Kort daarna op 24 September is Tsaine weer vir dronkbestuur vasgetrek nadat hy omstreeks 08:55 roekeloos bestuur het.
Tweede voorval
‘n Dissiplinêreproses is daarna van stapel gestuur maar hy het toe self bedank.
Drie insittendes in die Renault, Albert Billings (47), sy seun Peter-Jacques Billings (26) en ‘n neef, Kéan Alexander (20), is opslag dood in die ongeluk.
Albert Billings jr. (19), is na die Paarl hospitaal geneem waar hy later weens sy beserings gesterfBillingshet.sr. was woonagtig op Gouda en was ten tye van sy dood die afrigter van Newtons.
Inligting
‘n GRU-ONGELUK buite Gouda het die naweek die lewens van vier familielede geëis. Saterdag 10 September is EMS-lede en die polisie ontbied na ‘n kop-aan-kop botsing op die R46 tussen Voëlvleidam en Gouda.
Inwoners en lesers moet nou reeds kennis neem dat inligting en advertensies die kantore voor of op Saterdag 8 Oktober om 14:00 moet bereik. Die koerant moet Maandag 10 Oktober om 12:00 by die drukkers wees.
Indien daar ooggetuies is van die ongeluk kan hulle die ondersoekbeampte s/sers. Marlon Cupido skakel by 079-894-0192 of (023) 230-8000.
Vier sterf
Ceres Koekedouw dam 71% Tulbagh dam 72% Lesings geneem: 2022/09/14 Telephone: (023) 316-2021 Fax: 086-211-5774 WA: 066-316-3003 nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 36 R 8 Friday, September 16, 2022 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 15DonderdagSeptember9°27° Vrydag 16 September 17SaterdagSeptember Sondag 18 September 24°5° 15°4° 15°3° CERES (023) 312-2144
viruitgereikLasbriefTsaine
Die eerste voorval het op 11 September in Voortrekkerstraat, Ceres plaasgevind.
Koerant se spertyd verander
DIE sperdatum van die Witzenberg Herald se uitgawe van 14 Oktober verander.
Hy was saam met twee vroue passasiers in Voortrekkerstraat, P.A. Hamlet onderweg in ‘n KIA Picanto toe hy weer deur Ceres verkeerslui afgetrek is.
Hy was Vrydagaand by ‘n liefdadigheidsgeselligheid in Wellington en was op pad terug na Gouda. Die twee seuns en hul neef was klubrugbyspelers en besig met hul studies by UWK.
‘n Lasbrief is nou vir sy inhegtisname uitgereik en hy bevind hom moontlik iewers in die Oos-Kaap.
Tsaine het na bewering weggejaag na die polisiekwartiere langs speurderskantore waar hy gebly het.
Die uitgawe word eenmalig vroeër klaargemaak vir verskyning op 13 Oktober. Vir enige advertensie navrae, kan Erika geskakel word by (023) 316-2021
‘n OUDPOLISIEMAN wat verlede jaar van Bloemfontein na Ceres oorgeplaas is, is in September 2021 twee keer vir dronkbestuur en roekelose en/of nalatige bestuur gearresteer.
Hy moes op Donderdag 1 September 2022 vir die eerste keer in die Ceres landdroshof verskyn het op die klagtes teen hom maar het nie by die hof opgedaag nie.
‘n GRU-ONGELUK buite Gouda het die naweek die lewens van vier familielede geëis. Saterdag 10 September is EMS-lede en die polisie ontbied na ‘n kop-aan-kop botsing op die R46 tussen Voëlvleidam en Gouda.‘nBlou-kleurige Renault Capture met 4 insittendes het omstreeks 10:40 ander voertuie verbygesteek en teen ‘n aankomende Mercedes vragmotor gebots.
Dronkbestuursaak
Lepile Andrew Tsaine (39), wat in Mei vanjaar skielik uit die polisie bedank het en die bestuurder van ‘n KIA Picanto was, het omstreeks 19:50 ‘n U-draai in die hoofstraat gemaak waarna ‘n plaaslike verkeersman hom afgetrek Bloedmonstershet. is geneem en is hy gewaarsku om in Ceres landdroshof te verskyn.
•Beskik oor goeie menseverhoudings
•Goeie gesondheid en vermoë om in koelkamers te werk
•Basiese vrug kennis en goeie ondervinding in die vrugtebedryf van ViTrax
Familie dankbaar vir ondersteuning
SLUITINGSDATUM VIR A ANSOEKE: 30 September 2022
DIE graad 3 en 4 Voortrekkers van Ceres Voortrekkers het onlangs hul kentekens vir die kok -graad 3 en gasheer/gasvrougraad 4, afgehandel. Elke Dinsdagaand moes daar ‘n tafel gedek, kos voorberei en onthaal word by ‘n ander maatjie se huis. Die kinders moes self alles doen en het geleer hoe om veilig te wees in die kombuis terwyl hul kos voorberei, hoe om gaste te ontvang en hoe om mooi ‘n tafel te dek. Dié jongspan het dit baie geniet en baie geleer.
•Bereid wees om oortyd en naweke te werk
HOOFFUNKSIES :
☎ ☎ (023) 315-5003 ✉ ✉ ✉ ✉ 35 CERES 6835
•Kontrolering van vragte ontvangstes en •Datavaslegging•Voorraadversendingskontroleop ViTrax
DIE IDEALE KANDIDA AT MOET:
Ons benodig die dienste van ‘n energieke jong persoon vir ons aanleg te Skoonvlei
VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL: Bennie Muller by (023) 315 5003
•Akkuraat wees
VERSENDINGSKLERK
DIE Japhets- en Kayer-familie wil die Ceres gemeenskap bedank vir hul ondersteuning tydens die afsterwe van Angelique Kayer. Spesiale dank aan Huis Pieter Strauss vir hul bydrae, dit word hoog op prys gestel asook Lilly Hardneck en haar man Michael, vir hul ongelooflike ondersteuning. Dankie ook aan Jerome Kayer asook vriende en vriendinne van haar suster, Mildred Pedro. God seën elkeen.
