Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 35 R 8 Friday, September 9, 2022 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 8DonderdagSeptember9°25° Vrydag 9 September 10SaterdagSeptember Sondag 11 September 25°9° 22°7° 19°5° Ceres Koekedouw dam 70% Lesing: 2022/09/07 (023) 316-2463 Open during 59 90 For T&C’s visit www.steers.co.za 59 90 ThermoTech™ Cool Roof Technology Next Generation ThermoTech™ Titanium Liquid Rubber Paint™ effectively reflects up to 80% of IR solar radiation and emits or convex heat instead of allowing it to be transferred into the building. 087 094 8092087 094 8092087 094 8092087 094 8092087 094 8092 www.rubberroofs.co.za DIE El Nino Suidelike ossilasie (Enso) is tans in ‘n La Nina-fase wat hoër gemiddelde reënval in die somerreënvalgebiede en laer reënval in die winterreënvalgebiede (Wes-Kaap) veroorsaak. Die SA Weerdiens het vroeër vanjaar ‘n laer as gemiddeld reënval vir die suide en weste van die land voorspel. Hierdie verskynsel het bygedra dat Julie en Augustus 2022 een van die droogste maande was sedert 2010. Die Koekedouwdamvlak is meer as 26% laer as in 2021 en tans 70% vol. * Van 1-6 September is 57.4 mm reën in die Warm Bokkeveld gemeet, 49.8mm in die Koue Bokkeveld en net 21.8mm in die Bo-Swaarmoed omgewing. * Inligting word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.
TWEE mans van Tulbagh wat op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede teregstaan, se saak is die week weer op Wolseley uitgestel. Nolan Visagie (23) ook bekend as Loukie en Anthony Schippers (21) ook bekend onder inwoners as Antaks, is vier maande gelede in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede. Visagie en Schippers bly in aanhouding en moet weer op 2 November in die streekhof verskyn. Agtergrond Die arrestasies is meer as ‘n jaar na die moord gemaak na goeie speurwerk deur speurders van Tulbagh in samewerking met lede van die Wes-Kaap polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad en positiewe DNS-leidrade wat op die misdaadtoneel buite Wolseley gevind is. Visagie en Schippers was deel van ‘n groep inbrekers wat op 26 Maart 2021 by die Jain-egpaar se naweekhuis in die De Vierde Liefde privaat natuurreservaat buite Wolseley, ingebreek het. Jain, was alleen by die huis toe sy vermoor is. Na die moord is die mans omstreeks 23:45 na ‘n nabygeleë huis van ‘n Nederlandse egpaar in hul sewentigs waar hulle ‘n houtbeeld deur ‘n slaapkamervenster gegooi, die egpaar vasgebind en beroof het, voordat hulle in ‘n Nissan X-trail gevlug het met gesteelde tabletrekenaars, selfone en horlosies. Die voertuig is later verlate in Van der Stelstraat op Tulbagh gevind. Die meeste van die gesteelde items was in die voertuig gelos.
Drie vasgetrekSAPD-lede Wolseley polisiestasie
Twee bly in aanhouding na moord (023) Steyn,312-1057Arno,Giepie of Andre Voortrekkerstraat 112, CERES Guaranteed Future Value Urban Cruiser from R3 100 pm* Model shown only for illustrative purposes. *T’s & C’s Apply Agya from R1 999 pm* Model shown only for illustrative purposes. *T’s & C’s Apply
DIE Wes-Kaap SAPD se anti-korrupsie-eenheid het Dinsdag weer op Wolseley toegeslaan en nog drie polisielede, waarvan een ‘n speurder is, gearresteer. Tydens dieselfde optrede en deel van dié ondersoek, is twee gewese polisielede van 26 en 39 jaar oud wat vroeër uit die polisie geskop is, ook gearresteer. Die polisie het Woensdag in ‘n verklaring bevestig dat die drie polisielede van 29, 36 en 44 jaar oud gearresteer is na ‘n diefstal-, intimidasie- en aanrandingsklag in Julie vanjaar by die polisie aangemeld is. Die vyf sal Donderdag 8 September in die Wolseley landdroshof verskyn. Ander sake Die arrestasies volg nadat vyf polisielede, ‘n gewese polisieman en ‘n buurtwaglid, in Januarie vanjaar ook gearresteer is. Twee van die verdagtes, Byrone Williams (26) en Ricardo Conradie (39), is vanjaar reeds uit die polisie ontslaan. Almal het reeds in die Bellville handelsmisdaadhof verskyn op klagtes van korrupsie en regsverydeling en is tans uit op borgtog van R2 000 elk. Die ander polisielede is: sers. Mxolisi Sigila (43), kst. Johannes Fransman (41) en kst.(v) Melzandré Pieters (33), oudpolisieman Daniël Davids en ‘n buurtwaglid, Anita Fransman (41). Davids was vir 17 jaar werksaam by Wolseley SAPD en is in Oktober 2021 uit die polisie ontslaan.
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 20222
STAKEHOLDER ENGAGEMENT PROCESS Basic Assessment for the Proposed Upgrade of the R46 (TR22/2), Ceres SRK Project No: 578626
Notice is hereby given of a stakeholder engagement process in terms of the National Environmental Management Act 107 of 1998 (NEMA):
Project: The Western Cape Department of Transport and Public Works (DTPW) proposes to upgrade a section of the R46 in Ceres by widening the road and upgrading key intersections along the route, within the existing road reserve of TR22/2. The upgrade will provide additional lanes to accommodate the intersections, a pedestrian walkway and a cycle lane. Location: The road upgrade will take place on either side of the R46 (also called Voortrekker Road or TR22/2)) between km0.85 (shortly after the town of Ceres) and km3.55 (near Nduli) in Ceres.
