Witzenberg Herald Vol.25 no.41 (Online Weergawe)

Page 1

‘n GROEP Harley Davidson motorfietsentoesiaste van Kaapstad se toer het verlede Vrydag 14 Oktober tragies geëindig toe een van die vyf in Theronsbergpas gesterf het.

Motorfietsryer sterf

14 Oktober tragies geëindig toe een van die vyf in Theronsbergpas gesterf het. Volgens inligting was vyf motorfietsryers van die Kaapstad-omgewing op ‘n drie dae toer van Barrydale na Tulbagh onderweg. By die T-aansluiting van die Ceres/Touwsrivierpad, het een lid van die groep, Clive Richards (62), omstreeks 17:40 besluit om vooruit te ry na Tulbagh.

Die ander vier het met hulle aankoms besef dat Richards nie by die gastehuis aangekom het nie en na hom begin soek. Nadat hulle hom nie op sy selfoon in die hande kon kry nie is hy as vermis by Tulbagh SAPD aangemeld.

Daar is later vasgestel dat Richards die laaste keer op sy selfoon was anderkant Theronsbergpas en nooit die dorp binnegery het nie.

Die groep het orals langs die pad begin soek totdat hulle Saterdag 15 Oktober omstreeks 04:30 die motorfiets se wrak in ‘n draai in Theronsberg opgespoor het waar dit ‘n ent van die teerpad gelê het. Richards het blykbaar beheer oor sy motorfiets verloor en van die pad gery. Die motorfiets het bo-op hom geval en is hy aan veelvuldige beserings op die toneel dood.

Die Ceres polisie ondersoek ‘n strafbare manslag klagte.

Koerant as naaswenner in landswye kompetisie aangewys

VIR die eerste keer sedert die COVID-19 pandemie toegeslaan het, het die Forum vir Gemeenskapskoerante, weer hul jaarlikse toekenningsgeleentheid in Gauteng aangebied. Die Avbob FCJ toekenningsaand is op 14 Oktober gehou waartydens gemeenskapskoerante en joernaliste vereer is vir hulle werk. Samantha Lee-Jacobs van Peoples Post is aangewys as Joernalis van die Jaar en Etienne van Rensburg van Vaalweekblad was die Fotograaf van die Jaar. Die Witzenberg Herald het vanjaar in twee afdelings, Koerant van die jaar (onafhanklik) en Beste voorblad (onafhanklik) meegeding en is in beide afdelings as die naaswenner aangewys. Beide dié afdelings is deur Limpopo Mirror gewen. Reg Rumney en André Gouws was die gassprekers by die FCJ jaarkongres en Jeremy Maggs (bekende TV- en radiopersoonlikheid) was die gasspreker by die toekennings geleentheid buite Boksburg. * Die eienaars van die Witzenberg Herald kon ongelukkig nie die naweek die geleentheid in Gauteng bywoon nie.

Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 41 R 8 Friday, October 21, 2022 Ceres Koekedouw dam 70,5% Tulbagh dam 75% Lesings geneem: 2022/10/19 4-Da4-Da 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer eer vv vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 20 Oktober 9° 26° Vrydag 21 Oktober Saterdag 22 Oktober Sondag 23 Oktober 10° 29° 8° 31° 12° 31° CERES (023) 312-2144 The trusted name in commercial and residential Waterproofing. 087 094 8092087 094 8092087 094 8092087 094 8092094 www.rubberroofs.co.za Get a free quote today 087 094 8092094 8092 www.rubberroofs.co.za ‘n GROEP Harley Davidson motorfietsentoesiaste
van Kaapstad
se toer het verlede Vrydag

Donkerbos Landgoed beskik tans oor die volgende vakatures : GROENTE SPESIALIS

TREKKER OPERATEURS

Die geskikte kandidaat moet beskik oor :

• Ten minste 5 jaar ondervinding

• Ondervinding van grondbewerking

• Kennis van implemente, skraper, oesmasjinerie en planters

• Sober gewoontes asook gewillig wees om oortyd te werk

• Ondervinding/vaardighede kan bydra tot bo-gemiddelde vergoeding

BALKSPUIT OPERATEURS

Die geskikte kandidaat moet beskik oor :

• Ten minste 5 jaar ondervinding

• Kennis van kunsmistoediening

• Kennis van plaagbeheer

• Sober gewoontes asook gewillig wees om oortyd te werk.

• Tegnologiese ondervinding sal ‘n voordeel wees (GPS)

Stuur CV na: elmarie@donkerbos.co.za

Vir enige navrae skakel: Hano Dreyer by 082-870-9911

Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2022

Steinthal vereer oudpersoneellid

TYDENS die gesamentlike algemene jaarvergadering van die Steinthal Landgoed en die Kinderhuis op Tulbagh, is dié geleentheid ook gebruik om aan ‘n oud-Steinthal personeellid te vereer.