•Uitsoek van palette volgens versendingsinstruksie / depo inspeksies
•Geldige RSA rybewys
AANSOEKE KAN GESTUUR WORD AAN: elizma@cereskoelkamers.co.za
•Vermoë
•Algemene dokumentasie en kantooradministrasie
KONTRAKPERIODE : 7 November 2022 - 31 Mei 2023
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 20222
•Verwerking van versendingsinstruksie
DIE VOLGENDE SAL IN U GUNS TEL:
TOGRYERS museum gaan gedurende Erfenismaand, ‘n inligtingsbord met die historiese inligting van die Landjie in Leyllstraat oprig. Die geleentheid vind plaas op Vrydag 23 September om 14:00. Alle inwoners is welkom om die onthulling by te woon. Die bord sal inligting vervat van die geskiedenis van die onbewoonde stukke grond aan weerskante van Leyll- en Trichardstraat.
GABRIELLA du Toit van Laerskool Koue Bokkeveld, het verlede week ‘n eerste plek behaal by die Paarl Vallei Eisteddfod met haar Afrikaanse voordrag graad 1. Daar was 73 deelnemers in die afdeling.
•Oor ‘n Matrieksertifikaat beskik om goed onder druk te kan •Kenniswerkvan Microsoft Office
•Kennis
•Leergierig wees
PUBLIC NOTICE OF MEETING OF THE WITZENBERG LOCAL MUNICIPAL COUNCIL
Die saak is verlede week na Dinsdag 13 September uitgestel vir Boer en Visagie se
Hulle moet weer op 20 September in die Bellville handelsmisdaadhof verskyn.
NUWE hoof aangestel. Danie le Roux is vanaf 1 Oktober die nuwe skoolhoof van Charlie Hofmeyr hoërskool op Ceres. Hy volg Max Michau op wat einde Desember 2021 na 20 jaar as hoof, afgetree het. Le Roux was voorheen die hoof van Laerskool Paarl Gimnasium. Die skool verwelkom mnr. Le Roux in hul geledere en bedank Jacques Steyn en Etienne Olivier wat die afgelope agt maande onderskeidelik as skoolhoof en onderhoof waargeneem het.
borgaansoek. Beide was in aanhouding. Boer verskyn op klagtes van intimidasie en korrupsie en Visagie op ‘n klag van huisbraak met die doel om aan te rand. Hendricks word van regsverydeling aangekla en is verlede Donderdag op waarskuwing vrygelaat.
Boer, Visagie en Conradie het nog ander strafsake in ander howe teen hulle.
Boer en Visagie was van diens af ten tye van hul arrestasies. Twee gewese polisielede, Byrone Williams (26) en Ricardo Conradie (39), wat vroeër vanjaar uit die polisie geskop is en op Wolseley gestasioneer was, is weer gearresteer.Diepolisie het in ‘n verklaring gesê dat die vyf gearresteer is na ‘n diefstal-, intimidasieen aanrandingsklag in Julie vanjaar by die polisie aangemeld is.
Registration for the race will be from 08:00 and the race will start at 09:00 from the Ceres Tourism Bureau. There will be lots of prizes up for grab. To book your spot, please send your information (name and contact details) to Ceres Tourism at (023) 316-1287 or info@ceres.org.za by Wednesday, 21 September 2022.
JongewithCelebratesSaronsberriesTreesTweeGezellen
Die voorval het Maandag 5 September plaasgevind toe ‘n onbekende man omstreeks 11:40 die Chain Boloand winkel in Van der Stelstraat binnestap.
DRIE polisiemanne van Wolseley, waarvan een ‘n speurder is, het verlede week vlugtig saam twee oudkollegas in die landdroshof op die dorp verskyn op klagtes van huisbraak, korrupsie en intimidasie.
Niemand is nog in verband met die roof gearresteer nie. Indien die gemeenskap oor enige inligting beskik, kan hulle die ondersoekbeampte s/sers. Marlon Cupido skakel by 079-894-0192 of (023) 230-8000.
Die ander polisielede is: sers. Mxolisi Sigila (43), kst. Johannes Fransman (41) en kst.(v) Melzandré Pieters (33), oudpolisieman Daniël Davids en ‘n buurtwaglid, Anita Fransman (41).Davids was vir 17 jaar werksaam by Wolseley SAPD en is in Oktober 2021 uit die polisie ontslaan.
Almal het reeds in die Bellville handelsmisdaadhof verskyn op klagtes van korrupsie en regsverydeling en is tans uit op borgtog
THE start of Spring saw South Africa celebrating Arbor week. National Arbor week is a wonderful opportunity to encourage everyone to plant indigenous trees as a practical and symbolic gesture to honour nature and the environment. Saronsberries, an impact investment blueberry project in Tulbagh, got involved in this initiative as part of their social development program to improve the well-being of the community. They collaborated with the Karoo Desert National Botanical Gardens to make the best of this opportunity and connect with one of the local rural schools. The Karoo Desert National Botanical Gardens donated 5 indigenous trees to the Twee Jonge Gezellen Primary School in Tulbagh, which held their tree planting ceremony on Friday 2 September on the school premises.
Die voorval het op 20 Julie by ‘n privaat huis in Montana plaasgevind. Al vyf die mans was ten tye van dié voorval van diens af.
Ander sake
Hy het voorgegee dat hy iets wil koop en toe die winkel leeg is, het hy die werknemer oorval en aangerand. Die man het met ‘n duur selfoon en kontant van R1500 gevlug.
Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) of the following scheduled Council meeting of the Witzenberg Local Municipal Council:
OPENBARE KENNISGEWING VAN VERGADERING VAN DIE WITZENBERG PLAASLIKE MUNISIPALE RAAD Kennis word hiermee gegee ingevolge Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) van die volgende geskeduleerde Raadsvergadering van die Witzenberg Plaaslike Munisipale Raad: D. MUNISIPALENASSON BESTUURDER MUNICIPAL MANAGER Voortrekkerstraat 50, Ceres 50 Voortrekker Street, Ceres Verw/Ref.: 03/1/2/3 Besonderhede RaadsvergaderingSpesiale Datum 23Vrydag,Sept. 2022 Tyd 10:00 Plek Voortrekkerstraat,Stadsaal, Ceres Particulars CouncilSpecial meeting Date 23Friday,Sept. 2022 Time 10:00 Venue Town VoortrekkerHall, Street, Ceres
Die saak teen Conradie is tot 19 September uitgestel wanneer hy weer in die Bellville handelsmisdaadhof moet verskyn.
Dit bring die totaal op 8 polisiemanne wat sedert Januarie gearresteer is op Wolseley. Twee is al afgedank. Nog ‘n oudpolisielid wat saam met dié groep verskyn, is in Oktober 2021Speurdersafgedank.in die Boland het Dinsdag 6 September toegeslaan en s/sers. Heinrich Hendricks (36), sers. Wayne Boer (44) en kst. Cashwinn Visagie (29) gearresteer en in die Paarl aangehou.
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 2022 3
‘n ONBEKENDE rower is nog op vrye voet nadat hy ‘n vrou op Tulbagh beroof het.
Drie polisielede saam oudkollegas in hof
van R2 000 elk.
The Ceres Chase - Amazing Race is an initiative from Ceres Tourism and the Ceres Togryers Museum, in conjunction with the Witzenberg Rural Development Centre. The race will take place on Heritage Day, Saturday, 24 September 2022 and the entry fee is R100 per team (teams consist of 2 people). This year the entry fee also includes a race kit. Competing teams will be asked to complete a challenge at each location and upon successful completion, you will receive a clue for the next location. The whole race will be done on foot.
Come join us for a family fun adventure race as we crown the 2022 Ceres Chase Champs!
Dié arrestasies volg nadat vyf polisielede, ‘n gewese polisieman en ‘n buurtwaglid, in Januarie vanjaar ook gearresteer is.
vryenogRoweropvoet
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 20224
het die 2022 wintersportseisoen op ‘n hoë noot afgesluit. Hulle het al die interskole bekers teruggebring Ceres toe. * Dankie aan elke Charlie wat sy beste gelewer het, Charlie guts getoon en goeie sportmangees aan die dag gelê het. Die eerste netbalspan het die seisoen onoorwonne afgesluit.
VIER o/19 landloopatlete van Wolseley Sekondêr het onlangs goed presteer. Nashville Hofmeester (vyfde), Nolan Damons (17de) , Alfonso Prins (derde) en Jaden -Lee Seryners (7de) het Boland by die onlangse Wes-Kaap landloopkampioenskappe in George verteenwoordig. Nashville en Alfonso is ook na afloop van die kampioenskappe in die WesKaapspan opgeneem wat aan die SA’s gaan deelneem. By hulle staan Roy Abrahams
The incumbent will be responsible for (but not limited to): • Managing controls and systems regarding buying, issuing and general stock management • Work closely with production planner, forecasting supply and demand to have optimal stock levels • Ensure packing material stock availability for marketing requirements • Supervise inventory counting processes and information management reporting • Investigate and clear inventory variances • Issue daily/weekly purchase orders and follow up on outstanding orders • Manage the administrative functions to ensure accurate stock on system, reconciliations, inventory targets and purchase orders • Maintain relationships with suppliers • Ensure adherence to SHEQ/BRC and relevant fruit industry standards and audits • Personnel management • Any other tasks related to the role. Essential qualifications, skills and experience: • Cost Accounting/Logistics or similar tertiary qualification • 3 - 5 Years’ related experience • Computer literacy: MS Office (strong Excel ability) • Experience in managing a high volume goods environment, forecasting, management of stock, and purchasing • Previous experience in the fruit industry advantageous • Knowledge of supplier database for packaging
Ons benodig ‘n betroubare en eerlike persoon by ons Tulbagh kantoor Die persoon gaan verantwoordelik wees vir die volgende:
• Direkte skakeling met kliënte
For more information and to apply, visit www.m3online.co.za before 09:00 on 23 September 2022
• Verkoop van begrafnispolisse
PACKING MATERIAL MANAGER
Dui asb. duidelik aan vir watter een van die 2 poste u aansoek doen.
van Laerskool Gericke het uitstekend gevaar by die onlangse Paarl Eisteddfod. Die graad 4 leerders is Nicola Mostert (Cum Laude) en Cezanne du Toit (Cum Laude), graad 5 leerder - Jayricha Douries (Goud), graad 6 leerders - Carli Mienie (Cum Laude), Ami Hand (Cum Laude) en Layla Claassen (Cum Laude) en graad 7 leerders - Livvi van Jaarsveld (Eng - Cum Laude), Elizabeth Maré (Cum Laude), Megan Kennedy (Cum Laude), Nuriyah Hassan (Eng - Goud+) en Anjani Kara (Eng - Goud). material.
VERTEENWOORDIGER/BEMARKER
Aansoeke word ingewag vir 2 poste as kassier en skriba KASSIER EN SKRIBA Vereistes: • Graad 12 • Rekenaarvaardig (Word; Excel; Access; Powerpoint; Publisher) (beide poste) • Ondervinding ten opsigte van Gemeente-administrasie
• Algemene kantoorwerk
• Eie Vervoer
• Moet woonagtig wees in Tulbagh Stuur asb, u CV na ofvalleyfunerals08@gmail.com:ukanditafgeebyonsTulbagh tak
Vir enige navrae skakel: 081-742-6706
Ceres Fruit Growers, one of the leading fruit, packaging and marketing companies in SA, has the above position available for an energetic and professional person, with excellent analytical problem solving skills and numerical abilities to join their team at their Ceres (Western Cape) offices.