GRAAD 9 leerders van Boy Muller, Skurweberg Sekondêr, Bella Vista hoërskool, Iincinga Zethu, Ceres Sekondêr en Charlie Hofmeyr hoërskool het op 24 Augustus op ‘n uitstappie na instansies soos die brandweer gegaan om ‘n beter idee te kry van verskillende beroepe. Die uitstappie is deel van die Koue Bokkeveld Opleidingsentrum se 9-prosesprogram. Hier is die leerders afgeneem tydens hul besoek die aan die Witzenberg brandweerdienste. DIE tennisspelers van Laerskool Koue Bokkeveld is in die Boland tennisspan opgeneem. VLNR: Anmari, Johan, Charl, Zak, Roné en Alize. Die spelers speel op 8 en 9 Oktober teen Eden, WP en die Noord-Kaap. Tennisspelers haal Bolandspan
Fietstoer samel geld in vir Bybelboekies vir kleuters
LAERSKOOL Koue Bokkeveld is trots op John du Toit. John is in die Boland o/12 Brugbyspan opgeneem.
Applications for •Environmental: Authorisation in terms of the NEMA EIA Regulations, 2014, for Listing Notice 1, Activity (19) and (56), and Listing Notice 3, Activity (18); and •General Authorisation (GA) in terms of Section 21 (c) and (i) of the National Water Act 36 of 1998 (NWA). Opportunity to participate: The Basic Assessment Report is available for public review and comment on SRK’s website, www.srk.co.za (via the ‘Knowledge Centre’ and ‘Public Documents’ links). Stakeholders are invited to submit comments and/or register on the project database by contacting (email is preferred) the SRK contact person listed below by 10 October 2022. Note that only registered stakeholders will be notified of future opportunities to provide comment on relevant documentation By registering as a stakeholder you voluntarily consent to SRK, the Project Proponent and the Competent Authority processing and selectively disclosing your personal data (including contact details), in fulfilment of the requirements of the EIA Regulations, 2014, and the National Appeal Regulations, 2014. Personal data will only be used for the purposes of providing relevant project information (pertinent to the EIA process and related activities e.g. notifications of decisions, subsequent appeals, audits) and obtaining feedback on these processes. SRK undertakes to process data in compliance with the Protection of Personal Information Act 14 of 2013 and in accordance with our Protection of Personal Information Policy. To submit comments, register or request information please contact: Lauren Elston of SRK Consulting at lelston@srk.co.za, Postnet Suite #206, Private Bag X18, Rondebosch, 7701, Fax: (021) 685 7105, Tel: (021) 659 3060.
CERES Omgeemense se jaarlikse fietstoer van Calvinia na Ceres het vanaf 2 tot 4 September plaasgevind. Sewentien fietsryers, asook een blinde fietsryer op ‘n tandem, het vanjaar die 307km in 3 dae afgelê. Die weer was vanjaar gunstig, behalwe vir die skof van Matroosberg na Ceres toe die wind die fietsryers erg verniel het. Sondagoggend het fietsryers reeds 05:00 weggespring wat gehelp het dat almal voor die reën op Ceres uitgesak het, kon klaarmaak. Pieter Smit en Cordré Smith is twee veterane wat die jaarlikse fietstoer vir die derde keer klaargemaak het. Vanjaar se insameling gaan gebruik word vir Bybelboekies vir kleuters. Tans kan 388 boekies aangekoop word met fondse wat reeds ingesamel is. * Donasies kan inbetaal word by: Vryburger Omgeemense, ABSA Ceres - 632005, rek 407-287-4776. Verwysing: C2C Bybelboeke
Alhoewel die nagskof personeel opgemerk het dat mev. Engelbrecht nie in haar kamer was nie, het hul verkeerdelik aanvaar dat sy uit is vir ‘n besoek aan haar familie. Haar kamermaat was ten tye van die voorval in die hospitaal.‘nAnder personeellid het verkeerdelik haar bed opgemaak, die kamerlig afgesit en nie in die register gaan kontroleer of mev. Engelbrecht wel by haar familie gaan kuier het nie. Mev. Engelbrecht is die Sondagoggend omstreeks 06:50 deur kombuispersoneel gevind waar sy nog in haar rolstoel gesit het. Sy is teruggeneem na haar kamer waar noodbehandeling toegepas is en die nooddienste ontbied is. Mooi herinneringe Die hartseer voorval en tragiese afsterwe van mev. Engelbrecht het die gemeenskap geskok en getraumatiseer. Almal het mev. Engelbrecht met mooi herinneringe onthou en ten spyte van dié ongelukkige gebeure, is sy altyd met groot deernis hanteer.
MATJIESRIVIER primêr het onlangs deelgeneem aan ‘n landloopbyeenkoms in die Paarl en een van hul leerders, Jacquin de Wee, het goed presteer by die Boland landloop kampioenskappe en ‘n sesde plek behaal. By die Wes-Kaap byeenkoms in George het hy ‘n 12de plek behaal. VLNR: J.P. Franse (skoolhoof), Jacquin de Wee en L.T. Reitz (beampte en klasopvoeder). * Die skool wil die volgende persone bedank vir hul bydraes: A. Vermeulen (eienaar van Sadawa), J. Botma (bestuurder van Verlorenvlei), Ockie Geldenhuys (eienaar van Normat Farms) en H. Hamman (DVH Solutions).
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 2022 3 Huurkoop opsie nou beskikbaar met CCTV installasies066 205 3312 023 1000 515 info@jptek.co.za SKAKEL ONS VIR ALLE HEK MOTORS | ALARMS | CCTV INSTALLASIES SECURE YOUR PROPERTY AND GATES WITH CCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERASCCTV CAMERAS Remotely access your CCTV system and view live images on your mobile, tablet and computer. *Obligation free quotes and assessments. Remote viewing subject to internet. Product images may vary. We offer: ·Consulting Services·Maintenance ·Access Control·Audio and Visual ·Structured Cabling·Wireless Networking ·Alarm Systems·Gate motors ·IP Based CCTV Systems ·Fibre Optic Installations ·Analytic Based Alert Notification Systems ·Analogue Based CCTV Systems ·Integrated Security Systems
LEDE van die Pine Valley buurtwag het die afgelope weke op ‘n verskeidenheid gevaarlike wapens beslag gelê. Die gekonfiskeerde wapens is onder leiding van die buurtwag se voorsitter, Eben Kamfer, die GPF-voorsitter Magda Pierie en raadslid Patric Daniëls, aan die polisie oorhandig. Die wapens was tydens patrollies in Wolseley gekonfiskeer. Die hoofdoel van die Pine Valley buurtwag is om ‘n veilige omgewing vir inwoners van Wolseley te skep. * Enige navrae kan aan Kevin Swartz gerig word by 082-885-1929.
