Witzenberg Herald Vol.23 no.22 (Online Weergawe)

Page 1

WH Herald Witzenberg

Volume 23 no. 22

R7.00

Friday, June 12, 2020

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 11 Junie

Vrydag 12 Junie

Saterdag 13 Junie

2° 11°

4° 7°

Sondag 14 Junie

3° 15°

4° 15°

*Choose your flavours:

☎ (023) 312-1916

Ceres Koekedouw dam

Download our App and

46%

FREE DELIVERY* For orders of R79 + more, within a 3km radius from Ceres

SEASONAL VEG Mushroom, green pepper, sweet bell pepper SPICY CHICKEN Chicken, Mexican sauce SWEET & SOUR RIB Spare rib, sweet & sour sauce

ON THE TRIPLE FEAST 299 90 Choose 3 large pizza flavours*, 2 sides & a 2L Coke ON THE DOUBLE FEAST 239 90 Choose 2 large pizza flavours*, 2 sides & a 2L Coke

Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar

Lesing: 2020/06/10

Telephone: (023) 316-2021

BBQ BACON Bacon, BBQ Sauce CREAMY CHICKEN Chicken, Debonairs sauce PEPPERONI & OLIVE Pepperoni, green pepper, olives

Fax: (023) 316-2023

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Moord skok dorp

AIDEN Abels (27).

Net een verdagte wil aansoek doen vir borgtog JUSTIN Adonis (30).

ANDREW Gouws (30).

VIER mense wat verdink word van die moord op ‘n Tulbagh dokter, het Dinsdag 9 Junie weer in die Tulbagh landdroshof verskyn. Die verdagtes het aansoek gedoen vir regshulp. Net een van die verdagtes, die minderjarige meisie, het aangedui sy wil aansoek doen vir borgtog. Die drie mans, het gesê hulle gaan nie nou om borgtog aansoek doen nie. INLAS: Dr. Roelof Botha (59). * Lees berig op bladsy 3. FOTOS van verdagtes verskaf deur Netwerk24 en Jaco Marais.

Kom kry jou “Count on Card” in die winkel

YOU CAN ORDER AT: FOWLERS: (023) 004-1032 WHATSAPP: 060-794-4337 27 Voortrekker Street, Ceres

MENU

PIZZA MENU

ALL MAIN MEALS SERVED WITH A SIDE OF FOWLERS FAMOUS HAND CUT CHIPS OR BUTTERNUT AND CREAMY SPINACH

*AVO SUBJECT TO AVAILABILITY

10% Delivery fee added Orders from 12:00 - 18:30 Payment options: Zapper / Card / EFT Aflewering: Ceres en Bella Vista

Promosie geldig 10 - 24 Junie 2020

SUSHI BESTELLINGS VIR AFLEWERING!

BESTELLINGS: Dinsdae voor 18:00 AFLEWERINGS: Woensdae 15:00 - 17:00

OK MINIMARK CERES 44 VOS STREET (023) 316-1571

BUSINESS HOURS: Monday - Sunday 07:00 - 21:00


2

WITZENBERG HERALD

WAPD het hulp nodig WITZENBERG APD vra inwoners en sakelui om meer bewus te wees van die omstandighede van gestremdes en hul families in die Witzenbergstreek. Gestremdes vind tans geen baat of verligting wanneer dit kom by aflewering van kospakkies nie. WAPD het al voor die COVID-19 krisis finansieël gesukkel. Een van die bewusmakingsaksie wat geloods is, was om ‘n halfmarathon om Ceres te hardloop. Hennie Moses, ‘n afgetrede onderwyser en voorsitter van Witzenberg APD, het op Saterdag 23 Mei tussen 06:00 en 09:00 die 42.2 km afgelê om fondse in te samel. Daar word gepoog om die gemeenskap se aandag op die gestremdes (meer as 400 in die streek) te fokus en om sakelui, kerke en inwoners te vra om meer betrokke te raak by APD. Behoeftes Die grootste behoeftes is kos vir gesinne met gestremde afhanklikes, doeke vir volwassenes en los werkies of vaardighede om werklose jeug mee besig te hou. Skenkings Die gemeenskap kan kospakkies skenk aan WAPD en dit by hul kantoor aflewer. Vir diegene wat kan help met donansies - kan dit by Witzenberg APD se ABSA, tjekrekening 407-3055-454 in betaal. Vir enige navrae of borgskappe, kan Hennie by 078-052-4260 geskakel word of Jody by Witzenberg APD by (023) 312-3935.

Friday, June 12, 2020

HMK kry maskers DIE Momentum Medical Scheme Tankwa Trek Biogen bergfietswedren word jaarliks in die Koue Bokkeveld aangebied. Elke jaar ploeg Dryland Event Management (organiseerders) iets terug in die gemeenskap. Vanjaar is daar, in samewerking met die grondeienaars van die area waar die wedren plaasvind en First Ascent (amptelike klereborg), besluit om maskers aan Huis Maudie Kriel se inwoners en personeel te skenk. Die maskers is Maandag 8 Junie oorhandig. Hier oorhandig Ernst van Dyk (heel links) en Gielie Geldenhuys (heel regs) die maskers aan die personeel.

BLUE Falcon van Gouda Windplaas het vandag Maandag 8 Junie maskers aan die graad 12 en 7 leerders van Waveren geskenk. VLNR: Gavin Buttress (voorsitter van die beheerliggaam), Andelene Michaels (skoolhoof), Johannes Thomas (verteenwoordiger van Blue Falcon Windplaas) en Clive Couter (tesourier van beheerliggaam).

Hierdie uitdagende geleentheid het by Graaff Fruit Hoofkantoor in Prince Alfred Hamlet ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.

REKENMEESTER Vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • Voltooide klerkskap • Bewese ondervinding van prosessering en rekonsiliasie van krediteure • Kennis van Exact en Excel • Moet onder druk kan werk en keerdatums haal • Vriendelik met goeie menseverhoudinge. Take sluit in: • Prosessering en rekonsiliasie van krediteure • Pakmateriaal • Voorraadverwerking • Ander administratiewe take. Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket. E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 19 Junie 2020 Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Agter elke klein besigheid, is daar ‘n gesin.

