Trok tref reling en slaan om Michellspasin TRADING HOURS: Monday - Friday 09:00Tel:08:00Saturday17:00-13:00(023)312-3578 SPRING MADNESS MINI SERVICE R250 DISCOUNTS: • Tubes & Tyres 5% • All Parts 10% • Clothing & Accessories 10% Valid until 30 September 2022 Victor Hendrikz RWFL Ceres 083 301 6941ceres@runwalkforlife.co.za Sweet Spot Gymnasium, Victoria Sports Grounds, Ceres Monday, Wednesday & Friday @ 17:00 Baby Soft mini 200’s 4’s 18 50 Pryse en produkte geldig tot 11 September 2022 Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom. ☎ (023) Voortrekkerstr.CERES312-212591 1 x Large Fish + Chips box 1 x can Coke and 1 x roll Serving suggestion only Toppers biscuits 700 Maynard’s 75g Jelly assortedsweets 9 00 2kg ChickenRainbow74 50 Ricoffy250g 42 99 500mlEnergadeAss. 11 50 7EnergyStarsDrink 6 50 79 99
PRESIES vyf jaar nadat drie bendelede van Ceres weens die ontvoering en verkragting van ‘n jong man in hegtenis geneem is, is hulle Dinsdag in die Worcester streekhof gevonnis. Die vonnis uitspraak bring ‘n einde aan ‘n bitter lang hofstryd. Drie lede van die Ford Boys-bende Rodney Beukes (27), Peter John (PJ) Adams (24) en Austin Fritz (22), is einde Oktober 2021 skuldig bevind aan verkragting en ontvoering van ‘n 28-jarige man en Dinsdag 30 Augustus gevonnis.Beukes en Adams is elkeen tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis en Fritz tot 10 jaar gevangenisstraf. Die vonnisoplegging is sedert Oktober 2021 verskeie kere uitgestel in afwagting van ‘n verslag - een van die veroordeeldes was 17 jaar oud toe die misdryf in 2017 plaasgevind het.
Drie bendelede lank tronk toe ‘n EAGLE vragmotor het Dinsdag 30 Augustus deur ‘n sperreling in Michellspas gebars en omgeslaan. Die ongeluk het omstreeks 11:30 gebeur nadat die vragmotorbestuurder in die pas tussen Witbrug en Witels beheer verloor het. Twee insittendes was gelukkig en is net lig beseer. Hulle is deur EMS na die Ceres hospitaal gebring vir behandeling. Die polisie, nooddienste en die brandweer was op die toneel. * In ‘n ander ongeluk die naweek is ‘n vrou van P.A. Hamlet ernstig beseer toe sy Sondag 28 Augustus met haar rooi Mini Cooper ‘n muur by Jagerskraal buite P.A. Hamlet getref het. Volgens die polisie is Lynelle du Plessis omstreeks 01:05 ernstig beseer. Die polisie was besig met patrollies in die omgewing toe hulle op die ongelukstoneel afkom. Du Plessis het op die agterste sitplek gelê en was in die wrak vasgekeer. Nooddienste het haar uitgehaal en na die Tygerberg hospitaal geneem vir behandeling. Sy was alleen in die motor.
Agtergrond Die drie bendelende het M* op 26 Augustus 2017 aan sy poniestert getrek uit ’n erf waar hy gekuier het en hom ‘n ent daarvandaan aangerand en verkrag. Hy het die volgende oggend daarin geslaag om te ontsnap. Die drie bendelende is op 30 Augustus 2017 gearresteer vir dié misdrywe. Die verdagtes het later probeer om M* om te koop om die klagte teen hulle terug te trek, maar hy was vasbeslote om deur te druk.
Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 34 R 8 Friday, September 2, 2022 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 1DonderdagSeptember7°26° Vrydag 2 September Saterdag 3 September Sondag 4 September 20°4° 20°3° 17°3° Ceres Koekedouw dam 69% Lesing: 2022/08/31
Skool bedank donateurs
DIE P.A. Hamlet polisie vra die gemeenskap se hulp met die opsporing van ‘n vermiste persoon. Dumisani Mzenene (38), ‘n plaaswerker op Paardekloof, het Sondag 31 Julie vermis geraak kort na hy ‘n sokkerwedstryd op Nooitgedagcht bygewoon het. Hy is dorp toe en daarna het niemand hom weer gesien nie.Skakel a.o. Oosthuizen by (023) 3133133.
Kom kyk op 8 September na dié dokumentêr by Togryers museum
SINGERS of God arts development koor van Nduli is op pad na Johannesburg om hul tweede geestelike CD en video op te neem. Die koor beplan om vanaf 22-25 September die opnames te maak. Die koor bestaan uit inwoners (jong en ouer volwassenes) van Nduli, Wolseley en Tulbagh. Inwoners en lesers word gevra om hulle te help met donasies en skenkings om hul droom te verwensenlik. Donansies kan in Singers of God arts development se Standard Bank rekening op Ceres inbetaal word: 101-329-18321, takkode 050007. Hulle insamelings registrasienommer is 2021/398494/08. Navrae kan aan Nolutandu Machabe (sekretaris) gerig word by 073-330-9025 of Dumisani Nomjana (voorsitter) by 083-473-0447. * Koorlede loop ook met die nodige donasievorms in woonbuurte.
