WH Her ald Witzenberg
Volume 24 no. 42
R7.50
Friday, October 29, 2021
Gold Medal Carpet Care SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voertuigsitplekke Mari Blom • Was ruite van huise en geboue (slegs buite) 084-212-3020
Since 1997
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 28 Oktober
Vrydag 29 Oktober
Saterdag 30 Oktober
Sondag 31 Oktober
8° 22°
9° 31°
9° 29°
9° 29° Ceres Koekedouw dam
100%
Lesing: 2021/10/27
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Bestuurder sterf in Michellspas ‘n VRAGMOTORBESTUURDER is verlede Donderdag dood nadat houtpallette hom agter die stuurwiel getref het. Volgens die polisie het die ongeluk omstreeks 09:00 in Michellspas naby Witels plaasgevind. ‘n Vragmotor met houtpallette op, was op pad in Ceres se rigting toe van die pallette losgekom en afgeval het. Die bestuurder van die Digistics vragmotor, Mogamat Sharief Adams (49), was vanuit Ceres se rigting onderweg en het probeer om ‘n ongeluk te vermy. Van die pallette het egter die winskerm deurboor en hom teen die kop getref. Hy het beheer veloor en teen die kant van die berg tot stilstand gekom. Adams, wat op die toneel dood is, was sedert 2018 werksaam by Digistics se verspreidingsentrum in Bellville. ‘n 33-Jarige passasier, het oorleef en is op die toneel behandel vir skok en ‘n wond aan sy arm. * Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag teen die ander vragmotorbestuurder. INLAS: Mogamat Sharief Adams (49).
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 28 - 31 OCTOBER 2021 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00
TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Chicken Leg Quarter with 2 Salads
Garlic loaf
each
SERVING SUGGESTION
89
p/meal
Pork Bulk Loin Chops
5999 p/kg
Potatoes bag 7kg
59
Matured Sirloin Steak
12999 p/kg
Oxtail
8999 p/kg
Bulk Grabow Boerewors
89
Oros Assorted 2L 800g Bakers Snacktime
2
31 99 29 99
99 p/kg
79
each
99 84
7kg Potatoes, 3kg Onion, 1kg Sweet Potato, PER MUL TIBUY MULTIBUY Cabbage wrapped, Gem sock + 750g Carrot
Spar UHT Milk 6x1L Full Cream, Fat Free or Low Fat
99 each
PER COMBO
12000
10
120 00 110 00
99 each
Ola Rich n Creamy Ice Cream 1.8L
PER MUL TIBUY MULTIBUY
Quality Street Chocolates 435g
99
74
99 p/kg
2 FOR
14999 750ml
Black & White 750ml
8000
99 each
Spar Carbonated Soft Drink 2L Assorted
Spar Gouda or Cheddar Cheese
Spar Puff Pastry Pies 6 x 160g
each
Bakers Choice Assorted 1kg
3000
Chocolate Moist Cupcakes
2199 499
6
Black Label Dumpies 24 x 340ml
21999 p/tray
25 99 19 99
99
6-pack
All Gold Tomato Sauce 700ml
2 FOR
2000
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.