nuusbrokkies
VGK Bella Vista beplan ‘n konsert saam met Michael Lindt. Die konsert word op Saterdag 22 Oktober om 19:00 aangebied. Kaartjies is teen R150 per persoon beskikbaar. ‘n Ligte vingerete is ingesluit by kaartjieprys. Kaartjies is beskikbaar by kerkraadslede of skakel Basie by 063-739-8980 of Magrieta by 073-510-0358.
DELICIOUS netbalklub nooi belangstellende spelers uit wat passievol is oor netbal, om aan te sluit by hul klub. Oudlede, sowel as nuwe lede, is ook welkom om by klub in te skakel. Oefentye is Dinsdag- en Donderdagaand vanaf 18:30 in Rooikamp. Vir navrae skakel Aubrene by 083-770-2265 of Ylona by 063-143-9073
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10 km en 5 km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober aangebied. Deelnemers kan nou reeds inskryf nadat die wedloop die afgelope twee jaar weens CV-19, nie aangebied is nie. Die plaas/maatskappy kompetisie oor 10 km is ook weer oop. Enige navrae kan aan Nico Jansen by 078-8825-299 gerig word.
WITZENBERG Nasorg is ‘n organisasie wat op die been gebring is om leerder uitslae en maatskaplike probleme van skole in die streek te verbeter. Die inisiatief is deur Isak Hendriks van Ceres geneem wat al 24 jaar in die onderwys betrokke is en 10 jaar as skoolhoof. Die organisasie het nou goedkeuring gekry om as NGO te registreer. Isak beoog om Januarie 2023 met die organisasie te begin en verdere inligting sal later deurgegee word. Vir navrae skakel Isak Hendriks by 079-081-7053 of stuur epos aan isakhendriks@gmail.com
YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072532-9568), Des van Wyk (082-574-7932) of Frans Lintnaar (062-0968078).
SEISOEN POSTE WEEGBRUG KLERKE
Verantwoordelikheid sal aanvaar word vir die volgende sleutelprestasie-areas :
•Hantering van weegbrug (weeg van vragte)
•Insleutel van inligting op stelsel
•Ontvang en uitreiking van leë grootmaathouers
•Inneem en oordrag van vrugte
•Algemene kantooradministrasie
Kandidate moet oor die volgende beskik :
•Rekenaar- en syfervaardig wees en oor die vermoë beskik om opgelei te word
•Goeie kommunikasie- en probleemoplossingsvaardighede
•Oor ‘n goeie werksrekord en gesonde werksetiek beskik
•‘n Graad 12 kwalifikasie sal in die guns van kandidate tel
Stuur asseblief u CV per e-pos aan:
Die Bestuurder: Mense- en Prestasiestelsels
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd
Posbus 366, CERES, 6835
E-pos: dlintnaar@cfp.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke : 26 Oktober 2022
‘n PAAR kleuterskole en nasorgsentrum op plase in die Witzenbergstreek het onlangs vir die eerste keer aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem. Die groepie van Sterkwater boerdery wys hier trots hul sertifikate: Adri Fredericks (goud+), Aneshia Baadjies (silwer), Raylen Allies (silwer), Mariano Konka (silwer +), Skylah van der Merwe (brons), Jonique van Wyk (brons), Devonique Paulse (silwer), Jaydene Schippers (brons), Meggie Baadjies (brons) en Mariska Claasen (silwer +).
FOTO LINKS: ‘n Paar kleuterskole en nasorgsentrum op plase in die Witzenbergstreek het onlangs vir die eerste keer aan die Paarl Vallei Eisteddfod deelgeneem. Witzenberg Properties se twee nasorgsentrums het ook deelgeneem. VLNR: Ruan Seim (goud +), Aldané Januarie (goud +), Celeste Lot (goud) en Shahiva Jiemies (silwer).
DIE vier leerders het ook deelgeneem en sertifikate ontvang. VLNR: Miché Comail (goud), Denver Swartz (goud), Mishka September (goud +) en Cheree van der Merwe (goud +). AFWESIG: Maronet Sampson (goud +).