OP Donderdag 8 September om 18:00 vertoon die Togryers museum op Ceres die merkwaardige lewensverhaal van Ella Blumenthal. Dié dokumentêr het al verskeie pryse gewen. Dié lewenlustige 89-jarige Holocaustoorlewende deel haar verstommende lewensreis en onwrikbare waardering vir die lewe. Ella onthou hoe sy haar gesin verloor het, ‘n gevangene in drie konsentrasiekampe was en die dood in ‘n gaskamer net-net vrygespring het. Alhoewel haar verlede tragies was, koester Ella elke oomblik en stop niks haar om die lewe in sy volheid te ervaar en met vreugde te leef nie. Hierdie dokumentêr dra ’n universele boodskap van veerkragtigheid uit en ondersoek belangrike temas van xenofobie, die wil van oorlewing en die belangriksteHOOP. Plek is beperk, bespreek dus vroeg jou plek by (023) 312-2045. Koste beloop R30 per persoon.
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 20222 KENNISGEWING In die boedel van wyle: AUBREY WITBOOI Id. no. 641222 5209 080 Van: Randstraat 207, Ceres Boedelnommer: 014265/2021 Wie oorlede is op: 15 Februarie 2021 Skuldeisers en Skuldenaars in bogemelde boedel word hiermee versoek om hulle eise in te dien by en hulle skulde te betaal aan die ondergetekende binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf VRYDAG 2 SEPTEMBER 2022 JOHAN BEZUIDENHOUT Prokureur vir Eksekuteur Voortrekkerstraat 58, Ceres, 6835 (Verw: LC/JC0044) LENTEDAG KONSERT met sangpaar Francois + Elizabeth Fourie Donderdag 1 September 2022 NG P.A. Hamlet om 10:00 @ R40 p/p CD’s + DVD’s te koop @ R50 - R100 Kaartjies is beskikbaar by: Stienie van der Walt 072-596-1572 of Beulah by NG PAH Kerkkantoor BELLA Vista Hoërskool personeel, SBL en leerders wil die onderstaande borge en donateurs bedank vir hulle bydrae tot hul jaarlikse interskole stryd teen Ceres Sekondêr wat Saterdag 27 Augustus plaasgevind het. Dankie aan Perdekraal Windplaas, Geldenhuys Slaghuis, Amazing Pies, Werner Pharo, Sanlam, Standard Bank, Jafta Busdienste, Ceres Apteek, Bella Vista General Dealers (Slaghuis), Pepsico, Kole & Deeg, Stance Carwash, Ann Pedro, Witzenberg Apteek, Ceres Koelkamers, Johan Jacobs, Brandon Jooste, Christopher Smith, Ceres Superspar, E.Lintnaar en B.Leendertz, J.P Alexander, Randall Opperman en David Cole, Five Flags (Ettiene Arendse), 5- Star security (Bradley Schuurman), Wimpy Ceres, mev. M. Sym, Mint Blossom, JoAnn Sass, WRFM, Witzenberg Herald, Joey van Rooi, Jimmy van Wyk, Chantley Lintnaar en Nikita Koopman. Die skool wil ook graag baie dankie sê aan alle ander gemeenskapslede vir hulle bydraes. Dan wil ons ook vir die Bella Vista, P.A Hamlet en Ceres-gemeenskappe baie dankie sê vir hulle ondersteuning. Was dit nie vir elkeen se bydrae en ondersteuning nie, sou ons nie so ‘n suksesvolle dag kon aanbied nie.
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 2022 3
Barnard gaan eers later 'n borgaansoek bring Rowers vasgetrekvinnig
‘n WOLSELEY inwoner wat die afgelope maand twee keer deur die Ceres polisie gearresteer is weens klagtes van ondermeer gesinsgeweld, aanranding en ontvlugting, se hofsaak is vroeër die week weer uitgestel. Riaan Barnard (41) moet nou op 8 September in die Ceres landdroshof verskyn nadat hy aangedui het hy wil om borg aansoek doen. Hy bly in aanhouding nadat hy op Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas buite Tulbagh vasgetrek is. Agtergrond Ceres speurders is ontbied na die soveelste voorval by Barnard se gewese vrou se huis. Toe hy die polisie sien het hy op sy motorfiets gespring en weggejaag en oor talle stopstrate gejaag. Die polisie het hom in Nuwekloofpas gearresteer kort nadat sy motorfiets se ketting gebreek het. Hy het Maandag 22 Augustus in die Ceres landdroshof verskyn nadat hy sy vorige borgvoorwaardes verbreek het, ‘n beskermingsbevel geignoreer het, gevlug het tydens arrestasie en roekeloos en/of nalatig bestuur het met sy motorfiets. Ander saak Barnard is ook op 29 Julie by sy vrou se werk gearresteer.Hyisop5Augustus op borg van R2 000 vrygelaat nadat ‘n nabye familielid dit vir hom betaal het. Hy moes ook op 18 Augustus weer begin werk het maar het nie by sy werk opgedaag nie.
