Leerder (15) sterf tragies
DIE Bella Vista gemeenskap het verlede week met leedwese verneem van ‘n Mooi Uitsig leerder wat tragies gesterf het.
Lorenzo Fransman (15), ‘n graad 7 leerder, is Woensdag 19 Oktober oorlede nadat hy sy eie lewe geneem het.
“Ons is diep geruk deur die skielike dood van Lorenzo. Dit is vir die skool veral traumaties omdat Lorenzo so ‘n sprankelende, opgewekte persoonlikheid gehad het dit is ook die mening van al sy vriende en kollegas by die skool. Niemand was bewus dat so ‘n pragtige kind geworstel het met uitdagings in sy lewe wat hom gedryf het om tot so ‘n drastiese stap oor te gaan nie” sê die skoolhoof, mnr. Desmond Ceasar.
Die skool se maatskaplike werker en ondersteuningspersoneel van De La Bat skool, het na die tragiese voorval sessies met leerders, sy skoolmaats en personeel gehad.
“Die skool het nie woorde om dit minder pynlik te maak nie, maar weet dat ons die familie in ons gedagtes en gebede opdra aan Hom wie hulle op gepaste wyse die nodige krag en vertroosting sal kan gee”.
Die begrafnisdiens vind Saterdag 29 Oktober om 10:00 plaas.
Kry hulp Een uit elke vyf Suid-Afrikaners kry in hul leeftyd te doen met een of ander vorm van depressie wat weens stres, trauma, kroniese siekte of geneties veroorsaak word. Die meeste depressiegevalle kan suksevol behandel word indien dit vroegtydig behandel word. Skakel die tolvrye hulplyn by 0800-205-026 waar opgeleide traumaberaders sewe dae ‘n week tussen 08:00 en 20:00 kan help.
‘n WOLSELEY inwoner wat die afgelope twee maande in aanhouding was nadat hy vroeër geweier het om sy samewerking aan die polisie en hofpersoneel te gee, is verlede Donderdag vir ‘n tweede keer op borgtog met streng voorwaardes vrygelaat.
Riaan Barnard (41) verskyn op aanklagte wat wissel dat hy sy vorige borgvoorwaardes verbreek het, ‘n beskermingsbevel geïgnoreer het en tydens arrestasie gevlug het. Hy is Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas buite Tulbagh vasgetrek.
Barnard het twee keer in Oktobermaand verskyn vir ‘n nuwe borgaansoek maar die saak is elke keer weens te min hoftyd en beurtkrag uitgestel.
Borgtog toegestaan
Verlede Donderdag 20 Oktober het landdros Mabuya borg van R2 000 met streng voorwaardes aan Barnard toegestaan.
Hy moes dieselfde dag voor 18:00 by die Rael rehabilitasiesentrum in Worcester aanmeld vir behandeling vir dwelm- en alkoholmisbruik en woede-uitbarstings.
Die hof het verder beveel dat hy vir ses maande by die rehabilitasiesentrum moet bly, dat hy geensins in die tydperk na sy woning op Wolseley mag terugkeer nie en dat hy ook nie met sy gewese vrou mag komminikeer of haar huis mag besoek nie.
Barnard moet weer op 26 Januarie 2023 in die Ceres landdroshof verskyn.
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 42 R 8 Friday, October 28, 2022 Ceres Koekedouw dam 68,5% Tulbagh dam 73% Lesings geneem: 2022/10/26 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 27 Oktober 9° 26° Vrydag 28 Oktober Saterdag 29 Oktober Sondag 30 Oktober 8° 30° 9° 30° 8° 26° Next Generation ThermoTech™ Titanium Liquid Rubber Paint™ effectively reflects up to 80% of IR solar radiation and emits or convex heat instead of allowing it to be transferred into the building. 087 094 8092094 8092087 094 8092094 8092 www.rubberroofs.co.za
DIE sewe babahondjies is ‘n week gelede in Dennebos vankansieoord gebore. Die twee brandweerlede van Ceres Brand en Redding, Donald en Amanda, het Sondag 23 Oktober die hondjies diep onder ‘n karavaan in die oord uitgehaal. ‘n Weldoener van Kaapstad het die hondjies na ‘n versorgingsplek in Atlantis geneem.
LORENZO Fransman (15).
