1 minute read
Krokodille in dorp(e) het die tonge behoorlik aan die gons
(Vervolg
van p.1)
Advertisement
Die krokodille loop rond!
Die krokodille in die dam by FireFly is nie die enige krokodil-storie wat die afgelope week opslae gemaak het nie.
Verlede week Dinsdag, so op Valentynsdag, het Musina inwoner Attie du Plessis ‘n foto geplaas van ‘n een-en-‘n-half meter krokodil wat hy die vorige aand omstreeks 22:00 in Copperstraat, Musina, afgeneem het.
“Ek is by die Spur, so ek gaan laat in die aand huis toe. Terwyl ek so ry, toe sien ek iets loop in die straat, maar dog toe dit is ‘n likkewaan, want ons kry gereeld