Op 96-jarige ouderdom is erkenning verleen aan Christina Wilhelmina Adams, alombekend as juffrou Babsie, een van die oudste lewende oudpersoneellede van Steinthal.

Juf. Babsie is op 5 Junie 1926 op Steinthal gebore. Vanaf 1949 het sy onderwys gegee by die Steinthal primêre skool.

‘n Sertifikaat van waardering vir haar onbaatsugtige toegewyde diens aan Steinthal en die gemeenskap, is op 21 September deur ds. Willie Koopstad, hoof uitvoerende beampte van Steinthal Landgoed en ds. Sean Esterhuizen, voorsitter van die beheerraad van Steinthal landgoed, aan haar oorhandig.

Die Witzenberg munisipale bestuurder, David Nasson, was die gasspreker by die geleentheid, en het beklemtoon dat Steinthal se storie baie spesiaal is, deurdat dit vroeër jare ‘n veilige hawe vir vrygestelde slawe was.

Nou bied dit ‘n veilige huis aan vele kinders uit disfunksionele gesinne.

Donasies

Enige donasies van toiletware en nie-bederfbare kosprodukte, vrugte of groente vir die Kinderhuis, sal verwelkom word. Vir enige ander ondersteuning kan belangstellendes die volgende persone skakel: Charmaine Prince (kinderhuisbestuurder) of ds. Willie Koopstad.

Fred Gaum 'hostelliete" hou 40 jaar reünie

DIE Fred Gaum "hostelliete" 40 jaar-reünie is die naweek van 30 September aangebied. Oudleerders en "hostelliete" van die skool - sowat 50 wat van die begin van die koshuis tot die jaar 2000 daar woonagtig was - het met hierdie poging hulde gebring aan dr. Baartzes. Baartzes was tussen 1978 en 1989 hoof van die skool, asook koshuisouers nadat die ou Fred Gaum na die huidige skoolterrein verskuif het. Die geselligheid is aangebied om erkenning te gee aan wyle dr. Baartzes en sy vrou, vir die impak wat hulle gemaak het in "hostelliete" se lewens. Vrydagaand het mev. Wilrozette Strauss, (skoolhoof van Ceres Sekondêr), die geleentheid geopen. Saterdagoggend het ds. Willie Koopstad, ook ’n oudleerder, ‘n kort lesing oor dr. Baartzes gehou en dr. Jantjie Martinus, nog ‘n oudstudent en briljante atleet van die ou Fred Gaum, het meer vertel oor die geskiedenis. ‘n Gedenkplaat is later in die koshuissaal onthul ter ere van dr. Baartzes en sy gesin, asook diegene wat ons voorgegaan het. ’n Fontein van hoop is ook voor die skool opgerig en ‘n gedenkplaat is deur Johann, dr. Baartzes se oudste seun, onthul.

(Ingestuur deur Floors Baartman).

HUIS MAUDIE KRIEL

ACVV tehuis vir bejaardes NPO 003-083

Benodig die dienste van ‘n: GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE

Vereistes:

•Registrasiefooi aan SA verplegingsraad moet op datum wees

•Handhaaf sober gewoontes

•Moet saam in ‘n span kan werk

•In staat om leiding en bevel te neem •Kennis dra van die behoeftes en die hantering van ouer persone.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 18 November 2022

Posaanvaarding: So spoedig moontlik Rig aansoek aan:

Die Bestuurder: Huis Maudie Kriel, Posbus 847, Ceres, 6835 E-pos: bestuurder.maudie@lando.co.za

Navrae: Ria Prins by (023) 312-1950 Ma. tot Vry. 08:00 - 13:00

MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE

WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS

Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.

Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.

AANSOEK OM AFWYKING

DIE

BUITEVERBRUIK

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 20222
Eiendom / Property Erf 4693, Ceres Ligging / Location 5 Starking Street Aard / Nature APPLICATION FOR DEPARTURE TO ALLOW AN OFF-SALES
VIR
BEDRYF VAN ‘N
DRANKWINKEL Verwysing / Reference 15/4/1/1/ 223 Sluitingsdatum / Closure date 30 Dae vanaf dag van plasing in die koerant 30 Days from date of publication in newspaper Aansoeker / Applicant Leon Martin Wildschutt 078-7576503
GEDURENDE Septembermaand het Wolseley dienssentrum ‘n besoek aan alle skole in Wolseley gebring. Met groot applous en toejuiging het die groep die opvoeders en kinders vermaak met hul danspassies. Baie kinders was verbaas om te sien waartoe die ouer generasie nog in staat is en dat oud word nie net beperk is tot brei en naaldwerk. Ons dank aan die volgende skole: W.F. Loots, Witzenberg laerskool, Wolseley hoërskool en Wolseley laerskool. Baie dankie spesiaal aan skole vir die kontant donasie. Spesiale dank aan Elmarie Viljoen vir die afrigting van die lede en Johan Viljoen vir die verskaffing van klank en musiek.
" Dit is wanneer ons onsself vergeet, dat ons dinge doen waarvoor ons onthou word "
TYDENS die gesamentlike algemene jaarvergadering van die Steinthal Landgoed en die Kinderhuis op Tulbagh, is dié geleentheid ook gebruik om aan ‘n oud-Steinthal personeellid te vereer. VLNR: Raadslid Tiaan Fredericks (‘n oud sub B-leerder van juf Babsie), David Nasson (munsipale bestuurder en gasspreker), dominees Godfrey Baartman, Collin Goeiman, Willie Koopstad, Sean Esterhuizen, Nick van Huyssteen en Karel Johannes. VOOR: Christina Wilhelmina Adams alombekend as juf. Babsie en Francis Adam. Anoniem