6 WAYS TO SUPPORT SMALL BUSINESSES WRITE A POSITIVE REVIEW TELL FRIENDS AND FAMILY FOLLOW THEM ON SOCIAL MEDIA ENGAGE WITH THEIR POSTS GIVE THEM A SHOUT OUT SIGN UP FOR THEIR NEWSLETTER

TOTAL

NDULI primary school gaan die afgelope paar dae deur ‘n moeilike tyd en almal is bekommerd oor die impak van COVID-19. Tans is daar ook 20 onderwysers wat in selfisolasie is en ses met onderliggende simptome is huistoe gestuur. Hier is die vriendelike waarnemende skoolhoof, mev. Felicia Lethunya, afgeneem wat die skool deur die moeilike tyd moet lei. Sy neem sedert 2019 waar nadat die vorige skoolhoof dood is.

R0.00 R0.00 R0.00 R0.00 R0.00 R0.00

R0.00

******************************

KOOP PLAASLIK

DELICIOUS rugbyklub het Woensdag 5 Junie weer hul sopkombuis aangebied. Die klub bedank John Schuurman, Juliana Jacobs, Aubrene Sampson, Sony Fredericks en Niesie van Morrisdale primêr. Dankie ook aan die Manus-familie wat hul woning beskikbaar gestel vir die uitdeel van die kos.


WITZENBERG HERALD

3

Friday, June 12, 2020

Moordverdagtes in aanhouding DIE vier mense wat verdink word van die moord op ‘n Tulbagh dokter, het Dinsdag 9 Junie weer in die Tulbagh landdroshof verskyn. Die verdagtes het aansoek gedoen vir regshulp en Chris Byleveld gaan hulle verteenwoordig. Net een van die verdagtes, die minderjarige meisie, het aangedui sy wil aansoek doen vir borgtog. Die drie mans het gesê hulle gaan nie nou om borgtog aansoek doen nie. Verder gaan die saak na die nasionale vervolgingsgesag (NVG) verwys word om te besluit of die saak in die streekhof of hooggeregshof aangehoor gaan word. Ondersoek Die polisie het sedert 1 Junie talle leidrade opgevolg nadat dr. Roelof Botha (59) van Tulbagh wreed vermoor is op die Schalkenbosch grondpad, ongeveer 3 kilometer buite Tulbagh. Die polisie is omstreeks 18:45 na die toneel ontbied nadat ‘n inwoner en sakeman van die dorp op die moordtoneel afgekom het. Volgens inligting het dr. Botha gaan kleiduif skiet by sy wildkamp. Toe hy klaar geskiet het, het hy die hek agter hom gesluit. Hy is kort daarna oorval by sy Toyota Landcruiser voertuig en meer as agt keer met ‘n mes gesteek. Dr. Botha is op die toneel langs sy voertuig dood. Die moordwapen, ‘n mes, is op die toneel gevind. Arrestasies Verskillende polisie-eenhede is ontbied en het saam met plaaslike speurders en polisielede talle leidrade opgevolg. Goeie polisiewerk het daartoe gelei dat vier verdagtes, Aiden Abels (27), Andrew Gouws (30) en Justin Adonis (30) en ‘n 17-jarige

meisie, skaars 2 kilometer van die moordtoneel vasgetrek is in die Witzenville woonbuurt. Die polisie het later dr. Botha se gesteelde horlosie by een van die verdagtes gekry. Die haelgeweer is na die moord naby die moordtoneel in bosse versteek. Een van die verdagtes het die polisie gaan wys waar die wapen versteek is. ‘n Klag van moord word ondersoek maar ‘n klag van roof met verswarende omstandighede kan met ‘n volgende verskyning bygevoeg word. Die saak teen Abels, Gouws en Adonis is na 28 Julie uitgestel. Die saak teen die 17jarige is na 24 Junie uitgestel vir ‘n borgaansoek. Sy bly steeds in Huis Vredelus, ‘n jeugsentrum vir meisies in Elsiesrivier totdat sy 18 word in Oktober. Daarna sal sy na ‘n korrektiewesentrum verskuif word. Die motief vir die moord is nog onbekend maar roof word nie uitgesluit nie. Dr. Botha het wel kort voor sy dood ‘n oproep na ‘n vriend gemaak dat hy rondloper honde in sy sebra wildkamp opgemerk het. Die polisie het vroeër gerugte ontken dat dr. Botha op dié honde geskiet of doodgeskiet het. Begrafnis Dr. Botha het vir jare ‘n praktyk in Piet Retiefstraat op die dorp bedryf. Sedert sy dood het medelye en boodskappe van bemoediging op sosiale media ingestroom. Dr. Botha word oorleef deur sy vrou, Lorette en ‘n dogter, Loré. Vrydag 5 Junie is ‘n gedenkdiens vir hom gehou. Weens die COVID-19 regulasies kon talle inwoners dit nie bywoon nie en het hulle langs strate gestaan en later blomme voor die praktyk gaan neersit.

DIE Witzenberg munisipaliteit het Maandag 8 Junie drie ontsmettingstonnels in ontvangs geneem. Die drie tonnels word deur Santam en Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit geborg en sal help op die COVID-19 se verspreiding te bekamp. Die drie eenhede is by die munisipalegebou in Voortrekkerstraat aangebring asook by die verkeersdepartement en die Thusongsentrum by Bella Vista. VLNR: Ian Newton (eienaar en vervaardiger van Fire 24/7), David Nasson (Witzenberg munisipale bestuurder), rdl. Theo Godden (speaker), rdl. Hennie Smit, André Raubenheimer (waarnemende finansiële direkteur), rdl. Karriem Adams (onderburgemeester), Annelize Lamprecht-Vertue (brandweerhoof) en Emma Chapman (rampbestuur intern).

