VLNR: Dr. Nomafrench Mbombo, Trevor Felix (subdistrikbestuurder Kaapse Wynland) en Alan Winde.
die polisie geopen.
Koerant se spertyd verander
•Hamburger (normal, jumbo and seeded) •Hotdog • Portugese •Cocktail • Cheese •Paninis • And any other on request. BESTBESTBESTBESTBESTBREADROLLSBREADROLLSBREADROLLSBREADROLLSBREADROLLSINTHEINTHEINTHEINTHEINTHEWITZENBERGAREAWITZENBERGAREAWITZENBERGAREAWITZENBERGAREAWITZENBERGAREA::::: ☎ Voortrekkerstraat,060-911-9535Ceres(OorkantWitzenbergMunisipaliteit) Telephone: (023) 316-2021Fax: 086-211-5774WA: 066-316-3003nuus@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.co.za WH H e r a l d Witzenberg Volume 25 no. 37 R 8 Friday, September 23, 2022 Ceres Koekedouw dam 71% Tulbagh dam 73% Lesings geneem: 2022/09/21 4-Da4-Da4-Da4-Da4-Dagwgwgwgwgweereereereereer vvvvvoorooroorooroor uitsiguitsiguitsiguitsiguitsig 22DonderdagSeptember4°21° Vrydag 23 September Saterdag 24 September Sondag 25 September 17°1° 21°3° 18°3°
Vir enige advertensie navrae, kan Erika geskakel word by (023) 316-2021
Inwoners en lesers moet nou reeds kennis neem dat inligting en advertensies die kan-tore voor of op Saterdag 8 Oktober om 14:00 moet bereik. Die koerant moet Maandag 10 Oktober om 12:00 by die drukkers wees.
DIE sperdatum van die Witzenberg Herald se uitgawe van 14 Oktober verander.
Minister besoek Ceres
Die ongeluk het Sondag 18 September omstreeks 07:02 plaasgevind naby Waaihoek tussen Worcester en Wolseley. Mario Vergotine (40) en Thandi Magalakanqa (32), het gesterf nadat die bestuurder beheer oor die ambulans verloor en kopaan-kop teen ‘n aankomende vragmotor gebots het.
TWEE ambulanspersoneellede, Mario Vergotine (40) en Thandi Magalakanqa (32), het Sondag gesterf nadat die bestuurder beheer oor die ambulans verloor en kop-aan-kop teen ‘n aankomende vragmotor gebots het.
Die ambulanspersoneel het ‘n pasiënt van Ceres na Worcester vervoer en met hulle terugkeer na Ceres, teen die vragmotor gebots. Die vragmotor was in Worcester se rigting onderweg. Die bestuurder is lig beseer. ‘n Strafbare manslagsaak is deur
Mario was die afgelope 10 jaar werksaam by Witzenberg EMS. Hy was eers ‘n vrywilliger voordat hy permanent aangestel is. Thandi was sedert 2017 werksaam by Witzenberg EMS. Sy was voorheen ‘n intern by EMS voordat sy permanent aangestel is.
EMS-werkers sterf in botsing
Freshline garlic loaf Robertson spice refill 80g NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK. Country Fresh Ice Cream 2L Chicken kebab Spar UHT Milk 6x1L, Full Cream, Fat Free or Low FatSUPERSPARCERES (023)316-2226 BUSINESSSUPERSPARHOURS: Mon - Sun 07:00 - 19:00 TOPS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00 Lamb FQ packs Bulk T-Bone + Club steak ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 SEPTEMBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. Windhoek Draught cans 24 x 440ml PER CASE 7999 each Oom se Plaaswors Freshline Salad packs 220 - 300g assorted Spar paper plates 50’s 5kg portionschickenmixedIQF 2,25LRegularCoke 1kg Stork Country Spread 40% Spar large eggs 18’s Simba potato chips 120g Strawberries 250g 16999 each Spar firelighters 12’s 3999 each 2 FOR 3000 16 296 00 280 00 12999 p/kg 11799 p/kg 8999 p/kg 8999 p/kg 1799 each 10kg Spar firewood 4799 each 2499 each 1199 each 2 FOR 3500 2999 each 1999 each 1999 each 5499 each 3 42 99 39 99 PERPERMULPERMULMULPERMULPERMULTIBUYTIBUYTIBUYTIBUYTIBUY Harrier Whisky 750ml 29999 Spier CheninSauvignon750mlorBlanc 5999 each
DIE Wes-Kaap LUR van gesondheid, dr. Nomafrench Mbombo, en die Wes-Kaap premier, Alan Winde, het Maandagoggend ‘n blitsbesoek aan Ceres ambulansstasie gebring. Hulle het namens die departement van gesondheid en die provinsiale wetgewer hulle meegevoel met die familie en kollegas kom betuig.
Die uitgawe word eenmalig vroeër klaargemaak vir verskyning op 13 Oktober.
DIEWesKaapdepartementgesondheid,familieenledevan die Witzenberg mediese nooddienste (EMS) was die week nog in skok nadat twee ambulanspersoneellede in ‘n gruongeluk gesterf het.
Die Wes-Kaap LUR van gesondheid, dr. Nomafrench Mbombo, en die Wes-Kaap premier, Alan Winde, het Maandagoggend ‘n blitsbesoek aan Ceres ambulansstasie gebring. Hulle het namens die departement van gesondheid en die provinsiale wetgewer hulle meegevoel met die familie en kollegas kom betuig. Dit is ‘n reuse verlies vir almal wat nou saam met hulle gewerk het. ‘n Gedenkdiens is Woensdag om 10:00 gehou.
Verantwoordelikhede : • Algemene instandhouding van voertuie en plaas toerusting • neem verantwoordelikheid vir werkswinkel netheid en gereedskap kontrole.
