Witzenberg Herald Vol.26 no.39 (Online Weergawe)

Page 1

WH H e r a l d

4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig

Taxi-operateurs versper die pad

NAGENOEG 40 ontevrede taxibestuurders en taxieienaars het verlede Donderdag die Agter-Witzenbergpas geblokeer. Die groep was ontevrede omdat seisoenwerkers wat na die OosKaap en Lesotho moet terugkeer, deur ander taxi-organisasies vervoer word. Die plaaslike polisie asook die polisie se eenheid vir openbare orde (POPS) was op die toneel. Na onderhandelinge is die pas oopgestel. Dieselfde groep bestuurders het later die R303 naby Rocklands versper. Die situasie is gou ontlont en almal het die toneel vreedsaam verlaat. * Die ontevredenheid van taxi-operateurs word elke jaar geopper. Die ontevredenheid spruit daaruit dat seisoenwerkers wat na die Oos-Kaap en Lesotho moet terugkeer, met ‘n wettige permit vervoer moet word en dat die plase ooreenkomste het met ander taxi-operateurs.

DIE Ceres Koekedouwdam het Dinsdag 3 Oktober steeds oorgeloop. Die Witzenbergstreek het vanjaar meer reën (meer as 60%) ontvang as vir die ooreenstemmende tydperk van Januarie tot September 2022. Die Ceres Koekedouwdam staan tans op 100%, Tulbagh dorpsdam op 100% en die nuwe Waverenskroondam op 55%.

FOTO: Pierre de Jager

TRADING HOURS:

Mon - Fri: 07:30 - 17:30

Saturday: 08:00 - 13:00 (023) 312-3578 076-029-3930

49 Lyell Street, Ceres

UPCOMING EVENTS :

Eselfontein MTB13 - 15 October 2023

Gravel & Grape21 October 2023

Op-die-Berg MTB25 November 2023

BOOK YOUR SERVICES NOW

• Onafhanklike finansiële advies

• Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier

• Laat dit onafhanklik hersien.

Martin Behm (023) 316-2959 082-734-4549mar tinb@27four.com

Vandale en kabeldiewe is 'n groot kopseer vir munisipaliteite

BEURTKRAG het ‘n reuse impak op munisipaliteite in Suid-Afrika. Nie net ly hulle miljarde rande se skade weens die verlies van kraginkomstes nie, maar dit is ook die tyd dat plaaslike kwaaddoeners en vandale kabels en watermeters steel, veral in Bella Vista.

Op Donderdag 28 September het vandale op die Bella Vista watervoorraadtenk (reservoir) toegeslaan en die kragpanele en pompe beskadig. Kontrakteurs van Kaapstad moes ontbied word om die skade te herstel.

Die Witzenberg munisipaliteit is tans besig met ‘n ondersoek om die totale skade en kostes van dié vandalisme te bepaal.

Die naweek van 29 September tot 1 Oktober het diewe ook by die Ceres waterwerke naby Koekedouwdam (Groenplaatjie) toegeslaan.

Alle kabels by Groenplaatjie is gesteel en kostes word nog bepaal.

Die toenemende diefstalle en vandalisme is ‘n groot kopseer vir die munisipaliteit.

Gelukkig is beide dié voorvalle vinnig deur personeel opgespoor wat verhoed het dat die watervoorsiening aan Ceres, Bella Vista, Nduli, P.A.Hamlet en omliggende industrieë onderbreek is.

Watermeters word gesteel

Die ander misdryf wat die afgelope vier maande, vanaf Junie tot September, in die streek posgevat het en duisende rande se skade aanrig, is die groot hoeveelheid watermeters wat gesteel word.

Dit was veral Tulbagh en Bella Vista wat die ergste deurloop het. Van Junie tot September is daar 97 watermeters op Tulbagh gesteel en 90 watermeters in Bella Vista. Op Wolseley is 12 watermeters, op P.A. Hamlet 5 en op Ceres 6 gesteel. Die vervangingskostes (materiaal en arbeid) van die watermeters beloop meer as R 770 000.

Die gemeenskap se hulp word gevra om hierdie misdrywe vinnig by die munisipaliteit se beheerkamer (023) 316-2328/9 of (023) 316-1997/8 of by Ceres polisie (023) 316-8600 aan te meld. Die gemeenskap weet wie die skuldiges is en met hulle hulp kan hulle verhoed dat almal in die dorpe vir lang tye sonder water sit.

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 39 R 8.50 Friday, 6 October 2023 CERES KOEKEDOUW DAM 100% TULBAGH DAM 100% WAVERENSKROON TULBAGH 55% Lesings geneem: 2023/10/04
Donderdag 5 Oktober 9° 24° Vrydag 6 Oktober Saterdag 7 Oktober Sondag 8 Oktober 10° 23° 8° 19° 6° 21°

10 JAAR LANGDIENSTOEKENNINGS

Dié werknemers van Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk. het op 28 September 2023 hul 10 jaar Langdienstoekennings van die Besturende Direkteur, Francois Malan ontvang. Weereens baie geluk!