Diefstalsaak uitgestel ‘n SLAGHUIS werknemer op Ceres het weer in die landdroshof verskyn op klagtes van diefstal. Elzaan Mouton van Ceres het Donderdag 4 Junie op twee klagtes van diefstal verskyn ter waarde van meer as R20 000. Verdere klagtes sal later bygevoeg word maar die vermoede is dat sy meer as R100 000 gesteel het by Britos op Ceres. Mouton het blykbaar ‘n toesighouer se wagwoord gememoriseer en toe fiktiewe krediete toegestaan op vleisprodukte. Die voorvalle het tussen November 2019 en begin Maart plaasgevind. Uitstel Die saak is tot 15 April uitgestel vir verdere ondersoek. Mouton is op borg van R500 vrygelaat.

Pa en seun sterf kort na mekaar

INWONERS het verlede Vrydag tydens die gedenkdiens vir dr. Roelof Botha (59), blomme buite die praktyk in Piet Retiefstraat se hek neergesit. FOTO: Facebook

‘n DUBBELE slag het ‘n Tulbagh-familie getref nadat 'n inwoner en sy seun op dieselfde dag gesterf het. ‘n Kelner van die dorp, Cassius Louw (34) is Saterdagaand 6 Junie dood ure nadat hy gehoor het sy pa, Casper (58), is dood. Casper Apollis het in April vanjaar ‘n beroerte gehad waarna hy verlam is. Hy is in die Tygerberg hospitaal behandel maar is later op Tulbagh deur Everyhelda, versorg. Cassius het ure later, vermoedelik weens skok, in sy ma, Everyhelda Smith, se arms gesterf. Cassius was ‘n kelner en sjef en het nog onlangs sy assistent-sjef kursus voltooi. Hy het ondermeer by verskeie restaurante op die dorp gewerk. Ten tye van sy dood het hy by Readers restaurant gewerk. Casper, ‘n oudweermaglid, laat drie broers Riaan, André en Herald agter. Cassius laat sy ma asook Gerrit Smith (sy stiefpa), twee susters en twee broers agter. ‘n Diens word Saterdag 13 Junie vir Casper gehou terwyl ‘n diens vir Cassius beplan word op Sondag 14 Junie.

LOCKDOWN OPERATIONAL NOTICE

CASPER Apollis (58).

CASSIUS Louw (34).

Non-Contact Infrared Thermometer

We are a registered essential service and are still performing maintenance services. PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG 087 095 3617

087 095 361 7

info@jptek.co.za www.jptek.africa

sales@jptek.co.za

www.jptek.africa

R1 650 incl. VAT per unit

IN STOCK. AVAILABLE WHILE STOCK LAST

INTEGRATED TECHNOLOGY SOLUTIONS


4

WITZENBERG HERALD

Friday, June 12, 2020

Man doodgeskiet, drie verdagtes met wapens vasgetrek DIE polisie het verlede Woendag ‘n misdaadsvoorkomingsoperasie op Ceres uitgevoer na die onlangse taxiverwante skietvoorvalle op die dorp. Die optrede deur die teenbende-eenheid en plaaslike speurders en polisielede, het gelei tot die arrestasie van drie verdagtes en drie vuurwapens is teruggevind. Die misdaadvoorkomingsoperasie kom nadat een persoon doodgeskiet en drie ander gewond is tussen 1 en 3 Junie in skietvoorvalle wat met taxigeweld verbind word. In die eerste voorval op 1 Junie is ‘n man omstreeks 22:20 in Eluxolwenistraat in die kop geskiet. Volgens voorlopige inligting het inwoners daar naby ses skote gehoor. Daar is een patroondoppie op die toneel gekry. Niemand is nog in verband met die moord in hegtenis geneem nie. Op 2 Junie omstreeks 07:01 het ‘n man tussen die huise in Nduli geloop toe ‘n onbekende man met ‘n klapmus op hom groet. Die man met die klapmus het ‘n vuurwapen uitgepluk en een skoot afgevuur voordat hy gevlug het. Hy is nie gewond nie. Op 3 Junie is nog twee mense gewond. Die beseerdes het omstreeks 00:08 gelê en slaap. Hulle het wakker geword van ‘n geklop voordat iemand die voordeur oopgeskop het. Die vrou is in die maag gewond en die man in sy been. Drie patroondoppies is op die toneel gevind. Die vrou word tans in Tygerberg hospitaal se hoësorgafdeling behandel. Die man is Maandag 8 Junie uit ‘n hospitaal in Worcester ontslaan. In ‘n onverwante voorval is ‘n man laat Woensdagaand doodgeskiet.

Geen bewyse kon nog gevind word wat hom met enige taxigeweld verbind nie. Samesprekings nodig Die departement van vervoer en publieke werke het in ‘n persverklaring gereageer oor die toenemende voorvalle van taxigeweld in die Wes-Kaap. Die departement het verlede week weer met rolspelers vergader om oplossings te soek en gevra dat onderskeie taxiverenigings met mekaar moet praat. Sedert Januarie 2020 was daar 25 moorde wat verband hou met taxigeweld en 11 klagtes van poging tot moord. Die sake is ondermeer in die Paarl, Delft, Ceres en Nyanga aangemeld.

DIE polisie het verlede Woendag ‘n misdaadvoorkomingsoperasie op Ceres uitgevoer na die onlangse taxiverwante skietvoorvalle op die dorp. Die optrede het gelei tot die arrestasie van drie verdagtes en drie vuurwapens is teruggevind. Hier is een van die wapens waarop polisie beslag gelê het.

DIE Witzenberg munisipaliteit was ‘n maand gelede een van die brandpunte buite Kaapstad maar te danke aan talle ingrypings en die goeie samewerking tussen rolspelers en die Wes-Kaap en nasionale gesondheidsdepartemente, lyk die prentjie tans baie beter. (Grafiek Woensdag 10 Junie).

