Street, Ceres.