5 minute read

OPKOMEND

Saterdag 24 Februarie

Perdryklub hou

Advertisement

Western Barn Dans

Die nuwe Untamed Perdryklub op Louis Trichardt nooi inwoners uit na hulle Western Barn Dance op Vrydag, 24 Februarie.

Die klub word met Western Mounted Games geassosieer, maar fokus nie uitsluitlik daarop nie. Hulle brei hulle aktiwiteite ook uit na uithouritte en skouspring - eintlik enige perdrydissipline waarin daar belangstelling is, selfs om net in die veld te gaan ry.

Maar waaroor gaan Western Games? Dit behels 13 verskillende afwisselende speletjies wat tydens kompetisies gespeel word. Jy neem op verskillende vlakke en in sekere ouderdomsgroepe deel teen tyd. Soos met enige ander sportklub is finansies maar altyd ‘n probleem. Daarom reël die klub die dans op 24 Februarie om 18:30. Die dans vind plaas in die Gereformeerde Kerk se saal (Fransie Vermaak) met DJ Jonty wat die musiek sal verskaf.

Kaartjies kos R200 per persoon, wat ‘n lekker ete insluit. Die geld wat ingesamel word, sal direk gaan vir die aankoop van toerusting vir die klub. Enige iemand wat belangstel om deel te word van die klub, hetsy hulle perde het of nie, kan die klub skakel vir meer inligting.

Skakel Rachael (voorsitter) by tel. 083 664 6918 of Elize (ondervoorsitter) by 081 888 1371.

Weekly

Levels

SPB Mountain Race Saturday 25 Februarie

The Soutpansberg Athletics Club will once again be hosting the popular Soutpansberg Mountain Race on 25 February.

The races (a 10km, 21km and 32km race) will start and finish at Triegie Park (Louis Trichardt High School) with entries opening at 05:30. The race will start at 07:00.

Entry into the 10km race will cost R80 (minimum age 15), R150 for the 21km race (minimum age 16) and R200 for the 32km race (minimum age 18). ASA licenses are required with a temporary license available at R30.

For more information, phone Ferreira at Tel 082 749 0413 or Priscilla at 083 770 0118.

Saturday 4 Maart

SPCA Farmers’ & Craft Market

On 4 March, the SPCA Louis Trichardt team once again invites you to join them for their Craft & Farmers’ Market at their premises along the Vondeling Road, from 09:00 until 14:00.

The usual variety of stalls selling food, homemade produce, arts and crafts, jewellery, books, etc. will be available. The Legacy vet shop can provide all your pet’s requirements too.

Your support of the market stalls enables the stall holders in turn to support the SPCA. If you wish to book a stall for a small donation, contact Grietjie on 072 516 6895.

“See you there,” said the SPCA team.

Come celebrate 100th Parkrun

On Saturday, 4 March, the Louis Trichardt parkrun is due to hold its 100th parkrun, and to mark the milestone, they want to try for 100 parkrunners to take part.

All businesses, clubs and originations are invited to enlist a team and swell the numbers. The 5km parkrun takes place at 07:00 every Saturday in the Tree Park and is a free community event open to everyone and run entirely by volunteers.

Albasini Dam 99.4% 99.9%

Ebenezer Dam 101.7% 102.5%

Flag Boshielo Dam 106.6% 108.5% Glen Alpine Dam 105.7% 113%

Luphephe Dam 101.7% 89.9%

Middel Letaba Dam 7% 0.7%

Nandoni Dam 105.3% 106.1%

Nsami Dam 80.5% 61.2%

Nwanedzi Dam 101.4% 88.3%

Nzhelele Dam 103.9% 104.1%

Tzaneen Dam 104.4% 105.7% Vondo Dam 102.5% 101.5%

SHOWS, PRICES & TIMES SUBJECT TO CHANGE. ¸ NO COMPLIMENTARY TICKETS. /sterkinekortheatres Follow us @sterkinekor sterkinekor.com Standard rates apply. Free minutes do not apply. TicketLine SCAN HERE TO VISIT OUR MOBI SITE SHOWTIMES FRI 24 FEB - THU 2 MARCH MALL OF THE NORTH ANT-MAN AND THE WASP: QUANTUMANIA 13 Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 13:45, 16:45, 19:45 Sat: 10:45, 13:45, 16:45, 19:45 Sun, Mon: 12:00, 15:00, 18:00 ANT-MAN AND THE WASP: QUANTUMANIA (3D) 13 Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 14:15, 17:15, 20:15 Sat: 11:15, 14:15, 17:15, 20:15 Sun: 10:00, 13:00, 16:00, 19:00 Mon: 12:30, 15:30, 18:30 AVATAR: THE WAY OF WATER 13 Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 14:45, 19:00 Sat: 10:30, 14:45, 19:00 Sun: 13:30, 17:45 Mon: 13:00, 17:15 BLACK PANTHER: WAKANDA FOREVER 10-12 PG Ç Fri, Sat, Tue, Wed, Thu: 13:00, 19:30 Sun: 10:30, 17:00 Mon: 17:45 DIE HART 16 Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 12:30, 15:00, 17:30, 20:00 Sat: 10:00, 12:30, 15:00, 17:30, 20:00 Sun: 11:15, 13:45, 16:15, 18:45 Mon: 12:30, 14:45, 17:00, 19:15 PUSS IN BOOTS: THE LAST WISH PG Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 12:00, 14:45, 17:30, 20:15 Sat: 11:00, 13:45, 16:30, 19:15 Sun: 10:00, 12:45, 15:30, 18:15 Mon: 12:00, 14:45, 17:30 SHOTGUN WEDDING 16 Ç Fri, Tue, Wed, Thu: 16:45 Sat: 10:15, 16:45 Sun: 14:15 Mon: 15:00