• Moet op eie kan funksioneer
VGK CERES (Skriba) en die bestuur en boekstawing van finansies (Kassier) sal in u guns tel • Kennis en ondervinding van Pastel rekenaarprogram sal in u guns tel.
DIE(afrigter).leerders
CHARLIE Hofmeyr hoërskool se top presteerders. VLNR: Aaron Swartz (sportman van die jaar 2022), Megan Goosen (sportvrou van die jaar 2022) en Juan Marais (beste individuele CHARLIEsportprestasie).Hofmeyrhoërskool
LAERSKOOL Gericke se graad 5E klas doen tans navorsing oor die kinderboekskrywer, Jaco Jacobs. Hulle moet ook ‘n Afrikaanse mondeling oor hul bevindinge lewer. Hier wys Sofia Verhoef haar plakkaat.
Stuur ‘n volledige CV (werksgeskiedenis en verwysings) met u aansoekbrief na een van die volgende: •VGK Ceres, Posbus 200, Ceres 6835 •Handig in by die kerkkantoor by die huidige kassier •E-pos: vgkcereskas@telkomsa.net Aansoekers moet bereid wees om ‘n onderhoud op eie koste by te woon.
In line with CFG’s Employment Equity policy and requirements, preference will be given to suitably qualified persons from designated groups.
GEEN LAAT AANSOEKE SAL OORWEEG WORD NIE.
Aansoeke sluit: 23 September 2022 Indien u geen terugvoering ontvang na 25 Oktober 2022 nie, beskou asb. u aansoek as onsuksesvol DIE KERKRAAD BEHOU DIE REG VOOR OM GEEN AANSTELLING TE MAAK VANUIT DIE AANSOEKE WAT ONTVANG IS NIE.
For general enquiries, contact our team at M3 Human Capital Management on (021) 863-1444. Please note that only shortlisted candidates are contacted. If you don’t hear from us within two weeks of the closing date, please assume that your application was unsuccessful.
LAERSKOOLAlexander.
Description Registration Division, situated within Witzenberg Local Municipality, Cape Winelands District
•If not contacted 90 days after closing date kindly consider your application unsuccessful
•Applicants must indicate their current farming area, e.g. communal or commonage, if any.
Ons kan help! Dit maak nie saak wat dit is nie. Ongewenste meubels, elektriese salsporttoerusting,huishoudeliketoestelle,ware,speelgoed,boeke,onsditallesenmeer,asvoorraadvironswinkelneem.
•The application should indicate the number of livestock that the applicant owns, and their livestock-branding certificate, where
Farm Location andLatitude: -33.339703
•Applicants must be Africans, Indians and Coloureds, who are South African citizens. The African in this context includes persons from the first nations of South •ApplicantsAfrica.must be 18 years or older and have a valid South African barcoded identity document.
GPS CoordinatesLongitude: 19.318998
•A signed declaration form indicating that the applicant is not a public servant or a public office bearer.
•If shortlisted, you will be required to avail yourself and your livestock for verification purposes and attend Evaluation interviews at the time and place determined by the Department.
DIT IS ‘N EENVOUDIGE FEIT VAN DIE LEWE, ONS GAAR ONNODIGE GOED OP! Is jy besig om af te skaal? Trek julle? Wat ook al die rede is, jy het ‘goed’ wat in die huis rondlê. Dinge wat jy nie wil hê, nie gebruik, of net moeg is om te sien. As jy enige items het wat jy moet weggooi, wat te goed is om eintlik weg te gooi, skakel ons op 082-899-2248 of e-pos: info@chainboland.co.za
WITZENBERG Laerskole rugby se o/13 sewes-span het Saterdag 27 Augustus aan die Boland Laerskole rugbyproewe deelgeneem op Wellington. Beamptes wat die span vergesel het sluit in Martin Absalom, Jayden Arnoldus (afrigter), Marco Vergotine en Kevin
DO NOT QUALIFY.
• Priority within the target groups shall be given to Women, Youth and Persons with Disabilities
Waveren het Woensdag 7 September hul eerste amptelike Mnr. en Mej. Waveren aangewys sedert die skeiding en samesmelting van die twee skole. In die senior-afdeling (graad 6 tot 7) is Leonard Fredericks en Maylon Cupido aangewys as Mnr. en Mej. Waveren. Die wenners was soos volg: Mej. Persoonlikheid - Ziarah Green, 2de prinses - Louange Banza, 1ste prinses - Darrenique Pietersen, Mej. Laerskool Waveren - Maylon Cupido, Mnr. Persoonlikheid - Wayde Jansen, 2de prins - Jayden Adams, 1ste prins - Johnathan Cloete en Mnr. Laerskool Waveren - Leonard Fredericks. Hier verskyn hulle saam Andelene Michaels (skoolhoof) en die personeel van Laerskool Waveren. * Die drie beoordelaars was: Yolani Abrahams, Grace Adams en Quan Apollis. Die gaskunstenaars wat die jongspan verras het, was Aidam John en Lil Willy van Worcester.
Current Farm UseAGRO-MEAT PROCESSING
• Shortlisted applicants are expected to attend compulsory briefing session and site inspection at a venue, date and time to be communicated at a later stage.
For more information, please visit www.dalrrd.gov.za or / visit and or call the DALRRD departmental office (Western Cape: Strategic Land Acquisition: Cape Winelands District, 15 Market Street / Private Bag X5069, Stellenbosch, 7599; Tel: (021) 887-7448 Web: www.dalrrd.gov.za
Applicants can also contact Ms. Vanessa Frantz on 071-683-3589 and Mr. Le Fras Nortje on 071-351-0607 respectively for more information.
• In the case of a juristic person: Unabridged legal entity registration certificate and a resolution appointing the representative.
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 2022 5
ELIGIBILITY CRITERIA
•In the case of a natural person: a certified copy of the applicant’s barcoded South African ID.