Gedenkplaat word by skool onthul
JACOB Rooi skryf:
EK was so verheug om te verneem van die huldigingsnaweek wat verskeie oudleerders van die ou Fred Gaumskool, ook my alma mater, verlede naweek vir wyle dr. Wesley Baartzes en sy eggenote,Dulcie gehou het. ‘n Gedenkplaat en Fontein van hoop, is hiertydens onthul.
Dr. Baartzes was skoolhoof op Ceres van 1978 tot 1989 voordat hy kringbestuurder geword het. As joernalis het ek dikwels berig oor gedenklesings van nasionale figure wat een of ander positiewe rol in die land gespeel het.
Maar ons plaaslike steunpilare, daardie sout-van-die-aarde mense op wie se skouers ons gestaan het en wat ‘n opbouende rol in hul gemeenskappe gespeel het, verdien ook
erkenning. Verkieslik terwyl hulle nog lewe, maar ook selfs na hul dood.
Op die gedenkbyeenkoms is vertel hoe wyle dr. Baartzes, self arm as kind en die jongste van 15, van sy personeellede aangemoedig het om verder te studeer en dat talle van hulle hul meestersgrade behaal het, onder andere Trevor Abrahams, boer en voormalige raadslid.
Ek persoonlik onthou hoe wyle dr. Baartzes eendag in die personeelkamer gesê het hy dink heel eerste aan sy personeellede as “mense”. Dit was vir my lofwaardig.
Ook lofwaardig is die feit dat ‘n groep oudleerders, onder wie talle hostelliete, daaraan gedink het om die gewese skoolhoof en sy vrou, hul voormalige koshuismoeder, op hierdie wyse te vereer.
G’n wonder talle van hulle het self uitgestyg en doktore, dominees en ander suksesvolle mense geword nie.
Ceres, Onderswaarmoed Road
Beskik oor ‘n vakature vir ‘n ervare TREKKERBESTUURDER
Vereistes vir kandidaat:
•Geldige Kode 10/PDP
WERKTUIGKUNDIGE - CERES
Howbill Farming is ‘n boerdery in die Koue Bokkeveld wat ook sy eie verpakking van produkte doen. ‘n Vakature het ontstaan vir ‘n toegewyde persoon om dienste te lewer as ‘n WERKTUIGKUNDIGE.
Die aangewese kandidaat: is ‘n gemotiveerde persoon wat goeie menseverhoudinge kan handhaaf, onder druk, onafhanklik en baie noukeurig kan werk, asook eie inisiatief aan die dag lê.
Benewens die genoemde eienskappe, moet aansoekers : oor grondige kennis van die herstel en onderhoud van trekkers en implimente beskik. ‘n Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal in aansoekers se guns tel, asook goeie ondervinding. Rig u CV voor 17 Oktober 2022 aan:
Die Personeelbeampte
Posbus 146, CERES, 6835 E-pos: hr@howbill.co.za
Diensaanvaarding: 1 Desember 2022
Vir enige navrae skakel: (023) 009-0992
Indien u geen terugvoer binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
•Minimum 3 - 5 jaar ondervinding as trekkerbestuurder
•Vermoë om onder druk te werk
•Vermoë om onafhanklik te werk
•Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
•Fisiek fiks en gesond wees
•Kontak verwysings van vorige werkgewers
•Bereid wees om oortyd en naweke te werk
•Moet ook oor deeglike kennis van implemente, balers, spuitpompe en alles wat gepaard gaan met oes- en saaiwerk in ‘n landbouomgewing
Aansoeke word gerig aan: cheveley@mb-net.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Oktober 2022
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 20222
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd, Suid Afrika se voorkeur produseerder en bemarker van appel- en peer konsentraat, asook ‘n reeks ander konsentrate en purees, bied die volgende geleentheid by sy fabrieksaanleg in Ceres.
Charlie Hofmeyr is tydens die Wes-Kaap Jeug fotografie kompetisie aangewys as die beste skool vir 2022
FOTOGRAWE van Hoërskool Charlie Hofmeyr en HTS Drostdy is Vrydagaand 23 September vereer tydens ‘n foto-uitstalling op Ceres.
Die jong fotograwe het op provinsiale, nasionale en internasionale vlak presteer.
Hoërskool Charlie Hofmeyr is tydens die Wes-Kaap Jeug fotografie kompetisie aangewys as die beste skool vir 2022. Dit is die tweede jaar wat hulle met die skoletitel wegstap. Ander prestasies sluit in ‘n tweede plek op internasionale vlak teen ander jeugfotograwe as ‘n groep en ‘n tweede plek saam met die res van Suid-Afrika. Hulle het ook in Amerika deelgeneem aan ‘n uitstalling en in drie kategorieë eerste, tweede en derde geëindig.
Charlie Hofmeyr fotografieklub het eerste op die nasionale Impala ranglys vir skoolfotograwe geëindig met 85 nasionale aanvaardings, vyf medalje wenners en vyf merietie sertifikate.
Liza du Toit (Charlie Hofmeyr FK)- eerste plek, Thomas Bothè (HTS Drostdy) - tweede plek, Jani van der Merwe en Daniël Conradie (Charlie Hofmeyr FK) - gesamentlike derde plek, Alexa Bothè (Hoërskool Swartland)vierde plek, Charl Conradie (Charlie Hofmeyr FK) - vyfde plek, Anandi van As (Charlie Hof-
meyr FK) - sesde plek, Bianca Nagel (Charlie Hofmeyr FK) - agtste plek en Gustav Groenewald (Charlie Hofmeyr FK) - tiende plek. Liza du Toit het ‘n Twee Diamant-gradering ontvang en Daniël Conradie, Jani van der Merwe en Thomas Bothè het hul Een Diamant-gradering by salonne ontvang. Die vier skoliere het ook hul erekleure ontvang van die Fotografie Vereninging van Suid-Afrika (PSSA).
Ander uitslae
Die Charlie Hofmeyr Fotografieklub wenners is ook bekend gemaak: beste een ster werker - Anine Engelbrecht en Lia Jordaan, beste twee ster werker - Charl Conradie, beste drie ster fotograaf - Daniël Conradie en Liza du Toit, Liza du Toit - fotograaf van die jaar, beste opkomende fotograaf - Charl Conradie en die salon fotograaf van die jaar - Liza du Toit.
Die Wes-Kaap jeug fotograwe wenners is ook bekend gemaak: beste een ster werker - Sofia van der Merwe, beste twee ster werker - Charl Conradie, beste drie ster en fotograaf van die jaar - Thomas Bothè, beste opkomende fotograaf - Sofia van der Merwe en salon fotograaf van die jaar - Liza du Toit.
Die twee Conradie-broers, Charl en Daniël, het beide in hul onderskeie groepe op die Wes-Boland Eisteddfod fotografiekompetisie ‘n cum laude toekenning vir hul fotos verwerf.
Saak word weens te min hoftyd en beurtkrag uitgestel
‘n WOLSELEY inwoner wat vroeër geweier het om sy samewerking aan die polisie en hofpersoneel te gee, se saak is die week weer uitgestel.
Riaan Barnard (41) het Donderdag 6 Oktober vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is egter weens te min hoftyd en beurtkrag uitgestel tot 13 Oktober wanneer die borgaansoek voortgesit gaan word.
Barnard is in een maand twee keer deur die Ceres polisie gearresteer weens klagtes van ondermeer gesinsgeweld, aanranding en ontvlugting. Barnard het sy vorige borgvoorwaardes verbreek, ‘n beskermingsbevel geignoreer, gevlug tydens arrestasie en roekeloos en/of nalatig bestuur met sy motorfiets.
In aanhouding Hy bly nog in aanhouding nadat hy op Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas buite Tulbagh vasgetrek is nadat hy na bewering probeer vlug het.
Ceres speurders is ontbied na die soveelste voorval by Barnard se gewese vrou se huis. Toe hy die polisie sien het hy op sy motorfiets gespring, weggejaag en oor talle stopstrate gejaag.