Ceres SAPD vra getuies om na vore te kom
CALLA Verster (21) van Ceres is Dinsdag 7 September in die vroeë oggendure tragies dood in 'n motorongeluk buite Ceres. Hy het by Elsenburg studeer en was besig met sy finale jaar prakties by De Keur Landgoed in die Koue Bokkeveld. Hy word oorleef deur sy ouers, Willa en Angie Verster, sy suster, Lisa en familie. * Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word.
DIE Ceres speurders vra getuies van ‘n moord in Nduli en ‘n strafbare manslagsaak op Ceres, om na vore te kom. In die eerste geval is ‘n 25-jarige Lesotho man twee keer in Nduli van agter geskiet waar hy langs die pad gestap het. Die moord het Sondag 28 Augustus omstreeks 5:20 in Eluxolwenilaan plaasgevind. Enigiemand met inligting kan s/a.o. Mossie Mostert skakel by (023) 316-8500 of 079893-9854.Tweede voorval In ‘n voorval in Februarie vanjaar het Mervin Arries van Vredebes gesterf nadat hy deur ‘n onbekende persoon gestamp is. Die voorval het die middag van 19 Februarie voor Checkin se winkel in Voortrekkerstraat, CeresArriesplaasgevind.isblykbaar deur ‘n onbekende man gestamp waarna hy met sy kop teen die randsteen geval het. Hy is per ambulans na Ceres hospitaal vervoer maar is later die aand na Tygerberg hospitaal oorgeplaas.Hy is op 28 Februarie dood weens 'n kopbesering. Enigiemand met inligting kan s/a.o. Mossie Mostert skakel by (023) 316-8500 of 079893-9854.
Ondersoek teen ouetehuis personeel afgehandel
Tragiese voorval
NA die tragiese dood van ‘n inwoner van Huis Maudie Kriel begin Augustusmaand, is die onafhanklike ondersoek teen ses personeellede wat van wangedrag aangekla is, nou afgehandel. Die personeel is op verskillende klagtes van wangedrag skuldig bevind. Die strawwe wissel van afdanking, finale skriftelike waarskuwings en die verpligte bywoning van opleidingsessies. ‘n Studente-versorger is egter nie aangekla nie aangesien sy nie ‘n personeellid is nie. Behalwe vir die strawwe wat aan die ses personeellede opgelê is, word daar ook aanbeveel dat alle prosedures en rekordhouding deur die tehuis se bestuur nagegaan word en dat die nakoming daarvan, opgeskerp moet word. Die uitslag van die polisie se geregtelike doodsondersoek na die dood van die 81-jarige vrou is nog nie bekend gemaak nie. Die staatspatoloog moet nog ‘n finale bevinding maak. Uitslag van ondersoek Die dissiplinêre ondersoek kom nadat ‘n inwoner, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), tragies by die ACVV tehuis gesterf het. Volgens die ondersoek het mev. Engelbrecht die Saterdag haar aandete in haar kamer genuttig. Sy het later haar nagklere en kamerjas aangetrek, ‘n mussie opgesit en haar pantoffels aangetrek voordat sy in haar rolstoel gaan sit het. Sy is toe deur ‘n studenteversorger na die rook-area tussen die hoofgebou en die kombuis, gestoot. Met die studente-versorger se terugkeer na die saal, het sy nagelaat/versuim om die dagskof personeel in te lig dat sy mev. Engelbrecht na buite geneem het om te rook. Sy het aangegaan met haar take en kort voor 19:00 die perseel verlaat. ‘n Inwoner het later die buitedeur wat na die buite-afdak en rook-area lei, toegemaak. Drie dagskof personeellede wat werksaam is in die area waar mev. Engelbrecht gebly het, het met die 19:00 skofruiling slegs aan nagskof personeel gerapporteer oor inwoners se medikasie en hulp wat gedurende die nag benodig sou word.
As part of a detailed legal due diligence and in preparation for the upcoming BID Round 6, the Applicant wishes to undertake the following: Part 2 Amendment Application which entails: •Amendment 1: Change in ownership in the property and transfer of rights and •Amendmentobligations2: Extension of the validity period of the Environmental Authorisation •Amendment 3: Reduction in the number of authorised turbines and micro-siting Basic Assessment Process which entails: •An onsite substation; a 132kV overhead powerline; and an operations and maintenance building •Laydown area; batching plant; site storage; construction compound; borrow pit; and internal access roads
DRIE tennisspelers van Laerskool Koue Bokkeveld, Roné, Anmari en Jomarié, is genooi om aan die Wilson Masters 2022 tennistoernooi deel te neem. Die toernooi vind op 24 September plaas op Stellenbosch.
Nuwe kinder inkopietrollies baie gewild
DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het ‘goed’ wat in die huis rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za
The Basic Assessment Process triggers additional listed activities in terms of the NEMA EIA Regulations (2014, as amended) which was not previously assessed or authorised. It must be importantly noted that land transformation has been extensively addressed in the original environmental application process.
The holder of the existing Wolseley WEF Environmental Authorisation (SAGIT Energy Ventures (Pty) Ltd) has applied to the National Department of Forestry, Fisheries and the Environment (DFFE) for a Part 2 Amendment to the existing EA and for Environmental Authorisation for additional support infrastructure which has not previously been Theauthorised.WindEnergy Facility development has already been authorised by the Competent Authority, namely the Western Cape Department of Environmental Affairs & Development Planning (DEA&DP) and the National Department of Environment Affairs (DEA) in the Environmental Authorisation (EA) and subsequent EA Amendments (DEA&DP Ref: 16/3/1/2/B5/16/1002/12; DEA&DP Ref:16/3/1/5/B5/16/1007/14; DEA&DP Ref: 16/3/1/ 5/B5/16/1022/14; DEA Ref: 14/12/16/3/1/1/121/AM1; DEA Ref: 14/12/16/3/3/1/121/AM2; DFFE Ref: 14/12/16/3/3/1/121/AM3; and DFFE Ref: 14/12/16/3/3/1/2407).