•Akkuraat wees
•Goeie gesondheid en vermoë om in koelkamers te werk
30 September 2022
Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
Vereistes: • 3 jaar toepaslike ondervinding • sober gewoontes • hardwerkend • kennis van boordtrekkers, spuitpompe en algemene plaas toerusting • moet goed in ’n span kan werk • moet met basiese instandhouding kan aangaan sonder toesig • ’n kode 08 bestuurderslisensie sal in u guns tel asook vorige ondervinding met gas- en boogsweiswerk (ARC wellding) • ten minste 3 kontakbare verwysings wat die vereistes kan staaf.
Op hierdie ouderdom geniet sy dit om gedigte vanuit haar kinderjare voor te dra en is sy baie lief vir sing. Sy het 5 kinders, 13 kleinkinders en 20 agterkleinkinders. Haar jongste dogter, Daléne Conradie, sê sy is bevoorreg om naby haar ma op Ceres te wees terwyl die res van haar kinders sover as Namibia, Pretoria en Bloemfontein woon. Tannie Lizzy se kroos vier haar verjaarsdag saam met haar op Ceres.
VIR ENIGE NAVRAE SKAKEL:
Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons jou binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
‘n Permanente posisie by Verdun Pakstoor het ontstaan vir ‘n gedrewe en dinamiese Paklynbestuurder in hulle Steenvrug Pakstoor, te Prince Alfred’s PAKLYNBESTUURDERHamlet.
Opleiding: • Relevante tersiêre kwalifikasie • Kennis van Vitrax voordelig • Kennis van pakhuisstelsels (administratief en produksie).
•Beskik oor goeie menseverhoudings
Hierdie is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan suksesvolle aflegging van proeftydperk.
DIE IDEALE KANDIDA AT MOET:
A AN: elizma@cereskoelkamers.co.za
•Goeie werkende kennis van die kwaliteit van vrugte E-pos CV tesame met jou salarisverwagting na: pierre@verdun.co.za
315-5003 ✉ 35 CERES 6835
•Kontrolering van vragte ontvangstes en
VERSENDINGSKLERK
•Oor ‘n Matrieksertifikaat beskik
•Basiese vrug kennis en goeie ondervinding in die vrugtebedryf
Sluitingsdatum vir aansoeke: 7 Oktober 2022
•Paklyn administrasie soos benodig
☎ (023)
Vaardighede: • Organisasie vermoëns • Kommunikasievaardighede en goeie menseverhoudings • Uitstekende delegeringsvaardighede • Moet oorhoofs die pakhuis produktief bestuur.
Algemeen: ‘n Energieke en dinamiese persoon word benodig om die Pakhuisbestuursfunksie in totaliteit optimaal te bestuur Vergoeding: Markverwante vergoeding sal aan hierdie pos gekoppel word, sowel as medies- en pensioenvoordele
•Kennis van ViTrax
Onder vinding: 5jr + ondervinding in soortgelyke posisie
•Bereid wees om oortyd en naweke te werk
•Beplanning•Kwaliteitsbestuurvandaaglikse pakskedule volgens pakprogram
DIT gaan goed met die 20-jarige Maretha Engelbrecht van P.A. Hamlet. Sy het aan die begin van die tweede semester na Potchefstroom teruggekeer om haar studies voort te sit. Alhoewel sy aan geen sport mag deelneem nie, het sy toe besluit om met haar terugkeer aan die Dinki koshuis skoonheidskompetisie deel te neem. Maretha het die titel Mej. Persoonlikheid verower. * Maretha, ‘n tweedejaar BSCH toerismebestuur en rekreasiekunde student van Pukke, het op 29 Januarie vanjaar ‘n ernstige motorongeluk oorleef. Sy het frakture aan haar T7, T8, T10 en L1 werwels opgedoen en moes op 4 Februarie ‘n rugoperasie en fusie ondergaan. Sy was ‘n passasier in ‘n bakkie wat by die Wolseley-ingang naaste aan Tulbagh plaasgevind regoor die stopstraat gery en ‘n sperreling aan die oorkant getref het. Die bakkie het gerol en in ‘n aangrensende landery op sy sy tot stilstand gekom. Die bestuurder en ‘n mede passasier is ook beseer. Na meer as 8 maande, is daar geen vordering met die SAPD-ondersoek.
22verjaarsdag100steopSeptember2022
Stuur asb. u CV, met vermelding van u huidige salarispakket, afskrif van u ID en 3 verwysings aan : Die Menslike Hulpbronbestuurder: Johan du Plessis per e-pos by recruitment@dekeur.co.zaHierdie
Doel van pos : Oorhoofs verantwoordelik vir die optimale funksionering van die groentepakhuis Verantwoordelikhede: • Verseker dat werklike produksie met beplanning strook en pakhuis optimaal funksioneer • Verantwoordelik vir die reël en koördinering van alle interne vervoer • Bestuur van personeel binne die betrokke afdeling • Koördinering van pakmateriaal • Verantwoordelik vir uitpakbeplanning en die opsomming daarvan • Opstel en bestuur van die begroting • Verantwoordelik vir die afrekening van interne vervoer • Koelkamer monitering • Koördinering van vurkhysers.
Aanstellingsdatum: 3 Januarie 2023
•Verwerking van versendingsinstruksie
Sluitingsdatum vir aansoeke: 6 Oktober 2022
Verdun Estates bied ’n werksgeleentheid vir ’n gemotiveerde werkswinkel assistent om aan te sluit by die maatskappy.WERKSWINKEL ASSISTENT
GROENTE PAKHUISVERVOERBESTUURDEREN
KONTRAKPERIODE:
HOOFFUNKSIES:
•Opstel van paklyn gewigte
•Uitsoek van palette volgens versendingsinstruksie / depo inspeksies
•Algemene dokumentasie en kantooradministrasie
•Mannekrag: bestuur ondervinding
Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 September 2022
•Geldige RSA rybewys
A ANSOEKE KAN GESTUUR WORD
DIE Air Mercy Services (AMS) helikopter was verlede Donderdag 15 September en Dinsdag 20 September op Ceres. Die helikopter het verlede week by Ceres provinsiale hospitaal geland om ‘n baba wat vroeër die dag gebore is en asemhalingsprobleme ervaar het, op te laai. Die lugambulans is ontbied maar terwyl die jong pasiënt gestabiliseer is vir die oorplasing na Worcester, het dit te donker geword om te vlieg en is die pasiënt per pad na Worcester hospitaal vervoer. Dinsdag was die lugambulans weer op Ceres om ‘n 37-jarige man wie in ‘n kritieke toestand verkeer na ‘n motorongeluk, na Tygerberg hospitaal oor te plaas.