LYNDON Swarts is ‘n rymkletser van Ceres en beoefen die stokperdjie vandat hy 14 jaar oud is. Hy was vanaf 2016 - 2020 deel van die groep: Witzenberg Leeus en het drie liedjies vrygestel. Met sy rymklets probeer hy sin maak van die lewe en die omstandighede rondom hom. In 2020 verloor hy sy pa en oupa en het ‘n tyd lank opgehou musiek maak. Hy het onlangs weer begin musiek maak en betrokke geraak by musiekproduksies.

(Inligting verskaf deur Ettienne van Wyk).

LNR: Francois Malan (Besturende Direkteur), Chermorné van Rooyen, Shaunnita Charles, Desireé Prins, Bereldine Stevens, Petrovien Theron, Desré van Wyk, Olivia Adams, Melleney du Toit, Monique Jacobs, Wilmaria Filander, Hillaren Mars.

Bring jou kunswerk na uitstalling

LNR: Francois Malan (Besturende Direkteur), Elvyira Isaacs, Abraham Crotz, Marzanne Willemse, Romann Fryer, Aletta Daniels, Zandré Vergotine, Jodene Swartz, Ahlquine Krotz, Adonis Paulse, Reentseng Maifo.

TOGRYERS museum wil elke skilder in die Witzenbergstreek aanmoedig om te kom deel in hul kunsuitstalling wat van 21 tot 28 Oktober plaasvind. Die doel is om blootstelling te gee aan al die streek se kunstenaars. Jy mag dalk skilder/teken as stokperdjie, vir terapie of net omdat dit lekker is vir jou. Wat ookal jou rede, die museum wil hê jy moet jou kunswerk kom uitstal. Jy kan een item of vyf bring - daar is geen beperking. Die museum wil graag ‘n suksesvolle uitstalling aanbied vir inwoners. Vir verdere navrae skakel 076-689-2885.

CERES FRUIT GROWERS (PTY) LTD. EXCITING CAREER OPPORTUNITY CERES, WESTERN CAPE

LNR: Nomawiza Matwa, Francois Malan (Besturende Direkteur), Janéne de Bruin, Angeline du Toit, Andiswa Siyali, Zamukulunga Thuntubele, Chantelle Davids, Noleen Mattheus, Noluthando Ncapayi, Eureka Pieters, Lumka Xatoto.

Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd., one of the leading fruit packing and storage companies in SA, requires an energetic and professional person for the following position at its Ceres plant:

ELECTRICIAN ELECTRICIAN

The cold storage of fruit forms an important part of our operations and we have extensive cooling facilities that include normal as well as controlled atmosphere cold storage. We require the services of an appropriately qualified Electrical Artisan. Completed trade test (Red Seal) with at least an N3 equivalent qualification. Wireman’s license or in the process of obtaining one, will strengthen your application. Experience of ammonia refrigeration installations will be advantageous.

LNR: Francois Malan (Besturende Direkteur), Yoliswa Jack, Ederne Orange, Desmond Wanza, Andréa Muller, Hillian Muller, Maria Fredericks, Alwin Stuurman, Shakeelah Bamberg, Nokwanda Mbusha, Andiswa Mayumengwana.

The successful candidate will be responsibility for: • Fault finding and maintenance of electrical control equipment, AC drives and other industrial electronics, Ad-hoc electrical installations in refrigeration environment • Repairs • Fault finding on ammonia refrigeration equipment (Electrical) • Continuous inspections and record keeping of maintenance and safety systems • Intermittent standby (after hours and weekends).

Please send your application stating your current remuneration package and three contactable references to:

Manager: Human Resources

Ceres Fruit Growers (Pty) Limited

Private Bag X67, Ceres, 6835 or by e-mail to cjvr@cfg.co.za

Closing date for applications: Friday, 20 October 2023.

LNR: Francois Malan (Besturende Direkteur), Thobela Gambushe, Cheraldo Baartman, Anele Fusa, Lena van der Merwe, Bhavesh Morar, Zusakhe Gqibisa.

IF YOU HAVE NOT BEEN CONTACTED WITHIN THREE WEEKS OF THE CLOSING DATE, PLEASE ACCEPT THAT YOUR APPLICATION WAS UNSUCCESSFUL. In line with our Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from the designated groups.

2 l WITZENBERG HERALD l 6 OCTOBER 2023
LNR: Jeneza Lintnaar, Francois Malan (Besturende Direkteur), Nomawiza Matwa, Nontembiso Manjiya, Bongeka Adonisi, Dieketseng Mpiti, Nwabisa Jam Jam, Nonkululeko Charlie, Johlene Malgas, Thobeka Peter, Earnest Duma, Noluthando Ncapayi.