In terms of the department’s Beneficiary Selection and Land Allocation Policy & State Land Lease and Disposal Policy, eligible applicants are invited to submit applications to lease agricultural property/ies described as follows:
MANDATORY DOCUMENTS AND PROCEDURES
Manual Application forms may be downloaded from the department’s website, obtained from the nearest office of the Department of Agriculture, Land Reform and Rural ApplicationsDevelopmentaccompanied by business proposals must be hand delivered to the departmental offices no later than 14 October 2022 at 16:00. All applications must be hand-delivered, and applications received after the closing date will not be considered. Applicants who previously applied are encouraged to re-apply.
SPECIAL COVID-19 PROVISIONS
LPID C01900010000610600000
•Cropapplicable.farmer registration certificates and or affidavits must be attached in cases of crop farming.
CategoryBreakdownof Lessee3
• Applicants must indicate the farming resources they have or submit proof of access to resources for the farming operation as own contribution; i.e. capital, equipment, biological assets, etc.
•To adhere to the COVID-19 regulations, the following rules shall apply: •Social distancing will be observed during the site inspection.
Total Extent1.2008 HA
•Completion of the application form and attachment of all mandatory supporting documents as indicated thereon
•3 - 5 Years farming experience will be an added advantage.
•Applicants are expected to attend farm orientations and evaluation interview at the time and place determined by the department.
•All successful applicants will be required to undergo a skills assessment to identify skills gaps, which the department will assist with the necessary training.
GOVERNMENT EMPLOYEES AND POLITICIANS HOLDING PUBLIC OFFICE
The property/ies is/are suitable for for Agro-meat processing production. Prospective farmers interested in leasing properties from the state are encouraged to apply.
PropertyErf Number 6106, Ceres
•The successful applicant must be willing to stay on the farm fulltime for the duration of the lease contract.
LAERSKOOL Waveren het Woensdag 7 September hul eerste amptelike Mnr. en Mej. Waveren vir juniors aangewys sedert die skeiding en samesmelting van die twee skole. VOOR: Ranmenique Carolus (Mej. Persoonlikheid), Tamarah Brown (eerste prinses), Willren Williams (eerste prins), Meekah Luitjies (Mej. Laerskool Waveren), Le’Marshio Adams (Mnr. Laerskool Waveren), Devonique McPherson (tweede prinses), Jae-Rynn Apollis (tweede prins) en Adrian May (Mnr. Persoonlikheid). AGTER: Yolani Abrahams (beoordelaar) en Andelene Michaels (skoolhoof).
1 x
27 September 2022 om 17:30
16/02/2022 ROCKROCK ROCKROCK ROCKYY YY Y (Female) Born 01/03/2022 1962/10/18 - 2022/09/11 Ons beweën die heengaan van my dierbare eggenoot, Josie, in die rype ouderdom van 59 jaar. Ons berus om te weet dat jy vandag is waar jy so graag wou wees. Alle eer en dank aan God, ons Vader en Verlosser vir so ‘n besonderse man. Rus sag my dierbare man. Van jou vrou Aletta Josep(Josie)Phillips 1962/10/18 - 2022/09/11 Sat.Begrafnisdiens:17Sept.2022 Huis: 09:00, Gousblomstr. 248, Bella Vista Kerk: 10:00, Christian Mission, Tulpstr. , Bella Vista Graf: Bella Vista John Kannemeyer ☎ ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. ElizabethPhillipsJosep(Josie)Julies 1946/05/28 - 2022/09/05 Roudiens: Do. 15/09/2022 om 19:00, VGK Ceres Begrafnisdiens: Sat. 17 Sept. 2022 Huis: 08:00, St. Markstr. 4, Ceres Kerk: 09:00, VGK Ceres Graf: Bella Vista CERES BEGRAFNISDIENSTENICO “By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) ceresbegrafnisdienste@gmail.com078-550-8345083-584-8207316-2086NicoleneHannelie083-719-6017John 1932/02/22 - 2022/09/06 So.Begrafnisdiens:18Sept.2022 Huis : 10:00, Onder Bokfontein, Koue Bokkeveld Saal : 11:30, Onder Bokfontein Koue Bokkeveld Graf: Onder Bokfontein KBV (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 vanJanettaKatrinaWyk 1946/05/28 - 2022/09/05 Ons is ons Hemelse Vader innig dankbaar vir die jare wat Mamma aan ons gegun was. Dit was mooi jare, daarom sal ons haar teenwoordigheid mis, maar haar nagedagtenis sal bly voortleef en sal vir altyd dierbaar en kosbaar bly. Van kinders, kleinkinders en agterkleinkinders Elizabeth Julies RollBolandonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRALMOTORSCERES Service Center & Panelbeating • •Aircon•Auto•ServicingPanelbeatingElectricalregassing Voortrekker St., Ceres ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 AND083-227-6476FRAMES STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SPECIALISESSHUTTERSINFRAMINGART,CERTIFICATESANDMIRRORS It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccount in 1 •Unfinishedhour work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 withMAAMAGiftedAMIDHAthebestservices It’s never too late for you to be happy, life is good when you are happy in your family, if you feel that you are disturbed and need help MAAMA AMIDHA is ready to take you through a journey of a lifetime. Contact MAAMA now and you will be happy. •Stuck in the wilderness and need help •Get rid of your enemies •Financial •Quick•FIX•TO•Control•Bring•Relationship•ProtectionbreakthroughforhomeandbusinessandpregnancybacklostloveandlovespellsyourpartnerandstopcheatingWinlottoandPowerballorUK49workproblemsandloanssaleofproperty 067-032-1641CALL Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT ANDPLANT AND TOOL HIRE HIRE
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte Kwotasieswww.trekstoor.co.za(023)347-4092myn.lang-veiligepakkingsmateriaal,Kartonnevansing.kePersoonlikbeskikbaar.betrok-byelkeverhui-Verpakkingbreekware.enver-stoorruimte,enkortter-Tel:(023)Faks:342-8629of(Farrel).rekM44w.t.o
WITZENBERG Photographic Society (WPS) en Charlie Hofmeyr fotografieklub nooi belangstellendes uit na ‘n fotografie salonuitstalling op 23 September om 19:00 by Hoërskool Charlie Hofmeyr. Bespreek voor of op 16 September by witzenbergps@gmail.com
classifieds
Skryf 2022 spelers per span volwassene Laerskool / Hoërskool leerders IS GRATIS hoef lede te bestaan nie. en oupa saam
Ceres Voortrekkers
National Homebuilding Regulation Council (NHBRC) in samewerking met Council for Enterprise Development and Economic Reform (CEDER) lê besoek af op Ceres op Maandag 10 Oktober om 10:00 by die Togryers museum in Oranjestraat. Die aangeleentheid is om plaaslike boukontrakteurs behulpsaam te wees met registrasies en alle opkomende boukontrakteurs word uitgenooi om dit by te woon. Vir enige navrae skakel Christophe Seroot by 071-278-0544
nie net uit voortrekker
By Ceres Rolbalklub
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 20226
INSKRYWING
Kom geniet ‘n heerlike
MICKEYMICKEY
ook
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com
Born 01/03/2022 BESSIEBESSIE
3 x
2 x
HUIS Mostertshoek en Badisa dienssentrum Wolseley bied ‘n gekombineerde jaarvergadering aan op Donderdag 15 September om 15:00 by Huis Mostershoek. Almal is welkom!
