WH H e r a l d
‘n VOLVO vragmotor van die plaas Groendal in die Wellington-omgewing met ‘n vrag leë hout plukkratte agterop sy sleepwa, het Dinsdag 19 September op die R46 tussen Wolseley en Tulbagh uitgebrand. Die vragmotorbestuurder het omstreeks 10:15 vlamme by die kajuit sien uitborrel, langs die pad gestop en uit die vragmotor gespring. Die vlamme het die kajuit heeltemal verwoes. Witzenberg Brand en Redding was gou op die toneel en het gehelp om die vlamme te blus. Die vragmotor was in die rigting van Wolseley en Ceres onderweg. Niemand is in die voorval beseer nie. Dit is nie bekend wat die brand veroorsaak het nie, maar ‘n kortsluiting word nie uitgesluit nie.
FOTOS: Brand en Redding en SAPD.
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Witzenberg Volume 26 no. 37 R 8.50 Friday, 22 September 2023 CERES KOEKEDOUW DAM 100% TULBAGH DAM 100% WAVERENSKROON TULBAGH 50,5% Lesings geneem: 2023/09/20 4-Da4-Da 4-Dagwgw gwgw g weereer eereer vv vooroor ooroor oor uitsiguitsig uitsiguitsig uitsig Donderdag 21 September 7° 20° Vrydag 22 September Saterdag 23 September Sondag 24 September 9° 21° 7° 19° 7° 19° Kyk uit vir Agrimark, Superspar en Britos Braaidag aanbiedinge Bestuurder spring uit voor vlamme kajuit verwoes Bestuurder spring uit voor vlamme kajuit verwoes
24 SEPTEMBER 2023 National 2023 BRAAI DAY NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR BUSINESS HOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 21 - 24 SEPTEMBER 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Clover Butro 500g Potbrood 2.5kg Spar Refined White Sugar Spar cold meats range 200g Lettuce Head Bulk Sirloin or Rump steak Malva pudding 450g Ceres Spar bulk Boerewors Spar IQF mixed Chicken portions 5kg Stork Country spread 40% Fat 1kg tub T&T Pork Spare Ribs with rewards 200g Spar Bacon 52 99 each Nescafé Ricoffy refill pouch 800g 98 99 p/kg 12999 94 99 each 1kg Kellogg’s Corn Flakes 12999 p/kg 99 99 p/kg Spar UHT Milk Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L 15 99 each 14 99 each 9 99 each 34 99 each 17999 each 74 99 each 42 99 each Baby Soft Toilet rolls 2-ply. 350 sheet, 18’s 69 99 each 33 99 each 79 99 each 22 99 each Du Toitskloof Sauvignon Blanc, Chenin Blanc, Pinotage Rose, Pinotage/Merlot/Ruby Cabernet or Cabernet/Shiraz 3L each 14999 Windhoek Draught cans 6 x 440ml Captain Morgan Spiced Gold 750ml 16499 750ml 170 00 BUY 2 FOR
‘n KUNSFEES en Digfees word deur die Togryers museum beplan in Oktobermaand. Is dig jou passie? Skryf nou in - jy kan die skakel op die museum se Facebookblad kry om te registreer. Al die terme, voorwaardes en reëls is op die inskrywingsblad beskikbaar. Inskrywings is noodsaaklik as jy wil deelneem en deelname is gratis. Sluitingsdatum vir die kompetisie is 30 September en is oop vir almal in die Witzenbergstreek. Prysgeld beloop R1000 per kategorie. Skakel (023) 312-2045.
R5 Movie Fridays
R5 movie Fridays het einde Augustus afgeskop by die Togryers museum op Ceres. Finding Ohana word op 22 September om 14:30 vertoon. Leerders vanaf 7 jaar kan die fliek kyk. Bring jou R5 en eie eetgoedjies en kom spandeer die middag saam met die museum personeel. Besprekings kan by 060-7110-509 voor 21 September gedoen word. NB: Hou die Witzenberg Herald se FBblad of webtuiste en die Togryers museum se Facebook-blad dop vir die naam van die volgende fliek.
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:
AUDREY MADELENE WILLIAMS
Id. no. 680127 0253 086
Van: Wilgerlaan 12, Tulbagh, 6820
Boedelnommer: 012220/2020
Die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogemelde boedel sal oor ‘n tydperk van een-en-twintig dae van Vrydag 22 September 2023 ter insae
lê in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad en in die kantoor van die Landdros op TULBAGH.
GEDATEER en GETEKEN te TULBAGH op hierdie 6de dag van SEPTEMBER 2023.
JOHAN BEZUIDENHOUT
Prokureur vir Eksekuteur
Van der Stelstr. 13, TULBAGH, 6820 (Verw: LC/J7240/LM)
KENNISGEWING
In die boedel van wyle:
PAUL WILLEM MARÉ
Id. no. 570425 5049 084
Van: Whitestraat 27, Wolseley, 6830
Boedelnommer: 025895/2022
Die Eerste en Finale Likwidasie en Distribusierekening in bogemelde boedel sal oor ‘n tydperk van een-en-twintig dae van Vrydag 22 September 2023 ter insae
lê in die kantore van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad en in die kantoor van die Landdros op TULBAGH.
GEDATEER en GETEKEN te TULBAGH op hierdie 6de dag van SEPTEMBER 2023.