KWDM herdenk Wêreld

Omgewingsgesondheidsdag

WÊRELD Omgewingsgesondheidsdag word sedert 2011 op 27 September gevier. Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) het ’n mandaat om omgewingsgesondheidsdienste deur die Munisipale Gesondheidsdienste-afdeling (MGD) te lewer. Die konferensie oor Suid-Afrikaanse Omgewingsgesondheid 2023 is op 26 en 27 September by die Dawn Mountain Estate in Stellenbosch aangebied onder die tema “Global Environmental Public Health - standing up to protect everyone’s health each and every day”. Die KWDM en die departement van gesondheid, in samewerking met verskeie belanghebbendes, het by die globale gemeenskap aangesluit om Wêreld Omgewingsgesondheidsdag te herdenk om bewustheid te verhoog van hoe belangrik omgewingsgesondheid in die voorkoming en beheer van aansteeklike siektes is om gesonder gemeenskappe te ver-seker. Die konferensie is deur omgewingsgesondheidpraktisyns (OGP’s), die akademie, verwante organisasies en besighede op die gebied van omgewingsgesondheid regoor Suid-Afrika bygewoon.

DIE herstelwerk aan die Van Bredabrug op Ceres vorder goed. Bouwerk het in Desember 2021 begin en behoort teen Maart 2024 klaar te wees. Die brug word tans opgegradeer teen ‘n koste van meer as R58 miljoen. Die een kant van die brug (op pad na Shoprite en Pick n Pay se rigting) is nou bruikbaar vir voetgangers.

DIE Van der Winter drieling van Ceres het die afgelope twee weke na hul onderskeie matriekafskeidsgeleenthede gegaan. Deboné en Desné is beide in Bella Vista hoërskool terwyl Deslee, in Ceres Sekondêr in matriek is. Bella Vista hoërskool se matriekafskeid het Woensdag 27 September en Ceres Sekondêr se matriekafskeid op 29 September plaasgevind. Hier is Desné, Deslee en Deboné voor die matriekafskeid. * Die drieling is op 12 Januarie 2005 in die Tygerberg hospitaal gebore. Deboné het met geboorte 1.7kg geweeg, Desné skaars 0.8kg en Deslee net 1.2 kg.

FOTO: JDA Photography

JUNIOR LOGISTIEKE KOORDINEERDER

VERANTWOORDELIKHEDE :

•Bestuur van palletvoorraad

•Volledige en akkurate versending van palette na uitvoer- en plaaslike mark volgens uitlaai instruksies

•Bestuur van koelkamerspasie en temperature

•Bestuur van personeel

•Skakeling met pakhuise en bemarkers

VEREISTES:

•Detail georiënteerd

•Basiese tegniese vaardighede en belangstelling

•Moet onafhanklik kan werk, opdragte kan uitvoer en pro-aktief wees

•Moet bereid wees om oortyd en naweke te werk

•Uitstekende kommunikasievaardighede

•Moet akkuraat en effektief onder druk kan werk

•Moet goed in ‘n span funksioneer

•Kode 8 lisensie

Ceres Koelkamers, geleë in Schoonvlei Industriële area, is opsoek na die dienste van ‘n energieke, dinamiese persoon.

BEURTKRAG het ‘n reuse impak op munisipaliteite in Suid-Afrika. Nie net ly hulle miljarde rande se skade weens die verlies van kraginkomstes nie, maar dit is ook die tyd dat plaaslike kwaaddoeners en vandale kabels en watermeters steel, veral in Bella Vista. Die gemeenskap se hulp word gevra om hierdie misdrywe vinnig by die munisipaliteit se beheerkamer (023) 316-2328 of polisie (023) 316-8600 aan te meld. Die gemeenskap weet wie die skuldiges is en met hulle hulp kan hulle verhoed dat almal in die dorpe vir lang tye sonder water sit.

Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd , South Africa’s preferred producer and marketer of apple and pear juices concentrate, as well as a range of other concentrates and purees, have the following employment opportunity at their factory in the beautiful town of Ceres, Western Cape.

DISTRIBUTION CONTROLLER: DISPATCH

The successful candidate will report directly to the Distribution Manager and the responsibilities of the position include the following key performance areas:

•Prepare and dispatch export and local orders as per client specification

•Conduct and record detailed inspections on all order

•Accurately capture and issue delivery notes

•Work closely with Distribution Coordinator regarding export stack dates and deadlines

•Submit daily COA, sample and label requirements to the quality department

•Submit daily stock requirements to the Store Controller

•Reconcile dispatch system locations on a daily basis

•Manage freezer room stock and monitor freezer room temperature

•Management and motivation of dispatch staff

•Safety and Loss Control

•Ensure that GMP standard are maintained

•Manage staffs time and attendance

The ideal candidate should have the following attributes/ skills/ qualifications: •Grade 12

•Minimum 2 years’ experience in a dispatch environment

•Minimum code B driver license

•Strong leadership abilities

•High level of integrity

•Excellent communication skills

•Computer literate

AansoekesluitAansoekesluit Aansoeke sluit: 13 Oktober 2023 BegindatumBegindatum BegindatumBegindatum Begindatum:1 November 2023

CV’s, dekbriewe en salarisverwagtinge kan gestuur word na: elana@cereskoelkamers.co.za en trish@thehrdepartment.co.za

NEEM KENNIS: SLEGS KORTLYS KANDIDATE SAL GEKONTAK WORD.