Saterdag 4 Maart

Dopperontbyt

Die Gereformeerde Kerk Louis Trichardt bied op 4 Maart hulle baie gewilde Dopperontbyt aan, vanaf 08:00 tot 10:00.

Kostes beloop R80 per persoon vir volwassenes, R50 vir hoërskoolleerlinge, R30 vir laerskoolleerlinge, en voorskoolse kinders eet gratis.

Die spyskaart is gelaai met allerhande lekkertes, soos vrugtesap, muesli en jogurt, hoenderlewertjies, maalvleis en sampioene, spek en roereier, boontjies gebak in tamatiesous, Weense worsies, kouevleis, kaas en beskuitjies, roosterbrood plus ander brode en smere, en ’n lekker koppie koffie om alles af te rond.

Hierdie is ‘n ware winskoop, en die aantal kaartjies is beperk tot 200. Mense sal moet gou speel om te bespreek by Nanette by die kerkkantoor by tel. 015 516 4047 of 0843044764. Alternatiewelik, stuur ‘n e-pos na gereflttkantoor@gmail.com.

Persone wat die ontbyt nie kan bywoon nie maar tog daarin wil deel, kan hulle kaartjies koop en dan ‘n wegneemontbyt vra wat hulle net moet kom haal.

Donderdag 16 Maart

Triegie Leeuloop

Hoërskool Louis Trichardt se welbekende Leeuloop gaan vanjaar op 16 Maart plaasvind.

Hierdie jaar se tema is Mardi Gras, met die inskrywings wat om 17:00 begin en die 8 km groep spring om 17:30 weg en die 4 km groep net na hulle. Die inskrywingsfooi is R20 vir die 4 km en R30 vir die 8 km. Daar kan by Hoërskool Louis Trichardt se atletiekveld (Leeupark) ingeskryf word.

Heerlike kos sal te koop wees.

Vrydag 17 Maart

Plaasdans

Schyffontein boerdery nooi oud en jonk uit om hulle dansskoene af te stof en lekker te kom saam skoffel tydens ‘n opregte, egte plaasdans op Vrydag, 17 Maart, met DJ Jonty wat die musiek sal verskaf.

Kaartjies kos R80 per volwassene en R40 vir laerskoolkinders. Toegang is gratis vir kinders o.6.

Die dans begin om 18:30. “Pak ‘n kombersie vir die kinders om op te slaap, ietsie vir jou glasie en ietsie vir jou magie,” nooi die organiseerders.

Kaartjies is beskikbaar by Weldon’s Apteek in Louis Trichardt of die padstal langs Step-aStone.

BRIEWE / LETTERS

What happened to good old fashion road manners?

Willie Agenbacht from Louis Trichardt, writes:

On an early morning a few weeks ago, I was waiting in front of the Louis Trichardt Post Office for the doors to open. From where I was sitting, I had a good view of the traffic in the street. Because of the scarcity of speed traps in town (away from the N1), everybody seems to be in a slightly greater hurry than some years ago. The downward tendency in respect for stop streets naturally also contributes to the increase in hastiness. Unfortunately, some drivers abuse this “freedom” to a very dangerous extent. What caught my eye in this regard was the shocking speed at which two particular vehicles moved in this busy street. One was a silver gray bakkie, moving from the robot towards the four-way stop.

The English have an expression that says: “THINK! It might be a wonderful experience!” When I see something like this, it makes me wonder if that driver can think at all, or does he simply lack this art altogether? That was bad, but the prize actually goes to a guy in a silver gray sedan, coming from the four-way stop! Seemingly, he was attempting to improve the land speed record in this same, very busy street.

My own experience: A year or three ago I was driving just around the corner from the Post Office, going west in Songozwi Street. Because I am a little older and I have had a

This article is from: