Witzenberg Herald Vol.23 no.18 (Online weergawe)

Page 1

WH Herald Witzenberg

Volume 23 no. 18

R7.00

Friday, May 15, 2020

A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider

MASTHEAD Financial Planning

Neels Boshoff (Financial Planner) ☎ (023) 004-1338 or Cell: 082-335-8331 E-mail: nboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 14 Mei

6° 23°

Vrydag 15 Mei

Saterdag 16 Mei

7° 18°

Sondag 17 Mei

9° 22°

9° 25°

A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider

Ceres Koekedouw dam

48%

MASTHEAD Financial Planning

Lesing: 2020/05/13

Telephone: (023) 316-2021

Witzenberg Herald vier vanjaar hul 23ste bestaansjaar

Fax: (023) 316-2023

Editor: 082-468-2649

nuus@witzenbergherald.com

Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) ☎ (023) 004-1338 or Cell: 082-376-6498 E-mail: aboshoff@mastheadfp.co.za www.mastheadfp.co.za www.witzenbergherald.co.za

Aksieplan bekendgestel

‘n NUWE COVID-19 sifting- en toetsingsfasiliteit is verlede week by Ceres provinsiale hospitaal opgerig. Dit is reg langs die hospitaal se hoofingang. Die fasiliteit is Dinsdag 12 Mei bekend gestel aan die Wes-Kaap premier, Alan Winde (regs) asook ministers David Maynier (finansies) en Ivan Meyer (landbou). Hier verduidelik dr, Elton Titus (bestuurder mediese dienste by Ceres hospitaal) waaroor die geriewe gaan en 'n klein bietjie statistieke van die streek. Ook in die foto is Geoffrey Vermeulen (assistent bestuurder verpleging), rdl. Dirk Swart (onderburgemeester van Kaapse Wynland distriksmunisipaliteit), rdl. Karriem Adams (onderburgemeester van Witzenberg), minister Maynier, rdl. Barnito Klaasen (burgemeester van Witzenberg), premier Alan Winde, Surina Neethling (assistent direkteur) en dr. Lizette Philips (direkteur van Kaapse Wynland distrik van Wes-Kaap gesondheidsdepartement). Berig verskyn op bladsy 3.


2

WITZENBERG HERALD

Friday, May 15, 2020

Inwoners en sakelui kan help om nood by WAPD te verlig

AGRI SA , Agri Wes-Kaap en Laastedrif boerdery van Ceres het verlede naweek vrugte en groente aan nieregeringsorganisasies in Ravensmead, Bishop Lavis, Parow en Bonteheuwel afgelewer. Die vrugte en groente (wortels, aartappels, pampoen en patats) is direk aan mense in nood versprei.

WITZENBERG APD vra inwoners en sakelui om meer bewus te wees van die omstandighede van gestremdes en hul families in die Witzenbergstreek. Gestremdes vind tans geen baat of verligting wanneer dit kom by aflewering van kospakkies nie. WAPD het al voor die COVID-19 krisis finansieël gesukkel en ook om ‘n administratiewe persoon te onderhou. Nou het WAPD kragte saamgesoer saam met Hennie Moses en die Ceres atletiekklub om te help om fondse in te samel. Hennie, ‘n afgetrede onderwyser, gaan op Saterdag 23 Mei tussen 06:00 en 09:00 die 42.2 km Phillipides marathon in ‘n sirkelroete om Ceres aanpak. Dit is ook ‘n boodskap van Hoop. Hennie hardloop die roete vier keer en vind plaas in die strate buite om die dorp. Die gemeenskap kan kospakkies skenk aan WAPD en dit by hul kantoor aflewer. Vir diegene wat kan help met donansies - dit kan by ABSA, tjekrekening 407-3055-454 inbetaal word. vir enige navrae of borgskappe, kan belangstellendes vir Hennie skakel by 078-052-4260.

FOTO: Agri SA/Facebook

To all interested and Friends of Chain Chain Boland, the Animal Welfare Organization in the Witzenberg area will hold its annual general meeting on

Wednesday 22 April 2020

Further details will follow later. Chain Boland intends to make a number of changes to the current constitution. We cordially invite you to read the proposed changes via the document on our website. Please use the following link: http:// Dear friends of Chain chainboland.co.za/wp-content/uploads/ Due to the current situation 2020/02/Constitution-Chain-2020.pdf wechanges have decided to In short the are as follows: 2.1.1 Adding Op-die-Berg to the Witzenberg postpone our AGM towns as this was not mentioned; to a later moment. 2.1.3 Attempt to provide Free or Subsidised Please stay andinto AtSterilization etc. issafe changed tempt provide in to case youSubsidised need a Sterilization. Reason for this is that a donation companion for those lock towards vet costs is always asked; 3.5 down The required hasafter been that) added retimes text (and garding our PBO status which we do not hesitate reached at the 15th of November 2018; to contact us. is changed 4. Membership programme in “Friends of Chain” programme; Looking forward to 5.1 The management committee will be see you made up of notall lesssoon! than seven (7) will be changed to five (5). Reason for this is to always make sure we can obey to this rule in the constitution as getting volunteers on the committee stays a challenge; 5.4 As point 5.1 will be changed to five (5) the number of committee members present at a meeting and allowed to make decisions will be lowered to three (3); 9.3 As with the modern technology banking is not done via a withdrawal or cheque we plan to modernize this text into: all payments are done via online banking. Notification of any payment is received by the Chair AND ViceChair. The Treasurer has access to the banking account for control purposes and a final check is done via Sage and our Accountant. During our annual general meeting, a vote will take place for approval, whereby at least 51% of those present must give their approval. We look forward to see you at our Annual General Meeting in April. Elise van Holten (Chair person.)

ED N O P POST

Dankie CFGbestuurspan ELIZABETH Nel van Ceres skryf: DIE nuusberigte van die afgelope paar dae het my weer net laat besef hoe dankbaar ons moet wees vir Ceres Fruit Growers. Hulle doen alles wat die regering van die maatskappy verwag. Hulle leef die sienswyse uit van: Solank daar werk is, laat die mense werk. Dankie aan die bestuurslede wat ons gereeld maan om kalm te bly. ek voel dat hierdie kalmerende gevoel wat maak dat ons gesindheid reg is. Saam sal ons deur die COVID-19 krisis kom.

Neem jou agri besigheid na die volgende vlak met Ons bied ‘n praktiese en opwindende mengsel van leermetodes, aangepas vir die huidige plaasomstandighede

Ceres SAPD weer oop CERES polisiestasie is Maandag 11 Mei vir ‘n tweede keer in minder as drie weke gesluit nadat ‘n vyfde polisielid positief vir COVID19 getoets het. Stasielede is weer na die speurderskantore verskuif en Ceres polisiestasie was vir 48 uur gesluit gewees. Die polisie volg voorgeskrewe protokol van die departement van gesondheid en die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (NIOS). Die polisiestasie is in die 48 uur weer deeglik ontsmet.* Die polisiestasie het Woensdag 13 Mei weer oopgemaak.

Enrolled Nurse

PUT YOUR WHERE YOUR ♥ IS

BUY LOCAL

Netcare Ceres Hospital is looking for a Enrolled Nurse to join their team Requirements: • Registration with the South African Nursing Council as an Enrolled Nurse or equivalent NQF 4 qualification • Compliance with the SANC code for an Enrolled Nurse and all applicable health care legislation • Sound knowledge of general nursing theory and practice • Grade 12 • Knowledge of modern nursing care principles and practices The candidate must have experience in Theatre in the following areas: • Assisting the Anaesthetist with the anaesthetic procedure • General knowledge of anaesthetic drugs • Experience in caring for patients in the Recovery room will be an advantage • Candidate must be able to assist the circulating nurse Please send a short CV for attention Corine De-beer to: E-mail: corine.de-beer@netcare.co.za Fax: (023) 312-2942 Enquiries: 082-942-1957 or (023) 316-1304 (Ceres) Closing date: 21 May 2020