Alle werwingsprosedures word inlyn met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, nr 4 van 2013, gedoen

Note : The ideal candidate is expected to display a high level of energy and responsibility. A high premium will be placed on the independent and selffunctioning of the incumbent.

CV’s can be forwarded to:

The Manager: People and Performance Systems

Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd

P.O. Box 366, Ceres, 6835 or E-mail: dlintnaar@cfp.co.za

Closing date: 18 October 2023

6 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 3

Streek se goedhartigheid kan Janine help

JANINE Pretorius (36) van Ceres en bestuurder van Deja Brew koffiewinkel by die dorp se ingang, het dringend die Witzenberg gemeenskap se hulp nodig. Die afgelope paar weke het Janine ewe skielik probleme met haar sig begin ervaar en met balans begin sukkel. Sy het vir ‘n roetine oogtoets gegaan waar daar vasgestel is dat dit ‘n breingewas is wat die sigprobleme veroorsaak. Sy is tans in baie pyn in ‘n Kaapstad provinsiale hospitaal. Sykrybehandelingvirdiepynenomdiebreinswellingtestop.Die wagtyd is meer as vier weke. Alle fondse wat ingesamel word met die BackaBuddy veldtog sal vir haar mediese uitgawes van R200 000 aangewend word. In die eerste week is daar byna R20 000 ingesamel en meer as 62 800 het tot dusver die plasing op die Witzenberg Herald se FB-blad gelees en dit is al byna 600 keer gedeel. *Enige navrae kan aan haar broer, Pierre Pretorius (bestuurder by Hamlet Spar) gerig word by (023) 313-3534 https://www.backabuddy.co.za/janine-pretorius-5718992496472792765

PUBLIEKE DEELNAME BY OPSTEL VAN RAAD SE HERSIENE ONTWIKKELINGSPLAN EN BEGROTING 2024/2025

Kennis geskied hiermee dat ingevolge die Raad se Strategiese Proses Plan, daar nou met ‘n rondte publieke deelname vergaderinge begin sal word ten einde die publiek se insette ten opsigte van die Hersiene 2024/ 2025 GOP en Begroting te bekom.

Openbare vergadeinge sal in die verkeie dorpe vanaf 10 tot 19 Oktober 2023 plaasvind. Afsonderlike vergaderinge met die verskeie forums en sektore word ook belê.

Lede van die publiek word hiermee hartlik uitgenooi en sterk aangemoedig om met die Raad en Amptenare te vergader sodat daar saam oor ons toekoms besin kan word.

Die vergaderings vind soos volg plaas:

DAG EN DATUMTYDDORPWYKEPLEK

Dinsdag 10 Oktober18:00Nduli1 & 12Nduli Gemeenskapsaal

Woensdag, 11 Oktober18:00Tulbagh7 & 11Witzenville Gemeenskapsaal

Donderdag, 12 Oktober18:00Wolseley2 & 7Montana Gemeenskapsaal

Maandag, 16 Oktober18:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Gemeenskapsaal

Dinsdag, 17 Oktober18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal

Woensdag, 18 Oktober18:00Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Gemeenskapsaal

Donderdag, 19 Oktober18:00Ceres3 & 5Ceres Stadsaal

PUBLIC PARTICIPATION IN DRAFTING OF COUNCIL’S REVIEWED DEVELOPMENT PLAN AND BUDGET 2024/2025

Notice is hereby given that in terms of Council’s Strategic Process Plan, there will now be embarked upon a round of public participation meetings in order to assemble the inputs from the community in respect of the Review 2024/2025 IDP and Budget.

Public meetings will be hosted in the different towns from 10 to 19 October 2023. Separate meetings with different forums and sectors will also be held.

Members of the public are cordially invited and strongly encouraged to meet with Council and Officialdom in order to plan collectively for our future.

