WH Herald Witzenberg
Volume 23 no. 40
R7.00
Friday, October 16, 2020
CERES ☎ (023) 312-2144
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 15 Oktober
Vrydag 16 Oktober
Saterdag 17 Oktober
Sondag 18 Oktober
12° 28°
17° 25°
13° 21°
14° 28°
A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
Ceres Koekedouw dam
100%
MASTHEAD Financial Planning
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Lesing: 2020/10/14
Telephone: (023) 316-2021/3
Neels Boshoff (Financial Planner) ☎ (023) 004-1338 or Cell: 082-335-8331 E-mail: nboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Lasbrief
Valke kry perlemoen na klopjag op plaas TWEE mans is op ‘n plaas buite Wolseley met byna R1 miljoen se perlemoen betrap. Die Valke se ondersoekeenheid vir georganiseerde misdaad het verlede Donderdag saam met misdaadintelligensie, ‘n spesiale taakspan en beamptes van landbou, bosbou en visserye ‘n klopjag op die Knolvlei plaas uitgevoer. Hulle het toegeslaan en twee buitelanders, Hisra Mohammad (34) en Nestcy Milion (28), gearresteer nadat daar meer as R970 000 se perlemoen by ‘n huurwoning gevind is. Na die deursoeking het hulle op droogtoerusting, instrumente en chemikalieë beslag gelê wat gebruik word vir die verwerking van perlemoen. Daar was ook vars sowel as verwerkte perlemoen op die perseel. Daar is ook beslag gelê op ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Hof verskyn Die twee mans het reeds vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn nadat hulle die wet op lewende mariene hulpbronne oortree het. Hulle staan tereg op aanklagte van onwettige perlemoenverwerking en die onwettige besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Mohammad en Milion bly in aanhouding en moet weer op 16 Oktober in die hof verskyn.
AS alles volgens plan verloop sal die nuwe aanbouings by Hoërskool Tulbagh teen Mei 2021 voltooi wees. Die projek beloop nagenoeg R40 miljoen rand beloop, het in November 2019 begin. COVID-19 se impak het die voltooiing vertraag. Die nuwe aanbouings sluit 10 nuwe klaskamers, twee toilette vir seuns en meisies asook een toilet vir gestremde persone, in. Die skoolsaal word vergroot - dit sal langer en breër gemaak word met twee toilette en ‘n kleedkamer. ‘n Boorgat van 160 meter diep is geboor en hierdie water sal uitsluitlik gebruik word vir spoelwater in die toilette asook vir die urinaal toiletbakke. Boorgatwater gaan ook aangewend word om plante en blomme nat te lei. Nuwe dakplaate, ‘n nuwe omheining, ‘n snoepwinkel en ‘n voedingskemagebou is by die projek ingesluit. Hier is Ralton Fisher, Stephanus Snyders (senior terreinagent), Amy Booysen, Natasha Mitchell, Henriette Apollis, David Fredericks, Brent Hanslo (terreinagent) en Nathan Fredericks met die nuwe skoolsaal in die agtergrond. FOTO: Peter Luitjies
Meisie (17) verdrink in Voëlvleidam ‘n JONG meisie (17) van Tulbagh het twee weke gelede tragies in Voëlvleidam verdrink. Zia Jacklyn Fortune, ‘n graad 11 leerder van Tulbagh Hoërskool, het Saterdag 26 September omstreeks 18:00 verdrink. Volgens die polisie het sy en ‘n 8-jarige seuntjie met hul hond langs die dam gaan stap. Hulle woon daar naby. Lees volledige berig op bladsy 3
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 15 - 18 OCTOBER 2020 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL.
BRAAI DAY
Tenderised bulk steak
Beef Oxtail
Ladismith Freshpak Rooibos Cheese 800g tagless teabags 80’s
8999
(023) 316-2226 CERES SUPERSPAR
69 Beef Fillet
99
38
8499
p/kg
1599 each
Clover Full Cream Sweetened 385g Condensed Milk
2699 each
19
each
Freshline 6’s white or brown wraps
2499 each
each
99 p/kg
21
Nola Mayonnaise 750g Spar Peaches halves or slices 410g
16999 Caramel Treat Original or Mint 360g
2599
Dairymaid Country Fresh Ice Cream 2L
each
Nescafé Ricoffy 250g
3299
each
p/kg
99
Spar-Letta 2L assorted
p/kg
Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS Mon - Fri 09:00 - 17:00
Freshline potatoes 2kg
9’s Spar Toilet Tissue mini rolls 300 sheets 1-ply
99 each
2 FOR
3000
2
21 19
Spar Pineapple Rings, Pieces or Crush 440g
40 Piece California Platter
Snowflake Self Raising Flour 1kg
2299 each
1299 each
27000
COMBO 3: 6 x Avo Maki, 4 x Prawn Fashion sandwich, 3 x Salmon Roses, 4 x Spicy California tuna, 4 x Salmon California
13500 4499 each
2
WITZENBERG HERALD
THE Cape Winelands District Municipality (CWDM) is committed to supporting and growing local economic and community development through funding and other programmes. This is done through a variety of projects funded via the Municipal Grants-inAid Policy. This year, due to the COVID-19, the CWDM is unable to host large groups of Public Participation meetings.