WITZENBERG HERALD

3

Friday, May 15, 2020

Twee polisielede met drank betrap

TWEE polisielede van Ceres is in die eerste week van Meimaand weens oortredings van die Wet op Rampbestuur (wet 57 van 2002) beboet. Dit is in skrille kontras met plaaslike inwoners wat oornag toegesluit word vir soortgelyke oortredings. Beide die polisielede is blykbaar beboet en gewaarsku met ‘n FIC-waarskuwing nadat beide onwettig drank vervoer en hul huise verlaat het met die aandklokreël in plek. Een moes ook na bewering in isolasie gewees het nadat polisiestasie die eerste keer gesluit is toe ‘n ander lid positief vir COVID-19 getoets het. In die eerste voorval is ‘n 39-jarige konstabel op 1 Mei omstreeks 18:20 in Lyellstraat opgemerk waar hy na bewering met ‘n smokkelhuiseienaar se motor drank vervoer het. Hy moet op 30 Junie in die Ceres landdros-

hof verskyn. In die tweede voorval is ‘n 44-jarige sersant op 8 Mei omstreeks 23:20 in Bella Vista afgetrek met drank in sy motor. ‘n Lid van die pukliek was saam met hom in sy motor. Hulle moet op 17 Julie in die Ceres landdroshof verskyn. Teen druktyd kon daar nie by die landdroshof of polisiestasie vasgestel word of daar wel boetes aan die twee uitgereik is en of dit betaal is nie. Sekere rampbestuuroortredings moet die persoon in die hof verskyn sonder die keuse van ‘n boete. Ondersoek Beide voorvalle word nou op provinsiale vlak ondersoek. Die drie mans se name sal bekend gemaak word sodra hulle die boete betaal of in die hof verskyn het.

Fabriek sluit tydelik RHODES Food Group, een van die grootste werkverskaffers op Tulbagh, het Saterdag 9 Mei hul fabriek tydelik gesluit nadat nege werknemers vroeër positief vir COVID19 getoets het. Woensdag 6 Mei is ‘n groep omgekrapte inwoners by die Tulbagh-kruising deur die polisie voorgekeer terwyl hulle op pad was om die fabriek te gaan sluit. Hulle was ontevrede oor twee sterftes by die fabriek en die talle positiewe gevalle asook die aantal werkers wat nog vir toetse gewag het. Die fabriek het na die positiewe gevalle hul werksaamhede op 7 Mei afgeskaal maar later op 9 Mei die fabriek tydelik gesluit. Maatreëls is in plek om personeel sowel as kliënte se veiligheid te verseker en moet almal voorgeskrewe protokol van die departement van gesondheid en die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (NIOS) volg. Die fabriek is na die eerste geval deeglik ontsmet en weer na die naweek se sluiting. Agtergrond Uitgebreide siftingstoete is sedert 22 April by die fabriek gedoen. Teen Donderdag 7 Mei is COVID-19 inligtingsessies met meer

as 1070 werknemers gehou. 727 werknemers het siftingtoetse ondergaan waarvan 32 vir verdere toetse verwys is. Vier werkers het positief getoets, 22 negatief en 6 het nog vir uitslae gewag. Vyf positiewe gevalle is later in die Tulbaghgemeenskap opgespoor na verdere siftingstoetse. Medelye Drie werkers van die fabriek is die afgelope tyd oorlede. Dit kon nie bevestig word of dit wel weens die virus was nie. Net ‘n nadoodse ondersoek kan bepaal waaraan iemand oorlede is. Een persoon is wel in Worcester aan hartverwante oorsake oorlede - ‘n dag voordat sy familie die positiewe COVID-19 toetse ontvang het. RFG het hul meegevoel met die families betuig en hul ondersteuning aangebied. RFG, ‘n blikkieskosvervaardiger op Tulbagh, verskaf werk aan 1 500 permanente en seisoen werkers. In ‘n verklaring word genoem dat RFG deurentyd saamwerk met die departement van gesondheid, die Witzenberg munisipaliteit en die departement van arbeid. Dit is nog nie bekend wanneer die fabriek weer gaan open nie en in produksie gaan wees nie.