Man verdrink(30)inplaasdam
DRIE gewapende mans het twee weke gelede ‘n winkel op Wolseley beroof. Volgens die polisie het die voorval Saterdag 20 Augustus omstreeks 21:20 plaasgevind by die Family Supermarket in Voortrekkerstraat.Dieklaerwas die aand in sy winkel besig toe drie mans daar instap en hom en drie werknemers met vuurwapens dreig. Hulle het kontant asook twee kartonne met sigarette en vyf selfone gesteel. Die drie verdagtes het na buite gehardloop en daarna in ‘n wit minibus taxi gespring en gevlug. Een van die verdagtes kon nie in die taxi klim voordat weggejaag het nie. Hy is deur die klaer en ‘n petroljoggie agternagesit maar kon daarin slaag om weg te kom.Die polisie het later drie mans, Zukisa Ngobayena (35), Philasanda Mbobo (33) en Sydney Mtantala (43) vasgetrek en gearresteer.Hullehet reeds vlugtig in die Wolseley landdroshof verskyn waarna die saak tot 4 Oktober uitgestel is. Borg van R10 000 elk is toegestaan deur die landdros. Dit is nie bekend of die mans dit by hul aanhoudingsplek betaal het nie.
CERES Voortrekkers se graad 6 Leeus-groepie het onlangs die voorreg gehad om die radiostasie WRFM te besoek. Andrew Minnaar het hul meer geleer oor hoe die radio werk waarna Yvette Minnaar elkeen die geleentheid gegee het om op die radio te gesels. Yvette het ook ‘n onderhoud gevoer met die kommandoleier. Dankie aan Andrew en Yvette vir jul vriendelikheid en bereidwilligheid om die kinders meer oor radiowerk te leer.
WITZENBERG PALS (Partners in Agri Land Solutions) het verlede Donderdag 25 Augustus hul algemene jaarvergadering in die Ceresvallei kerksaal aangebied. Rolspelers in landbou en personeel het die vergadering bygewoon. Die bekende dr. Imtiaz Sooliman van Gift of the Givers, was die gasspreker. Hy het ‘n boodskap van hoop gebring en gesê PALS en landbou is die weg tot versoening en samewerking in Suid-Afrika. * Die PALS inisiatief fasiliteer sedert 2014 hervorming in die landboubedryf op ‘n wyse wat ekonomiese groei, werkskepping en sosiale harmonie bevorder. ‘n MAN van KwaZulu-Natal wat as sekuriteitsbeampte op Bokveldskloof gewerk het en vermis was sedert 13 Augustus, se liggaam is Maandag gevind. Kgothatso Mateke (30) het vermoedelik verdrink in ‘n dam op die plaas. Hy is as vermis aangemeld op Sondag 14 Augustus. Die polisie is Maandag 29 Augustus omstreeks 12:00 na die plaas ontbied toe ‘n liggaam van ‘n man na die oppervlak gekom het. Geen gemene spel word vermoed nie.
by
BURGER + CHIPS @ R60 3 September 2022 beskikbaar vanaf 10:00 Kaartjies beskikbaar by kantoor ☎ ☎ ☎ (023) 312-1950
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 20224
ALMAL voel die styging van brandstofpryse. Wat kan ons doen om brandstof- en dieselkostes so laag as moontlik te hou? Crispy Farming het onlangs ‘n opleidingsessie vir al hulle 28 trekkerdrywers gehou wat deur die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum aangebied is. Die drywers kon ook hulle mening gee oor die plaasstelsels wat hulle raak. As hierdie prosedures glad verloop en elkeen sy kant bring, kan heelwat onnodige kostes gesny word. Met goeie samewerking tussen die werksinkel, die bestuur en die drywers self, is daar heelwat kanse vir besparing.
•
De Keur Landgoed is ‘n gelyke geleentheid werkgewer MANAGER
•
Verantwoordelikhede: Voltooiing van herstelwerk voor of op die ooreengekome datum Geen herwerk op implemente Bestuur van onderdele • Koördineer vervoer van implimente Voorkomende instandhouding. Vaardighede: Goeie kommunikasievaardighede Geldige bestuurslisensie Sweisvaardighede Implementeer en ontwikkel effektiewe administratiewe en voorraadbeheerstelsels soos benodig.