Die polisie het hom in Nuwekloofpas gearresteer kort nadat sy motorfiets se ketting gebreek het.
Barnard is op 29 Julie vir die eerste keer by sy vrou se werk gearresteer. Op 5 Augustus is hy toe op borg van R2 000 vrygelaat.
TWELVE students from communities within the Witzenberg area are direct recipients of a localised scholarship programme, funded by the Perdekraal East windfarm which aims to stimulate social change. The programme, which currently funds a total of nine students, has awarded bursaries to seven new recipients for the 2022 academic year.
The Perdekraal East Wind Farm Scholarship Programme offers local community members wanting to pursue higher education the opportunity to study at recognized universities and earn accredited bachelor’s degrees. * Phumzile Mkhosi (left), is a second-year law student at the University of Pretoria, and currently pursuing an LLB degree. The other two new bursary recipients include Ami Ludick (right), who is studying Business and Information Administration at the Cape Peninsula University of Technology as well as Shanidine Bezuidenhout, who is pursuing a BCom in Management Science at Stellenbosch University. ** The scholarship criteria stipulate that the applicants must reside within the Witzenberg Municipality and be studying any full-time degree or diploma. Bursary applications for 2023 will be open towards the end of the year.
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 2022 3 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERAS CAMERASCCTV CAMERAS CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems
CHARLIE Hofmeyr hoërskool is tydens die Wes-Kaap Jeug fotografie kompetisie aangewys as die beste skool vir 2022. Charlie Hofmeyr fotografieklub het ook eerste op die nasionale Impala ranglys vir skoolfotograwe geëindig met 85 nasionale aanvaardings, vyf medalje wenners en vyf merietie sertifikate. Hier ontvang Jani van der Merwe (voorsitter van Charlie Hofmeyr fotografieklub) die skild namens die skool van Phillip de Lange (Witzenberg Photographic Society).
FOTOGRAWE van Hoërskool Charlie Hofmeyr is Vrydagaand 23 September vereer tydens ‘n foto-uitstalling op Ceres.
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 20224
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 2022 5
classifieds
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
DANKIE PROF EDDIE EN MAMA
naam is Jacobus en ek
dankie sê vir Prof en Mama dat hulle my lewe in ‘n gelukkige status verander het. Hy het my stresvolle lewe verander met die
Op-die-Berg, Koue Bokkeveld
Ons is opsoek na ‘n liefdevolle, energieke JUFFROU EN ASS. JUFFROU
vir 3 - 4 jariges Maandag, Woensdag, en Vrydag
Abdoel en Roberto se duiwe vaar goed
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 8 Oktober weer op Victoria-Wes losgelaat.
Duiwe is vroeg gelos om die warm weerstoestande vry te spring. Abdoel Hendriks van CHPS asook Roberto van Wyk van BHPS se duiwe het uitstekend gevaar en onderskeidelik die jaaroud en ope wedvlugte gewen.
Die naweek word die laaste middelpadwedvlug asook die laaste wedvlug vir die 2022 wedvlugseisoen vanaf Britstown gevlieg.
Die algehele kampioene vir die sei-soen sal dan aangewys word.
CHPS
Jaaroud
1. Team Koopman -1482.295 mpm
2. Cyril en Anne Davids -1455.584 mpm
3. Cyril en Anne Davids -1455.584 mpm
4. Cyril en Anne Davids -1438.584 mpm
5. Hendriks familie -1413.418 mpm
Ope
MAMA
07:00 - 12:30 Gesluit tydens skoolvakansies. ‘n Gepaste kwalifikasie en ondervinding is ‘n vereiste. Diensaanvaarding: Januarie 2023 Stuur CV ’s na: babinokbv@gmail.com of skakel 072-270-5272 vir meer inligting.