Project Progress and Participation Terramanzi Group (Pty) Ltd. has been appointed to undertake the necessary environmental processes for the above-mentioned Project and this notification forms part of the public consultation process as required by the National Environmental Management Act (NEMA) Environmental Impact Assessment (EIA) Regulations (2014, as Opportunityamended).
MAUDIE Kriel ouetehuis op Ceres het Saterdag 3 September hul jaarlikse basaar aangebied. Die basaar is weer goed ondersteun deur inwoners van die Witzenbergstreek alhoewel die gees gedemp was na die onlangse hartseer gebeurtenis in Augustusmaand. Maudie Kriel is dankbaar vir elkeen se ondersteuning en aankope op die dag. “Na alles bly ons Liewe Heer in beheer van wat ons beplan of doen en alle dank gaan aan Hom”.
The draft Part 2 AA and the draft BAR will be made available to registered Interested & Affected Parties (“I&APs”) electronically (for comment from 12 September 2022 to 12 October 2022).
PUBLIC PARTICIPATION PROCESS FOR THE PART 2 AMENDMENT APPLICATION AND APPLICATION FOR ENVIRONMENTAL AUTHORISATION FOR ADDITIONAL INFRASTRUCTURE IN SUPPORT OF THE AUTHORISED WOLSELEY WIND ENERGY FACILITY, WESTERN CAPE PROVINCE, SOUTH AFRICA Project Description and Location (DFFE Ref: 2022-06-0004 – Part 2 AA) (DFFE Ref: 2022-06-0003 – BAR)
JOHANN Coetzee en Luan Giliomee (onder) is gekies vir die Boland o/17 sewes-rugbyspan wat in die September skoolvakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi gaan deelneem. Die span sal ook van 9-10 September in George aan ‘n toernooi deelneem ter voorbereiding vir die provinsiale toernooi.
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 20224
to Participate: Stakeholders are hereby invited to register as Interested and Affected Parties (“I&APs”) for this Project. I&APs should please use the 220403 (Part 2 AA) and 220404 (BAR) reference number/s accordingly when commenting. All comments must be accompanied by the name of the I&AP, contact details (preferred method of notification, e.g. e-mail address or fax number) and a disclosure of any direct business, financial, personal or other interest which that party may have in the approval or refusal of the application, to the contact persons indicated below, within 30 calendar days (i.e. the deadline for comments is 12 October 2022 ) from the date of this notice (12 September 2022) in accordance with the statutory requirements.
Property Location: The Wolseley Wind Energy Facility is located within the following land parcels: Kleinberg Farm (208), Vaal Vlei Farm (324), De Liefde Farm (323) and Romans Rivier Farm (320), Wolseley, in the Western Cape Province. GPS Location: 33° 29' 7.57" S; 19° 12' 45.35" E
PLEASE NOTE: The draft Part 2 AA and the draft Basic Assessment Report will be available electronically at the following website link from 12 September 2022 for Draftcomment:Part 2 AA: https://bit.ly/3wGukFW Draft BAR: https://bit.ly/3pY7MNu Please submit all comments directly to the Environmental Assessment Practitioner (EAP), as •E-mail:follows: comments@terramanzi.co.za •For Attention (the EAP): Roschel Maharaj •Tel no: (021) 701 5228 •Visit us at www.terramanzi.co.za Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese salsporttoerusting,huishoudeliketoestelle,ware,speelgoed,boeke,onsditallesenmeer,asvoorraadvironswinkelneem.
OUERS wat met hul kinders gaan inkopies doen kan nou uitsien na ‘n lekkerder inkopieervaring by Ceres Pick n Pay. Die winkel het nou ‘n paar kinder inkopietrollies aangeskaf waar die kinders hul eie inkopies kan doen of hul ouers kan help. Die Franken-tweeling, Joha en Enya (foto links), was van die eerstes wat die nuwe inkopietrollies op die proef gestel het. Khaino Isaacs (foto middel), het hom ook gate uit geniet. Skylar Geldenhuys (foto regs) het ook kom inkopies doen.
•Die besigheidseenhede sal verhuur word aan klein besighede, in terme van die getekende huurkontrak, vir ‘n periode van 12 of 24 maande, hernubaar op absolute diskresie van die Raad.
KWEYOMSINTSI 2022 NGO 12:00
APPLICATIONS CLOSE: 26 SEPTEMBER 2022 AT 12:00 For queries contact: Riaan Fick at riaan@witzenberg.gov.za or Rachel Sauls at rachel@witzenberg.gov.za or call (023) 316-1854
•Slegs een besigheidseenheid sal uitgereik word per besigheidseienaar en slegs een besigheidseenheid sal uitgereik word per huishouding •Aansoekers wat suksesvol ‘n KMMO bedryf het in die afgelope 12 maande en wie huidiglik operasioneel is, sal voorkeur kry. Vorige deelname aan Witzenberg Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling besigheidkapasiteitbouprogramme sal voordelig wees
•Die Witzenberg Raad sal die huur tarief bepaal (nie mark verwant)
•Lendawozaboyokuthengisa iyakuqashiswa kumashishini asakhasayo, ngokubhekiselele kwisigqibo esityikityiweyo,sexesha elingangeenyanga ezili12/24, iyakuthi ivuselelwe ngokwesivumelwano nebhunga.