JOHAN BEZUIDENHOUT
Prokureur vir Eksekuteur
Van der Stelstr. 13, TULBAGH, 6820 (Verw: JJB/EG/J7726)
Daar is nog tyd oor om in te skryf
DIE Tulbagh Lionsklub nooi inwoners uit om op 23 September aan die “Walk in Heels Against Gender-based Violence”-projek deel te neem. Dit begin om 14:00 in Kerkstraat, Tulbagh en koste beloop R100 per persoon. Die doel van die optog en saamstap van nagenoeg 1.5 km, is om ‘n groter bewustheid te skep oor geslagsgeweld. Deelnemers, veral mans, sal vroue hoëhak skoene dra om ‘n standpunt te maak. Alle opbrengste sal aan The Warrior Project www.thewarriorproject.org.za, ‘n organisasie wat daagliks ondersteuning bied aan geslagsgeweldslagoffers, geskenk word. * Meer inligting is beskikbaar by die volgende skakel: https://tulbaghlionsclub.co.za/walkin-heels/
Suid Afrika,my land
Zinzonovic Links
My seuns en my dogters
Ningoonyana bam, My trots, My prag en my praal.
Jou berge, jou heuwels
Jou valleie jou duine, Jou taxi guardjies innie kaap
wat skree ‘’Bellville’’
Jou lang riviere en mooie lang strande
Nêrens in die wêreld sal jy vind
‘n Nasie so divers, en tog so mooi
Ons eet mieliepap, braai vir geen rede
En eet biltong op ‘n ander vlak
En as die Bokke speel, sing ons uit volle bors
Een koor, een lied, Nkosi Sikeleli Afrika
We’re brought together by our different tribes, cultures and our heritage, embraced by our love for this rainbow nation.
Ons kersies sal nie uitgeblaas word nie, vanuit die Noorde tot in die Suide die Weste tot in die Ooste
Ons het tog mekaar nodig
Dis ons vaderland,
Ons is erfgename deur geboortereg
Ieder en elk, klein tot groot.
Laat die verlore seuns en dogters terug keer, na die vaderland. Kom laat ons bou, en die wêreld moet dit aanskou.
VGK CERES
beskik oor 2 vakatures:
KASSIER (½ DAG) (Geslote kontrak halfdag)
TUINIER / NUTSMAN (Voldag)
Kassier: • Graad 12 • Rekenaarvaardig (Word; Excel; Access; Powerpoint; Publisher; Pastel) • Bestuur en boekstawing van finansies • Opstel van begroting.
Tuinier: • Liefde vir tuinwerk • Pligsgetrou en lojaal • Sober gewoontes • Basiese vaardighede in herstelwerk en instandhouding • Vermoë om inisiatief aan die dag te lê en op sy/haar eie te kan werk • Salaris en posbeskrywing sal tydens onderhoud bespreek word.
Stuur ‘n volledige CV (werksgeskiedenis en verwysings ingesluit) met u aansoekbrief na 1 van die volgende:
•VGK Ceres, Posbus 200, Ceres 6835
•Handig in by die huidige kassier
•E-pos: vgkcereskas@telkomsa.net
Aansoeke sluit: 29 September 2023
Aansoekers moet bereid wees om ‘n onderhoud op eie koste by te woon.
Indien u geen terugvoering ontvang na 15 Oktober 2023 nie, beskou asb. u aansoek as onsuksesvol
DIE KERKRAAD BEHOU DIE REG VOOR OM
GEEN AANSTELLING TE MAAK VANUIT DIE
AANSOEKE WAT ONTVANG IS NIE.
Dutoit Agri verbou, verpak en bemark sagtevrugte en groente in die Wesen Oos-Kaap. Wil jy graag deel raak van ‘n dinamiese bemarking span?
BEMARKINGASSISTENT:
VRUGTE (Ceres)
Die posbekleërs sal aan die Bemarkingsbestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir die administrasie van uitvoer- en lokale bestellings en sekere logistieke funksies.
Die ideale kandidaat is ‘n gedissiplineerde, energieke persoon wat oor goeie vrugte kennis beskik en die bemarking omgewing asook gepaardgaande logistieke funksie verstaan.
•‘n toepaslike naskoolse kwalifikasie
•goeie toepaslike ondervinding
•die vermoë om goeie menseverhoudings te handhaaf
•bogemiddelde kommunikasievaardighede (veral in Engels) en
•goeie rekenaarvaardighede in veral MS Office (Excel, Word, Outlook en PowerPoint)
Ons bied ‘n mededingende vergoedingspakket, wat lidmaatskap tot ‘n aftree- en mediese fonds insluit.
Stuur ‘n volledige CV so gou doenlik na recruitment@dutoit.com
Diensaanvaarding sal so gou doenlik maar ideaalgesproke nie later as 1 November 2023 wees nie.
2 l WITZENBERG HERALD l 22 SEPTEMBER 2023
RUDI Swanepoel, bestuurder van Ceres Pick n Pay (heel links) en sy dogter, Aneska, was Saterdag deelnemers van die tweede reeks van KykNet en Kie (145) se kosprogram, My ma kook beter as joune. Die program word deur Early B saam met sjef Randall Maarman aangebied. In My ma kook beter as joune, ding twee spanne teen mekaar mee. Die spanne bestaan elk uit ’n ma of pa wat hul plek in ’n kombuis kan volstaan en een kind wat glad nie kan kook nie. Die wenspan neem ’n stewige R10 000 huis toe. In Saterdag se episode het Rudi en Aneska met die prysgeld weggestap toe hulle pynappel hamburger gewen het. VLNR: Rudi Swanepoel, Aneska Swanepoel, Early B, Randall Maarman en Taegan en haar ma, Heidi.