Dinge lyk al beter vir Witzenberg DIE Witzenberg munisipaliteit was ‘n maand gelede een van die brandpunte buite Kaapstad maar te danke aan talle ingrypings en die goeie samewerking tussen rolspelers en die Wes-Kaap en nasionale gesondheidsdepartemente, lyk die prentjie tans baie beter. Die nasionale minister van gesondheid, dr. Mkhize, het tydens verlede week se oorsigbesoek aan Ceres hospitaal gesê dat indien die streek hul reaksieplan voortsit, die streek sy status as brandpunt kan verloor. As deel van die Wes-Kaap se gesondheidsinisiataiewe om so gou as moontlik mense met COVID-19 op te spoor, het gesondheidswerkers in die Kaapse Wynland sedert 6 April meer as 151 250 mense gesif en 420 van hulle verwys vir toetsing. Teen Maandag 8 Junie was daar 2 445 mense in die distrik wie COVID-19 onderlede het en 1 161 mense wat reeds daarvan herstel het. Statistieke Teen Woensdag 10 Junie was daar 343 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 267 herstel met 66 aktiewe gevalle wat nog gesond moet word. Tien COVID-19 sterfgevalle is sedert 1 Maart in die Witzenbergstreek aangemeld. Die laaste persoon wat gesterf het was van P.A. Hamlet. Daar is nog 28 mense in Dennebos in kwarantyn waarvan party nog vir hul toetsuitslae wag. Drie munisipale areas het nou meer positiewe gevalle as Witzenberg. Drakenstein se syfer is tans 1212, Breedevallei 577 en Stellenbosch met 441 gevalle het ook nou die Witzenbergstreek verbygesteek. 52 sterfgevalle is in die drie munisipaliteite aangeteken. Positiewe gevalle wat die meeste in dorpe en woonbuurte voorkom: Nduli (120), Bella Vista (54), Ceres (44), Tulbagh (29), Wolseley

(28), Warmbokveld KD (23), P.A. Hamlet (31), Koue Bokkeveld plase (3), Dwarsrivier KD (2), Op-die-Berg (1)en 8 gevalle wat buite Witzenberg. Ceres en P.A. Hamlet het nog 16 aktiewe gevalle en Nduli 12 gevalle. Die sterftes in die Wes-Kaap is nou 851, daar is 33892 positiewe gevalle en 20791 het volkome herstel. 220 Pasiënte is in ICU. Nog positiewe gevalle aangemeld Behalwe vir twee Ceres hospitaal personeellede wat positief vir COVID-19 getoets het, het een polisielid by Ceres GKS positief getoets en twee personeellede is in selfisolasie. Die kantore in Voortrekkerstraat is tydelik gesluit sodat dit ontsmet kon word. ‘n Mans onderwyser by Nduli Primary school is tans in ‘n ernstige toestand in Worcester Mediclinic nadat hy ‘n ruk gelede positief getoets het vir COVID-19. Tans is daar ook 20 onderwysers van Nduli Primary school wat in selfisolasie is en ses met onderliggende simptome is huistoe gestuur. Die skool het ‘n 100% bywoning en het nou vyf graad 7 klasse met 20 leerders in elke klas. Die skool is intussen ontsmet en hul kindervoedingsprogram word voortgesit met die hulp van die ouers. Verlede week was die bywoning by skole in die Witzenbergstreek rondom 90% maar die week het dit bietjie afgeneem na 80%. Openbare vervoer Die Wes-Kaap departement van vervoer was die week bekommerd oor minibus taxis in die provinsie wat nie gehoor gee aan COVID-19 maatreëls nie en passasiers se lewens in gevaar stel. ‘n Minibus wat 16 mense vervoer mag nou net 10 mense, wat die bestuurder en agterryer insluit, vervoer. Ook op Ceres was daar minibus taxis waarvan die bestuurder en agterryer nie maskers dra nie. Inwoners kan dit anoniem aanmeld by *134*234#.

Hospitaalkombuis word tydelik gesluit DIE Ceres hospitaal se kombuis is verlede week tydelik gesluit nadat een van die hospitaalpersoneel positief vir COVID-19 getoets het. Die departement van arbeid het ook op Vrydag 5 Junie besoek afgelê by hospitaal. Volgens ‘n woordvoerder van die departement gesondheid is die kombuis as voorsorgmaatreël gesluit vir ontsmetting nadat ’n personeellid positief getoets het vir COVID-19. Vir die veiligheid van personeel en kliënte is daar maatreëls wat in plek is en gevolg word om te verseker dat dienste met veiligheid gelewer kan word. As deel hiervan kan ’n gesondheidsfasiliteit vir ’n kort tydperk gedeeltelik of in geheel gesluit word vir ontsmetting. Personeel wie in nabye kontak was met ’n positiewe persoon gaan geskakel word vir ’n siftingsproses. Hulle sal daarna getoets word afhangend van hul risikoprofiel. Wanneer iemand getoets is, moet die persoon tuis in afsondering wees totdat hulle met veiligheid kan terugkeer

werk toe. Terwyl die kombuis ontsmet word, is alternatiewe reëlings getref sodat pasiënte steeds maaltye kon kry. Die ontsmettingsproses is voltooi en die kombuis was Saterdag 6 Junie weer oop. Twee gevalle aangemeld ‘n Woordvoerder van die departement gesondheid het Maandag 8 Junie bevestig twee personeellede tans positief vir COVID19 is. Elf personeellede het al van COVID-19 herstel. Toename weens alkohol Dit is nou bietjie meer as ‘n week vandat die alkoholverbod wat in vlak 5 en 4 gegeld het, gelig is. Die departement van gesondheid het reeds in die eerste paar dae dramatiese styging in trauma misdade ervaar. Ook by Ceres hospitaal was daar ‘n verhoging in pasiënte wat in ongevalle behandel is. ‘n Beroep word op inwoners gedoen om verantwoordelik op te tree wanneer hulle alkohol gebruik.