•
Doornkraal Agri has an exciting opportunity available for a Production Manager to join their team. The designated candidate will have excellent technical- and problem-solving skills. met aan anida.diffie@gmail.com: de Villiers 082-575-9686 vir aansoeke September 2022 Indien geen terugvoering 2 weke na sluitingsdatum moet u, u aansoek as onsuksesvol beskou Lyellstraat 49, Ceres WINKELASSISTENT Vereistes: Rekenaarvaardigheid Moet in spanverband kan werk • Uitstekende kliëntediens Sterk werksetiek-vaardighede en doelgedrewe Uitstekende kommunikasievaardighede. Sluitingsdatum vir aansoeke: 16 September 2022 Gee asb. u CV by die winkel af of stuur ‘n e-pos aan admin@cerescycles.co.za: Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
•
goeie morele waardes Stuur asb. u CV
•
The incumbent will report to the Operational Manager. R esponsibilities: • Manage production processes on a production unit (fertilizing, irrigation, pruning and sawing, manipulation, harvest, thinning-out and planting) • Personnel Management (productivity, planning of labour requirements, discipline, training, sign off on wages, etc.) • Coordinate maintenance on the production unit • Manage Health and Safety and GlobalGap systems on production unit) • Stock Control (place orders, inventory, etc). R equirements: • At least 2 years of experience in a fruit production management role • Relevant post matric qualification will be advantageous • Well-developed leadership and management skills • Excellent planning and organisational skills • Computer literate and proficient in the use of MS Office • Accuracy and attention to detail • Excellent communication (English and Afrikaans) and interpersonal skills • Ability to function well under pressure and prioritise tasks. Closing date: 19 September 2022 Commencement date: As soon as possible CV can be directed to: hr@dkagri.co.za If you receive no response within two weeks of the closing date, please accept that your application was unsuccessful. TOESIGHOUER Sleutelpligte sluit in: •Toesighouding oor werknemers •Rekordhouding van werkers en •Hulptoerustingverleenaan plaaseienaar • Woonagtig in Ceres en omgewing Persoon moet beskik oor : • Goeie menseverhoudings en spanwerk bevorder • Moet dissipline kan handhaaf • Kode 10 + PDP • Sober gewoontes • Moet vorige plaas ondervinding hê • Kennis van vrugte sal voorkeur geniet • Ideale kandidaat sal ‘n energieke praktiese persoon wees,
CERES Omgeemense se jaarlikse fietstoer van Calvinia na Ceres vind vanjaar plaas vanaf Donderdag 1 September. Twintig fietsryers gaan die 307km in 3 dae aflê. Elke jaar word die geleentheid gebruik om geld in te samel vir Woordverspreiding in die Witzenbergstreek. In 2021 kon 22 audiobybels aangekoop en uitgedeel word aan mense wat nie kan lees nie (meestal gesiggestremde bejaardes en ongeletterde persone). Vanjaar word daar op die jongspan gefokus en geld word ingesamel vir Bybel-aktiwiteitsboeke vir graad R en graad 1 kinders. Inkleur, patroontjies, tel ens. word geoefen met Bybelstories. Onderwysers is gaande oor die boeke en saam met speel en leer word Bybelverhale skool toe geneem. Veral plaasskole het ’n groot tekort aan hulpmiddels vir kinders. Die boeke is in die meeste van Suid-Afrika se tale beskikbaar en kos tans R25 elk by CUM Boeke. Inwoners wat belangstel kan die fietsryers borg teen R1 per kilometer waarmee 12 boeke aangekoop kan word. * Donasies kan inbetaal word by: Vryburger OMGEEMENSE, ABSA Ceres - 632005, rek 407-287-4776. Verwysing: C2C Bybelboeke RUENS Kollege, ‘n privaatskool in die Overberg, het die naweek ‘n toer onderneem om teen Laerskool Koue Bokkeveld mee te ding op die tennisbaan, rugbyveld en netbalbaan. Altesaam 48 tennisspelers het Vrydag deelgeneem aan die tenniswedstryde.
•
•
•
Vergoeding: Markverwante vergoeding en byvoordele sal aan hierdie pos gekoppel word, sowel as verpligte deelname aan die maatskappy se pensioen- en mediese skema is ‘n voorvereiste aan die aanstelling. Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 September 2022 Aanstellingsdatum: So spoedig moontlik Stuur asb. u CV, met vermelding van u huidige salarispakket, afskrif van u ID en 3 ver wysings aan: Johan du Plessis by e-pos recr
•
uitment@dekeur.co.zaHierdieposhetontstaanbydieLeeuwrivierwerkswinkel,Leeuwrivier,KoueBokkeveld
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
•
Opleiding: Graad 12 Dieselwerktuigkundige. Algemeen : ‘n Hardwerkende, eerlike persoon met sober gewoontes en wie bereid is om ekstra ure te werk, indien nodig, sal geskik wees vir hierdie aanstelling.
Hierdie is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan suksesvolle aflegging van proeftydperk. Doel van pos: Verantwoordelik vir die onderhoud, insluitend die diens en herstel, van alle meganiese toerusting. Moet stelsels implementeer en bestuur en administratiewe vaardighede toepas.
Sluitingsdatum
: 13
Onder vinding: Die ideale kandidaat sal ‘n praktiese persoon met uitgebreide tegniese en tegnologiese kennis en ervaring (5 jaar +) wees en oor ‘n breë ervaringsbasis beskik. Landbou ondervinding voordelig.
•
•
Vir enige navrae skakel: Anida
•
DIE Ceres SAPD het onlangs ‘n Imbizo vir plaaswerkers op die plaas El Rio aangebied om geweld teen vroue en kinders aan te spreek asook dwelmgebruik en algemene veiligheid van plaasbewoners. Meer as 75 plaaswerkers en personeel het die Imbizo bygewoon. Die SAPD bedank David-John Versfeld.
PRODUCTION
•
•Bestuur
WINNERS with CWDM Management and Mayor. FLTR: Lavona Solomons, Pietie Williams (ED: CDPS and Programme Director CWDM), Jocelyn van der Ross, Andeline Coetzee, Felicity Fransman, Henry Prins (Municipal Manager, CWDM), Ald (Dr) Elna von Schlicht ( Executive Mayor CWDM), Juanita Eversen, Elize Boer, Nicolette Labuschagne, Thembi Mehlo and Elmarie Rabe.
6835
Women’s Month culminates in Celebration of Phenomenal Women
•Ervaring
Esi Sigqibo seBhunga nawo onke amanye amaxwebhu afanelekileyo anokuhlolwa kwii-Ofisi zikaMasipala kunye namaThala eencwadi oluntu kuMasipala waseWitzenberg ngeeyure eziqhelekileyo zokusebenza kwaye ayafumaneka. Ku www.witzenberg.gov.za D. Ceres,50yaseWitzenberguMasipalaUMLAWULI-MASIPALANASSONwengingqiVoortrekkerStreet,6835
•2022/2023
DIE groep hawelose vroue het vrouemaand met ‘n heerlike ete afgesluit. Dankie aan al die borge vir hulle bydraes. Spesiale dank gaan aan Ceres Moedergemeente vir hulle betrokkenheid by die projek. nuusbrokkies
•Verseker
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 2022 5
Gee asb. items af by: Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter 083-634-8068Louw-MarieCelebrations) Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na klere en skoene. Help ons asb. om die Gemeenskap te help.