Barnard uit op streng borgvoorwaardes Kellogg’s Corn Flakes 1,2kg NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 Lamb rib + loin chops ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 OCTOBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Castle Lite cans 24 x 410ml PER TRAY Oupa’s boerewors bulk Foccacia peppers Elim Frankfurters ass. Snacktime ass. crackers 800g Oros Squash ass. 2L 200g Spar Bacon Blue berries punnet 600g 10 129 99 119 99 Du Toitskloof 3L ass. J&B Whisky 750ml 2399930 00 p/meal SERVING SUGGESTION Chicken leg quarter + chips 14999 p/kg 89 99 p/kg Bulk pork rib + loin chops 59 99 p/kg Beef rump espetada 14999 p/kg Farmer Brown whole bird 39 99 p/kg 10999 p/kg 33 99 each 89 99 each 19 99 each 64 99 each Avo’s 3 FOR 2000 34 99 each 2 26 99 24 99 19999 • Hamburger (normal, jumbo and seeded) • Hotdog • Portugese • Cocktail • Cheese • Paninis • And any other on request. BEST BESTBREADROLLS BREADROLLS BREADROLLSIN IN IN THEWITZENBERGAREA: THEWITZENBERGAREA: THEWITZENBERGAREA: THEWITZENBERGAREA: THEWITZENBERGAREA: ☎ 060-911-9535 Voortrekkerstraat, Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)
A technical training programme seeking to assist the South African renewable energy industry in developing local skills has given 15 young people from Ceres access to a variety of career opportunities. Having successfully completed phase 1 of this globally compliant training programme, the group will commence the second phase early next year. “Opportunities in the renewable energy sectors are available worldwide, and this qualification allows young people to become trained and qualified personnel. This programme is just one of the ways in which we develop, upskill, and empower the youth in our communities. This two weeks-long Global Wind Organisation programme, implemented under the guidance of the South African Renewable Energy Technology Centre (SARETEC), selected youth who had passed Maths and Science in Grade 12 and included modules such as Basic Safety Training, Basic Technical Training, and Bolt Tensioning Training. FLTR: Simphiwo Siwa, Lindie Lindelwa Lottereng, Athenkosi Mzamane, Donovan Davids, Jason Malikwa, Wilfred Seroot, Sinesipho Silo and Patricia Ngqaza.
KENNISGEWING
In die boedel van wyle: WILLEM JACOBUS JANUARIE Id. no. 441111 5599 081
Van: Jakarandastraat 3, Tulbagh Boedelnommer: 026925/2021
Wie oorlede is op: 9 Januarie 2021
Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRYDAG 28 OKTOBER 2022
JOHAN BEZUIDENHOUT
Prokureur vir Eksekuteur Voortrekkerstraat 58, Ceres, 6835 (Verw: LC/JC0077)
KENNISGEWING
In die boedel van wyle: KARL EUGEN ROLF HARLE
Id. no. 400330 5068 181
Van: Bromwellweg 38, Woodstock Boedelnommer: 017517/2022
Wie oorlede is op: 19 Julie 2022
Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRYDAG 28 OKTOBER 2022
JOHAN BEZUIDENHOUT
Prokureur vir Eksekuteur
Voortrekkerstraat 58, Ceres, 6835 (Verw: LC/JC0143)
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:
JANETTA MAGDALENA GOLIATH
Id. no. 750224 0174 084
Van: Wittewaterstraat 1187, Saron, 6812
Boedelnommer: 001846/2022
Wie oorlede is op: 5 Augustus 2021
Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRYDAG 28 OKTOBER 2022
JOHAN BEZUIDENHOUT
Prokureur vir Eksekuteur Voortrekkerstraat 58, Ceres, 6835 (Verw: LC/JC0108)
DUTOIT VRUGTE, die verpakkingsaanleg van DUTOIT AGRI, is net buite Ceres in die Wes-Kaap geleë. Die dienste van ervare en uiters bekwame persoon word vir die ondergemelde pos benodig.
LYNBESTUURDER (VRUGTEVERPAKKING)
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Verpakkingsbestuurder verantwoordelik wees vir: • Bestuur van produksiespan van ongeveer 130 personeel • Doeltreffende opstelling van die paklyn • Akkurate uitvoering van pakinstruksies • Gehaltebestuur • Meting en rekordhouding van uitsette • Instandhouding van die BRC Voedselveiligheidstelsel • Bereid wees om skofte te werk.
Ons ideale kandidaat is ’n energieke, kundige en betroubare persoon met toepaslike ondervinding van produksielyne en kennis van kern- en steenvrugte. Verder beskik die persoon oor bogemiddelde bestuurs- en mensevaardighede en goeie rekenaarvaardighede (MS Office). ’n Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal die aansoek versterk.
Benewens aangename werkomstandighede bied ons ’n mededingende vergoedingspakket wat lidmaatskap tot ’n aftree- en mediese fonds insluit.
Stuur ’n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com
Diensaanvaarding sal ideaalgesproke nie later as 1 Januarie 2023 wees nie.
LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of Regulation 68 of the Deeds Registries Act, 1937, of the intention to apply for the issue of a certified copy of Deed of Transfer No. T45072/1998 passed by: TULBAGH MUNICIPALITY (now WITZENBERG MUNICIPALITY) in favour of: NIKLAAS LOMBARD
ID NO. 350615 5101 085
and HESTER SUSANNA LOMBARD
ID NO. 330812 0343 086
Married in community of property to each other in respect of certain: Erf 1984, Tulbagh, in the Witzenberg Municipality, Division Tulbagh, Province of the Western Cape which has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issue of such copy are hereby required to lodge the same in writing with the Registrar of Deeds at Cape Town at Room 1216, 12th Floor, 90 Plein Street, Cape Town within two weeks after the date of the publication of this notice.
DATED at TULBAGH on 11 OCTOBER 2022
APPLICANT: WILLIAM JONATHAN LOMBARD c/o Johan Bezuidenhout Attorney 15 Van der Stel Street, Tulbagh, 6820 E-mail address: johan@johanb.co.za Contact number: (023) 230-1050/1
TWEE inwoners van Ceres, Raquel Bassi en Gary Lintnaar, het Saterdag 22 Oktober ‘n besonderse mylpaal bereik by die Ceres Parkrun. Beide het hul 100ste parkrun voltooi. Hier staan Raquel Bassi (links) saam met Maddy Ross (een van die organiseerders) en Gary Lintnaar.
DIE jaarlikse Santa Shoebox-projek is weer voluit aan die gang! Hierdie projek word elke jaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië gehou en is gemik op minderbevoorregte kinders. Elke skoenboks bevat gepaste geskenkies soos speelgoed, kledingstuk, eetgoed en ander bederfies. Indien enige sakeonderneming of individu ook hul steun aan hierdie verdienstelike projek wil verleen, kan hulle in verbinding tree met Sarah-Jane du Plessis by 084-580-4884 of direk op die webtuiste loer - www.santashoebox.org.za. Gaan registreer en kies jou eie kinders vir wie jy persoonlik ‘n boks opmaak!
Hierdie pos het ontstaan by De Keur Marketing, Ceres
DATA ANALIS
Hierdie is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van drie maande proeftydperk.
Doel van pos: De Keur Marketing bied hierdie geleentheid as data analis aan vir ‘n gedrewe, ambisieuse kandidaat. Hierdie posisie is gesetel in Ceres en sluit die data analisering funksie van die bemarkingsmaatskappy en van De Keur Landgoed in.
Verantwoordelikhede : Kern verantwoordelikhede sluit die volgende in: • Hantering van sisteem navrae en afwykings
• Opstel; analisering en voorlegging van operasionele en finansiële data • Hulp met verwerking van groente en vrugte inkomste • Inkomste vooruitskatting van produsente.
Vaardighede: • Finansiële agtergrond • Kennis van begrotings, oudit en waardasies • Kennis van sisteem integrasie
• Kennis van BI • Gevorderde kennis van Vitrax en QX
• Kennis van SQL sal tot jou voordeel wees • Gevorderde vaardighede in Excel • Kennis van Powerpoint en Word
• Kennis van die vrugte bedryf sal tot jou voordeel tel • Goeie menseverhoudings en kommunikasievaardighede • Sterk administratief • Moet inisiatief kan neem en die posisie optimaal ontwikkel.
Onder vinding: • Minimum 4 tot 6 jaar in ‘n soortgelyke pos in Landbou • Gevorderde Excel vaardighede • Vitrax • QX.
Vergoeding: Markverwante vergoeding sal aan hierdie pos gekoppel word sowel as verpligte deelname aan die maatskappy se pensioenskema en Discovery mediese fonds is ‘n voorvereiste aan die aanstelling.
Sluitingsdatum van interne aansoeke: 11 November 2022
Aanstellingsdatum: 3 Januarie 2023
Stuur asb. u CV, met vermelding van u huidige salarispakket, afskrif van u ID en 3 ver wysings aan: Die Menslike Hulpbronbestuurder : Johan du Plessis per e-pos by recruitment@dekeur.co.za
De Keur Marketing is ‘n gelyke geleentheid werkgewer
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 20222
DIE afgelope naweek het Bella Vista en Montagu rugbyklubs sake in die eerste rondte van die Boland Top 12 kompetisie uitgespook. Bella Vista wat vanjaar vir ‘n rekord 20 wedstryde onoorwonne was, moes egter die naweek op hul tuisveld die knie buig teen ‘n begeesterde Montagu. Die hitte het spelers se kragte getap en dit was vroeg duidelik dat die span wat dit die beste gaan verwerk, as oorwinnaars van die veld sou stap. Na 30 minute se spel was die telling 0-0 en die rustydtelling 6-3. Die tweede helfte lewer goeie rugby op en beide spanne slaag met strafskoppe en druk elkeen ‘n drie. Teen die einde van die wedstryd val Montagu verwoed aan en boer hulle in Bella Vista se halfgebied. Montagu word beloon vir hul volgehoue druk en kry ‘n strafskop om die eindtelling 22-20 te maak. * Hier wys Durin Nasson weer sy vaart terwyl 'n Montagu verdediger hom probeer keer. ** In ‘n ander wedstryd moes Ceres en Young Blues van Wellington uitspeel om te bepaal wie afskuif na ‘n laer liga. Die wedstryd was op ‘n mespunt gebalanseer maar dit was Young Blues wat die graagste wou opskuif. Young Blues wen naelskraap 14-13. Vir die eerste keer in meer as twee dekades sal Ceres nie in die Groot uitdaagkompetisie speel nie.