•Ubungakanani bokunkinkishwa kombane kulinganiselwa kuma60A kunye nama 230 Volts (kwindawo nganye); ibhokisi lombane ohlawulwayo likaMasipala likhona kwaye lisebenza ngokwemigqaliselo kaMasipala
Imibuzo tsalela: uRiaan Fick ku riaan@witzenberg.gov.za okanye uRachel ku rachel@witzenberg.gov.za okanye tsalela ku (023) 316-1854
MUNICIPALAPPLICATIONS:BUSINESSHUBRENTALUNITS
Application process :
•The prescribed form must be completed and handed in together with the supporting documents in a clearly marked, sealed envelope, ONLY at the Archives Division in Ceres (Municipal Head Office); or submitted via e-mail: admin@witzenberg.gov.za
•Successful applicants will be informed about the outcomes of their applications
•Only emerging Small Medium and Micro Enterprises (SMME’s) are eligible to apply •Business units will not be eligible for the selling of liquor •The electricity supply size for the single units is 60A and the declared volt is 230 Volts (single phase); Prepaid meters is installed with Municipal ruling rates applicable •Only residents of Witzenberg Municipal area will be allowed to apply •The trader/business owner must be in possession of a valid South African identification document
•Clearly indicate on the application form for which Municipal Business Centre application is made for, namely the Prince Alfred’s Hamlet Municipal Business Hub or the Skoonvlei Municipal Business Hub (indicate unit if application is made for Skoonvlei: office/light industrial unit or tuck shop unit)
Witzenberg Munisipaliteit het 2 besigheidsentrums gebou, naamlik die Prince Alfred’s Hamlet Munisipale Besigheidsentrum en die Skoonvlei Munisipale Besigheidsentrum. Die Prince Alfred’s Hamlet Munisipale Besigheidsentrum is geleë by 18 Stasie Weg, naby die Ou Treinstasie (langs die R303) in Prince Alfred’s Hamlet. Die eenhede (±2.9m x 5,8m) is toegerus met oprol veiligheidsdeure, diefwering, toilet en sekuriteitsbeligting. Die sentrum is omhein en Diegeplavei.Skoonvlei Munisipale Besigheidsentrum is geleë by 3 Forel Straat, op die hoek van Forel- en Bankstraat, Bella Vista in die Skoonvlei Industriële area. Die eenhede (±3m x 6m) bestaan elk uit ‘n omskepte skeephouer met insulasie, toilet, wasbak, lugreëling, sekuriteitsbeligting en diefwering. Die sentrum is omhein en geplavei. Daar is kantoor/lig industriële eenhede beskikbaar, sowel as ‘n snoepie-eenheid. Daar word ‘n beroep gedoen op klein besighede om aansoek te doen vir die huur van eenhede wat vakant Kriteriais.
•Die aansoek proses beloop in samewerking met die Beleid vir die Bestuur van besigheidseiendom vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling doeleindes, met sy doel om voorheen benadeelde gemeenskappe te bekwaam. Die bg. beleid is beskikbaar op die Munisipale webwerf by: www.witzenberg.gov.za •Aansoekvorms vir aansoekers is beskikbaar by alle Munisipale Kantore, alle munisipale biblioteke en die offisiële webwerf: www.witzenberg.gov.za (Aansoekvorm vir Munisipale Eiendom)
•The business units will be rented to small businesses, in terms of the signed lease agreement, for a period of 12 or 24 months, renewable on absolute discretion of
•Die voorgeskrewe vorm moet volledig voltooi en ingehandig word en tesame met ondersteunende dokumente, in ‘n duidelik gemerkte verseëlde koevert, SLEGS by die Argiewe Afdeling in Ceres (Munisipale Hoofkantoor) ingegee word of gestuur word via e-pos: admin@witzenberg.gov.za •Daar moet duidelik op die aansoekvorm aangedui word vir watter Munisipale besigheidsentrum aansoek gedoen word, naamlik Prince Alfred’s Hamlet Munisipale besigheidsentrum of die Skoonvlei Munisipale besigheidsentrum (dui die eenheid aan indien aansoek gedoen word vir Skoonvlei: kantoor/lig industrieel of •Suksesvollesnoepie-eenheid)kandidate sal ingelig word oor die uitkomste van hul aansoeke
•Umthengisieesisemthethweniomnyeoyakuvunyelwa ukuba aqashe kwaye kuyakuvunyelwa ilungu lekhaya libelinye ukuba lenze
•Qinisekisa ukuba uyayikhankanya indawo leyo ufuna ukuthengisela kuyo/okanye iziko elo, phecelezi ubhentsise ukuba isePrince Alfred okanye eSkoonvlei (ukhankanye ukuba isicelo sakho sijolise eSkoonvlei: ingaba iziko eli ulifunayo linezibane /i-ofisi okanye indawo yokwenza isikroxo).
•Preference will be given to applicants who are selling South African products or are self-producing the stock or service
•The application process is in conjunction with the Policy for the Management of business property for local economic development purposes, with its aim of capacitating previous disadvantaged communities. The above mentioned policy is available on the Municipal website at: www.witzenberg.gov.za
•WitzenbergCouncil Council will determine the rental rates (not market related)
•Kuvumeleke amashishini asakhasayo kunye nasakhulayo ii(SMME’s) ukwenza izicelo •Akuvumelkanga ukuthengiswa kotywala
•Application forms for applicants will be available at all Municipal Offices, all municipal libraries and the official website: www.witzenberg.gov.za (Application form for Municipal property)
•Ezizicelo zoshishino zisebenza ngokuphathelene nomga-qo-nkqubo wokulawulwa kweendawo zoshishino ngenjongo yokuphuhliswa komnotho wengingqi, ijolise ekuphuculeni uluntu ebelisiya kuhleleleka. Lo mgaqonkqubo ungentla uyafumaneka kumnathazwe kaMasipala kwelikhonkco: www.witzenberg.gov.za •Ifomu zezicelo ziyakufumaneka kuzo zonke ii-Ofisi zikaMasipala,kuwo onke amathala eencwadi kaMasipala kunye nomnathazwe osemthethweni: www.witzenberg .gov.za (Iifomu zezicelo zeendawo zikaMasipala)
IZICELO ZIYAKUVALWA NGOMHLA WAMA26
•Amashishiniisicelo ebekade esebenza kwezinyanga zili-12 zidlulileyo nalawo asasebenzayo oko kuyakubanefuthe ekutheni banikwe iindawo zokuqasha. Ukuba wakhe wayingxenye yeenkonzo zophuhliso lwalapha eWtzenberg oko kuyakubanefuthe elimandla ekutheni unikwe iindawo yokushishina.
•Abenze izicelo bazakwaziswa ngeziphumo malunga nezicelo
Witzenberg Municipality constructed 2 business centres, namely the Prince Alfred’s Hamlet Municipal Business Hub and the Skoonvlei Municipal Business Hub. The Prince Alfred’s Hamlet Municipal Business Hub is situated at 18 Station Road, near the old train station (adjacent to the R303) in Prince Alfred’s Hamlet. The units (±2.9m x 5,8m) is equipped with roll-up safety doors, burglar bars, toilet and security lighting. The centre is fenced and paved. The Skoonvlei Municipal Business Hub is situated at 3 Forel Street and is located on the corner of Bank & Forel Street, Bella Vista, in the Skoonvlei Industrial area. The units (±3m x 6m) consist of a converted container with insolation, toilet, washbasin, aircon, security lighting and burglar bars. The centre is fenced and paved. There is office/light industrial units available, as well as a tuck shop unit. This is a call to small businesses to apply for the rental of units that became vacant.