Friday, October 16, 2020
SOUTH Africa’s first bid window four wind farm, part of government’s Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme (REIPPPP), has announced its Commercial Operations date, leading the way for a further eleven wind farms to come on stream. The 110 MW Perdekraal East Wind Farm commenced its 20-year Commercial Operations period on 8 October.
Klanke is die oplossing TRUIDA Joubert (96) jare lange inwoner van Ceres het ‘n paar jaar gelede ‘n boekie: Ons leer klankklank lees geskryf. Die Witzenberg Herald gaan die volgende paar weke uitreksels uit die boekie publiseer. Dit sal dit vir almal maklik maak om te leer lees. Hier is Les 4.
Ons leer klank-klank lees p Hierdie klank is ‘n “p” en lyk soos ‘n pyp. Wanneer die man ‘n pyp rook, dan maak hy sy lippe; p
p
p
p
Ons bou woorde met p pot
pap
pak
pos
pet
pyp Nou kom ons by die b en die d
Hulle lyk baie eenders. Dink nou aan ‘n bed. Die soort met ‘n styl bo waarteen jou kussings lê en die onderste styl by b” sê vir boepens en “d d” vir dik jou voete. Jy kan ook “b boudjies. b
VRIENDE van die Togryers museum het Saterdag 10 Oktober ‘n heerlike historiese toer meegemaak na die Anglo-Boere-oorlogskanse by Miskloof. Die historiese plase Verlorenvlei, Matjiesrivier en Uitkoms is ook besoek. Deel van die Vriende se doelwitte is om Ceres en omgewing se kultuurhistoriese geskiedenis aan inwoners bekend te stel. Indien lesers wil aansluit, kan hulle die museum skakel by Museumfriends2020@ gmail.com. Op die fotos kan die goed bewaarde oorlogskanse by Miskloof gesien word wat deur die Engelse magte opgerig is gedurende die oorlog.
d
bad
dik
bed
dat
bok
dak
bal
dol
bid
dit
Hoera!! Ons ken al ons klanke en ons het dit in rekordtyd geleer. Julle is my blinkste sterretjies. Daar is nog die vier Englese klankies, maar hulle sal ons leer soos wanneer ons dit nodig kry. Hulle is die c Zebra
x
q
z
THE Cape Winelands District Municipality ran a competition for SMMEs in the district to promote the implementation of the COVID-19 regulations. Entrants were required to submit photos showing how they prevent the spread of the virus by adhering to the guidelines for hand sanitation, mask wearing and social distancing. The lucky winner in wondrous Witzenberg is Bronny’s Hair Rescue in Ceres, who will make you feel like a new person despite the strict rules. The competition has proven that the businesses in the CWDM are committed to ensuring that they are safe to visit and do business with.
WITZENBERG HERALD
3
Friday, October 16, 2020
Jong meisie verdrink in dam ‘n JONG meisie (17) van Tulbagh het twee weke gelede tragies in Voëlvleidam verdrink. Zia Jacklyn Fortune, ‘n graad 11 leerder van Tulbagh Hoërskool, het Saterdag 26 September omstreeks 18:00 verdrink. Volgens die polisie het sy en ‘n 8-jarige seuntjie met hul hond langs die dam gaan stap. Die twee, wat daar naby woon, het besluit om in die dam te gaan swem. Na die goeie reën het die twee hul moontlik met die diepte van die water misgis en het die 8-jarige in die
moeilikheid beland. Zia het die seuntjie na die kant gestoot en kon hy daarin slaag om uit te klim. Sy het egter onder die water verdwyn. Die 8-jarige het na sy ouers gehardloop wat op hul beurt weer die polisie ontbied het. Soektog later hervat ‘n Soektog was weens die donkerte nie moontlik en die SAPD duikers kon eers Sondag omstreeks 08:55 na die vermiste meisie begin soek. ‘n Rukkie later het die duikers die liggaam na die oppervlakte gebring. Die begrafnisdiens word Sondag 11 Oktober op Gouda gehou.
Perdekraal East Wind Farm celebrates commercial commencement
‘n MAN van die Oos-Kaap is in Maart vanjaar in die Ceres Karoo met 26 skaars slange betrap. Die polisie het op 23 Bali luislange, ‘n Colombiaanse Boa, ‘n bruin huisslang en ‘n Olyf slang, beslag gelê.
SOUTH Africa’s first bid window four wind farm, part of government’s Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme (REIPPPP), has announced its Commercial Operations date, leading the way for a further eleven wind farms to come on stream. Collectively, 1.3 GW of new wind power capacity, will be added to the country’s national grid, as part of this REIPPP procurement round. The 110 MW Perdekraal East Wind Farm, outside Ceres, commenced its 20-year Commercial Operations period on 8 October. This mega-utility scale wind farm is set to make an impact on South Africa’s national grid, whilst continuing to grow the social resilience of the surrounding Witzenberg communities. Perdekraal East Wind Farm began construction in July 2018 and is now ready to begin generating an estimate 368.8 GWh/year into the grid, despite this not being a typical new-build, having halted the construction for an extended period, due to the COVID-19 lockdown.