nuusbrokkies
FRED Gaum Hostelites/koshuisgangers (Huidiglik Ceres Sekondêr) beplan ‘n reünie (1979 - 1989) tydens die naweek van 30 September tot 2 Oktober 2022
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. Meer as 60 jaar diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de 082-704-3276.060-619-2758Beerofw.t.o.
NICKNICK
DD DAISYAISY AISYAISY AISY (Female)BESSIE (Male) Born 01/03/2022 NICKYY YY Y Born16/02/2022(Male)MICKEY (Female) Born
Ps. 91:1 “Hy wat by die AlmagtigebeskermingskuilingAllerhoogstevindendievandiegeniet.” Evangelis Jacobs Peres & TransportWilliams(Pty)Ltd BUSDRYWER Vereistes: ● Kode 14 lisensie ● 1 - 2 Jaar ondervinding busbestuurderas Skakel 072-469-7517Clifton JuniorkonsultantverkoopsVereistes: •Goeie menseverhoudinge en in ‘n span kan werk. •Goed kan •Verkoops-•Moet•Bereid•Moet•Vriendelik,kommunikeer.energiekengoedversorgd.enkellopendweesensonderafhanklikes.weesomwegvandiehuisaftewerk.tussendieouderdomvan20en35wees.enbemarkings-ervaringsalinugunstel. Ons bied ‘n geleentheid aan kwalifiserende kandidate om te reis en die land te sien. Maandelikse salaris van R6 000 plus kontant aansporings. Whatsapp CV en 3 formele foto’s van jouself na: 063-025-2341 of E-pos: sessol007@gmail.com
Spanne
Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp)
Kwartaal afsluiting
DIE jaarlikse Ceres Michellspas halfmarathon asook 10 km en 5 km padwedlope, word weer op Saterdag 29 Oktober aangebied. Deelnemers kan nou reeds inskryf nadat die wedloop die afgelope twee jaar weens CV-19, nie aangebied is nie. Die plaas/maatskappy kompetisie oor 10 km is ook weer oop. Enige navrae kan aan Nico Jansen by 078-8825-299 gerig word.
aand soos net die voortrekkers kan. KontantkroegLekkerbeskikbaarmusiek Hamburgers sal te koop wees @ R40 elk Bestel asb voor 21 September by Belinda 082-923-6932 RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small.
jou span in teen 21 September
Enige een is welkom om deel te neem so bring al jou maats, jou ouers en sommer vir ouma
Bondels koerante @ R20 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
5
Hopetown 6 1. De Jager
This advertisement serves as notification of the proposed development and for I&APs to register should they wish to receive more information. The 30 day Public Participation Process for the draft Basic Assessment Report (dBAR) will run from 16 September 2022 to 16 October 2022. This advertisement serves as notification of the availability of the dBAR (30 days) and information on the Water Use License Application (WULA - 60 days, which ends on 15 November 2022). More information of the development will be available from the EAP, as per the details provided below. The dBAR may also be accessed on www.groenbergenviro.co.za As per the listed activities indicated below, the proposed development initiated a Basic Assessment Application process. The following National Environmental Management Act (NEMA) listed activities are applicable under the NEMA 2014 Regulations as amended 2021: Listing Notice 1: R327 Activity 19, 27, 48 and 66
5. Hendriks
2.
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 2022 7
Conradie leerders het op 7 September aan die ‘nplekGithemelk-bokafdeling.skoudiegoedvanBoddeelgeneem.jeugskouMiade(bo)enGitheDyk(onder)hetpresteerbyMoorreesburgindiejuniorhet‘nderdebe-haalenMiavyfdeplek.
4. Cyril
Op Donderdag 8 September
1. De
WEDVLUGDUIWE is Saterdag 10 September op Hopetown gelos. ‘n Sterk wind vanuit die binneland het die terugtog huis toe, bemoeilik. Saterdag 17 September vlieg die duiwe vanaf Britstown.
5 1. Lesley Koopman -1028.490mpm 2. Roberto van Wyk -1018.894mpm 3. Roberto van Wyk
English: The proposed development requires the expansion of two existing dams to store the applicant’s licensed water use. The Halfmaan Dam will be expanded to a capacity of approximately 300 000m³ while the Tweeling Dam will be expanded to a capacity of 460 000m³ resulting in a total storage of approximately 760 000m³ on the property. The purpose of this activity is to increase winter storage capacities for existing scheduled water uses that is currently being lost. The additional storage would enable the applicant to utilise the water use rights effectively and be able to reinstate ±46ha of plantations for permanent crops on the property. The reinstated plantations will be situated on areas which have previously been disturbed for agricultural activities.