TALLE ministers en rolspelers van die Wes-Kaap gesondheidsdepartement het die Witzenbergstreek Dinsdag besoek. Die streek is een van dié met ‘n hoë voorkoms van COVID-19 gevalle. VLNR: Dr. Lizette Philips (direkteur van Kaapse Wynland distrik van Wes-Kaap gesondheidsdepartement), dr, Elton Titus (bestuurder mediese dienste by Ceres hospitaal), premier Alan Winde, Surina Neethling (assistent direkteur) en Geoffrey Vermeulen (assistent bestuurder verpleging).

Nuwe fasiliteit bekendgestel ‘n NUWE COVID-19 sifting- en toetsingsfasiliteit is verlede week by Ceres provinsiale hospitaal opgerig. Die fasiliteit is Dinsdag 12 Mei bekend gestel aan die Wes-Kaap premier, Alan Winde asook ministers David Maynier (finansies) en Ivan Meyer (landbou). Die fasiliteit is een van 18 in die Wes-Kaap. Die afvaardiging het ook die implementering van die Witzenberg COVID-19 reaksieplan kom bekendstel asook groot supermarkte, die Ceres polisie, die Nduli woongebied, Dutoit Groep en Kalos plase besoek. Op Kalos het hulle hul eie isolasiegeriewe gebou. Die Witzenberg COVID-19 reaksieplan word ook as raamwerk gebruik vir Kaapstad en ander COVID-19 brandpunte in die pro-

vinsie. Daar is ook riglyne vir besighede, spesifieke bedrywe en die landboubedryf. Daar is vroeër reeds meer as 35 000 gesigmaskers geskenk en R800 000 se voedselverligting is toegestaan vir die streek. Sifting Sifting en toetsing is van die inisiatiewe wat gevolg word om die verspreiding van COVID-19 te stop. Die fasiliteit by Ceres provinsiale hospitaal is opgerig vir sifting en toetsing. Soos besoekers deur die nuwe fasiliteit na die hospitaal beweeg, volg hulle aanwysings sodat COVID-19 nie hier kan versprei nie.

LOCKDOWN OPERATIONAL NOTICE

Ceres provinsiale hospitaal se dienste en sale is ook georganiseer sodat die hospitaal gereed is om die moontlike toename van pasiënte wat gehospitaliseer word weens COVID-19, te kan akkommodeer. Statistieke Teen Dinsdag 12 Mei was daar 178 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 137 herstel en sluit die 27 gevalle by Warm Bokveld korrektiewe dienste in. Dit beteken 41 gevalle moet nog gesond word en 19 mense is in kwarantyn in Dennebos. Vyf sterfgevalle is in die Witzenbergstreek aangemeld. Nog twee mense van die streek het in Worcester gesterf. Gebasseer op die 71 sterftes in die WesKaap is net 6% mense oorlede met geen onderliggende mediese kwale. Meer as 65% van die pasiënte wat gesterf het, het ten minste twee onderliggende mediese probleme gehad. Bejaardes sowel as mense met hipertensie, hartsiektes, suikersiekte, TB en longsiektes se risiko is hoër met die COVID-19 virus. Meer as 90% van gevalle van mense wie COVID-19 kry, sal nié hospitalisering benodig nie en kan tuis versorg word tot hulle herstel. Die departement van gesondheid gaan van 11-15 Mei in Bella Vista, P.A. Hamlet en Wolseley met siftings en toetsing besig wees. As deel van die siftings- en toetsingsinisiatief is gesondheidswerkers ook na besighede gestuur om seker te maak dat werkgewers en personeel toegerus is met inligting oor COVID-19 en weet hoe om op te tree indien iemand positief toets. Mense is ook by Pick n Pay, Ceres Fruit Growers, Clicks en Rhodes getoets. Daar is reeds altesaam 21 000 mense in die Witzenbergstreek getoets. “Ons kry baie goeie samewerking van besighede en is dankbaar vir elkeen se ondersteuning,” sê sr. Madelein Bauer van die Witzenberg-gesondheidspan. Besighede wat ondersteuning nodig het met sifting, kan Baur skakel by (023) 316-9660. Onthou om jou mond en neus te bedek met ‘n lapmasker of serp wanneer jy uitgaan.

Non-Contact Infrared Thermometer

We are a registered essential service and are still performing maintenance services. PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG 087 095 3617

087 095 361 7

info@jptek.co.za www.jptek.africa

sales@jptek.co.za

www.jptek.africa

R1 650 incl. VAT per unit

LEAD TIME 2 - 3 WEEKS

INTEGRATED TECHNOLOGY SOLUTIONS


4

WITZENBERG HERALD

Friday, May 15, 2020

Witzenberg Munisipaliteit se begroting is ‘n openbare dokument en inwoners word genooi om dit op ons webtuiste by www.witzenberg.gov.za te besigtig. Indien u enige navrae rakende die goedgekeurde begroting het, skakel Witzenberg Munisipaliteit se Finansies-afdeling by (023) 316-1854.


WITZENBERG HERALD

Friday, May 15, 2020

The Witzenberg Municipality Budget is a public document and we invite residents to view it on our website at www.witzenberg.gov.za Should you have any queries regarding the budget, contact the Witzenberg Municipality’s Finance Department on (023) 316-1854.

5


6

WITZENBERG HERALD

classifieds

Friday, May 15, 2020

Gold Medal Carpet Care Gertruida Arries

1971/02/05 - 2020/05/06 Privaat begrafnis: Sat. 16 Mei 2020

Slegs 45 naasbestaandes. Afstand van 1,5m moet gehandhaaf word. Geen handdruk of drukkies. Onthou om hande te was of gebruik sanitizer

Skakel Karen ☎ (023) 316-2021 info@witzenbergherald.com 066-316-3003 (Slegs Whatsapp)

Huis: 09:00, Riviersingel 465, Op-die-Berg Graf: Op-die-Berg

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

Raai wie verjaar?

Azaria PPedro edro

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

17 Mei 2020 Abraham Phillip Ross

Vir ‘n gratis kwotasie, skakel:

Mari Blom 084-212-3020

SKOONMAAK VAN: • Alle matte • Gestoffeerde meubels • Matrasse • Voer tuigsitplekke Maak leë huise en kantore skoon tydens of na verhuisings

Motorhuisdeure. Verkope, herstelwerk en “automation”. Skakel Derick 082-804-4550. rek S15 w.t.o

1958/07/26 - 2020/05/10

1944/08/28 - 2020/05/09

Met jou 5de verjaarsdag, mag jy altyd bewus wees van God se liefde en seën op jou lewe. Ons is baie lief vir jou en mag jy ‘n baie spesial dag het, soos die mensie wat jy is. Van jou ouers, tannie Karin en Euan, Damon-, Titus-, Van der Winter-, Maart en Pieterse families

I miss you I cried when you passed away, I still cry today. Although I loved you dearly, I could not make you stay. Your golden heart start beating, hard working hands at rest. God broke my heart to prove to me, He only take the best.

Privaat begrafnis: Son. 17 Mei 2020

Slegs 45 naasbestaandes. Afstand van 1,5m moet gehandhaaf word. Geen handdruk of drukkies. Onthou om hande te was of gebruik sanitizer

Kerk: 13:00, A.M.E Kerk, Tulbagh Graf: Tulbagh

(023) 312-2392 n/u: 082-5753-181

From Hilda, Jooste and Ayford families

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

George Snyers

1976/03/04 - 2020/05/11 Privaat begrafnis: Sat. 16 Mei 2020

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen 1944/08/28 - 2020/05/09

Privaat begrafnis: Vry. 15 Mei 2020 Volgende reëls in opdrag van regering: • Net 45 naasbestaandes • 1,5m Afstand handhaaf • Geen handdruk of drukkies • Onthou hande was of gebruik sanitizer • Maskers verpligtend

Kerk Kerk: 10:00, St. Andrews, Ceres Graf Graf: Bella Vista CERES NICO

Begrafnisdienste

 / Faks (kantoor): (023) 316-2086 083-584-8207 Nicolene 078-550-8345 Hannelie 083-719-6017 John

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

Slegs 45 naasbestaandes 1,5m Afstand moet gehandhaaf word Geen handdruk of drukkies Was hande of gebruik sanitizer