•Opleiding van span Vereistes
•Bestuur van lyn personeel: Produktiwiteit en dissipline
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 20222
ViTrax
Die suksesvolle kandidaat is georganiseerd, ‘n uitstekende kommunikeerder en kan goed onder druk en onafhanklik funksioneer. Kandidate sal direk aan die Pakstoorbestuurder rapporteer.
Ons benodig die dienste van ‘n energieke jong persoon vir ons aanleg te Skoonvlei
Verantwoordelikhede:
•Kenniswerkvan Microsoft Office
E-pos aansoeke aan: hr@verdun.co.za
middel bestuurspos het ontstaan by Rocklands, De Landgoed,Keur Koue Bokkeveld
Tannie Lizzy van Zyl (Ceres Tuiste) vier haar
DIE VOLGENDE SAL IN U GUNS TEL:
De Keur Landgoed is ‘n gelyke geleentheid werkgewer
•Vermoë om goed onder druk te kan
7 November 2022 - 31 Mei 2023
Baie geluk Mamma, Ouma en Oumagrootjie, ons is dankbaar om saam met jou 100 wonderlike jare te vier en ons dank ons Vader vir sy Goedheid in jou lewe!
•Leergierig wees
•Datavaslegging•Voorraadversendingskontroleop
SLUITINGSDATUM VIR A ANSOEKE:
Bennie Muller by (023) 315 5003
Ceres speurders is ontbied na die soveelste voorval by Barnard se gewese vrou se huis. Toe hy die polisie sien het hy op sy motorfiets gespring, weggejaag.
Hy bly in aanhouding nadat hy op Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas buite Tulbagh vasgetrek is nadat hy probeer vlug het.
Davids was vir 17 jaar werksaam by Wolseley SAPD en is in Oktober 2021 uit die polisie ontslaan.
HERSTELWERK aan die Van Bredabrug het einde verlede jaar begin. Die brug word tans opgegradeer teen ‘n koste van R58 miljoen. In Desember 2021 is daar begin met die opgradering van die Van Bredabrug wat ‘n mooier en breër brug gaan behels met die nodige voetganger en fietsbaan vir veiligheid. Die nuwe brug sal verbreed word om twee verkeersbane van 3,7 meter wyd te hê, twee fietsbane van 1,7 meter breed asook twee bane vir voetgangers van 2 meter breed. Die brug word met meer as 3 meter aan beide kante verbreed. Konstruksie het in Desember 2021 begin en behoort teen Augustus 2023 voltooi te wees.
Agtergrond
Boer, Hendriks en Visagie was van diens af ten tye van hul arrestasies en Williams en Conradie, wat vroeër vanjaar uit die polisie geskop is en op Wolseley gestasioneer was, is ook gearresteer.
Ander sake
Die polisie het in ‘n vroeë verklaring gesê dat die vyf gearresteer is na ‘n diefstal-, intimidasie- en aanrandingsklag in Julie vanjaar by die polisie aangemeld is. Die voorval het op 20 Julie by ‘n privaat huis in Montana plaasgevind.
Klagtes
Dié arrestasies volg nadat vyf polisielede, ‘n gewese polisieman en ‘n buurtwaglid, in Januarie vanjaar ook gearresteer is. Almal het reeds in die Bellville handelsmisdaadhof verskyn op klagtes van korrupsie en regsverydeling en is tans uit op borgtog van R2 000 elk.
Barnard is op 29 Julie vir die eerste keer by sy vrou se werk gearresteer. Hy is op 5 Augustus op borg van R2 000 vrygelaat. Hy moes ook op 18 Augustus weer begin werk het op Ceres, maar het nie by sy werk opgedaag nie.
Die ander polisielede is: sers. Mxolisi Sigila (43), kst. Johannes Fransman (41) en kst.(v) Melzandré Pieters (33), oudpolisieman Daniël Davids en ‘n buurtwaglid, Anita Fransman (41).
‘n OUDPOLISIEMAN wat verlede jaar van Bloemfontein na Ceres oorgeplaas is en kort daarna in September 2021 twee keer vir dronkbestuur en roekelose en/of nalatige bestuur gearresteer is, het homself aan die polisie oorgegee.
TWEE Wolseley polisielede bly in aanhouding tot hul borgaansoek later die week aangehoor word.
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 2022 3
Sers. Wayne Boer (44) en kst. Cashwinn Visagie (29) bly in aanhouding tot Donderdag 22 September
Hulle verskyn in die landdroshof saam met twee oudkollegas, Byrone Williams (26) en Ricardo Conradie (39) en ‘n speurder van Wolseley, s/sers. Heinrich Hendricks (36). Die vyf staan tereg op klagtes van huisbraak, korrupsie en intimidasie.
Boer, Visagie en Conradie het nog ander strafsake in ander howe teen hulle. Die saak teen Conradie is tot 2 November uitgestel wanneer hy weer in die Bellville handelsmisdaadhof moet verskyn. Die uitstel is toegestaan om vertoë tot die DOV te rig.
Boer verskyn op klagtes van intimidasie en korrupsie en Visagie op ‘n klag van huisbraak met die doel om aan te rand. Hendricks word van regsverydeling aangekla. Hendriks en Williams is op waarskuwing vrygelaat en Conradie op R2 000 borgtog.