3. Cyril
Details of EAP/OBP:
P.O. Box 21, Ceres, 6835
5. Erasmus
Afrikaans: Die voorgestelde ontwikkeling vereis die uitbreiding van twee bestaande damme om die aansoeker se gelisensieerde watergebruik te stoor. Die Halfmaandam sal tot ‘n kapasiteit van ongeveer 300 000m³ uitgebrei word terwyl die Tweelingdam tot ‘n kapasiteit van 460 000m³ uitgebrei sal word wat ‘n totale berging van 760 000m³ op die eiendom tot gevolg sal hê. Die doel van hierdie aktiwiteit is om winterbergingskapasiteite te verhoog vir bestaande geskeduleerde watergebruike wat tans verlore gaan. Die bykomende berging sal die applikant in staat stel om die watergebruiksregte effektief te benut en in staat te wees om ±46ha plantasies vir permanente gewasse op die eiendom te herstel. Die herstelde plantasies sal geleë wees op gebiede wat voorheen vir landbou-aktiwiteite versteur is.
Details of WULA consultant : Lizbé Bester
To ensure that you are identified as an interested and/or affected party (I&APs) please submit your name, contact information and interest in the matter, as well as any comment to the EAP before 17:00 on 16 October 2022. Please note, the information submitted will be made public as part of the EIA process and no personal details are included. The personal details of comments received can only be made public if the affected party indicates with their comments that their idetails may be published. Om te verseker dat u geïdentifiseer word as ‘n belanghebbende en geaffekteerde party, stuur asseblief u naam, kontak besonderhede, gekose metode van korrespondensie en belangstelling in die saak, sowel as kommentaar aan die OBP, voor 17:00 op 16 Oktober 2022. Let wel, kommentaar en informasie wat beskikbaar is in hierdie verslag, word bekend gemaak sonder persoonlike besonderhede van I&APs., Met kommentare ontvang sal persoonlike besonderhede slegs bekend gemaak word mits die geaffekteerde party toestemming gee daartoe. 2022, is die spanning tussen Witzenberg Justice Coalition, die polisie en Departement van Gesondheid duidelik te bespeur.
Hierdie advertensie dien as kennisgewing van die voorgestelde ontwikkeling en vir I&APs om te registreer indien hulle meer inligting wil ontvang. Die proses vir openbare deelname van 30 dae duur van 16 September 2022 tot 16 Oktober 2022. Hierdie advertensie dien ook as kennisgewing van die beskikbaarheid van die konsep Basiese Assesseringsverslag (dBAR - 30 dae) en inligting oor die Watergebruiklisensieaansoek (WULA - 60 dae). Meer inligting oor die ontwikkeling is beskikbaar by die OBP volgens die besonderhede hieronder en die dBAR kan ook verkry word by www.groenbergenviro.co.za
3. Kitshoff
E-mail: lizbe@sbri.co.za
3. Lesley
Cell: 072-089-5750
5. Lesley
HopetownCPS
4. Kitshoff
3. N.J.
in sterk
Die volgende Nasionale Wet op die Omgewingsbestuur (NEMA) gelyste aktiwiteiteis onder die NEMA 2014-regulasies van toepassing: R327 Aktiwiteit 19, 27, 48 and 66. Dit het ‘n basiese assesseringsproses begin.
Sarel Bester Ingenieurs BK
2. Hendriks familie -1139.025mpm en Anne -1115.562mpm en Anne -1088.944mpm familie -1012.519mpm en Anne -1034.187mpm Hendriks familie -1031.341mpm Hendriks familie -1028.725mpm Koopman -1009.223mpm en Anne -999.037mpm
4. Team
LAERSKOOL F.D.
GroenbergEnviro (Pty) Ltd
The Proposed Enlargement of Both Tweeling and Halfmaan Dams on Portion 1 of Farm Elim Berg 365, Prince Alfred Hamlet Ref.: 16/3/3/6/7/1/B5/11/1314/22
DIE Witzenberg sportgemeenskap was goed verteenwoordig by die jaarlikse Kaapse Wynlandse sportbanket. Witzenberg genomineerdes in die verskillende kategorieë: Administrateur van die jaar - Martie Zietsman (ringbal) en Nicholette Baron (Witzenberg sportraad en netbal), Gemeenskapsbouer - Jaclyn Maurice (Witzenberg netbal), Vroue-inspirasie - Evadné Pietersen (Witzenberg netbal), Nuweling van die Jaar - Jayden Baron (Boland en S.A. Rugby), Skoolspan van die Jaar - WF Loots se Rasley Erasmus (Provinsiale bofbal) en die Witzenberg munisipaliteit - Beste munisipaliteit.
WJC het aan die huidige Distriksdirekteur, me. Handri Liebenberg op 12 September 2022, ‘n gemeenskapspetisie van 2 043 handtekekeninge oorhandig en het hul 5 werksdae gegee om aan ons eise te voldoen wat insluit: 100 beddens, 30 Dokters en 10 Ambulanse en dat pasiënte nie langer as 8 ure moet wag om gehelp te word.
Tel: (023) 312-2017
4. N.J. Kitshoff jr. -1001.029mpm 5. Erasmus hok -998.711mpm
Date of this notice: 16 September 2022
2. Kitshoff
2. Kitshoff
Hamlet Hopetownduiweklub5 Jager broers -1160.515mpm hokke -1083.630mpm Kitshoff jr. -1072.004mpm hokke -1033.038mpm hok -932.842mpm broers -1162.118mpm hokke -1079.384mpm hokke -1066.687mpm
PUBLIC PARTICIPATION PROCESS/PUBLIEKE DEELNAME PROSES
Witzenberg Sport vereer by sportbanket
HopetownCHPS
5 1. NJ’s Loft 1139.888mpm 2. Maruis en Morrin Koopman1136.658mpm3. Krotz Fmily Lofts -1117.555mpm 4. NJ’s Loft 1072.692mpm 5. Blue Mountain Loft -1006.399mpm Hopetown 6 1. Krotz Family Lofts -1088.378mpm 2. NJ’s Loft 1066.955mpm 3. NJ’s Loft 1066.955mpm 4. Camerin Mars -1053.083mpm 5. NJ’s Loft- 1050.315mpm
4. Roberto
Duiwe
Notice is hereby given of a public participation process in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998), the Environmental Impact Assessment Regulations, 2014, as amended June 2021.