Man (50) bots met gereg oor onwettige slange ‘n MAN van die Oos-Kaap is in Maart vanjaar in die Ceres Karoo met 26 skaars slange betrap. Hendrik Rudolph van Eeden (50) is op 12 Maart met 23 Bali luislange gevang. Hy het die slange sonder toestemming of ‘n wettige permit van die Noord-Kaap na die Wes-Kaap gebring. Daar was ook ‘n Colombiaanse Boa, ‘n bruin huisslang en ‘n Olyf slang in sy besit gekry. Hy was ten tye van die oortreding woonagtig op die plaas Avontuur in die Ceres Karoo. Saak uitgestel Hy het einde Augustus vir die eerste keer in Ceres landdroshof verskyn op klagtes van die onwettige besit van beskermde wilde diere asook dat hy geen wettige permit of toestemming gehad het nie. Die saak is nou na 16 November uitgestel vir konsultasie met sy prokureur. Die SAPD se veediefstal- en bedreigde spesie eenheid in Worcester ondersoek die saak.
CERES se oudste inwoner is Dinsdag 13 Oktober oorlede. Ouma Fransiena het in Nduli gewoon en is in 1914 gebore. Die begrafnisreëlings en roudiens, is nog nie gefinaliseer nie.
DIE P.A. Hamlet SAPD en die Qwesha-familie, is opsoek na Gcobani Qwesha (28). Qwesha het Saterdag 3 Oktober verdwyn kort na die aanranding van ‘n vrou. Die voorval het omstreeks 22:30 in Fase 4 plaasgevind. Qwesha het ten tye van sy verdwyning by Koelfontein gewerk. Die familie het hom as vermis by die polisie aangemeld. Indien iemand weet waar Qwesha hom bevind, kan hulle s/a.o. Oosthuizen by (023) 3133133 skakel.
PERES & WILLIAMS TRANSPORT Driver/learner ss rene Transport awa
Brandbestryders word opgelei WORKING on Fire in die Wes-Kaap is gereed vir die brandseisoen met 160 nuwe brandbestryders wat opgelei word. Die groep het Dinsdag 13 Oktober na Mpumalanga vertrek vir ‘n 25-dag kursus. Meer as 600 brandbestryders vanoor die land het ook ‘n maand kursus by Wolwekloof buite Ceres voltooi. Die brandseisoen begin gewoonlik op 1 Desember.
WEES VEILIG
• 10 plekke beskikbaar • Twee pryse Registreer voor 15 Oktober 2020 by Peres kantoor te Bella Vista om te wen Word aangebied aan in samewerking met: ◆ Departement van Vervoer en Publieke werke ◆ Padveiligheidbestuur ◆ Departement van onderwys
Vir navrae, skakel 072-422-5996
Voor toediening Na toediening ‘n Eenvoudige doen-dit-self, vinnige en bekostigbare oplossing vir ‘n lowergroen grasperk. Binne drie weke is jou gras lowergroen.
Vir verdere navrae stuur ‘n e-pos na
francois@groengras.co.za
Voor toediening Na toediening
Ingesluit by die doen-dit-self-prys: • Drie toedienings (3 x 8kg) kunsmis per week • Twee toedienings (2 x 5L) vloeibare kunsmis
R990
4
WITZENBERG HERALD
Geen sterftes
Moenie stilbly nie!
Wees versigtig al daal getalle GEEN COVID-19 sterftes is die week in die Witzenbergstreek aangemeld terwyl COVID-19 positiewe gevalle stadig daal. Nege en sestig Witzenberg-inwoners het sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek weens die virus gesterf. Statistieke Teen Dinsdag 14 Oktober was daar 1648 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 1549 herstel met 30 aktiewe gevalle wat nog gesond moet word. Die sterftes in die Wes-Kaap staan nou op 4270 (tot 13 Oktober), daar is 112 318 positiewe gevalle aangemeld en 105 347 het volkome herstel. Tans is daar 236 mense in die Kaapse Wynland wie positief getoets het vir COVID-19. Bly veilig deur groot byeenkomste te vermy, asook plekke waar daar swak lugsirkulasie is en daar nie ‘n veilige afstand van ander gehou kan word nie. Voorsorgmaatreëls Voorsorgmaatreëls teen COVID-19 moet steeds gehoorsaam word om te keer dat ‘n verslapping in inperkingsregulasies nie lei tot ‘n tweede vlaag van die
siekte nie. Dra jou masker, was gereeld jou hande, hou ‘n veilige afstand van ander en vermy groot byeenkomste. As deel van COVID-19-voorkoming is almal se aandag opnuut gevestig op die belangrikheid van handhigiëne. “Met 15 Oktober wat Internasionale Handewasdag is, herinner ons almal om vol te hou daarmee om gereeld hande te was sodat COVID-19 en ander toestande soos diarree voorkom kan word”. Belangrik Onthou dat jou eerste stop wanneer jy gebruik wil maak van gesondheidsdienste jou naaste kliniek of dokter se spreekamer is. Van hier sal jy verder vir dienste verwys word. Tydens ‘n noodgeval, moet jy die ambulans bel (10177) of na die naaste hospitaal gaan. Volgens Vlak 1 regulasies van die inperking, mag pasiënte wie in die hospitaal is, steeds nie besoekers ontvang nie. As jy simptome soos ‘n skielike hoes, koorsigheid, moegheid en ‘n verlies van jou smaak- of reuksintuie ervaar en jy dink jy het COVID-19, bel (021) 928-4102, jou kliniek of jou dokter se spreekkamer.