Rowers vinnig vasgetrek

ONBEKENDE mans het op Ackermans se Tulbagh-winkel toegeslaan en die winkel van geld en selfone beroof.

Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die onbekende mans en ‘n vrou omstreeks 17:40 die winkel binnegestap met ‘n vuurwapen en geld geëis. Hulle het die personeel vasgebind en in ‘n pakkamer en kantoor toegesluit.

‘n Polisievrou wat ook in die omtrek was het vermoed iets is fout en met nadere ondersoek het een van die rowers ‘n vuurwapen op haar gerig voordat hulle haar ook toegesluit het.

Die rowers het met R3 000 kontant en 30 Samsung selfone op die vlug geslaan het.

Polisielede wat besig was om nagskof te werk, het later verdagtes op die Wolseley/Tulbaghpad opgemerk. Hulle is gearresteer en daar is beslag op hul voertuig gelê. Die polisie soek nog na die gesteelde goedere.

Indien iemand oor verdere inligting beskik, kan hulle s/sers. Lyndon Manuel skakel by 079-894-0192.

Vuurwapen en voertuig gevind

Verlede Vrydag 14 Oktober het Tulbagh SAPD inligting ontvang van ‘n gesteelde voertuig.

Hulle het gaan ondersoek instel en omstreeks 18:35 is die gesteelde Suzuki Swift met vier verdagtes in, op die R46 naby Hermon opgemerk.

Die voertuig is gestop en deursoek waarna vier verdagtes gearresteer is. Daar is ook beslag gelê op ‘n 9mm vuurwapen.

Die vier verdagtes Lerato Mdwekeshe (21), Patrick Ntongana (44), Sebenzile Ntongana (43) en Thembela Bangani (34) het Maandag vlugtig in die Tulbagh landdroshof verskyn.

Onwettige vuurwapen

Op Donderdag 16 Oktober het Tulbagh polisie die 34-jarige Macebo Thope, gearresteer vir die besit van ‘n onwettige vuurwapen.

Indien iemand oor verdere inligting beskik, kan hulle die speurders skakel by 079-8940192

Laerskool se toneelstuk as beste produksie aangewys

LAERSKOOL Koue Bokkeveld het vanjaar vir die eerste keer ‘n toneelgroep op die been gebring. Die groep het vroeër die maand aan Charlie Hofmeyr toneelfees deelgeneem en weggestap met die prys vir die beste produksie. Die skool sê dankie aan die leerders en Chrisna du Toit en Rolien Viljoen vir hul harde werk.

PALS hou strategiese beraad op Kaleo

DIE direksie van SA PALS, wat die PALS-inisiatief nasionaal koördineer, was onlangs die gasheer vir ‘n beraad van afgevaardigdes uit die verskillende streke.

Die geleentheid op 3 en 4 Oktober, is op die Kaleo Gasteplaas aangebied en is bygewoon deur die direkteure en organiseerders van Witzenberg PALS, Maluti Farming PALS (Vrystaat) en Mpumalanga PALS.

Die belyning van PALS op nasionale vlak en bespreking van doelwitte en werkswyse van PALS op distriksvlak, het met fasilitering van prof. Marius Ungerer van die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool, geskied. Besprekings oor ‘n eenvormige strategie asook die internasionale konteks en belang van PALS in die Suid Afrikaanse konteks, is deur sprekers soos dr. Reuel Khosa, Pieter du Toit en dr. Yolisa Pakela-Jezile, ingelei. Die Vrystaat en Mpumalanga afgevaardigdes het ook op Maandag 3 Oktober ‘n aantal PALS plase in die Witzenbergstreek besoek. Met hierdie besoeke kon hulle eerstehands die praktiese lesse, uitdagings en suksesse van reeds gevestigde PALS projekte, ervaar.