The meetings will take place as follows:

DAY AND DATETIMETOWNWARDSVENUE

Tuesday, 10 October18:00Nduli1 & 12Nduli Community Hall

Wednesday, 11 October18:00Tulbagh7 & 11Witzenville Community Hall

Thursday, 12 October18:00Wolseley2 & 7Montana Community Hall

Monday,16 October18:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Community Hall

Tuesday, 17 October18:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall

Wednesday, 18 October18:00Op-die-Berg8 & 9Nyukintaba Community Hall

Thursday, 19 October18:00Ceres3 & 5Ceres Town Hall

LAERSKOOL Koue Bokkeveld se o/13 seuns het 3de geëindig in die A-afdeling van die Handri Westman tennistoernooi wat van 28 -29 September op Ceres aangebied is. VLNR: Johan du Toit, William Paulse, Lizzy Allies (afrigter), Anton Burger en Liam Pretorius.

LAERSKOOL Koue Bokkeveld se o/13 meisies het derde geëindig in die A-afdeling van die Handri Westman tennistoernooi wat van 28 tot 29 September op Ceres aangebied is. VLNR: Alize Fabricius, Christi du Toit, Anmari Steenkamp, Katrien van der Merwe en Hanle Lourens

CALL FOR AESTHETICS COMMITTEE NOMINATIONS

Witzenberg Municipality calls for nominations of public persons to be appointed as members of the Tulbagh Conservation Area Advisory Committee.

The Witzenberg Municipality intends to facilitate the establishment of a Conservation Area Advisory Committee for the Tulbagh historic core comprising of the area along van der Stel and Church Streets. The Committee will be responsible for commenting on building plan applications as designated by Witzenberg Municipality.

The Advisory Committee will consist of members of the local community with knowledge and experience of building and aesthetics matters. Responsibilities will include providing input on building plan applications, attendance, and participation at meetings of the Committee, attending site visits and other duties and functions.

Interested individuals are invited to submit nominations for consideration as members who have knowledge, experience, and/or qualifications in one or more of the aforementioned fields to be appointed to the Advisory Committee for its first term of office. Members will be appointed for a four year term subject to terms and conditions. It is a part time position, estimated to take 10 (ten) hours per month, and does not involve remuneration. Nominations must be in writing accompanied by a curriculum vitae of the nominee.

The closing date for the nominations is: 27 October 2023

Applications must be sent to the Municipal Manager: By post : P.O. Box 44, Ceres, 6835

Hand delivered to: 50 Voortrekker Street, Ceres, 6835

By E-mail

4 l WITZENBERG HERALD l 6 OCTOBER 2023
(afrigter).
6 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 5

AND FRAMES

Skakel Karin ☎ (023) 316-2021

info@witzenbergherald.com

066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

DRINGEND OP SOEK NA

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN

083-227-6476

Gert de Jager

1953/08/10 - 2023/09/28

Roudiens: Do. 05/10/2023 om

19:00, Elbertastraat 3, Ceres

Begrafnisdiens: Sat. 7 Okt. 2023

Huis: 08:00, Elbertastraat 3,

Ceres Kerk: 09:00, VGK Ceres

Graf: Bella Vista

081-742-6706

n/u: 082-5753-181

Nicolaas Muller

1959/09/14 - 2023/10/01

Begrafnisdiens:

Sat. 7 Okt. 2023

Huis: 08:30, Skaaprivier

Plaas

Kerk: 10:00, Algemene

Pinkster kerk, Bella Vista

Graf: Bella Vista

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Cornelia de Vlam

1977/03/24 - 2023/09/27

Begrafnisdiens: So. 8 Okt. 2023

Huis: 09:00, Karoostr. 616, Bella Vista

Kerk: 10:00, Suiderlandse Christen Kerk , Bella Vista

Graf: Bella Vista

081-742-6706 n/u: 082-5753-181

Elizma Thiart

Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

2 - 3 Slaapkamerhuis te Nuweberg, Koue Bokkeveld om te huur of te koop.

SkakelKobusSkakelKobus SkakelKobusSkakelKobus Skakel Kobus 083-659-1735083-659-1735 083-659-1735

Select LAUNDRY

Whatsapp of skakel 082-821-3610

Joubertstr. 16, Ceres

Ma - Vry: 08:00 - 17:00

Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek*

*Terme en voorwaardes geld

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300

Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276.

GRAAD 4-leerders van Laerskool Waveren het onlangs op Erfenisdag vanaf die skool tot by die plaaslike museum gestap. Die leerders het die uitstappie geniet en meer kennis opgedoen tydens hul besoek aan die museum. Die leerders is vergesel deur hul opvoeders.

GEMEENSKAPSDAG BY TANKWA PADSTAL

CENTRAL CERES MOTORS

Service Center & Panelbeating

• Panelbeating

•Servicing

•Auto Electrical

•Aircon regassing

Voortrekker St., Ceres

☎ (023) 312-1254

☎ (023) 312-1274

1963/09/15 - 2023/09/27

Herdenkingsdiens: vind plaas op

Sat. 7 Oktober 2023

te NG Moedergemeente Ceres om 11:00, Privaat verassing

Die beste diens, altyd.