WITZENBERG HERALD

Friday, June 12, 2020

Moordsaak teen Petoors uitgestel

5

DIE moord- en verkragtingsaak van ‘n veroordeelde verkragter is verlede week in absentia op Tulbagh uitgestel. Jakobus Petoors (53), word aangekla van ontvoering, moord en verkragting van die 8jarige Reagan Gertse. Reagan is verwurg en vermoedelik verkrag. Uitstaande DNS-verslae en ‘n uitkenningsparade wat nog gehou moet word, is die twee hoofredes waarom die saak teen Petoors uitgestel is. Petoors wat ten tye van die voorval uit was op parool se parool is kort na dié moord ingetrek en moet hy sy vonnis nou klaar uitdien tot Julie 2024. Agtergrond Gertse het die betrokke Saterdagoggend omstreeks 11:00 vir sy ma, Louisa Gertse, gesê dat hy by vriende gaan speel. Sy het omstreeks 20:00 begin bekommerd raak toe Reagan nog nie by die huis is nie.

Sy het sy stiefpa, Ricardo Davids, gevra om saam met familie en inwoners, na hom te gaan soek. Hulle het deurnag gesoek maar hom nie gekry nie. Sondagoggend om 07:27 het hulle hom as vermis aangemeld. Die polisie het onmiddelik ‘n groot soektog geloods en twee minderjarige getuies opgespoor wat die slagoffer vroeër saam met die verdagte gesien stap het. Petoors is kort hierna deur die polisie in Chris Hani woongebied in hegtenis geneem, skaars ‘n paar huise vanwaar Reagan saam met sy familie gewoon het. Die stasieweg-omgewing agter die Rhodes inmaakfabriek op die dorp, is gefynkam waarna die liggaam in digte bosse by ‘n rivier gevind is. Paroolagtergrond In ‘n rare stap het die provinsiale departement van korrektiewe dienste op navrae gereageer en inligting oor die verdagte, Jakob Pe-

DIE P.A. Hamlet speurders is op soek na Lufra Seroot. Hy word gesoek weens die diefstal van ‘n selfoon op 7 April by Hamlet Hotel. Seroot was voorheen woonagtig in Suikerbossiestraat, Bella Vista. Hy bevind hom elders in die Witzenbergstreek. Indien enige een kan help, kan hulle s/sers. Appollis skakel by (023) 313-3133.

DIE inwoners en bestuur van Hamlet Selfsorg bedank die Shoprite groep asook Phillip en sy personeel van USave P.A.Hamlet wat mobiele winkel tot by hul voordeur gebring het. Alle bejaardes in ouetehuis mag nie uitgaan nie en is al vir meer as 70 dae ingeperk om bejaardes en hul gesondheid te beskerm teen COVID-19.

toors, bekendgemaak. Volgens die inligting is Petoors op 24 Julie 2012 in die Paarl streekhof tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van ‘n 4jarige seuntjie. Hy is ‘n verdere 3 jaar gevangenisstraf opgelê vir aanranding. Beide vonnisse moet samelopend uitgedien word. Petoors se parool is na net meer as 7 jaar agter tralies op 4 November 2019 goedgekeur. Volgens provinsiale departement van korrektiewe dienste het hy verskeie programme in Voorberg voltooi en hy is kort hierna vrygelaat. Hy het toe by sy broer gaan bly wat naby die slagoffer woon. Die seuntjie het gereeld daar gekom. Petoors se broer is in ‘n verhouding met die slagoffer se ouma. Saak uitstel Die saak is uitgestel na 18 Augustus.

VERMOOR. Die 8-jarige Reagan Gertse.


6

WITZENBERG HERALD

classifieds

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Skakel

082-859-2300

Samuel Carelse

Lyndel Lorraine Titus 1950/04/14 - 2020/06/09

Privaat Verassingsdiens: Vrydag 12 Junie 2020

Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

CERES NICO

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Aubrey Lintnaar 1959/05/08 - 2020/06/06 Privaat begrafnis: Vry. 12 Junie 2020

Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Graf Graf: Bella Vista

CERES NICO

1950/06/14 - 2019/07/01 Happy Birthday in Heaven . Not a day goes by that you aren’t thought of and celebrated. We will always love you, sweetheart. Forever, forever in our hearts. From your wife, children and grandchildren

Lizaan Sinobia Swartz

1987/06/10 - 2020/05/21 Dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons. Die seer lê nog vlak in ons harte want jy is so skielik weg. Ons mis jou so baie, maar koester die mooi herinneringe. Jy sal altyd voortleef in ons harte. Rus in Vrede. Van jou man en seuns

Lizaan Sinobia Swartz

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

1987/06/10 - 2020/05/21

Hendriena Louw 1965/04/02 - 2020/06/09 Privaat begrafnis: Son. 14 Junie 2020

Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Graf Graf: Bella Vista

CERES NICO

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Marais Bailey

Dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons, Lizaan. Die seer lê nog baie vlak. Daar waar jy is, is geen trane maar blydskap. Ons mis jou so baie en sal jou vir altyd lief hê en onthou, Anta. Van Gertruida, Harry en kinders

In geen pen is daar genoeg ink om te beskryf wat ons voel of dink. In jou vreugde het ons probeer streef, maar in ons harte sal jy bly voortleef. Ons Pa, slaap saggies en slaap soet.

Van Patrick, Marlon, Arlene, Ugh-Marie, Liezel en kleinkinders

082-399-4068 Services: sell, install & repair ✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators

Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors. Number ONE in quality service

Contact Julius

083-388-2491

SUPPLY AND INSTALL TAYLOR BLINDS AND SHUTTERS

Maama Baraka

SPECIALISES IN FRAMING ART, CERTIFICATES AND MIRRORS

STEFAN STEYN 083-227-6476 Gold Medal Carpet Care

Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:

Mari Blom 084-212-3020

SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voer tuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings

SELECT LAUNDRY

☎ (023) 316-1201 082-821-3610

Joubertstr. 16, Ceres •Wasgoed van die publiek en besighede kan teen baie billike pryse hier gewas, gedroog en gestryk word. •Bring wasgoed ook in vir nét droog of stryk. Ons voldoen aan u versoek

PROF PRINS

Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend. Besigtiging Besigtiging: Vygiestraat 4, Wolseley Diens gelei deur Pastoor Legolie

Delayed work by other healers for free, claim your pension or provident fund within 3 weeks. Magic wallet, relationships and pregnancy.