Die belangrike kritiese suskesfaktore vir volhoubare besighede en die waarde van vennootskappe tussen kommersiële en nuwe-era boere, kon die afgevaardigdes eerstehands help om die PALS beginsels te verstaan. Interaksie tussen plaaslike PALS-lede en die verskillende streke se afgevaardigdes, het ‘n beter begrip van elke area se unieke omstandighede, bevorder. “PALS bedank Kaleo en alle borge vir hul bydrae om van dié geleentheid ‘n groot sukses te maak".

CAMERAS CAMERASCCTV CAMERAS CAMERAS

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 2022 3 SAPD soek dié verdagtes TULBAGH speurders vra die gemeenskap se hulp in die opsporing van dié drie verdagtes. Hulle word gesoek in verband met twee verskillende besigheidsroofklagtes op Gouda. Die voorvalle het in Aalwynen Hoofstraat, Gouda plaasgevind. Inligting Indien iemand weet waar die verdagtes hulle bevind, kan hulle vir s/sers. Marlon Cupido skakel by 079-894-0192 of (023) 230-8100 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV
Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems
DIE direksie van SA PALS, wat die PALS-inisiatief nasionaal koördineer, was onlangs die gasheer vir ‘n beraad van afgevaardigdes uit die verskillende streke.

LAERSKOOL GERICKE Ceres

Baie sterkte en voorspoed aan elke matrikulant met die komende eindeksamen.

A special message to our 2022 Matriculants

On behalf of the Council of Witzenberg

Namens die Raad en die gemeenskap van Witzenberg, wil ek, as Burgemeester alle matrikulante sterkte toewens vir die komende eksamens. Mag God u seën

wysheid en insig. Ons dra u op in gebed.

ngoSodolophu waseWitzenberg, Ndikwamele noMasipala waseWitzenberg. Ndithabatha elithuba, ndininqwenelela impumelelo kwimviwo zenu zamagqibela kankqoyi zebanga leshumi. Yanga uQamata anganiphahla xanibhala amaphepha enu okugqibela. Nakuhlala nisemithandazweni yethu.

nuusbrokkies

VGK Bella Vista beplan ‘n konsert saam met Michael Lindt. Die konsert word op Saterdag 22 Oktober om 19:00 aangebied. Kaartjies is teen R150 per persoon beskikbaar. ‘n Ligte vingerete is ingesluit by kaartjieprys. Kaartjies is beskikbaar by kerkraadslede of skakel Basie by 063-7398980 of Magrieta by 073-510-0358.

DELICIOUS netbalklub nooi belangstellende spelers uit wat passievol is oor netbal, om aan te sluit by hul klub. Oud lede, sowel as nuwe lede, is ook welkom om by klub in te skakel. Oefentye is Dinsdag- en Donderdagaand vanaf 18:30 in Rooikamp. Vir navrae skakel Aubrene by 083-770-2265 of Ylona by 063-143-9073

CERES SEKONDÊRE SKOOL

DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur e-pos na: isaacjacobs50@yahoo.com

YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072-532-9568), Des van Wyk (082574-7932) of Frans Lintnaar (062-0968078).

DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10km en 5km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober 2022 aangebied. Deelnemers kan nog inskryf nadat die wedloop die afgelope twee jaar weens CV-19, nie aangebied is nie. Die plaas/maatskappy kompetisie oor 10km is ook weer oop. Enige navrae kan aan Nico Jansen by 078-8825-299 gerig word.

Die personeel en skoolbeheerliggaam wil alle matrikulante sterkte en voorspoed toewens met die 2022 eindeksamen.

(023) 312-2460 ceressec@mweb.co.za

WITZENBERG Nasorg is ‘n organisasie wat op die been gebring is om leerder uitslae en maatskaplike probleme van skole in die streek te verbeter. Die inisiatief is deur Isak Hendriks van Ceres geneem wat al 24 jaar in die onderwys betrokke is en 10 jaar as skoolhoof. Die organisasie het nou goedkeuring gekry om as NGO te registreer. Isak beoog om Januarie 2023 met die organisasie te begin en verdere inligting sal later deurgegee word. Vir navrae skakel Isak Hendriks by 079-081-7053 of stuur epos aan isakhendriks@ gmail.com

DIE algemene jaarvergadering van Ceres gholfklub vind plaas op 26 Oktober om 18:30. Nominasie-briewe vir komiteelede is by die kroeg beskikbaar. Bevestig voor of op 20 Oktober of jy dié vergadering kan bywoon. Daar sal kerrie en rys bedien word en ‘n RSVP-lys is by die kroeg beskikbaar.

315-5603

Die Direksie en Personeel van De Keur Groep wens die MATRIKULANTE VAN 2022 alle voorspoed met die eindeksamen.

aan al die matrikulante met

eindeksamen!