TWEE ongelukke is die naweek van 15 en 16 Oktober in Retiefstraat, Ceres aangemeld. In die eerste geval het die bestuurder van ‘n wit Mazda Saterdag 15 Oktober omstreeks 22:15 ‘n betonmuur naby die kwekery getref en teen ‘n Wendyhuis tot stilstand gekom. Niemand is beseer nie. Op Sondag 16 Oktober omstreeks 08:30 het twee jongmanne in dié Citi Golf, ‘n betonpaal op die sypaadjie in Retiefstraat uit die grond gery. Beide is lig beseer.
Kroningsdag - 2 November 2022
In die gees van sosiale insluiting en demokrasie, wil ek as Burgemeester graag erkenning gee aan die Rastafariese gemeenskap en hulle viering van die heilige dag van Kroningsdag op 2 November 2022.
Haile Selassie is in 1930 tot Keiser van Ethiopië gekroon en Kroningsdag is die herdenking van hierdie groot gebeurtenis. Ek wil ons gemeenskap aanmoedig om dié boodskap van vrede, liefde en vryheid vir almal te aanvaar en om hierdie gemeenskap met verdraagsaamheid en openheid te ondersteun.
My opregte wense word gedurende hierdie tydperk aan al ons Rastafariese inwoners oorgedra.
Coronation Day - 2 November 2022
In the spirit of social inclusion and democracy, I as Mayor, wish to acknowledge the Rastafarian community and their observance of the holy day of Coronation Day on 2 November 2022.
Haile Selassie was crowned as Emperor of Ethiopia in 1930 and Coronation Day is the celebration of this auspicious occasion.
PETRUS en Maryke Marx van Ceres wat ‘n maand gelede ernstig beseer is in ‘n kopaan-kop botsing buite Durbanville, toon tans goeie vordering. Die egpaar is op 24 September in ‘n ernstige toestand in die Cape Gate Mediclinic opgeneem na ‘n kop-aankop botsing waarin Maryke se ma, Elthia (80), gesterf het. Petrus (54) was sedert die ongeluk in die intensiewe-sorgeenheid waar hy ondermeer twee enkeloperasies ondergaan het. Maryke (50) is verlede week ontslaan en herstel goed. * Petra Bestbier (Elthia se ander dogter en Maryke se suster) wil net die Witzenberg gemeenskap bedank vir al hulle liefde, omgee en ondersteuning. ** ‘n Gedenkdiens word op 5 November om 13:00 vir Elthia Kremer vanuit die Ceresvallei NG gemeente gehou.
I want to encourage our community to accept this message of peace, love and liberty for all and support this community with tolerance and openness. I extend my warmest regards to all our Rastafarian residents during this hallowed time.
Hennie Smit Uitvoerende Burgemeester Executive Mayor
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 2022 3
FOTO: Trevor Felix
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 20224
EWP-kontrakwerker wat verkeersmotors beskadig later in hof
‘n EWP-kontrakwerker van die Witzenberg munisipaliteit, sal Vrydag weer in die Ceres landdroshof verskyn op aanklagte van kwaadwillige saakbeskadiging.
Hofsaak sloer
MEER as drie jaar nadat ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk gesterf het, gaan die motorbestuurder wat die ongeluk veroorsaak het, se hofsaak in Novembermaand begin.
Twee klagtes, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur, teen Granville Slavers (61) is die afgelope jare ondersoek.
Die SAPD het die bloeduitslag in Julie 2020 terug ontvang asook die nadoodse verslag van Tygerberg hospitaal.
Die saak is 7 November uitgestel vir verhoor en pleit.
Agtergrond
Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke.
Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin.
Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery.
Tulbagh Rocks '22
THE worst of the pandemic has passed and the holiday season is upon us.
It’s time to get moving and make Tulbagh Rock Again says Anthony Silberberg.