John Kannemeyer

☎ ☎ (023) 316-1814

Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres

MECHANICAL WORKSHOP

• Engine overhaul

• General Services

• Suspension

• Brakes

• and more

André du PAndré du PPreezreez reezreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422

crazypistonsct@gmail.com

w.t.o. Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware.

Die personeel van Tankwa padstal hou in samewerking met die Patmos Arbeidsbediening ‘n gemeenskapsdag by die padstal in die Ceres Karoo

10:00Opening en verwelkoming: Cecil de Kock

10:10Dansgroepie: Sonstraaltjie Bewaarskool

10:30De Kock Boerdery: vrouedansgroep

10:50Eselfontein: Black Arrow Youth Choir

11:05Sotho vrouekoor

7 OKTOBER 2023

BLACK MAGIC powerful stone

Swart genesende steen het die krag om geluk te bring:

•Om geld te kry

•Gee sukses in liefde, seksuele kragte

•In besigheid

•Beskerm jou teen bose magte, heksery

•Bevordering by die werk

•Politieke magte oor ander

•Wen geld, Lotto, casino, sportweddenskappe

•Verslaan jou vyande

•Wen hofsake en egskeidings

•Maklik om te gebruik met geen voorwaardes nie Hierdie steen is die antwoord vir al jou probleme.

Whatsapp

FATUMAH 079-120-7165

Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o

11:20De Kock Boerdery: vrouekoor

11:35 Koelfontein: vrouekoor

11:50Sotho mannekoor

12:05Koelfontein: gemengde koor

12:20Sotho gemengde koor

12:35Massakoor

12:50Koelfontein Rieldansers: Cool Trap Trappers

13:05Eselfontein: Stoftrappers

13:20Tankwa Trappers

13:35Item deur groep van Werk vir water

Daar sal ‘n verskeidenheid stalletjies wees met iets te eet en te drink.

Kom geniet die dag saam met ons. Almal is welkom.

Trofeë oorhandiging aan wenkoor en wenner van die Rieldanser.

Instansies betrokke: • Binnelandse Sake • Maatskaplike ontwikkeling (SASSA) • Departement van Gesondheid • Onafhanklike verkiesing overhead • Gift of the Givers • (Windplaas) Perdekraal • Africa Burn

6 l WITZENBERG HERALD l 6 OCTOBER 2023
classifieds
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. ESTERESTER (Female) Born 02/02/2023 BELLABELLA BELLA (Female) Born 15/04/2023 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* + cats R700*. Incl. a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be pre-arranged. Please contact us, preferably via phone, to make an appointment. *Conditions apply SHADOWSHADOW (Male) Born 14/02/2023 LEXILEXI (Female) Born 20/02/2023 SMOKEYSMOKEY (Male) Born 14/02/2023 DD DAISYAISY AISYAISY AISY (Female) Born 03/01/2022 ICEICE ICEICE (Male) Born 06/08/2023
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
TOOL
TOOL TOOL HIRE TOOL
PLANT AND AND
HIRE

VOORSORG primêr, ‘n plaas skooltjie in die Koue Bokkeveld, het onlangs hulle skool ‘n bietjie opgehelder. Die inisiatief beeld die skool se waardes uit en wil ‘n bydrae tot nasiebou lewer met gehalte onderwys aan plaaskinders. Die waarnemende skoolhoof, Karin Muller, het ‘n plan bedink en vir Damon Pienaar, ‘n gemeenskaps-kunstenaar, gevra om die waardes (regverdigheid, omgee, verantwoordelikheid, respek en betroubaarheid) met tekeninge teen die skool se muur uit te beeld. * Die skool is besig met fondsinsamelings maar vra ook die gemeenskap se hulp met sporttoerusting soos rugbytruie, rugbyballe en netbalrompies. Vir navrae skakel Karin Muller by (023) 044-0032. (Inligting deur Ettienne van Wyk ingestuur).

nuusbrokkies

DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind plaas in Maart 2024. Beperkte aantal plekke is nog beskikbaar. Navrae in verband met depositos kan gerig word aan past. Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n e-pos aan: isaacjacobs50@yahoo.com

DIE VLV CERES hou ‘n leefstylvergadering op Dinsdag 10 Oktober om 09:30 in die ACVV-saal, Phillipstraat. Susan Blomerus is die gasspreker en sal belangstellendes toespreek oor Skoonheid as geheel. Rietha Winterbach (grimering en hare) sal ‘n demonstrasie hou en Rita Gresse en Yolandi van der Merwe sal ‘n vooruitskouiing van modes gee.