AND FRAMES

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick Bondels koeran082-804-4550. te @ R15 per bondel rek S15 w.t.o vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021 w.t.o.

1956/03/19 - 2020/06/03 Privaat begrafnis: Son. 14 Junie 2020

Finances and money in account, lotto and powerball, goodluck oil for horse betting and casino, money within 24 hours.

Hy het gekom om jou te red van jou stres, huweliksprobleme en vele meer. Werk jy maar sien nie jou geld nie? Dink jy om af te tree by jou werk? Probeer prof Prins. Hy sal alle onvoltooide werk kla maak soos badluck, huis skoonmaak, hofsake, besigheids hupstoot en baie meer.

Skakel hom vandag

083-885-8142

Jou oplossing is hier Liefdes spel/palmlesing ....................... R200 00 Geld in rekening in uur ....................... R150 00 Skrap lenings ... R150 00 Wen Lotto/Powerball ....................... R220 00 Voorsorg-/pensioenfonds vertraging ........ R200 00 Wen hof-/egskeidingsake ....................... R199 90 Werkpromosie .... R200 00 Skoonmaak en beskerming van huis ........... R200 00 Geluksolie/towering ....................... R300 00 Pensioners pay after job is done. Skakel or whatsapp 071-707-2066 Change your life with

MAAMA BONGO

I can help with: • Clear all debts and loans quickly • Get rich with magic wallet and magic ring for life • Get your money in account or house using special powers • Chamka oil for gambling casino and lotto • Bring back lost lover using a mirror • Stop man or woman from cheating • Makes your lover do whatever you say and need • Tandana Mapo for winning tenders/contracts

Remember you suffer alone

Call Maama Bongo on 063-415-4612 Whatsapp on 078-284-2054 Now in Witzenberg-area

NOTICE

Nandipha Njengabantu or any person known to her, last seen in the Wolseley/Ceres area. Please contact the social worker Marietjie Bezuidenhout on 0823398988 regarding a female baby born on 19/05/2020 in Ceres hospital.

PLANT AND TOOL HIRE

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

Soek motors en bakkies om te koop. Aandag! Aandag! Dadelik kontant. Ons doen ook bankaflosse. Skakel 079-379-2898. c/s CX33 12/6

Johan Beelders 082-492-7745 Christiaan 079-177-2490 ☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83

INSLAAP HUISHULP PAARL

Inslaap volwasse persoon vir ‘n klein familie

Vereistes: • Netjiese persoon met goeie waardes. • Goed wees in huis skoonmaak, wasgoed was en stryk. • Bereid wees om af en toe te kook. Sal elke 2 de naweek af wees

Salaris onderhandelbaar Skakel 082-559-4644

DONKERBOS LANDGOED Beskik oor die volgende pos:

DRYWER

Vereistes: • Kode 14 • Geldige PDP • Sober gewoontes Stuur CV na: elmarie@donkerbos.co.za Navrae: Martin van Niekerk 083-652-1572 Sluitingsdatum: 26 Junie 2020

DONKERBOS LANDGOED Beskik oor die volgende pos:

WERKTUIGKUNDIGE

Vereistes: •Ervaring in herstel van trekkers, landbou implemente en vragmotors • Prestasiegedrewe wees • Beskik oor goeie menseverhoudings • Sober gewoontes • Vermoë om afhanklik te werk

Stuur CV na:

elmarie@donkerbos.co.za

Navrae:

Martin van Niekerk 083-652-1572

Sluitingsdatum: 26 Junie 2020

Jes. 53:5 “Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons Evangelis genesing gekom.”

Jacobs

Landswye Meubelvervoer. Gereelde vragte na TVL. Deelvragte beskikbaar. Persoonlik betrokke by elke verhuising. Verpakking van breekware. Kartonne en verpakkingsmateriaal, veilige stoorruimte, lang en korttermyn. Tel: (023) 347-4092 Faks: (023) 3428629 of www.trek stoor.co.za Kwotasies (Farrel). rek M44 w.t.o.

Friday, June 12, 2020

Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies Witzenberg Herald het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asb. kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur ‘n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. Witzenberg Herald aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie

Disclaimer at quackery advertisements

Witzenberg Herald have not verified wether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser’s credentials. Witzenberg Herald do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised

Hierdie uitdagende geleentheid het by Graaff Fruit Hoofkantoor in Prince Alfred Hamlet ontstaan. Dit is ‘n permanente aanstelling, onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk.

REKENMEESTER Vereistes: • Toepaslike tersiêre kwalifikasie • Voltooide klerkskap • Bewese ondervinding van prosessering en rekonsiliasie van krediteure • Kennis van Exact en Excel • Moet onder druk kan werk en keerdatums haal • Vriendelik met goeie menseverhoudinge. Take sluit in: • Prosessering en rekonsiliasie van krediteure • Pakmateriaal • Voorraadverwerking • Ander administratiewe take. Die Maatskappy bied aangename werksomstandighede en ‘n mededingende vergoedingspakket. E-pos ‘n volledige CV so spoedig moontlik aan: recruitment@graaff-fruit.com Sluitingsdatum vir aansoeke: 19 Junie 2020 Indien u nie binne 21 dae na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.


WITZENBERG HERALD

7

Friday, June 12, 2020

Eredienste in COVID-19-Tyd DEUR ds. Pierre Marais DIE meeste kerke was die afgelope Sondag, 7 Junie reeds 12 Sondae gesluit.