Slavers-saak sloer voort
‘n STRAFBARE manslagsaak wat byna 4 jaar sloer, gaan nou eers in Novembermaand begin.
Daar kan nie vasgestel word wat die saak so lank uitrek en laat sloer nie.
In September 2019 het ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk buite Ceres gesterf nadat Granville Slavers (62) van Ceres in hom vasgery het.
Slavers staan tereg op twee aanklagte, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur. Die SAPD het in Julie 2020 al die bloeduitslag ontvang asook die nadoodse verslag van Tygerberg hospitaal.
Die saak is Vrydag 8 September na 20 November
weer uitgestel vir verhoor. Agtergrond Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke.
Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige van Ceres, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het ‘n week later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin. Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery.
APD-bouprojek begin met sooispitgeleentheid
WITZENBERG APD se bouprojek het verlede week begin met ‘n sooispitgeleentheid. Die projek is in Panoramastraat, Bella Vista geleë waar ‘n sentrum eersdaags opgerig gaan word. Die bouprojek behoort Desember 2023 klaar te wees. Die doel van die projek is om maatskaplike dienste te lewer aan persone met gestremdhede en danksy die hulp van borge, kan die bouprojek begin. VLNR: Die bestuur van WAPD: Marinda Mankapan, Venesia Nolan, Jakobus Jantjies, Martha Lukas, Arthur Mitchell, Bennie Leendertz en pastoor Isaac Jacobs. AFWESIG: Settie Mankanpan.
SOOS iemand op Ceres onlangs opgemerk het: Lentedag op Ceres kan maar op 1 Oktober gevier word. Na die afgelope paar dae se koue weer en die afgelope naweek se stormwinde, het mooiweer sy kop op Ceres begin uitsteek. * Tussen Vrydag 15 September tot Saterdag 16 September, is 20 mm reën in die Warm Bokkeveld gemeet, in die Koue Bokkeveld (Bronaar omgewing) is 2.4 mm gemeet, Bo-Swaarmoed 8 mm, by Romansrivier buite Wolseley 7.4 mm en Winterhoek buite Tulbagh is 3.3 mm gemeet.
Egpaar weer vlugtig in die hof
‘n SAAK van gesinsgeweld waarin ‘n Ceres egpaar oor en weer klagtes teen mekaar maak en wat al in die dorp se polisieselle gedraai het, is weer uitgestel.
Die Klazen-egpaar, oudonderburgemeester Felicity Klazen (42) en haar vervreemde man, Christiano (Chrisjan) Klazen (53), het op 5 September weer in die Ceres landdroshof verskyn waarna die saak na 9 Oktober uitgestel is.
Agtergrond
Die egpaar is begin Augustus deur die polisie inhegtenis geneem op klagtes van aanranding en die minagting van ‘n beskermingsbevel. Die beweerde voorvalle het Maandag 31 Julie omstreeks 17:20 by die egpaar se woning in Rooikamp plaasgevind. Chrisjan het na bewering sy vervreemde vrou besoek om geld te vra. Hy is werkloos en afhanklik van ‘n rolstoel om oor die weg te kom. Felicity Klazen het hom na bewering weggestamp en met die vuis in sy gesig geslaan. Hy het later ‘n klag van aanranding teen haar gaan maak by die Ceres polisiestasie. Mev. Klazen het weer op haar beurt ‘n klag by die polisie gaan maak nadat Chrisjan die voorwaardes van ‘n beskermingsbevel verontagsaam het.
Beide het Vrydag 4 Augustus vir die eerste keer saam in die Ceres landdroshof verskyn.
22 SEPTEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 3
RIETFONTEIN primêr het vir die eerste keer in jare weer ‘n Mnr. en Mej. Junior en Senior Rieties gekroon. Hier is die deelnemers saam met opvoeders en beoordelaars afgeneem. Die skool spreek hul opregte dank uit teenoor hul borge: DVH Solutions (Hetta Hamman), GE Services (Gerald Krotz), Graaff-Fruit Rietfontein en Inus Oosthuizen (Donkerbos landgoedbestuurder).
LAERSKOOL Koue Bokkeveld se eerste tennisspan het vanjaar weer aan die jaarlikse Courtrai tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. VLNR: Anmari Steenkamp, Alize Fabricius, Liza Fabricius, Christi du Toit, Johan du Toit, John du Toit, Anton Burger en Stephan du Toit. * Die skool is trots op hul verbintenis met Kubota (Philip en Lize Fabricius) wat die tenniskleure geborg het en Charl en Cathy du Toit van De Keur wat ‘n hoedjie vir elke speler geborg het.
DIE leerders van St.Marks primêr het onlangs ‘n suksesvolle opleidingsessie bygewoon in die implementering van ‘n nuwe vak: Coding & Rebotics. Dit is ‘n digitale IKT-opleiding waar leerders vaardighede aanleer om alledaagse probleme en moontlikhede daarvan op te kan los.
ST.Marks primêr se o/8,o/9 en o/10 netbalspanne het aan ‘n netbaltoernooi op Stellenbosch deelgeneem en uitstekend gevaar.
REGISTRASIE VANAF 06:30 BY BRONAAR GROENTE-PAKSTOOR
MTB PRETDRAF
50KM|R250|07:3021KM|R200|07:40
35KM|R200|08:0010KM|R100|08:15
25KM|R150|08:305KM|R50|08:40 (KINDERS KAN DIE 5KM FIETSRY OOK)
PRYSE VIR DIE EERSTE 3 POSISIES IN ELKE ITEM (BEHALWE 5KM). MEDALJES VIR ALMAL. GELUKKIGE TREKKINGS!