1944/08/28 - 2020/05/09 Without Warning

You left us without warning, not even a goodbye. And I can’t seem to stop asking the question: “WHY?” I did n’t see this coming, it hit us by surprise. And when you left for heaven, a small part of me died. Your smile could brighten anyone’s day, no matter what they were going through. And everyday for the rest of my life, I ’ll be missing you. Rest in Peace Ousie Bet

From Pieter, Fiona & family Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

1944/08/28 - 2020/05/09 In loving memory, to a much loved Mom A silent thought, a secret tear, keeps your memory very dear. God took you home, it was His will, but in our hearts, you live still.

From your loving husband Boetie, children and grandchildren

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

1944/08/28 - 2020/05/09

Death may have taken you away from us, but it could never take away your memories. You will always be in our hearts, in your own special place.

Rest in Peace

From Miela and family

1944/08/28 - 2020/05/09 May the winds of Heaven blow softly, and whisper in your ear. How much we love and miss you, and wish that you were here.

From Helen and family

Huis: 09:00, Vastrap Saal Graf: Bella Vista

Die beste diens, altyd. John Kannemeyer ☎ (023) 316-1814

Bondels koerante @ R15 per bondel vir verpakking tydens trek, verfwerk of jou babahondjies. Skakel (023) 316-2021. w.t.o.

Boland Roll on Lawn Verskaffing, aflewering en pak van AANROLGRAS “ROLL ON LAWN”

Skakel

082-859-2300

Our Sis, you were the first to be born and second to be gone to our Almighty God, we treasure you our big Sis. You are in the best house and hands of our Heavenly Father. We will all miss your voice, laughter and smile. Rest in Peace our sister Bettie.

From Ann and family

Jer. 31:4 “Ek sal aan jou kinders gee, Israel, jy sal kinders in die wêreld bring. Jy sal weer jou tamboeryne dra, jy sal uitgaan om te dans saam met dié wat bly is.”

Evangelis Jacobs

083-885-8142

Finansies en geld in rekening, lotto en powerball, geluk olie vir perde en casino, geld binne 24 uur.

Vertraagde werk deur ander genesers gratis, eis u pensioen- of voorsorgfonds binne 3 weke. Magic beursie, verhoudings en swangerskap. Skakel Julius 083-388-2491

Elizabeth (Ousie Bet) Booysen

1944/08/28 - 2020/05/09

Ek is Nadia Beukes 49 jaar oud, met 4 kinders. Ek werk by Goverment Departement en my man is ‘n besigheidsman van ‘n vervoer maatskappy. Alles was goed en wel en my man het goeie geld verdien tot alles ineen gestort het. Hy het al sy voertuie verloor en die bank het ons huis ingetrek. Totdat my vriend my vertel het van Profeet Prins van Ceres. Ek het hom dadelik gekontak om hulp. Hy het vir my begin bid en ook vir my Lidoblaar gegee, wat ek en my man gebruik het. Alles het begin uitwerk en ons het al ons skuld betaal. Ons het ons huis terug gekry en my man se besigheid is ‘n reuse sukses en maak meer geld. So asseblief ek versoek enige een met ‘n probleem om Profeet Prins op sy nommer te skakel.

082-399-4068

PLANT AND TOOL HIRE

Services: sell, install & repair

✔ Wiring ✔ Radios ✔ Alarms ✔ Batteries ✔ Duel battery systems ✔ Starters ✔ Alternators

Work done on motors, bakkies, off-road trailers, trucks, forklifts & tractors.

Number ONE in quality service

Mini skip rentals 2m² Waste bin for the removal of all building, garden and general waste.