Die Bestuurder: Mense- en Prestasiestelsels
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10 km en 5 km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober aangebied.
•Verseker
•Bestuur
•Monitor
•Rekenaarvaardighedewees
NOTICE 2022/2023 ADJUSTMENT BUDGET AND 2023/2024 IDP BUDGET PROCESS PLAN
DIE P.A. Hamlet SAPD het verlede Woensdag in samewerking met die GPF, ‘n suksesvolle vrouedag geleentheid in die gemeenskapsaal aangebied.
•Skakeling
“My nooi is in ‘n nartjie, my Ouma in kaneel, daar’s iemand…iemand in anys. Daar’s ‘n vrou in elke geur!” These cheerful words from the poem, Liefdesgedig by South African poet DJ Opperman, kicked off the Cape Winelands District Municipality’s (CWDM) final event for Women’s Month. The Phenomenal Women of the Cape Winelands Award Ceremony was held in Paarl and are the result of a partnership between the CWDM, Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) and the Historium Trust. The poetry reading formed part of the opening address by Mr Michael Jonas, Director of the ATM. “Through this event and the nomination process, the CWDM and our partners sought an opportunity to celebrate the unsung heroes, the women who give their time, love and care in order for others to thrive, often while neglecting their own needs. I am proud to be among the phenomenal women in this room, district and country.” Stated the Executive Mayor of the CWDM, Ald (Dr) Elna von Schlicht.
•Graad
•Bogemiddelde
AS deel van Ceres Lions pre-primêre skool se fondsinsamelings vir 2022, neem hulle tans bestellings vir basaarpoeding vir Vrydag 2 September. Die kleuterskool verkoop dit teen R15 per bakkie. “Ons vra baie vriendelik dat elkeen by hul kollegas, vriende en familie sal hoor of hulle sal belang stel om bestellings te plaas by (023) 312-2425.
Stuur asseblief u CV per e-pos aan:
Verantwoordelikhede sluit die volgende sleutelprestasieareas in •Effektiewe: bestuur van die logistieke aspekte verbonde aan die ontvangs (weeg, aflaai, berging) van vrugte effektiewe beheer oor voorrade deur rekordhouding van administrasie en verslagdoening daaromtrent beskikbaarheid van koelkamers vrugkwaliteit van alle vrugte op perseel van grootmaathouers (kratte) t.o.v. berging, voorraadtellings en skoonmaak daarvan brandrisiko verbonde aan grootmaathouers met produsente en eksterne organisasies vervoerreëlings van kratte en vrugte effektiewe benutting van vragmotors deur skakeling met vervoer kontrakteurs effektiewe omdraaitye van vragmotors benutting van Menslike Hulpbronne
•Bestuur
•Optimale
KENNISGEWING 2022/2023 AANSUIWERINGSBEGROTING- EN GOP EN 2023/2024 BEGROTING PROSESPLAN
The Awards Ceremony was led by Pietie Williams, Executive Director of the CWDM’s Community Development and Planning Services and attended by winners, runnerups, the people who nominated them, members of the partner organisations and two guest speakers. Chrystinn Jacobs co-owner of Jacob’s Jam in Ceres and Jaydee Joubert an up-and-coming entrepreneur from Paarl, shared their inspiring stories of success. The winners and runner’s up received gifts from the CWDM and partners, Afrikaanse Taalmuseum en -monument and the Historium Trust as well as from Jacobs’ Jam and Tupperware Western Cape.
Die ideale kandidaat moet oor die volgende beskik: 12 plus relevante ervaring van voorraadhouding binne ‘n gerekenariseerde omgewing en begrip van landbou beginsels kan voordelig (MS Excel en MS Word) kommunikasievaardighede vermoë om te beplan/ organiseer met ‘n oog vir detail persoonlikheid met ‘n energieke ingesteldheid
Kennis geskied hiermee dat die volgende dokumente gedurende die Raadsvergadering op 24 Augustus 2022 goedgekeur is: Aansuiweringsbegroting •2023/2024 GOP en Begroting Prosesplan Die gemelde raadsbesluit en tersaaklike dokumente is ter insae beskikbaar by alle Munisipale Kantore en Openbare Biblioteke van Witzenberg Munisipaliteit, asook op die Munisipaliteit se webwerf by www.witzenberg.gov.za D. MUNISIPALENASSON BESTUURDER Witzenberg VoortrekkerstraatMunisipaliteit50,Ceres
Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd Posbus 366, CERES, 6835 E-pos: dlintnaar@cfp.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 9 September 2022 Ceres Fruit Processors (Pty) Ltd , Afrika se grootste produseerder en bemarker van appel- en peerkonsentraat, asook ‘n reeks ander konsentrate en purees, bied die volgende geleentheid by sy fabrieksaanleg in die skilderagtige Bolandse dorp, Ceres.
YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80 ste bestaansjaar. Belangstellendes word genooi na ‘n dans by Night Crawlers op Sondag 4 September. Toegang beloop R30. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072-532-9568), Des van Wyk (082-574-7932) of Frans Lintnaar (062096-8078).