NAVRAE: RIAAN 082-563-2072 EN HEINIE 083-229-9132 AKKOMMODASIE-NAVRAE: JEANETTE 083-562-1925
INSKRYWINGS DEUR ENTRYNINJA
HT TPS://WWW.ENTRYNINJA .COM/EVENTS/79150-OP-DIE-BERG-MTB -AND -TRAIL-RUN/ENTER
JOHN du Toit van die Laerskool Koue Bokkeveld is in die Boland o/12A rugbyspan opgeneem.
4 l WITZENBERG HERALD l 22 SEPTEMBER 2023
RUBEN Giliomee van Laerskool Gericke, is opgeneem in die Boland o/12 A rugbyspan.
TWEE leerders van Laerskool Gericke, Liam Masser en Ellen Faul, het goed presteer in die sangkategorie by die Worcester Eisteddfod wat op 5 September plaasgevind het.
AMAZING Pies op Ceres vier vanjaar hul 17de bestaansjaar. Na maande se beplanning het hulle ‘n geskikte perseel in Vosstraat gevind, dit aangekoop, verbeter en ingerig in ‘n nuwe fabriek. Die fabriek en winkel het in Maart vanjaar begin sake doen in Vosstraat. Verlede Donderdag 14 September is nog ‘n hoogtepunt bereik met die amptelike opening.
HUNDREDS of learners from across schools in the Witzenberg region are now better equipped to make well-informed career and subject choices, thanks to a guidance programme for youth grappling with choices that will inevitably shape their futures. The Career Day for grades 9, 11 and 12 was recently hosted in six schools and aimed to assist learners to make better-informed career choices. This programme helped learners to broaden their horizons by introducing them to an array of available career opportunities, while also offering advice on subject choices aligned with their desired career paths. The Career Day showcased a range of career opportunities, ranging from Human Resources, LLB, boiler making, psychology, social work, nursing, and aquamarine studies, drama, beauty therapy, policing, traffic and law enforcement, engineering, project management, veterinary science, and agriculture. The exhibitors visited: Bella Vista High School, IIngcinga Zethu High School, Ceres Secondary School, Skurweberg Secondary School, Wolseley Secondary School and Tulbagh High School. Perdekraal East Wind Farm, funded this event in collaboration with Cape Career Exhibition Association and the Department of Education.
LA VOUERE PTY LTD
PICK n Pay Clothing is a leading value clothing retailer offering affordable clothing for the whole family. It continues introducing exclusive, on-trend ranges for customers, such as this latest Nando’s & Pick n Pay Clothing collection. These two iconic South African brands are launching an exclusive collection of tees that are set to fire up the fashionistas as we spring into Spring. With the theme of “Ignited by Diversity. One Nation. One Chicken”, the range is a tribute to the Mzansi spirit of collaboration, creativity and multiplicity; perfectly timeous as we celebrate what it means to be truly South African this Heritage month.
VAKANTE POS
Bamco Pakhuis, net buite P.A. Hamlet, bied ‘n uitstekende geleentheid vir ‘n hardwerkende persoon wat daarvan sal hou om deel te wees van die logistieke span.
ADMINISTRASIE KLERKUITLAAIE & VITRAX
Hierdie pos se hoof verantwoordelikhede sal die volgende wees: • Uitlaai en inname van palette • Koppel van Q67’s van houers • Alle uitlaai instruksies (uitvoer en lokaal) doen op Vitrax • Voorbereiding van China en Taiwan inspeksies dokumentasie • Vitrax administrasie • Vitrax pakverslae • Ad Hoc admin take.
Vaardighede en vereistes benodig: • Goeie kommunikasievaardighede • Moet kan onafhanklik werk en moet goed onder druk kan funksioneer • ±3 Jaar ondervinding by uitlaai afdeling • Pligsgetrou wees en liggaamlik goeie gesondheid hê • Moet bereid wees om oortyd te werk soos nodig • Kennis van Vitrax is ‘n vereiste • Rekenaarvaardig (Office programme) • Eie vervoer beskik.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 28 September 2023
Stuur asb. CV met werksverwysings en salarisverwagting na: ernst@bamco.co.za
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Ons volg ’n gelyke geleenthede-beleid.
OP 8 en 9 September het Laerskool Koue Bokkeveld se o/11 seuns tennisspan aan ‘n tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.
AGTER: Daniël du Toit, Gys du Toit, Wikus Bothma en Lukas Kotzé. VOOR: Cassie du Toit, Cathy du Toit (spanbestuurder) en Ben van der Merwe.