Koste vir besoekers beloop R10 en teegeld van R10. Vir navrae skakel Hannelie van Schalkwyk by 083-236-7076

PUBLIC INVITATION TO COMMENT ON THE EIA APPLICATION FOR THE PROPOSED TEMPORARY ACCOMMODATION FOR CONSTRUCTION STAFF IN THE WESTERN CAPE PROVINCE

NOTICE IS HEREBY GIVEN IN TERMS OF THE NATIONAL ENVIRONMENTAL MANAGEMENT ACT (ACT NO. 107 OF 1998) IN ACCORDANCE WITH THE AMENDED 2014 ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA) REGULATIONS (2017) (GOVERNMENT NOTICE NO. 983 & 985): INTENT IS TO CARRY OUT THE ENVIRONMENTAL ASSESSMENT PROCESS FOR THE PROPOSED TEMPORARY ACCOMMODATION FOR CONSTRUCTION WORKERS IN WITZENBERG LOCAL MUNICIPALITY, WESTERN CAPE PROVINCE.

Notice: It should be noted that the advertisement is published to serve as a notice to inform Interested and Affected Parties about the proposed project and the Public Participation Process being conducted.

Project title: The Proposed construction of temporary accommodation for workers in the Western Cape Province.

Project location: The proposed temporary accommodation is located on portion RE/250 of farm Welgelee 250 C within Witzenberg Local Municipality of Cape Winelands Magisterial District, Western Cape Province.

LEES is natuurlik een van die belangrikste vaardighede wat ‘n kind moet baasraak om wêrelde vir hom of haar oop te maak. Om te help dat kinders meer lees, het CCS (Foundation for Peace and Prosperity) in Johannnesburg vir Renette Deal en haar assistent, Robin-Claire De-Leeuw, gevra om boeke te versamel en om dit aan Laer-skool Waveren se leerders te skenk. VLNR: Neville Jones (skoolhoof), Andelene Michaels (oudskoolhoof), Robin-Claire De-Leeuw, Renette Deal en Heleen Maass.

VAKANTE POS

Bamco Pakhuis, net buite P.A. Hamlet, bied ‘n opwindende beroepsgeleentheid aan vir entoesiastiese, werksgedrewe persone. Hierdie is ‘n halfdag pos, maar kan oorweeg word vir ‘n voldag.

REKENMEESTER

Vereistes: • ‘n Geskikte tersiêre finansiële kwalifikasie • Minimum 3 jaar ondervinding • Rekenaarvaardig (bekend met Sage Evolution en MS Office sagteware) • Uitstekende kommunikasievaardighede (goed tweetalig) • Moet pro-aktief en onafhanklik kan werk • Moet uiters goed onder druk presteer.

Sleutelprestasie-areas: • Administratiewe en finansiële take soos versoek • Bank- en BTW rekonsiliasies • Krediteure rekonsiliasies nasien en bystand aan klerk bied • Voorraad transaksies en rekonsiliasies behartig • Bateregister instand hou • Debiteure behartig.

Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 Oktober 2023

Stuur asb. CV met werksverwysings en salarisverwagting na : mannekrag@bamco.co.za

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Ons volg ’n gelyke geleenthede-beleid.

ListingActivityKey activities being applied for authorisation

NoticeNo.as set out in the EIA regulations, 2017 as amended

127The clearance of an area of 1 hectare or more, but less than 20 hectares of indigenous vegetation, except where such clearance of indigenous vegetation is required for:

i.the undertaking of a linear activity; or

ii.maintenance purposes undertaken in accordance with a maintenance management plan

128Residential, mixed, retail, commercial, industrial or institutional developments where such land was used for agriculture, game farming, equestrian purposes or afforestation on or after 1 April 1998 and when such development:

i.will occur inside an urban area, where the total land to be developed is bigger than 5 hectares; or

ii.will occur outside an urban area, where the total land to be developed is bigger than 1 hectare excluding where such land has already been developed for residential, mixed, retail, commercial, industrial or institutional purposes.

Opportunity to Participate: Interested and affected parties (I&APs) are hereby invited to register on the project database. If you or your organisation require further information, would like to participate in the process and be afforded the opportunity to provide comment on the environmental basic assessment documents, please ensure that you register in writing to the Environmental Assessment Practitioner with details provided. Kindly register as I&AP before 6th of November 2023.

Environmental Assessment Practitioners: Mawenje Consulting Africa (MCA)

Contact Person: Ms. Tsitsi (Public Participation Practitioner)

Contact number: (011) 052-6711; 062-417-5460

Postal address: P.O. Box 1454, Lonehill, 2062

E-mail: info@mca.africa or tsitsi@mca.africa

Web: www.mca.africa

6 OCTOBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 7
Figure 1: Locality map of the proposed site Listed Activities being applied for according to the 2017 EIA Regulations:

Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.

Witzenberg Herald

Sport

Modderbad

Modderbad

Bella Vista behaal unieke prestasie

BELLA Vista het die naweek die uitspeelrondtes afgehandel met ‘n 32-26 oorwinning oor Evergreens.