Notice is hereby given that the following documents were approved at the Council meeting held 24 August 2022: •2022/2023 Adjustment Budget •2023/2024 IDP and Budget Process plan The said Council Resolution and all other relevant documents may be inspected at the Municipal Offices and Public Libraries of Witzenberg Municipality during normal office hours and is also available on the Witzenberg Municipal website at 50WitzenbergMUNICIPALD.www.witzenberg.gov.zaNASSONMANAGERMunicipalityVoortrekkerStreet,Ceres,6835 luye lwabekwa etafileni kwaboniswana, Lwaphunyezwa.
In ruil vir u bydrae tot die sukses van die Maatskappy bied ons ‘n markgerigte vergoedingspakket wat aangevul word deur al die ander voordele eie aan ‘n vooruitstrewende maatskappy.
•Selfgeldende
ISAZISO UHLAHLOLWABIWA MALI LUKA 2022/2023 KUNYE NELIKA 2023/2024 O LUHLENGAHLENGISIWAYO Kwintlanganiso yeBhunga ibibanjwe ngomhla we 24 August 2022, Oluhlahlolwabiwomali luhlengahlengisiweyo luka 2022/ 23, kunyenelika 2023/2024
•Die
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.
•Bestuur
•Verseker
LEIER:LOGISTIEKPERSEEL
Members of the public were invited to submit nominations for a woman that they consider phenomenal. The rules of entry were kept simple to help ensure inclusivity and submission was made easy through a mobile friendly online form. Close to 100 entries were received from all corners of the district. Judges had their hands full in categorising, checking that the criteria were correct and then contacting winners and runner’s up. Phenomenal woman are often also the busiest women!
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp) The Haven Night Shelter Ceres, are looking for family members of the deceased Ms. Carolyn Anne Stoffberg (date of death: 16 April 2022) to contact their office. We have her personal belongings that she left after her passing. Please contact us on (021) 023-3018.02/0909/09 Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o. RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small. DINADINADINADINADINA (Female) Born 20/11/2021 COCOCOCOCOCOCOCOCOCO (Male) Born 08/2021 TTTTTOSCAOSCAOSCAOSCAOSCA (Female) Born 09/09/2021 MEISIEMEISIEMEISIEMEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 SOEKIESOEKIESOEKIESOEKIESOEKIE (Female) Born 01/05/2022 WILLIEWILLIEWILLIEWILLIEWILLIE (Male) Born 21/11/2021 Pred. 12:1 “Dink aan jou Skepper in jou jong dae voor die swaar dae kom, die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het daar niks aan nie.” Evangelis Jacobs Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte Kwotasieswww.trekstoor.co.za(023)347-4092myn.lang-veiligepakkingsmateriaal,Kartonnevansing.kePersoonlikbeskikbaar.betrok-byelkeverhui-Verpakkingbreekware.enver-stoorruimte,enkortter-Tel:(023)Faks:342-8629of(Farrel).rekM44w.t.o1962/09/12 - 2022/08/29 Roudiens Do. 01/09/2022 om 19:00, VGK Ceres Sat.Verassingsdiens:3Sept.2022 Kerk: 10:00, VGK Ceres PrPrivaat Verassingssing (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Frans Isaacs Isaacs 1995/04/03 - 2022/08/20 Sat.Begrafnisdiens:3Sept.2022 Huis: 09:00, Duifstraat 65, Tulbagh Kerk: 10:00, Christian Mission Tulbagh Graf Tulbagh (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Sentia de Wee 1980/03/10 - 2021/09/01 Vandag ‘n jaar terug het ons totsiens, nee vaarwel gesê. Ons harte rou nou nog. Dis so hartseer maar welgedaan. Ons sien jou in alles, want jy was ons alles. Van Dawid, Anna, Nadia, Kayla, Berenice, Denver en kinders, Archie en Anchen Chantill Annifred Suzette Abrahams (van Rooi) RollBolandonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRALMOTORSCERES Service Center & Panelbeating • •Aircon•Auto•ServicingPanelbeatingElectricalregassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND083-227-6476FRAMES STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SPECIALISESSHUTTERSINFRAMINGART,CERTIFICATESANDMIRRORS Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND TOOL HIRETOOL HIRE WAITERS We are looking for waiters to join our upmarket tasting room Weekends and Public holidays 09:30 - 17:00 Requirements: • Good communication skills • Hard working and work well in a team • Great with people and sales • Eager to learn Send CV enquiries@loxtonia.co.zato: FELLINGTREE CONTACT US FOR: Tree removal Selling of firewood Alien GardeningTreeclearancefellingservices Jacque 064-652-1091073-788-5860Abrahams(Lill) 8lejackabrahams1@gmail.comSuncrestStreet,Ceres,6835 PLY’S GENERAL SERVICES (PTY) LTD PLY’S FRUIT & VEG CERES It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccount in 1 •Unfinishedhour work and many more Call or WhatsApp MaamaSauda 071-707-2066 AMIDHAMAAMAGifted with the best services It’s never too late for you to be happy, life is good when you are happy in your family, if you feel that you are disturbed and need help MAAMA AMIDHA is ready to take you through a journey of a lifetime. Contact MAAMA now and you will be happy. •Stuck in the wilderness and need help •Get rid of your enemies •Financial •Quick•FIX•TO•Control•Bring•Relationship•ProtectionbreakthroughforhomeandbusinessandpregnancybacklostloveandlovespellsyourpartnerandstopcheatingWinlottoandPowerballorUK49workproblemsandloanssaleofproperty 067-032-1641CALL Kom geniet heerlike SATERDAG 03/09/2022 om 09:00 te Huis Maudie Kriel Van Riebeeckstr. 