Why Rock? “ Two reasons: Tulbagh is famous for the earthquake of 1969 when the earth beneath us literally rocked plus the 60’s and 70’s were the era of Rock and Roll music and dancing”.
The idea is to kick off the season with a Pop up Arts Festival starting on Friday evening 28th October and running on Saturday and Sunday 29 and 30 October.
“The secret of a good golf swing is the follow through and to achieve meaningful impact it is proposed to adopt the very successful First Thursday concept of Cape Town where the whole City becomes vibrant and alive on the First Thursday evening of every month”.
It is proposed to promote Tulbagh with a Tulbagh Rocks again First Weekend promotion every month starting on the weekend of the 3rd and 4th December.
It is hoped to develop this over time so that Tulbagh becomes the place to go on the first weekend of the month”.
To start the ball rolling it is best to first focus on and promote what is already in place as a core and encourage all who are interested to organise their own pop up event or activity.
Some venues are only open on the Saturday morning so it may be best to call ahead. “ In summary we already have 25 activities plus members of the Tulbagh Art Route that can hopefully be encouraged to join the event. These are: Susa Smuts, Tina Nel, Vazek Matusek, Ian Simmons, Thea Smit, Neels Venter, Rosette Jordaan and Louis Vorster.
Victor Mfengwana (31) verskyn op vier aanklagte van kwaadwillige saakbeskadiging nadat hy in Maart vanjaar verskeie verkeersmotors beskadig het.
Mfengwana is uit op borgtog van R500 en moet weer op 28 Oktober in die hof verskyn.
Agtergrond Mfengwana het na bewering vier verkeers-
motors voor die munisipale kantore beskadig. Die voorval het Saterdagoggend 26 Maart buite die verkeerskantore in Voortrekkerstraat plaasgevind.
PUBLIEKE DEELNAME BY OPSTEL VAN RAAD SE HERSIENE ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING 2023/2024
Kennis geskied hiermee dat ingevolge die Raad se Strategiese Proses Plan, daar nou met ‘n rondte publieke deelname vergaderinge begin sal word ten einde die publiek se insette ten opsigte van die Hersiene 2023/2024 GOP en Begroting te bekom.
Openbare vergadeinge sal in die verkeie dorpe vanaf 2 tot 15 November 2022 plaasvind. Afsonderlike vergaderinge met die verskeie forums en sektore word ook belê.
Lede van die publiek word hiermee hartlik uitgenooi en sterk aangemoedig om met die Raad en Amptenare te vergader sodat daar saam oor ons toekoms besin kan word.
Die vergaderinge vind soos volg plaas:
DAGDATUMTYDDORPWYKEPLEK
Woensdag02 November18:00Nduli 1 & 12Nduli Gemeenskapsaal
Donderdag03 November18:00Wolseley2 & 7Pine Valley Gemeenskapsaal
Maandag07 November18:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Gemeenskapsaal
Dinsdag08 November18:00Tulbagh 7 & 11Witzenville Gemeenskapsaal
Woensdag09 November18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal
Donderdag10 November18:00Ceres 3 & 5Ceres Stadsaal
Maandag14 November18:00Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Gemeenskapsaal Dinsdag15 November18:00WykskomiteesAlleCeres Stadsaal
PUBLIC PARTICIPATION IN DRAFTING OF COUNCIL’S REVIEWED DEVELOPMENT PLAN AND BUDGET 2023/2024
Notice is hereby given that in terms of Council’s Strategic Process Plan, there will now be embarked upon a round of public participation meetings in order to assemble the inputs from the community in respect of the Review 2023/2024 IDP and Budget.
Public meetings will be hosted in the different towns from 2 to 15 November 2022. Separate meetings with different forums and sectors will also be held.
Members of the public are cordially invited and strongly encouraged to meet with Council and Officialdom in order to plan collectively for our future.
The meetings will take place as follows:
DAYDATETIMETOWNWARDSVENUE
Wednesday02 November18:00Nduli 1 & 12Nduli Community Hall
Thursday03 November18:00Wolseley2 & 7Pine Valley Community Hall
Monday07 November18:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Community Hall
Tuesday08 November18:00Tulbagh 7 & 11Witzenville Community Hall
Wednesday09 November18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall
Thursday10 November18:00Ceres 3 & 5Ceres Town Hall
Monday14 November18:00Op-die-Berg8 & 9Nyukintaba Community Hall
Tuesday15 November18:00Ward CommitteesAllCeres Town Hall
DAVID NASSON
MUNICIPAL MANAGER
MUNISIPALE BESTUURDER VERW/REF NR: 02/02/1
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 2022 5
Mariette Sophia Galant
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
self storage. Stoorplek te huur. Voortrekkerstraat 131, Ceres. Skakel Hanlie 086111-5193 rek C27 w.t.o.