Dit is uiteraard vir gemeentes ‘n geweldige groot verlies. Gelukkig lewe ons in ‘n tegnologiese tyd waar boodskappe d.m.v selfone en rekenaars uitgestuur kan word en ons is almal baie dankbaar daarvoor. Maar geen TVdiens kan regtig die fisiese koinonia-ervaring van ‘n inliggaam-byeenkoms vervang nie. Vanaf Juniemaand sou kerke weer kon begin om openbare eredienste te hou, maar met die beperking van slegs 50 mense per lokaal. Dit het besluitnemers opnuut laat kopkrap.

NG Moedergemeente op Ceres.

Sake wat in gedagte geneem moet word is: ● ‘n Taakspan moet saamgestel word wat moet help met alle nodige voorbereidings vir die lokaal. Hierdie taakspan kan ook help met die ontvangs van kerkgangers, die inskryf van name in ‘n register en die neem van elke persoon se koors. Hulle moet ook toesien dat die korrekte afstande tussen lidmate behou word. ● Daar mag slegs 50 mense die diens bywoon. Die kerk se ampsdraers is hierby ingesluit. ● Groot gemeentes moet dus ‘n stelsel ontwikkel waar hulle kan toesien dat slegs 50 die diens sal bywoon. Sommige doen indeling en uitnodigings op grond van wyke, kleingroepe of laat die mense aanlyn bespreek. ● Die lokaal moet voor en na die tyd gesaniteer word. ● Groot gemeentes moet saam met die fisiese erediens (waar slegs 50 teenwoordig kan wees), ook steeds ‘n

manier vind om daardie erediens uit te saai na die res van die lidmate. ● Kerkgangers moet maskers dra en moet ten minste een en ‘n halwe meter uitmekaar sit. Uitsonderings kan getref word vir gesinne en huwelikspare (wat die afstand betref). ● Die kerkgangers mag nie sing nie. Sakramente moet verkieslik ook nie bedien word nie. ● Mense wat oor 60 is of wat ‘n gesondheidsrisiko het, word afgeraai om dienste by te woon. Elkeen moet self besluit Afhangend van die gemeente se samestelling, kan gemeentes elkeen hulle eie besluit neem of hulle wil en kan voldoen aan al die riglyne. Al die voorskrifte en die verwagting dat die pandemie die volgende 2-3 maande van koue winterweer die hoogte sal inskiet voordat dit dalk afplat, maak dat baie kerke eers versigtig is om weer te begin met fisiese dienste. Ceres NG Moedergemeente en Ceresvallei het besluit om nie nou met fisiese dienste te begin nie. Die NG gemeente op P.A. Hamlet het Sondag 7 Junie hul eerste erediens met streng veiligheids maatreëls en die nodige protokol gehou. Daar is besluit om twee eredienste te hou en die boodskap is ook met ‘n stemboodskap en Youtube skakel aan lidmate gestuur. Die gemeente het ook lidmate aangemoedig om by die huise te bly, sodat hulle veilig kan wees. “Dit was vir almal ‘n nuwe ervaring maar heerlik om saam met almal te kon aanbid. Ons is dankbaar dat ons dit kon implementeer en dat ons kan voortgaan met ons eredienste”.

June is National Blood Donor month DURING June the Western Cape Blood Service (WCBS) celebrates National Blood Donor month, with the 14th of June being World Blood Donor Day. During this month WCBS endeavours to raise awareness about the importance of blood donation. The theme for this year’s World Blood Donor Day is: Safe blood saves lives and is underlined by the slogan ‘Give blood and make the world a healthier place’. This campaign calls on people from all over the world to become life-savers by volunteering to donate blood regularly. National Blood Donor month falls within the winter months and this can be a particularly difficult time for blood collection. The WCBS therefore appeals to everyone who fulfils the basic donor criteria to come and donate blood.

There is a significant drop in our O-, B+ and B- blood groups and we are asking donors belonging to these blood groups to urgently donate blood. If you are between the ages of 16 and 75, weigh more than 50kg, are healthy on the day of donation and lead a safe sexual lifestyle you should be able to donate blood. Visit www.wcbs.org.za, call (021) 507-6300 or SMS ‘Blood’ to 33507 to find out where to donate. Safe “WCBS would also like to reassure donors that it remains safe to donate blood and that the safety of our staff and blood donors remain our top priorities. We have implemented additional precautionary measures since the outbreak of COVID-19 and we remain vigilant to ensure ongoing safety at each of our blood donation clinics and at our offices.

WEENS die geweldige impak wat die COVID19 virus op die Witzenberg-gemeenskap het en mense wat nie kos op die tafel het nie oor hulle die afgelope maande geen inkomste ontvang nie, word inwoners nou gevra om te help. Daar is egter groot hongernood in die Ceresomgewing. Drie vroue help tans uit hul eie sak en met donasies van sop en brood om kos aan ongeveer 500 mense te voorsien. Die sopkombuis se mense ondersteun ook nou die vroue. Tans is daar twee groepe in Rooikamp en op P.A. Hamlet. Met die nood wat elke dag toeneem het, het die vroue nie

genoeg middele om in die nood te voorsien nie. Inwoners wat graag vir honger mense wil kos gee, maar nie self fisies kan nie, kan hier help! Bydraes Jy kan produkte skenk of jou donasie EFT na OK wat dié bestanddele by die vroue aflewer”. Stuur net ‘n bewys aan Alba by 083298-3994. Die bankbesonderhede: Vallei Mini Mark, Nedbank tjekrekening, takkode: 198765, rek no: 1190059681 met verwysing: projek Lilly. Vir enige navrae skakel Alba Muller of Christine Basson by 076-033-8505.

Gemeenskap word gevra om te help

PUT YOUR

WHERE

YOUR ♥ IS BUY LOCAL

○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○

○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○

Jumpstart your business

Advertise NOW!


