WH Herald Witzenberg
Volume 23 no. 21
R7.00
EARN 25cpl
EVERY SUNDAY IN JUNE EARN MORE CASH REWARDS v-plus.co.za
Friday, June 5, 2020
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 4 Junie
11° 26°
Vrydag 5 Junie
Saterdag 6 Junie
10° 25°
LEVEL 3 TRADING
Sondag 7 Junie
11° 24°
10° 24°
49 Lyell Street, Ceres ☎ (023) 312-3578
Ceres Koekedouw dam
MONDAY FRIDAY
47%
10:00 - 14:00
SATURDAY
Lesing: 2020/06/03
Telephone: (023) 316-2021
Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar
Fax: (023) 316-2023
Editor: 082-468-2649
nuus@witzenbergherald.com
10:00 - 13:00 www.witzenbergherald.co.za
POLISIELEDE en speurders van Tulbagh asook forensies en die honde-eenheid het Maandag en Dinsdag talle leidrade opgevolg nadat dr. Roelof Botha vermoor is. Die Schalkenbosch grondpad, is ongeveer 2 kilometer buite Tulbagh.
Dokter wreed op Tulbagh vermoor Die verdagtes sal Donderdag 4 Junie in die DIE polisie het Maandag en Dinsdag delik ‘n mes, gesteek. Dr. Botha is op die toTulbagh landdroshof verskyn. talle leidrade opgevolg nadat ‘n huis- neel langs sy voertuig dood. Motief onbekend Die bloedkolle op die grondpad was Dinsdokter buite Tulbagh vermoor is. Vier Die motief vir die moord is nog onbekend. dag net ‘n stille getuienis van die wrede aanverdagtes is later vasgetrek. Dr. Roelof Botha (59) is Maandag 1 Junie wreed vermoor op die Schalkenbosch grondpad, ongeveer 2 kilometer buite Tulbagh. Die polisie is omstreeks 18:45 na die toneel ontbied nadat ‘n inwoner en sakeman van die dorp op die moordtoneel afgekom het. Volgens die polisie het dr. Botha gaan kleiduif skiet by sy wildkamp met sebras in. Toe hy klaar geskiet het, het hy die hek agter hom gesluit. Hy is kort daarna oorval by sy Toyota Landcruiser voertuig en meer as agt keer met ‘n skerp voorwerp, vermoe-
val op hom. Arrestasies Verskillende polisie-eenhede soos forensies en die honde-eenheid is ontbied en het later saam met plaaslike speurders en polisielede talle leidrade opgevolg. Vier verdagtes tussen 17 en 31 jaar oud is Dinsdag op Tulbagh vasgetrek. Die polisie het dr. Botha se gesteelde horlosie by een van die verdagtes gekry. Die haelgeweer is na die moord naby die moordtoneel in bosse versteek. Een van die verdagtes het later die polisie gaan wys waar die wapen versteek is.
087 095 3617 sales@jptek.co.za www.jptek.africa
Be Covid ready with the Non-Contact Infrared Thermometer
R1 650 incl. VAT per unit
IN STOCK. AVAILABLE WHILE STOCK LAST
INTEGRATED TECHNOLOGY SOLUTIONS
Dr. Botha het kort voor sy dood omstreeks 17:55 ‘n oproep na ‘n vriend gemaak dat hy rondloper honde in sy wildkamp opgemerk het. Volgens die polisie is gerugte onwaar dat hy op die honde geskiet of doodgeskiet het. Dr. Botha het vir meer as 10 jaar ‘n praktyk in Piet Retiefstraat op die dorp bedryf. Na sy dood het medelye op sosiale media ingestroom. Dr. Botha word oorleef deur sy vrou, Lorette en ‘n dogter, Loré. Sy dogter het na die moord ook ‘n roerende huldeblyk op Facebook geplaas. Geen begrafnisreëllings was teen druktyd beskikbaar nie.
VERMOOR. Dr. Roelof Botha (59).