1. Hendriks familie -1467.947 mpm
2. Team Koopman -1426.647 mpm
3. Team Koopman -1426.647 mpm
4. Hendriks familie -1411.136 mpm
5. Cyril en Anne Davids -1397.466 mpm
Tulbagh duiweklub
Jaaroud
1. Silvervaring hok -1390. 76 mpm
2. Silvervaring hok -1370.68 mpm
3. Silvervaring hok -1349.32 mpm
4. Always Rising -1334.86 mpm
5. Game Over Loft -1322.02 mpm
Ope
1. Rodrick Albertus -1256.27 mpm
2. Rodrick Albertus -1198.28 mpm
3. Silvervaring hok -1154.09 mpm
4. Game over loft -1137.25 mpm
5. Always Rising -1125.26 mpm
Hamlet duiweklub
Jaaroud
1. Kitshoff hokke -1472.035 mpm
2. Kitshoff hokke -1367.292 mpm
3. N.J. Kitshoff jr. -1337.765 mpm
4. N.J. Kitshoff jr. -1292.303 mpm
5. N.J. Kitshoff jr. -1109.732 mpm
Ope
De Jager broers -1458.423 mpm
De Jager broers -1429.629 mpm
De Jager broers -1429.544 mpm
ons winkel benodig dringend nuwe items
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44
N.J. Kitshoff jr. -1404.743 mpm
N.J. Kitshoff jr. -1403.887 mpm
CPS Jaaroud
Krotz Family Lofts -1491.890 mpm
Meyer en Van Wyk -1490.975 mpm
JRK Lofts -1480.493 mpm
JRK Lofts -1480.320 mpm
Ope
NJ’s Lofts -1463.987 mpm
JRK Lofts -1437.257 mpm
JRK Lofts -1437.013 mpm
G Williiams -1431.744 mpm
gebruik, of net moeg is om te sien.
As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za
RESCUES UP
aansporings
Whatsapp CV en 3 formele foto’s van jouself na: 063-025-2341 of E-pos: sessol007@gmail.com
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 20226
FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small.
MEISIE
MEISIE MEISIE MEISIE (Female) Born 05/06/2022 NICK NICKY Y Y (Male) Born 16/06/2022 EST ESTA A (Female) Born 15/07/2021 MIL MIL MILO O O (Male) Born 06/2021 WILLIE WILLIE (Male) Born 21/11/2021 ELLA ELLA (Female) Born 15/07/2021 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply Tit. 2:7 “In alles moet jy self vir hulle ‘n voorbeeld stel van goeie werk, suiwerheid in die leer, waardigheid in gedrag.” Evangelis Jacobs Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese toestelle, huishoudelike ware, speelgoed, boeke, sporttoerusting, ons sal dit alles en meer, as voorraad vir ons winkel neem. DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het “goed” wat rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND FRAMES 083-227-6476 STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
w.t.o Whatsapp of skakel 082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Relationship problems •Financial problems •Court cases •Divorce cases •Winning luck •Pregnant cases • Home protection •Bad luck • Magic ring • Magic wallet • Lotto or Powerball • Money in account in 1 hour •Unfinished work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066
My
wil
geluk van miljoene. Vandag besit ek ‘n pragtige huis, groot besighede en ry met van die duurste voertuie. Almal met probleme kan Prof en Mama skakel. Hulle help met lotto, finansies, liefdesprobleme, hofsake ens. Hulle is goedkoop en vra niks ekstra nie en kan binne 30 minute help. Skakel of Whatsapp 083-572-8057
FATIMA EN PROF Muti mama - die een wat lewens kan verander. Die beste van die beste! Ons wil almal wat al misluk het kanse gee. Ons help met: Mislukte huwelike. Onopgeloste finansiële probleme wat ander dokters nie mee kon help nie. Verlore liefde. Geliefdes wat jou gelos het vir iemand anders of egskeidings. Stop buite egtelike verhoudings. Maak hom/ haar net joune alleen. Stop hom/haar om op jou te cheat. Help om ‘n baba te kan kry, werk te kry, jou salaris te verdubbel en ‘n promosie te kry. Wil jy jou besigheid laat groei? Huur magic stok beurs vir lotto, casino, perde. Resultate binne 2 dae. Besoek ons in Ceres. Skakel of Whatsapp 073-149-4144 Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎ ☎/Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT ANDPLANT ANDPLANT ANDPLANT AND TOOL HIRE HIRE Junior verkoopskonsultant Vereistes: •Goeie menseverhoudinge en in ‘n span kan werk. •Goed kan kommunikeer. •Vriendelik, energiek en goed versorgd. •Moet enkellopend wees en sonder afhanklikes. •Bereid wees om weg van die huis af te werk. •Moet tussen die ouderdom van 20 en 35 wees. •Verkoops- en bemarkingservaring sal in u guns tel. Ons bied ‘n geleentheid aan kwalifiserende kandidate om te reis en die land te sien. Maandelikse salaris van R6 000 plus kontant
1.