LEPILE Andrew Tsaine (39)
Oudpolisieman gee homself oor
‘n WOLSELEY inwoner wat weier om sy samewerking aan wetstoepassers en hofpersoneel te gee en in 'n maand twee keer deur die Ceres polisie gearresteer is weens klagtes van ondermeer gesinsgeweld, aanranding en ontvlugting, se saak is weer op CeresRiaanuitgestel.Barnard (41) het op 8 September in die Ceres landdroshof verskyn waarna die saak uitgestel is na 6 Oktober wanneer sy borgaansoek voortgesit word.
Dit bring die totaal nou op 8 polisiemanne wat sedert Januarie 2022 op Wolseley gearresteer is. Twee polisielede is al afgedank. Nog ‘n oudpolisielid wat saam met dié groep verskyn, is in Oktober 2021 afgedank.
Speurders in die Boland het Dinsdag 6 September toegeslaan en dié polisielede gearresteer en in die Paarl aangehou.
Twee voorvalle
Lepile Andrew Tsaine (39) het verlede Vrydag hom by die speurderskantore op Ceres aangemeld waarna hy met die lasbrief na die hof geneem is. Die landdros het hom op waarskuwing vrygelaat en die saak tot 21 Oktober uitgestel.
Barnard het ook sy vorige borgvoorwaardes verbreek, ‘n beskermingsbevel geignoreer, gevlug tydens arrestasie en roekeloos en/of nalatig bestuur met sy motorfiets.
Polisiemanne bly in aanhouding
Die eerste voorval het op 11 September 2021 in Voortrekkerstraat, Ceres plaasgevind en en die tweede voorval op 24 September op P.A. Hamlet. ‘n Dissiplinêre proses is van stapel gestuur maar hy het later self bedank. Hy moes op Donderdag 1 September 2022 vir die eerste keer in die Ceres landdroshof verskyn het op die klagtes teen hom maar het nie by die hof opgedaag nie. ‘n Lasbrief is toe vir sy inhegtenisname uitgereik.
Saak uitgestel
Ander saak
Hulle verhoor sal op 3 Februarie 2023 in die Bellville handelsmisdaadhof begin.
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 20224
Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin.
Na vertragings en uitstelle gaan hofsaak voort
LAERSKOOL Gericke se eerste drama-produksie, Nina, het baie goed by die toneelfeeste waar leerders gaan optree het, gevaar. Reniel van Vuuren en Likho Betana is albei vir beste akteur (laerskole-afdeling) by die Logan Toneelfees in Fraserburg genomineer. By die Jeug Kunstefees in Montagu is Retief Spence en Likho Betana albei genomineer vir beste ondersteunende akteur in die laerskole-afdeling en het beide dubbel goud vir hul spel ontvang, terwyl Layla Claassen die beker vir beste ondersteunende aktrise gewen het. Ons is baie trots op ons Nina-span wat goud vir dié produksie by die Jeug Kunstefees in Montagu ontvang het. * Indien jy nog nie die produksie gesien het nie en graag wil, ons is weer op die planke by Hoërskool Charlie Hofmeyr se Toneelfees in Oktober.
stalling op 23 September om 19:00 by Hoërskool Charlie Hofmeyr. Bespreek voor of op 16 September by witzenbergps@gmail.com
Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.
Die saak is verlede Dinsdag 13 September na 11 Oktober uitgestel vir verhoor.
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie.
•Rekenaartel vaardigheid;
DRIE jaar nadat ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk gesterf het, gaan die motorbestuurder wat die ongeluk veroorsaak het, se hofsaak voort.
Drie jaar na ongeluk
nuusbrokkies
Agtergrond Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke.
•Graad •Toepaslike12 kwalifikasie sal in jou guns
DIE PPK Ceres se Pelgrimstog (toer) na Israel vind weer plaas vanaf 23 November 2023. Beperkte aantal plekke is beskikbaar en navrae hieroor kan gerig word aan pastoor Jacobs by 084-657-4673 of stuur ‘n epos na: isaacjacobs50@yahoo.com.
WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS
Om aansoek te doen, stuur asb. jou volledige CV na bestuurcv.ga@gmail.com:
Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery. Slavers is blykbaar deur omstanders op die ongelukstoneel gehou totdat die polisie opgedaag het.
Twee klagtes, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur, teen Granville Slavers (61) is die afgelope jare ondersoek. Die SAPD het die bloeduitslag in Julie 2020 terug ontvang asook die nadoodse verslag van Tygerberg hospitaal. Slavers is aangekla en die sake is na maande weer op die hofrol geplaas.
•2 Jaar ondervinding in vrugtebedryf in soortgelyke posisie.
YOUNG Good Hope RFC vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Vir navrae en bevestiging skakel die volgende persone: Pat Nel (072532-9568), Des van Wyk (082-574-7932) of Frans Lintnaar (062-096-8078).
LESERS moet kennis neem dat duiweboere die afgelope naweek nie aan ‘n wedvlug deelgeneem het nie. Die besluit is geneem omdat gure weer op Britstown asook op pad huistoe voorspel was. Die beplande Britstown wedvlug vind die naweek plaas.
WITZENBERG Photographic Society (WPS) en Charlie Hofmeyr fotografieklub nooi belangstellendes uit na ‘n fotografie salonuit-
•Kunsmis•Chemiese•Besproeiing•Begrotingsbestuur•Personeelbestuur•Produksie•Produksiebeplanning:(grondvoorbereiding,oes,snoei,uitdun,ens.)toedieningtoediening
Minimum vereistes
National Homebuilding Regulation Council (NHBRC) in samewerking met Council for Enterprise Development and Economic Reform (CEDER) lê besoek af op Ceres op Maandag 10 Oktober om 10:00 by die Togryers museum in Oranjestraat. Die aangeleentheid is om plaaslike boukontrakteurs behulpsaam te wees met registrasies en alle opkomende boukontrakteurs word uitgenooi om dit by te woon. Vir enige navrae skakel Christophe Seroot by 071-278-0544
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE
:
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 2022 5
DIE Wes-Kaap LUR van gesondheid, dr. Nomafrench Mbombo, het Maandagoggend ‘n blitsbesoek aan Ceres ambulansstasie gebring en namens die departement van gesondheid haar meegevoel met die familie en kollegas kom betuig. Hier is sy saam Trevor Felix (sub-distrikbestuurder Kaapse Wynland).