BRINLEY Beukes (middel) is een van Montrouge primêr op Tulbagh se graad 3 leerders wat aan die Wow Spelfees kompetisie
SAREL BESTER ENGINEERS CC PUBLIC PARTICIPATION PROCESS
WATER USE LICENCE APPLICATION IN TERMS OF NATIONAL WATER ACT (1998), WUL APPLICATION LA VOUERE PTY LTD:
1) TAKING & STORING OF WATER IN ENLARGED LAVOUERE DAM
2) TRANSFER OF WARMBOKVELD IRRIGATION BOARD SCHEDULED WATER
3) TAKING OF NEW UNDERGROUND WATER (Portions 40, 42 & 45 of Farm Tweefonteinen No. 368, Ceres)
Notice is hereby given of a 60-day public participation process in terms of the National Water Act, 1998 (Act 36 of 1998) (“NWA”) for the application of a water use licence (WUL) to undertake the following: Application in terms of Section 21 of NWA:
-21 (a) Taking of water (surface & underground as well as transfers of scheduled water);
-21(b) Storing water
Sarel Bester Engineers has been appointed by LA Vouere Pty Ltd, to undertake the Water Use Licence Application (WULA). Project description & location:
1) Taking & Storing of water in enlarged LA Vouere dam; Tweefonteinen 368/40 (33° 21' 22,5“S, 19° 21' 51,1“E): LA Vouere dam: the development entails the additional ‘taking’ of winter water (22 000m³) and the ‘storing’ thereof in the enlarged LA Vouere dam for summer irrigation. The dam has a total capacity of 32 000m³, damwall height of less than 5m and a flooded area of ±1,6ha. The dam is located on agricultural land.
2) Taking of underground water:
a)Tweefonteinen 368 Portions 45: 170 000m³,
b)Tweefonteinen 368 Portions 42: 25 000m³,
c)Tweefonteinen 368 Portions 40: 10 000m³
3) Permanent Transfer of WARMBOKVEL IRRIGATION BOARD scheduled water:
a)Tweefonteinen 368 Portions 45: 5ha,
b)Tweefonteinen 368 Portions 42: 44,2ha & 20ha
Public participation: Interested and Affected Parties (I&APs) are hereby notified of the application and invited to register (in writing) and/or provide comments and identify any issues, concerns or opportunities relating to this project to the contact details provided below, on or before 24 November 2023. In order to register or submit a comment, I&APs should refer to the project name, and provide their name, address & contact details (indicating your preferred method of notification) and an indication of any direct business, financial, personal, or other interest which they have in the application. Please note that future correspondence will only be sent to registered Interested and Affected Parties.
Consultant: SAREL BESTER ENIGINEERS P.O. Box 21, CERES, 6835 Tel. (023) 312-2017 / E-mail: admin@sbri.co.za
LA VOUERE PTY LTD PORTIONS 40, 42 & 45 OF FARM TWEEFONTEINEN NO. 368, CERES
SITE CO-ORDINATES
DAM: 33° 21' 22,5”S, 19° 21' 51,1“E
DAM
SBRI REF: 2127
September 2023
22 SEPTEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 5
deelgeneem het.
Skakel Karin ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)
Kelvin Julian Walter Mackenzie Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN” Skakel 082-859-2300
1963/09/21 - 2023/09/17
R oudiens: Do. 21/09/2023, om 19:00, VGK Ceres
Begrafnisdiens: Sat. 23 Sept. 2023
Huis: 09:00, Kamferstr. 1, Bella Vista
Kerk: 10:00, VGK Kerk Lyellstraat , Ceres
Graf: Owenstraat, Ceres
Ramona Saunders
1979/07/24 - 2023/09/19
Verassingsdiens: Sat. 23 Sept. 2023
Huis: 10:00, Uitsigstraat 17, Ceres
Kerk: 11:00, St. Andrews, Ceres Privaat Verassing
081-742-6706
n/u: 082-5753-181
Motorfiets helmet. Swart. Soos nuut en nog in sak. R350. Junita 064289-9542 22/9
Perdry helmet Rystaf en rybroek. R350. Junita 064289-9542 22/9
Mini LED projector. R250. Junita 064-289-9542 22/9
Bondels koerante @ R30 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of vir jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.
Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o.
Stem, herstel, verkoop en koop klaviere. Alle areas. 60 Jaar+ diens gekwalifiseerd. Skakel Wessel de Beer 060-619-2758 of 082-704-3276. w.t.o.
BLACK MAGIC powerful stone
Swart genesende steen het die krag om geluk te bring:
•Om geld te kry
•Gee sukses in liefde, seksuele kragte
•In besigheid
•Beskerm jou teen bose magte, heksery
•Bevordering by die werk
•Politieke magte oor ander
•Wen geld, Lotto, casino, sportweddenskappe
•Verslaan jou vyande
Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎☎ ☎☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83
GRATIS
Whatsapp die woord HERALD
THEORYNN Baardt is opgeneem in die Witzenberg o/13 sewes rugbyspan. Hier staan hy saam mnr.Marais.
Donovan eindig eerste
gevolg deur ‘n kort beskrywing van die item wat jy wil verkoop en jou naam na 066-316-3003
Reëls:
•Slegs items van onder R1 000
•Slegs EEN item per Whatsapp
•Gratis advertensies word NIE per telefoon of per e-pos aanvaar nie
Voortrekker St., Ceres
☎ (023) 312-1254
☎ (023) 312-1274
SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS CENTRAL CERES MOTORS Service Center & Panelbeating • Panelbeating •Servicing •Auto Electrical •Aircon regassing
AND FRAMES 083-227-6476
•Wen hofsake en egskeidings
•Maklik om te gebruik met geen voorwaardes nie Hierdie steen is die antwoord vir al jou probleme.
Whatsapp
FATUMAH 079-120-7165
DIANA
& KIM
is there to help with:
•Financial assistance
•Bring back lost lovers
•Court and divorce cases
•Pay
after job is done
Landswye Meubelvervoer . Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o
Vrywaringskennisgewing
Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Neem kennis dat sommige van die beloofde resultate in dié advertensies buitengewoon is en selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur gekwalifiseerde mediese praktisyns nie. Lesers word gewaarsku dat hulle adverteerders se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie
Johanna (Nettie) de Bruyn
1966/09/08 – 2023/09/12
R oudiens : Woensdag 20/09/2023, 19:00, Essenhoutsingel 12, Tulbagh
Begrafnisdiens:
Sondag 24 September 2023
Huis : 12:00, Essenhoutsingel 12, Tulbagh
Kerk : 13:00, VGK Tulbagh (langsaan Standard Bank) Tulbagh
Graf : Tulbagh
Ons liefste vrou, ma, ouma en suster, die Here het jou vir 57 jaar aan ons geleen, maar nou het Hy jou meer nodig. Ons vind vertroosting in die mooi herinneringe al sal dit moeilik wees om sonder jou aan te gaan.
Jou man Danny, jou broer, susters, kinders en kleinkinders
‘n KRANIGE motorfietsjaer en ‘n leerder van Laerskool Gericke, Donovan Jacobs, het onlangs eerste oor die wenstreep gejaag in die Tierkloof Offroad motorfiets-wedren.
nuusbrokkies
WITZENBERG Association for Persons with Disabilities (APD) bied op 27 September om 12:00 hul algemene jaarvergadering aan in die PPK Bella Vista gemeente. Bevestig jou bywoning vroegtydig by Francisca Hufke (023) 312-3935 of stuur epos na admin @witzenbergapd.org.za.
VRIENDE van die Togryers museum bied op 29 September ‘n heerlike spaghetti-aand aan by die Village restaurant vir fondsinsameling. Koste beloop R150 p.p. Archie van Biljon is die gasheer van die aand en is verantwoordelik vir die vermaak. Bespreek nou jou plek by (023) 312-2045.
CERES Besigheids Inisiatief (CBI) bied hul algemene jaarvergadering aan op Donderdag 21 September van 12:00 tot 15:00. Die vergadering vind plaas in die Ceresvallei kerksaal. Tydens die geleentheid sal sakelui ook afskeid neem van Naas van der Merwe, jare lange voorsitter van CBI. Bespreek jou plek by Hannes van Schalkwyk by 083-4146956
ALGEMENE JAARVERGADERING
21 September 2023 om 10:00
Bondels koerante te koop vir die maak van papier mâché, geskenkpapier vir Kersfees, trek, vensters was of jou babahondjies
R30 per bondel
(023) 316-2021
Jes. 59:1 “Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie.” Evangelis Jacobs
Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas.
Ons is opsoek na elektriese toebehore (toasters, waaiers, braaipanne), klere, skoene of enigiets was spasie opneem
GASSPREKER: Dr Bouwens
ONDERWERP:
Demensie en Alzheimers
Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 09:00 - 16:00
Saterdag: 09:00 - 12:30
Navrae: Louw-Marie 083-634-8068 of louwmarieshepherd@gmail.com Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles)
6 l WITZENBERG HERALD l 22 SEPTEMBER 2023
classifieds
RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/social media, as they are too small. OGIESOGIES OGIESOGIES (Male) Born 07/02/2023 LISELISE LISELISE LISE (Female) Born 30/11/2022 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* + cats R700*. Incl. a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment. *Conditions apply TIEKIETIEKIE TIEKIE (Female) Born 15/05/2023 FLAFFIEFLAFFIE FLAFFIEFLAFFIE FLAFFIE (Male) Born 05/06/2023 GUINEVERE GUINEVERE (Female) Born 04/10/2022 MOLLIEMOLLIE MOLLIEMOLLIE MOLLIE (Female) Born May 2022
STEFAN STEYN AND SHUTTERS SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services • Suspension • Brakes • and more André du PAndré du PPreezreez reezreez reez 082-639-2800 (023) 313-4422 crazypistonsct@gmail.com
078-283-7310
PLANT AND PLANT AND PLANT AND PLANT AND TOOL HIRE TOOL HIRE
Duiwe sukkel in slegte weer
WEENS slegte weerstoestande is wedvlugduiwe op Sondag 17 September op Victoria Wes gelos.
André Koopman het die Ceresvallei Federasie gewen en Anton de Jager het die Ope wedvlug gewen.
CHPS
Jaaroud
1. Team Koopman - 1334.848 mpm
2. Dawid Baron - 1331.882 mpm
3. Michael Mauritius - 1328.622 mpm
Ope
1. Michael Mauritius - 1328.413 mpm
2. Hendriks familie - 1326.138 mpm
3. Cyril en Ann Davids -1325.214 mpm
Vorige paar weke se uitslae:
Duiwe het Vrydag 8 September aan die verste wedvlug van die seisoen vanaf Bloemhof, deelgeneem. Die Modderrivier-duiwe is dieselfde dag gelos weens gure weer. Dit was baie moeilike wedvlugte en geen van die Bloemhof duiwe kon die aand voor donker tuis wees nie. Die duiwe is eers Saterdag ingeklok.
In die Modderrivier wedvlug was daar ook slegs enkele duiwe wat ingeklok het. Nathan Jacobs het die Modderrivier Ceresvallei federasie gewen en Abdul Hendriks die Bloemhof, Ceresvallei federasie.