KOUE BOKKEVELD

317-0611

Die personeel en ouers wens die matrikulante van Bella Vista Hoërskool sterkte en voorspoed toe met die komende eindeksamen. 074-049-7078

317-0123

1 Koue Bokkeveld, Op-Die-

Namens die hele skoolfamilie van Laerskool Koue Bokkeveld, wil ons alle matrikulante sterkte toewens vir die komende eksamens.

Mag God julle seën met wysheid en insig. Ons dra julle op in gebed.

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 20224
DIE NHBRC Kaapstad-kantoor het op 10 Oktober ‘n werkswinkel op Ceres aangebied. CEDER het die NHBRC uitgenooi om plaaslike bouers en vakmanne te kom toespreek in oor registrasies en ander wetlike aspekte. Deelnemers het die werkswinkel baie insiggewend gevind. Vir meer inligting of navrae kan Christophe Seroot geskakel word by 071-278-0544.
Municipality, I would like to take this opportunity as the Executive Mayor, to wish all our matriculants all of the best. May God bless you with grace and wisdom. Our prayers and thoughts are with you.
met
Nje
  (023) 312-1110
Voorspoed aan aldie oud-leerders van F.D. Conradie asook alle Witzenberg matrikulante met die komende eksamen. Ons wens julle alle sukses toe. Laerskool FD Conradie P.A. Hamlet ☎ ☎ ☎ (023) 313-3407

 (023)
Voorspoed
die 2022
CHARLIE HOFMEYR
LAERSKOOL
☎ (023)
Faks: (023)
Protealaan
Berg

ons winkel benodig dringend nuwe items

DIT

Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese toestelle, huishoudelike ware, speelgoed, boeke, sporttoerusting, ons sal dit alles en meer, as voorraad vir ons winkel neem. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za

Calling all trail runners to Loxtonia’s apple farm

ROUND up friends and family and head for Loxtonia on Saturday 12 November for the annual Loxtonia Cider Cherry Trail Run through scenic mountain landscapes and apple orchards.

The family-friendly trail run over 6km or 12km starts and finishes on Loxtonia Farm, the home of Loxtonia Apple Cider.

The trail run/walk takes you through magnificent scenery framed by the majestic Ceres mountains with a section along a riverbank where you will find some idyllic spots to cool down in fresh mountain water. Be sure to bring a ziplock bag for your cell phone. The 6km stretch is stroller-friendly, ideal for parents with young children.

Once you have crossed the finish line, your morning’s effort will be rewarded with a festive market atmosphere and music to chill out and enjoy Loxtonia’s country hospitality. With lots on offer from cherries, food trucks and freshly brewed coffee, to cider, craft gin and beer, get ready for a fun-filled day at the Loxtonia Cidery. A jumping castle and an exciting encounter feeding alpacas and horses, will keep the little ones enthralled.

The full Loxtonia Cider range will be available for you to try, and with cherry season in full swing, the limited edition Loxtonia Cherry flavoured apple cider is a must.

Registration

The Loxtonia Cherry Trail Run is open for runners and walkers of all ages.

Registration at the Loxtonia Cidery opens at 06:00 with the starting time of 07:30 for the 12km leg and 08:00 for the 6km.

To enter visit www.entryninja.com. Late entries on the day are subject to availability. The entry fee for the 6km circuit is R120 per person and R170 for 12km. All finishers receive a complimentary Loxtonia Cider with a non-alcoholic option for the designated drivers and under 18s. The gates close at 15:00.

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 2022 5 Michell’s Pass Half Marathon 10km ROAD RACE at 07:15 and 5km FUN RUN at 08:00
IS ‘N
EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE,
ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het “goed” wat rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien.
YOUNG Blues van Wellington en Lovedale van die Koue Bokkeveld
het
Saterdag 15 Oktober mekaar in ‘n plaaslike streekpromosie uitspeelstryd voor ‘n volgepakte stadium in Bella Vista gepak. Toeskouers is nie teleurgestel nie en goeie rugby is deur beide spanne opgedis. Young Blues het die wedstryd met 29-25 gewen nadat Lovedale in die doodsnikke hard probeer het om die wedstryd te wen maar Young Blues se verdediging was net te goed. Die rustydtelling was 17-10.
*
Een van die uitblinkers was Young Blues se heelagter, Donovan Pietersen. Hier hardloop Pietersen met
die bal. **
Young Blues speel Saterdag 29 Oktober teen Ceres en Bella Vista pak vir Montagu. FOTO: Trevor Felix DIE groep leerders van Laerskool F.D. Conradie het Saterdag 15 Oktober, uitgeblink by die Villiersdorp skou. Die leerders het onderskeidelik in drie klasse geskou. AGTER: Lukas Krige (vierde), Heinz Rautenbach (tweede), Mia de Bod (eerste), Githe van Dyk (vierde), René Steyn (vyfde) en Alika van Dyk (vyfde). VOOR: Olivia Swart (vierde), Theana Louw (vierde), Marle Erasmus (derde), Carli Swart (eerste), Mieke Thiart (derde) en Chadwick Vergotine (vierde).

classifieds

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Aletta Jacobs (Ma Letta)

1946/08/09 - 2022/10/16

Verassingsdiens: So. 23 Okt. 2022

saal, Bella Vista Privaat Verassing Spr. 3:6 “Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelyk maak.”