PLANT AND TOOL HIRE
Marie, vandag is dit jou eerste verjaarsdag weg van my/ons. Jy sal altyd in my hart woon, want hier is al die mooi herinneringe geberg. Jy was die grootste sëen wat ek nog ooit van God kon gekry het. ñ Oseaan vol woorde sal nie vandag my emosies kan uitbeeld. Vandag vier jy fees met die Engele, ons mis jou baie, maar weet ons het die Vrede van Jesus in ons harte. Ons gun jou die rus my Vrou. Van jou manlief Jaffie Galant en al die familie van Mariette Galant
Witzenberg. Bome: afsaag, uitdun asook verwydering. Verkoop van kaggel- of braaihout. 1 000 Stukke vir R950. Vir ‘n baie goeie prys skakel Janneman 063252-5772 c/s DH96 21/10 28/10
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
Junior verkoopskonsultant
Vereistes:
menseverhoudinge en in ‘n span kan werk.
•Goed kan kommunikeer.
•Vriendelik, energiek en goed versorgd.
•Moet enkellopend wees en sonder afhanklikes.
•Bereid wees om weg van die huis af te werk.
•Moet tussen die ouderdom van 20 en 35 wees.
•Verkoops- en bemarkingservaring sal in u guns tel.
Ons bied ‘n geleentheid aan kwalifiserende kandidate om te reis en die land te sien.
Maandelikse salaris van R6
072-609-1165
koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens
verfwerk of vir jou
kel (023)
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp) Bondels
trek,
babahondjies. Ska-
316-2021 w.t.o. RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. MEISIEMEISIE MEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 WILLIEWILLIE WILLIE (Male) Born 21/11/2021 ESTEST ESTEST ESTAA AA A (Female) Born 15/07/2021 ELLAELLA ELLA (Female) Born 15/07/2021 Contact Hazel
adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply NICKNICK NICKNICK NICKYY YY Y (Male) Born 16/06/2022 SNOWYSNOWY SNOWYSNOWY (Female) Born 2019 SCAN TO DONATE
Ceres
1960/09/01 - 2022/10/23 R oudiens: Do. 27/10/2022, om 18:30 St. Andrews Kerk, Ceres Begrafnisdiens: Sat. 5 Nov. 2022 te Stilbaai. Vir navrae skakel die familie by: 078-330-8489 John Kannemeyer ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. Johannes Jacobus Riddles 1957/01/09 - 2022/10/18 Begrafnisdiens: Sat. 29 Okt. 2022 Huis: 09:00, Darlingstraat 592, Bella Vista Kerk: 10:00, Berea Christen Sentrum, BV Graf: Bella Vista John Kannemeyer ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. Mieta Johanna Elizabeth Jacobs Baie geluk met jou 80ste verjaarsdag. Ek bid, hoop en vertrou die Here spaar jou nog vele meer. Van jou vrou, kinders, kleinkinders en\ agterkleinkinders Frederick (Blaar) Fortuin 24 Oktober Tit. 2:3 “Net so moet jy ook vir die ouer vroue sê hulle gedrag moet dié wees van mense wat ‘n heilige lewe lei. Hulle moenie kwaadpraat of aan drank verslaaf wees nie. Hulle moet goeie raad kan gee.” Evangelis Jacobs 2006/10/30 - 2022/10/19 Roudiens: Do. 27/10/2022 om 18:30, Astersingel 1215, BV Begrafnisdiens: Sat. 29 Okt. 2022 Huis: 09:00, Astersingel 1215, Bella Vista Kerk: 10:00, Algemene Pinkster Saal, Bella Vista Graf: Bella Vista Lorenzo Fransman (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181
(Marie) 1961/10/24 - 2022/07/03 MERANTI MOTORHUISDEUR + MOTOR TE KOOP R3 500 of naaste kontant aanbod Skakel of whatsapp 082-953-3408 vir enige navrae VOOR AGTER R2 500 of naaste kontant aanbod INGEBOUDE BAD + SHOWER MIXER Skakel of whatsapp 082-953-3408 vir enige navrae Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300 It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •Relationship problems •Financial problems •Court cases •Divorce cases •Winning luck •Pregnant cases • Home protection •Bad luck • Magic ring • Magic wallet • Lotto or Powerball • Money in account in 1 hour •Unfinished work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 PROF ERIAS Die begawe man met die beste dienste. Hou op sukkel in die lewe dis tyd dat jy gelukkig is, as jy voel jy is versteur en hulp nodig het, kontak my. Ek is die antwoord om jou gelukkig te maak. Werk jy maar kan jy nie ‘n lening kry nie? Kry tot een miljoen selfs al het jy swartlys. Werk vir ‘n lang, maar klein salaris of het jy geld in rekening nodig? Jy wil Lotto/Powerball of UK49 wen. Bring verlore liefde en liefdesspelle terug. Voorkom dat maat bedrieg. Los probleme by die werk of in besigheid op. Vinnige verkoop van eiendom. Skakel 078-304-4136
•Goeie
000 plus kontant aansporings. Whatsapp CV en 3 formele foto’s van jouself na: 063-0252341 of E-pos: sessol007@gmail.com Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
Heropening van John Steyn Biblioteek
DIE John Steyn biblioteek op Ceres het Maandag 24 Oktober 2022 weer hul deure vir die Witzenberg gemeenskap oopgemaak.