CHPS
Modderrivier
1. Team Koopman - 1232.515 mpm
2. Cyril en Ann Davids - 1196.745 mpm
3. Team Koopman - 1145.505 mpm Bloemhof
1. Hendriks familie - 1041.150 mpm
2. Team Koopman - 944.870 mpm
3. Cyril en Ann Davids -932.875 mpm
CPS
Modderrivier
1. N. Jacobs - 1277.074 mpm
2. Meyer & Van Wyk - 1265.990 mpm
3. Maruis & Morrin Koopman - 1262.995 mpm Bloemhof
1. Mike Lofts - 1026.442 mpm
2. N. Jacobs - 1023.075 mpm
3. N. Jacobs - 1016.477 mpm Wedvlugduiwe is Saterdag 2 September op Beaufort-Wes gelos.
Dit was ook die laaste kortpad-wedvlug vir 2023. Na afloop van die wedvlug is die Ceresvallei Federasie kortpadkampioen aangewys.
Die uitslae is soos volg:
1.Cameron Mars, 2. Cyril en Anne Davids en 3. Meyer en Van Wyk . Koos Persens wen die Jaaroud Noord-Boland Uniale kompetisie en Cyril en Ann Davids wen die Ope Noord-Boland Uniale kompetisie.
CHPS
Jaaroud
1. Team Koopman - 1280.400 mpm
2. Hendriks familie - 1240.899 mpm
3. Cyril en Ann Davids - 1237.775 mpm
Ope
1. Cyril en Ann Davids - 1314.086 mpm
2. Cyril en Ann Davids - 1252.927 mpm
3. Team Koopman - 1252.389 mpm
WHALDENE Cupido (18) van Lakenvlei, ‘n karatestudent van Andries Douglas karate het onlangs haar leerlingbestuurderslisensie geslaag as deel van ‘n karakter- en leierskapontwikkeling program wat verpligtend is voor sy kan gradeer na haar volgende gordel.
KARATEKAS van die plase Remhoogte en Bronaar, moes onlangs ‘n liefdadigheidsprojek voltooi voordat hulle na ‘n volgende gordel kon gradeer. Die karatestudente het besluit om iets terug te gee aan hulle eie nasorgsentrum en het toe vir die jonger kinders die speelarea oorgedoen en geverf. * Karatekas is deel van ‘n karakter- en leierskapontwikkeling van die Andries Douglas karate se dissiplineprogram wat weekliks aangebied word. Vir meer inligting skakel 083-3768-989 of epos renshiandries@gmail.com.
Geen spel moontlik
KOUE, nat en winderige toestande het die naweek verhoed dat geen klubkompetisie op Ceres gholfbaan kon plaasvind nie.
Putjiespelkompetisie
Tweede rondte wedstryde van Ceres gholfklub se 2023 dubbel putjiespel-kompetisie en plaatkompetisie moet teen Sondag 24 September afgehandel wees.
Die enkel putjiespel sal einde Oktober aangebied word - net voordat die dubbelspel kompetisie afgehandel word. Koste beloop R220 per speler. Inskrywings kan nou by die klub of via 084-5876-332 gedoen word.
Kompetisies vir September
SENSHI Dojo het Saterdag 16 September aan die Wynland Alle style karatekampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe is deur Boland Dragons aangebied. Senshi Dojo onder leiding van sensei Wayne Vermeulen, het goed presteer - ses karatekas het vyf goue medaljes verower, sewe silwer medaljes en drie brons medaljes. Op die foto verskyn LJ du Plessis (kata-silwer, kumite-silwer en kubudo-brons), Tylor Engelbrecht (kata-silwer, kumite-brons, Roman Hough (kata-silwer), Retief Spence (kata-brons, kumite-goud, kubudo-silwer), Mia Laubscher (kata-goud, Sanbon kumite - silwer, Ippon kumite -goud, kubudo-goud).
Saterdag 23 September word ‘n Beterbal sametelling (beide spelers se stableford telling) aangebied en op Saterdag 30 September, ‘n enkel stableford kompetisie. Die jaarlikse Valley Cup vind ook die naweek van 29-30 September plaas.
Belangrike inligting
Die AJV vind plaas op 25 Oktober om 19:00. Besprekings
Bespreek op die Clubmaster app of skakel die klub by (023) 312-3068
Inwoners wat ‘n funksie wil aanbied en die gholfklub se geriewe wil huur, kan Ilse skakel by (023) 312-3068 vir verskillende tariewe.
September is Tourism month!
Tourism Month is celebrated annually in September and highlights South Africa’s diverse tourism offerings, and the sector’s significant contribution to the country’s economy. The purpose of World Tourism Day is also to create awareness on the importance of tourism and its social, cultural, political and economic value.
The theme for this year is “Tourism & Green Investments”, which highlights the need for more and better-targeted investments for people, for planet and for prosperity. Ceres Tourism would like to encourage everyone to celebrate Tourism month and World Tourism Day on 27 September, by being a tourist in their own town or area. There is a whole range of attractions and activities right at your doorstep for you to explore: ziplining; hiking & mountain biking trails; 4x4 routes; museum; wine, beer & cider tasting facilities and many more. By exploring your own town and area, you will not only support local businesses, but boost the local economy. So, start planning your trip and get travelling!
If you would also like to know how you or your business can be part of tourism, please contact us at Ceres Tourism Bureau on (023) 316-1287 or info@ceres.org.za l www.ceres.org.za
22 SEPTEMBER 2023 l WITZENBERG HERALD l 7
Photo: Kunje Guest Farm Photo: Kunje Guest Farm
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeursreg 1978 gereproduseer word nie.