1. Hendriks familie -1143.686mpm
Hopetown 6 1. Lesley
Fax: E-mail:086-672-1916therina@groenbergenviro.co.za
Hopetown 6 1. Cyril
2. Ronald
Ceres Provinsiale Hospitaal in ‘n krisis
5. Cyril
4. Ronald November -940.587mpm 5. Lesley Koopman
P.O. Box 1058, Wellington, 7654
3.
Witzenberg Justice Coalition het ‘n petisie opgestel weens die huidige krisis by Ceres Provinsiale Hospitaal en die klinieke in alle areas, asook die krisis in 2021 waar 17 mense in ‘n ongeluk betrokke was en daar nie voldoende gesondheidsorg beskikbaar was nie.
Therina Oberholzer
HopetownBHPS -954.790mpm -929.777mpm Koopman -1056.168mpm November -1053.323mpm Koopman -1037.857mpm van Wyk -1029.075mpm Koopman -997.052mpm sukkel wind vanaf Britstown
NA twee jaar se afwesigheid, is die Wolseley bergfietswedren weer terug op die streekkalender.
CHRISTO Strydom (links) en Henri Ferreira.
Die beste vier uit ses tellings kom in aanmerking vir ekstra kontantpryse. Spelers moet ten minste een van elke formaat speel.
Strydom wen syfer plus kompetisie
Henri Ferreira was in die tweede plek met +4 gevolg deur BJ Claasen met +3 en Henry Brown met +1. Daar het 59 spelers meegeding. Cornell Muller het ‘n goeie 68 houe gespeel.
Vanjaar word die wedren weer ten bate van Huis Mostertshoek en Badisa aangebied op 29 Oktober. Dit val saam met die NG kerk se basaar en Gian Groen sal ook optree.Diewedren begin en eindig by Mountain Ridge wynkelder. Fietsryers kan inskryf vir drie afstande van 55km, 36km en 17km en hardlopers kan vir ‘n 10km wedloop inskryf.
FOTO: Trevor Felix
SportWitzenbergHerald
Christo Strydom het Saterdag se syfer plus kompetisie met ‘n telling van +5 gewen.
Rubberroofs winterreeks
BJ Claasen is na vyf rondtes voor op die punteleer met Henri Ferreira en Glenville
Nasson kort op sy hakke.
Skryf nou in vir berfietswedren
Michell’s Pass Half Marathon 10km ROAD RACE at 07:15 and 5km FUN RUN at 08:00
DIE Kaapse Wynland rolbal is tydens ‘n sportbanket wat op 3 September in die Paarl aangebied is, as algehele wenner van die Sportliggaam van die Jaar, aangewys. Charmaine Mostert van Ceres rolbalklub het die toekenning in ontvangs geneem. Charmaine is ook as die Vrywilliger van Jaar aangewys. Sy dien ook op die bemarkingskomitee van Bowls SA. * Nog ‘n lid van Ceres rolbalklub, Stoffel Lambrechts, was ‘n finalis in die Sportman van die Jaar afdeling.
WITZENBERG HERALD Friday, September 16, 20228
Spelers kry elke Saterdag punte per plek wat ‘n speler behaal (tabel is uitgestuur en by die klub beskikbaar).
DIE naweek vind die laaste kompetisie in die Rubberroofs Winterreeks plaas.
Die Rubberroofs Winterreeks eindig op Saterdag 17 September.
Putjiespel 2022
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, word1978(7)eienaarssonderneleadvertensie/redaksio-5,Paarlcoldset,CeresVoortrekkerstraatSnyman,35,engedrukdeurLynxstraatPaardenEiland.GeenmateriaalmagdieverlofvandievolgensArt.12WetopOu-teursreggerepro-duseernie.
Dit is ‘n tegniese roete vir ervare fietsryers. Die 36km roete is dieselfde as voorheen en gaan nie oor Kluitjieskraal nie. Dit is ook ‘n uitdagende roete en is vir ryers wat geoefen het. Die 17km roete en 10km draf vind plaas op dieselfde fietsryroete vir die eerste 6 Diekilometer.resvan die roete is deur omliggende plase met baie mooi natuurskoon.
Die drie spelers met die meeste punte wen die ekstra prysgeld. Spelers ding mee in twee Saterdag-kompetisies van houespel, enkel stableford en enkel syfer plus.
Navrae
Die 2022 enkel putjiespelkampioen-skappe se derde rondte moet teen 3 Oktober voltooi wees. Die derde rondte van dubbelspelwedstryde moet teen 17 Oktober klaar wees.
Die eerste gedeelte van die 55km wedren is oor Kluitjieskraal, bergaf na Suurvlak. Die roete is wild, rof en uitdagend.
Vir navrae skakel Chelmarize Cronjé by 074-022-5149 of stuur ‘n epos na marketing. badisa @gmail.com. Inskrywings kan aanlyn gedoen word by Entry Ninja of Bouttime.
BELLA Vista het Saterdag hulle oorwinningstog voortgesit toe hulle Hamlet in ‘n titaniese stryd met 31-22 geklop het. Hier word Werner Alies (afrigter van Bella Vista), ook bekend onder ondersteuners as coach Wakkie, na die oorwinning omhoog gehou deur Lourenco Jumath (links) en Jamiel Muller (regs). * Bella Vista na 16 wedstryde in die Bolandliga steeds onoorwonne met 75 punte. Roses is tweede met 71 punte gevolg deur Hamlet met 68 punte.