2.
3.
4.
5.
1.
2.
3.
4.
1.
2.
3.
4.
087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG
Karatekas presteer in Bellville
KARATEKAS van Senshi Dojo op Ceres het op 18 September aan die Cape Cobra League 1 kompetisie deelgeneem. Die toernooi is deur Brackenfell Shotokan Karate Academy aangebied. Ceres het 20 medaljes tussen 13 studente verower waarvan 11 goud, 7 silwer en 2 brons, was. BO: Mia Laubscher (kata-goud, kumite-silwer, kubudo-long weapongoud, kubudo-short weapon-silwer en Ipon kumite-goud), Aiden Paxton (kumite-brons, kubudo long weapon-silwer en kubudo-short weapon-silwer) en Morgan Paxton (kata-goud, kumite-goud, kubudo-long weapon-silwer, kubudo-short weapon-goud en Ipon kumitesilwer). ONDER: Ellana Claasen (kumite-brons), Emileo Claasen (kata-silwer), Bellanè Vermeulen (kata-goud, kumite-goud) en Niquin Hanse (kumite-goud). AFWESIG: Retief Spence (kubudo-long weapon-goud en kubudo-short weapon-goud).
WCBS needs you
YOU can find a convenient fixed blood donation centre near you!
Did you know that the Western Cape Blood Service (WCBS) has 5 fixed blood donation centres in the Cape Metropole, four of which are conveniently situated in popular shopping malls?
The fixed blood donation centres are a convenient option for blood donors since they are open between Monday and Friday, and in some cases, even Saturdays and Sundays.
Most of us find ourselves in a mall, sometime during the month, why not save up to 3 lives and donate blood?
WCBS tries and make blood donation accessible to everyone.
In the month of October, they will launch the ‘We need you here’ campaign.
WITZENBERG HERALD Friday, October 14, 2022 7 28 + 29 October 2022 Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ceres Omgeewinkel is dringend opsoek na klere, skoene en huishoudelike items. Help ons asb. om die Gemeenskap te help. Ceres Omgeewinkel het VERHUIS na Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles) Besigheidsure: Ma - Vr:09:00 - 16:00 Sat: 09:00 - 12:30
DRIE
landloop atlete van St. Marks primêr het die Bolandspan by die Wes-Kaap byeenkoms in George verteenwoordig. VOOR: AudreyLee Manies, Diego Daniëls en Monecia van Wyk. AGTER: Mev. Fiona Hardneck
(landloop
sameroeper van St.Mark’s primêr en ‘n Boland beampte).
LAERSKOOL Koue Bokkeveld is trots op die groep leerlinge. Hulle het almal aan die Paarl Vallei Virtuele Eisteddfod deelgeneem en elkeen ‘n Cum Laude toekenning vir lees ontvang.
DIE jaarlikse Boland Laerskole Rugby pettefunksie vir o/12 rugbyspelers, het op 16 September by die Hoërskool Bergrivier in Wellington plaasgevind. Hier is Aldo Sauls (Boland o/12 afrigter van St. Marks primêr) saam met Kurtley Alkaster (Saron primêr), Johan du Toit (Laerskool Koue Bokkeveld) en Martin Absalom (Mooi Uitsig primêr).