Twee mans vlugtig in hof na moord in Bella Vista ‘n INWONER van Bella Vista het verlede week gesterf na hy verskeie kere met ‘n mes gesteek is. Volgens die polisie het die voorval verlede Vrydag omstreeks 08:48 in Magnoliastraat, Bella Vista plaasgevind. Jason Lee Bothma is verskeie keer deur een verdagte gesteek terwyl ‘n tweede verdagte vir Bothma
Friday, October 16, 2020
vasgehou het. Hy het daarin geslaag om weg te hardloop maar hy is weer met ‘n mes aangeval. Hy het op die toneel aan veelvuldige meswonde beswyk. Twee mans is gearresteer en het Dinsdag 13 Oktober vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Die saak is tot 26 November vir verdere ondersoek uitgestel.
DIT is nogal interessant om die tendense hier by die Kruispad.com-bediening dop te hou. As daar ’n skryfstuk uitgaan wat mense bemoedig en deur die swaar help, word dit rond en bont aangestuur. Die gevolg is dat daar baie nuwe mense op al die verskillende platforms aansluit. Maar wanneer daar ’n skryfstuk uitgaan wat ons so ‘n bietjie op die vingers tik en wil help om van die verkeerde paaie af te kom, is almal tjoepstil. Daarom wil ek elkeen uitdaag om hierdie ene aan te stuur na jou eggenoot, kinders, ouers, vriende, kollegas en wie ook al nog, want daar is soveel wat hier vasgeval het. Kom ons maak net eers die prentjie oop: - Daar is oor die 25 miljoen pornografiese webtuistes. - 40 miljoen Amerikaners besoek gereeld pornografiese webtuistes. - Suid-Afrikaanse gebruikers is onder die top 20 lande wat Pornhub (die grootste pornografie-platform in die wêreld) besoek. - 1 uit 3 kykers is vrouens. - 70% van mans tussen 18 en 24 besoek die webtuistes gereeld in ’n maand. - 25% van alle soekenjin-versoeke is pornografies van aard. Dit is ongeveer 68 miljoen per dag. - 35% van alle aflaaisels (downloads) is pornografie. - 34% van internetgebruikers het ongewenste blootstelling aan pornografie gehad. - Daar is elke dag 116 000 soeke na kinderpornografie. - Die gemiddelde ouderdom waarop ’n kind die eerste keer met pornografie gekonfronteer word, is 11. - 20% van mans en 13% van vrouens het erken dat hulle by die werk aanlyn pornografie kyk. - Die gemiddelde tyd wat op dié webwerwe spandeer word, is ses en ’n half minute. - Die gewildste dag om na pornografie te kyk, is Sondae. Dis oorlog! Mans en vrouens bloei. Mense gaan dood. Mense besef nie dat hulle vernietig word nie. Die lekker oordonder alles. Mense gee nie meer om dat huwelike uitmekaargeruk word nie. Stil-stil kom druk pornografie sy vuil sweterige hande in en ruk verhoudings, families en gesinne uitmekaar. En min sê iets. (Uitreksel uit Kruispad - Gerjo-Ben van der Merwe)
Ceres Fiesta
88 Voortrekker Street, CERES (Opposite Mr. Price) (023) 316-1328 VAT 69
OLOF BERGH
13990
13990
750ml
750ml
PRODUKSIEBESTUURDER
(Appels, Pere en Steenvrugte) Waboomsberg, ‘n gevestigde Boerdery in Ceres is opsoek na ‘n jong doelwit gedrewe produksiebestuurder Verantwoordelikhede: • Verantwoordelik vir die primêre produksie van ongeveer 130ha • Tegniese en finansiële aspekte aangaande plaasbestuur • Instandhouding • Personeelbestuur en -opleiding • Begroting- en kostebestuur • Algemene administratiewe pligte Minimum vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • 3 tot 8 Jaar praktiese ondervinding • Sterk rekenaarvaardig (Microsoft Office) • Goeie interpersoonlike vaardighede • Afrikaans en Engels magtig Salaris: Markverwante vergoedingspakket wat behuising insluit. E-pos volledige CV na: admin@ctsolutions.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 Oktober 2020 NB: Indien u geen terugvoering na 5 dae van sluitingsdatum ontvang het nie, aanvaar u aansoek onsuksesvol
TANQUERAY
259
90 750ml
VALID ONLY 15 + 16 OCTOBER 2020
6 WAYS TO SUPPORT SMALL BUSINESSES WRITE A POSITIVE REVIEW TELL FRIENDS AND FAMILY FOLLOW THEM ON SOCIAL MEDIA ENGAGE WITH THEIR POSTS GIVE THEM A SHOUT OUT SIGN UP FOR THEIR NEWSLETTER
TOTAL
R0.00 R0.00 R0.00 R0.00 R0.00 R0.00
GROOT skade is in 2019 aan die John Steyn biblioteek op Ceres aangerig toe ‘n muur en ‘n groot gedeelte van die hoofgebou se dak, skielik inmekaar geval het. Herstelwerk aan die John Steyn biblioteek het verlede week begin nadat die hoofgebou se dak op 30 Januarie 2019 skielik ineengestort het. Volgens die munisipaliteit gaan daar ook nuwe uitbreidings teen ‘n koste van R2.2 miljoen gedoen word.
Make your life easier with Mobile convenience
CONTROL YOUR HOME FROM ANYWHERE!