Eiendom Property/ The Kraal&KloofDrinkwatersFarmNo.251Portion1oftheFarmMelk-BoschNo.250,Ceres Ligging Location/ KarooCeres Aard / Nature PROPOSED RENEWABLE ENERGY FACILITY CONSISTING OF WIND VOORGESTELDETURBINESHERNUBAREENERGIEFASILITEITVIRDIEOPRIGTINGVANWINDTURBINES Verw./Ref. 15/4/2/346 Sluitingsdatum/Closuredate 30 days from date 23publication:ofSeptember2022 Aansoeker / Applicant TownscapePlanningSolutions(082-662-1105) PRODUKSIE VerantwoordelikhedeHelderstroom-KERNVRUGTEBESTUURDER:/Greytonarea
Kennis geskied hiermee dat die aansoek hierna uiteengesit nou ter insae lê gedurende normale kantoorure in die kantoor van die Munisipale Bestuurder. Alle navrae moet aan die aansoeker gerig word. Besware en kommentaar, indien enige, moet skriftelik aan die Munisipale Bestuurder gerig word by Posbus 44, Ceres 6835 of Voortrekkerstraat 50, om hom te bereik nie later as die aangewese sluitingsdatum van die saak nie. Notice is hereby given that the application listed below is available for perusal at the office of the Municipal Manager during normal office hours. All enquiries must be referred to the applicant. Comment and objections, if any, must be lodged in writing with the Municipal Manager, P.O. Box 44, Ceres 6835 or at 50 Voortrekker St, to reach him before the indicated closure date of the case.
MUNISIPALITEIT WITZENBERG: GRONDGEBRUIKAANSOEKE WITZENBERG MUNICIPALITY: LAND USE APPLICATIONS
Eiendom Property/ The FonteinBruwelsFarmNo.249,Ceres Ligging Location/ KarooCeres Aard / Nature PROPOSED RENEWABLE ENERGY FACILITY CONSISTING OF WIND VOORGESTELDETURBINESHERNUBAREENERGIEFASILITEITVIRDIEOPRIGTINGVANWINDTURBINES Verw./Ref. 15/4/2/344 Sluitingsdatum/Closuredate 30 days from date 23publication:ofSeptember2022 Aansoeker / Applicant TownscapePlanningSolutions(082-662-1105)
Spanne hoef nie net uit voortrekker lede te bestaan nie. Enige een is welkom om deel te neem so bring al jou maats, jou ouers en sommer vir ouma en oupa ook saam Hamburgers sal te koop wees @ R40 elk Bestel asb voor 21 September by Belinda 082-923-6932
Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na Gauteng. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang- en korttermyn. Skaklel (023) 347-4092 of stuur 'n faks na: (023) 342-8629 of www.trekstoor.co.za Kwotasies (Farrel).rekM44 w.t.o
LekkerKontantkroegkan.beskikbaarmusiek
Jou 3 de jaar by ons Hemelse Vader, waar Heiliges en Engele vergader. Die verlange is erg en ons verlang jou so, maar ons berus en het aanvaar jy is gelukkig daar Bo. Eendag sal ons weer ontmoet en dit sal Hemels wees, bymekaar weereens in liggaam en Gees. Van Loché, Rozetta, Zenovia, Michael en Maans CathrineFredericks(Juffrou) 1953/01/20 - 2019/09/23
Ceres Voortrekkers
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 20226 classifieds Skakel Karin ☎ (023) 066-316-3003info@witzenbergherald.com316-2021(SlegsWhatsapp) reMotorhuisdeu. Verkope, herstelwerk en automation. Skakel Derickrek082-804-4550.S15w.t.o. Navrae: louwmarieshepherd@gmail.com083-634-8068Louw-Marieof Ceres Omgeewinkel het VERHUIS na Murchisonstraat 4, Ceres (ingang Lyellstraat - oorkant Ceres Cycles) Besigheidsure: Ma - Vr:09:00 - 16:00 Sat:09:00 - 12:30 UITVERKOPINGWINTERKLEREAANTOT6OKT.2022 Maak ligter jou kas van klere: oud, nuut, ekstra of onvanpas. Ceres Omgeewinkel is dringend opsoek na klere, skoene en huishoudelike items. Help ons asb. om die Gemeenskap te help. RESCUES UP FOR ADOPTION Currently at the shelter Please if you consider adopting, contact us. Not all are visible on our website/ social media, as they are too small. DINADINADINADINADINA (Female) Born 20/11/2021 COCOCOCOCOCOCOCOCOCO (Male) Born 08/2021 TTTTTOSCAOSCAOSCAOSCAOSCA (Female) Born 09/09/2021 MEISIEMEISIEMEISIEMEISIEMEISIE (Female) Born 05/06/2022 EstaEstaEstaEstaEsta (Female) Born 15/07/2022 WILLIEWILLIEWILLIEWILLIEWILLIE (Male) Born 21/11/2021 Contact Hazel 072-609-1165 adoptions@chainboland.co.za or www.chainboland.co.za Follow us on: Facebook, Twitter & Instagram All adoptions are subject to a home check. Adoption fees: Dogs R1 000* and cats R700*. Includes a chip. Sterilization is part of the adoption contract signed by new owners. Viewing of dogs at our shelter in Wolseley must be prearranged. Please contact us, preferably via telephone, to make an appointment *Conditions apply 1959/05/03 - 2022/09/16 Sat.Begrafnisdiens:24Sept.2022 Huis: 09:00, Plaas De Keur, Koue Bokkeveld Kerk: 11:00, VGK Op-die-Berg Graf Plaas De Keur, KBV (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 JohannaKamferAdriana 1942/09/28 - 2022/09/17 Sat.Begrafnisdiens:24Sept.2022 Huis: 08:00, Elbertastr. 21, Ceres Kerk: 09:00, VGK Ceres Graf: Bella Vista (023) 312-2392 n/u: 082-5753-181 SofiaSaundersMagdalena 1982/08/04 - 2022/09/18 Sat.Begrafnisdiens:24Sept.2022 Huis: 10:00, Lorraine Plaas, Ceres Kerk: 12:00, St Andrews, Ceres Graf: Bella Vista John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd. VergotineRicardoMario 1983/05/18 - 2022/09/15 Sat.Begrafnisdiens:24Sept.2022 Huis: 09:00, Rooikransstr. 