8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

WITZENBERG HERALD

Friday, June 12, 2020

Witzenberg Herald

COVID-19 (3): Ons is oop vir sake! Jou langtermyn betonvennoot

Spoeg gaan jou lopies kos DEUR Tinus van Staden - Netwerk24

PLAASLIKE fietsryers wat in 2021 aan die Cape Epic bergfietsbyeenkoms wil deelneem, sal vinnig moet spring vir die laaste plekke. Daar is net 55 inskrywings beskikbaar. ‘n Inskrywing vir die wedren is altyd gesog maar hierdie soveel te meer nadat die byeenkoms vroeër vanjaar weens COVID-19 gekanselleer is. Nadat die byeenkoms afgelas is, het vanjaar se deelnemers voorkeur gekry om in te skryf. Spanne word tot 499 beperk. Diegene wat voor 15 Junie inskryf en betaal sal 25% afslag kry. Diegene wat nie plek kry sal op ‘n waglys geplaas word. * Die foto is Sondag 7 Junie in Gydopas geneem met die Ceresvallei in die agtergrond.

SPOEG op bal kan jou span lopies kos! Krieketspelers mag vir tyd en wyl nie meer spoeg gebruik om die bal mee blink te poets nie, nadat die Internasionale Krieketraad Dinsdag voorgestelde tydelike reëlveranderinge goedgekeur het. Die IKR se uitvoerende hoofde-komitee het die aanbevelings aanvaar wat voorgelê is met die oog daarop om die verspreiding van die virus op die krieketveld te bekamp. Skeidsregters sal aanvanklik toegeeflik wees as ‘n speler spoeg gebruik om die bal blink te poets. ‘n Span sal daarna ‘n waarskuwing kry en kan twee waarskuwings per kolfbeurt kry. Herhaaldelike gebruik van spoeg sal ‘n span dan 5 straflopies kos. Die bal sal ook skoongemaak word voordat spel kan hervat. Verskeie oud- en huidige spelers het hul kommer uitgespreek oor die moontlikheid dat spoeg as poetsmiddel verbied sal word. Die vrees bestaan dat kolfwerk eenvoudig te maklik sal raak sodra die krieketbal begin verweer. Die IKR het gesê sweet mag steeds gebruik word om swaaibeweging te probeer bewerkstellig. Voorstelle Verskeie ander voorstelle is ook reeds gemaak waaronder die gebruik van ‘n spoeglap of balle wat swaarder aan die een kant weeg. Die Australiese sportgoederevervaardiger, Kookaburra, het ook ‘n balwaks ontwerp om die bal mee blink te vryf. Die IKR het ook ander tussentydse reëls bekendgestel. Spanne sal voortaan ‘n plaasvervanger mag gebruik vir ‘n speler vat COVID-19 simptome tydens ‘n toets toon. Dit geld nie vir eendag- of T20-wedstryde nie. Voortaan sal neutrale skeidsregters ook nie in internasionale wedstryde hoef te staan nie omdat daar onsekerheid is oor reisbeperkings wêreldwyd die beweeglikheid van wedstrydbeamptes gaan beinvloed. * Dit is onduidelik hoe die veranderings plaaslike krieket gaan raak sodra spanne weer sal mag begin speel.

Twee broers hardloop elke dag op Ceres DIE twee Wildschutt-broers en kranige atlete van Ceres kuier sedert die begin van die inperking op die dorp. Beide Adriaan (22) en Nadeel (23) het die afgelope drie jaar in Amerika by die Coastal Carolina Universiteit in Middle Beach gestudeer. Hulle neem aan landlope oor 8 en 10 km deel asook 5 000 en 10 000 meter baanitems. Die broers het op 23 Maart in Suid-Afrika aangekom kort nadat sport in Amerika gekanselleer is en universiteitsklasse aanlyn verskuif is. Adriaan keer binne die volgende paar weke

ADRIAAN en Nadeel Wildschutt.

ADVERTISING SPECIALS FOR JUNE & JULY 2020 Times are tough and budgets tight - that’s exactly why we created these amazing deals! CLASSIFIEDS SPECIAL

¼ PAGE AD SPECIAL

ANY SIZE AD SPECIAL

Book any classified advert for 4 weeks and get 1 FREE ADVERT

Book a quarter page advert and get 1 FREE ADVERT T&C Apply

Book any size advert and get 25% DISCOUNT T&C Apply

Enquiries: erika@witzenbergherald.com

terug na om sy studies in voorsieningsbestuur voort te sit. Nadeel bly agter op Ceres en moet sy laaste vakke aanlyn klaar maak voordat hy begin Augustus sy graad in menslike hulpbronbestuur verwerf. Adriaan het in Januarie 2018 na Amerika verhuis en by Nadeel aangesluit wat reeds vanaf Augustus 2017 daar studeer en hardloop. Die inperking het hul oefenprogram erg ontwrig. Die afgelope weke hardloop hulle nagenoeg 12 kilometer in die oggend en 12km later in die middag.

Vroue hardloop vir goeie doel VIER inwoners van Ceres neem die afgelope weke deel aan die Move a Mountain 4THEM uitdaging.

Die span bestaan uit Eoudia Erasmus, Monelle Engelbrecht, Anlu Brand, Louise Brand en ‘n vriendin, Anelmi Fourie. Geopende Deure is ‘n bekende sendingorganisasie wat al vir 65 jaar alles in hulle vermoë doen om Christene in geslote lande by te staan waar hulle onder verskeie grade van vervolging probeer oorleef. Uitdaging Sportlui in Suid-Afrika is tydens die inperking versoek om so bietjie te sweet vir ‘n goeie doel en omdat die huidige COVID-19 situasie almal bind, het die Move a Mountain 4THEM uitdaging ontstaan. Daar is huidiglik 18 spanne van 5 lede elk wat elke dag 5km hardloop vir ‘n tydperk van 20 dae (van 23 Mei tot 11 Junie). Die doel is om fondse vir ‘n 1000 Bybels in te samel - dit is die berg wat geskuif moet word. ‘n Bybel kos ongeveer R60 maar enige donasie is welkom en kan in Geopende Deure se ABSA bankrekening 917-217-4758 inbetaal word met verwysing BG16.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.