1946/08/09 - 2022/10/16

Dit het ons Hemelse Vader behaag om jou skielik van ons weg te neem. Ons sou jou graag nog langer by ons wou hou maar ons berus in God se liefdevolle besluit. Dankie Heer vir al die jare deur U aan ons toegesê en wat sy ook vir ons beteken het. Rus in Vrede, Ma Letta.

Liefde Janie, Karin, Samantha en kleinkinders

Vuyani Ninzi

1985/12/14 - 2022/10/10

Funeral Service: Sat. 22 Oct. 2022 House: 08:00, 44 Uxolowethustreet, Nduli Church: 09:30, Assembly of God Church, Nduli Grave: Bella Vista

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Mpumelelo Nonqana

1946/08/09 - 2022/10/16

Onse Ma en Ouma, ai ons harte is gebreek. Jy was ons alles en ons dank God vir ‘n Ma en Ouma soos Ma vir ons was. Ons was net nie reg om sonder Ma te leef nie. Mag Ma saggies rus. Baie liefde Elsabé, Lugaille, Cornell en Hillmar

Aletta Jacobs (Ma Letta)

Josep Phillips (Josie)

1962/10/18 - 2022/09/11

Farewell, farewell we’re sad to say goodbye.

Farewell to you my brother, may God be with you.

Farewell to you my brother as we miss you on your 60th birthday today.

May God be with you and guide you on your way. You are in a better place and they are lucky to have you.

From your sister Jackie Phillips and Rico

Junior verkoopskonsultant

Vereistes:

•Goeie menseverhoudinge en in ‘n span kan werk.

•Goed kan kommunikeer.

•Vriendelik, energiek en goed versorgd.

•Moet enkellopend wees en sonder afhanklikes.

•Bereid wees om weg van die huis af te werk.

•Moet tussen die ouderdom van 20 en 35 wees.

Die jaarlikse SANTA SHOEBOX-projek is weer vol aan die gang!

1943/07/22 -

Funeral Service: Sat. 22 Oct. 2022 House: 08:00,

Sade Titus (Jantjies)

1946/08/09 - 2022/10/16

So skielik is Ma van ons weg geneem. Ons sal Ma nog by ons wil gehou het maar God het Ma nodig, so ons laat Ma gaan. Ons gun Ma die Ewige Rus.

Van Sammy, Triesa, Chadre, Cleyton, Hillijet, Kaira, Ischa

Aletta Jacobs (Ma Letta) 1946/08/09 - 2022/10/16

Namens ons kerk ons innige meegevoel aan die familie. Rus sag Suster Letta.

Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

Witzenberg. Bome: afsaag, uitdun asook verwydering. Verkoop van kaggel- of braaihout. 1 000 Stukke vir R950. Vir ‘n baie goeie prys skakel Janneman 063252-5772 c/s DH96 21/10 28/10

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.

•Verkoops- en bemarkingservaring sal in u guns tel. Ons bied ‘n geleentheid aan kwalifiserende kandidate om te reis en die land te sien.

Maandelikse salaris van R6 000 plus kontant aansporings.

Whatsapp CV en 3 formele foto’s van jouself na: 063-025-2341 of E-pos: sessol007@gmail.com

Ceres het ons eie “drop-off” wat Dinsdag 25 Oktober plaasvind by Tremor. Al die bokse gaan direk terug in ons Witzenberg vallei!

Aletta Jacobs (Ma Letta)

Leonard William Poole

1946/08/09 - 2022/10/16

Met hartseer neem ons afskeid van ons geliefde Ma, ouma, suster en tannie.

Ons wil baie dankie sê vir die tyd wat die Here haar vir ons gespaar het en die spore wat sy in ons lewe gelaat het. Die herinneringe en liefde sal bly voortleef in ons gedagtenis.

John Kannemeyer

Van kinders, kleinkinders, agterkleinkinders en die breë familie.

Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

Disclaimer at quackery advertisements

Witzenberg Herald have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials.

Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised

Indien enige sakeonderneming of individu ook hul steun aan hierdie verdienstelike projek wil verleen, kan hulle in verbinding tree met Sarah-Jane du Plessis by 084580-4884 of direk op die webtuiste loerwww.santashoebox.org.za Gaan registreer en kies jou eie kinders vir wie jy persoonlik ‘n boks opmaak!