Bella Vista rugbyklub het vanjaar in hul 50ste bestaansjaar ‘n unieke prestasie behaal met aldrie rugbyspanne wat vanjaar as ligakampioene gekroon is. Vir die eerste keer is die tweede- sowel as die derdespan ook Witsentraal kampioene.

Evergreens was Saterdag oorgehaal om Bella Vista se feesvieringe te versuur en loop teen rustyd 12-10 voor na hul twee drieë druk.

Bella Vista se agttal met Lurencó Jumath aan die spits word goed ondersteun deur Morné Swartz, Adrian Mars en Selwin Jafta.

Hulle sorg dat die span meters veld wen met talle stormlope en rolmaalbewegings.

PLAASLIKE renjaers het verlede week aan die Jarat Tours Riebeekvallei tydren deelgeneem. Die tydren is die 5de rondte van die Wes-Kaap tydren kampioenskappe en het in baie nat en modderige toestande plaasgevind. Johan Zulch en navigator, Petra Zulch, het deelgeneem in hul Ceres Toyota Ford Escort 1600 Sport (foto bo) en algeheel agtste geëindig. Jacques du Plessis en navigator, Riaan van Zyl (regs), het in hul Du Plessis Auto Toyota Conquest 180i deelgeneem. Du Plessis en Van Zyl moes onttrek nadat ‘n waaierband skade aan hul enjin aangerig het.

FOTOS: Patrick Vermaak.

Marno Sanders (losskakel) sorg weer dat sy agterspelers hope spasie kry om bewegings uit te voer. Die agterspelers gedy onder Sanders se spel en hy maak die losskakel-posisie syne.

Bella Vista kuier ses keer agter die besoekers se doellyn met John -Lee Skippers (2), Adrian Mars, Ruan Maneul, Cameron Davids en Jayten-Lee Martin wat drieë druk. Durin Nasson verdoel een drie.

Skryf nou in vir Eselfontein bergfietswedren

DIE jaarlikse Eselfontein bergfietswedren en trailrun vind weer van 13-15 Oktober 2023 plaas.

Die opbrengs van verlede jaar se byeenkoms is tussen 5 instansies verdeel en elkeen het R40 000 ontvang. Ceres Tuiste ontvang ‘n ekstra R12 000 wat ingesamel is vir hul Dementia- en Alzheimerafdeling. Besoek gerus Entry Ninja vir inskrywings.

JEUG FIETSRY

Jeug fietsry in die Witzenbergstreek het onlangs ‘n reuse hupstoot gekry toe Ceres betrek is by die DSV fietsry akademie, die Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit en Rapsport en Lange Sport se inisiatief om fietsry vir leerders tussen 13 en 18 jaar meer toeganklik te maak.

CERES CYCLES en VALLEY FUNERALS is opsoek na geskikte kandidate wat in fietsry belangstel en dit as sport wil beoefen. Hulle het fietse en valhelms beskikbaar - kom meld net aan om in aanmerking te kom vir die 2024 DSV akademie-lede.

Vir deelname skakel: CERES CYCLES: Rashid van Rhyn (023) 312-3578 of 078-551-9918

VALLEY FUNERALS: Mitch Jantjies 082-575-3181.

Wedvlug weer verskuif

DIE soveelste wedvlug vanjaar moes weens gure weer verskuif word.

Wedvlugduiwe het Sondag 1 Oktober van Britstown gevlieg nadat Saterdag se wedvlug weens slegte weer verskuif is.

Die Ceresvallei federasie se jaaroud wedvlug is deur Nathan Jacobs gewen en Steven Williams het die Ceresvallei federasie se ope wedvlug gewen. Beide is lede is van CPS duiweklub.

Saterdag 8 Oktober word die tweede laaste wedvlug vir 2023 gevlieg. Dit is dan ook die laaste langpadvlug. Die jaar word afgesluit met ‘n middelpadvlug vanaf Britstown.

CHPS

Jaaroud

1. Mauritius Lofts -1454.267 mpm

2. Cyril en Ann Davids - 1446.242 mpm

3. Cyril en Ann Davids - 1439.266 mpm

4. Cyril en Ann Davids - 1408.116 mpm

Ope

1. Team Koopman -1500.097 mpm

2. Koos Kupido - 1485.883 mpm

3. Team Koopman -1484.758 mpm

4. Team Koopman -1482.517 mpm

CPS Jaaroud

2.

3.

8 l WITZENBERG
OCTOBER
HERALD l 6
2023
1. N. Jacobs - 1503.549 mpm
Blue
Mountain Loft -1469.194 mpm
Blue Mountain Loft
JRK Loft
mpm Ope 1. S.R. Williams -1503.908 mpm 2. E. Lofts - 1488.466 mpm 3. JRK Lofts - 1470.668 mpm 4. N. Jacobs - 1466.048 mpm 5. CT Nige - 1455.876 mpm
-1450.806 mpm 4.
- 1430.810
MALCOLM LANGE

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.