OPEN GATE VIA MISSED CALL
R0.00
******************************
Simply dial the G-ULTRA and the missed call automatically trigger your gate to open, for super safety and ultra convenience SKAKEL ONS VIR 023 1000 515 ALLE HEK MOTORS 066 205 3312 | ALARMS | CCTV info@jptek.co.za INSTALLASIES
WITZENBERG HERALD
5
Friday, October 16, 2020
Dood in ongeluk
Bestuurder 'n jaar na motorongeluk in hof
CERES polisiestasie is Donderdag 8 Oktober tydelik gesluit nadat ‘n polisielid positief vir COVID-19 getoets het. Stasielede is na speurderskantore verskuif waar hulle verder gewerk het terwyl die polisiestasie ontsmet is. Die polisiestasie het weer Vrydag 9 Oktober om 06:00 heropen. Dit is die derde keer in die 200-dae van inperking dat die polisiestasie moes sluit.
‘n PAAR klublede van Witzenberg Photographic Society (WPS) wat Donderdagaand se byeenkoms bygewoon het. DIE Witzenberg Photographic Society (WPS) het Donderdag 8 Oktober hul eerste maandvergadering in die Togryers museumsaal aangebied. Die wenfoto (links) van die aand was Renonkel van Marleen la Grange (LPSSA DPSSA EFIAP).
Witzenberg Photographic Society bied hul eerste kompetisie aan DIE Witzenberg Photographic Society (WPS) het Donderdag 8 Oktober hul eerste maandvergadering in die Togryers museumsaal aangebied. Die wenfoto van die aand was Renonkel van Marleen la Grange (LPSSA DPSSA EFIAP). Ander uitslae Die junior wenner (graad 1-3): Figs van Gerrit Opperman, wenner beste selfoonfoto: Hande wat praat van Hester Truter en beste skolier: Wheel at night van Alexa Bothe. Kategorie wenners: Ope - Blue Glass van Louise de Lange, Monochroom: Novel writing van Mariana Visser, Nature: Natuur se helikopter van Mariana Visser en Photojournalism: Firefighter at work van Louise de Lange, Selfoon ope: Ruik soos lente van Liesl Smit en Selfoon
vaste onderwerp: Vygies by die kerk van Jeanetha van Wyk. Die beoordelaar was Nicol du Toit (AFIAP van CTPS). Aansluit Belangstelledes kan nog aansluit by die Witzenberg Photographic Society (WPS). Alle belangstellendes wat in fotografie belangstel kamera of selfoon - is welkom om aan te sluit. Vir meer inligting of ‘n lidmaatskapvorm, skakel Phillip de Lange by 078-8639-184 of Gerrit Opperman by 083-2538-240. Die klub kom op Donderdag 12 November om 19:00 bymekaar in die Togryers museumsaal. Lidmaatskapfooie beloop R200 vir volwassenes, R350 vir ‘n familie (2 lede), R100 vir ‘n student (na skool), R150 vir pensionarisse en skoliere is gratis.
MEER as jaar nadat ‘n motorwerktuigkundige in ‘n ongeluk gesterf het, het ‘n Ceres motorbestuurder vir die eerste keer in die hof verskyn. Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke. Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem. Hy het op Saterdag 5 Oktober 2019 in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin. Polisie-ondersoek Dié polisie het sedertdien ‘n manslagklag asook ‘n dronkbestuurklag teen die 59-jarige bestuurder van ‘n Toyota Ayo, Granville Slavers, ondersoek nadat hy op 28 September 2019, na bewering onder die invloed in Beukes se VW Fox vasgery het. Slavers is blykbaar deur omstanders op die ongelukstoneel gehou totdat die polisie opgedaag het. Ceres SAPD het die bloeduitslag in Julie terug ontvang en nou die nadoodse verslag van Tygerberg hospitaal. Die saak is tot 18 November uitgestel in afwagting van ‘n streekhofdatum. PIET Beukes (53).
6
WITZENBERG HERALD
classifieds
Gold Medal Carpet Care
Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:
Mari Blom 084-212-3020
Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Katriena Baron
TE KOOP
Moderne stort- en deurpaneel 900m x 1800cm
SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voer tuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings
Die 6de Oktober, was dit Mammie se 2de verjaarsdag weg van ons. Ons mis Mammie so verskriklik baie. Here gee ons Mammie ‘n drukkie en soentjie.
Van kinders Marilize, Susan, John en Marion, kleinkinders Jamie-Lee en Franklin en agterkleinkind Jayron
Esteronia (Rown) Davids
1968/10/14 - 2020/06/09
Rown, 14 Oktober was dit jou 1ste verjaarsdag weg van ons. In ons har te weet ons dat jy met die Engele par tytjie gehou het. Ons mis jou nog elke dag en koester elke herinnering van jou in ons harte. Ons harte is nog seer, maar ons gun jou die rus. Van jou geliefde skoonma Gerty, skoonsusters en swaers
Gemakstoel nuut en modern oorgetrek.
R450
Skakel 073-561-3919 Bondels koerante @ R15 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”
Skakel
082-859-2300
Doggie Diva Honde Salon Voortrekkerweg (oorkant DK Karwas)
Skakel
083-396-5018
vir afsprake
h/v Albert- en Voortrekkerstraat (Agter die Spur) PLANT AND TOOL HIRE
R550
1952/10/06 - 2019/06/16
NUUT IN CERES
Skakel vir Nuzeel Bergman 081-089-9736 of besoek ons vir vele spesiale aanbiedinge op tv’s, beddens ens Vir verdere navrae skakel 071-464-6969 Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 59 Jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.
Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
SESSOL Werksgeleentheid vir goedversorgde en energieke jeugdiges, in ‘n verkoops- en bemarkingsonderneming met geleentheid om te reis. Word maandelikse basiese salaris plus kommissie aangebied. Suksesvolle kanidate verdien tussen R6 000 en R12000 p/m Stuur jou CV na na: salieshellar1981@gmail.com
of per Whatsapp na na: 063-025-2341
Sluitingsdatum Sluitingsdatum: 20 Oktober 2020
Esteronia (Rown) Davids
Maama Baraka 1968/10/14 - 2020/06/09
You taught us what it means to be a family, showed us how to lead an honest and respectable life. You are no more here today but your teachings are. Thank you for being our ray of light in life. Happy 1st Birthday In Heaven.
From your husband Deon, children Renaldo, Envor, Sherilyn, grandchildren Eliyah, Jayren, Tristan and the Jordaan family
082-399-4068 Services: sell, install & repair ✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors.
Johanna Mentoor
Number ONE in quality service
1957/06/20 - 2010/10/16
AND FRAMES
Vandag is dit Mamma se 10de verjaarsdag weg van ons. Die hartseer en verlange is nogsteeds elke dag saam met ons. Ons kan net die mooi herinneringe van Mamma koester. Mamma sal verewig ‘n spesiale plekkie in ons harte hê. Rus in Vrede. Met baie liefde van Jakob en kinders
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS
STEFAN STEYN 083-227-6476
Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing ....................... R200 00 Geld in rekening in uur ....................... R150 00 Skrap lenings ... R150 00 Wen Lotto/Powerball ....................... R220 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging ........ R200 00 Wen hof-/egskeidingsake ....................... R199 90 Werkpromosie .... R200 00 Skoonmaak en beskerming van huis ........... R200 00 Geluksolie/towering ....................... R300 00 Pensionarisse betaal as werk klaar is.
Skakel of whatsapp 071-707-2066
EPWP MAINTENANCE
As part of the Extended Pub-lic Works Programme (EPWP), Togryers Museum hereby invites prospective candidates between the ages of 25 and 35 years with suitable qualifications to ap-ply for an EPWP work oppor-tunity on a contract basis at the Museum for 5 month pe-riod ending 31 March 2021. Prospective candidates must adhere to the following: • Gr. 12 matric certificate • Knowledge of basic maintenance + power tools • Any experience in a similar role will be an advantage. Job profile: • Successful candidates will be required to assist the Museum Mana-ger with duties related to the core function of the museum, including general maintenance of the museum and building • Candidate will also be expected to perform other duties as required by the Museum Manager. Remuneration is in line with the EPWP framework. Closing date: 21 October 2020 @ 15:00 Send a detailed CV, certi-fied copies of ID, matric certificate and any other qualifications to: togryersmuseum@gmail.com It can be also be handed in at the museum between 9:00 and 16:00 weekdays. For further enquiries contact Mrs. Ber tdene Laubscher on (023) 312-2045
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na TVL. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o.
Ceres en omliggende dorpe. Enige vervoer behoeftes? Kan van hulp wees met kinders op- en aflaai by skool. Werksmense wat vervoer nodig het. Sober gewoontes. Kode 8 bestuurslisensie. Gereeld as moontlik beskibaar. Skakel of Whatsapp na 082758-3737. c/s CY99 16/10
Friday, October 16, 2020
Disclaimer at quackery advertisements Witzenberg Herald have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials. Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised
Hand. 1:8 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Evangelis Jacobs
nuusbrokkies DIE Togryers museum begin met ‘n nuwe klokke-projek. Die Vriende van die museum in samewerking met die museum begin eersdaags met die projek waarin ‘n databasis saamgestel word van al die historiese klokke in en om Ceres. Die publiek word gevra om die projek te ondersteun deur enige inligting deur te stuur. Indien daar ‘n klok is waar jy woonagtig is of jy is bewus van een naby jou, skakel vir Marthinus de Villiers (voorsitter) by Museumfriends2020@ gmail.com met die nodige inligting. Die instuur van fotos word verwelkom. Onthou om alle inskripsies of detail op ‘n klok sigbaar te fotografeer en nie net die klok in geheel nie. Die projek kan nie suksesvol wees sonder die hulp van die publiek nie en daarom maak ons staat op elkeen wat ‘n bydrae kan lewer. SEPTEMBER was Erfenismaand en die Togryers museum het ‘n nuwe projek geloods met die tema: Elke straat vertel ‘n storie - Every corner tells a story. “ Ons is baie opgewonde om al die stories te lees en die museum argief so uit te brei. Daar is geen spesifieke jaartal nie dus kan dit uit enige tydperk uit dateer. Elke straat en sy inwoners - hetsy jy op Ceres, P.A. Hamlet of Nduli bly - het ‘n storie om te vertel. Die Togryers museum wil graag stories van mense en hul dinge bymekaar maak. Of dit Krige-, Lyell-, Barlinka-, Naudé- of St.Paulstraat is ons wil jou ervarings hoor. Inwoners kan hul vertelling opneem, tik om met die hand neerpen. Bring dit na die Togryers museum in Oranjestraat of stuur dit per epos na togryersmuseum@gmail.com WITZENBERG Vereniging vir persone met gestremdhede (APD) gee kennis van hul jaarvergadering wat op 29 Oktober plaasvind. Die vergadering vind plaas om 15:00. Die WAPD sal verslag lewer oor hulle werksaamhede in 2020. Vir navrae skakel Muriel George by (023) 312-3935 of die voorsitter Hennie Moses by 060-372-4849.