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 20226

2022/10/16
13 Ndzishe Ave, Nduli Church: 09:00, Old Apostolic Church, Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Wellington
1990/02/25 - 2022/10/16 Begrafnisdiens: Sat. 22 Okt. 2022 Huis: 8:00, Lindeshof Plaas Kerk: 10:00, VGK Op-die-berg Graf: Op-die-Berg CERES NICO BEGRAFNISDIENSTE “By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John ceresbegrafnisdienste@gmail.com 1961/09/04 - 2022/10/14 Roudiens: Do. 20/10/2022 om 19:00, Elrio Plaas Begrafnisdiens: Sat. 22 Okt. 2022 Huis: 09:00, Elrio Plaas, Warm Bokkeveld Kerk: 10:00, St. Andrews, Ceres Graf: Bella Vista
☎ ☎ ☎ ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd.
Huis : 09:00, Burgstr. 453, Bella Vista Kerk : 10:00, Gemeenskap-
Aletta Jacobs (Ma Letta)
CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 AND FRAMES 083-227-6476 STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Relationship problems •Financial problems •Court cases •Divorce cases •Winning luck •Pregnant cases • Home protection •Bad luck • Magic ring • Magic wallet • Lotto or Powerball • Money in account in 1 hour •Unfinished work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Automotive Engineering • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more André du PAndréPAndré du Preezreez reezreez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND TOOL HIRETOOL HIRE
Aletta Jacobs (Ma Letta)

Plaaslike duiweklubs sluit seisoen op hoë noot af

WEDVLUGDUIWE is Saterdag 15 Oktober op Britstown gelos in die laaste middelpadwedvlug asook die laaste wedvlug vir die 2022 wedvlugseisoen. Goeie sportmangees het deurgaans geheers en was dit weer ‘n goeie advertensie vir duiwesport in die Witzenbergstreek. Na afloop van van die laaste wedvlug is die klubkampioene asook algehele kampioen vir Ceres federasie aangewys.

CHPS Jaaroud

Ceresvallei Federasie algehele kampioen

en Anne Davids

Kitshoff

Van

Tulbagh duiweklub Jaaroud

Ope

Klubkampioen vir 2022:

BHPS kampioen

RESCUES UP FOR

at

Shorinkan

Paxton. MIDDEL:

Krige, Lukas Krige, Mia Laubscher en Retief Spence. AGTER: Sensei Wayne. * Die klub wil Sizabantu Piping Systems, Feedrite Engineering, FM Elektries, CR Pumps en Boland PVC bedank vir hul borgskappe om dit moontlik te maak dat die karatekas aan die toernooi kon gaan deelneem.

RICHARD Koopman (28) wat tans werksaam is op El Cuesta plaas buite Ceres, het in ‘n onlangse karatekompetisie ‘n eerste plek behaal uit 250 studente. Richard neem deel aan die weeklikse dissiplineprogram, gegrond op die waardes van karate wat help met selfverdediging, vertroue, respek, fokus en positiewe sosiale interaksie. Ian en Nina Versfeld, eienaars van El Cuesta, implementeer die program wat deur renshi Andries Douglas (links) aangebied word. * Skakel gerus 083-376-8989 of stuur ‘n epos na renshiandries@ gmail.com vir meer inligting oor die dissiplineprogram.

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 2022 7
1. Team Koopman - 1319.504mpm 2. Team Koopman - 1273.552mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1272.580mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1251.772mpm 5. Cyril en Anne Davids - 1241.749mpm Ope 1. Hendriks familie - 1292.911mpm 2. Team Koopman - 1285.549mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1259.106mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1245.347mpm 5. Team Koopman - 1243.538mpm CHPS klubkampioen 1. Cyril en Anne Davids 2. Team Koopman 3. Hendriks familie Ceresvallei Federasie middelpad kampioenskap 1. Meyer en Van Wyk 2. Les Koopman 3. NJ Lofts
LES Koopman van Bella Vista Homing Pigeon Society (BHPS) is aangewys as hul 2022 klubkampioen.
1. Cyril
2. N.J.
jr. 3. Meyer en
Wyk
1. Silvervaring hok - 1231.83mpm 2. Silvervaring hok - 1153.16mpm 3. Silvervaring hok - 1031.42mpm 4. Silvervaring hok - 886.21mpm 5. Always Rising - 810.99mpm
1. Silvervaring loft - 1180.54mpm 2. Silvervaring loft - 1118.31mpm 3. Silvervaring loft - 1081.00mpm 4. Silvervaring loft - 1069.76mpm 5. Always Rising - 1054.35mpm
1. Rodrick Albertus 2. Silvervaring loft 3. Always Rising loft
1. Les Koopman 2. Roberto van Wyk 3. Ronald November “Baie dankie aan Witzenberg Herald vir die beriggewing oor duiwesport. Die sport groei danksy goeie blootstelling”.
SENSHI Dojo het gedurende die afgelope skoolvakansie aan die Shorin-ryu
Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskappe in Port Elizabeth deelgeneem. Senshi Dojo het in kata, kumite en bobudo deelgeneem en uitstekend gevaar. Die karatekas 9 medaljes verower waarvan 4 goud, 4 silwer en 1 brons was. VOOR: Aiden
Izak
ADOPTION Currently
the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MEISIEMEISIE MEISIE (Female) Born 05/06/2022 WILLIEWILLIE (Male) Born 21/11/2021 ESTEST ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 NICKYNICKY NICKY (Female) Born 16/02/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram ELLAELLA (Female) Born 15/07/2021 All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ceres Omgeewinkel is dringend opsoek na klere, skoene en huishoudelike items. Help ons asb. om die Gemeenskap te help. Ceres Omgeewinkel het VERHUIS VERHUIS VERHUIS VERHUIS na Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles) Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00 Saterdag: 09:00 - 12:30 28 + 29 October 2022