18, Bella Vista Kerk: 10:00, AGS Kerk, Bella Vista Graf: Bella Vista John Kannemeyer ☎ ☎ (023) 316-1814 Die beste diens, altyd.Lee-IrvanHeinrichMullerSophiaKoopman 1947/08/02 - 2022/09/18 Sat.Begrafnisdiens:24Sept.2022 Huis: 13:00, Barlinkastraat 10, Ceres Kerk: 14:00, Shephard’s House, Ceres Graf: Bella Vista Bus beskikbaar vanaf kerk na graf CERES BEGRAFNISDIENSTENICO “By die stort van elke traan sal ons by u staan” ☎ (023) ceresbegrafnisdienste@gmail.com078-550-8345083-584-8207316-2086NicoleneHannelie083-719-6017John 1947/08/02 - 2022/09/18 Mamma laat ‘n groot leemte in ons almal se lewens, maar mamma het die wedloop voleindig daarom gun ons mamma die Ewige Rus. Slaap sag. Van kinders, kleinkinders en agterkleinkind Sophia Koopman RollBolandonLawn Verskaffing, aflewering en pak van “ROLLAANROLGRASONLAWN” Skakel 082-859-2300 CENTRAL&ServiceMOTORSCERESCenterPanelbeating • •Auto•ServicingPanelbeatingElectrical•Airconregassing VoortrekkerCeresStreet, ☎ (023) 312-1254 ☎ (023) 312-1274 Skoonvlei Industrial Bassi Business Park 4 Edison Street, Ceres Automotive Engineering • Skim cylinder head • Recon cylinder head • Rebore engine blocks Mechanical workshop • Engine overhaul • General Services ••Suspension•Brakesandmore André du Pdu P crazypistonsct@gmail.com(023)082-639-2800Preezreezreezreezreez313-4422 AND083-227-6476FRAMES STEFAN STEYN SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SPECIALISESSHUTTERSINFRAMINGART,CERTIFICATESANDMIRRORS It’s never too late for your problems to be solved. Don’t just sit back and think your worst situation can not be changed. It’s time for you to present your problems to Maama Sauda: •••••Bad••Pregnant•Winning•Divorce•Court•Financial•RelationshipproblemsproblemscasescasesluckcasesHomeprotectionluckMagicringMagicwalletLottoorPowerballMoneyinaccount in 1 •Unfinishedhour work and many more Call or WhatsApp Maama Sauda 071-707-2066 MAMA FATIMA EN PROF Muti mama - die een wat lewens kan verander. Die beste van die beste! Ons wil almal wat al misluk het kanse gee. Ons help met: Mislukte huwelike. Onopgeloste finansiële probleme wat ander dokters nie mee kon help nie. Verlore liefde. Geliefdes wat jou gelos het vir iemand anders of egskeidings. Stop buite egtelike verhoudings. Maak hom/ haar net joune alleen. Stop hom/haar om op jou te cheat. Help om ‘n baba te kan kry, werk te kry, jou salaris te verdubbel en ‘n promosie te kry. Wil jy jou besigheid laat groei? Huur magic stok beurs vir lotto, casino, perde. Resultate binne 2 dae. Besoek ons in Ceres. Skakel of 073-149-4144Whatsapp Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste. Christiaan 079-177-2490 ☎ ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83 PLANT AND ANDPLANT AND AND TOOL HIRETOOL TOOL HIRETOOL JuniorkonsultantverkoopsVereistes: •Goeie menseverhoudinge en in ‘n span kan werk. •Goed kan •Verkoops-•Moet•Bereid•Moet•Vriendelik,kommunikeer.energiekengoedversorgd.enkellopendweesensonderafhanklikes.weesomwegvandiehuisaftewerk.tussendieouderdomvan20en35wees.enbemarkings-ervaringsalinugunstel. Ons bied ‘n geleentheid aan kwalifiserende kandidate om te reis en die land te sien. Maandelikse salaris van R6 000 plus kontant aansporings. Whatsapp CV en 3 formele fotos van jouself na: 063-025-2341 of E-pos: sessol007@gmail.com Peres & TransportWilliams(Pty)LtdBUSDRYWER Vereistes: ● Kode 14 lisensie 1 - 2 Jaar ondervinding busbestuurderas Skakel 072-469-7517Clifton DANKIE PROF EDDIE EN MAMA My naam is Jacobus en ek wil dankie sê vir Prof en Mama dat hulle my lewe in ‘n gelukkige status verander het. Hy het my stresvolle lewe verander met die geluk van miljoene. Vandag besit ek ‘n pragtige huis, groot besighede en ry met van die duurste voertuie. Almal met probleme kan Prof en Mama skakel. Hulle help met lotto, finansies, 30ekstragoedkoophofsakeliefdesprobleme,ens.Hulleisenvraniksnieenkanbinneminutehelp. Skakel Whatsappof 083-572-8057
Kwartaal afsluiting 27 September 2022 om 17:30 by Ceres Rolbalklub Skryf jou span in teen 21 September 2022 3 x spelers per span 1 x volwassene 2 x Laerskool / Hoërskool leerders
ISINSKRYWINGGRATIS
Kom geniet ‘n heerlike aand soos net die voortrekkers
Tuesday27 Sept.09:00 - 12:00 Wolseley2 & 7 Montana Community Hall
Thursday29 Sept.09:00 - 13:00 Ceres3 & 5 Ceres Town Hall
DAVID MUNISIPALEMUNICIPALNASSONMANAGERBESTUURDER
MUNICIPAL SERVICE DELIVERY IMBIZO
Handri Liebenberg, the District Director for Cape Winelands said: “We are making good progress with the addition of a 4-bed mental health unit at Ceres Hospital. We have appointed a community psychiatrist to support staff and transfer skills, to further strengthen mental healthcare in the area. There is currently a locum that attends the hospital between 15:00 to 17:00 to assist in the emergency centre.”