25, Ceres, 6835 2002/07/31 - 2022/08/25 R oudiens: Do. 01/09/2022 om 19:00, VGK Op-die- Berg Sat.Begrafnisdiens:3Sept.2022 Huis: 09:00, Klara Majolastr. 595, Op-die-Berg Kerk: 10:00, VGK ODB Graf: Op-die-Berg Aan Tiffany( Kleintjie) Die tyd stap al nader om totsiens te sê, maar tog gun ons jou die rus. Jou glimlag en persoonlikheid sal ons baie mis. Die goeie tye asook die slegte tye sal ons verewig koester. Dankie vir die liefde en respek wat jy altyd getoon het. Ons harte is baie seer, stukkend maar tog weet ons jy is veilig daarbo. Liefde Mommy en Abrahams gesin, Trompe-, van Wyk-, Baron- en Adolf gesinne
Tiffany van (Kleintjie)Wyk 1983/06/23 - 2022/08/28 Ons harte is stukkend. Jy is die gom wat ons famillie bymekaar gehou het, ‘n mense-mens, omgee mens al het jy dit so diep weggesteek dat die wat nie na aan jou geleef het, dit nie sou raaksien. Ons mis jou reeds. Tot ons weer ontmoet. Mammie, Nazli, Willy, Iscké, Grayson, Lucille, Burton, Sam, Seth, Ogeal, Henley, Kendall en Kylie Franklin BruintjiesMarthinus(Funky) 1983/06/23 - 2022/08/28 As ons verlang kyk ons op na die helderste ster. Ons koppe is vol vrae en ons harte is leeg. Ons wil so graag met jou praat, vir jou sê ons harte verlang. Ons wil net weer jou stem hoor en jou styf vasdruk teen ons, maar die Hemel is so ver. Ons gun jou, jou Ewige Rus. R.I.P. Pa (Funky). Jou liefde Vanessa en kindersArnestoGurshwin,enZeah. Franklin BruintjiesMarthinus(Funky) 1955/11/10 - 2022/08/29 R oudiens: Do. 01/09/2022 om 19:00, Vredestr. 345, BV Sat.Begrafnisdiens:3Sept.2022 Huis: 09:00, Vredestr. 345, Bella Vista Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 Hendrik Loff
3. Rodrick Albertus
3. G. Williams -
3. Rodrick Albertus
4. Rodrick
AKEELAH Zimri, ‘n leerder van Ceres Sekondêr en lid van Ceres Gimnastiek, het aan die WesKaap neem.GautengcanaanwatKaapspanneemproewegimnastiek-deelge-endieWes-gehaalvan2-7OktoberdieSouthAfri-GymGamesingaandeel-
Ope 1. S.R. Williams -
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 2022 7
SHANTRU-LEE van Rooi (middel), ‘n graad 11 leerder van Bella Vista Hoërskool, het verlede naweek aan die landloop kampioenskappe in George deelgeneem. Hier is sy saam met me. D. Pharo (waarnemende skoolhoof) en Karen van der Merwe (landloop-sameroeper) van Bella Vista Hoërskool, afgeneem. * Die skool bedank al die opvoeders van Bella Vista Hoërskool, die gemeenskap en ook die Van Vuuren-familie wat Shantru finansieël ondersteun het.
3. Hendriks familie -
5. Camerin Mars
3. Maruis & Morrin Koopman -
DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het ‘goed’ wat in die huis rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za
vanaf
DIE o/13 netbalspan van Laerskool Waveren het Saterdag hul eerste interskole oorwinning behaal toe hulle Franschoek primêr in die geskiedkundige wedstryd met 13-8 geklop het. Hier staan die wenspan saam Andelene Michaels (skoolhoof), Henrico Peters (medeafrigter) en Ebenice Manuel (mede-afrigter). * Laerskool Waveren se rugbyspan was ook aan die wenkant teen Franschoek primêr en het die wedstryd met 20-8 gewen. Die wedstryd het plaasgevind op Tulbagh te Disa Park.
is. JaaroudCHPS 1. Hendriks familie -
2. Bertie Rabie
5. Game Over Loft
2. G. Williams -
TULBAGH Hoërskool het Saterdag op Disa Park vir Hoërskool Franschoek met 12-6 geklop in hul jaarlikse interskole rugbywedstryd.
5. Neil Davids -
Ope 1. Bertie Rabie
FOTOS: Peter Luitjies
wat
2. Cyril en Anne Davids - 1312.641mpm 3. Neil Davids - 1291.453mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1289.074mpm 5. Team Koopman - 1289.072mpm Hamlet Jaaroudduiweklub 1. Erasmus hok 1340.623 mpm 2. Erasmus hok 1340.344 mpm 3. N.J. Kitshoff jr.- 1334.032 mpm 4. N.J. Kitshoff jr. 1323.614 mpm 5. Kitshoff hokke 1303.827 mpm N.J. Kitshoff jr. is 2022 kortpad-kampioen Ope 1. N.J. Kitshoff jr. - 1365.816mpm 2. N.J. Kitshoff jr. - 1365.532mpm 3. Kitshoff hokke - 1360.951mpm 4. De Jager broers - 1342.338mpm 5. Erasmus hok - 1332.503mpm JaaroudCPS 1. CT Nige -
Dieselfde dag word
2. Game Over loft
mpm Ope 1. Hendriks familie -
Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese sporttoerusting,huishoudeliketoestelle,ware,speelgoed,boeke,onssalditallesenmeer,asvoorraadvironswinkelneem.