BELANGRIKE wenk! Inwoners wat klagtes of foute by Witzenberg munisipaliteit se noodnommers aanmeld of oor naweke inbel, moet vir ‘n verwysingsnommer vra. Dit sal help om die klagte of fout vinnig op te volg en uit te vind wie dit hanteer het. HET jy ‘n belangstelling in Ceres se kultuur-historiese erfenis? Waarom nie aansluit by die Vriende van die Museum teen ‘n minimale lidmaatskapfooi? Die organisasie beywer hom vir die bewusmaking, bewaring en uitbou van die groter Ceres se historiese erfenis. Aansoekvorms is by die Togryers museum (023) 312-2045 verkrygbaar. CANSA Relay For Life Witzenberg se spankapteinsvergadering vind plaas op Dinsdag 20 Oktober om 18:00 in die Togryers museumsaal in Munnikstraat, Ceres. Die organiseerders nooi alle ou en nuwe spanne om te kom deel en om ‘n span in te skryf. Skakel vir Gerrit Kortjé by 083-435-8006 of Jadrey Skippers by 063-623-1525.
PPK CERES
ISRAEL Pelgrimstog BELANGRIKE KENNISGEWING Die PPK toer na Israel vind weens COVID-19 eers plaas vanaf 6 tot 13 Desember 2021 Navrae kan aan pastoor Isaac Jacobs gerig word by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na isaacjacobs50@yahoo.com Beperkte plek beskikbaar.
Na talle navrae aangaande die STERFGEVAL KENNISGEWINGS in die Witzenberg Herald, net die volgende ter kennisname: ENIGE persoon kan begrafnisondernemers versoek dat hul familielid se doodsberiggie met persoonlike boodskap en begrafnistye in die koerant gepubliseer moet word. Dié kostes is gewoonlik by begrafnispolisse ingesluit. Familie kan dit ook direk by die Witzenberg Herald kantore in Voortrekkerstraat kom plaas. Vir navrae skakel ☎ (023) 316-2021
WITZENBERG HERALD
7
Friday, October 16, 2020
The Ceres Cycles Funky Fruit Fun Ride JOIN the Ceres Cycles birthday Fun Ride on Saturday 24 October and grab a “one time opportunity” to ride amongst some of the most beautiful orchards in the Western Cape. The Funky Fruit Fun ride was initiated by the amazing staff of Ceres Cycles as a way to say a BIG Thank You to all our loyal customers both old and new and to spend some quality time together and to raise awareness for the newly formed Ceres Cycles Cycle Club headed up by competent cyclist and head mechanic, Rashid van Rhyn. The Cycle club meet every Sunday morning at 08:00 at Ceres Cycles for a ride in the country. All levels of cyclists welcome and will be catered for.
DIE Cape Winelands Bowls het op 6 Oktober hul algemene jaarvergadering aangebied. Tydens die geleentheid is ‘n nuwe bestuur verkies. Die Witzenbergstreek oortref hulself met vier persone, Jacques Siebrits (Tulbagh), Charmaine Mostert, Engela Lambrechts en Elsa Riekert van Ceres, wat ‘n leidende rol op die uitvoerende bestuur sal speel. Die Witzenberg wil ‘n skoleprogram op die been bring en belangstellendes (skoliere of onderwysers) kan vir Elsa skakel by 083-791-2255. Hier is die bestuurslede Jacques Siebrits (sekretaris), Jaco Whiteman (vise-president), Steven Kilfoil (tesourier), Charmaine Mostert (president, lede en bemarking), Engela Lambrechts (wedstrydsekretaris) en Elsa Rickert (skoleverteenwoordiger).
Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small.
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter
DIEWE het die naweek ingebreek en die Endumiseni Metodiste kerk besteel. ‘n Gasstoof, ‘n yskas en los items is gesteel. Die kerkdeure is ook beskadig. Die kerk vra die gemeenskap om na vore te kom met inligting oor die diefstal. Hulle kan die Ceres SAPD skakel by (023) 316-8600 of (023) 316-8500.
Marius Marie Male. Born 21/07/2020. Female. Born 21/07/2020. Small to medium Terrier Cross. Small to medium Terrier Cross. Ready for adoption 22 October. Ready for adoption 22 October.
WES-KAAP Working on Fire (WOF) het 20 brandbestryders vir ‘n 10 week opleidingsessie in Kwa-Zulu Natal gestuur om later munisipaliteite in die Wes-Kaap met struktuele brande te help. Die opleiding het op 6 Oktober begin en duur tot 15 Desember. Vier van die brandbestryders sal in die Witzenbergstreek ontplooi word. Moppie Blommie Female. Born 21/07/2020. Female. Born 21/07/2020. Small to medium Terrier Cross. Small to medium Terrier Cross. Ready for adoption 22 October. Ready for adoption 22 October.