Dr Elton Titus, the CEO of Ceres Hospital explained the more medium to longer term plans: “We are in the process of acquiring new infrastructure, the Netcare private hospital, which will serve as a Community Day Centre (CDC). The Intermediate Care Facility (ICF) service will move to a new building, freeing up space for 14 more beds at Ceres Hospital. The CDC will therefore have an intermediate care facility and will be the hub from where rehab staff offer their services and the base from where they do outreaches to the community. The Department is looking for total of 10 beds for ICF and need to increase capacity to 100-110 beds, depending what usage for new infrastructure will be.”
Friday30 Sept.09:00 - 13:00P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Community Hall
WAAR WORD DIT GEHOU?
“With the healthcare system facing strain, we require a Whole of Government and a Whole of Society approach to tackle these issues. We visited today to share the difficulties faced by the Department in meeting the current demand at Ceres Hospital and to provide an update on the implementation of the improvement plan as well as our plans to address it,” says Minister Mbombo.
Tuesday27 Sept.13:00 - 15:00 Wolseley2 & 7 Pine Valley Community Hall
A Municipality that cares for its community, that grows and creates opportunities
Deernis en Sosiale DiensteRegistrasie op Werklose databasis Kredietbeheer (rekeninge) Besigheidsondersteuning
Maandag26 Sept.09:00 - 13:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Gemeenskapsaal Dinsdag27 Sept.09:00 - 12:00 Wolseley2 & 7 Montana Gemeenskapsaal Dinsdag27 Sept.13:00 - 15:00 Wolseley2 & 7 Pine Valley Gemeenskapsaal Woensdag28 Sept.09:00 - 13:00Tulbagh7 & 11Witzenville Gemeenskapsaal Donderdag29 Sept.09:00 - 13:00 Ceres3 & 5 Ceres Stadsaal Vrydag30 Sept.09:00 - 13:00 P.A. Hamlet4 & 10Kliprug Gemeenskapsaal
WHERE WILL IT BE HELD?
DAGDATUMTYD DORP WYKEPLEK
Maandag03 Okt.09:00 - 13:00 Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Gemeenskapsaal Dinsdag04 Okt.09:00 - 13:00 Nduli1 & 12Nduli Gemeenskapsaal
Monday03 Oct.09:00 - 13:00 Op-die-Berg8 & 9Nuykintaba Community Hall
Tuesday04 Oct.09:00 - 13:00 Nduli1 & 12 Nduli Community Hall
Credit Control (accounts)Business support Human ResourcesBasic services, water, electricity, refuse, streets, parks etc Registration on Housing waitinglistThe Integrated Development Plan
WITZENBERG MUNISIPALITEIT DIENSLEWERING IMBIZO
HET U NAVRAE OOR ENIGE VAN DIE VOLGENDE MUNISIPALE DIENSTE?
Premier and Minister make unannounced vist to Ceres Hospital
‘n Munisipaliteit wat omgee vir sy gemeenskap, wat groei en geleenthede skep
Menslike HulpbronneBasiese dienste, water, elektrisiteit, vullis, strate, parke ens.
DAYDATETIME TOWNWARDS VENUE
Monday26 Sept.09:00 - 13:00Bella Vista4 & 6Bella Vista Community Hall
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 2022 7
Minister Mbombo said: “As health is everyone’s business, we should continue to strengthen partnerships with private entities and establish new partnerships.”
Liebenberg continued: “We are forming part of the first area-based team in the Witzenberg area to proactively combat challenges, like substance abuse and interpersonal violence, as one of the ways to protect the health and well-being of the community.”
Premier Winde says: “It is encouraging to learn there has been progress with the Quality Improvement plan for the hospital. More still needs to be done, though. The hospital management appeared confident and eager that all the challenges raised will be addressed as quickly as possible. The dignity and well-being of patients are paramount, so I urge Ceres Hospital officials to do everything they can to ensure quality health care. In all aspects of service delivery, especially health care, we must plan for the future. I encourage staff to take this into account as they address the current challenges.”
The new infrastructure will have accessibility to a doctor, rehabilitation services, dental care and a comprehensive package of care which include, chronic care, management of TB/HIV, preventative care, mothers and child health and treatment of minor acute ailments.
Behuisings waglys aansoekDie Geïntegreerde Ontwikkelingsplan
Indigent & Social ServicesRegistration on Municipal Unemployed Database
The Department shared the plans for improving service delivery in Witzenberg.
ON Monday Premier Alan Winde and Minister of Health and Wellness, Dr Nomafrench Mbombo conducted an unannounced visit to Ceres Hospital, following a petition handed to the Department on Monday 12 September by the Witzenberg Justice Coalition.
DO YOU NEED ASSISTANCE WITH THE FOLLOWING MUNICIPAL SERVICES?
Wednesday28 Sept.09:00 - 13:00Tulbagh7 & 11 Witzenville Community Hall
The Ceres Hospital has been under pressure, due to growth in the population in the area. This has placed strain on the hospital and its emergency centre, the ability to service complex medical conditions directly impacting on waiting times. These are issues the Western Cape Government takes seriously.