2. Hendriks familie
2. Camerin Mars -
Tulbagh duiweklub Jaaroud 1. Rodrick Albertus
4. Rodrick Albertus
4. CT Nige -1314. 979mpm 5. NJ’s Loft -
4. Team Koopman -
4. Camerin Mars
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 27 Augustus op BeaufortWes gelos. Dit was dan ook die laaste kortpad-wedvlug vir Die2022.Ceres Federasie kortpad-kampioen vir 2022 is: 1. N.J. Kitshoff jr. van Hamlet duiweklub 2. Cyril en Anne Davids van CHPS 3. Krotz Family Lofts van CPS Duiweklubs se fokus verskuif nou na die langste vlug op die 2022 wedvlugkalender met ‘n vlug Bloemhof. die duiwe ook op Modderrivier gelos ook ‘n langpad-vlug 1343.549mpm - 1313.607mpm 1311.413mpm 1307.388mpm 1306.064 1362.671mpm 1334.361mpm 1323.652mpm 1315.576mpm 1313.677mpm 1369.876mpm 1369.307mpm 1367.566mpm - 1364.261mpm - 1363.504mpm - 1234.33mpm - 1231.95mpm - 1226.94mpm - 1210.84mpm - 1104.27mpm - 1342.64mpm - 1294.12mpm - 1255.17mpm Albertus - 1234.86mpm
WITZENBERG HERALD Friday, September 2, 20228
SportWitzenbergHerald
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, word1978(7)eienaarssonderneleadvertensie/redaksio-5,Paarlcoldset,CeresVoortrekkerstraatSnyman,35,engedrukdeurLynxstraatPaardenEiland.GeenmateriaalmagdieverlofvandievolgensArt.12WetopOuteursreggereproduseernie.
ANDRIES Swarts van Ceres het die naweek aan sy 26ste Comrades ultrawedloop deelgeneem. Alhoewel hy met ‘n kniebesering gehardloop het, kon hy die wedloop klaarmaak in 10 uur 44 minute. * Ilse Hugo, ‘n lang-afstandatleet van Ceres, het die marathon in 10 uur en 10 minute voltooi.
WITZENBERG Laerskole Rugby het op 26 en 27 Augustus aan die o/12 Boland Laerskole rugbyproewe deelgeneem.
DIE naweek is die Rubberroofs Winterreeks tydelik gestop weens die interskolewedstryde in die streek. Die reeks word weer op Saterdag 3 September hervat. Die naweek het net ‘n klubkompetisie plaasgevind waaraan 35 spelers deelgeneemLouishet.de Klerk was die wenner met 38 punte. David Wesson was in die tweede plek gevolg deur Hendrik Skein en Wincen Abrahams, almal met 38 punte. Rubberroofs winterreeks Spelers kry elke Saterdag punte per plek wat ‘n speler behaal (tabel is uitgestuur en by die klub beskikbaar). Die beste vier uit ses tellings kom in aanmerking vir ekstra kontantpryse. Spelers moet ten minste een van elke formaat speel. Die drie spelers met die meeste punte wen die ekstra prysgeld. Spelers ding mee in twee Saterdag-kompetisies van houespel, enkel stableford en enkel syferDieplus.Rubberroofs Winterreeks eindig op 17 September. Putjiespel 2022 Die 2022 enkel putjiespelkampioenskappe se tweede rondte moet teen 5 September voltooi wees. Die dubbelspelwedstryde moet teen 12 September klaar wees. Spelers moet ook onthou die klub is vanaf 1 Junie, kontantloos en net bankkaarte en gholflidmaatskapkaarte word vir betalings aanvaar.
DIE jaarlikse interskole wedstryd tussen Ceres Sekondêr en Bella Vista Hoërskool het Saterdag plaasgevind en sal lank onthou word vir die goeie spel wat opgedis is. Beide spanne het aanskoulike rugby gespeel voor ‘n volgepakte stadium en die skare heeltyd op hulle voete gehad. Ceres Sekondêr het die enigste drie van die wedstryd gedruk en wen met 10-6.
FOTO: Trevor Felix ADRIAAN Wildschutt, bekende langasem en oud-Ceresiet, is onlangs as die Wes-Kaap sportman van die jaar aangewys. Sy afrigter, Tobias Philander, het die toekenning namens hom ontvang. *Adriaan neem ook deel aan landlope oor 8 en 10 km asook 5 000 en 10 000 meter binnenshuise baan-items in Amerika waar hy studeer.
Adriaan toekenninggesogtekry
Winterreeks weer die naweek
Michell’s Pass Half Marathon 10km ROAD RACE at 07:15 and 5km FUN RUN at 08:00 Come get your medal! Loads of prizes to be won. Registration of R20 can be done at the Parish office in Voortrekker Street between 09:00 - 17:00 Monday - Thursday Parish of St. TourAndrew’sdeDam