Die John Steyn biblioteek op Ceres het Maandag 24 Oktober weer hul deure vir die Witzenberg gemeenskap oopgemaak. Die biblioteek was vir meer as 3 jaar en 6 maande gesluit nadat die hoofgebou se dak op 30 Januarie 2019 skielik ineengestort het. Die Noord-Westelike muur het voor dié voorval krake begin toon en Dinsdag 22 Januarie 2019 onverwags geswig en deels omgeval. ‘n Week later het die res van die dak inmekaar geval. Die gebou is toe onveilig verklaar.
Opening: Die John Steyn biblioteek is Maandag 24 Oktober amptelik deur die Wes-Kaap minister van kulturele sake en sport, mev. Anroux Marais, geopen. Die geleentheid is ook bygewoon deur die burgemeester, rdl. Hennie Smit, die onderburgemeester, rdl. Felicity Klazen, raadslede, die munisipale bestuurder, mnr. David Nasson en biblioteekpersoneel.
Minister Marais het ‘n kort boodskap gelewer en ondermeer gesê die Witzenberg gemeenskap kan trots wees op die biblioteek, dit geniet en dit mooi oppas. Die biblioteek is teen ‘n koste van meer as R3 miljoen herstel.
Die afgelope paar jaar was daar talle vertragings weens die koste verbonde aan die herstel van die gebou en die vervanging van meubels. Raadslede sal in die toekoms in ‘n gedeelte wat as raadsaal omskep is, vergader.
Die ou biblioteekgebou is in November 1991 amptelik ingebruik geneem.
DIE Wes-Kaap minister van kulturele sake en sport, mev. Anroux Marais, onthul hier saam met die burgemeester, rdl. Hennie Smit, die gedenkplaat.
DIE geleentheid is Maandag deur die burgemeester, rdl. Hennie Smit, die onderburgemeester, rdl. Felicity Klazen, raadslede, die munisipale bestuurder, mnr. David Nasson en biblioteekpersoneel, bygewoon.
Foto links bo: Jayla Geldenhuys van Laerskool Gericke het voorgelees
Foto links onder: Die Wes-Kaap minister van kulturele sake en sport, mev. Anroux Marais, spreek die gaste toe.
Foto regs bo: Claude Pretorius begelei vir Livvi van Jaarsveld tydens 'n sangitem
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 2022 7
DIE John Steyn biblioteek is Maandag 24 Oktober amptelik deur die Wes-Kaap minister van kulturele sake en sport, mev. Anroux Marais, geopen.
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Witzenberg Herald
Pieter Immelman wen kompetisie
PIETER Immelman het Saterdag 22 Oktober die individuele stableford klubkompetisie met 41 punte gewen.
Francis Matthee was tweede gevolg deur Bevan Davids, Glenny Nasson en Harry He-
witt, almal met 38 punte.
Die algemene jaarvergadering van Ceres gholfklub het Woensdag 26 Oktober om 18:30. plaasgevind.
Die nuwe komitee vir 2022/23 is ook verkies.
THE Witzenberg Local Football Association recently held their inaugural awards ceremony in the Ceres City Hall. Fernando Kelly and Mark Mentor were presented with a certificate of recognition for their lifelong contribution to football administration and development in Witzenberg. Here the two can be seen with the chairperson of the Witzenberg Local Football Association, Martin van Wyk (middle).
YOUNG talent..... D’Marco Krotz (left) from Ceres FC (u/17) - was awarded as the Golden Boot Award winner for the most goals scored in the junior league as well as for the most promising player. The young striker will also be going to the United States of America in 2023 to participate in the Dallas Cup Soccer Tour, as the only nominated Witzenberg LFA Player touring with a selected team of Ikapa Sporting. Sisa Ngwane (centre) from Ziyaduma Bafana FC (u/13) - was named the Junior Player of the Year 2022 and Luyakha Mhlomi (right) from Sunrise FC - was one of the nominees.