Criteria:
Umasipala waseWitzenberg uthe wokha amaziko ezoshishino amabini, e Prince Alfred’s Hamlet kwindawo yoshishino kaMasipala naseSkoonvlei (Hub). Iindawo yoshishino ePrince Alfred’s Hamlet ikwisitalato esibizwa 18 station Road, ecaleni komzila kaloliwe wantlandlolo(cebukuhle kwindlela u (R303) ePrince Alfred’s Hamlet. Ubukhulu bayo buyi (±2.9m x 5,8m) kwaye linana-macango okhuseleko,iintsimbi zomnyango neefesitile,indlu yangasese kunye nezibane zokhuseleko. Eliziko libiyewe kwaye lugangathwe ngezitena. Indawo yoshishino eseSkoonvlei yona ikwisitalato esibizwa ngokuba kuse 3 Forel Street isekujikeleni ngasebhankini kun ye neForel Street, eBella Vista, kwindawo yeentengiso zemveliso eSkoonvlei. Ubukhulu bayo buyi (±3m x 6m) iquka i(converted container), indlu yangasese, indawo yokuhlamba izandla nobuso, isiniki-moya, izibane zokhuseleko kunye neentsimbi ezifakwa emnyango nasefestileni. Eliziko libiyelwe kwaye ligangathwe ngezitena. Kukho izibane zee-ofisi,kunye nendawo onokwenza isikroxo kuyo. Apha kucelwa amashishini asakhasayo ukuba enze izicelo xa kukho izithuba ezivulekileyo zokuqasha indawo Inkquboyoshishino.emayilandelwe:
•Only one business unit will be issued per business owner and only one business unit will be issued per •Applicantshouseholdwho have successfully operated as a SMME in the past 12 months and who is currently operational will get preference. Previous participation in Witzenberg Local Economic Development business capacity building programmes would be advantageous.
•Slegs: opkomende Klein, Medium en Mikro ondernemings (KMMO’s) kan in aanmerking kom •Die besigheidseenhede kan nie gebruik word vir die verkoop van drank nie •Die elektrisiteitsaanbod grootte is 60A en die verklaarde spanning is 230 Volt (enkelfase); vooruitbetaalde meters is geïnstalleer met munisipaliteit se huidige tariewe wat van toepassing is •Slegs inwoners van Witzenberg Munisipale area sal toegelaat word om aansoek te doen •Die handelaar/besigheidseienaar moet in besit wees van ‘n geldige Suid-Afrikaanse identiteitsdokument
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 2022 5 CALL FOR
A ANSOEKE SLUIT: 26 SEPTEMBER 2022 OM 12:00 Vir navrae kontak: Riaan Fick by riaan@witzenberg.gov.za of Rachel Sauls by rachel@witzenberg.gov.za of skakel (023) 316-1854
•Voorkeur sal gegee word aan aansoekers wat SuidAfrikaanse produkte verkoop of wat voorraad of diens self produseer Aansoekproses:
•Liibhunga eliyakugqiba ngokuphathelene namaxabiso okuhlawula indawo leyo yokuthenngisa (kungagqalwanga maxabiso oshishino)
•Umthengisi kufuneka abenesazisi salapha eMzantsi Afrika
ROEP VIR SENTRUM-HUUREENHEDEMUNISIPALEAANSOEKE:BESIGHEID-
ISIBHENGEZO SEZICELO: INGQESHO ZOKUTHENGISAYEENDAWOZIKAMASIPALA
•Abo bathengisa iimveliso yalapha eMzantsi Afrika okanye imveliso yabo, oko kuyakubanefuthe elimamndla ekutheni bafumane iindawo zoshishino okanye iinkonzo eziveliswe ngabo Indlela yokwenza isicelo:
•ezifomu zikhankanyiweyo kufuneka zifakwe zikhatshwa ngamaxwebhu eziqinisekiso weenkcukacha ezicacileyo, kwimvulophu evaliweyo, KUPHELA kwiCandelo looVimba eCeres (kuNdlunkulu kaMasipala); okanye zifakwe kule imeyile ilandelayo: admin@witzenberg.gov.za
•Ngabahlali/abemi baseWitzenebrg abayakuthi bavumeleke ukuba benze izicelo zoshishino
Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp) The Haven Night Shelter Ceres, are looking for family members of the deceased Ms. Carolyn Anne Stoffberg (date of death: 16 April 2022) to contact their office. We have her personal belongings that she left after her passing. Please contact us on (021) 023-3018.09/09 Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o. Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060619-2758 of 082704-3276.w.t.o. Gee asb. items af by: Ceres Omgeewinkel Lyellstraat 66, Ceres (agter 083-634-8068Louw-MarieCelebrations) Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ons is dringend opsoek na klere en skoene. Help ons asb. om die Gemeenskap te help. RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small. NICKNICKNICKNICKNICKYYYYY Born16/02/2022(Male) DINADINADINADINADINA (Female) Born 20/11/2021 COCOCOCOCOCOCOCOCOCO (Male) Born 08/2021 TTTTTOSCAOSCAOSCAOSCAOSCA (Female) Born 09/09/2021 MEISIEMEISIEMEISIEMEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 ROCKROCKROCKROCKROCKYYYYY (Female) Born 01/03/2022 WILLIEWILLIEWILLIEWILLIEWILLIE (Male) Born Contact21/11/2021Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply MICKEYMICKEYMICKEYMICKEYMICKEY (Female) Born 16/02/2022 3 Joh. 1:7 “Want hulle is op reis om Christus te verkondig, en hulle ontvang niks van die heidene nie.” Evangelis Jacobs Skryf jou span in teen 21 September 2022 3 x spelers per span 1 x volwassene 2 x Laerskool / Hoërskool leerders INSKRYWING IS GRATIS Spanne hoef nie net uit voortrekker lede te bestaan nie. Enige een is welkom om deel te neem so bring al jou maats, jou ouers en sommer vir ouma en oupa ook saam Ceres Voortrekkers Kwartaal afsluiting 27 September 2022 om 17:30 By Ceres Rolbalklub Kom geniet ‘n heerlike aand soos net die voortrekkers kan. KontantkroegLekkerbeskikbaarmusiek Hamburgers sal te koop wees @ R40 elk Bestel asb voor 21 September by Belinda 082-923-6932 reMotorhuisdeu. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derickrek082-804-4550.S15w.t.o. Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte Kwotasieswww.trekstoor.co.za(023)347-4092myn.lang-veiligepakkingsmateriaal,Kartonnevansing.kePersoonlikbeskikbaar.betrok-byelkeverhui-Verpakkingbreekware.enver-stoorruimte,enkortter-Tel:(023)Faks:342-8629of(Farrel).rekM44w.t.o 1962/12/23 - 2022/09/02 So.Begrafnisdiens:11Sept.2022 Kerk: 10:00, PPK Bella Vista Graf: Bella Vista John Kannemeyer ☎ ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. DaniëlWildschuttSolomon 10 September SeënwenseLilametdienuwelewensjaar. Liefde Dana AyfordLydia 1988/09/05 - 2010/12/11 Dit is jou 12de verjaarsdag weg van ons. Die verlange en vermisting is groot. Wil jou graag ‘n drukkie gee, maar weet God sal dit namens ons doen. Sal jou altyd liefhê. Altyd liefde Daddy, Mammie & MJ Marco Johnson R500ofnaastekontantaanbod Skakel vir082-468-2649whatsappofenigenavrae OU GEUTE TE KOOP CENTRALMOTORSCERES Service Center & Panelbeating • •Aircon•Auto•ServicingPanelbeatingElectricalregassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND083-227-6476FRAMES STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SPECIALISESSHUTTERSINFRAMINGART,CERTIFICATESANDMIRRORS RollBolandonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 Whatsapp of skakel 082-821-3610 Joubertstr. 16, Ceres Ma - Vry: 08:00 - 17:00 Vakansiedae: Gesluit Ons tel op en lewer af op spesiale versoek* *Terme en voorwaardes geld FELLINGTREE CONTACT US FOR: Tree removal Selling of firewood Alien GardeningTreeclearancefellingservices Jacque 064-652-1091073-788-5860Abrahams(Lill) 8lejackabrahams1@gmail.comSuncrestStreet,Ceres,6835 PLY’S GENERAL SERVICES (PTY) LTD PLY’S FRUIT & VEG CERES Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres EngineeringAutomotive • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanicalworkshop • Engine overhaul • General Services ••Suspension•Brakesandmore André crazypistonsct@gmail.com(023)082-639-2800AndréPAndréduduPduPAndréduPAndréduPreezreezreezreezreez313-4422 It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccount in 1 •Unfinishedhour work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 bestAMIDHAMAAMAGiftedwiththeservices It’s never too late for you to be happy, life is good when you are happy in your family, if you feel that you are disturbed and need help MAAMA AMIDHA is ready to take you through a journey of a lifetime. Contact MAAMA now and you will be •Stuckhappy. in the wilderness and need help •Get rid of your enemies •Financial •Quick•FIX•TO•Control•Bring•Relationship•ProtectionbreakthroughforhomeandbusinessandpregnancybacklostloveandlovespellsyourpartnerandstopcheatingWinlottoandPowerballorUK49workproblemsandloanssaleofproperty 067-032-1641CALL
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT ANDPLANT ANDPLANT TOOL HIRETOOL HIRE
Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 2022 7
ModderrivierCHPS 1. Cyril en Anne Davids - 1260.265mpm 2. Cyril en Anne Davids - 1228.962mpm 3. Neil Davids - 1200.443mpm 4. Cyril en Anne Davids - 1194.959mpm 5. Team Koopman - 1188.313mpm Bloemhof 1. Cyril en Anne Davids - 1198.276mpm 2. Cyril en Anne Davids - 1188.971mpm 3. Cyril en Anne Davids - 1067.094mpm 4. Team Koopman - 1028.412mpm 5. Cyril en Anne Davids - 1004.398mpm ModderrivierCPS 1. Krotz Family Lofts - 1283.443mpm 2. Meyer en Van Wyk - 1273.158mpm 3. Meyer en Van Wyk - 1269.332mpm 4. Camerin Mars - 1268.372mpm 5. Meyer en Van Wyk - 1266.833mpm Bloemhof 1. Blue Mountain Loft - 1246.889mpm 2. Mike Lofts - 1218.704mpm 3. Mike Lofts - 1189.731mpm 4. CT Nige - 1165.381mpm 5. Mike Lofts - 1086.103mpm
BloemhofsukkelWedvlugduiwevan
THE Tru-Cape Eselfontein Festival is set for October 14 to 16 this year. This threeday event, held on Eselfontein Farm in Ceres, is a community fund-raising initiative that can accommodate 300 entries for the multi-stage event. On Friday, October 14 there is a 30km ride beginning at 18:00 while day two, on Saturday October 15, begins at 07:30. Day three, Sunday, October 16, is a 40km-ride which also begins at 07:30. *Tru-Cape assistant accountant DG Malherbe (left) will be competing in this event with his father David.
SINGERS of God arts development koor van Nduli is op pad na Johannesburg om hul tweede geestelike CD en video op te neem. Die koor beplan om vanaf 22-25 September die opnames te maak. Die koor bestaan uit inwoners (jong en ouer volwassenes) van Nduli, Wolseley en Tulbagh. Inwoners en lesers word gevra om hulle te help met donasies en skenkings om hul droom te verwensenlik. Donansies kan in Singers of God arts development se Standard Bank rekening op Ceres inbetaal word: 101-329-18321, takkode 050007. Hulle insamelings registrasienommer is 2021/398494/08. Navrae kan aan Nolutandu Machabe (sekretaris) gerig word by 073-330-9025 of Dumisani Nomjana (voorsitter) by 083-473-0447. * Koorlede loop ook met die nodige donasievorms in woonbuurte.
nuusbrokkies
EselfonteinTru-CapeFestival
National Homebuilding Regulation Council (NHBRC) in samewerking met Council for Enterprise Development and Economic Reform (CEDER) lê besoek af op Ceres op Maandag 10 Oktober om 10:00 by die Togryers museum in Oranjestraat. Die aangeleentheid is om plaaslike boukontrakteurs behulpsaam te wees met registrasies en alle opkomende boukontrakteurs word uitgenooi om dit by te woon. Vir enige navrae skakel Christophe Seroot by 071-278-0544 HUIS Mostertshoek en Badisa dienssentrum Wolseley bied ‘n gekombineerde jaarvergadering aan op Donderdag 15 September om 15:00 by Huis Mostershoek. Almal is welkom!
YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072532-9568), Des van Wyk (082-574-7932) of Frans Lintnaar (062-096-8078).
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 3 September op Modderrivier asook op Bloemhof gelos. Die Modderrivier-wedvlug se duiwe kon makliker hul hokke bereik maar die meeste van die Bloemhof-wedvlug se duiwe kon slegs enkele duiwe geklok word. Saterdag 10 September vlieg die duiwe weer vanaf Hopetown.
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10 km en 5 km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober aangebied. Deelnemers kan nou reeds inskryf nadat die wedloop die afgelope twee jaar weens CV-19, nie aangebied is nie. Die plaas/maatskappy kompetisie oor 10 km is ook weer oop. Enige navrae kan aan Nico Jansen by 078-8825-299 gerig word.
Come get your medal! Loads of prizes to be won. Registration of R20 can be done at the Parish office in Voortrekker Street between 09:00 - 17:00 Monday - Thursday Parish of St. TourAndrew’sdeDam
GETRUIDA Bezuidenhout van Love and Healing sopkombuis in Bella Vista wil vir Sofia Ryk en Hester Mankopan bedank vir hulle hulp met die maak en bedien van die kos. “Dankie vir julle hulp en ondersteuning, God seën julle.” Vir navrae of skenkings skakel Gertruida by 076-823-2082 of besoek die sopkombuis in Vygiesingel 1138, Bella Vista. DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.
FRED Gaum Hostelites/koshuisgangers (Huidiglik Ceres Sekondêr) beplan ‘n reünie (1979 - 1989) tydens die naweek van 30 September tot 2 Oktober 2022. Alle verrigtinge geskied by die koshuis. Dit is die heel eerste reünie sedert die koshuis se opening in 1979. Vir navrae skakel Lynn Julies by 078915-2902 of Floors Baartman by 081-8157343 of Jan Abrahams by 067-317-1457
BJ Claasen wen kompetisie BELLA Vista rugbyklub vee die seisoen elke span uit hul pad in die Boland rugby unie se groot uitdaagkompetisie. Roses United het die naweek op hul tuisveld geen teenvoeter vir hul teenstanders in die vaste fasette gehad. Bella Vista het meters veld gewen met hul skrumwerk en rolmaalbewegings. Die rustydtelling was 13-13. Na rustyd neem Bella Vista beheer oor die wedstryd en wen 24-19.Chesvill Muller en Marco Manus druk elk ‘n drie en Kenan Wessels slaag met een doelskop. Wessels en Durin Nasson was ook suksesvol met twee strafskoppe elk. * Bella Vista ontvang die naweek vir Hamlet. ** Ander uitslae: Evergreens klop Delicious 3128 en Tulbagh klop Hillcrest naelskraap met 27-26.
10km ROAD RACE at 07:15 and 5km FUN RUN at 08:00
Spelers ding mee in twee Saterdag-kompetisies van houespel, enkel stableford en enkel syfer plus. Die Rubberroofs Winterreeks eindig op 17 September.
FOTO: JDA Photography
Michell’s
WITZENBERG HERALD Friday, September 9, 20228 SportWitzenbergHerald Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, word1978(7)eienaarssonderneleadvertensie/redaksio-5,Paarlcoldset,CeresVoortrekkerstraatSnyman,35,engedrukdeurLynxstraatPaardenEiland.GeenmateriaalmagdieverlofvandievolgensArt.12WetopOu-teursreggerepro-duseernie.
Pass Half Marathon
TWEE atlete van Morrisdale primêr, Emilleo Sauls (silwer medalje seuns o/13) en Lorenzo Vergotine (brons medalje seuns o/ 12), het Saterdag 27 Augustus goed presteer tydens die Wes-Kaap landloopkampioenskappe. Beide die twee atlete is opgeneem in die Wes-Kaap landloopspan wat vanaf 30 September tot 2 Oktober aan die Suid-Afrikaanse landloop kampioenskappe in OosLonden gaan deelneem.
Landlopers presteer VIER Ceres ultra-marathon atlete het verlede naweek aan die Comrades marathon deelgeneem. Marjorie Prins (foto links) wat in die kleure van Nedbank hardloop, het die wedloop in 9 uur en 13 minute voltooi. Ilse Hugo, Attie Heyns en Marina Potgieter (foto bo) het die wedloop in 10 uur en 10 minute voltooi. DIE naweek is die Rubberroofs Winterreeks hervat met die vierde kompetisie in die reeks van ses kompetisies. BJ Claasen het Saterdag se individuele stableford kompetisie met 40 punte gewen. Clement de Bruin was in die tweede plek met 37 punte gevolg deur Bevan Davids en Charl du Toit sr. met 36 punte elk. Rubberroofs winterreeks Spelers kry elke Saterdag punte per plek wat ‘n speler behaal (tabel is uitgestuur en by die klub beskikbaar). Die beste vier uit ses tellings kom in aanmerking vir ekstra kontantpryse. Spelers moet ten minste een van elke formaat speel. Die drie spelers met die meeste punte wen die ekstra prysgeld.
Putjiespel 2022 Die 2022 enkel putjiespelkampioen-skappe se derde rondte moet teen 3 Oktober voltooi wees. Die tweede rondte van dubbelspelwedstryde moet teen 12 September klaar wees. Inligting Spelers moet ook onthou die klub is vanaf 1 Junie, kontantloos en net bankkaarte en gholflidmaatskapkaarte word vir betalings aanvaar.