Witzenberg Herald
Sport
Bella Vista klop Hamlet
BELLA Vista rugbyklub het die naweek in triestige weer vir Hamlet op hul tuisveld geklop en in die Streek Uitdaagreeks teken Ceres en Tulbagh reuse tellings aan teen hul opponente.
Hamlet het van meet af Bella Vista onder druk geplaas met hul vinnige speeltempo en teken die eerste punte aan om die voortou te neem. Hierna begin Bella Vista beter speel en gaan druk hul kaptein, Chesvill Muller, ‘n drie van ‘n rolmaal-beweging.
Na rustyd domineer Bella Vista se voorspelers met Chesvill Muller, Francois Adam, Lurencó Jumath en Selwin Jafta wat ver veld wen met hul stormlope. Na die soveelste skrumoortreding deur Hamlet, word ‘n strafdrie aan Bella Vista toegeken.
met 90-15 gewen, Tulbagh het Young Westlyans laat dink hulle is by ‘n krieketwedstryd toe hulle met 102-0 afgestof is, Op-die-Berg speel gelykop met 38-38 teen die Pumas en Vastrap klop Young Good Hopes met 29-13. Die top 12 en top 14 wedstryde begin op 14 Oktober. Ceres rugbyklub speel op 7 Oktober ‘n promosiewedstryd teen Villagers Newtons.
BOETIE Hugo van Ceres (links) en Hanno Smit het onlangs aan die uitdagende Cape Pioneer Trek bergfietswedren deelgeneem. Die twee bergfietsryers het tweede geëindig in die 6dag ultra bergfietsren (veterane-afdeling) wat jaarliks in die Oudtshoorn omgewing plaasvind. Dit was Hanno se 8ste en Boetie se 3de keer dat hulle aan dié wedren deelgeneem het.
Marno Sanders, wat vir die eerste keer op losskakel begin, skep vir sy agterspelers baie ruimte. Hy word ook beloon met ‘n drie langs die pale.
Die naweek speel Bella Vista tuis teen Young Blues.
Naweek se uitslae
In die naweek se Streek Uitdaagreeks het Ceres en Tulbagh reuse tellings teen hul opponente aangeteken. Ceres het hul wedstryd teen Red Rose verspot maklik
Skryf nou in vir Eselfontein bergfietswedren
DIE jaarlikse Eselfontein bergfietswedren en trailrun vind weer van 13-15 Oktober 2023 plaas. Die opbrengs van verlede jaar se byeenkoms is tussen 5 instansies verdeel en elkeen het R40 000 ontvang. Ceres Tuiste ontvang ‘n ekstra R12 000 wat ingesamel is vir hul Dementia- en Alzheimer-afdeling. Besoek gerus Entryninja vir inskrywings.
TWEE rugbyspelers van Charlie Hofmeyr, Luan Giliomee en Philip du Plessis, was deel van die Boland Wynland rugbyspan wat aan die Frogfoot sewesrugbytoernooi deelgeneem het wat deur Hoërskool Swartland aangebied is. Die span was onoorwonne en het die toernooi gewen. UITSLAE: Boland Wynland klop Jakes Gerwel Tegniese Skool 36-0, klop Ashton Sekondêre Skool 45-0, klop Paul Roos Gimnasium 31-5, klop Hoërskool Vredenburg 60-5, klop Milnerton Hoërskool 33-5 en klop Drostdy 38-20.
8 l WITZENBERG
HERALD l 22 SEPTEMBER 2023
RUDOLF Nel (regs) van Ceres en sy seun Earl Nel, het die naweek aan die jaarlikse Gun Run deelgeneem en die 21km wedloop saam voltooi.
BELLA Vista rugbyklub het die naweek vir Hamlet op hul tuisveld met 27-20 geklop.
PRICES VALID FROM 21 - 23 SEPTEMBER 2023 l BUSINESS HOURS: MONDAY - FRIDAY 07:30 - 17:00 SATURDAY 08:00 - 13:00 9500 Namibian Hardwood Doring Mix 10000 Waypoint Firelighter 12 pieces Ceres Agrimark 29 Retief Street, Ceres ☎ ☎ ☎ (023) 312-1094 Come and visit us for all your other braai equipment • All prices include VAT • E & OE • We reserve the right to limit quantities 5 FOR 7900 LK’s Long Aluminium Braai Tongs 1 59900 LK’s M.S. Family Braai + Grid 4000 Doritos 145g Sour cream mild chilli Supreme Cheese Sweet chilli pepper ANY 2 FOR 3200 Schweppes assorted or Coca Cola Original PET 1L ANY 2 FOR Open Monday 25 September from 08:00 - 13:00 Open Monday 25 September from 09:00 - 13:00 ☎ ☎ (023) 312-1094, RETIEF STREET, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES LIQUORMARK MONDAY - FRIDAY: 09:00 - 17:00 SATURDAY: 09:00 - 13:00 • All prices include VAT • Offers valid while stocks last • Selected items may not be available at certain stores • No traders • We reserve the right to limit quantities • E & OE. Not for sale to persons under the age of 18. Drink responsibly. 28500 Olof Bergh Brandy 750ml 12999 Strawberry Lips 750ml 9999 Hooch Liqueur Howler assorted 750ml 27999 Bains Wisky 750ml COMBO buy 2 for 22400 Tafel Lager 24 x 330ml NRB* 12999 Dutoitskloof assorted 3L 27999 Jagermeister 750ml 6499 Breëland white assorted wines 750ml 3999 Brandvlei Sauvignon Blanc or Chenin Blanc 750ml Valid 21 September 2023 to 30 September 2023