Johan Beelders 082-492-7745 Christiaan 079-177-2490

☎ /Fax: (023) 312-1414 c/o Vos- & Faure Street 83

TEEN Woensdag 13 Mei was daar 182 positiewe gevalle in die Witzenbergstreek aangemeld. Hiervan het 137 herstel en sluit die 27 gevalle by Warmbokveld korrektiewe dienste in. Dit beteken 45 gevalle moet nog gesond word en 19 mense is tans in kwarantyn in Dennebos. Vyf sterfgevalle is in die Witzenbergstreek aangemeld. Nog twee mense van die streek het in Worcester gesterf. Die sterftes in die Wes-Kaap is nou 117, daar is 6767 positiewe gevalle en 2283 het herstel. Gebasseer op 71 sterftes is net 6% mense oorlede met geen onderliggende mediese kwale. Meer as 65% van die pasiënte wat gesterf het, het ten minste twee onderliggende mediese probleme gehad. Bejaardes sowel as mense met hipertensie, hartsiektes, suikersiekte, HIV, TB en longsiektes se risiko is hoër met die COVID-19 virus. Meer as 90% van gevalle van mense wie COVID-19 kry, sal nié hospitalisering benodig nie en kan tuis versorg word tot hulle herstel.

SONDAG 3 Mei in die vroeë oggendure het drie verdagtes by Ceres Tyremart se perseel in Vosstraat ingebreek. Die verdagtes het twee batterye asook twee G-Link fone gesteel. Hulle het ook ‘n Solus Edge (foto) elektronies diagnostiese wielbalanserings gereedskap gesteel. Die masjientjie kom in ‘n swart tassie met al sy kabels. Indien iemand die batterye of die Solus Edge wil verkoop, skakel die ondersoekbeampte sers. Burrows by (023) 316-8515.

Voordele van digitale koerant:

•Nuus met die druk van ‘n knoppie •Toegang tot elke week se digitale uitgawes • Advertensies gekoppel aan webtuistes •Goedkoper as jy vooruit betaal Belangstellendes in die digitale uitgawe, kan hul besonderhede stuur na nuus@witzenbergherald.com Kostes sal per jaar of vir ses maande deurgegee word.

SELECT Laundry spog vanaf 1 Mei met ‘n nuwe eienaar. Liezel van der Merwe (bo) het die bekende wassery in Joubertstraat 16, by Marie Smit (onder) oorgeneem. Liezel, wat voorheen ‘n skoonmaak-besigheid op die dorp bedryf het, het onlangs die geleentheid raakgesien om die enigste plaaslike wassery op die dorp oor te neem by Marie. Marie het die besigheid in 2001 in haar motorhuis begin en opgebou tot ‘n groot wassery wat plaaslike pakhuise, gastehuise en privaat kliënte bedien. * Marie bedank al haar getroue en lojale kliënte van die afgelope 19 jaar. “Liezel sal die besigheid bedryf soos voorheen en ons wens haar alle sterkte toe”.


WITZENBERG HERALD

Friday, May 15, 2020

7


8 Die Witzenberg Herald word uitgegee vir die eienaars, Snyman, Voortrekkerstraat 35, Ceres en gedruk deur Paarlcoldset, Lynxstraat 5, Paarden Eiland. Geen advertensie/redaksionele materiaal mag sonder die verlof van die eienaars volgens Art. 12 (7) Wet op Outeurs0reg 1978 gereproduseer word nie.

Sport

WITZENBERG HERALD

Friday, May 15, 2020

Witzenberg Herald

Spring gou vir laaste Epic-plekke PLAASLIKE fietsryers wat in 2021 aan die Cape Epic bergfietsbyeenkoms wil deelneem, sal vinnig moet spring vir die laaste plekke. Daar is net 55 inskrywings beskikbaar. ‘n Inskrywing vir die wedren is altyd gesog maar hierdie soveel te meer nadat die byeenkoms vroeër vanjaar weens COVID-19 gekanselleer is. Nadat die byeenkoms afgelas is, het vanjaar se deelnemers voorkeur gekry om in te skryf. Spanne word tot 499 beperk. Inskrywings open Dinsdag 19 Mei om 15:00 en belangstellendes sal moet vinnig spring om ‘n inskrywing op te raap. Diegene wat voor 15 Junie inskryf en betaal sal 25% afslag kry. Diegene wat nie plek kry sal op ‘n waglys geplaas word.

Agter elke klein besigheid, is daar ‘n gesin.

KOOP PLAASLIK

Jumpstart your business

Advertise NOW!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.