THE Witzenberg Local Football Association recently held their inaugural awards ceremony in the Ceres City Hall. The local football federation awarded players and administrators for their excellence for both on and off the field. Oyena Luthi was voted the Witzenberg LFA Women Player of the Year 2022.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE INGEVOLGE ARTIKEL 15(2) VAN DIE WITZENBERG GRONDGEBRUIKBEPLANNINGVERORDENING WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 15(2) OF THE WITZENBERG LAND USE PLANNING BY-LAW
ERIC Moreland van Ceres het op Saterdag 20 Augustus aan die WP Natural Bodybuilding kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Hy het ‘n eerste plek verower in onder 17 afdeling en verwerf daarmee sy WP kleure. Op 1 Oktober neem hy saam met die WP span deel aan die SA Natural Bodybuilding kampioenskappe in Kaapstad. Hy verower weer ‘n eerste plek en word aanwys as die SA o/17 liggaamsbou kampioen vir 2022. Eric word opgeneem in die SA liggaamsbouspan wat van 16 - 18 Junie 2023 Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Engeland.
DIE Otter trailrun oor 42 km is Saterdag 8 Oktober aangebied en word as een van die taaistes in die land beskou. Atlete moet ondermeer die Bloukransrivier kruis en deur die Tsitsikamma woud hardloop. Orla du Toit van Ceres het die naweek die eindstreep eerste oorgesteek in ‘n tyd van 6:40:54. * Riette van Rensburg en Lindy-Lee Folscher het 7 en 10 minute later in die tweede en derde plekke klaargemaak.
FOTO: Stephen Granger
Kom neem deel aan bergfietswedren
NA twee jaar se afwesigheid, is die Wolseley bergfietswedren weer terug op die streekkalender.
Dit is ‘n tegniese roete vir ervare fietsryers.
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres, 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment
writing
Vanjaar word die wedren weer ten bate van Huis Mostertshoek en Badisa aangebied op 29 Oktober. Dit val saam met die NG kerk se basaar en Gian Groen sal ook optree.
P.O. Box
6835
Sluitingsdatum
the
Die wedren begin en eindig by Mountain Ridge wynkelder. Fietsryers kan inskryf vir drie afstande van 55km, 36km en 17km en hardlopers kan vir ‘n 10km wedloop inskryf.
Die eerste gedeelte van die 55km wedren is oor Kluitjieskraal, bergaf na Suurvlak. Die roete is wild, rof en uitdagend.
Die 36km roete is dieselfde as voorheen en gaan nie oor Kluitjieskraal nie. Dit is ook ‘n uitdagende roete en is vir ryers wat geoefen het. Die 17km roete en 10km draf vind plaas op dieselfde fietsryroete vir die eerste 6 kilometer.
Die res van die roete is deur omliggende plase met baie mooi natuurskoon.
Navrae
Vir navrae skakel Chelmarize Cronjé by 074-022-5149 of stuur ‘n epos na marketing. badisa @gmail.com. Inskrywings kan aanlyn gedoen word by Entry Ninja of Bouttime.
Nieuwenhuis (023) 3161854)
‘n
gedeelte
Algemene
Sone
Enkel Residensiële Sone I en een na Enkel Residensiële Sone II
the rezoning of one portion of Erf 5846 from General
Zone II to
Residential Zone I and one to Single
Zone II
CERES krieketklub het verlede Saterdag 15 Oktober hul eerste ligawedstryd teen Wolseley B gespeel. Ceres het die wedstryd met 75 lopies gewen. VLNR: Rudie Maggot (beste bouler), Frans Lottering (kaptein) en Hayden Reitz (beste kolwer met 36 lopies)
CERES krieketklub het Sondag 16 Oktober teen Wolseley A gespeel. Dit was ‘n goeie wedstryd wat Ceres met 8 paaltjies gewen het. VLNR: Jo-Earn Zimri (beste bouler), Aaron Swartz (beste kolwer) en Kyle Nasson (beste draaibouler).
WITZENBERG HERALD Friday, October 28, 20228 Sport
and objections, if any, must be lodged in
with
Municipal Manager,
44, Ceres,
or 50 Voortrekker Street, to reach him before the indicated closure date of the case.
/ Closure date 02/12/2022 Eiendom / Property Erwe 5846 & 7200 Ceres in Nduli / Erven 5846 & 7200 Ceres in Nduli Ligging / Location H/v Phumlaen Slovolaan / C/o Phumla & Slovo Avenues Aard / Nature Twee onderverdelings en een konsolidasie, plus hersonering van
een
van Erf 5846 vanaf
Residensiële
II na
/ Two subdivisions and one consolidation, plus
Residential
Single
Residential
Aansoeker / Applicant Witzenberg Municipality (Liza-Mari