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

Witzenberg Herald

Brown wen Dutoit gholfdag

DIE jaarlikse Dutoit gholfdag is weer op Saterdag 8 Oktober aangebied.

Henry Brown het die individuele stableford kompetisie met 40 punte gewen.

Rudolf Cronjé was tweede en Bjorn Zimri was derde, beide met 39 punte. Nog twee spelers, Saxtus Janse van Rensburg en Harry Hewitt, was onderskeidelik vierde en vyfde, ook met 39 punte. Goeie tellings van 70 houe is deur Vincent Hewitt en Clement de Bruin aangeteken.

Saterdag kompetisie

Op Saterdag 15 Oktober het ‘n klubkompetisie plaasgevind.

Henri Ferreira het die individuele stableford kompetisie met 39 punte gewen. David Cohen was tweede gevolg deur Michiel Herholdt, beide met 38 punte. Pieter immelman was vierde met 37 punte.

Jaarvergadering

Die algemene jaarvergadering van Ceres gholfklub vind plaas op 26 Oktober om 18:30. Nominasie-briewe vir komiteelede is by die kroeg beskikbaar. Bevestig voor of op 20 Oktober of jy dié vergadering kan bywoon. Daar sal kerrie en rys bedien word.

DIE Rubberroofs Winterreeks is op 17 September afgehandel. Die wenner van die reeks was BJ Claasen met ‘n totaal van 270 punte. Glenny Nasson en Henri Ferreira het gesamentlik tweede geëindig met 255 punte. VLNR: Glenny Nasson, BJ Claasen en Henri Ferreira.

Bella wen Witsentraal-kompetisie

BELLA Vista rugbyklub is Saterdag as die Witsentraal Groot Uitdaag kompetisie se kampioen vir 2022 gekroon.

TWEE stoeiers van Ceres stoeiklub en lede van die Kaapse Wynlandspan (Boland), het van 6-8 Oktober aan die S.A. stoeikampioenskappe op Stellenboch deelgeneem. Hendré Kotzé (links) het aan drie afdelings deelgeneem. In die skole-afdeling het hy ‘n brons medalje verower, in die presidente-afdeling ‘n silwer medalje en in die Grieks-Romeinse-afdeling het hy ‘n goue medalje los gestoei. Hendré is in sy afdeling die nuwe S.A. stoeikampioen. Adriaan Heyns (regs) het ‘n algehele vyfde plek by die kampioenskappe behaal. By hulle staan hulle afrigter, Michael Luff.

Die klub het al 20 van hul wedstryde gewen en is een van die gunstelinge om vanjaar as die Boland kampioen gekroon te word. Hillcrest was Saterdag hul laaste hekkie en alhoewel dinge nie wou vlot nie, doen Bella Vista net genoeg om naelskraap met 22-17 te wen.

Top 12

Bella Vista se Top 12 aanslag begin Saterdag 29 Oktober met ‘n tuiswedstryd teen Montagu rugbyklub.

* Young Blues van Wellington speel Saterdag teen Ceres.

WITZENBERG HERALD Friday, October 21, 20228
ANDRIES Swarts van Ceres atletiekklub het die naweek aan die Sanlam Kaapstad marathon deelgeneem en goed gevaar. Hy het die wedloop in 3:58:47 voltooi. BELLA Vista rugbyklub het verlede Saterdag ook met Tulbagh klaargespeel en die wedstryd met 38-26 gewen. Alhoewel Tulbagh niks gehad het om te verloor nie en volgende seisoen in streek uitdaag-kompetisie gaan speel, het hulle Bella Vista harde bene laat kou. FOTO: JDA Photography DIE jaarlikse Dutoit gholfdag is weer op Saterdag 8 Oktober aangebied. Henry Brown (middel) het die individuele stableford kompetisie gewen. Rudolf Cronjé was tweede en Bjorn Zimri (regs) was in die derde plek.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.