CA TS CATS DIE Togryers museum vra inwoners wie se ouers/ grootouers enige oudhede of enige ander gebruiksartikels het uit Ceres se vroeëre dae om dit te oorweeg as skenking aan die museum. Die museum het heelwat geskrewe inligting oor die dorp se ontwikkeling maar baie min voorwerpe wat Ceres se storie vertel. Die ou bruin papiersak (onder) is destyds deur Baum se winkel gebruik om kruideniersware in te pak. Die sleutelhouer (bo) deur die destydse Jooste Motors (waar Engen garage tans geleë is) uitgedeel.* Soek gerus rond en bring dit waar dit in veilige bewaring sal bly vir die volgende geslag wat die dorp moet leer ken.
Viennetta
Britney Female. Born 21/07/2020. Small to medium Terrier Cross Ready for adoption 22 October. All adoptions are subject to a homecheck. Adoption fees: Dogs R900* and cats R500*. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via tel., to make an appointment *Conditions apply
Female. The 2 white dots below her nose makes her face very cute. Playful, climbing, always with her brother or sister.
Victoria
Female. Almost identical with Viennetta but the small white on her nose makes her easy to recognize. Loves to play, climb and is a talker.
Contact Elise on 081-849-2811
Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram
8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.
Sport
WITZENBERG HERALD
Friday, October 16, 2020
Witzenberg Herald
COVID-19 Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot
Pa en seun wen gholfdag DIE pa en seun kombinasie van Esman en Edwin Boer het Saterdag se gholfkompetsie gewen. Hulle het 43 punte in die beterbal stableford klubkompetsie aangeteken. Gert Brink en Herman van der Walt was in die tweede plek gevolg deur Petrus Beukes en JC van der Merwe in die derde plek. Beide spanne het 43 punte aangeteken. Die jaarlikse President teen Kaptein wedstryde het ook plaasgevind. Vir die eerste keer het dit gelykop geëindig met 6 wedstryde elk.
Goeie tellings is ook aangeteken deur Lourens Strydom (72) en Cornell Müller (73). Vergadering Ceres gholfklub se algemene jaarvergadering word op 28 Oktober gehou. Ceres Classic Die jaarlikse Ceres Classic gholftoernooi vind vanjaar op 6 en 7 November plaas. Die toernooi is vol bespreek met 144 spelers (36 spanne) wat per dag gaan speel.
Wedvlugeisoen maak volgende week klaar WEDVLUGDUIWE is Saterdag 10 Oktober weer op Britstown gelos. Les Koopman het ‘n uitstekende naweek beleef deur albei wedvlugte vir beide jongduiwe sowel as die ope gewen. Saterdag 17 Oktober word die laaste wedvlug van die 2020 wedvlugseisoen vanaf Bloemfontein gevlieg. Na die wedvlug sal die algehele kampioene vir Ceresvallei Federasie aangewys word. CHPS Britstown Jaaroud 2 1. Cyril & Ann Davids 1308.386 mpm 2. Clarence van Wyk 1306.733 mpm 3. André & Aiden Koopman 1278.378 mpm 4. Clarence van Wyk 1274.956 mpm 5. Cyril & Ann Davids 1198.659 mpm Britstown Ope 2 1. André & Aiden Koopman 1318.635 mpm 2. Cyril & Ann Davids 1306.738 mpm 3. André & Aiden Koopman 1281.652 mpm 4. Clarence van Wyk 1277.012 mpm 5. Cyril & Ann Davids 1255.114 mpm Hamlet duiweklub Britstown Jaaroud 2 1. Erasmus Hok 1340.936 mpm 2. Erasmus Hok 1340.512 mpm 3. J.J. Kitshoff 1295.686 mpm 4. Erasmus Hok 1280.266 mpm 5. L. Kitshoff 1278.013 mpm Britstown Ope 1. J. Kitshoff jr.1370.284 mpm 2. J.J. Kitshoff 1321.882 mpm 3. L. Kitshoff 1283.576 mpm 4. Erasmus Hok 1266.488 mpm 5. Erasmus Hok 1257.146 mpm
‘n GROEP Vriende van Ceres, Worcester, Paarl en Kaapstad het vanaf 5-9 Oktober die Otter staproete in Tsitsikamma voltooi. VLNR: Jacques Ludick, Lundell Baadjies, Annaline Davids, Alexander Norman, Brian Cookson, Allister Boer, Ashwin Boer en Emmett Poole. INLAS: Marco Horne. * Die groep wil graag die Hemelse Vader bedank vir hul veilige bewaring asook vir Jonathan Alexander en Abdul Hendriks (borge).
Gewilde rolbaltoernooi begin op Ceres DIE jaarlikse Ceres Superspar Jack Attack rolbalbesigheidsliga het op 13 Oktober in alle erns begin. Die toernooi word oor die volgende 5 weke by Ceres rolbalklub beslis, met wedstryde wat op Dinsdag-, Woensdagen Donderdagaand gespeel word. Altesaam 120 spelers (40 spanne) neem vanjaar deel aan die baie gewilde rolbaltoernooi. *Dankie aan al die besighede en spelers wat die liga ondersteun. Dankie aan Ceres Superspar vir hul jaarlikse borgskap.
TWEE plaaslike karatekas het onlangs goed gevaar in ‘n nasionale kompetisie. Zakariyya Ali het ‘n brons medalje verower in die Peewee-afdeling vir tradisionele kata. Sy suster Hadia Ali (links), het ‘n silwer medaljé verower. Beide is lid van die Andries Douglas Shorin Ryu Kiyobukan karateskool op Ceres.