The Department will be having another meeting with the Witzenberg Justice Coalition later this week where the stakeholders will be discussing the improvement plan.
SportWitzenbergHerald
Ceres Tourism would like to encourage everyone to celebrate Tourism month and World Tourism Day on 27 September, by being a tourist in their own town or area.
Wedvlug verskuif weens gure weer
Saterdag kompetisie
BJ Claasen het Saterdag se houespel kompetisie met 67 houe gewen. Wincen Abrahams was tweede, ook met 67 houe, gevolg deur Bjorn Zimri met 68 houe en Pieter Immelman met 70 houe.
61 Meg Veterane Vereniging pak die Munga vir families in nood ☎☎ ☎☎ ☎ (023) 312-1094 RETIEF STREET, CERES ONLY AVAILABLE AT CERES LIQUORMARK BUSINESS HOURS: MONDAY - FRIDAY 09:00 - 17:00 SATURDAY 09:00 - 13:00 • All prices include VAT • Offers valid while stocks last • Selected items may not be available at certain stores • No traders • We reserve the right to limit quantities • E & OE. Not for sale to persons under the age of 18. Drink responsibly. Valid Friday 23 September 2022 and Saturday 24 September 2022 Celebrate National Braai Day with us 179 90 Klipdrift Premium Brandy 750ml 175 90 Richelieu Brandy 750ml 235 90 Johnnie Walker Red Label Wisky 750ml 165 90 Three Ships 3 year Wisky 750ml 245 90 Jagermeister 750ml 199 90 Skyy Vodka Citrus 750ml 134 90 Belgravia Gin assorted 750ml 79 90 Windhoek Draught 6 x 440ml NRB* 57 50 Tafel Lager 6 x 500ml can 79 90 Breezer assorted 6 x 275ml NRB* 69 90 Amstel Radler 6 x 330ml NRB*
Verlede jaar het hy en ‘n span van vier lede die aflos-gedeelte aangepak en meer as R185 000 ingesamel en meer as 25 families in nood is bygestaan.
Pierre de Jager van Ceres het in 2020 die volle Munga aangepak en suksesvol voltooi, sy derde agtereenvolgende Munga.
HAMLET rugbyklub het Saterdag een van hulle swakste wedstryde gespeel toe Roses United hulle maklik met 50-17 geklop het. Die jongspan van Hamlet het baie potensiaal getoon maar Roses het hulle geen beweegruimte gegee om met die bal te hardloop nie. Hier word een van Hamlet se spelers vasgevat deur Roses se
TrevorFOTO:spelers.Felix
Tourism Month is celebrated annually in September and highlights South Africa’s diverse tourism offerings, and the sector’s significant contribution to the country’s economy. The purpose of World Tourism Day is also to create awareness on the importance of tourism and its social, cultural, political and economic value. The theme for this year is “Rethinking Tourism”, compelling the sector to reimagine itself, following the pandemic.
There is a whole range of attractions and activities right at your doorstep for you to explore - ziplining; hiking & mountain biking trails; 4x4 routes; wine, beer & cider tasting facilities and many more. By exploring your own town and area, you will not only support local businesses, but boost the local economy. So, start planning your trip and get traveling! If you would also like to know how you or your business can be part of tourism, please contact us Ceres Tourism Bureau on (023) 316-1287 or www.ceres.org.zainfo@ceres.org.za
Hamlet verloor
September is Tourism Month!
Die 2022 enkel putjiespelkampioen-skappe se derde rondte moet teen 3 Oktober voltooi wees. Die derde rondte van dubbelspelwedstryde moet teen 17 Oktober klaar wees. Spelers moet ook onthou die klub is vanaf 1 Junie, kontantloos en net bankkaarte en gholflidmaatskapkaarte word vir betalings aanvaar.
Cordré Smith van Ceres was ook lid van verlede jaar se fietsryers en gaan vanjaar weer saam met Pierre en Bennie du Plessis, die
Donasie
Claasen wen Rubberroof Winterreeks
Donasies en skenkings kan in 61 Mech Battalion Group Veterans Association se rekening by Standard Bank (0063050 inbetaal word in rekeningnommer 00 329 3661, verwysing Munga 22 en naam van donateur). Stuur bewys van betaling aan: admin@ 61mech.org.za.
Daar het 54 spelers aan die kompetisie deelgeneem en Tippie du Toit het ‘n goeie telling van 72 houe aangeteken.
DIE afgelope naweek is die Rubberroofs Winterreeks afgehandel.
Putjiespel 2022
61 Meg Veterane Vereniging het die afgelope twee jaar geld ingesamel vir mede-veterane in nood.
LESERS moet kennis neem dat duiweboere die afgelope naweek nie aan ‘n wedvlug deelgeneem het nie. Die besluit is geneem omdat gure weer op Britstown asook op pad huistoe voorspel was. Die beplande Britstown wedvlug vind die naweek plaas.
Die wenner van die reeks was BJ Claasen met ‘n totaal van 270 punte. Glenny Nasson en Henri Ferreira het gesamentlik tweede geëindig met 255 punte. Die spelers het kontantpryse gewen.
WITZENBERG HERALD Friday, September 23, 20228
BELLA Vista rugbyklub stoom onoorwonne voort. Bella Vista het Saterdag behoorlik die wind uit Temperance se seile gehaal toe hulle twaalf drieë druk om met 80-3 te wen. Hier is Elron McCloud op pad doellyn toe vir sy drie.
ander twee plaaslike ryers, aan die wedren deelneem.“Onswil graag vanjaar weer drie spanne van vyf lede inskryf om meer geld in te samel vir families in nood. Die gemeenskap se ondersteuning sal baie waardeer word”.
Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur nele5Paarlcoldset,Lynxstraat,PaardenEiland.Geenadvertensie/redaksio-materiaalmagsonderdieverlofvandieeienaarsvolgensArt.12(7)WetopOuteursreg1978gereproduseerwordnie.